# Economic and Management Sciences Grade 9 2010 Memo (Afr)

> Grade 9 Economic and Management Sciences memorandum from the November EC 2010 (Afrikaans), 16 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/grade-9-economic-and-management-sciences-2010-november-ec-memorandum/0a2ee90f-df43-4fe5-959a-6fee3c91db99
- Updated: 2026-10-29
- Subject: Economic and Management Sciences
- Grade: Grade 9
- Document type: Memorandum
- Year: 2010
- Exam period: November EC
- Curriculum: CAPS
- Pages: 16

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 9](https://www.hlayiso.com/library/grade-9) › [Economic and Management Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-9/economic-and-management-sciences) › [Economic and Management Sciences Grade 9 2010 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-economic-and-management-sciences-2010-november-ec-memorandum/0a2ee90f-df43-4fe5-959a-6fee3c91db99)

## About this document

Economic And Management Sciences · Grade 9 · November EC · 2010. Memorandum, 16 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Province of the
                   EASTERN CAPE
                   EDUCATION

                        SENIOR FASE

                         GRAAD 9

                   NOVEMBER 2010

    EKONOMIESE- EN BESTUURWETENSKAPPE

                     MEMORANDUM

PUNTE: 100

             Hierdie memorandum bestaan uit 13 bladsye.

### Page 2

2                        EKONOMIESE- EN BESTUURWETENSKAPPE                     (NOVEMBER 2010)

AFDELING A

VRAAG 1

Lees die vrae sorgvuldig deur en kies dan die korrekte antwoord deur dit te omring.

1.1   Watter van die volgende inskrywings sal nie die eienaarsbelang affekteer nie?

      A     Koop skryfbehoeftes op krediet.
      B     Betaal die eienaar se telefoonrekening met ŉ besigheidstjek.
      C     Ontvang maandelikse huur van huurder.
      D     Koop ŉ voertuig en betaal per tjek.

1.2   Wanneer die prys van die aanvraag gelyk is aan die van die aanbod word dit ...
      genoem.

      A     minimumprys
      B     ewewigsprys
      C     afslagprys
      D     redelike prys

1.3   Die wet wat riglyne voorskryf vir die minimum ure wat ŉ werker moet werk is
      die Wet op :..

      A     Ontwikkeling van Vaardighede.
      B     Gelyke Indiensneming.
      C     Arbeidsverhoudinge.
      D     Basiese Diensvoorwaardes.

1.4   … is wanneer die land meer goedere en dienste produseer.

      A     Ekonomiese ontwikkeling
      B     Ekonomiese groei
      C     Ekonomiese welvaart
      D     Ekonomiese volhoubaarheid

1.5   Die totale waarde van al die finale goedere en dienste wat binne die
      landsgrense in een jaar geproduseer word.

      A     Bruto wins
      B     Bruto Inkomste
      C     Bruto Binnelandse Produk
      D     Bruto Nasionale Produk
                                                                               (5 x 1)    [5]

### Page 3

(NOVEMBER 2010)                 EKONOMIESE- EN BESTUURWETENSKAPPE                           3

 VRAAG 2

 Vul die ontbrekende woorde in die spasies wat voorsien word, in.

 2.1    Die doel van bemarking is om die TEIKENMARK meer oor die besigheid te vertel.

 2.2    Die EKONOMIESE KRINGLOOPMODEL toon die vloei van geld, goedere en
        dienste in ŉ ekonomie aan.

 2.3    Een van die uitdagings van die HOP is om die ONGELYKHEDE van die verlede
        tussen arm en ryk mense, reg te stel.

 2.4    Een van die voordele van ŉ DEBIETKAART is dat jy dit elektronies kan gebruik
        sonder om groot bedrae geld saam met jou te dra of geld te spandeer wat jy nie
        regtig het nie.

 2.5    Hoe hoër die prys van die produk, hoe laer is die HOEVEELHEID AANGEVRA.
                                                                            (5 x 1)         [5]

 VRAAG 3

 KIES die term in KOLOM B wat pas by die beskrywing in KOLOM A. Skryf slegs die
 gekose term (A – E) langs die vraagnommer wat verskaf word neer, byvoorbeeld.
 3.1 Z.

                            KOLOM A                                KOLOM B
 3.1    Die invoer en uitvoer van goedere en dienste van   A    Openbarebetrekkinge
        een land na ŉ ander
 3.2                                                       B    Nasionale Begroting
        Die verskil tussen verkope en koste van verkope.
 3.3                                                       C    Laste
        Om ŉ positiewe beeld van die besigheid te skep.
 3.4    ŉ Staat van geprojekteerde inkomste en uitgawes    D    Bruto Wins
        vir ŉ spesifieke tydperk, bv. ŉ jaar.
 3.5                                                       E    Internasionale Handel
        Alles wat ŉ besigheid skuld.
                                                           F    Belasting

 ANTWOORD
 3.1    E                                  3.4   B
 3.2    D                                  3.5   C
 3.3    A
                                                                                  (5 x 1)   [5]

                                                                TOTAAL AFDELING A:          15

### Page 4

4                           EKONOMIESE- EN BESTUURWETENSKAPPE                (NOVEMBER 2010)

AFDELING B

VRAAG 4

4.1   Onderskei tussen die volgende begrippe:

      (a) Reële en monetêre vloei in die ekonomiese kringloop diagram.       (2 x 2)    (4)

         Reële vloei is die vloei van goedere en dienste binne die ekonomiese
         kringloop.                                                         √√

         Monetêre vloei is die vloei van geld in die ekonomiese kringloop.      √√

      (b) Vaste en bedryfsbates en gee EEN voorbeeld van elk:                           (5)

         Vaste bates is besittings van die besigheid wat nie vir herverkoop
         aangekoop is nie vir langer as ŉ jaar in die besigheid gehou word. bv..
         grond en geboue /toerusting/voertuie       (2 punte vir korrekte definisie
         en ½ punt vir voorbeeld)

         Bedryfsbates is besittings van die besigheid wat in kontant omgesit
         kan word, bv. handelsvoorraad, debiteure, bank. (2 punte vir korrekte
         definisie en ½ punt vir voorbeeld)

4.2   Verduidelik die volgende begrippe:                                     (4 x 2)    (8)

      (a) Wisselkoers:

         Die prys van een land se geldeenheid uitgedruk in die prys van ŉ
         ander land se geldeenheid.                                            √√

      (b) Produktiwiteit:

         Beskryf hoe gou insette omskep kan word in uitsette wat verkoop kan
         word, binne ŉ gegewe tydperk.                                   √√

      (c) Inflasie:
      …………………………………………………………………………………………

         ŉ Voortdurende styging in die algemene prysvlak van goedere en
         dienste.                                                       √√

      (d) Brondokument
      …………………………………………………………………………………………
         Die skriftelike rekord en bewys van ŉ saketransaksie tussen twee
         partye.                                                          √√

### Page 5

(NOVEMBER 2010)                  EKONOMIESE- EN BESTUURWETENSKAPPE                             5

 4.3    Besluit of die volgende mark aktiwiteite ŉ daling of styging in hoeveelheid wat
        verskaf word of hoeveelheid wat aangebied word, aantoon. Verskaf redes
        vir jou antwoord.

        (a) Mark: Verkoop van sjokoladestafies
            Markaktiwiteit: Die prys van suiker daal.

           Aanbod verhoog                                                            √
           Rede die inset prys verlaag                                               √

        (b) Mark: Verkoop van brood
            Markaktiwiteit: Die prys van brood daal.

           Verhoging in hoeveelheid aangevra                                         √
           Rede: Daling in prys van brood                                            √

        (c) Mark: Verkoop van skaapvleis
            Markaktiwiteit: Die prys van beesvleis daal.

           Daling in vraag na skaapvleis                                              √
           Rede: Verandering in prys van plaasvervanger                               √
                                                                                 (3 x 2) (6)

 4.4
                                             PRODUK

                                                                 A √

                                                           B √

        BESIGHEID                                                            HUISHOUDING
                                            REGERING
                                                                 E √

                                                                 F √
                               D √

                                              FAKTOR                   C √

 Bestudeer die onderstaande aktiwiteite en plaas dit in die vloeidiagram. Plaas slegs
 die letter van die aktiwiteit in die vloeidiagram.

### Page 6

6                           EKONOMIESE- EN BESTUURWETENSKAPPE               (NOVEMBER 2010)

      A     Jo koop ŉ CD, pizza en lekkergoed.
      B     Anna betaal kaartjies vir ŉ “rock” konsert
      C     Sasha verf huise vir ŉ vakansie werk
      D     Spar supermarkte betaal hul werkers
      E     ŉ Verdedigingsmag werker ontvang R60 000 per jaar vir haar werk as
            vertaler.
      F     ŉ Polisiebeampte doen aansoek vir ŉ werk in die polisiemag.
                                                                            (6 x 1) (6)

4.5   Die onderstaande grafiek toon die vraag- en aanbod kurwe van Bafana Bafana
      T-hemde aan. Bestudeer die grafiek en beantwoord dan die vrae wat volg.

                            VRAAG- EN AANBOD GRAFIEK
                      350       x                   x
                      340             x
                      330                 x
               PRYS
                      320             x        x
                      310       x                   x
                      0        100 200 300 400 500
                                        HOEVEELHEID

      (a)   Watter hoeveelheid T-hemde sal aangebied word as die prys R340 is?

            200 T-hemde                                                          √      (1)

      (b)   Watter hoeveelheid T-hemde sal aangevra word as die prys R350 is?

            100 T-hemde                                                             √   (1)

      (c)   Wat sal gebeur met die vraagkurwe as daar vervalste T-hemde teen
            goedkoper pryse verkoop word?

            Die vraagkurwe sal na links verskuif.                                √√     (2)

      (d)   Wat sal met die aanbod kurwe gebeur as daar ŉ wet uitgebring word dat
            al die inwoners van Suid Afrika die werklike Bafana Bafana T-hemde
            moet koop?

            Aanbodkurwe sal na regs verskuif.                                    √√     (2)

                                                           TOTAAL AFDELING B:           17

### Page 7

(NOVEMBER 2010)                EKONOMIESE- EN BESTUURWETENSKAPPE                             7

 AFDELING C

 VRAAG 5

 Lees die onderstaande gevallestudie en beantwoord dan die vrae wat volg:

  A.B. Jacobs het ŉ besigheid, AJ Skoene in Woodstock, Kaapstad, begin. Hy het sy
  onderneming begin deur sy ouers te vra om hom die kapitaal voor te skiet. Hy
  vervaardig skoene vir verskeie bekende handelsname, sekuriteitsfirmas en skole. Hy
  bedryf sy besigheid professioneel vanuit ŉ klein fabriek met 10 werkers. Hulle is in
  staat om 30 pare skoene elke 3 uur te vervaardig.

  Al AJ Skoene se werkers was voorheen werkloos. Hulle is baie gelukkig in hul huidige
  werk en Jacobs behandel hulle met respek en betaal hulle goed. Hy het ook begin om
  jong skoolverlaters wat belangstel in skoenvervaardiging ingeneem en is besig om hulle
  op te lei.

  Jacobs het ook sy winste gespaar. Alhoewel hy moet kompeteer met goedkoper
  invoere doen sy besigheid baie goed en het hy begin dink om sy besigheid uit te brei.
  Hy is tans besig om beleggers te soek wat in sy besigheid sal belê.

 5.1    Sal AJ Skoene oorsese beleggers trek? Verduidelik jou antwoord.

        Nee.                                                                    √
        Die besigheid is te klein vir buitelandse beleggers op hierdie stadium. √√         (3)

 5.2    Watter ondernemingsvorm is AJ Skoene?

        Eenmansaak                                                                  √      (1)

 5.3    Noem TWEE voordele van die ondernemingsvorm in VRAAG 5.2 genoem.

        Hy kry al die winste.                                                       √
        Maklik om te begin.
        Kan maklik aanpas by veranderende omstandighede.                            √      (2)

 5.4    Verduidelik hoe beleggings bydra tot ekonomiese groei en vooruitgang.

        Belegging lei tot meer werksgeleenthede wat geskep word, en dit sal ook
        die produksie van goedere en dienste vermeerder.                       √           (1)

                                                              TOTAAL AFDELING C:            7

### Page 8

8                           EKONOMIESE- EN BESTUURWETENSKAPPE                       (NOVEMBER 2010)

 AFDELING D

 VRAAG 6

 6.1     INLIGTING

         (A) Die winsopslag is soos volg:
         1. Kontantverkope 25%
         2. Kredietverkope 40%
         (B) Die totale van die joernale vir Oktober is soos volg saamgevat:

        KONTANTONTVANGSTEJOERNAAL                     KOJ
          Bank           Verkope          Koste van         Debiteure-          Diverse
                                           verkope           kontrole          rekeninge
         R71 400         R39 000             R?              R20 200            R12 200

       KONTANTBETALINGSJOERNAAL                       KBJ
          Bank             Lone         Handelsvoorraad      Krediteure-        Diverse
                                                              kontrole         rekeninge
         R101 400        R28 200            R51 000           R14 400            R7 800

       KREDITEUREJOERNAAL                      KJ
        Krediteure  Handelsvoorraa            Skryfbehoeftes        Diverse
                          d                                        Rekeninge
         R99 500       R71 500                   R20 000            R8 000

       DEBITEUREJOERNAAL                 DJ
                Verkope                               Koste van Verkope
                  R?                                       R78 000

 INSTRUKSIE:

1.     Maak gebruik van die bostaande inligting en boek vanaf die joernale na die
       volgende rekeninge in die Algemene Grootboek:

         (a) Handelsvoorraad                                                                  (14)
         (b) Krediteurekontrole                                                                (7)
         (c) Verkope                                                                           (5)

### Page 9

(NOVEMBER 2010)                     EKONOMIESE- EN BESTUURWETENSKAPPE                                    9

 ALGEMENE GROOTBOEK VAN BOKSER HANDELAARS

 BALANSSTAATREKENINGE AFDELING

                                               HANDELSVOORRAAD
  2010     1      Saldo        a/b     69 000           2010       31   Koste        KOJ     31200 √√√
  Okt.                                                  Okt.            van
                                                                        Verkope
                                                                        √
           30     Bank √       KBJ     51000 √                     31   Koste        DJ      78000 √
                                                                        van
                                                                        Verkope
                                                                        √
           31     Krediteure   KJ      71500 √                     31   Saldo √      o/d     82300 √√
                  √
                                       191500                                                191500
  2010     1      Saldo        a/b     82300 √
  Nov.

                                                                                                         (14)

                                              KREDITEUREKONTROLE
  2010     31     Bank     KBJ       14400 √       201         1     Saldo        a/b      51400
  Okt.            √                                0
                                                   Okt.
           31     Saldo    o/b       136500                    31 Totale          KJ       99500 √
                                     √√                           Aankope √
                                     150900                                                150900
                                                   Nov.        1     Saldo        a/b      136500 √
  2010     31     Bank     KBJ       14400 √       201         1     Saldo        a/b      51400
  Okt.            √                                0
                                                   Okt.

                                                                                                             (7)

                                                    VERKOPE
                                                 201      1        Totaal      a/b         31000
                                                 0
                                                 Okt.
                                                          31       Bank √      KOJ         39000 √
                                                          31       Debiteure   DJ          97500    √√
                                                                   √

### Page 10

10   EKONOMIESE- EN BESTUURWETENSKAPPE           (NOVEMBER 2010)

                                               167500
                   201    1   Totaal     a/b   31000
                   0
                   Okt.

### Page 11

(NOVEMBER 2010)   EKONOMIESE- EN BESTUURWETENSKAPPE   11
                                                        (5)
                                                       [26]

### Page 12

12                        EKONOMIESE- EN BESTUURWETENSKAPPE                (NOVEMBER 2010)

VRAAG 7

Maak gebruik van die gegewe Proefbalans van Goue Arende Handelaars om die
volgende op te stel:

      (a) Die Inkomstestaat van Goue Arende Handelaars vir die jaar geëindig
          30 November 2010                                                            (17)

      (b) Die Balansstaat van Goue Arende Handelaars op 30 November 2010              (18)

                   GOUE ARENDE HANDELAARS
                PROEFBALANS SOOS OP 30 NOVEMBER 2010
     BALANSSTAATREKENINGE        FOLIO DEBIET     KREDIET
     AFDELING
     Kapitaal                               B1                       106 000
     Onttrekkings                           B2           10 802
     Grond en Geboue                        B3           85 000
     Voertuie                               B4           21 861
     Toerusting                             B5           18 794
     Handelsvoorraad                        B6             3 431
     Debiteurekontrole                      B7             8 520
     Bank                                   B8              200
     Wisselgeld                             B9                60
     Krediteurekontrole                     B10                        6 475
     NOMINALEREKENINGE AFDELING
     Verkope                                N1                       104 944
     Koste van Verkope                      N2           52 472
     Huurinkomste                           N3                         7 106
     Telefoon                               N4             2 223
     Skryfbehoeftes                         N5              813
     Salarisse                              N6           12 155
     Brandstof                              N7             4 059
     Advertensies                           N8              613
     Water en elektrisiteit                 N9             1 542
     Skoonmaakmateriaal                     N10            1 980
                                                        224 525      224 525

### Page 13

(NOVEMBER 2010)   EKONOMIESE- EN BESTUURWETENSKAPPE   13

### Page 14

14                         EKONOMIESE- EN BESTUURWETENSKAPPE        (NOVEMBER 2010)

INKOMSTESTAAT VAN GOUE ARENDE HANDELAARS VIR DIE JAAR GEËINDIG
30 NOVEMBER 2010
                                            R

Verkope                                                 104944 √

Min Koste van Verkope                                   (52472) √

Bruto Wins                                              52472 √√

Ander inkomste                                          7106 √

Huurinkomste                                            7106

Bruto Inkomste                                          59578 √√

Bedryfsuitgawes                                         23385 √√

Telefoon                                                2223 √

Skryfbehoeftes                                          813 √

Skoonmaakmateriaal                                      1980 √

Salarisse                                               12155 √

Brandstof                                               4059 √

Advertensies                                            613 √

Water en elektrisiteit                                  1542 √

Bedryfswins vir die jaar                                36193 √

NETTO WINS VIR DIE JAAR                                 36193

Verkope                                                 104944 √

Min Koste van Verkope                                   (52472) √              (17)

### Page 15

(NOVEMBER 2010)                 EKONOMIESE- EN BESTUURWETENSKAPPE   15

BALANSSTAAT VAN GOUE ARENDE HANDELAARS SOOS OP 30 NOVEMBER
2010

                                            Notas     R

BATES

NIE-BEDRYFSBATES

Vaste Bates                                     1     106861 √

BEDRYFSBATES                                          31005 √

Inventarisse                                    2     18794 ½

Handels- en ander Ontvangste/Debiteure          3     3431 ½

Kontant en kontantekwivalente                   4     8780 √

TOTALE BATES                                          137866 ½

EKWITEIT EN LASTE

NIE-BEDRYFSLASTE

Eienaarsbelang                                  5     131391 √

BEDRYFSLASTE

Handels- en ander Krediteure                    6     6475 √

TOTALE EKWITEIT EN LASTE                              137866 ½      (7)

### Page 16

16                         EKONOMIESE- EN BESTUURWETENSKAPPE           (NOVEMBER 2010)

        NOTAS BY DIE FINANSIËLE STATE SOOS OP 30 NOVEMBER 2010

1    VASTE BATES                                 R106861

     Grond en Geboue                             85000 √
     Toerusting                                  21861 √

2    INVENTARISSE                                R18794
     Handelsvoorraad                             18794 √

3    HANDELS- EN ANDER DEBITEURE                 R3431
     Debiteure                                   3431 √

4    KONTANT EN ANDER EKWIVALENTE                R8780
     Bank                                        8520 √
     Kleinkas                                    60 √
     Wisselgeld                                  200 √

5    EIENAARSBELANG                              R131391

     Saldo aan die begin                         106000 √
     Plus Netto wins vir die jaar                35193 √
     Min Onttrekkings                            (10802) √

6    HANDELS- EN ANDER KREDITEURE                R6475
     Krediteure                                  6475 √                           (11)
                                                                                  [35]

                                                          TOTAAL AFDELING D:        61

                                                               GROOTTOTAAL:        100

## Related documents

- [EMS GRD 9 MEMO NOVEMBER 2010](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-economic-and-management-sciences-2010-november-ec-memorandum/10c48f48-5a90-4d72-bb0e-4f1568fb5c85) — Economic and Management Sciences · Memo · 2010
- [EMS GRD 9 QP NOVEMBER 2010](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-economic-and-management-sciences-2010-november-ec-question-paper/a8c3a496-4e26-4d20-9264-5bc2469d007b) — Economic and Management Sciences · QP · 2010
- [1 June 2010 EMS Gr 9 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-economic-and-management-sciences-2010-june-common-memorandum/fb4ac457-1b13-430d-b608-65a703be9206) — Economic and Management Sciences · Memo · 2010 · Eng
- [1 June 2010 EMS Gr 9 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-economic-and-management-sciences-2010-june-common-memorandum/b880732c-19ad-411d-bb01-c59df7703e18) — Economic and Management Sciences · Memo · 2010 · Afr
- [EMS GR9 MEMO NOV2016 ENG](https://www.hlayiso.com/library/ems-gr9-memo-nov2016-eng/e828c2fe-f627-4418-af5c-ba6be4e671ec) — Economic and Management Sciences · Memo · 2016 · Eng
- [EMS GR9 MEMO NOV2016 AFR](https://www.hlayiso.com/library/ems-gr9-memo-nov2016-afr/26379248-ec06-4254-8b41-485a57be3ae8) — Economic and Management Sciences · Memo · 2016 · Afr

## More from Grade 9 Economic and Management Sciences

- [CAPS SP EMS AFRIKAANS GR 7-9](https://www.hlayiso.com/library/caps-sp-ems-afrikaans-gr-7-9/c4088349-c650-4c35-a95b-8b4d5c5a3578) — CAPS · Afr
- [Gr 9 EMS P1 (Afrikaans) June 2024 Answer Book](https://www.hlayiso.com/library/gr-9-ems-p1-afrikaans-june-2024-answer-book/545237e6-921d-4e91-b783-783eeaf85498) — Addendum · 2024 · Afr
- [Gr 9 EMS P1 (English) June 2024 Answer Book](https://www.hlayiso.com/library/gr-9-ems-p1-english-june-2024-answer-book/abaa7d5d-7e84-47cf-98b7-f679e627e852) — Addendum · 2024 · Eng
- [Gr 9 EMS P2 (Afrikaans) June 2024 Answer Book](https://www.hlayiso.com/library/gr-9-ems-p2-afrikaans-june-2024-answer-book/bd6f430b-d83f-42d4-8b3c-476285e0ae3c) — Addendum · 2024 · Afr
- [Gr 9 EMS P2 (English) June 2024 Answer Book](https://www.hlayiso.com/library/gr-9-ems-p2-english-june-2024-answer-book/6a0f0157-5f82-46c7-9aa6-35a970ebf613) — Addendum · 2024 · Eng
- [Gr 9 EMS P1 (Afrikaans) June 2024 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-9-ems-p1-afrikaans-june-2024-question-paper/52c916da-bc04-4175-bc96-93cda96b4346) — QP · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 9 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-9/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
