# Economic and Management Sciences Grade 9 November EC 2010 QP

> Grade 9 Economic and Management Sciences question paper from the November EC 2010, 15 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/grade-9-economic-and-management-sciences-2010-november-ec-question-paper/fc664078-dbc2-43bf-b767-9ad74a5a22f0
- Updated: 2026-10-29
- Subject: Economic and Management Sciences
- Grade: Grade 9
- Document type: Question paper
- Year: 2010
- Exam period: November EC
- Curriculum: CAPS
- Pages: 15

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 9](https://www.hlayiso.com/library/grade-9) › [Economic and Management Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-9/economic-and-management-sciences) › [Economic and Management Sciences Grade 9 November EC 2010 QP](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-economic-and-management-sciences-2010-november-ec-question-paper/fc664078-dbc2-43bf-b767-9ad74a5a22f0)

## About this document

Economic And Management Sciences · Grade 9 · November EC · 2010. Question paper, 15 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Province of the
                  EASTERN CAPE
                  EDUCATION

                        SENIOR FASE

                         GRAAD 9

                   NOVEMBER 2010

        EKONOMIESE- EN BESTUURWETENSKAPPE

NAAM VAN LEERDER: ………………………………………………………………..

PUNTE: 100

TYD: 2 uur

               Hierdie vraestel bestaan uit 14 bladsye.

### Page 2

2                        EKONOMIESE- EN BESTUURWETENSKAPPE                  (NOVEMBER 2010)

INSTRUKSIES

1.   Hierdie vraestel bestaan uit VIER AFDELINGS.

2.   AL DIE VRAE moet beantwoord word.

3.   Lees die instruksies vir elke vraag sorgvuldig en beantwoord slegs wat verwag
     word.

4.   VRAE MOET OP HIERDIE VRAESTEL BEANTWOORD WORD. Gebruik die
     punte indeling om die lengte van die antwoorde te bepaal.

5.   Skryf netjies en duidelik.

PUNTE INDELING

                   AFDELING                                 PUNTE

                        A                                     15

                        B                                     17

                        C                                      7

                        D                                     61

                    TOTAAL                                    100

### Page 3

(NOVEMBER 2010)                 EKONOMIESE- EN BESTUURWETENSKAPPE                           3

 AFDELING A

 VRAAG 1

 Lees die vrae sorgvuldig deur en kies dan die korrekte antwoord deur dit te omring.

 1.1    Watter van die volgende inskrywings sal nie die eienaarsbelang affekteer nie?

        A     Koop skryfbehoeftes op krediet.
        B     Betaal die eienaar se telefoonrekening met ŉ besigheidstjek.
        C     Ontvang maandelikse huur van ŉ huurder.
        D     Koop ŉ voertuig en betaal per tjek.

 1.2    Wanneer die prys van die aanvraag gelyk is aan die van die aanbod word dit ...
        genoem.

        A     minimumprys
        B     ewewigsprys
        C     afslagprys
        D     redelike prys

 1.3    Die wet wat riglyne voorskryf vir die minimum ure wat ŉ werker moet werk is
        die Wet op ...

        A     Ontwikkeling van Vaardighede.
        B     Gelyke Indiensneming.
        C     Arbeidsverhoudinge.
        D     Basiese Diensvoorwaardes.

 1.4    … is wanneer die land meer goedere en dienste produseer.

        A     Ekonomiese ontwikkeling
        B     Ekonomiese groei
        C     Ekonomiese welvaart
        D     Ekonomiese volhoubaarheid

 1.5    Die totale waarde van al die finale goedere en dienste wat binne die
        landsgrense in een jaar geproduseer word.

        A     Bruto wins
        B     Bruto Inkomste
        C     Bruto Binnelandse Produk
        D     Bruto Nasionale Produk
                                                                                (5 x 1)   [5]

### Page 4

4                        EKONOMIESE- EN BESTUURWETENSKAPPE                    (NOVEMBER 2010)

VRAAG 2

Vul die ontbrekende woorde in die spasies wat voorsien word, in.

2.1   Die doel van bemarking is om die … meer oor die besigheid te vertel.

2.2   Die … toon die vloei van geld, goedere en dienste in ŉ ekonomie aan.

2.3   Een van die uitdagings van die HOP is om die … van die verlede tussen arm en
      ryk mense, reg te stel.

2.4   Een van die voordele van ŉ … is dat jy dit elektronies kan gebruik sonder om groot
      bedrae geld saam met jou te dra of geld te spandeer wat jy nie regtig het nie.

2.5   Hoe hoër die prys van die produk, hoe laer is die … .
                                                                                  (5 x 1)   [5]

VRAAG 3 (LO1 AS1, L02 AS1; LO3 AS1)

KIES die term in KOLOM B wat pas by die beskrywing in KOLOM A. Skryf slegs die
gekose term (A – E) langs die vraagnommer wat verskaf word neer, byvoorbeeld.
3.1 Z.

                          KOLOM A                                  KOLOM B
3.1   Die invoer en uitvoer van goedere en dienste van    A    Openbarebetrekkinge
      een land na ŉ ander
3.2   Die verskil tussen verkope en koste van verkope.    B    Nasionale Begroting

3.3   Om ŉ positiewe beeld van die besigheid te skep.     C    Laste

3.4   ŉ Staat van geprojekteerde inkomste en uitgawes     D    Bruto Wins
      vir ŉ spesifieke tydperk, bv. ŉ jaar.
3.5   Alles wat ŉ besigheid skuld.                        E    Internasionale Handel

                                                          F    Belasting

                                                                                  (5 x 1) 5

ANTWOORDE
3.1                                       3.4

3.2                                       3.5

3.3

                                                                   TOTAAL AFDELING A: 15

### Page 5

(NOVEMBER 2010)                EKONOMIESE- EN BESTUURWETENSKAPPE                       5

 AFDELING B

 VRAAG 4

 4.1    Onderskei tussen die volgende begrippe.

        (a) Reële en monetêre vloei in die ekonomiese kringloop diagram.   (2 x 2)   (4)

        ……………………………………………………………………………………………

        ……………………………………………………………………………………………

        ……………………………………………………………………………………………

        …………………………………………………………………………………………....

        (b) Vaste en bedryfsbates en gee EEN voorbeeld van elk.                      (5)

        ……………………………………………………………………………………………

        ……………………………………………………………………………………………

        ……………………………………………………………………………………………

        ……………………………………………………………………………………………

 4.2    Verduidelik die volgende begrippe:                                 (4 x 2)   (8)

        (a) Wisselkoers:

        …………………………………………………………………………………………

        ………………………………………………………………………………………...

        (b) Produktiwiteit:

        …………………………………………………………………………………………

        …………………………………………………………………………………………

        (c) Inflasie:

        …………………………………………………………………………………………

        …………………………………………………………………………………………

        (d) Brondokument:

        …………………………………………………………………………………………

        ………………………………………………………...………………………………

### Page 6

6                         EKONOMIESE- EN BESTUURWETENSKAPPE                    (NOVEMBER 2010)

4.3   Besluit of die volgende mark aktiwiteite ŉ daling of styging in hoeveelheid wat
      verskaf word of hoeveelheid wat aangebied word, aantoon. Verskaf redes
      vir jou antwoord.

      (a) Mark : Verkoop van sjokoladestafies
          Markaktiwiteit: Die prys van suiker daal.

         ………………………………………………………………………………………

         ………………………………………………………………………………………

      (b) Mark: Verkoop van brood
          Markaktiwiteit: Die prys van brood daal.

         ………………………………………………………………………………………

         ………………………………………………………………………………………

      (c) Mark: Verkoop van skaapvleis
          Markaktiwiteit: Die prys van beesvleis daal.

         ……………………………………………………………………………………..

         ………………………………………………………………………………………
                                        (3 x 2) (6)

4.4
                                           PRODUK

      BESIGHEID                                                          HUISHOUDING
                                          REGERING

                                            FAKTOR

### Page 7

(NOVEMBER 2010)                  EKONOMIESE- EN BESTUURWETENSKAPPE                        7

 Bestudeer die onderstaande aktiwiteite en plaas dit in die vloeidiagram. Plaas slegs
 die letter van die aktiwiteit in die vloeidiagram.

        A.    Jo koop ŉ CD, pizza en lekkergoed.
        B.    Anna betaal kaartjies vir ŉ “rock” konsert
        C.    Sasha verf huise vir ŉ vakansie werk
        D.    Spar supermarkte betaal hul werkers
        E.    ŉ Verdedigingsmag werker ontvang R60 000 per jaar vir haar werk as
              vertaler.
        F.    ŉ Polisiebeampte doen aansoek vir ŉ werk in die polisiemag.
                                                                              (6 x 1)   (6)

 4.5    Die onderstaande grafiek toon die vraag- en aanbod kurwe van Bafana Bafana
        T-hemde aan. Bestudeer die grafiek en beantwoord dan die vrae wat volg.

                               VRAAG- EN AANBOD GRAFIEK
                         350       x                   x
                         340             x
                         330                 x
                  PRYS
                         320             x        x
                         310       x                   x
                         0        100 200 300 400 500
                                           HOEVEELHEID

        (a) Watter hoeveelheid T-hemde sal aangebied word as die prys R340 is?

        ……………………………………………………………………………………………                                             (1)

        (b) Watter hoeveelheid T-hemde sal aangevra word as die prys R350 is?

        …………………………………………………………………………….……………..                                           (1)

        (c) Wat sal gebeur met die vraagkurwe as daar vervalste T-hemde teen
            goedkoper pryse verkoop word?

        .…………………………………………………………………………………………..                                           (2)

        (d) Wat sal met die aanbod kurwe gebeur as daar ŉ wet uitgebring word dat al
            die inwoners van Suid Afrika die werklike Bafana Bafana T-hemde moet
            koop?

                                                                                        (2)

                                                              TOTAAL AFDELING B:        17

### Page 8

8                          EKONOMIESE- EN BESTUURWETENSKAPPE                     (NOVEMBER 2010)

AFDELING C

VRAAG 5

Lees die onderstaande gevallestudie en beantwoord dan die vrae wat volg.

    A.B. Jacobs het ŉ besigheid, AJ Skoene in Woodstock, Kaapstad, begin. Hy het sy
    onderneming begin deur sy ouers te vra om hom die kapitaal voor te skiet. Hy
    vervaardig skoene vir verskeie bekende handelsname, sekuriteitsfirmas en skole. Hy
    bedryf sy besigheid professioneel vanuit ŉ klein fabriek met 10 werkers. Hulle is in
    staat om 30 pare skoene elke 3 uur te vervaardig.

    Al AJ Skoene se werkers was voorheen werkloos. Hulle is baie gelukkig in hul huidige
    werk en Jacobs behandel hulle met respek en betaal hulle goed. Hy het ook begin om
    jong skoolverlaters wat belangstel in skoenvervaardiging ingeneem en is besig om hulle
    op te lei.

    Jacobs het ook sy winste gespaar. Alhoewel hy moet kompeteer met goedkoper
    invoere doen sy besigheid baie goed en het hy begin dink om sy besigheid uit te brei.
    Hy is tans besig om beleggers te soek wat in sy besigheid sal belê.

5.1      Sal AJ Skoene oorsese beleggers trek? Verduidelik jou antwoord.

         …………………………………………………………………………………………

         …………………………………………………………………………………………

         …………………………………………………………………………………………

         …………………………………………………………………………………………                                                  (3)

5.2      Watter ondernemingsvorm is AJ Skoene?

         ………………………………………………………………………………….……                                                  (1)

5.3      Noem TWEE voordele van die ondernemingsvorm in VRAAG 5.2 genoem..

         ……………………………………………………………………………………………

         ……………………………………………………………………………………………                                                 (2)

5.4      Verduidelik hoe beleggings bydra tot ekonomiese groei en vooruitgang.

         ……………………………………………………………………………………………                                                 (1)

                                                                TOTAAL AFDELING C:            7

### Page 9

(NOVEMBER 2010)                  EKONOMIESE- EN BESTUURWETENSKAPPE                            9

 AFDELING D

 VRAAG 6

 6.1    INLIGTING

         (A) Die winsopslag is soos volg:
         1. Kontantverkope 25%
         2. Kredietverkope 40%
         (B) Die totale van die joernale vir Oktober is soos volg saamgevat:

       KONTANTONTVANGSTEJOERNAAL                     KOJ
          Bank          Verkope          Koste van         Debiteure-           Diverse
                                          verkope           kontrole           rekeninge
        R71 400          R39 000            R?              R20 200             R12 200

       KONTANTBETALINGSJOERNAAL                      KBJ
          Bank            Lone            Handels-         Krediteure-          Diverse
                                          voorraad          kontrole           rekeninge
        R101 400         R28 200          R51 000           R14 400              R7 800

       KREDITEUREJOERNAAL                     KJ
        Krediteure    Handels-               Skryfbehoeftes        Diverse
                      voorraad                                    Rekeninge
         R99 500      R71 500                   R20 000            R8 000

       DEBITEUREJOERNAAL                DJ
                Verkope                              Koste van Verkope
                  R?                                      R78 000

 INSTRUKSIE:

 1.    Maak gebruik van die bostaande inligting en boek vanaf die joernale na die
       volgende rekeninge in die Algemene Grootboek:

        (a) Handelsvoorraad                                                                (14)
        (b) Krediteurekontrole                                                              (7)
        (c) Verkope                                                                         (5)

### Page 10

10                      EKONOMIESE- EN BESTUURWETENSKAPPE           (NOVEMBER 2010)

ALGEMENE GROOTBOEK VAN BOKSER HANDELAARS

BALANSSTAATREKENINGE AFDELING

                                       HANDELSVOORRAAD
     2010   1   Saldo    a/   69 000
     Okt.                b

                                                                                (14)

                                   KREDITEUREKONTROLE
                                       201 1 Saldo          a/b   51400
                                         0
                                         Okt.

                                                                                      (7)

                                             VERKOPE
                                                1 Totaal    a/b   31000

                                                                                   (5)
                                                                                  [26]

### Page 11

(NOVEMBER 2010)                 EKONOMIESE- EN BESTUURWETENSKAPPE                     11

 VRAAG 7

 Maak gebruik van die gegewe Proefbalans van Goue Arende Handelaars om die
 volgende op te stel:

        (a) Die Inkomstestaat van Goue Arende Handelaars vir die jaar geëindig
            30 November 2010                                                       (17)

        (b) Die Balansstaat van Goue Arende Handelaars op 30 November 2010         (18)

                    GOUE ARENDE HANDELAARS
                 PROEFBALANS SOOS OP 30 NOVEMBER 2010
       BALANSSTAATREKENINGE       FOLIO DEBIET     KREDIE
       AFDELING                                                      T
       Kapitaal                                B1                        106 000
       Onttrekkings                            B2           10 802

       Grond en Geboue                         B3           85 000
       Voertuie                                B4           21 861
       Toerusting                              B5           18 794
       Handelsvoorraad                         B6            3 431
       Debiteurekontrole                       B7            8 520
       Bank                                    B8              200
       Wisselgeld                              B9               60
       Krediteurekontrole                      B10                         6 475
       NOMINALEREKENINGE AFDELING
       Verkope                                 N1                        104 944
       Koste van Verkope                       N2           52 472
       Huurinkomste                            N3                          7 106
       Telefoon                                N4            2 223
       Skryfbehoeftes                          N5              813
       Salarisse                               N6           12 155
       Brandstof                               N7            4 059
       Advertensies                            N8              613
       Water en elektrisiteit                  N9            1 542
       Skoonmaakmateriaal                      N10           1 980
                                                           224 525       224 525

### Page 12

12   EKONOMIESE- EN BESTUURWETENSKAPPE   (NOVEMBER 2010)

### Page 13

(NOVEMBER 2010)        EKONOMIESE- EN BESTUURWETENSKAPPE          13

 INKOMSTESTAAT VAN GOUE ARENDE HANDELAARS VIR DIE JAAR GEËINDIG
 30 NOVEMBER 2010
                                                 R

### Page 14

14                   EKONOMIESE- EN BESTUURWETENSKAPPE   (NOVEMBER 2010)

BALANSSTAAT VAN GOUE ARENDE HANDELAARS SOOS OP 30 NOVEMBER 2010

                                       Notas     R

 BATES

 NIE-BEDRYFSBATES

 BEDRYFSBATES

 TOTALE BATES

 EKWITEIT EN LASTE

 TOTALE EKWITEIT EN LASTE

### Page 15

(NOVEMBER 2010)            EKONOMIESE- EN BESTUURWETENSKAPPE             15

             NOTAS BY DIE FINANSIËLE STATE SOOS OP 30 NOVEMBER 2010

                                                                        [35]

                                                     TOTAAL AFDELING D: 61

                                                          GROOTTOTAAL: 100

## Related documents

- [EMS GRD 9 QP NOVEMBER 2010](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-economic-and-management-sciences-2010-november-ec-question-paper/a8c3a496-4e26-4d20-9264-5bc2469d007b) — Economic and Management Sciences · QP · 2010
- [EBW GRD 9 AFR MEMO NOV 2010](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-economic-and-management-sciences-2010-november-ec-memorandum/0a2ee90f-df43-4fe5-959a-6fee3c91db99) — Economic and Management Sciences · Memo · 2010 · Afr
- [EMS GRD 9 MEMO NOVEMBER 2010](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-economic-and-management-sciences-2010-november-ec-memorandum/10c48f48-5a90-4d72-bb0e-4f1568fb5c85) — Economic and Management Sciences · Memo · 2010
- [1 June 2010 EMS Gr 9 Question Paper Afr](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-economic-and-management-sciences-2010-june-common-question-paper-afrikaans/9ba94769-2c7f-497e-9a7e-aa4bff8fe293) — Economic and Management Sciences · QP · 2010 · Afr
- [1 June 2010 EMS Gr 9 Question Paper Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-economic-and-management-sciences-2010-june-common-question-paper-english/11002561-1667-49c8-b4c5-6cf1f2e09538) — Economic and Management Sciences · QP · 2010 · Eng
- [EMS GR9 NOV2016 QP AFR](https://www.hlayiso.com/library/ems-gr9-nov2016-qp-afr/67f6d79d-3790-42c7-b092-73be6062404e) — Economic and Management Sciences · QP · 2016 · Afr

## More from Grade 9 Economic and Management Sciences

- [CAPS SP EMS AFRIKAANS GR 7-9](https://www.hlayiso.com/library/caps-sp-ems-afrikaans-gr-7-9/c4088349-c650-4c35-a95b-8b4d5c5a3578) — CAPS · Afr
- [Grade 9 EMS P2 November 2026 Mock Memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-economic-and-management-sciences-2026-november-mock-exam-memorandum-paper-2/8c2ead9d-e6c4-41c1-87d9-0dda631b6dab) — Memo · 2026 · Eng
- [Gr 9 EMS P1 (Afrikaans) June 2024 Answer Book](https://www.hlayiso.com/library/gr-9-ems-p1-afrikaans-june-2024-answer-book/545237e6-921d-4e91-b783-783eeaf85498) — Addendum · 2024 · Afr
- [Gr 9 EMS P1 (English) June 2024 Answer Book](https://www.hlayiso.com/library/gr-9-ems-p1-english-june-2024-answer-book/abaa7d5d-7e84-47cf-98b7-f679e627e852) — Addendum · 2024 · Eng
- [Gr 9 EMS P2 (Afrikaans) June 2024 Answer Book](https://www.hlayiso.com/library/gr-9-ems-p2-afrikaans-june-2024-answer-book/bd6f430b-d83f-42d4-8b3c-476285e0ae3c) — Addendum · 2024 · Afr
- [Gr 9 EMS P2 (English) June 2024 Answer Book](https://www.hlayiso.com/library/gr-9-ems-p2-english-june-2024-answer-book/6a0f0157-5f82-46c7-9aa6-35a970ebf613) — Addendum · 2024 · Eng

## Collection

- [Grade 9 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-9/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
