# Economic and Management Sciences Grade 9 P1 GEC Test 2022 QP

> Grade 9 Economic and Management Sciences Paper 1 question paper from the GEC Test 2022 (Afrikaans), 23 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/grade-9-ems-afrikaans-test-paper-1/a4eac2f4-3228-465a-8c9d-a3648811fd25
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Economic and Management Sciences
- Grade: Grade 9
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2022
- Exam period: GEC Test
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 23

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 9](https://www.hlayiso.com/library/grade-9) › [Economic and Management Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-9/economic-and-management-sciences) › [Economic and Management Sciences Grade 9 P1 GEC Test 2022 QP](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-ems-afrikaans-test-paper-1/a4eac2f4-3228-465a-8c9d-a3648811fd25)

## About this document

Economic And Management Sciences · Grade 9 · GEC Test · 2022 · Afrikaans. Question paper, 23 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Matching paper and memo

- [Grade 9 EMS Afrikaans Memo Paper 1](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-ems-afrikaans-memo-paper-1/8f626316-2236-41cf-9828-1d1f17918f77) — Memo · 2022 · Afr

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

             NASIONALE ASSESERING
       ALGEMENE ONDERWYSSERTIFIKAAT (AOS)

                    2022 GRAAD 9 PROEFSTUDIE

Vak:         Ekonomiese en Bestuurswetenskappe (EBW)
                      VRAESTEL 1

Punte:       75

Tydsduur: 90 minute

         Hierdie vraestel bestaan uit 21 bladsye, uitgesluit die voorblad.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com

Grade 9 EMS Paper 1: Afrikaans   1

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com

Instruksies aan die leerder
1.     Lees die instruksies en vrae sorgvuldig deur.
2.     Antwoord al die vrae.
3.     Gebruik die antwoordboek om al jou antwoorde in te skryf.
4.     Die gebruik van ‘n nie-programeerbare sakrekenaar word toegelaat.

                          Die toets begin op die volgende bladsy.

         Moenie die bladsy omblaai totdat jy aangesê word om so te maak nie.

Grade 9 EMS Paper 1: Afrikaans                2

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com

AFDELING A

 1.     Watter van die volgende is ‘n balansstaatrekening?

        A    Verkope
        B    Telefoon
        C    Skryfbehoeftes
        D    Kapitaal                                                                 (1)

 2.     Watter rekening sal ‘n debiet-saldo hê?

        A    Kapitaal
        B    Krediteurekontrole
        C    Voertuie
        D    Verpakkingsmateriaal                                                     (1)

 3.     Watter rekening sal in die debietkolom van die Proefbalans aangeteken word?

        A    Kapitaal
        B    Oortrokke bank
        C    Koste van verkope
        D    Verkope                                                                  (1)

 4.     Watter van die volgende is ‘n uitgawe?

        A    Onttrekkings
        B    Salarisse
        C    Handelsvooraad
        D    Debiteurekontrole                                                        (1)

Grade 9 EMS Paper 1: Afrikaans                3

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com

 5.     Watter van die volgende is ‘n inkomste?

        A    Huur
        B    Skryfbehoeftes
        C    Toerusting
        D    Bank                                                                         (1)

 6.     Watter van die volgende verskyn onder die nominale-rekening afdeling in die
        Proefbalans?

       A     Kapitaal
       B     Verkope
       C     Bank
       D     Voertuie                                                                     (1)

        Ontvang R15 000 van M Mdluli as gedeeltelike vereffening van sy rekening, Kwitansie
        10 word uitgereik.
 7.     In watter kolom van die Kontantontvangstejoernaal sal die bo-staande transaksie
        aangeteken word?

        A    Inkomste
        B    Debiteurekontrole
        C    Krediteurekontrole
        D    Verkope                                                                      (1)

        Die bankstaat van Commercial Bank toon R1 000 se rente op vaste deposito.
 8.     Wat sal in die diverse rekeninge, se besonderhede kolom in die
        Kontantontvangstejoernaal aangeteken word?

        A    Commercial Bank
        B    Rente -inkomste
        C    Bankstaat
        D    Vaste Deposito                                                               (1)

Grade 9 EMS Paper 1: Afrikaans               4

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com

        Mbali Ntuli het Enhle Salon begin deur R50 000, op 1 Maart 2022, in die lopende
        rekening van die besigheid te deponeer, Kwitansie 001 is uitgereik.
 9.     Wat is die R50 000 vir Enhle Salon?

        A    Toerusting
        B    Onttrekkings
        C    Inkomste
        D    Kapitaal                                                                      (1)

        Na ‘n maand van handeldryf het Mbali Ntuli haar kapitaal, op 1 April 2022, vanaf R50
        000 tot R150 000 verhoog.
 10.    Hoeveel het Mbali Ntuli as haar kapitaalbydrae op 1 April 2022 betaal?

        A    R50 000
        B    R150 000
        C    R100 000
        D    R200 000                                                                      (1)

        D de Bryn, ‘n huurder, het R2 000 direk in die besigheid se rekening op 30 Junie 2022
        gedeponeer.
 11.    Waarom het D de Bryn die R2 000 in die besigheid se rekening gedeponeer?

        A    Vir huurinkomste
        B    Vir huuruitgawe
        C    Vir rente inkomste
        D    Vir rente uitgawe                                                             (1)

        ‘n Bedrag van R5 000 is vanaf M Moodley ontvang vir ‘n kantoor wat aan hom
        uitgehuur word.
 12.    In watter hulpboek word die bo-staandse transaksie ingeskyf?

        A    Kontantontvangstejoernaal
        B    Kontantbetalingsjoernaal
        C    Debiteurejoernaal
        D    Krediteurejoernaal                                                            (1)

Grade 9 EMS Paper 1: Afrikaans                5

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com

        Kontantverkope van handelsvoorraad beloop R45 000 en R15 000 se wins was
        gemaak.
 13.    Hoeveel was die kosprys?

        A    R45 000
        B    R15 000
        C    R60 000
        D    R30 000                                                                    (1)

        Voorraad ter waarde van R50 000 was teen ‘n winsopslag van 25% op kosprys,vir
        kontant, verkoop.
 14.    Wat was die kosprys van die voorraad?

        A     R50 000
        B     R62 500
        C     R40 000
        D     R12 500                                                                   (1)

        Die “Tea & Spice”-winkel verkoop goedere met ‘n kosprys van R10 000 en ‘n wins van
        R5 000 is gemaak.
 15.    Wat was die verkoopprys van die voorraad?

        A    R15 000
        B    R10 000
        C    R5 000
        D    R20 000                                                                    (1)

Grade 9 EMS Paper 1: Afrikaans              6

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com

        Die Kontantbetalingsjoernaal van Mphemba Holdings het die volgende kolomme:
        Handelsvoorraad, Skryfbehoeftes en Krediteurekontrole.
        Koop handelsvoorraad van R21 000 en verpakkingsmateriaal van R5 000 op
        5 September 2022.
 16.    In watter kolom word die bo-staande transaksie aangeteken?

        A    Bank, Handelsvoorraad en Diverse rekeninge
        B    Bank, Handelsvoorraad, Verpakkingsmateriaal en Diverse rekeninge
        C    Bank, Verpakkingsmateriaal en Diverse Rekeninge
        D    Bank, Skryfbehoeftes, Krediteurekontrole en Diverse Rekeninge                   (1)

        Die maatskappy het op 5 Oktober 2022, ‘n rekenaar vir die klerk aangekoop. Hierdie
        item word in die Diverse rekeninge aangeteken.
 17.    Wat word in die Besonderhede kolom van die Diverse Rekeninge ingeskryf?

        A    Skryfbehoeftes
        B    Voertuie
        C    Toerusting
        D    Onttrekkings                                                                    (1)

        Betaal weeklikse lone deur ‘n Elektroniese Fonds Oordrag (EFO) op 14 Mei 2022.
 18.    Wat is die brondokument wat gebruik word om die bo-staande transaksie aan te
        teken?

        A    Bankstaat
        B    Kasregisterrol
        C    Oorspronklike faktuur
        D    EFO-betalings bewys                                                             (1)

Grade 9 EMS Paper 1: Afrikaans               7

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com

        Koop voorraad van Bears Groothandelaars en betaal deur middle van ‘n elektroniese
        fonds oordrag.
 19.    In watter hulpboek en kolomme sal die bo-staande transaksie aangeteken word?

        A        Kontantontvangstejoernaal, Bank, Verkope en Koste van verkope
        B        Kontantbetalingsjoernaal, Bank en Handelsvoorraad
        C        Debiteurejoernaal, Debiteurekontrole, Verkope en Koste van verkope
        D        Krediteurejoernaal, Krediteurekontrole en Handelsvoorraad                      (1)

        28 Februarie 2022
        Whoopy winkels maak ‘n EFO-betaling aan Izimbali Ontwerpe vir handelsvoorraad wat
        in Desember 2021 vir R10 000 krediet gekoop is.
 20.    In watter kolomme word die bo-staande transaksie aangeteken?

        A        Bank, Handelsvoorraad en Diverse Rekeninge
        B        Bank, Lone en Diverse Rekeninge
        C        Bank en Krediteurekontrole
        D        Bank en Debiteurekontrole                                                      (1)

        ‘n Uittreksel uit die boeke van Zimdolar Ink. op 1 Augustus 2022:
            Debiteuregrootboek                        Krediteuregrootboek
            D4     S. Samuels    R8 500               K2    Quik Groothandelaars      R11 000

        Zimdolar Ink. koop handelsvoorraad op 16 Augustus 2022 van Quik Groothandelaars
        teen R20 000 en maak ‘n EFO-betaling vir die volledige bedrag verskuldig.
 21.    Hoeveel sal op 16 Augustus 2022 aan Quik Groothandelaars betaal word?

        A        R31 000
        B        R28 500
        C        R11 000
        D        R20 000                                                                        (1)

Grade 9 EMS Paper 1: Afrikaans                  8

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com

        Swiss Bpk. betaal Khumalo Eiendomme R35 000, deur middel van ‘n EFO, vir ‘n
        besigheidsperseel wat gehuur word.
 22.    Hoe sal die transaksie in die Diverse rekeninge van Swiss Bpk. aangeteken
        word?

        A       Bedrag           Besonderhede
                35 000           EFO

                Bedrag           Besonderhede
        B
                35 000           Khumalo Eiendomme

                Bedrag           Besonderhede
        C
                35 000           Besigheidsperseel

                Bedrag           Besonderhede
        D
                35 000           Huuruitgawe                                                (1)

        Die eienaar, S’busiso, het kruideniersware ter waarde van R 2 500 op 14 Februarie
        2022 vir Betty (sy vrou) geneem.
 23.    Wat word in die besonderhede-kolom van die Diverse Rekeninge in die
        Kontantbetalingsjoernaal geskryf?

        A    Kruideniersware
        B    S’busiso
        C    Onttrekkings
        D    Betty                                                                          (1)

Grade 9 EMS Paper 1: Afrikaans                  9

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com

        ‘n Uittreksel:
        Debiteurejoernaal van Koos Ondernemings- Augustus 2022                 DJ8
            Dok.                                                           Koste van
                   Dag     Debiteur                   Fol.   Verkope
            No.                                                             verkope
         100       12      D. Danisa                  D5        16 500        12 500
 24.    Watter brondokument word gebruik om die transaksie aan te teken?

        A      Duplikaat faktuur
        B      Oorspronklike faktuur
        C      Duplikaat kredietnota
        D      Oorspronklike kredietnota                                                  (1)

        Lucky Bpk. verskaf handelsvoorraad ter waarde van R30 000 op krediet aan Lion Bpk.
 25.    Wie is die debiteur in die transaksie?

        A      Verskaffer
        B      Lion Bpk.
        C      Handelsvoorraad
        D      Lucky Bpk.                                                                 (1)

        Handelsvoorraad, met ‘n kosprys van R9 600, word op krediet aan Bape Handelaars
        verkoop, (R1 030 wins).
 26.    Hoeveel skuld Bape Handelaars?

        A      R1 030
        B      R9 600
        C      R8 570
        D      R10 630                                                                    (1)

Grade 9 EMS Paper 1: Afrikaans                   10

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com

        Bestie Vervaardigers verkoop voorraad vir R5 000 aan TJ Pitse op krediet, ‘n
        winsopslag van 75% word gebruik.
 27.    Hoeveel sal as Kosprys van verkope in die Debiteurejoernaal aan geteken word?

        A    R2 142.86
        B    R2 857.14
        C    R8 750.00
        D    R7 143.00                                                                     (1)

        Transaksie op 3 September 2022 vir Zoe Winkels
        Koop ink vir ‘n rekenaar op krediet vanaf Bham Boekwinkel vir R2 500.
        Verkoop voorraad op krediet aan DJ Trans vir R1 700 en aan ZD Musiek vir R2 000.
 28.    Wie is die krediteur in die transaksie?

        A    DJ Trans
        B    Zoe Winkels
        C    Bham Boekwinkel
        D    ZD Musiek                                                                     (1)

        Ontvang ‘n kredietfaktuur van ZP Verksaffers vir die volgende aankope:
        Handelsvoorraad, R600 en Skyfbehoeftes, R310.
 29.    In watter kolomme in die Krediteurejoernaal word die transaksie aangeteken?

        A    Krediteurekontrole and Diverse Rekeninge
        B    Krediteurekontrole en Handelsvoorraad
        C    Krediteurekontrole, Handelsvoorraad en Skryfbehoeftes
        D    Krediteurekontrole, Skryfbehoeftes en Diverse Rekeninge                       (1)

Grade 9 EMS Paper 1: Afrikaans                    11

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com

        Koop verpakkingsmateriaal en verbruiksgoedere op krediet van Akky Handelaars, vir
        R1 200 en R3 400 onderskeidelik.
 30.    Hoeveel moet aangeteken word in die Krediteurejoernaal vir verpakkings-
        materiaal?

        A    R3 400
        B    R4 600
        C    R1 200
        D    R2 200                                                                       (1)

        4 Januarie 2022
        Letlape Winkels koop penne, potlode, krammetjies en krammasjiene op krediet van
        Stars Boekwinkel vir R5 010 volgens faktuur 23.
 31.    Wat sal in die Diverse Rekeninge kolom ingeskryf word?

        A    Skryfbehoeftes
        B    Handelsvoorraad
        C    Verpakkingsmateriaal
        D    Krediteurekontrole                                                           (1)

        ‘n Onervare boekhouer het die kredietaankope van meubels verkeerdelik in die
        Kontantbetalingsjoernaal aangeteken.

 32.    In watter joernaal moes die transaksie aangeteken gewees het?

        A    Debiteurejoernaal
        B    Kontantontvangstejoernaal
        C    Krediteurejoernaal
        D    Kontantbetalingsjoernaal                                                     (1)

Grade 9 EMS Paper 1: Afrikaans                 12

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com

        Jou maatskappy koop ‘n voertuig van ABC Motorhawe op krediet vir R120 000.
 33.    Hoekom word voertuie onder Diverse Rekening aangeteken?

        A    Voertuie word nie gereeld gekoop nie en het nie ‘n afsonderlike kolom nie.
        B    Duur aankope moet in die Diverse Rekeninge kolom aangeteken word.
        C    Diverse Rekeninge is ‘n kolom vir die boekstawing van slegs voertuie.
        D    Nuwe voertuie word altyd in die Diverse Rekeninge kolom aangeteken.          (1)

        Ontvang Kredietfaktuur 142 van Thulari Groothandelaars vir die volgende:
        handelsvoorraad, R7 800 en verpakkingsmateriaal, R3 600.
 34.    Hoeveel moet in die Krediteurekontrole-kolom aangeteken word?

        A    R3 600
        B    R7 800
        C    R4 200
        D    R11 400                                                                      (1)

        “BB-Keys” het op 11 September 2022, ‘n EFO betaling gemaak vir kantoor-
        skoonmaakmiddels van R4 200.
 35.    Hoe word die transaksie volgens die Rekeningkundige Vergelyking ontleed?

        A    Bank is gedebiteer en “BB-Keys” Sleutels is gekrediteer
        B    Bank is gekrediteer and Skoonmaakmiddels is gedebiteer
        C    Bank is gedebiteer en Skoonmaakmiddels is gedebiteer
        D    Bank is gekrediteer en Eienaarsbelang is gedebiteer                          (1)

Grade 9 EMS Paper 1: Afrikaans               13

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com

        ‘n EFT betaling van R9 700 word deur “Easy Stores”, op 7 Mei, aan “Platinum Cash
        and Carry” gemaak, as ‘n gedeeltelike betaling van die bedrag verskuldig.
 36.    Wat sal die effek op die Rekeningkundige vergelyking wees?

        A          B             =        EB                +        L
                       -9 700              0                 +9 700

        B
               B                 =        EB                +        L
                       -9 700            +9 700                 0

        C
               B                 =        EB                +        L
                         0               +9 700              -9 700

        D
               B                     =    EB                +        L
                       -9 700              0                 -9 700                        (1)

Grade 9 EMS Paper 1: Afrikaans                 14

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com

        Maandelikse huur van R3 500 was vanaf KP Pilane ontvang.
 37.    Hoe word die transaksie volgens die Rekeningkundige Vergelyking ontleed?

        A               B              =                     EB                 +         L
               Effek         Rede            Effek               Rede           Effek            Rede
               -3 500        Bank            -3 500        Huuruitgawe
                             verminder                     verminder EB

        B
                        B              =                   EB                        +        L
               Effek        Rede              Effek         Rede            Effek             Rede
               -3 500       Bank                                        -3 500       Krediteurekontrole
                            verminder                                                vermeerder

        C
                            B          =                        EB                       +        L
               Effek            Rede            Effek                Rede            Effek        Rede
               +3 500           Bank          +3 500        Huurinkomste
                                vermeerder                  vermeerder EB

        D
                         B             =                    EB                       +        L
               Effek         Rede               Effek           Rede         Effek            Rede
               +3 500        Bank                                           +3 500       Huurinkomste     (1)

                             vermeerder                                                  vermeerder
                                                                                         Laste

Grade 9 EMS Paper 1: Afrikaans                        15

### Page 17

Downloaded from hlayiso.com

        Marumola Winkels ontvang ‘n EFO betaling van Tau Winkel ter vereffening van hul
        rekening, R7 290.
 38.    Hoe word die transaksie volgens die Rekeningkundige Vergelyking ontleed?

        A            B           =      EB           +         L
                   -7 290               0            +7 290

        B            B           =      EB           +         L
                  -7 290                 0                 0
                 +7 290

        C            B           =      EB           +         L
                  +7 290              -7 290                   0

        D            B           =      EB           +         L
                  +7 290                 0                 0                              (1)
                  +7 290

        Lucy deponeer R50 000 as kapitaalbydrae in die besigheid se rekening by Nedbank.
 39.    Wat is die effek op die Rekeningkundige Vergelyking?

        A            B           =      EB           +         L
                      0              +50 000             +50 000

        B            B           =      EB           +         L
                 -50 000             +50 000                   0

        C            B           =      EB           +         L
                 +50 000             +50 000                   0

        D            B           =      EB           +         L
                                                                                          (1)
                 +50 000                 0            -50 000

Grade 9 EMS Paper 1: Afrikaans                 16

### Page 18

Downloaded from hlayiso.com

        Maak EFO-betaling aan Telkom, R2 300, vir die besigheids-telefoon.
 40.    Wat is die effek van die transaksie op die Rekeningkundige Vergelyking?

        A                    B                       EB                             +        L
                        =
               Effek        Rede        Effek            Rede             Effek              Rede
                                    -2 300        Telefoon               +2 300     Krediteurekontrole
                                                  verminder EB                      vermeerder

        B               B           =                   EB                          +        L
               Effek        Rede            Effek            Rede         Effek              Rede
               +2 300       Bank                                         +2 300     Krediteurekontrole
                            vermeerder                                              vermeerder

        C               B           =                        EB                      +        L
               Effek         Rede           Effek               Rede          Effek          Rede
               -2 300        Bank         -2 300         Telefoon
                             verminder                   verminder EB

        D                   B       =                        EB                          +        L
               Effek         Rede               Effek             Rede            Effek          Rede
               +2 300        Bank           -2 300           Telefoon
                             vermeerder                      verminder EB                                (1)

Grade 9 EMS Paper 1: Afrikaans                          17

### Page 19

Downloaded from hlayiso.com

        Maak ‘n EFO-betaling, op 28 April 2022 aan die verhuurder, PJ Klaas, R4 100 vir die
        huur van die perseel en R3 500 vir die huur van stoorspasie.
 41.    Hoeveel moet in die Huuruitgawe-rekening aangeteken word?

        A     R3 500
        B     R4 100
        C     R600
        D     R7 600                                                                          (1)

        ‘n EFO betaling was aan die Moses Kotane Munisipaliteit gemaak, R1 560, vir water en
        elektrisiteit.
 42.    Hoe word die dubbleinskrywingsbeginsel vir die transaksie toegepas?

        A     Debiteer Bankrekening en krediteer Water en Elektrisiteit
        B     Krediteer Moses Kotane Municipaliteit en krediteer Bankrekening
        C     Debiteer Water en Elektrisiteit en krediteer Bankrekening
        D     Krediteer Water en Elektrisiteit en debiteer Moses Kotane Munisipaliteit        (1)

        Wanneer goedere kontant vir die besigheid aangekoop word, sal Bank gekrediteer
        word.
 43.    Watter rekening word gedebiteer in die Algemene Grootboek?

        A     Handelsvoorraad
        B     Bank
        C     Koste van verkope
        D     Verkope                                                                         (1)

Grade 9 EMS Paper 1: Afrikaans                 18

### Page 20

Downloaded from hlayiso.com

        Die volgende inligting is uit die Algemene Grootboek van “Kitso Events” vir Augustus
        2022 geneem:
        Krediteurekontrole R28 305 (1 Augustus 2022)
        Totale Aankope in die Krediteurejoernaal R52 450
        Totale Betalings aan krediteure R26 500
 44.    Wat is die saldo vir Krediteurekontrole op 1 September 2022?

        A    R28 305
        B    R54 805
        C    R26 500
        D    R54 255                                                                           (1)

        IJ Metsileng, die eienaar van “Base Holdings”, vermeerder haar Kapitaal bydrae van
        R35 000 na R70 000.
 45.    Hoe sal die transaksie na die Algemene Grootboek oorgeboek word?

        A    Debiteer Kapitaal Rekening en krediteer Bankrekening, R35 000
        B    Krediteer Kapitaal Rekening en debiteer Bankrekening, R35 000
        C    Debiteer Kapitaal Rekening en krediteer Bankrekening, R70 000
        D    Krediteer Kapitaal Rekening en debiteer Bankrekening, R70 000                     (1)

                                                                                       [45]

Grade 9 EMS Paper 1: Afrikaans                19

### Page 21

Downloaded from hlayiso.com

AFDELING B

       Die volgende inligting verkyn in die boeke van “JJ Stores” vir Maart 2022.
       JJ Stores verkoop voorraad teen ‘n winsopslag van 50%.

       Transaksie: 5 Maart 2022
       Kontantverkope van handelsvoorraad volgens die kasregisterrol is R25 000.
46.    Gebruik die inligting om die Kontantontvangstejoernaal van “JJ Stores” vir
       31 Maart 2022 voor te berei.                                                         (5)

       Die volgende inligting verkyn in die boeke van Coco Kleinhandelaars vir Maart 2022

       Transaksie: 31 Mei 2022
       Coco Kleinhandelaars betaal TELCO deur ‘n EFO betaling vir die besigheid se
       telefoonrekening asook die eienaar se privaat telefoonrekening, van R2 000 en R550
       onderskeidelik.
47. Boekstaaf die transaksie in die Kontantbetalingsjoernaal van Coco Kleinhandelaars
       op 31 Mei 2022.                                                                       (5)

       Op 25 Februarie 2022, word handelsvoorraad van Pick & Carry op krediet vir R 23 300
       aangekoop, faktuur 012.

48.    Boekstaaf die transaksie in die Krediteurejoernaal van BoB Winkels vir Februarie
       2022.                                                                                 (5)

      SS Johnson verkoop handelsvoorraad vir R4 500 kontant aan L. Lucas, teen ‘n winsopslag
      van 50%. Reik Kwitansie 123 uit.
49. Toon die effek van die transaksie op die Rekeningkundige Vergelyking.                    (7)

Grade 9 EMS Paper 1: Afrikaans                  20

### Page 22

Downloaded from hlayiso.com

     Die volgende inligting is geneem uit die boeke van “PK Motors”:
      Debiteurekontrole R31 560 (beginsaldo)
      Totale Verkope in die Debiteurejoernaal R66 450
      Totale betalings vanaf debiteure R34 510
50. Gebruik die inligting om die Debiteurekontrole-rekening in die Algemene Grootboek van
     PK Motors vir Mei 2022 te voltooi. Saldeer die rekening aan die einde van die maand.
                                   Algemene Grootboek van PK Motors
                                         Balansstaatrekeninge
                                      Debiteurekontrole-rekening
        Datum        Besonder- Fol       Bedrag        Datum    Besonder-   Fol   Bedrag
                       hede                                        hede
      2022      ?      Saldo      a/b     ?        2022    31       ?       KOJ    ?
       Mei                                         Mei                       8
               31     Verkope     ?       ?                        Saldo    o/d    ?
                                          ?                                        ?          (8)

      Junie     1      Saldo      a/b     ?

                                                                                       [30]

                                        Einde van die toets

 Grade 9 EMS Paper 1: Afrikaans                   21

### Page 23

Downloaded from hlayiso.com

Grade 9 EMS Paper 1: Afrikaans   22

## Related documents

- [Grade 9 EMS Afrikaans Test Paper 2](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-ems-afrikaans-test-paper-2/ccf110d9-aea4-451c-a6f0-e4df8d4ec4f5) — Economic and Management Sciences · QP · 2022 · Afr
- [Gr 9 EMS P1 (Afrikaans) November 2022 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-9-ems-p1-afrikaans-november-2022-question-paper/1ab9cb10-09af-4ac3-94e1-95d921cd749a) — Economic and Management Sciences · QP · 2022 · Afr
- [EMS P1 Afrikaans Test](https://www.hlayiso.com/library/ems-p1-afrikaans-test/61d0e776-c207-4f15-ad4d-9167f923e361) — Economic and Management Sciences · QP · 2023 · Afr
- [Gr 9 EMS P1 (Afrikaans) November 2022 Answer Book](https://www.hlayiso.com/library/gr-9-ems-p1-afrikaans-november-2022-answer-book-1/3c661cd8-9c24-4f25-93d2-a35b15e8098b) — Economic and Management Sciences · Addendum · 2022 · Afr
- [Gr 9 Economics and Management Sciences P2 (Afrikaans) November 2022 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-9-economics-and-management-sciences-p2-afrikaans-november-2022-question-paper/36183e40-2e68-4bc4-8e9a-83832a2906d9) — Economic and Management Sciences · QP · 2022 · Afr
- [EMS Afrikaans P2 Test](https://www.hlayiso.com/library/ems-afrikaans-p2-test/e0441c66-d120-4528-af65-cfccb85c984b) — Economic and Management Sciences · QP · 2023 · Afr

## More from Grade 9 Economic and Management Sciences

- [CAPS SP EMS AFRIKAANS GR 7-9](https://www.hlayiso.com/library/caps-sp-ems-afrikaans-gr-7-9/c4088349-c650-4c35-a95b-8b4d5c5a3578) — CAPS · Afr
- [Gr 9 EMS P1 (Afrikaans) June 2024 Answer Book](https://www.hlayiso.com/library/gr-9-ems-p1-afrikaans-june-2024-answer-book/545237e6-921d-4e91-b783-783eeaf85498) — Addendum · 2024 · Afr
- [Gr 9 EMS P2 (Afrikaans) June 2024 Answer Book](https://www.hlayiso.com/library/gr-9-ems-p2-afrikaans-june-2024-answer-book/bd6f430b-d83f-42d4-8b3c-476285e0ae3c) — Addendum · 2024 · Afr
- [Gr 9 ECO P1 (Afrikaans) June 2023 Answerbook](https://www.hlayiso.com/library/gr-9-eco-p1-afrikaans-june-2023-answerbook/ca2bc068-8d4a-4040-bd9a-ed9f9d7a6ab1) — Addendum · 2023 · Afr
- [Gr 9 ECO P2 (Afrikaans) June 2023 Answerbook](https://www.hlayiso.com/library/gr-9-eco-p2-afrikaans-june-2023-answerbook/926700e8-2cc7-4e0b-8c35-4d001e8da6a3) — Addendum · 2023 · Afr
- [Gr 9 ECO P2 (Afrikaans) June 2023 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-9-eco-p2-afrikaans-june-2023-possible-answers/76af9a4e-93c2-42b1-b94c-5d5c9b174f23) — Memo · 2023 · Afr

## Collection

- [Grade 9 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-9/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
