# Life Orientation Grade 9 June Common 2010 Memo (Afrikaans)

> Grade 9 Life Orientation memorandum from the June Common 2010 (Afrikaans), 7 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/grade-9-life-orientation-2010-june-common-memorandum-afrikaans/341f2ed3-a0ad-41b7-afab-ddd62a645e14
- Updated: 2026-10-29
- Subject: Life Orientation
- Grade: Grade 9
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2010
- Exam period: June Common
- Curriculum: CAPS
- Pages: 7

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 9](https://www.hlayiso.com/library/grade-9) › [Life Orientation](https://www.hlayiso.com/library/grade-9/life-orientation) › [Life Orientation Grade 9 June Common 2010 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-life-orientation-2010-june-common-memorandum-afrikaans/341f2ed3-a0ad-41b7-afab-ddd62a645e14)

## About this document

Life Orientation · Grade 9 · June Common · 2010 · Afrikaans. Memorandum, 7 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Province of the
             EASTERN CAPE
             EDUCATION

                           SENIOR FASE

                               GRAAD 9

                               JUNIE 2010

                 LEWENSORIËNTERING
                    MEMORANDUM

PUNTE: 100

TYD: 2 uur

                Hierdie memorandum bestaan uit 7 bladsye.

### Page 2

2                              LEWENSORIËNTERING                                    (JUNIE 2010)

AFDELING A

VRAAG 1

1.1   Onwaar
1.2   Onwaar
1.3   Waar
1.4   Onwaar
1.5   Onwaar                                                                 (5 x1) (5)
                                                                                    [5]

VRAAG 2

2.1   D
2.2   E
2.3   B
2.4   A
2.5   C                                                                      (5 x
      1)                                                                                (5)

2.2 2.2.1     Wiskunde- en Wetenskap onderwysers is hoogs in aanvraag.
              Werksgeleenthede is redelik beskikbaar vir die tipe onderwysers.         (2)

      2.2.2   Enige van die volgende:
              Wetenskap, Ingenieurwese en Tegnologie,
              Besigheids- en Ekonomiese Wetenskappe,
              Gesondheidswetenskappe                                                   (1)

      2.2.3   Wetenskap, Ingenieurwese en Tegnologie                                   (1)

      2.2.4   Wanneer die gekose beroep nie Wiskunde vereis nie bv.
              Geesteswetenskappe, Regte en Opvoedkunde.                                (2)

      2.2.5   Leerder                                                                  (1)
                                                                                      [12]

### Page 3

(JUNIE 2010)                      LEWENSORIËNTERING                                     3

 VRAAG 3

 3.1 Voorbeelde van reaksies
     (a)        Vrouedag (9 Augustus)
          Ongeveer 20 000 vroue het ŉ opmars na die Uniegebou gehad, om te
          protesteer teen die Paswet. Gemeenskappe hou bewustheidsveldtogte
          of feesvierings om die vroue se stryd teen apartheid te herdenk. Die
          jeug kan hierdie dag gebruik om vrouegeweld teen te staan.
     (b)        Erfenisdag (24 September)
          Hierdie dag is daar ter viering van hoogtepunte en bydraes van mense
          van verskeie kulture. Verskeie kulturele aktiwiteite en gebeurlikhede
          word daar gestel om onse diverse kultuur en geskiedenis te herdenk.
          Leerders word aangemoedig om kreatiwiteit aan die dag te lê, om
          kulturele diversiteit/verskille te bevorder.
     (c)        Menseregtedag (21 Maart)
          Hierdie dag is ook bekend as die Sharpeville Slagting. Altesaam 69
          mense is gedood en 180 beseer, tydens ŉ anti-paswet veldtog.
          Feesvieringe word gehou om dié wat se regte geskend was te eer. Die
          jeug word aangemoedig om ander se menseregte te respekteer asook
          om nie-diskriminasie te bevorder.
     (d)        Jeugdag (16 Junie)
          Studente het protes aangeteken teen die gebruik van Afrikaans as
          onderrigtaal. Vandag word hierdie dag landwyd herdenk en gevier. Die
          jeug word aangemoedig om positief by te dra tot die ontwikkeling en
          opheffing van ons jong mense.
     (e)        Werkersdag (1 Mei)
          Wêreldwyd word die werkersklas se lot bepleit. Hierdie dag is ŉ simbool
          van die stryd vir die regte van arbeiders. Hierdie dag word op
          verskillende maniere in die werkplek en industrieë gevier. Die jeug
          word bewus gemaak van die regte van arbeiders.                          (3)

 3.2 Moontlike antwoorde: (Aanvaar antwoorde wat betrekking het op
     beplanning)
          Fondsinsameling
          Bepaal ŉ datum en ŉ terrein/bymekaar kom plek
          Beplan aktiwiteite en stuur uitnodigings uit
          Reël ŉ geskikte terrein                                                (4)

 3.3 Enige gekose onderwerp
     Slegs beskrywing – (geen punt)
     Slegs voorbeeld – (geen punt)
     Beskrywing en voorbeeld (2 punte)                                            (2)

 3.4 Hulle kan gesprekke tussen die twee partye aanmoedig/fasiliteer
     onderhandelings, om die konflik op te los/by te lê.                          (1)
                                                                                 [10]

### Page 4

4                             LEWENSORIËNTERING                                  (JUNIE 2010)

VRAAG 4

4.1 Dwelms/Dagga en tabak/Alkohol. (Enige relevante antwoorde)                       (2)

4.2 EEN uit elke DRIE jeugdiges is verslaaf aan verbode middels.                     (2)

4.3 Negatiewe portuurdruk affekteer ŉ persoon se gesondheid en veiligheid
    (welsyn).
    Ouers, as die naasbestaande en ondersteunings struktuur word erg geraak
    wanneer hul kinders negatief beïnvloed word.     (enige relevante
    antwoord).                                                                       (2)

4.4 Jeugdiges kan selfvernietiging verhoed deur:
        Betrokkenheid by sportaktiwiteite/deelname aan gemeenskapsprojekte.
        Deur selfgeldend te wees.
        Positiewe rolmodelle en mentors na te doen.
        Hulself besig te hou met stokperdjies soos kuns te (dans, musiek,
         drama) (enige twee relevante antwoord).                                     (2)

4.5 Onverantwoordelike gedrag kan aanleiding gee tot onveilige of onbeskermde
    seksuele aktiwiteite/kriminele oortredings/beskadiging van ander se
    besittings/afbreek van menslike verhoudings, ens.                                (1)

4.6 Invloede van portuurgroepe wat aanleiding gee tot aktiwiteite met nadelige
    gevolge. (Enige gepaste antwoord)                                                (1)

4.7 (a) Maak.
    (b) maai.                                                                        (2)

4.8 Selfgeldend                                                                     (1)
                                                                                   [13]

### Page 5

(JUNIE 2010)                           LEWENSORIËNTERING                                     5

 VRAAG 5

  Assesseringskriteria          Vlak 1             Vlak 2        Vlak 3      Totaal
  1. Inleiding                Nie duidelik       Duidelik en   Uitstekend
     Duidelik en van             0−1              relevant
     toepassing                                   2−3             3−4             4
  2. Inhoud                  Onvoldoende        Bevredigend    Uitstekend         7
      Verduidelikend,
      relevant en                 1−2              3−4            5−7
      samehangend
  3. Slot                    Nie relevant of    Relevant en    Uitstekend         4
      Relevant/het           samehangend       samehangend
      betrekking op                nie
      feite in inhoud             0−1              2−3            3−4             15

 VRAAG 6

 6.1 Antiretroviraal                                                                   (1)

 6.2 Carol se CD4-telling is normaal.                                                  (2)

 6.3 Hul hare val uit in die proses.                                                   (2)

 6.4 Die dokter moet die pasiënte se siekte toestand monitor om te besluit op
     geskikte behandeling (elke pasiënt is uniek).
     Die tipe/soort en dosering van die medikasie moet volgens elke pasiënt se
     behoefte aangepas word.
     Daar is gevalle waar ŉ gediagnoseerde siektetoestand simptome toon.
     Alle pasiënte het nie dieselfde reaksie op sekere medikasie nie/ander
     reageer glad nie.
     (Enige 2 x 1)                                                                     (2)

 6.5 Gevalle waar pasiënte se toestand nie ernstig is nie/wie goed reageer op
     behandeling/persone wie ingeënt is sodat hulle nie die siekte kan versprei
     deur ander aan te steek nie.                                                      (2)

 6.6 Die suggereer dat gesondheidsdienste redelik beskikbaar/of bereikbaar/
     bekombaar is in afgeleë gebied nie.                                               (2)

 6.7 Mobiele klinieke moet beskikbaar wees om afgeleë plekke op ŉ gereelde
     basis te besoek/vervoer aan plaaswerkers na en van die naaste
     gesondheidskliniek of hospitaal/gesondheidswerkers kan op die plase
     beskikbaar geplaas word.                                                          (2)

### Page 6

6                             LEWENSORIËNTERING                                   (JUNIE 2010)

6.8 Enige aanvaarbare/relevante antwoord met verduideliking:

     Byvoorbeeld TB – die virus/kieme word vrylik versprei deur te hoes/woon in
     onhigiëniese omgewing/eet van bederfde voedsel, saamgebruik van
     eetgerei/TB is hoogs aansteeklik wanneer die nie behandel word nie.
     MIV/VIGS – word deur bloedoortappings (ongetoetste bloed) en onveilige
     seksuele omgang oor gedra. Getroude mans/vroue wie positief
     gediagnoseer is, dra die siekte oor aan hul huweliksmaats en dan
     aan hul ongebore babas (die vroue).
     Wanvoeding – Dit verswak die immuniteitstelsel en lei tot verdere siektes.
     Voedselvergiftiging – word verkry deurdat besmette voedsel soos vleis,
     afkomstig van diere wat aan onbekende oorsake gevrek het. Eet van
     vergiftigde voedsel.
     (Enige een van bogenoemde antwoorde of in die trant.)                              (2)
                                                                                       [15]

VRAAG 7

7.1 TB/MIV/VIGS (enige oordraagbare siekte) wat deur ŉ ongunstige omgewing
    beïnvloed word.                                                                     (2)

7.2 Huisbrake, verkragting, aanranding en misbruike (drank, dwelms ens.),
    gebeur waar armoede en werkloosheid aan die orde van die dag is.                    (2)

7.3 Hulle het nie keuses nie – oorleef van enige iets wat maklik bekombaar is.          (2)

7.4      Die reg om ŉ skoon omgewing
         Ordentlike woonplek
         Skoon lopende water
         Basiese gesondheidsdienste (ens.)                                             (2)

7.5 Uitdagings eerste te stel – 1 punt
    Oorsaak – 1 punt                                                                    (2)
                                                                                       [10]

### Page 7

(JUNIE 2010)                          LEWENSORIËNTERING                                7

 VRAAG 8

 LIGGAAMLIKE ONTWIKKELING EN BEWEGING

 8.1 (a)       fiksheid, stamina en gereelde oefening
     (b)       hart
     (c)       longe
     (d)       suurstof
     (e)       kos
     (f)       draf
     (g)       fietsry
     (h)       20 minute
     (i)       drie keer
     (j)       is stadiger                                                      (12)

 8.2          Vermy dit om op jou kop te beland.
              Moet nie jou hele liggaamsgewig op jou nek plaas nie.
              Hou jou liggaam reguit.                                 (Enige 2) (2)

 8.3          Om fiks te bly
              Om liggaam gesond tot hou
              Om ŉ korrekte postuur te behou
              Verhoog bloed sirkulasie
              Bevorder of verbeter asemhaling en hou longe gesond     (Enige 4) (4)

 8.4 hart en longe                                                               (2)
                                                                                [20]

                                                                       TOTAAL: 100

## Related documents

- [4 June 2010 Life Orientation Gr 9 Paper Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-life-orientation-2010-june-common-question-paper-afrikaans/96546124-3bf0-4bc4-a823-67f0cbebe0d1) — Life Orientation · QP · 2010 · Afr
- [LEWENSORIENT-GRD 9 MEMO-NOV 2010](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-life-orientation-2010-november-ec-memorandum/49bc1486-7ba3-4a56-9ceb-e7ffb5947a4b) — Life Orientation · Memo · 2010
- [Life Orientation-GRD 9 MEMO-ENG-NOV 2010](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-life-orientation-2010-november-ec-memorandum/c1e20421-aa64-45d1-86b9-090a0da786f8) — Life Orientation · Memo · 2010 · Eng
- [LEWENSORIENT-QP-NOV 2010](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-life-orientation-2010-november-ec-question-paper/5e878630-3e17-4375-98e1-47ebd2d7caa6) — Life Orientation · QP · 2010
- [Life Orientation-QP-ENG-NOV 2010](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-life-orientation-2010-november-ec-question-paper/a3d433ca-2231-4a63-b219-8d09e482b795) — Life Orientation · QP · 2010 · Eng
- [LIFE ORIENTATION-GR9 2012-MEMO-ENG](https://www.hlayiso.com/library/life-orientation-gr9-2012-memo-eng/a65523b0-08f2-4ddf-85e5-ff366459a1e3) — Life Orientation · Memo · 2012 · Eng

## More from Grade 9 Life Orientation

- [LIFE ORIENTATION QP GR9 NOV 2015 AFR](https://www.hlayiso.com/library/life-orientation-qp-gr9-nov-2015-afr/a30293d4-0629-4212-aeca-186443a80310) — QP · 2016 · Afr
- [LIFE ORIENTATION QP GR9 NOV 2015 ENG](https://www.hlayiso.com/library/life-orientation-qp-gr9-nov-2015-eng/db46c892-b490-45b3-820b-b39e9314e121) — QP · 2016 · Eng
- [LO GR 9 QP NOV2014 ENG](https://www.hlayiso.com/library/lo-gr-9-qp-nov2014-eng/ca7aeafb-2998-47b9-8131-c5849031ab20) — QP · 2014 · Eng
- [LO GR 9 QP NOV2014 AFR](https://www.hlayiso.com/library/lo-gr-9-qp-nov2014-afr/730e3eb2-8daf-4e4f-8cfa-b6b10a49ad91) — QP · 2014 · Afr
- [LIFE ORIENTATION GR9 2013-QP](https://www.hlayiso.com/library/life-orientation-gr9-2013-qp/49704367-3df2-4cca-a1b5-802a130663ca) — QP · 2013
- [LEWENSORIENTERING GR9 2013 QP-AFR](https://www.hlayiso.com/library/lewensorientering-gr9-2013-qp-afr/7461c31a-321b-4f99-b2eb-6784c962de08) — QP · 2013 · Afr

## Collection

- [Grade 9 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-9/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
