# Mathematics Grade 9 November EC 2010 Question Paper

> Grade 9 Mathematics question paper from the November EC 2010, 13 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/grade-9-mathematics-2010-november-ec-question-paper/8c46290d-cb78-4780-8f0d-ea9ac9c73679
- Updated: 2026-10-29
- Subject: Mathematics
- Grade: Grade 9
- Document type: Question paper
- Year: 2010
- Exam period: November EC
- Curriculum: CAPS
- Pages: 13

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 9](https://www.hlayiso.com/library/grade-9) › [Mathematics](https://www.hlayiso.com/library/grade-9/mathematics) › [Mathematics Grade 9 November EC 2010 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-mathematics-2010-november-ec-question-paper/8c46290d-cb78-4780-8f0d-ea9ac9c73679)

## About this document

Mathematics · Grade 9 · November EC · 2010. Question paper, 13 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Province of the
             EASTERN CAPE
             EDUCATION

                          SENIOR FASE

                           GRAAD 9

                     NOVEMBER 2010

                          WISKUNDE

PUNTE: 100

TYD: 2 uur

                 Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye.

### Page 2

2                                       WISKUNDE                               (NOVEMBER 2010)

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1.   Beantwoord al die vrae.

2.   Skryf netjies en leesbaar.

3.   Moet nie die nommers van die vrae verander nie.

4.   Toon al jou bewerkings, korrigeer jou antwoord tot TWEE desimale plekke
     waar nodig.

5.   ŉ Nie-programmeerbare sakrekenaar mag gebruik word.

### Page 3

(NOVEMBER 2010)                              WISKUNDE                                       3

 VRAAG 1

 In hierdie vraag, skryf slegs die korrekte LETTER langs die ooreenkomstige
 vraagnommer:

 VOORBEELD:

 1.11    Die waarde van a in die vergelyking 5a – 7 = 53 is

 A.      5
 B.      10
 C.      13
 D.      12

 Omdat die korrekte antwoord 12 is, skryf net eenvoudig D vir hierdie vraag, bv. 1.11 D

 1.1 Die HI-virus is 0,000 000 018 m in deursnee. Uitgedruk in wetenskaplike notasie,
     is dit ...

 A.     1,8x10-8 m.
 B.     18x109 m.
 C.     1,8x109 m.
 D.     1,8x10-9 m.                                                                       (1)

 1.2 (x4y5 z-2)3 vereenvoudigd is …

 A.     x7y5 z-5
 B.     x4y5 z-6
 C.     x7y8z-5
 D.     x12y15 z-6                                                                        (1)

 1.3    652−252
                 =…
         65 + 25

 A.     50
 B.     17,8
 C.     40
 D.     4
        9                                                                                 (1)

 1.4 (2x-3)(x+4) = …

 A.     2x2+5x-12
 B.     2x2-5x+12
 C.     2x2-3x+12
 D.     2x2-3x+12                                                                         (1)

### Page 4

4                                         WISKUNDE                    (NOVEMBER 2010)

1.5 Die transformasie wat van A na B hieronder plaasgevind het, is:

                A               B

A.   Rotasie deur 90°
B.   Translasie
C.   Refleksie
D.   Rotasie deur 180°                                                          (1)

1.6 Die boaansig (gekyk van bo) van die figuur hieronder is:

A.

B.

C.

D.
                                                                                (1)

1.7 Die grootte van elke hoek in ŉ reëlmatige oktagoon is …

A.   60°.
B.   135°.
C.   72°.
D.   105°.                                                                      (1)

### Page 5

(NOVEMBER 2010)                                 WISKUNDE                                          5

 1.8 In ŉ sak met albasters is daar 7 blou, 5 rooi en 8 geel albasters. Wat is die
     waarskynlikheid dat ŉ rooi albaster uitgehaal sal word?
        1
 A.     5
        1
 B.     2
        1
 C.     3
        1
 D.
        4                                                                                       (1)
 1.9    √3 27−6 = …
 A.     9 x−2
 B      3x
           −3

 C.     3 x−2
 D.     9 x−3                                                                                   (1)
 1.10    Die algemene reël vir die patroon 3; 8, 13, 18; 23 is …
 A.     2n+1
 B.     5n-2
 C.     4n-1
 D.     7n-4                                                                                    (1)
                                                                                               [10]
 VRAAG 2
 2.1 Samantha wil ŉ nuwe platskerm-televisiestel
     koop. Betty’s Bargains bied die televisie aan vir
     ŉ yslike R12 999 en dit word op die oomblik
     teen ŉ afslag van 15% verkoop. By Serious
     Sisters Specials word dieselfde televisie vir
     R14 999 teen ŉ afslag van 30% verkoop

        2.1.1     Berei twee verskillende berekeninge voor vir elke geval wat jy kan gebruik
                  om Samantha in te lig oor waar om haar televisie goedkoper aan te skaf.       (3)
        2.1.2     Hoeveel dollar sal hierdie televisie haar kos as $1= R7.35?                   (1)
 2.2 As ŉ bestuurder verdien Samantha R42 480 per maand. Sy verdeel haar
     inkomste in die verhouding 7:5 en dan spaar sy die kleinste bedrag.
        2.2.1     Hoeveel spaar sy?                                                             (2)
        2.2.2     Sy besluit dan om die bedrag in VRAAG 2.2.1 vir 2 jaar teen 6,5%
                  enkelvoudige rente per jaar te belê. Bereken die bedrag wat sy aan die
                  einde van hierdie belegging gaan verdien.                                     (3)
 2.3 Skryf TWEE syfers neer waarvan die som 20 en die som van hulle vierkantswortel
     208 is.                                                                                    (3)

### Page 6

6                                                   WISKUNDE                         (NOVEMBER 2010)
                                                                                              [12]

VRAAG 3

3.1 Los op vir x in die gegewe vergelykings hieronder:

      3.1.1      3( x−2)= 5 x−( x + 2)❑                                                        (3)

      3.1.2      ( 2 q−3 )(6 q x )= 1 2 q 15                                                   (3)

      3.1.3      2 x x−1
                    −    =2
                  3   4                                                                        (3)

3.2 Vereenvoudig die volgende uitdrukkings:

      3.2.1      5 x−3 x ( x + 4 ) −( 2 x + 1)                                                 (3)

      3.2.2        x 2− y 2     x− y
                              −
                 4 a −9 b 4 + 6 b
                     2      2
                                                                                               (3)

3.3 Faktoriseer die uitdrukking hieronder:

      35 x 3 y 4 −14 x 2 y + 21 x 4 y 2                                                        (2)
                                                                                              [17]
VRAAG 4

4.1 4.1.1        Brei die getalpatroon hieronder uit deur die volgende twee termes by te
                 voeg:
                                                 2; 5; 10; 17; 26; …; …                        (2)

      4.1.2      Vind die algemene reël.                                                       (2)

      4.1.3      Vind die twintigste term.                                                     (1)

4.2

### Page 7

(NOVEMBER 2010)                                 WISKUNDE                 7
       4.2.1      Skryf die vergelyking van die grafiek hierbo neer.   (4)

### Page 8

8                                                   WISKUNDE                (NOVEMBER 2010)

4.3 4.3.1     Die twee velle papier hiernaas het
              dieselfde vorm. Vind die waarde van h.

                                                                                      (2)
                                                                                     [11]
VRAAG 5

5.1 Die oppervlakte van ŉ reghoek met ŉ
    breedte van 4x cm word gegee as
         4
    6 x2+ x.
         3

      5.1.1   Wat is die lengte van die reghoek?                                      (4)

      5.1.2   Bereken vervolgens die omtrek van hierdie reghoek.                      (2)

5.2                           B
                                  52°

                      D                 65°   E             F

                  A                                     C

      5.2.1   In die figuur hierbo waar DB=CF en AB//CF, bewys dat DBE  CFE        (4)

      5.2.2   As DBE = 52° en DEB = 65° bereken die waarde van CFE.                (3)

5.3 As AB//CD

                                                    L

              A                                                 B
                                            x+35°

              C                    3x-15°                           D
                                        P

                          K

      5.3.1   Vind die waarde van x.                                                  (4)

      5.3.2   Vind dan die waarde van KPC.                                           (2)

### Page 9

(NOVEMBER 2010)                                  WISKUNDE                                           9
                                                                                                 [19]
 VRAAG 6
 6.1 Twee vliegtuie styg teen dieselfde tyd op
     vanaf twee lughawens wat 1 869 km van
     mekaar is. Vliegtuig B vlieg teen 120 km/h
     vinniger as Vliegtuig A. Elkeen van die
     vliegtuie vlieg na die lughawe vanwaar die
     ander vliegtuig opgestyg het.
       6.1.1      Vind ŉ vergelyking vir afstand in terme van die tyd (t) en die spoed (s) vir
                  elkeen van die vliegtuie.                                                       (3)
       6.1.2      Skryf die tyd in terme van die spoed.                                           (3)
 6.2 Die tekening hieronder toon die diagram van ŉ
     huis vanaf die vooraansig.. Die onderpunt van die
     leer is x m vanaf die muur, en die lengte van die
     leer is x + 2 m.

       6.2.1      As die hoogte van die muur 4 m is, vind x.                                      (3)
       6.2.2      Vind dan die lengte van die leer (in meter).                                    (1)
 6.3 Bestudeer die figuur hieronder en beantwoord die vrae wat volg:
     (verwys na AANHANGSEL A)

       6.3.1      Reflekteer figuur ABC langs die x-as.                                           (1)
       6.3.2      Skryf die koördinate van die figuur neer.                                       (1)
       6.3.3      Verbind AAl en CCl. Noem die vierhoekige figuur wat gevorm word
                  deur ABBlAl en gee redes vir jou antwoord.                                      (2)

### Page 10

10   WISKUNDE   (NOVEMBER 2010)
                         [14]

### Page 11

(NOVEMBER 2010)                                 WISKUNDE                                         11

 VRAAG 7

 Die kumulatiewe reënval, wat gemeet is in ŉ ewekansige (toevallige) seleksie van
 dorpe in Kwazulu-Natal vir Augustus 2009, is as volg: (inligting verkry van
 www.weathersa.co.za)

       KWAZULU-NATAL                      Totale Reënval (mm)
       Babanango                                   13
       Cathedral Peak-Hotel                         3
       Durban Weerkantoor                          13
       Giants Castle Aws                            1
       Greytown                                    11
       Mandini                                      9
       Paddock                                      6
       Pennington Suid                             35
       Port Edward                                 57
       Richards Bay Lughawe                        13
       Shaleburn                                    6

       7.1.1      Bereken die gemiddelde reënval van die data hierbo.                          (2)

       7.1.2      Bepaal die mediaan van die gegewe data.                                      (1)

       7.1.3      Wat is die modus van die data?                                               (1)

       7.1.4      Bereken die verspreidingswydte (omvang) van die data.                        (1)

       7.1.5      Stel die data voor in ŉ stam-en-blaar diagram.                               (2)

 7.2 Suzanne en Boitumelo speel ŉ speletjie. Suzanne het ses knope in ŉ houer. Al
     die knope het dieselfde vorm en grootte. Daar is 2 rooi knope, 1 blou knoop en 3
     pers knope. Boitumelo skiet ŉ regverdige muntstuk op.

       7.2.1      Teken ŉ boomdiagram wat al die waarskynlikhede wys om ŉ knoop uit te
                  trek of ŉ muntstuk op te skiet. Suzanne het die knoop in die houer na elke
                  trekking vervang.                                                            (3)

       7.2.2      Wat is die waarskynlikheid dat ŉ blou knoop uitgetrek sal word en ŉ kop
                  (kruis) te gooi?                                                             (2)

### Page 12

12                                            WISKUNDE                             (NOVEMBER 2010)

7.3 Hierdie sirkelgrafiek wys waarvan semel-ontbytgraanvlokkies gemaak is.

                                ONTBYTGRAANVLOKKIES

                                                            Vet

                                Koolhidrate            Vesel
                                      184°                  93°

                                                      10%
                                                        Ander
                                                35°
                                                Proteïene

     Die massa van ŉ gemiddelde bediening van hierdie graanvlokkies is 45 gram.

     7.3.1   Bereken die hoek in die middel van die gedeelte wat vet voorstel.               (2)

     7.3.2   Watter breuk in die sirkel stel die hoeveelheid vesel in die graanvlokkies
             voor?                                                                           (1)

     7.3.3   Wat is die massa van die proteïene in hierdie bediening van
             graanvlokkies?                                                                  (2)
                                                                                            [17]

                                                                               TOTAAL:      100

### Page 13

(NOVEMBER 2010)                          WISKUNDE                    13

 AANHANGSEL A

 NAAM:            _____________________________________   Gr: ____

 VRAAG 6.3

## Related documents

- [Afr EAT Gr 9 Nov 2010](https://www.hlayiso.com/library/afr-eat-gr-9-nov-2010/6e164d30-f19e-486c-93e6-33bf963a8a21) — Mathematics · QP · 2010 · Afr
- [Afr HT Gr 9 Nov 2010](https://www.hlayiso.com/library/afr-ht-gr-9-nov-2010/187f1dc6-297b-4f5c-8afc-5fcd4abf96b5) — Mathematics · QP · 2010 · Afr
- [English FAL Gr 9 Nov 2010](https://www.hlayiso.com/library/english-fal-gr-9-nov-2010/85a93eda-ab9c-4574-9430-c1ef5f3151f7) — Mathematics · QP · 2010 · Eng
- [ERRATA-memo-MATHEMATICS GRADE 9-final2](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-mathematics-2010-november-ec-memorandum/e869ab21-e687-4cea-9eaa-ebddab1f798e) — Mathematics · Memo · 2010
- [Gr 9 MEMOAfr MATH-Kanes](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-mathematics-2010-november-ec-memorandum/9bba34e8-ed16-475b-b706-972e4ef81edf) — Mathematics · Memo · 2010
- [MATHS QP GR9 NOV2019 EngD](https://www.hlayiso.com/library/maths-qp-gr9-nov2019-engd/c0f3caac-f681-4ede-8844-1f50c9eb56c4) — Mathematics · QP · 2019

## More from Grade 9 Mathematics

- [CAPS SP MATHEMATICS GR 7-9](https://www.hlayiso.com/library/caps-sp-mathematics-gr-7-9/ff259c2b-5f3b-46f9-ae34-66dd08358bbe) — CAPS · Eng
- [Grade 9 Mathematics P2 November 2026 Mock Memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-mathematics-2026-november-mock-exam-memorandum-paper-2/5fbec12a-33f0-47a8-bdc2-65573d99d0db) — Memo · 2026 · Eng
- [FS Maths Grade 9 MOCK November 2025 P2 and Memo](https://www.hlayiso.com/library/fs-maths-grade-9-mock-november-2025-p2-and-memo/411ff601-2320-4073-a074-74427663bad7) — QP + Memo · 2025
- [KZN Zululand Maths Grade 9 March 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/kzn-zululand-maths-grade-9-march-2025-qp-and-memo/a5d0e368-52a3-4816-b3aa-3597ee4f5a9f) — QP + Memo · 2025
- [Maths Grade 9 June 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/maths-grade-9-june-2025-qp-and-memo/1c92dc3a-8522-46ea-9bc2-251685906fd8) — QP + Memo · 2025
- [Grade 9 formal test 2024 memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-formal-test-2024-memo/46db1a9d-b9d3-4f68-b6a9-2931fa2f8fc3) — Memo · 2024

## Collection

- [Grade 9 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-9/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
