# Mathematics Grade 9 ANA Exemplars 2014 Question Paper (Afr)

> Grade 9 Mathematics question paper from the ANA Exemplars 2014 (Afrikaans), 17 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/grade-9-mathematics-afrikaans/a567b99b-a44b-4ab8-92b0-446a097f15ab
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Mathematics
- Grade: Grade 9
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2014
- Exam period: ANA Exemplars
- Curriculum: CAPS
- Pages: 17

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 9](https://www.hlayiso.com/library/grade-9) › [Mathematics](https://www.hlayiso.com/library/grade-9/mathematics) › [Mathematics Grade 9 ANA Exemplars 2014 Question Paper (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-mathematics-afrikaans/a567b99b-a44b-4ab8-92b0-446a097f15ab)

## About this document

Mathematics · Grade 9 · ANA Exemplars · 2014 · Afrikaans. Question paper, 17 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING
              2014

                        GRAAD 9

                     WISKUNDE
                    MODELVRAE

   Hierdie boekie bestaan uit 16 bladsye, die voorblad uitgesluit.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com

RIGLYNE BY DIE GEBRUIK VAN JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERINGS (JNA) MODELVRAE

1. Hoe om die modelvrae te gebruik

   Alhoewel die modelvrae vir die verskillende grade en vakke as 'n omvattende stel saamgestel is, hoef die
   leerders nie op die hele stel in een sessie te reageer nie. Die onderwyser moet toepaslike
   voorbeeldvrae kies wat deel vorm van die beplande les. Sorgvuldig geselekteerde individuele modelvrae
   of 'n hanteerbare groep vrae kan tydens die verskillende stadiums van die onderrig- en leerproses soos volg
   gebruik word:
    1.1 Aan die begin van 'n les as 'n diagnostiese toets om leerders se sterk en swak punte vas te stel. Die
           diagnose moet lei tot onmiddellike terugvoer aan leerders en geskikte lesse moet ontwikkel word
           om aandag te gee aan die geïdentifiseerde swak punte en om die sterk punte uit te bou. Die
           diagnostiese toets kan as tuiswerk gegee word om nie onderrigtyd in die klaskamer te verloor nie.
    1.2    Gedurende die les as kort, informatiewe toetse om te assesseer of leerders die veronderstelde
           kennis en vaardighede ontwikkel soos wat die les verloop en om seker te maak dat geen leerder
           agter raak nie.
    1.3    By die voltooiing van 'n les of reeks lesse as 'n summatiewe toets om te assesseer of die leerders
           voldoende begrip het en of hulle die kennis en vaardighede in die voltooide les(se) kan toepas.
           Spoedige terugvoer aan leerders is noodsaaklik, sodat die onderwyser kan vasstel of daar dele van
           die les(se) is wat weer behandel moet word om spesifieke kennis en vaardighede vas te lê.
    1.4    Om by alle fases leerders aan verskillende tegnieke van assessering of vraagstelling bloot te stel,
           bv. hoe om meervoudigekeuse-vrae (MK), oop vrae of vryeresponsvrae, kortvrae, ens. te
           beantwoord.
   Waar diagnostiese en formatiewe toetse korter in terme van die aantal vrae kan wees, sal die summatiewe
   toets heelwat meer vrae insluit, afhangend van die hoeveelheid werk wat reeds teen 'n sekere tyd behandel
   is. Dit is belangrik om seker te maak dat leerders uiteindelik genoeg oefening kry in die beantwoording van
   modelvrae.

2. Memorandums of nasienriglyne

   'n Tipiese voorbeeld van die verwagte antwoorde (nasienriglyne) word by elke modelvraag gegee.
   Onderwysers moet in gedagte hou dat die nasienriglyne geensins rigied is nie. Dit gee slegs breë riglyne ten
   opsigte van verwagte response en onderwysers moet aanvaarbare moontlikhede ondersoek en ander
   aanvaarbare response van die leerders aanvaar.

3. Kurrikulumdekking

   Dit is van kardinale belang dat die kurrikulum in elke klas ten volle behandel moet word. Die eksemplaar
   vraestelle vir elke graad en vak verteenwoordig nie die kurrikulum in sy geheel nie. Dit is slegs 'n voorbeeld
   van belangrike kennis en vaardighede en dek die werk wat op die eerste drie kwartale van die skooljaar
   betrekking het.

                           Die vrae begin op die volgende bladsy.

Graad 9 Wiskunde Modelvrae                                                                                     1

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com

1. MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE

Oefenvraag

Omkring die letter van die korrekte antwoord.

4 × 3 + 2 × 3 =

A     4×5×3
B     3(4 + 2)
C     6×3
D     3(4 × 2)
Jy het dit reg gedoen as jy B omkring het.

1.1      Wat is die -afsnit van die grafiek wat gedefiniëer word deur die vergelyking
         4   + 2       = 12 ?

         A         −4

         B         −2

         C         6

         D         12

                                                                         6   −2
1.2       Watter een van die volgende getalle het dieselfde waarde as 5 × 5 ?

        A          5
        B          5
        C          5
        D          5

1.3     In reghoek ABCD is      = 8      en die hoeklyn     = 10     . Bereken die
        lengte van AD.

        A          2
        B          6
        C          12,8
        D          14

Graad 9 Wiskunde Modelvrae                                                              2

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com

1.4     In die gegewe vierhoek is    =            =   , vervolgens is:
                                              A                          D
        A          ∆       ||| ∆
        B          ∆       ||| ∆
        C          ∆       ≡∆                           E

        D          ∆         ≡∆
                                          B                        C

1.5     Wat is die grootte van elke hoek van ‘n reëlmatige heksagoon?
        A          90°
        B          120°
        C          100°
        D          108°

1.6     Voltooi:
        √17 − 8 =

        A          9

        B          3

        C          15

        D          225

1.7     Voltooi:
        3    +5        =

        A          8

        B          8

                   2
        C
                   8
                   8
        D
                   15

Graad 9 Wiskunde Modelvrae                                                   3

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com

1.8     As      = 25 dan is   =
        A          5
        B          625
        C          5 of −5
        D          −5

1.9.     As die lengte van ‘n vierkant se sy 0,012   is, is die oppervlak =

         A         0,024
         B         0,0144
         C         1,44
         D         0,000144

1.10

         Die gradiënt van die bostaande lyn is . Wat is die waarde van ?

         A         3
         B         4
         C         6
         D         9

Graad 9 Wiskunde Modelvrae                                                    4

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com

2. GETALLE, BEWERKINGS EN VERWANTSKAPPE

2.1.1    Skryf 6,7 × 10 in standaard vorm.
2.1.2    Skryf 0, 00000356 in wetenskaplike-notasie.

2.1.3    Ranskik die volgende getalle in dalende volgorde volgens hul waarde.
         2√2, 8 , 2,7

2.1.4    Ranskik die volgende getalle in stygende volgorde volgens hul waarde.
         −3√3 , −16 , − 5,25.

2.1.5 Tussen watter 2 natuurlike getalle lê √13?

2.2     Vereenvoudig:

        2.2.1    0,125 ÷ √25

        2.2.2     1
                       2

                  2   0,5
                               2

                  2

        2.2.3     √144 + 25 + 3√25 ÷ (√2)

        2.2.4      10 × 0,01

2.3     Daar is 96 seuns en 120 meisies in Graad 9. Skryf die verhouding neer, in
        die eenvoudigste vorm, van die aantal seuns tot die aantal meisies in die
        graad.
2.4     Vereenvoudig die verhouding R250: R150: R100.

2.5     Skryf die verhouding 1 ∶ 2          in die eenvoudigste vorm neer.

2.6     Verdeel 240        in die verhouding 5 ∶ 3 ∶ 4.

2.7     Verminder R1 250 in die verhouding 2 ∶ 5.

2.8     Vermeerder 280 in die verhouding 5 ∶ 2.

Graad 9 Wiskunde Modelvrae                                                          5

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com

2.9     As      3 000 teen 8% per jaar enkelvoudige rente belê word, hoe lank sal dit
         neem om 960 rente te verdien?

2.10    Bereken die rente wat verdien sal word as R6 500 belê word vir 3 jaar teen
        7,5% per jaar saamgestelde rente.

2.11    As 10 000 belê word teen 10 % per jaar saamgestelde rente, bereken die
        waarde van die belegging na 3 jaar.

2.12    ‘n Busbestuurder lê sekere afstand in 3 uur of teen ‘n gemiddelde spoed
        van 80         /ℎ. Hoe lank sal dit hom neem om dieselfde afstand af te lê teen
        50      /ℎ?

2.13    As ‘n stok wat 3,5 lank is, ‘n skaduwee van 5,2 op die grond gooi, wat
        sal die hoogte van ‘n vlagpaal wees wat ‘n skaduwee van 29,2 gooi?

3. PATRONE, FUNKSIES EN ALGEBRA

3.1     Vereenvoudig:

        3.1.1      (2 ) + 3

        3.1.2      (       ) .     −(   )

                    5a 2b 20a 3b
        3.1.3            
                    3ab    27

        3.1.4      2      ×

                    4
        3.1.5
                   (4 )

                    x 2  2x x 2  4
        3.1.6               
                    x3  2x x  2

Graad 9 Wiskunde Modelvrae                                                                6

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com

        3.1.7             −

                              ×
        3.1.8

        3.1.9

3.2     Vermenigvuldig en vereenvoudig waar nodig.

        3.2.1      3 ²        ² (3 ² − 4 − )

        3.2.2      (2 − 3) ( + 1)

        3.2.3      ( − 3) − ( + 4)

3.3      Faktoriseer ten volle:

        3.3.1     10 ² − 5

        3.3.2     81 − 100

        3.3.3     2( + ) + ( + )

        3.3.4     6       (       −    ) +   (   −   )

        3.3.5     4( + ) −             ( + )

        3.3.6         +5 +6

        3.3.7     2       − 18 + 36

3.4     Los op vir :

        3.4.1     2 − 5 = 5 + 16

        3.4.2         −           =3

                      −2 2 +1 5
        3.4.3           +    =
                      4    3   3

Graad 9 Wiskunde Modelvrae                               7

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com

        3.4.4     ( − 3)( + 4) = 0

        3.4.5         −1 =0

        3.4.6     3     = 81

        3.4.7         = −27

        3.4.8           1
                  2 =
                        64

3.5     Beantwoord die volgende substitusie vrae.

        3.5.1    Bereken die waarde van 2    −3     + 9 + 2 as   = −2.
                                          1
        3.5.2    As = 2 ,    = 3 en   =  , bereken die waarde van      .
                                          2

        3.5.3    As    = 2 en   = −3, bereken die waarde van 3   −2      −   .

        3.5.4    As    = −2, bereken die waarde van 2 × 3   .

Graad 9 Wiskunde Modelvrae                                                       8

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com

3.6 ‘n Teler gebruik wit en swart teëls om die onderstaande patrone te vorm:

        Figuur 1                         Figuur 2                         Figuur 3

          3.6.1        Bestudeer die bostaande diagrampatroon en voltooi die tabel.

           Figuur                    1                    2           3               4
           Aantal swart
                                     1                    2           3               4
           teëls

           Aantal wit                6
           teëls

          3.6.2        Skryf die algemene reel,      , vir die getalry wat gevorm word
                       deur die swart en wit teëls, neer.

3.7       Bestudeer die rangskikking van kolletjies in die onderstaande diagram:

      Rangskikking 1       Rangskikking 2           Rangskikking 3   Rangskikking 4

          3.7.1        Watter soort getalle word verteenwoordig deur die kolletjie-
                       rangskikking?

          3.7.2        As die patroon aangaan, hoeveel kolletjies sal daar in die nde
                       en 20ste kolletjie-rangskikking wees?

Graad 9 Wiskunde Modelvrae                                                                9

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com

3.8        Gebruik die gegewe vergelyking om elk van die volgende tabelle te
           voltooi.

           3.8.1             =3 −5

                             −2          −1           0   1

           3.8.2                  2
                             =−     −1
                                  3

                             −3          −1           0   1

3.9        Bestudeer die onderstaande reguit lyn-grafieke en beantwoord die vrae
           wat volg.
                                                  B

                                              C

                                              D

                                              E

                       A

Voltooi:
3.9.1      Die vergelyking van lyn       is …
3.9.2      Die vergelyking van lyn       is …
3.9.3      Die lengte van     =…

Graad 9 Wiskunde Modelvrae                                                     10

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com

3.10.1    Trek die grafieke wat gedefinieer word deur   =−    + 1 en    =    − 1 op die

          gegewe blokkiespapier.
          Benoem elke grafiek en merk die punte waar elke grafiek die X-as en die Y-as sny.

3.10.2 Wat is die verwantskap tussen die lyne wat jy getrek het?

Graad 9 Wiskunde Modelvrae                                                        11

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com

3.11     Bepaal die koördinate van P in die onderstaande grafiek.

                             Y
                              3                P

                                  0                         X
                     =

3.12.1    Skryf die vergelyking neer wat elk van die reguit lyne in die onderstaande
          grafiek definieer.

                                      Y
                              A
                         B                6

                                          4

                                          2

                                                                      X
                                          -2

                                          -4            D
                                          -6
                                               C

3.12.2          Wat kan jy oor lyne                en       aflei? Gee ‘n rede vir jou antwoord.

Graad 9 Wiskunde Modelvrae                                                                         12

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com

4. RUIMTE EN VORM

Beantwoord VRAAG 4.1- 4.6 in ‘n tabel met die volgende opskrifte. Teken die table
oor.

                 Bewering                                                                     Rede

4.1   Bereken die waardes van                     en            as              = ,           = ,       = 44°,    = 75°. en
      AD||       .

                             A                                          B
                                                       1
                                                                    2

                     2
                         1                             2       1

             D                                         C                              E

4.2
                                 C                A                               S
                                              1            3
                                                   2
                                                  70°

                                     1   2                          1       2
                     H               E                                  W                      N
          In die bostaande figuur is                           ||           ,     = 70°,            =        en   = .
          Bepaal die waarde van .

4.3
                                                  A                                           B

                                         C 95
                                          1

                                                                            30
                                 E                                                        D

      In die bostaande figuur is                   ||           ,               = 95° en            = 30°.
      Bepaal die grootte van                 en        .

Graad 9 Wiskunde Modelvrae                                                                                                    13

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com

4.4       In die onderstaande figuur is                          =           = 90° en      =       .

                           B                                                               C
                                 1
                           2

                                                             Type equation here.

                                                                                   2   1
                   A                                                                   D

          Bewys dat ∆            ≡∆              .

4.5                    A                                                       B
                                                                     2
                                                                         1

                                                T
                                                     2
                                            3
                                                1

                                                             1
                                                         2
               D                                P                C

      Die halveerlyne van            en     van parallelogram                              sny mekaar by . Punt ,
        en     lê nie op ‘n reguit lyn nie.                          is ‘n punt op         sodat       = 90°.

       4.5.1       Bewys dat              = 90°.

       4.5.2       Bewys dat                    |||                  .

       4.5.3       As          = 2        en                 = 4             , bereken die lengte van     .

Graad 9 Wiskunde Modelvrae                                                                                      14

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com

4.6

                  In die bostaande figuur is               =       en    =       .

                  4.6.1       Bewys dat ∆             ≡∆

                  4.6.2       Bewys dat             hoek BAC halveer.

5. METING

5.1      ‘n Leer staan skuins teen ‘n muur sodat die bokant van die leer die muur
         12       bo die grond raak. As die voet van die leer 5              van die muur af staan,
         bereken die lengte van die leer.
5.2       In the onderstaande figuur is, AP = 5                 , AS = SB = 2    en       .

                                            A

                                 5
                                            2

                          P                                                  T
                                                S
                                            2

                                            B
          5.2.1       Bereken die lengte van               korrek tot 2 desimale plekke.

          5.2.2       Bereken die lengte van               as      =3×

          5.2.3       Watter tipe vierhoek is                  ?

          5.2.4       Bereken die oppervlakte van die figuur korrek tot 2 desimale
                      plekke.

Graad 9 Wiskunde Modelvrae                                                                        15

### Page 17

Downloaded from hlayiso.com

5.3       Peter draf om ‘n baan met die volgende afmetings:

          5.3.1     Hoeveel keer moet Peter om die baan draf om ‘n minimum van
                    4   te draf? Gebruik = 3,14.

          5.3.2     Bereken die oppervlakte van die baan.

Graad 9 Wiskunde Modelvrae                                                       16

## Related documents

- [Grade 9 Mathematics Afrikaans Memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-mathematics-afrikaans-memo/f601de0e-7e09-4173-bbab-decb68004b65) — Mathematics · Memo · 2014 · Afr
- [2014 ANA Grade 9 Afrikaans Maths](https://www.hlayiso.com/library/2014-ana-grade-9-afrikaans-maths/6373505c-809c-4ec7-9a41-41298b01bc2b) — Mathematics · QP · 2014 · Afr
- [Afrikaans Grade 9](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-grade-9/f7f99f59-dd17-4d9c-b816-33f898638f02) — Mathematics · QP · 2012 · Afr
- [2014 ANA Grade 9 Afrikaans Maths Memo](https://www.hlayiso.com/library/2014-ana-grade-9-afrikaans-maths-memo/ed012476-585d-4d39-9d7b-2a922a067c54) — Mathematics · Memo · 2014 · Afr
- [Gr 9 Mathematics P1 (Afrikaans) 2023 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-9-mathematics-p1-afrikaans-2023-question-paper/3bb2171c-2597-4455-beda-80e4db341aec) — Mathematics · QP · 2023 · Afr
- [Gr 9 Mathematics P2 (Afrikaans) 2023 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-9-mathematics-p2-afrikaans-2023-question-paper/573efe48-5a3e-4262-b948-fe2c092ef322) — Mathematics · QP · 2023 · Afr

## More from Grade 9 Mathematics

- [FS Maths Grade 9 MOCK November 2025 P2 and Memo](https://www.hlayiso.com/library/fs-maths-grade-9-mock-november-2025-p2-and-memo/411ff601-2320-4073-a074-74427663bad7) — QP + Memo · 2025
- [KZN Zululand Maths Grade 9 March 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/kzn-zululand-maths-grade-9-march-2025-qp-and-memo/a5d0e368-52a3-4816-b3aa-3597ee4f5a9f) — QP + Memo · 2025
- [Maths Grade 9 June 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/maths-grade-9-june-2025-qp-and-memo/1c92dc3a-8522-46ea-9bc2-251685906fd8) — QP + Memo · 2025
- [Grade 9 formal test 2024 memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-formal-test-2024-memo/46db1a9d-b9d3-4f68-b6a9-2931fa2f8fc3) — Memo · 2024
- [Grade 9 March Test Memo 2024](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-march-test-memo-2024/921339eb-25c9-46e0-9f5c-c210f2245598) — Memo · 2024
- [grade 09 test memo 2025](https://www.hlayiso.com/library/grade-09-test-memo-2025/e9fdeb99-d415-4627-ab29-933f035e3f0a) — Memo · 2024

## Collection

- [Grade 9 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-9/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
