# Mathematics Grade 9 GEC Test 2022 Question Paper (Afrikaans)

> Grade 9 Mathematics question paper from the GEC Test 2022 (Afrikaans), 31 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/grade-9-maths-afrikaans-test/da9c2802-399e-4722-ba69-9328cc3e14e7
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Mathematics
- Grade: Grade 9
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2022
- Exam period: GEC Test
- Curriculum: CAPS
- Pages: 31

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 9](https://www.hlayiso.com/library/grade-9) › [Mathematics](https://www.hlayiso.com/library/grade-9/mathematics) › [Mathematics Grade 9 GEC Test 2022 Question Paper (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-maths-afrikaans-test/da9c2802-399e-4722-ba69-9328cc3e14e7)

## About this document

Mathematics · Grade 9 · GEC Test · 2022 · Afrikaans. Question paper, 31 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

          NASIONALE ASSESSERING
    ALGEMENE ONDERWYSSERTIFIKAAT (AOS)

                   2022 GRAAD 9 PROEFSTUDIE

Vak :           Wiskunde

Punte:          75

Tyd:            90 Minute

         Hierdie toets bestaan uit 29 bladsye, die voorblad uitgesluit.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com

Grade 9 Mathematics: Afrikaans   1

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com

Instruksies aan die leerder
1.     Lees alle instruksies en vrae noukeurig deur.
2.     Beantwoord alle vrae.
3.     Beantwoord al die vrae in die antwoordboek wat verskaf word.
4.     Doen die nodige berekeninge voordat jy die korrekte antwoord in Afdeling A kies.
5.     Nie-programmeerbare sakrekenaars mag gebruik word, tensy anders vermeld word.
6.     Diagramme is nie noodwendig volgens skaal geteken nie; alle lyne word beskou as
       reguitlyne tensy anders vermeld.

                           Die toets begin op die volgende bladsy.

               Moenie omblaai voordat jy aangesê word om dit te doen nie.

Grade 9 Mathematics: Afrikaans                     2

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com

AFDELING A

 1.     Watter soort getal is √5?

        A     ‘n Natuurlike getal
        B     ‘n Telgetal
        C     ‘n Rasionale getal
        D     ‘n Irrasionale getal                                        (1)

 2.     Wat is die KGV van 14 en 16?

        A     224
        B     112
        C     4
        D     2                                                           (1)

        ‘n Motor ry 180 km in 2 ure op ‘n reguit pad.
 3.     Hoeveel km kan die motor ry in 210 minute teen dieselfde spoed?

        A     630 km
        B     25,7 km
        C     102,9 km
        D     315 km                                                      (1)

        3[−(−3 +17)] − (−4) × 2
 4.     Watter van die volgende is die korrekte antwoord?

        A     50
        B     46
        C     −40
        D     −34                                                         (1)

Grade 9 Mathematics: Afrikaans                      3

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com

        𝑎 = 2 en 𝑏 = 3
 5.                                   3(−2𝑎×𝑏)+6𝑎2 𝑏2
        Wat is die waarde van                           ?
                                            𝑎𝑏

        A     18
        B     30
        C     42
        D     48                                                        (1)

         (−4)3          √64
              3     +       − (22 )
        √4 × √8          2
 6.     Wat is die waarde van die uitdrukking in eenvoudigste vorm?

        A     −16
        B     16
        C     −3
        D     3                                                         (1)

        4𝑎12 ÷ 4𝑎3
 7.     Wat is die antwoord van die uitdrukking in eenvoudigste vorm?

        A     𝑎4
        B     𝑎9
        C     𝑎15
        D     𝑎36                                                       (1)

Grade 9 Mathematics: Afrikaans                              4

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com

        5−1 + 6−1
        5−1 × 6−1

 8.     Wat is die antwoord in eenvoudigste vorm?

        A      60
               11
        B      11
               30
        C      2
        D      11                                        (1)

        [2(𝑥 2 × 𝑥 3 )2 ]3
 9.     Wat is die antwoord in eenvoudigste vorm?

        A      2𝑥10
        B      4𝑥15
        C      6𝑥 36
        D      8𝑥 30                                      (1)

        (25)0 − (5)0 + 54 × 52 ÷ (53 )2
 10.    Wat is die antwoord in eenvoudigste vorm?

        A      1
        B      5
        C      21
        D      45                                       (1)

Grade 9 Mathematics: Afrikaans                      5

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com

                 Figuur 1                 Figuur 2                  Figuur 3

 11.    Hoeveel kolletjies sal daar in die volgende heksagonale prisma wees?

        A      19
        B      24
        C      25
        D      28                                                              (1)

                    1
        𝑎 ; 4 ; 1 ; 4 ; 𝑏 ; ...

 12.    Wat is die waardes van 𝑎 en 𝑏?

                                  1
        A      𝑎 = 8 en 𝑏 = 8
                                  1
        B      𝑎 = 16 en 𝑏 = 8
                                      1
        C      𝑎 = 16 en 𝑏 = 16
                                  1
        D      𝑎 = 4 en 𝑏 =                                                    (1)
                                  4

Grade 9 Mathematics: Afrikaans                       6

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com

        Tafels en stoele word so gerangskik dat die tafels in elke tweede rangskikking
        nie aanmekaar geheg nie.
        Die rangskikkings dui die aantal mense aan wat die tafels en stoele kan beset.
 13.    Wat is die reël om die aantal persone te bepaal in die 7𝑑𝑒 rangskikking?

        A     7𝑛
        B     4𝑛
        C     12𝑛
        D     16𝑛                                                                        (1)

        In ‘n sokkerwedstryd skud ‘n skeidsregter, twee lynregters en twee kapteine
        hande voor die begin van ‘n wedstryd.
 14.    Hoeveel handdrukke sal daar in totaal wees?

        A     10 handdrukke
        B     4 handdrukke
        C     5 handdrukke
        D     20 handdrukke                                                              (1)

        (𝑥 4 + 𝑥 3 – 𝑥 2 ) ÷ 4
 15.    Wat is die koëffisiënt van 𝑥 2 ?

        A     1
        B     −1
                  1
        C     −
                  4
        D     1                                                                          (1)
              4

Grade 9 Mathematics: Afrikaans                     7

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com

        4𝑎𝑥 2 + 3𝑎𝑥𝑦 − 14𝑎𝑥 + 7𝑥𝑎𝑦 + 𝑥 2
 16.    Watter van die volgende is gelyksoortige terme in die uitdrukking?

        A     4𝑎𝑥 2 + 𝑥 2
        B     3𝑎𝑥𝑦 − 14𝑎𝑥
        C     7𝑥𝑎𝑦 − 14𝑎𝑥
        D     7𝑥𝑎𝑦 + 3𝑎𝑥𝑦                                                    (1)

        (2𝑥 − 3𝑦)(𝑥 + 5𝑦)
 17.    Wat is die produk?

        A     2𝑥 2 + 7𝑥𝑦 − 15𝑦 2
        B     2𝑥 2 − 7𝑥𝑦 − 15𝑦 2
        C     2𝑥 2 + 17𝑥𝑦 + 15𝑦 2
        D     2𝑥 2 − 17𝑥𝑦 + 15𝑦 2                                            (1)

        16𝑥 3 − 2𝑥 (−3𝑥 − 𝑥)
                −2𝑥 2
 18.    Wat is die uitdrukking in sy eenvoudigste vorm?

        A     8𝑥 + 4
        B     8𝑥 − 4
        C     −8𝑥 + 4
        D     −8𝑥 − 4                                                        (1)

        1 − 9𝑎2
 19.    Wat is die faktore van die uitdrukking?

        A     (1 − 3𝑎)(1 − 3𝑎)
        B     (1 − 3𝑎)(1 + 3𝑎)
        C     (1 − 9𝑎)(1 − 9𝑎)
        D     (1 − 9𝑎)(1 + 9𝑎)                                               (1)

Grade 9 Mathematics: Afrikaans                     8

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com

        3𝑥 3 + 9𝑥 2 − 30𝑥
 20.    Wat is die faktore van die uitdrukking?

        A     𝑥(𝑥 − 5)(𝑥 + 2)
        B     𝑥(𝑥 + 5)(𝑥 − 2)
        C     3𝑥(𝑥 − 5)(𝑥 + 2)
        D     3𝑥(𝑥 + 5)(𝑥 − 2)                                                 (1)

        Die oppervlakte van ‘n reghoek is 𝑥 2 − 𝑥 − 2
 21.    Wat is die lengte (L) en breedte (B) van die reghoek in terme van 𝑥?

        A     L = (𝑥 + 2) en B = (𝑥 + 1)
        B     L = (𝑥 + 2) en B = (𝑥 − 1)
        C     L = (𝑥 − 1) en B = (𝑥 − 2)
        D     L = (𝑥 + 1) en B = (𝑥 − 2)                                       (1)

        6𝑥 2 +18𝑥−60    𝑥 2 −4
                       ÷ 8𝑥
            48𝑥

 22.    Wat is die eenvoudigste vorm van die uitdrukking?

              𝑥+2
        A
              𝑥+5
              𝑥−2
        B
              𝑥−5
              𝑥+5
        C
              𝑥+2
              𝑥−5                                                              (1)
        D
              𝑥−2

Grade 9 Mathematics: Afrikaans                      9

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com

        15𝑠 4 − 15𝑧 4
 23.    Wat is die faktore indien die uitdrukking volledig gefaktoriseer word?

        A     15(𝑠 4 − 𝑧 4 )
        B     15(𝑠 2 − 𝑧 2 )(𝑠 2 + 𝑧 2 )
        C     15(𝑠 − 𝑧)(𝑠 + 𝑧)(𝑠 2 + 𝑧 2 )
        D     15(𝑠 − 𝑧)(𝑠 + 𝑧)(𝑠 + 𝑧)(𝑠 + 𝑧)                                     (1)

        𝑥 − 5 = −7
 24.    Wat is die waarde van 𝑥?

        A     2
        B     12
        C     −2
        D     −14                                                                (1)

        3𝑥 + 1
               =5
          2
 25.    Wat is die waarde van 𝑥?

        A     −4
        B     4
        C     −3
        D     3                                                                  (1)

        𝑥(𝑥 − 4) = 0
 26.    Wat is die oplossing van die vergelyking?

        A     𝑥 = −4 of 𝑥 = 0
        B     𝑥 = 0 of 𝑥 = 4
        C     𝑥=0
        D     𝑥 = −4                                                             (1)

Grade 9 Mathematics: Afrikaans                      10

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com

        6𝑥−1 = 36
 27.    Wat is die waarde van 𝑥?

        A       2
        B       3
        C       −1
        D       −3                                      (1)

        𝑦 = 12𝑥 − 18 en 𝑦 = −6
 28.    Wat is die waarde van 𝑥?

        A       −1
        B       1
        C       2
        D       −2                                      (1)

            𝑥       −1    0      1   2   3         4
            𝑦        𝑎    2      3   6   11        18

 29.    Wat is die waarde van 𝑎?

        A       3
        B       1
        C       −2
        D       −3                                      (1)

Grade 9 Mathematics: Afrikaans                11

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com

        18𝑥 2 − 24𝑥 = 0
 30.    Wat is die oplossing van die vergelyking?

                             3
        A     𝑥 = 0 of 𝑥 = 4

        B                        4
              𝑥 = 0 of 𝑥 = − 3
                                 3
        C     𝑥 = 0 of 𝑥 = − 4

        D                    4                                  (1)
              𝑥 = 0 of 𝑥 = 3

        4𝑥 2 − 4𝑥 = 48
 31.    Wat is die oplossing van die vergelyking?

        A     𝑥 = −2 of 𝑥 = 6
        B     𝑥=3       of 𝑥 = −4
        C     𝑥=2       of 𝑥 = −6
        D     𝑥 = −3 of 𝑥 = 4                                   (1)

        Die hoeklyne van ‘n reghoek is 9 cm meer as sy wydte.
        Die lengte van ‘n reghoek is 7 cm meer as sy wydte.
 32.    Wat is die oppervlakte van die reghoek?

        A     120 cm²
        B     130 cm²
        C     63 cm²
        D     56 cm²                                            (1)

Grade 9 Mathematics: Afrikaans                      12

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com

 33.    Wat is die reël vir die vloeidiagram?

        A     𝑦 =𝑥−1
        B     𝑦 = −𝑥 − 1
        C     𝑦 = 2𝑥 − 4
        D     𝑦 = −2𝑥 − 4                            (1)

Grade 9 Mathematics: Afrikaans                  13

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com

        3𝑦 = −𝑥 − 3
 34.    Watter van die volgende voorstellings is waar vir die gegewe vergelyking?

        A               1
                𝑦=        𝑥−1
                        3
        B           𝑥       −3       −2            −1            0
                    𝑦        0        1             2           −1
                                      2             3

        C

        D

                                                                                    (1)

            𝑥           1        2             3            7          𝑧
            𝑦           3        6            11           51         258

 35.    Wat is die waarde van 𝑧?

        A       64
        B       32
        C       16
        D       8                                                                   (1)

Grade 9 Mathematics: Afrikaans                     14

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com

         𝑥       −2       −1      0       1       2
         𝑦        4        4      4       4       4

 36.    Watter grafiek stel die lyn voor wat in die tabel hierbo voorgestel word?

        A

        B

        C

        D

                                                                                    (1)

Grade 9 Mathematics: Afrikaans                        15

### Page 17

Downloaded from hlayiso.com

 37.    Watter van die volgende geordende getallepare is die voorstelling van die
        grafiek?

        A      𝑥       −2        −1     0     1          2
               𝑦       20        16     4     8          4
                        3         3           3          3

        B      𝑥      −2         −1     0     1           2
               𝑦        20         16   −4     8           4
                      −          −           −           −
                         3          3          3           3

        C      𝑥       −2        −1     0    1           2
               𝑦        4         8     4    16          20
                        3         3           3           3

        D      𝑥       −2        −1     0     1       2
               𝑦         4         8    −4     16      20
                       −         −           −       −                              (1)
                         3         3            3       3

Grade 9 Mathematics: Afrikaans                      16

### Page 18

Downloaded from hlayiso.com

        Lyn AB word gedefinieër deur 2𝑥 − 𝑦 = 8.
 38.    Wat is die vergelyking van die lyn wat deur punt (−2 ; 4) gaan en loodreg is op
        lyn AB?

                   1
        A     𝑦=     𝑥+5
                   2
        B     𝑦 = 2𝑥 + 8
        C     𝑦 = 2𝑥 − 8
                  1                                                                    (1)
        D     𝑦 =− 𝑥+3
                  2

 39.    Wat is die koördinate van die beeld van 𝐴(−3 ; 5), gereflekteer in die X–as?

        A     𝐴′(3; 5)
        B     𝐴′(−3; −5)
        C     𝐴′(−5; −3)
        D     𝐴′(5; 3)                                                                 (1)

 40.    Wat is die reël van die afbeelding K (2 ; 5)        K′ (−2 ; 5)?

        A     (𝑥 ; 𝑦)            (−𝑥 ; 𝑦)
        B     (𝑥 ; 𝑦)            (𝑥 − 2 ; 𝑦)
        C     (𝑥 ; 𝑦)            (𝑥 + 2 ; 𝑦)
        D     (𝑥 ; 𝑦)            (𝑥 ; −𝑦)                                              (1)

Grade 9 Mathematics: Afrikaans                         17

### Page 19

Downloaded from hlayiso.com

 41.    Watter stelling beskryf die transformasie van die lynsegment AB?

        A     Transleer 5 eenhede op.
        B     Refleksie in die X – as.
        C     Transleer 5 eenhede af.
        D     Refleksie in die Y – as.                                     (1)

Grade 9 Mathematics: Afrikaans                    18

### Page 20

Downloaded from hlayiso.com

 42.                            ̂C?
        Wat is die grootte van AE

        A     60°
        B     90°
        C     180°
        D     360°                                                (1)

 43.                                                       ̂ D?
        Wat is die grootte van die hoek regoorstaande aan EO

        A     80°
        B     60°
        C     50°
        D     40°                                                 (1)

Grade 9 Mathematics: Afrikaans                    19

### Page 21

Downloaded from hlayiso.com

 44.    Waarom is Ĉ = 38°?

        A     Verwisselende hoeke AB‖CD
        B     Ooreenkomstige hoeke AB‖CD
        C     Supplementêre hoeke
        D     Regoorstaande hoeke               (1)

 45.                            ̂ C?
        Wat is die grootte van AO

        A     15°
        B     25°
        C     30°
        D     40°                               (1)

Grade 9 Mathematics: Afrikaans             20

### Page 22

Downloaded from hlayiso.com

 46.    Wat is die waarde van 𝑥?

        A     85°
        B     55°
        C     30°
        D     50°                                                    (1)

 47.    Watter stelling beskryf ‘n gelykbenige driehoek die beste?

        A     Een hoek is gelyk aan 900 .
        B     Een hoek is groter as 900 .
        C     Twee sye en twee hoeke is gelyk.
        D     Die twee hoeke teenoor die gelyke sye is gelyk.        (1)

Grade 9 Mathematics: Afrikaans                     21

### Page 23

Downloaded from hlayiso.com

        AB∥CD. ∆GMH is ‘n gelyksydige ∆.

 48.    Wat is die waarde van y?

        A     25°
        B     20°
        C     60°
        D     35°                               (1)

Grade 9 Mathematics: Afrikaans             22

### Page 24

Downloaded from hlayiso.com

        AC∥DE, F̂ = 58°, Ĉ = 86°, GE = 8 cm, EF = 12 cm, FG = 4 cm,
        AC = 4 cm, AB = 6 cm en BC = 2 cm.
 49.                           ̂1?
        Wat is die grootte van E

        A     36°
        B     58°
        C     86°
        D     22°                                                      (1)

Grade 9 Mathematics: Afrikaans                    23

### Page 25

Downloaded from hlayiso.com

                         ̂ 2 = 420
        ABCD is ‘n ruit, B
 50.    Wat is die grootte van AĈD?

        A     210
        B     420
        C     480
        D     960                                                  (1)

        ABCD is ‘n parallelogram met ED∥BF, AE=ED en F̂2 = 680 .
 51.    Wat is die grootte van ̂
                               A?

        A     560
        B     680
        C     1120
        D     1360                                                 (1)

Grade 9 Mathematics: Afrikaans                  24

### Page 26

Downloaded from hlayiso.com

 52.    Wat is die lengte van AC?

        A     13 m
        B     23 m
        C     17 m
        D     15 m                                                       (1)

        ‘n Reghoek het ‘n omtrek van 40 cm.
 53.    Wat is die maksimum oppervlakte van die reghoek?

        A     75 cm2
        B     84 cm2
        C     100 cm2
        D     160 cm2                                                    (1)

        ‘n Reghoek ABCD word verdeel in 20 ewe groot kleiner reghoeke.
        AB = 5 cm en BC = 4 cm.
 54.    Wat is die oppervlakte van 2 kleiner reghoeke?

        A     1 cm2
        B     2 cm2
        C     3 cm2
        D     4 cm2                                                      (1)

Grade 9 Mathematics: Afrikaans                    25

### Page 27

Downloaded from hlayiso.com

        ‘n Sirkel het ‘n oppervlakte van 36𝜋 mm2.
 55.    Wat is die omtrek van hierdie sirkel?

        A     12𝜋 mm
        B     18𝜋 mm
        C     36 mm
        D     72 mm                                                                   (1)

        ‘n Gebakte pastei met ‘n radius van 3 cm word gelykop verdeel tussen 3 kinders.
 56.    Wat is die lengte van die gedeelte van die omtrek van 2 kinders tesame, korrek tot
        2 desimale plekke?

        A     6,28 cm
        B     12,57 cm
        C     37,70 cm
        D     56,55 cm                                                                (1)

        h = 6 cm
 57.    Wat is die volume van die driehoekige prisma?

        A     336 cm3
        B     672 cm3
        C     168 cm3
        D     504 cm3                                                                 (1)

Grade 9 Mathematics: Afrikaans                      26

### Page 28

Downloaded from hlayiso.com

 58.    Wat is die buite-oppervlakte?

        A     709 cm2
        B     735 cm2
        C     1716 cm2
        D     1012 cm2                                                                    (1)

        Die kapasiteit van ‘n blikkie is 300 ml en die hoogte van die blikkie is 13 cm.
 59.    Wat is die middellyn van die blikkie, korrek tot 2 desimale plekke?

        A     2,71 cm
        B     5,42 cm
        C     11,5 cm
        D     17,03 cm                                                                    (1)

        Die buite-oppervlakte van ‘n reghoekige prisma is 3640 cm2, die breedte is
        dubbel die hoogte en hoogte = 140 mm.
 60.    Wat is die lengte van die prisma?

        A     26 cm
        B     13 cm
        C     34 cm
        D     70 cm                                                                       (1)

                                                                                           [60]

Grade 9 Mathematics: Afrikaans                       27

### Page 29

Downloaded from hlayiso.com

AFDELING B

        2𝑦 = 2𝑥 + 4
 61.    Skets die grafiek wat die bostaande vergelyking voorstel.                   (3)

        A(1 ; 2), B(−2 ; 3), C(−4 ; −1) is die hoekpunte van ∆ABC.
 62.    Teken die beeld van ∆ABC na die translasie (𝑥 ; 𝑦)           (𝑥 ; 𝑦 − 4).   (3)

                                   ̂ P = 540 , NP
        NMQR is ‘n parallelogram, MN            ̂R = 𝑦, MN = MP, RQ = QP.
 63.    Wat is die waarde van 𝑦?(Verskaf redes vir jou stellings.)                  (4)

Grade 9 Mathematics: Afrikaans                      28

### Page 30

Downloaded from hlayiso.com

        Jabu het 2 km vanaf sy huis tot by punt A gery.
        Hy ry dan vanaf punt A tot B.
        Die afstand van sy huis na punt B is 1 km.
        Hy het dan 3 km vanaf punt B gery na die winkel en daarna reguit skool toe.
        In die middag het hy direk vanaf die skool huis toe gery.
 64.    Wat is die totale afstand wat hy op die dag gereis het, korrek tot 1 desimale   (5)
        plek?

                                                                                          [15]

                                        Einde van toets

Grade 9 Mathematics: Afrikaans                       29

### Page 31

Downloaded from hlayiso.com

Grade 9 Mathematics: Afrikaans   30

## Related documents

- [Grade 9 Maths Afrikaans Memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-maths-afrikaans-memo/8c2c466d-8c22-4425-9370-4ea02b22065c) — Mathematics · Memo · 2022 · Afr
- [Gr 9 Mathematics P2 (Afrikaans) November 2022 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-9-mathematics-p2-afrikaans-november-2022-question-paper/64742e93-0989-4613-b159-5a184fe589d9) — Mathematics · QP · 2022 · Afr
- [Maths Afrikaans P1 Test](https://www.hlayiso.com/library/maths-afrikaans-p1-test/b788b5a3-4b9d-4309-b3d7-aa577730d883) — Mathematics · QP · 2023 · Afr
- [Maths P2 Afrikaans Test](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-afrikaans-test/469906bd-339b-433f-8f1b-f55c896fcb71) — Mathematics · QP · 2023 · Afr
- [Maths Afrikaans P1 Marking guideline](https://www.hlayiso.com/library/maths-afrikaans-p1-marking-guideline/d0a376c6-1303-4cb4-9808-8f297ba32397) — Mathematics · Memo · 2023 · Afr
- [Maths P2 Afrikaans Marking guideline](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-afrikaans-marking-guideline/c5298565-1253-45f9-bd19-82899801ab15) — Mathematics · Memo · 2023 · Afr

## More from Grade 9 Mathematics

- [FS Maths Grade 9 MOCK November 2025 P2 and Memo](https://www.hlayiso.com/library/fs-maths-grade-9-mock-november-2025-p2-and-memo/411ff601-2320-4073-a074-74427663bad7) — QP + Memo · 2025
- [KZN Zululand Maths Grade 9 March 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/kzn-zululand-maths-grade-9-march-2025-qp-and-memo/a5d0e368-52a3-4816-b3aa-3597ee4f5a9f) — QP + Memo · 2025
- [Maths Grade 9 June 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/maths-grade-9-june-2025-qp-and-memo/1c92dc3a-8522-46ea-9bc2-251685906fd8) — QP + Memo · 2025
- [Grade 9 formal test 2024 memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-formal-test-2024-memo/46db1a9d-b9d3-4f68-b6a9-2931fa2f8fc3) — Memo · 2024
- [Grade 9 March Test Memo 2024](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-march-test-memo-2024/921339eb-25c9-46e0-9f5c-c210f2245598) — Memo · 2024
- [grade 09 test memo 2025](https://www.hlayiso.com/library/grade-09-test-memo-2025/e9fdeb99-d415-4627-ab29-933f035e3f0a) — Memo · 2024

## Collection

- [Grade 9 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-9/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
