# Social Sciences Grade 9 June Common 2010 Memo (Afrikaans)

> Grade 9 Social Sciences memorandum from the June Common 2010 (Afrikaans), 7 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/grade-9-social-sciences-2010-june-common-memorandum/38963b12-4e55-4820-a2dd-979a91e4411c
- Updated: 2026-10-29
- Subject: Social Sciences
- Grade: Grade 9
- Document type: Memorandum
- Year: 2010
- Exam period: June Common
- Curriculum: CAPS
- Pages: 7

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 9](https://www.hlayiso.com/library/grade-9) › [Social Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-9/social-sciences) › [Social Sciences Grade 9 June Common 2010 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-social-sciences-2010-june-common-memorandum/38963b12-4e55-4820-a2dd-979a91e4411c)

## About this document

Social Sciences · Grade 9 · June Common · 2010. Memorandum, 7 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Province of the
             EASTERN CAPE
             EDUCATION

                          SENIOR FASE

                           GRAAD 9

                          JUNIE 2010

                    SOSIALE STUDIES
                      NASIENRIGLYN

PUNTE: 100

TYD: 2 uur

              Hierdie nasienriglyn bestaan uit 6 bladsye.

### Page 2

2                                   SOSIALE STUDIES                                  (JUNIE 2010)

VRAAG 1

1.1 25° S 2°E
    25° S 28° E                                                                               (4)

1.2 L x B
    2 2
    19 x 11=
    205 km2
    228 km2                                                                                   (2)

1.3 1.3.1      Een cm op die kaart verteenwoordig vyftig duisend cm op die grond              (4)
                                        0          1        2         3      4
     1.3.2     1 000
               Meters

                                                                                 Kilometers   (2)

1.4 Seevlak                                                                                   (1)

1.5 Punthoogte en kontoerlyne                                                                 (2)

1.6 1.6.1      Pad                                                                        (1)
    1.6.2      Punthoogte                                                                 (1)
                                                                                         [15]

VRAAG 2

2.1 215°                                                                                      (2)

2.2 1,55 km →1,66 km                                                                          (3)

2.3 Tyd = Afstand/spoed
          Afstand 80/spoed 100 km x 60 min
          → 48 mins                                                                           (3)

2.4 25° 56’ (9” − 12”) S
    27° 58’ (12” − 15’’) OE                                                                   (2)

2.5 A – ŉ Nedersetting genoem Stokkiesdraai.                                                  (1)
    B − ŉ Plaasopstal/’n plaashuis of ŉ gebou in die middel van die plaas.                    (1)
    C − ŉ Dam                                                                                 (1)

2.6 Oop myn/delwerye                                                                          (1)

2.7 ŉ Vallei                                                                              (1)
                                                                                         [15]

### Page 3

(JUNIE 2010)                                SOSIALE STUDIES                                      3

 VRAAG 3

 3.1 BRON B: WET OP APARTE GERIEWE

              Verteenwoordig aparte geriewe vir verskillende rasse groepe gedurende
               apartheid.
              Verskillende rasse moes aparte geriewe bv. treine, busse,
               swembaddens, ens. gebruik.
              Swartes het swak en min fasiliteite gekry, alhoewel hulle in die
               meerderheid was.
              Swartes moes swak en min fasiliteite deel.
              Die gevolg hiervan was dat diens swak en stadig was by die geriewe / en
               mense gefrustreer het.                                                      (5)

        BRON C: WET OP VERBOD VAN GEMENGDE HUWELIKE

              Niemand kon ŉ verhouding hê of liefde oor kleurgrense nie;
              Of trou oor kleurgrense nie.
              Uit frustrasie het sommige die land verlaat.
              Sommige het hul geliefdes gelos;
              Ander het hul nasionaliteit verander het.                                   (5)

        BRON D: INSTROMINGSBEHEER

              Swartes was nie toegelaat in wit areas nie, tensy hulle ŉ permit by hulle
               was.
              Sonder ŉ permit kon jy tronk toe gaan of beboet word vir jou oortreding.
              Dit het gelei tot die verdeling van gesinne. In hierdie situasie was
               swartes die meeste geraak. Sommige gesinne het opgebreek as gevolg
               hiervan. Kinders het groot geword onder moeilike sosiale
               omstandighede. As gevolg hiervan sal hulle skool verlaat. ŉ Wrede
               sirkel van armoede was dan die uiteinde.
              Vrouens kon hulle mans net ŉ spesifieke tyd gaan besoek om gou goed
               te doen, anders is dit as ŉ oortreding beskou wat strafbaar is.
              Normaalweg het swartes slegs na stede gekom om goedkoop arbeid te
               verskaf en het weer terug huis toe gegaan as sy kontrak verstryk het.       (5)

 3.2 DIE INSTEL VAN DIE BURGELIKE ONGEHOORSAAMHEIDSVELDTOG
     (DEFIANCE CAMPAIGN)

        3.2.1        In 1952 het mense in groepe doelbewus die segregasie wette
                      verbreek sodat hulle gearresteer kon word.
                     Hulle het gaan sit op banke wat gereserveer was vir wittes,
                      geklim op verkeerde treine, het fasiliteite wat vir wittes alleen
                      was, gebruik. ens.
                     Hierdie proteste was vreedsaam.
                     Sommige het hulle pasboeke by polisiestasies gaan neergooi.          (4)

### Page 4

4                                         SOSIALE STUDIES                                   (JUNIE 2010)
                                                                                   (Enige
                    4)

      3.2.2     DIE STIGTING VAN UMKHONTO WESIZWE

                        Dit was die militêre vleuel van die ANC. Was gestig in 1961.
                        Breek weg van vreedsame protes van die verlede en begin ŉ
                         fase van gewapende geweld en sabotasie op materiële teikens.
                        Rig aanvalle op brûe, spoorlyne, elektriese kragstasies, ens.
                         Die regering het die vreedsaamheid as swakheid gesien.
                        Hulle brei optrede uit tot stedelike guerrilla oorlogvoering.
                        Later is MK verban deur die SA en VSA regerings as ŉ terroriste
                         organisasie.
                        Hulle was aktief tot in 1940 en was uiteindelik opgeneem in die
                         S.A. weermag in 1994.                                  (Enige 4
                         punte)                                                                 (4)

3.3             KOLOM A                                    KOLOM B
                  TERM                                     STELLING
       i.     Apartheid                   c)   Wet wat Suid-Afrikaners verdeel volgens
                                               kleur, godsdiens en geslag.

      ii.     Bantoe Onderwys             a)   Dit verfyn die onderwys beleid wat
                                               ontwerp is vir swart kinders alleenlik.

      iii.    Vryheidsmanifes             e)   Dokument met alle griewe en eise van die
                                               onderdruktes.

      iv.     Tuislandstelsel             d)   Beleid om swart gemeenskappe te
                                               verdeel en te beheer.

      v.      Burgerlike                  d)   Nasionale optrede deur
              Ongehoorsaamheids                bevrydingsorganisasies om
              - veldtog                        apartheidswette te laat afskaf.
                                                                                     (5 x 1)     (5)
                                                                                               [28]

### Page 5

(JUNIE 2010)                              SOSIALE STUDIES                                      5

 VRAAG 4

 4.1 BRON                BYPRODUK                    HERNIEUBAAR/NIE-
                                                     HERNIEUBAAR
        1. Hout          Meubels                     Hernieubaar
        2. Steenkool     Olie en petrol              Nie-hernieubaar
        3. Water         Hidro elektriese krag       Hernieubaar
        4. Goud          Goud produkte               Nie-hernieubaar

                                                                               (2 x 4)   (8)

 4.2 4.2.1      WATERBESOEDELING

                      Reën neem vullis en slik saam met die water.
                      Waterbesoedeling verhoed dat sonlig waterplante bereik.
                      Neerslae verstop vis kieue en vernietig organismes wat op die
                       water bodem leef.

                Uitwerking van olie:
                    Olie lek van verskillende bronne in die water.
                    Waterdiere kan probleme hê met asemhaling.
                    Besoedelde grondwater
                    Mense kan siek word en daar is ŉ moontlikheid om lewer- en
                     niersiektes te ontwikkel.

                Uitwerking van bemestingstowwe en chemikalieë:
                    Probleme veroorsaak deur pesbestryders.
                    Uitwerking op warm water bronne.
                    Riviere, oseane en seë affekteer die fauna en flora,
                     bloedsiektes,
                     senuweestelsel afwykings – is sommige effekte van
                     waterbesoedeling.                                    (Enige 2 x
                2)                                                                       (4)

        4.2.2   AARDVERWARMING

                      Verhoogde seevlakke oorstroom kusgebiede en veroorsaak
                       mense- en eiendomsverliese.
                      Voorkoms van uitermatige weerverskynsels soos vloede,
                       siklone, ens.
                      Vernietiging van natuurlike plantegroei en menslike- en diere
                       lewe as gevolg van uitermatige temperature.
                      Ysgletsers trek terug en verdwyn.
                      Vermindering in oes opbrengste.
                      Afname in gesondheidstoestand van mense a.g.v. veranderings
                       in die kwaliteit van kos, water, en toename in
                       kardiorespiratoriese siektes.                                     (4)

### Page 6

6                                  SOSIALE STUDIES                                   (JUNIE 2010)
                 Migrasie en konflik as gevolg van kompetisie oor natuurlike
                  hulpbronne.                                         (Enige 2 x
                  2)

    4.2.3   ONTBOSSING

                 Lei tot gronderosie − verlies van voedingstowwe.
                 Vernietiging van natuurlike medisyne.
                 Uitputting van jagvelde wat ŉ bron is van kos is vir sommige
                  gemeenskappe.
                 Vermindering van grondvrugbaarheid.                   (Enige 2 x
                  2)                                                                    (4)
                                                                                       [20]

VRAAG 5

5.1 BRON A

        Hulle is doelbewus afgesonder van die buitewêreld – sodat hulle
         mishandeling ongesiens kon wees.
        Ingedruk in klein kamers – met geen privaatheid.
        Ongesonde leeftoestande lei tot maklike verspreiding van siektes.
        Swak en ongesonde werktoestande.
        Behandel as minderwaardige mense.
        Enige VYF redes wat die swak toestande waaraan Jode onderwerp is.
                                                                           (5 x
         2)                                                                            (10)

5.2 BRON B

    ŉ Joodse besigheidsman                                                               (1)

5.3     Is min kos gegee.
        Is nie toegelaat om te drink tydens werksure nie.
        Kry pak in die openbaar vir oortredings.
        Word gelos om te sterf op onwaardige wyse.                     (Enige 2 x
         1)                                                                              (2)

5.4     Hulle is beskuldig van die vernietiging van die Duitse ekonomie.
        Hulle is gesien as verraaiers.
        Is gesien as ŉ bedreiging vir die egte Duitse ras(sal die Duitse bloed
         vermeng)                                                       (Enige 1 x
         1)                                                                              (1)

5.5 A.   Vrou is van agter af geskiet − 1942.
    B.   ŉ Slagoffer wat geskiet word voor ander soldate in 1942.
    C.   Sowjet/Russiese Jode word in die openbaar tereggestel 1941.
    D.   Vrouens is verplig om te ontklee voordat hulle tereggestel is – Latvia in       (8)

### Page 7

(JUNIE 2010)           SOSIALE STUDIES                   7
               1941.                       (4 x
               2)
                                                  [22]

                                         TOTAAL 100

## Related documents

- [28 May 2010 Social Sciences Grade 9 Question Paper Afr](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-social-sciences-2010-june-common-question-paper-afrikaans/9d1ee388-add1-4186-9f34-79fd53e14024) — Social Sciences · QP · 2010 · Afr
- [28 May 2010 Social Sciences Grade 9 Question Paper Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-social-sciences-2010-june-common-question-paper-english/67b71219-ca54-49b1-84ab-2726a6fa73f4) — Social Sciences · QP · 2010 · Eng
- [Gr 9 MEMOAfr SSc-Kanes](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-social-sciences-2010-november-ec-memorandum/c4b9f91f-05c9-406d-aaea-89f8296672e4) — Social Sciences · Memo · 2010
- [Gr 9 MEMOEng SSc-Kanes](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-social-sciences-2010-november-ec-memorandum/7b02a02e-fb20-44dc-9343-429802a22d69) — Social Sciences · Memo · 2010
- [Gr 9 QPEng SSc-Kanes](https://www.hlayiso.com/library/gr-9-qpeng-ssc-kanes/8cad4daa-81be-49e2-8d5b-eeefc9d4f724) — Social Sciences · QP · 2010
- [Gr 9 QPAfr SSc-Kanes](https://www.hlayiso.com/library/gr-9-qpafr-ssc-kanes/0b41f765-e4bc-434b-bd67-0c8a5f46db36) — Social Sciences · QP · 2010

## More from Grade 9 Social Sciences

- [CAPS SP SOCIAL SCIENCE GR 7-9](https://www.hlayiso.com/library/caps-sp-social-science-gr-7-9/a0b47288-db90-4b74-b9f7-0185f2ef1623) — CAPS · Eng
- [Grade 9 Social Sciences P1 (Geography) November 2026 Mock](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-social-sciences-2026-november-mock-exam-question-paper-paper-1-geography/eb11484d-a41b-4f61-af98-953cffb38c44) — QP · 2026 · Eng
- [Grade 9 Social Sciences P2 (History) November 2026 Mock](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-social-sciences-2026-november-mock-exam-question-paper-paper-2-history/2fc54a40-7007-45c9-a85e-3aa08a160b57) — QP · 2026 · Eng
- [SOC SC - ENG (HIST) GR9 QP NOV 2016](https://www.hlayiso.com/library/soc-sc-eng-hist-gr9-qp-nov-2016/6f7d4bf5-c1d9-4221-83a7-cf002e4e9f81) — QP · 2016 · Eng
- [SOC SC - AFR (HIST) GR9 QP NOV 2016](https://www.hlayiso.com/library/soc-sc-afr-hist-gr9-qp-nov-2016/88e2eebd-0ca6-44a2-ac8b-19392e40467f) — QP · 2016 · Afr
- [SOCIAL SCIENCES GEO GR9 QP NOV2016 AFR](https://www.hlayiso.com/library/social-sciences-geo-gr9-qp-nov2016-afr/434a9c9f-e16d-4e5c-b4a5-72081f472b9d) — QP · 2016 · Afr

## Collection

- [Grade 9 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-9/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
