# Social Sciences Grade 9 November EC 2010 Memo

> Grade 9 Social Sciences memorandum from the November EC 2010, 6 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/grade-9-social-sciences-2010-november-ec-memorandum/c4b9f91f-05c9-406d-aaea-89f8296672e4
- Updated: 2026-10-29
- Subject: Social Sciences
- Grade: Grade 9
- Document type: Memorandum
- Year: 2010
- Exam period: November EC
- Curriculum: CAPS
- Pages: 6

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 9](https://www.hlayiso.com/library/grade-9) › [Social Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-9/social-sciences) › [Social Sciences Grade 9 November EC 2010 Memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-social-sciences-2010-november-ec-memorandum/c4b9f91f-05c9-406d-aaea-89f8296672e4)

## About this document

Social Sciences · Grade 9 · November EC · 2010. Memorandum, 6 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Province of the
             EASTERN CAPE
             EDUCATION

                          SENIOR FASE

                           GRAAD 9

                     NOVEMBER 2010

             SOSIALE WETENSKAPPE
                  NASIENGIDS

PUNTE: 100

TYD: 2 uur

                Hierdie nasiengids bestaan uit 6 bladsye.

### Page 2

2                                   SOSIALE WETENSKAPPE                         (NOVEMBER 2010)

VRAAG 1

1.1    1.1.1   3227CB                                                                     (1)
       1.1.2   3327AA                                                                     (1)

1.2    1.2.1   50 000                                                                     (1)
       1.2.2   10 000                                                                     (1)

1.3    Een sentimeter op die kaart verteenwoordig vyftig duisend sentimeters op die
       grond.                                                                             (2)

1.4    Buffalo-rivier, treinspoor, stadion, kraglyne, ry bome                 (enige2)    (2)

1.5         50 000 11
       11 x        = = 5,5 km
           100 000 2
       (enige antwoord tussen 5 tot 6 km)                                                 (4)

1.6          afstand
       tyd =
              spoed
               2 km
       tyd =
             5 km / h
       0,4 x 60 = 24 minute (enige antwoord tussen 24 en 30 minute is aanvaarbaar,
       solank die korrekte stappe gevolg is)                                              (4)

1.7    7:39 - 7:45 (enige antwoord tussen die twee tye kan reg gemerk word)               (2)

1.8       LxB
          L = 32,5 cm x B = 31 cm
          (32,5 cm x 0,5) x (31 cm x 0,5 cm)
          16,25 km x 15,5 km
          251,875 km2

          OF

          LxB
          L =32,5 cm x B = 31 cm
          32,5 cm 31 cm
                 x
             2      2
          16,25 km x 15,5 km
          251,875 km2                                                                     (2)

1.9    32°51’45” S
       27°25’10“ O                                                                        (2)

1.10   punthoogte, kontoerlyne                                                            (2)

### Page 3

(NOVEMBER 2010)                       SOSIALE WETENSKAPPE                                      3

 1.11     1.11.1   20 m                                                                      (1)
          1.11.2   360 m                                                                     (1)
          1.11.3   Terrasse/trappe                                                           (1)
          1.11.4   Oos                                                                       (1)

 1.12     1.12.1   Suidwes                                                                   (1)
          1.12.2   210°                                                                      (1)
                                                                                            [30]
 VRAAG 2

 2.1      2.1.1    Ngqokweni-rivier                                                          (1)
          2.1.2    van noord na suid
                   Sluit by die hoofstroom aan van bo-af,
                   Vorm van kontoerlyne waarlangs dit vloei na die hoogste punt
                                                 Enige korrekte antwoord is aanvaarbaar      (2)

 2.2      Landerye, woude
                      Enige ander primêre aktiwiteit sigbaar op die kaart is aanvaarbaar.    (2)
                                                                                             [5]

 VRAAG 3

 3.1      3.1.1    Vals
          3.1.2    Waar
          3.1.3    Waar
          3.1.4    Waar
          3.1.5    Vals
                                                                                   (5x1)     (5)
 3.2      3.2.1    VSA                              3.2.6       Uranium-235
          3.2.2    Manhattan Projek                 3.2.7       80-100 000
          3.2.3    Hiroshima                        3.2.8       Nagasaki
          3.2.4    6th August 1945                  3.2.9       Little Boy
          3.2.5    Fat Man                          3.2.10      74 000                      (10)

                                                                                            [15]

 VRAAG 4

 4.1      Source 3
          - Totale verwoesting van die stad deur die atoombom
          - ŉ Stofwolk in die vorm van ŉ paddastoel
                                                                (enige gepaste antwoord)

          Source4
          - Die stad is byna totaal verwoes/meeste geboue is verwoes
          - Die brug is verwoes
                                                        (enige ander gepaste antwoord)       (4)

### Page 4

4                                 SOSIALE WETENSKAPPE                          (NOVEMBER 2010)

4.2   A. Sien dit as die enigste manier om die oorlog te stop – want Japan wou nie
         stop nie.
      B. Die Geallieerdes/VSA wou eerste wees in ŉ poging om die NAZIS/Duitsers
         te verslaan                                                                     (2)

4.3   A: Japan was verplig om te oorlog te staak en oor te gee aan die Geallieerdes
      B: Het die totale verwoesting van Hirosjima en Nagasaki veroorsaak
      C: Veroorsaak sterftes, verskeie siekte gedurende en na die bomaanvalle
      D: Japan was verneder en moes betaal vir oorlogsverliese               (enige2)    (2)

4.4   Aanvaar enige goeie verduideliking vir ŉ JA of ŉ NEE

      ŉ JA mag insluit:
      a: dien as ŉ afskrikmiddel vir ŉ kern wapen oorlog tussen die Supermoondhede
      b: om nasionale sekuriteit te verstewig
      C: bevordering van wetenskaplike kennis
                                              OF
      ŉ NEE mag insluit:
      a: Die gebruik daarvan kan die wêreld/lande binne minute verwoes
      b: daar moet ŉ algehele verbanning wees op die maak en gebruik daarvan.
      C: dit kan sterftes, siektes en onverklaarbare hartseer veroorsaak                 (2)
                                                                                        [10]
VRAAG 5

5.1   5.1.1    A.     HOP (Heropbou en Ontwikkelingsplan)                                (1)
      5.1.2    C:     Stel baie werkers aan en gebruik duur masjiene om groter
                      profyt te maak                                                     (1)

5.2   5.2.1    VSA                                                                       (1)
      5.2.2    Mosambiek                                                                 (1)
      5.2.3    SA is ŉ ontwikkelende land.
               BBP is onder $6000                                                        (2)
      5.2.4    a: ontwikkeling bring verandering en groei
               b: ŉ proses wat oor ŉ tyd plaasvind
               c: verbeter mense se lewens                                               (3)
      5.2.5    Ontwikkeling is bedoel om te voorsien in mense se behoeftes en om
               hul lewensstandaarde te verhoog                                           (2)
      5.2.6    Maatskaplike en Sosiale aanwysers wat ontwikkeling moet meet.
               (HDI Indeks)                                                              (1)

5.3   5.3.1    Ontwikkelende/onderontwikkelde                                            (1)
      5.3.2    Ontwikkelde                                                               (1)
      5.3.3    Ontwikkelende/onderontwikkelde                                            (1)
      5.3.4    Ontwikkelde                                                               (1)
      5.3.5    Ontwikkelende/onderontwikkelde                                            (1)
      5.3.6    Ontwikkelende/onderontwikkelde                                            (1)
                                                                                        [18]

### Page 5

(NOVEMBER 2010)                        SOSIALE WETENSKAPPE                                     5

 VRAAG 6

 6.1      Konflik situasies: Skool
          Gebrek aan hulpbronne en infrastruktuur bv. Klaskamers, meubels, goeie
            sanitasie ens. kan lei tot stakings;
          Tekort aan onderwysers en nie-doserende personeel kan ook lei tot konflik en
            stakings;
          Swak administrasie en swak finansiële beheer asook korrupsie deur skool
            beheerrade kan ook lei tot boikotte                               (enige2)

          Konflik situasies: Gemeenskap
          Gebrek aan geriewe soos water, krag, strate of paaie;
          Korrupsie deur die munisipale/gemeenskapsleiers;
          Voedseltekort;
          Werkloosheid;
          Dit alles kan lei tot protes, stakings ens                            (enige2)
                       (enige ander relevante antwoord rakende konflik sal aanvaar word)     (4)

 6.2      6.2.1    Publieke staatswerkers/werkers staking
                   1. Onderhandelinge tussen regering en werkers het skipbreuk gelei
                      (opgebreek)
                   2. Onderhandelinge oor verbeterde behuisingstoelae; gelyke
                      staatsbydraes vir alle mediese skemas
                   3. Ongelykhede in die voordele hierbo genoem
                                  (enige gepaste antwoord oor konflik sal aanvaar word)      (2)

          6.2.2    Reg of Verkeerd: enige goed gemotiveerde argument van
                   leerlinge moet gekrediteer word.

                   Reg: Reg op ŉ suksesvolle jaarlikse salaris onderhandeling;
                   mislukking om aan hul eise te voldoen;
                   Het grondwetlike reg om te staak; regering se houding teenoor die
                   werkers is nie aanvaarbaar nie

                   Verkeerd: Het nie gedink aan die implikasies op die ekonomie nie;
                   intimidasie tydens die staking; vernietiging en sterftes; uitwerking op
                   mense/leerders, ens                                                       (2)

          6.2.3    die beginsel van geen werk geen betaling is toegepas en die regering
                   sal wen deur die geld wat hulle gaan aftrek van die salarisse van
                   stakers; SA is ŉ demokrasie en daarom respekteer die regering die
                   werkers se reg om te staak; die regering was nie in die posisie om
                   aan alle eise te voldoen nie.                                             (2)

### Page 6

6                                 SOSIALE WETENSKAPPE                           (NOVEMBER 2010)

      6.2.4    Gevolge:
               - Werkers bereik gedeeltelik hul eise van 8.6% en R1000
                  behuisingstoelae. Hulle is die volgende belowe
               - Slegs 7.5% en R800 behuisingstoelae ; sal geld verloor deur die
                  aftrekkings op hul salarisse;
               -Sommige fabrieke sal sluit en werkers sal hul werk verloor..
               -Regering/mense: chaos in alle regerings departemente bv. skole,
                  hospitale; skole is ontwrig en gesluit en geen onderrig het plaas
                  gevind,
               -Graad 12 se eksamen is geaffekteer; hospitale is gesluit en daar was
                  sterftes; die regering moes geld spandeer waarvoor daar nie
                  begroot is nie; verloor beheer oor werkers/unies; ens.      (enige4)    (4)
                                                                                         [14]

VRAAG 7

7.1   Onderwys van Swartes was nie ŉ prioriteit nie.
      Swartes moes onderrig word vir lae vlak werke soos hande arbeid.                    (4)

7.2   Hulle het geprotesteer teen die gebruik van Afrikaans in skole soos bepaal in
      die Wet op Bantoe-onderwys.                                                         (2)

7.3   Die gesigte op die prent lyk opgewonde, ontspanne, gelukkig, ens.                   (2)
                                                                                          [8]

                                                                            TOTAAL:      100

## Related documents

- [Gr 9 MEMOEng SSc-Kanes](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-social-sciences-2010-november-ec-memorandum/7b02a02e-fb20-44dc-9343-429802a22d69) — Social Sciences · Memo · 2010
- [Gr 9 QPEng SSc-Kanes](https://www.hlayiso.com/library/gr-9-qpeng-ssc-kanes/8cad4daa-81be-49e2-8d5b-eeefc9d4f724) — Social Sciences · QP · 2010
- [Gr 9 QPAfr SSc-Kanes](https://www.hlayiso.com/library/gr-9-qpafr-ssc-kanes/0b41f765-e4bc-434b-bd67-0c8a5f46db36) — Social Sciences · QP · 2010
- [28 May 2010 Social Sciences Grade 9 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-social-sciences-2010-june-common-memorandum/38963b12-4e55-4820-a2dd-979a91e4411c) — Social Sciences · Memo · 2010 · Afr
- [SOS WET GR9 MEMO NOV2014 AFR](https://www.hlayiso.com/library/sos-wet-gr9-memo-nov2014-afr/907b0dce-e99d-4db0-868d-7a2bfdcb94ac) — Social Sciences · Memo · 2014 · Afr
- [SOS SCIENCE GR9 MEMO NOV2014 ENG](https://www.hlayiso.com/library/sos-science-gr9-memo-nov2014-eng/e5fb8d82-cbe2-41e9-84f3-b27c57458baf) — Social Sciences · Memo · 2014 · Eng

## More from Grade 9 Social Sciences

- [CAPS SP SOCIAL SCIENCE GR 7-9](https://www.hlayiso.com/library/caps-sp-social-science-gr-7-9/a0b47288-db90-4b74-b9f7-0185f2ef1623) — CAPS · Eng
- [Grade 9 Social Sciences P1 (Geography) November 2026 Mock](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-social-sciences-2026-november-mock-exam-question-paper-paper-1-geography/eb11484d-a41b-4f61-af98-953cffb38c44) — QP · 2026 · Eng
- [Grade 9 Social Sciences P2 (History) November 2026 Mock](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-social-sciences-2026-november-mock-exam-question-paper-paper-2-history/2fc54a40-7007-45c9-a85e-3aa08a160b57) — QP · 2026 · Eng
- [SOC SC - ENG (HIST) GR9 QP NOV 2016](https://www.hlayiso.com/library/soc-sc-eng-hist-gr9-qp-nov-2016/6f7d4bf5-c1d9-4221-83a7-cf002e4e9f81) — QP · 2016 · Eng
- [SOC SC - AFR (HIST) GR9 QP NOV 2016](https://www.hlayiso.com/library/soc-sc-afr-hist-gr9-qp-nov-2016/88e2eebd-0ca6-44a2-ac8b-19392e40467f) — QP · 2016 · Afr
- [SOCIAL SCIENCES GEO GR9 QP NOV2016 AFR](https://www.hlayiso.com/library/social-sciences-geo-gr9-qp-nov2016-afr/434a9c9f-e16d-4e5c-b4a5-72081f472b9d) — QP · 2016 · Afr

## Collection

- [Grade 9 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-9/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
