# Technology Grade 9 June Common 2010 Memo (Afrikaans)

> Grade 9 Technology memorandum from the June Common 2010 (Afrikaans), 8 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/grade-9-technology-2010-june-common-memorandum/b4ff03ac-d31d-48c3-ac49-a801ee21269d
- Updated: 2026-10-29
- Subject: Technology
- Grade: Grade 9
- Document type: Memorandum
- Year: 2010
- Exam period: June Common
- Curriculum: CAPS
- Pages: 8

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 9](https://www.hlayiso.com/library/grade-9) › [Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-9/technology) › [Technology Grade 9 June Common 2010 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-technology-2010-june-common-memorandum/b4ff03ac-d31d-48c3-ac49-a801ee21269d)

## About this document

Technology · Grade 9 · June Common · 2010. Memorandum, 8 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Province of the
             EASTERN CAPE
             EDUCATION

                               SENIOR
                                FASE

                        GRAAD 9

                        JUNIE 2010

                     TEGNOLOGIE
                     NASIENGIDS

PUNTE: 100

TYD: 2 uur

             Hierdie nasiengids bestaan uit 7 bladsye.

### Page 2

2   TEGNOLOGIE NASIENGIDS   (JUNIE 2010)

### Page 3

(JUNIE 2010)                             TEGNOLOGIE NASIENGIDS                               3

 AFDELING A: STRUKTURE

 VRAAG 1

  1.1          A          3     √
               B         10     √
               C          1     √
               D          7     √
               E          6     √
               F          9     √
               G          5     √
               H          4     √
               I          2     √
               J          8     √                                                         (10)

  1.2     1.2.1    Korrosie is die stadige proses waartydens ŉ materiaal
                   weggevreet word. √
          1.2.2    gegalvaniseerde yster √                                                 (2)
                                                                                          [12]
 VRAAG 2

  2.1     2.1.1    Om ŉ brug oor die diep bergkloof te bou √                               (1)

          2.1.2    (a)      Sodat mense, diere, voertuie, ens. die kloof kan oorsteek.
                            Om boumateriaal vanaf die naaste dorp tot by die vallei te
                             vervoer.
                           Om die rou-materiaal vanaf die myn tot by die naaste
                             prosesseringsplant te vervoer.
                         (enige twee van die feite hierbo) √√                              (2)
                   (b)   Die bergkloof is te diep vir ŉ brug om op pilare te rus. √√       (2)

                   (c)   Nee √
                         In hierdie geval moet die brug liewer funksioneel wees en aan
                         die behoefte voldoen. √                                           (2)

                   (d)         handrelings vir voetgangers
                               sterk genoeg om swaar voertuie te dra
                         (enige ander aanvaarbare antwoorde) √√                            (2)

                   (e)         arbeid
                               materiaal, bv. sement
                               vervoer
                         (enige ander aanvaarbare antwoorde) √√                            (2)

  2.2     Leerlinge se keuse
          L.W. Die gebruik van pilare vir die bou van ŉ brug sal nie geskik wees nie as
          gevolg van die diepte van die kloof.                                             (1)

### Page 4

4                                    TEGNOLOGIE NASIENGIDS                              (JUNIE 2010)
          Moontlike antwoord: Boogbrug √
    2.3

                                                                √√ basiese boog vorm
                                                    √ netheid en duidelikheid van skets
          (enige een van die bostaande soorte Boogbrûe of soortgelyke
          struktuurontwerpe)
          Rede vir keuse:
          Al die ander soort brûe word met pilare ondersteun wat tot op die bodem van
          die kloof loop. √
          Die bergkloof is te diep vir die gebruik van pilare/stutte. √                         (5)

    2.4   Hangbrug:
          Twee enorme lang hoofkabels geanker aan pilare aan elke punt en wat strek
          oor die hele lengte van die brug. √Slegs die hoofkabels word deur die twee
          stut-torings onder. √

          Kabelverankerde brug:
          Een soort kabel wat die brug direk ondersteun en is veel korter as die
          hoofkabels van ŉ hangbrug. √ Alle kabels word aan die een kant aan die stut-
          torings geheg en aan die brug aan die ander kant. √                                  (4)
                                                                                              [21]

VRAAG 3

    3.1   3.1.1   E: Drukkrag √
                  F: Trekkrag √                                                                 (2)

          3.1.2   A     buigsaam √                  D      styf √
                  B     styf √                      E      styf √
                  C     buigsaam √                  F      buigsaam √                           (6)

                                                                                                [8]

### Page 5

(JUNIE 2010)                             TEGNOLOGIE NASIENGIDS                                 5

 VRAAG 4

  4.1      4.1.1   statiese las √

           4.1.2   dinamiese las √

           4.1.3   dinamiese las √                                                           (3)

  4.2      4.2.1   Gelyke laste: wanneer die gewig van die laste aan albei kante van ŉ
                   struktuur ewe veel is. √
                   Ongelyke laste: wanneer daar laste van verskillende gewigte aan elke
                   kant van ŉ struktuur is. √                                                (2)

           4.2.2

                                              Gelyke laste √√

                                             Ongelyke laste √√

                   (Die diagramme hierbo illustreer die verskil tussen gelyke en ongelyke
                     laste. Enige ander illustrasies is aanvaarbaar solank dit die verskil
                                      tussen die twee laste aantoon)                         (4)
                                                                                             [9]

                                                                 TOTAAL AFDELING A:          50

### Page 6

6                                     TEGNOLOGIE NASIENGIDS                              (JUNIE 2010)

AFDELING B: STELSELS EN BEHEER (Meganies)

VRAAG 1

    1.1       Voorwerp                 Inset                           Uitset
                                 persoon draai die       die gewig word maklik opgelig
            handgedrewe           slinger van die
              ratwenas                 wenas                             √
                                         √
                                persoon gebruik ŉ         die domkrag lig die motor op
                                    kruk om die
              domkrag
                                handvatsel te draai                      √
                                         √
                                 persoon se hand             die skêr sny die papier
                                 plaas druk op die
                  skêr
                                        skêr                             √
                                         √
                                 persoon draai die       die mengers van die eierklitser
                                  krukhandvatsel                     draai
              eierklitser
                                         √
                                                                         √
                                persoon trap op die     die wiele draai / die fiets beweeg
          fiets se ratstelsel         pedaal                             √
                                         √                                                     [10]

VRAAG 2

    2.1   2.1.1   ŉ Rat is ŉ wiel met tande rondom hulle omtrek wat inmekaar
                  sluit. √                                                                       (1)

          2.1.2   Dryfrat begin die beweging van die ratstelsel √
                  Die gedrewe rat word deur die dryfrat geforseeer om te beweeg. √               (2)

          2.1.3   Wanneer twee ratte ingekam is, sal die dryfrat byvoorbeeld
                  kloksgewys draai. √
                  Dit forseer die gedrewe rat om in die teenoorgestelde rigting te draai.
                  √                                                                              (2)

          2.1.4
                                                           dryfrat √

                                                           gedrewe rat √

                                                           draairigting van die dryfrat √

                                                           draairigting van die gedrewe
                                                           rat √                                 (4)

### Page 7

(JUNIE 2010)                                         TEGNOLOGIE NASIENGIDS                             7

  2.2          Produk             Rat-                      Hoe insetbeweging verander na
                               meganisme                            uitsetbeweging
               moer-          tandstang-en-          die wurmrat word met ŉ draaibeweging met die
               sleutel           wurmrat             tandstang ingekam. Namate die wurmrat draai,
                                    √                         beweeg die tandstand lineêr .
                                                                            √
           handboor              keëlrat             die roterende beweging van die handvatsel om
                                                      sy as veroorsaak die roterende beweging van
                                      √                           die boorpunt om sy as.
                                                                            √
          kurktrekker         tandstang- en-         boonste handvatsel beweeg in ŉ draaibeweging
                                 kleinrat                  en veroorsaak die op-en-afbeweging
                                                         (swaaibeweging) van die arms of lineêre
                                                                beweging van die skroef)
                                      √                                     √                        (6)

  2.3      2.3.1     Leerders moet eers die omwenteling per minuut van B bepaal

                     120           A
                                          =      3      30 omwentelings x 3 = 90 o.p.m.
                      40           B
                                                                 √             √
                       √           √             √

                     (Rat C is vas aan rat B en draai teen dieselfde spoed, d.w.s
                     90 omwentelings per minuut)

                     Leerders kan nou die omwentelings per minuut by D bepaal
                         80       C                     90 omwentelings (by C) x 4 = 360
                                          =      4
                         20       D                                 o.p.m.
                                                                √                  by D
                         √        √              √
                                                                                    √               (10)

           2.3.2     D draai kloksgewys √                                                            (1)
                                                                                                    [26]
 VRAAG 3

  3.1     sperrat en klinkmeganisme                                                                  (1)

  3.2
                                              sperrat   √

                                                            OF

                                                  klink √
                                                                        netheid van skets - √        (3)
                                                                                                     [4]

### Page 8

8                                    TEGNOLOGIE NASIENGIDS                                  (JUNIE 2010)

VRAAG 4

    4.1   Snelheidsverhouding kan gedefinieer word as die verhouding van die afstand
          wat die krag beweeg tot die afstand wat die las beweeg. √                                 (1)

    4.2   4.2.1                                       Las         4
                    Meganiese voordeel        =              =            =       4
                                                      Krag        1

                                      √                           √               √                 (3)

          4.2.2                            Las                    100N
                   Krag     =                                =                =       25N
                                    Meganiese voordeel              4

                                      √                               √                √            (3)

          4.2.3   Die afstand wat krag beweeg:
                    Afstand wat las beweeg             4m
                                                  =          =    1m
                      Snelheidverhouding                4

                                √                       √             √                            (3)
                                                                                                  [10]

                                                                 TOTAAL AFDELING B:                 50

                                                                          GROOTTOTAAL:             100

## Related documents

- [2 June 2010 Technology Gr 9 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-technology-2010-june-common-memorandum/de89ea0d-8220-47e6-9704-d2f89efc5e2c) — Technology · Memo · 2010 · Eng
- [2 June 2010 Technology Gr 9 Paper Eng](https://www.hlayiso.com/library/2-june-2010-technology-gr-9-paper-eng/51e3a387-e1c8-4b3a-b8d7-1fb83ea07353) — Technology · QP · 2010 · Eng
- [2 June 2010 Tegnologie Gr 9 Vraestel Afr](https://www.hlayiso.com/library/2-june-2010-tegnologie-gr-9-vraestel-afr/e24faf96-c637-4356-9336-e9dcece745a0) — Technology · QP · 2010 · Afr
- [TEGNOLOGIE GRD 9 MEMO NOV 2010](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-technology-2010-november-ec-memorandum/5d526dc2-6493-4d7d-9370-9d7a34455970) — Technology · Memo · 2010
- [TECHNOLOGY GRD 9 MEMO NOV 2010](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-technology-2010-november-ec-memorandum/b9d758c5-f5b1-4cb1-a541-1937f0782b26) — Technology · Memo · 2010
- [TECHNOLOGY QP ENG NOV 2010](https://www.hlayiso.com/library/technology-qp-eng-nov-2010/870d6eba-d7ad-4f4d-a934-5337a045b269) — Technology · QP · 2010 · Eng

## More from Grade 9 Technology

- [CAPS SP TECHNOLOGY GR 7-9](https://www.hlayiso.com/library/caps-sp-technology-gr-7-9/62964f64-93d9-4096-912f-ec9ca278b2fa) — CAPS · Eng
- [Grade 9 Technology November 2026 Mock](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-technology-2026-november-mock-exam-question-paper/f0fa27d5-74dc-4ab2-aed3-034ed0f15c6a) — QP · 2026 · Eng
- [TECH GR9 QP NOV 2016 ENG](https://www.hlayiso.com/library/tech-gr9-qp-nov-2016-eng/bccceeff-c9a2-4535-8567-46bc3ad208f7) — QP · 2016 · Eng
- [TECH GR9 QP NOV 2016 AFR](https://www.hlayiso.com/library/tech-gr9-qp-nov-2016-afr/6497aff1-9e49-41f7-b766-24c512bb4e3e) — QP · 2016 · Afr
- [TECH GR9 QP NOV 2014 AFR](https://www.hlayiso.com/library/tech-gr9-qp-nov-2014-afr/7af4fb9a-d53e-4e79-bd56-d79c5ee7515a) — QP · 2014 · Afr
- [TECH GR9 QP NOV 2014 ENG](https://www.hlayiso.com/library/tech-gr9-qp-nov-2014-eng/750e3708-0a84-4778-aa32-dcdb0520b4f8) — QP · 2014 · Eng

## Collection

- [Grade 9 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-9/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
