# Technology Grade 9 November EC 2010 Memo

> Grade 9 Technology memorandum from the November EC 2010, 10 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/grade-9-technology-2010-november-ec-memorandum/5d526dc2-6493-4d7d-9370-9d7a34455970
- Updated: 2026-10-29
- Subject: Technology
- Grade: Grade 9
- Document type: Memorandum
- Year: 2010
- Exam period: November EC
- Curriculum: CAPS
- Pages: 10

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 9](https://www.hlayiso.com/library/grade-9) › [Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-9/technology) › [Technology Grade 9 November EC 2010 Memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-technology-2010-november-ec-memorandum/5d526dc2-6493-4d7d-9370-9d7a34455970)

## About this document

Technology · Grade 9 · November EC · 2010. Memorandum, 10 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Province of the
                    EASTERN CAPE
                    EDUCATION

                            SENIOR
                             FASE

                        GRAAD 9

                   NOVEMBER 2010

                      TEGNOLOGIE
                      NASIENGIDS

PUNTE: 100

             Hierdie memorandum bestaan uit 10 bladsye.

### Page 2

2                                      TEGNOLOGIE                        (NOVEMBER 2010)

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1.   Leerlinge beantwoord al die vrae uit AFDELINGS A, B, C en D, en een vraag uit
     AFDELING E.

2.   Sketse moet netjies en duidelik in potlood uitgevoer word.

                              TOEKENNING VAN PUNTE

AFDELING A:           VEELVOUDIGE KEUSEVRAE

                      VRAAG 1                                                        [10]

AFDELING B:           STELSELS EN BEHEER: (Meganiese Stelsels)

                      VRAAG 2                                               (15)

                      VRAAG 3                                               (15)     [30]

AFDELING C:           PROSESSERING

                      VRAAG 4                                               (14)

                      VRAAG 5                                               (6)      [20]

AFDELING D:           STELSELS EN BEHEER: (Elektriese Stelsels)

                      VRAAG 5                                               (11)

                      VRAAG 7                                               (9)      [20]

AFDELING E:           PROSESSERING (VRAAG 8)                                (20)
                      OF                                                             [20]
                      ELEKTRIESE STELSELS (VRAAG 9)                         (20)

### Page 3

(NOVEMBER 2010)                                  TEGNOLOGIE                                     3

 AFDELING A

 VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE

  1.1       A     √
  1.2       C     √
  1.3       A     √
  1.4       C     √
  1.5       D     √
  1.6       B     √
  1.7       C     √
  1.8       C     √
  1.9       A     √
 1.10       B     √                                                                (10 x 1)   [10]

                                                                TOTAAL AFDELING A:             10

 AFDELING B: STRUKTURE EN STELSELS EN BEHEER (Meganiese Stelsels)

 VRAAG 2

 2.1                      Eienskap                         Definisie
                                        Die sterkte wat nodig is om die
        1         treksterkte         √ materiaal uitmekaar te trek deur die
                                        atome te breek.                             √
                                        Wanneer materiaal hard genoeg is
        2         hardheid            √
                                        om ander soort materiaal te sny.            √    √
                                        Elektrisiteit kan maklik deur die
        3         geleidingsvermoë    √
                                        materiaal vloei.                            √    √    (6)

 2.2    1         balk                                                                   √
        2         kolom                                                                  √
        3         stut                                                                   √
        4         bint / ankers / ankertoue                                              √
        5         steunmuur/steunwal of stutmuur/stutwal                                 √    (5)

 2.3    2.3.1     40 000 N + 8 000 N = 48 000 N                                          √

        2.3.2     8 000 N + ½ of 40 000 N = 28 000 N                                     √

        2.3.3     FIGUUR 1 or FIGUUR 3                                                   √
                  Want die trekker (die las) rus slegs op een kant van die brug.         √     (4)
                                                                                              [15]

### Page 4

4                                           TEGNOLOGIE                              (NOVEMBER 2010)

VRAAG 3

3.1       3.1.1    ‘n Katrol is ‘n groefwiel waarin ‘n tou, band of kabel kan inpas.      √

          3.1.2   Die dryfkatrol is die dryfkrag en die gedrewe katrol is die een
                  wat beweeg as gevolg van die beweging van die dryfkatrol/
                  Wanneer die dryfkatrol draai, beweeg die band en laat die
                  gedrewe katrol draai.
                  (Enige ander aanvaarbare feit/antwoord)                                 √

          3.1.3   Die draairigting kan verander word deur die tou of band te wring        √

          3.1.4

                  1 punt vir wring van tou/band                                           √
                  2 punte vir die twee katrolle                                          √√
                  1 punt vir aanduiding van draairigting van katrolle                     √    (7)

    3.2     A     sperrat                                                                 √
            B     pal                                                                     √    (2)

    3.3   3.3.1   80 tande                                                                √
          3.3.2   70 ÷ 2 = 35 omwentelings per minuut                                     √
          3.3.3   Antikloksgewys                                                          √

          3.3.4                                 getal tande in die gedrewe rat
                    Meganiese Voordeel =
                                                  getal tande in die dryfrat
                                               80 tande                                   √
                                                           =2
                                               40 tande                                   √

                        Meganiese Voordeel =      2:1                                     √    (6)
                                                                                              [15]

                                                                TOTAAL AFDELING B:             30

### Page 5

(NOVEMBER 2010)                                    TEGNOLOGIE                             5

 AFDELING C: PROSESSERING

 VRAAG 4

 4.1    4.1.1         Noem EEN rede waarom vervaardigers bymiddels by voedsel
                      voeg.
                           om voorkoms te verbeter
                           om smaak by te voeg of te verbeter
                           om voedingswaarde te verbeter
                           om kwaliteit van kos te verbeter
                           om kos langer te hou
                      (Enige EEN of ander aanvaarbare rede)                        √    (1)
        4.1.2         Gee EEN negatiewe gedragseffek van voedselbymiddels.
                          Humeurbuie
                              of
                          hiperaktiwiteit
                      (Enige EEN van bogenoemde)                                   √    (1)
        4.1.3         Noem slegs EEN van die voedselprodukte wat skadelike
                      bymiddels bevat.
                           lekkers
                           koek
                           beskuitjies
                           visvingers
                           blikkieskos ens.
                      (Enige EEN van bogenoemde)                                   √    (1)
        4.1.4         Hoe kan hiperaktiewe gedrag verbeter of verhoed word?
                         Verwydering van kunsmatige kleurmiddels en
                         preserveermiddels soos natriumbensoaat uit dieet         √√   (2)

 4.2    4.2.1             Maak die veiliger om te eet
                          Maak dit makliker om te eet
                          Laat dit langer hou
                          Verbeter die gehalte om dit te eet
                          Maak dit makliker om te verteer
                          Maak dit makliker om te vervoer
                          Om dit teen ŉ goedkoper prys te verskaf, veral as dit
                           verwerk word wanneer dit in seisoen is.                 √
                                                                                   √
                  (Enige DRIE redes)                                               √    (3)

        4.2.1             Die verlies van voedingswaarde veral wateroplosbare
                           vitamiene
                          Hoër pryse

                  (Enige EEN nadeel)                                               √    (1)

### Page 6

6                                      TEGNOLOGIE                   (NOVEMBER 2010)

4.2   4.3.1   B                                                          √

      4.3.2   E                                                          √

      4.3.3   A                                                          √

      4.3.4   C                                                          √

      4.3.5   D                                                          √     (5)
                                                                              [14]

VRAAG 5

5.1           Blootstelling aan vog en suurstof
              OF
              Blootstelling aan lug en water                             √√    (2)

5.2     A     elektroplatering                                           √
        B     verf                                                       √
        C     vernis                                                     √
        D     galvanisering                                              √     (4)
                                                                               [6]

                                                    TOTAAL AFDELING C:         20

### Page 7

(NOVEMBER 2010)                               TEGNOLOGIE                                      7

 AFDELING D: STELSELS EN BEHEER (Elektriese Stelsels)

 VRAAG 6

 6.1
        Letternaam
            van                          Inset /
                        Naam van
        komponent                       Proses /                 Funksie
                       komponent
         (A, B, C,                       Uitset
         D, E of F)

                                                      Kragbron / selle wat
              A          Battery          Inset
                                                      elektriese stroom voortbring

                                                      Om stroom aan en af te
              B         Skakelaar         Inset       skakel / beheer die vloei van
                                                      elektrisiteit in stroombaan

                                                      Beheer die hoeveelheid
                                                      stroom in ‘n stroombaan /
              C          Resistor        Proses
                                                      vertraag of stop die vloei van
                                                      elektriese stroom

                                                      Laat stroom in een rigting
                       Lig-emissie-
                                                      vloei / word ook gebruik om
              D           diode           Uitset
                                                      letters of getalle te vorm, bv.
                          (LED)
                                                      op skerms van sakrekenaars

                                                      Om elektriese ladings te berg
              E         Kapasitor        Proses       en vry te stel wanneer dit
                                                      benodig word.

                                                      Bring klank voor wanneer
              F          Gonser           Uitset
                                                      stroom daardeur vloei

                         (½ punt         (½ punt
                                                             (1 punt elk x 4)
                         elk x 4)        elk x 4)
                                                                   =4
                           =2              =2                                           (8)

 6.2         Dit is ŉ spesiale tipe resistor waarvan die weerstand verander
              na gelang van die intensiteit van die lig wat daarop val,
              verander.                                                           √
             Wanneer dit lig is, word die weerstand van die LAR verhoog tot
              ŉ punt waar stroom nie vloei nie.                                   √
             Wanneer dit donker is, verminder die weerstand die vloei van
              die stroom in die stroombaan en die lig gaan aan.                   √      (3)
                                                                                        [11]

### Page 8

8                                           TEGNOLOGIE                            (NOVEMBER 2010)

VRAAG 7

7.1 7.1.1     Transistor                                                              √       (1)

      7.1.2            Transistors dien as elektroniese skakelaars (hulle laat
                        stroom toe om te vloei of verhoed dit)                        √
                       Transistors dien as versterkers (dit vergroot die
                        insetsein wat hulle ontvang)                                  √       (2)

      7.1.3
                                                 versamelaar (√)

                          basis
                           (√)
                                                 pulssender (√)

                             3 punte vir die korrekte skets / simbool
                                                                                              (6)
                                                                                              [9]

                                                               TOTAAL AFDELING D:             20

AFDELING E: KEUSEVRAAG

Leerlinge beantwoord VRAAG 8 OF VRAAG 9.

VRAAG 8: PROSESSERING

8.1                                    PRESERVERINGSMETODES
      VOEDSEL-
      PRODUKTE
                                                     Inmaa
                         Bevriesing      Droging               Pekel     Insouting
                                                       k
      Beesvleis                x            x          x                 x
      Perskes                               x          x
      Boontjies                             x          x
      Tamaties                              x          x
      Vis                      x            x          x           x     x

      Leerlinge kies enige TWEE preserveringsmetodes vir elke voedselproduk                   (10)

8.2 8.2.1               Dit hou water en lug weg van die oppervlakte van metale
                        Verbeter die voorkoms en lewensduur van metale
                        Verhoed korrosie
                    (Enige TWEE van die bogenoemde of enige ander                         √
                    aanvaarbare feite.)                                                   √

### Page 9

(NOVEMBER 2010)                                    TEGNOLOGIE                    9

        8.2.2      Die metaal daaronder sal korrodeer (roes)             √

        8.2.3               staaldele van motors en vragmotors
                            elektriese verbindings
                            staalboute
                            staal of aluminiumdele in ligtetoebehore
                            juweliersware
                   (Enige DRIE van die bogenoemde of enige ander         √
                   aanvaarbare feite)                                   √√

        8.2.4           chroomplatering
                        silwerplatering
                        goudplatering
                        koperplatering
                        nikkelplatering
                                                                         √
                        sinkplatering
                                                                         √
                   (Enige VIER van die bogenoemde of enige ander         √
                   aanvaarbare feite)                                    √    (10)
                                                                              [20]

 VRAAG 9: ELEKTRIESE SISTEEM

 9.1    9.1.1      Resistor 1
                   blou in die 1ste Band = 6
                   oranje in die 2de         = 3
                   Band
                   rooi in die 3de Band      = 00
                   = 6300 Ω
                   (1 punt vir 6; 1 punt vir 3 en 1 punt vir 00)        √√√
                   Resistor 2
                   geel in die 1ste Band = 4
                   rooi in die 2de Band      = 2
                                de
                   rooi in die 3 Band        = 00
                   = 4 200 Ω
                   (1 punt vir 4; 1 punt vir 2 en 1 punt vir 00)        √√√    (6)

        9.1.2      Silwer = ±10 %                                        √     (1)
        9.1.3 (a) 1ste        Band 3            = Oranje                 √
                  2de         Band 9            = Wit                    √
                  3de         Band 0000         = Geel                   √

                  (b) 1ste    Band 2            = Rooi                   √
                      2de     Band 0            = Swart                  √
                      3de     Band (blanko)     = Swart                  √     (6)

### Page 10

10                                     TEGNOLOGIE                          (NOVEMBER 2010)

9.2   9.2.1 Termistor                                                           √      (1)

      9.2.2

              (Een punt vir reghoek en een punt vir skuins deur die reghoek)   √√      (2)

      9.2.3       warm water geisers
                  brandsensors
                  elektriese komberse
                  broodbraaiers,
                  ketels
                  verwarmers,
                  strykysters, ens.Y
              (Enige VIER van die bogenoemde of ander aanvaarbare              √√
              toestelle)                                                       √√     (4)
                                                                                     [20]

                                                          TOTAAL AFDELING E:           20

                                                                GROOTTOTAAL:          100

## Related documents

- [TECHNOLOGY GRD 9 MEMO NOV 2010](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-technology-2010-november-ec-memorandum/b9d758c5-f5b1-4cb1-a541-1937f0782b26) — Technology · Memo · 2010
- [TECHNOLOGY QP ENG NOV 2010](https://www.hlayiso.com/library/technology-qp-eng-nov-2010/870d6eba-d7ad-4f4d-a934-5337a045b269) — Technology · QP · 2010 · Eng
- [TEGNOLOGIE QP AFR NOV 2010](https://www.hlayiso.com/library/tegnologie-qp-afr-nov-2010/3694db24-dba7-4a24-ac8a-94e1240b4fe8) — Technology · QP · 2010 · Afr
- [2 Junie 2010 Tegnologie Gr 9 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-technology-2010-june-common-memorandum/b4ff03ac-d31d-48c3-ac49-a801ee21269d) — Technology · Memo · 2010 · Afr
- [2 June 2010 Technology Gr 9 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-technology-2010-june-common-memorandum/de89ea0d-8220-47e6-9704-d2f89efc5e2c) — Technology · Memo · 2010 · Eng
- [TECH ENG MEMO GR9 NOV2012](https://www.hlayiso.com/library/tech-eng-memo-gr9-nov2012/7cb3dab9-5454-4939-b2aa-bed271097967) — Technology · Memo · 2013 · Eng

## More from Grade 9 Technology

- [CAPS SP TECHNOLOGY GR 7-9](https://www.hlayiso.com/library/caps-sp-technology-gr-7-9/62964f64-93d9-4096-912f-ec9ca278b2fa) — CAPS · Eng
- [Grade 9 Technology November 2026 Mock](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-technology-2026-november-mock-exam-question-paper/f0fa27d5-74dc-4ab2-aed3-034ed0f15c6a) — QP · 2026 · Eng
- [TECH GR9 QP NOV 2016 ENG](https://www.hlayiso.com/library/tech-gr9-qp-nov-2016-eng/bccceeff-c9a2-4535-8567-46bc3ad208f7) — QP · 2016 · Eng
- [TECH GR9 QP NOV 2016 AFR](https://www.hlayiso.com/library/tech-gr9-qp-nov-2016-afr/6497aff1-9e49-41f7-b766-24c512bb4e3e) — QP · 2016 · Afr
- [TECH GR9 QP NOV 2014 AFR](https://www.hlayiso.com/library/tech-gr9-qp-nov-2014-afr/7af4fb9a-d53e-4e79-bd56-d79c5ee7515a) — QP · 2014 · Afr
- [TECH GR9 QP NOV 2014 ENG](https://www.hlayiso.com/library/tech-gr9-qp-nov-2014-eng/750e3708-0a84-4778-aa32-dcdb0520b4f8) — QP · 2014 · Eng

## Collection

- [Grade 9 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-9/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
