# History Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2013 QP (Afr)

> Grade 12 History Paper 1 question paper from the Eastern Cape Mock Exam 2013 (Afrikaans), 10 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/hist-p1-s13-qp-afr/32e7a59f-9023-40f9-a5bc-36f3d1772140
- Updated: 2026-09-27
- Subject: History
- Grade: Grade 12
- Document type: Question paper
- Year: 2013
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 10

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [History](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/history) › [History Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2013 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/hist-p1-s13-qp-afr/32e7a59f-9023-40f9-a5bc-36f3d1772140)

## About this document

History · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2013. Question paper, 10 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                       Province of the
                       EASTERN CAPE
                       EDUCATION

                               NASIONALE
                           SENIOR SERTIFIKAAT

                                 GRAAD 12

                            SEPTEMBER 2013

                             GESKIEDENIS V1

PUNTE:       150

TYD:         3 uur

                                   *HISTA1*

         Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye en ŉ addendum van 10 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                                  GESKIEDENIS V1                       (SEPTEMBER 2013)

INSTRUKSIES EN INLIGTING AAN KANDIDATE

1.   Hierdie vraestel bestaan uit VIER vrae gebaseer op die voorgeskrewe
     inhoudsraamwerk vir 2012, wat soos volg is:

     VRAAG 1:       DIE IMPAK VAN DIE KOUE-OORLOG IN DIE VORMING
                    VAN DIE WÊRELD IN DIE 1960’s

                         USSR/VSA – Skepping van invloedsfere:
                          Fokus op Kuba

     VRAAG 2:       HOE WAS UHURU GEREALISEER IN AFRIKA IN DIE
                    1960’s EN 1970’s?

                        Gevallestudie: Tanzanië

     VRAAG 3:       WATTER VORME VAN BURGERLIKE VERSET HET
                    VANAF DIE 1960’s TOT 1990 VOORGEKOM?

                        Fokus 1960’s: Burgerregtebeweging in die VSA

     VRAAG 4:       WATTER VORME VAN BURGERLIKE VERSET HET
                    VANAF DIE 1960’s TOT 1990 VOORGEKOM?

                          Fokus 1970’s: Swartbewussynsbeweging in Suid-
                           Afrika

2.   Elke vraag tel 75 punte en begin met ŉ sleutelvraag.

3.   Kandidate moet TWEE vrae beantwoord. Elke vraag bestaan uit beide
     bron-gebaseerde vrae wat 45 punte tel en die uitgebreide skryfwerkstuk
     wat 30 punte tel.

4.   Kandidate moet hul kennis, vaardighede en insig toepas om die vrae te
     beantwoord.

5.   Die blote oorskryf van die bronne as antwoorde sal die kandidate benadeel.

6.   Vrae moet beantwoord word deur na die ADDENDUM te verwys.

7.   Skryf netjies en leesbaar.

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2013)                    GESKIEDENIS V1                                         3

 VRAAG 1:          HOE HET DIE KUBAANSE MISSIELKRISIS BYGEDRA TOT KOUE-
                   OORLOGSPANNING TUSSEN DIE VSA EN RUSLAND IN DIE 1960’s?

 Bestudeer Bronne 1A, 1B en1C om die volgende vrae te beantwoord.

 1.1    Lees Bron 1A.

        1.1.1 Watter land, volgens die bron, was ŉ bedreiging vir Kuba?         (1 x 1)   (1)

        1.1.2 Waarom, volgens die bron, het Chroesjtsjof gekies om Kuba te help?
                                                                           (2 x 1)        (2)

        1.1.3 Watter ander faktore, wat nie in die bron genoem word nie, het
              bygedra dat Chroesjtsjof missiele in Kuba installeer?          (2 x 2)      (4)

        1.1.4 Gebruik jou kennis en die inligting uit die bron, om die begrip
              "Kommunisme" te definieer.                                        (1 x 2)   (2)

        1.1.5 Verduidelik of hierdie bron betroubaar is vir historici wat die USSR se
              bedoelings in Kuba in 1962 ondersoek.                             (2 x 2)   (4)

 1.2    Verwys na Bron 1B.

        1.2.1 Identifiseer EEN reaksie van die VSA teenoor die oprigting van
              kernwapens in Kuba.                                            (1 x 2)      (2)

        1.2.2 Watter bewyse is daar in die bron wat daarop aandui dat die VSA
              bereid was om geweld te gebruik om die opbou van Russiese
              kernwapens in Kuba te stop? Gebruik TWEE visuele leidrade uit die
              bron om hierdie vraag te beantwoord.                          (2 x 2)       (4)

        1.2.3 Kan die Amerikaanse optrede geregverdig word? Gee TWEE redes
              om jou antwoord te staaf.                               (2 x 2)             (4)

        1.2.4 Beskryf die bruikbaarheid van hierdie bron vir historici wat navorsing
              doen oor die Amerikaanse reaksie teenoor die Kubaanse
              missielkrisis.                                                   (2 x 2)    (4)

 1.3    Raadpleeg Bron 1C.

        1.3.1 Hoe beeld die spotprenttekenaar President Kennedy uit?            (1 x 2) (2)

        1.3.2 Gebruik die bron en jou eie kennis om te verduidelik waarom die
              verhouding tussen Kastro en Kennedy versleg het.              (2 x 2) (4)

        1.3.3 Vergelyk Bronne 1A en 1C. Verduidelik hoe hierdie bronne mekaar
              ondersteun met betrekking tot die verloop van die Kubaanse
              missielkrisis.                                              (2 x 2) (4)

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                                 GESKIEDENIS V1                         (SEPTEMBER 2013)

1.4   Gebruik AL die bronne en jou eie kennis en skryf ŉ paragraaf van ongeveer
      AGT reëls (ongeveer 80 woorde) waarin jy verduidelik waarom die VSA as
      oorsaak van die Kubaanse missielkrisis beskou kan word.                        (8)

1.5   UITGEBREIDE SKRYFWERK (Jou antwoord moet ongeveer TWEE bladsye
      lank wees.)

      Beantwoord EEN van die volgende vrae: VRAAG 1.5.1 OF VRAAG 1.5.2.

      1.5.1 Bespreek hoe die Kubaanse missielkrisis bygedra het tot Koue-
            oorlogspanning tussen die USSR en die VSA in die 1960’s.                 (30)

                                             OF

      1.5.2 Chroesjtsjof het op die blokkade gereageer en verklaar dat: “... Ons
            sal dan gedwing word aan ons kant, om maatreëls te oorweeg wat
            nodig en voldoende is, om ons regte te beskerm”.

            Gebruik die inligting vanuit die relevante bronne en jou eie kennis om
            die geldigheid van hierdie stelling krities te bespreek.                  (30)
                                                                                     [75]

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2013)                       GESKIEDENIS V1                                       5

 VRAAG 2:          WAS JULIUS NYERERE SE BELEID VAN SOSIALISME ’N SUKSES IN
                   TANZANIË?

 Bestudeer Bronne 2A en 2B om die volgende vrae te beantwoord.

 2.1    Verwys na Bron 2A.

        2.1.1 Gebruik die inligting uit die bron en jou eie kennis om die volgende
              begrippe te definieer:

                   (a)   Sosialisme                                              (1 x 2)   (2)

                   (b)   Kapitalisme                                             (1 x 2)   (2)

        2.1.2 Wat was die doelwit van Nyerere se beleid?                         (1 x 2)   (2)

        2.1.3 Gebruik die inligting uit die bron en jou eie kennis en verduidelik
              waarom Nyerere beide kapitalisme en sosialisme as die basis vir
              Tanzanië se ontwikkeling verwerp het.                              (2 x 2)   (4)

        2.1.4 Hoe dink jy, sou Tanzaniërs gereageer het op die beleid van Ujamaa?
                                                                            (1 x 2)        (2)

        2.1.5 Haal bewyse uit die bron aan wat daarop dui dat Ujamaa ŉ vrywillige
              demokratiese proses was.                                     (2 x 1)         (2)

 2.2    Gebruik Bron 2B.

        2.2.1 Volgens die bron, identifiseer DRIE areas van suksesse van die
              Ujamaa-beleid.                                                (3 x 1)        (3)

        2.2.2 Hoe sal jy die lae vlakke van gesondheidsorg-sentrums in 1969
              verklaar?                                                     (2 x 2)        (4)

        2.2.3 Gebruik die bron en jou eie kennis om te verduidelik waarom die
              aantal dorpe so dramaties het in 1978 toegeneem.              (2 x 2)        (4)

        2.2.4 Wat was die lewensverwagting van Tanzaniërs in 1976?               (1 x 2)   (2)

        2.2.5 Met hoeveel jare het Tanzaniërs se lewensverwagting verbeter
              tussen 1967 en 1976?                                         (1 x 2)         (2)

        2.2.6 Gebruik die bron en jou eie kennis om te verduidelik waarom die
              lewensverwagting van Tanzaniërs so dramaties in 1976 verbeter het?
                                                                            (2 x 2)        (4)

        2.2.7 Verduidelik of hierdie statistieke betroubaar is vir studente wat die
              impak van Ujamaa op Tanzaniërs bestudeer.                          (2 x 2)   (4)

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                                 GESKIEDENIS V1                         (SEPTEMBER 2013)

2.3   Gebruik AL die bronne en jou eie kennis en skryf ŉ paragraaf van ongeveer
      AGT reëls (ongeveer 80 woorde) waarin jy die impak van die Ujamaa-beleid
      op Tanzanië verduidelik.                                                        (8)

2.4   UITGEBREIDE SKRYFWERK (Jou antwoord moet ongeveer TWEE bladsye
      lank wees.)

      Beantwoord EEN van die volgende vrae: VRAAG 2.4.1 OF VRAAG 2.4.2.

      2.4.1 Verduidelik die impak van Nyerere se beleid van sosialisme in die
            heropbou van Tanzanië na onafhanklikheid.                                 (30)

                                             OF

      2.4.2 Was Nyerere se beleid van Afrika-sosialisme ŉ sukses?

            Gebruik die inligting vanuit die relevante bronne en jou eie kennis om
            jou antwoord te staaf.                                                    (30)
                                                                                      [75]

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2013)                    GESKIEDENIS V1                                         7

 VRAAG 3:          WATTER VORME VAN BURGERLIKE VERSET HET IN DIE VERENIGDE
                   STATE VAN AMERIKA (VSA) IN DIE 1960’s PLAASGEVIND?

 Bestudeer Bronne 3A, 3B en 3C om die volgende vrae te beantwoord.

 3.1    Raadpleeg Bron 3A.

        3.1.1 Watter bewyse in hierdie bron dui daarop dat Afro-Amerikaners
              onderdruk was?                                                (3 x 1)       (3)

        3.1.2 Gebruik die inligting uit die bron en jou eie kennis, om die begrip
              "onderdrukking" te definieer.                                     (1 x 2)   (2)

        3.1.3 Wat, volgens die bron, was die aard van die burgerregte-protes?
                                                                            (1 x 2)       (2)

        3.1.4 Verduidelik wat jy dink Martin Luther King Jnr. bedoel het met die
              volgende frase: “Ons is altyd op die drumpel van ŉ nuwe dagbreek.”
                                                                              (2 x 2)     (4)

 3.2    Bestudeer Bron 3B.

        3.2.1 Gebruik die bron en jou eie kennis om te verduidelik waarom die
              Burgerlike Versetbeweging met die Vryheidsritte-veldtog begin het.
                                                                            (2 x 2)       (4)

        3.2.2 Haal bewyse uit die bron aan wat daarop dui dat lede van die
              Vryheidsritte vasbeslote was om rasse-segregasie op openbare
              vervoer te beëindig.                                         (2 x 1)        (2)

        3.2.3 Gebruik die bron en jou eie kennis en verduidelik hoe die Suidelike
              State die Amerikaanse grondwet geskend het.                    (1 x 2)      (2)

        3.2.4 Verduidelik die betroubaarheid van hierdie bron vir studente wat
              rasseverhoudings in Amerika bestudeer.                         (2 x 2)      (4)

 3.3    Verwys na Bron 3C.

        3.3.1 Wat, volgens die bron, was die doelwit van die Vryheidsomer? (1 x 2)        (2)

        3.3.2 Deur jou eie kennis te gebruik, dui aan wat die vereistes vir swart
              Amerikaners was om te kon stem.                                  (1 x 2)    (2)

        3.3.3 Het die redakteur die Vryheidsomer-veldtog ondersteun? Haal
              bewyse uit die bron aan om jou antwoord te ondersteun.      (2 x 2)         (4)

        3.3.4 Kan die houding van die redakteur met betrekking tot die
              Vryheidsomer-veldtog regverdig word?                              (2 x 2)   (4)

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                                GESKIEDENIS V1                         (SEPTEMBER 2013)

3.4   Gebruik AL die bronne en jou eie kennis en skryf ŉ paragraaf van ongeveer
      AGT reëls (ongeveer 80 woorde) waarin jy verduidelik hoe die Suidelike
      State die Amerikaanse grondwet geskend het.                                   (8)

3.5   UITGEBREIDE SKRYFWERK (Jou antwoord moet ongeveer TWEE bladsye
      lank wees.)

      Beantwoord EEN van die volgende vrae: VRAAG 3.5.1 OF VRAAG 3.5.2.

      3.5.1 Bespreek die verskillende vorme van burgerregte-protes in die 1960’s
            en toon aan hoe dit veranderinge in die VSA meegebring het.             (30)

                                             OF

      3.5.2 “Die 1960’s word dikwels na verwys as ŉ dekade van burgerregte-
            protes in die Verenigde State van Amerika.”

            Stem jy saam? Bespreek hierdie stelling krities deur gebruik te maak
            van die inligting uit AL die bronne en jou eie kennis.                  (30)
                                                                                    [75]

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2013)                     GESKIEDENIS V1                                        9

 VRAAG 4:          HOE HET STEVE BIKO EN DIE SWART BEWUSSYNSBEWEGING TOT
                   DIE BEVRYDINGSTRYD VAN SUID-AFRIKA IN DIE 1970's BYGEDRA?

 Bestudeer Bronne 4A, 4B en 4C om die volgende vrae te beantwoord.

 4.1    Verwys na Bron 4A.

        4.1.1 Definieer die begrip Swartbewussyn in jou eie woorde.             (1 x 2)   (2)

        4.1.2 Verduidelik wat Biko bedoel het toe hy gesê het dat daar teen swartes
              gediskrimineer was:

                   (a)   Polities

                   (b)   Ekonomies

                   (c)   Sosiaal                                                (3 x 2)   (6)

        4.1.3 Na watter tipe mense verwys die woord “Swart”?                    (1 x 2)   (2)

        4.1.4 Wat was die doelwitte van die Swart Bewussynsbeweging?            (2 x 2)   (4)

        4.1.5 Verduidelik wat Biko bedoel het toe hy gesê: “die magtigste wapen in
              die hande van die onderdrukker is die verstand van die
              onderdruktes.”                                                (1 x 2)       (2)

        4.1.6 Verduidelik die bruikbaarheid van hierdie bron vir historici wat die
              Swartbewussynsbeweging navors.                                    (2 x 2)   (4)

 4.2    Bestudeer Bron 4B.

        4.2.1 Watter boodskap dra hierdie foto oor?                             (1 x 2)   (2)

        4.2.2 Watter impak het Bantoe-onderwys op Swart studente gehad? (2 x 2)           (4)

        4.2.3 Verduidelik die aard van die optog. Gebruik TWEE visuele leidrade uit
              die bron om die vraag te beantwoord.                          (2 x 1)       (2)

        4.2.4 Gebruik die bron en jou eie kennis om te verduidelik waarom die
              optog gewelddadig geraak het.                                 (2 x 2)       (4)

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                                 GESKIEDENIS V1                          (SEPTEMBER 2013)

4.3   Raadpleeg Bron 4C.

      4.3.1 Hoe, volgens hierdie bron, het Steve Biko die blanke regering
            konfronteer?                                                  (1 x 1)      (1)

      4.3.2 Wat was die betekenis van die Swart Gemeenskapsprogramme?
                                                                    (1 x 1)            (1)

      4.3.3 Noem enige EEN van die Swart Gemeenskapsprogramme wat Biko
            gestig het.                                           (1 x 1)              (1)

      4.3.4 Het die Apartheidsregering die Swart Gemeenskapsprogramme
            ondersteun? Haal bewyse uit die bron aan om jou antwoord te staaf.
                                                                         (2 x 1)       (2)

4.4   Gebruik AL die bronne en jou eie kennis en skryf ŉ paragraaf van ongeveer
      AGT reëls (80 woorde) waarin jy verduidelik hoe die Swart
      Bewussynsbeweging die Apartheidsregering uitgedaag het.                          (8)

4.5   UITGEBREIDE SKRYFWERK (Jou antwoord moet ongeveer TWEE bladsye
      lank wees.)

      Beantwoord EEN van die volgende vrae: VRAAG 4.5.1 OF VRAAG 4.5.2.

      4.5.1 Bespreek die bydrae van Steve Biko se Swart Bewussynsbeweging in
            die vryheidstryd van Suid-Afrika in die 1970’s.                            (30)

                                               OF

      4.5.2 “As dit nie vir Biko se invloed in die 1970’s was nie, sou Suid-
            Afrikaners nog steeds onder apartheid geleef het.”

             Gebruik die inligting uit AL die bronne en jou eie kennis, en bespreek
             krities die rol wat Steve Biko in Suid-Afrika gedurende die1970’s
             gespeel het.                                                              (30)
                                                                                       [75]

                                                                          TOTAAL: 150

## Related documents

- [HISTP2 QP GR12 SEPT2013](https://www.hlayiso.com/library/histp2-qp-gr12-sept2013/0550edac-7c8c-45bf-a34f-c194cd79f054) — History · QP · 2013
- [HISTORY P1 GR12 QP SEPT 2022 English](https://www.hlayiso.com/library/history-p1-gr12-qp-sept-2022-english/7d70aa79-8b7f-4051-9c8d-9f24785f3b0d) — History · QP · 2022 · Eng
- [HISTORY P1 GR12 QP SEPT2021 English](https://www.hlayiso.com/library/history-p1-gr12-qp-sept2021-english/622702f7-c33f-4046-ba6c-1effad7e7f25) — History · QP · 2021 · Eng
- [HISTORY P1 GR12 QP SEPT2020 Sesotho](https://www.hlayiso.com/library/history-p1-gr12-qp-sept2020-sesotho/47f0302e-0c89-4c6c-8c7d-bd87ae8dd529) — History · QP · 2020 · Sesotho
- [HISTORY P1 GR12 QP SEPT 2019 English](https://www.hlayiso.com/library/history-p1-gr12-qp-sept-2019-english/f1c8a44b-2e00-4fd5-9561-e7cf83b1389c) — History · QP · 2019 · Eng
- [HISTORY P1 GR12 QP SEP2018 English](https://www.hlayiso.com/library/history-p1-gr12-qp-sep2018-english/47dd3041-ad8c-49c9-92a3-636ad391ba9f) — History · QP · 2018 · Eng

## More from Grade 12 History

- [Workguide - Case Study Strategies](https://www.hlayiso.com/library/workguide-case-study-strategies/0b4c8d70-c563-4cfe-93e0-dad57e8fbeb3) — Guide
- [History Grade 12 NSC P2 MEMO September 2025 North West](https://www.hlayiso.com/library/history-grade-12-nsc-p2-memo-september-2025-north-west/3d9bf167-1e97-42c1-826a-bf344c0e964e) — Memo · 2025
- [History P1 May-June 2025 MG Eng](https://www.hlayiso.com/library/history-p1-may-june-2025-mg-eng/9e0f813e-e888-4061-a259-20b4dbe98907) — Memo · 2025 · Eng
- [HISTORY P1 MEMO GR12 JUNE 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/history-p1-memo-gr12-june-2024-afrikaans/f313b62b-041f-4225-bf96-3a6052a2f919) — Memo · 2024 · Afr
- [HISTORY P1 ADDEN GR12 SEP 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/history-p1-adden-gr12-sep-2024-afrikaans/4faf89db-d19f-40cf-891f-e87e004b0bc5) — Addendum · 2024 · Afr
- [HISTORY P2 GR12 ADDENDUM SEPT 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/history-p2-gr12-addendum-sept-2024-afrikaans/b61f3bc2-3524-48c9-af60-f3348133d582) — Addendum · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
