# History Grade 11 P2 Eastern Cape November 2020 Memo (Afr)

> Grade 11 History Paper 2 memorandum from the Eastern Cape November 2020 (Afrikaans), 15 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/history-p2-gr11-memo-nov2020-afr-d/96a4a0e8-685d-487d-82a9-4a3d3f0fe8fc
- Updated: 2026-09-27
- Subject: History
- Grade: Grade 11
- Document type: Memorandum
- Year: 2020
- Exam period: Eastern Cape November
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 15

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 11](https://www.hlayiso.com/library/grade-11) › [History](https://www.hlayiso.com/library/grade-11/history) › [History Grade 11 P2 Eastern Cape November 2020 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/history-p2-gr11-memo-nov2020-afr-d/96a4a0e8-685d-487d-82a9-4a3d3f0fe8fc)

## About this document

History · Grade 11 · Eastern Cape November · 2020. Memorandum, 15 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                       NASIONALE
                   SENIOR SERTIFIKAAT

                          GRAAD 11

                    NOVEMBER 2020

                    GESKIEDENIS V2
                     NASIENRIGLYN
                    (EKSEMPLAAR)

PUNTE:   100

               Hierdie nasienriglyn bestaan uit 15 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                                    GESKIEDENIS V2                    (EC/NOVEMBER 2020)

1. BRONGEBASEERDE VRAE

    1.1   Die volgende kognitiewe vlakke is gebruik om brongebaseerde vrae te
          ontwikkel.

    KOGNITIEWE                                                      GEWIGSTOE-
      VLAKKE                 HISTORIESE VAARDIGHEDE                 KENNING VAN
                                                                       VRAE
                      x   Onttrek inligting uit bronne
                      x   Selektering en organisering van              30%
    VLAK 1
                          relevante inligting vanaf bronne             (15)
                      x   Definieer historiese terme.
                      x   Eenvoudige interpretasie van die bronne
                      x   Verduidelik inligting ingesamel van die      50%
    VLAK 2
                          bron                                         (25)
                      x   Analiseer bewyse vanuit die bron
                      x   Interpreteer en evalueer bewyse uit
                          bronne
                      x   Vra vrae oor vooroordeel,
                          betroubaarheid en bruikbaarheid en           20%
    VLAK 3
                          beperking van bronne                         (10)
                      x   Vergelyk en kontrasteer interpretasies
                          en perspektiewe in die bron en maak ’n
                          onafhanklike afleiding.

    1.2   Die inligting hieronder dui aan hoe brongebaseerde vrae geassesseer
          word:

          •    By die nasien van brongebaseerde vrae moet krediet gegee word vir
               enige ander geldige en toepaslike standpunte, argument, bewyse of
               voorbeelde.
          •    Met die toekenning van punte moet aandag gegee word aan hoe daar
               aan die vereistes van die vraag voldoen is.
          •    In die nasienriglyn word die vereistes van die vraag (vaardighede
               waaraan aandag gegee moet word) sowel as die vlak van die vraag in
               kursiefgedrukte skrif aangedui.
          •    By die assessering van die oop brongebaseerde vrae moet kandidate
               krediet kry vir enige ander relevante antwoord.
          •    Daar word van leerlinge verwag om ’n standpunt in te neem in die
               beantwoording van ‘tot watter mate’ vrae om enige punte te verdien.

    1.3   Assesseringsprosedure vir brongebaseerde vrae

          •    Gebruik ’n regmerk (ξሻ vir elke korrekte antwoord
          •    Gee aandag aan die puntetoekenning bv. (2 x 2) wat neerkom op twee
               redes en word twee punte elk toegeken(ξξξξሻǢ (1 x 2) wat neerkom
               op een rede en ξtwee punte toegeken word (ξξ)
          •    Indien ’n vraag 4 punte tel word 4 regmerke (ξξξξ) aangedui

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2020)                     GESKIEDENIS V2                                        3

          Paragraafvraag
          Paragrawe moet globaal (holisties) geassesseer word. Beide die inhoud en
          die struktuur van die paragraaf moet in berekening gebring word wanneer
          punte toegeken word. Die volgende stappe moet gebruik word wanneer ’n
          antwoord op ’n paragraafvraag geassesseer word:
          x Lees die paragraaf en plaas ’n kolpunt (•) by elke punt binne-in die teks
               waar die kandidaat relevante bewyse gebruik het om die vraag te
               beantwoord.
          x Lees die paragraaf weer om die mate waartoe die kandidaat in staat
              was om relevante bewyse te gebruik om die paragraaf te beantwoord,
              te evalueer.
          x Maak regmerkies (ξ) wat aan die kandidaat vir die paragraaf toegeken
              is, aan die einde van die paragraaf, sowel as die vlak (1, 2 of 3) soos in
              die holistiese rubriek aangedui en gee kommentaar, bv.
          ___________ ˖ __________________________ ˖ _________________
          _________________ ˖ __________________________ ˖ ___________
          √√√√
          Vlak 2
          Gebruik meestal relevante bewyse om die paragraaf te skryf.
           x      Tel al die regmerkies vir die brongebaseerde vrae op en skryf dan
                  die punt onder in die regterkantse kantlyn.
           x      Maak seker dat die punte akkuraat na die buiteblad van die
                  antwoordeboek oorgedra word.

2. OPSTELVRAE
                                                              32
                                                              50
    2.1   Die opstelvrae vereis dat kandidate:
          In staat sal wees om hul argument op ’n logiese en samehangende wyse te
          stel. Hulle moet die relevante inligting kan selekteer, organiseer en
          bymekaarvoeg sodat dit vir hulle moontlik sal wees om ’n redelike reeks
          feite of ’n effektiewe argument te kan weergee om sodoende die gestelde
          vraag te beantwoord. Dit is noodsaaklik dat ’n opstel ’n inleiding, ’n
          samehangende en gebalanseerde liggaam van bewyse en ’n slot het.

    2.2   Nasien van opstelvrae

          x   Nasieners moet daarop let dat die inhoud van die antwoord gelei sal
              word deur die handboeke wat by ’n spesifieke sentrum gebruik is.
          x   Kandidate mag enige ander toepaslike inleiding en/of samevatting hê as
              dit wat ingesluit is by ’n riglyn vir nasien van ’n spesifieke opstel.
          x   By die assessering van die oop brongebaseerde vrae moet kandidate
              krediet kry vir enige ander relevante antwoord.

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                                    GESKIEDENIS V2                        (EC/NOVEMBER 2020)

    2.3 Globale assessering van die opstel
        Die opstel sal holisties (globaal) geassesseer word. Hierdie benadering vereis
        dat die onderwyser die totale produk as ŉ geheel sal bepunt sonder om die
        samestellende dele individueel te bepunt. Hierdie benadering moedig die
        leerder aan om ŉ individuele mening aan te bied deur gebruik te maak van
        geselekteerde feitelike bewyse om ŉ argument te ondersteun. Daar sal nie van
        die leerder verwag word om slegs ‘feite’ neer te skryf om ŉ beter punt te behaal
        nie. Hierdie benadering sal leerders ook ontmoedig om ‘model-antwoorde’ voor
        te berei en te reproduseer sonder om die spesifieke vereistes van die vraag in
        ag te neem. Holistiese nasien van opstelle gee krediet aan leerders se mening,
        ondersteun deur bewyse. Anders as by inhoudsgebaseerde nasien, word
        leerders met holistiese assessering nie vir ontoereikende taalgebruik
        gepenaliseer nie, aangesien die klem op die volgende val:

         x Die leerder se interpretasie van die vraag
         x Die toepaslike seleksie van feitelike bewyse om sodanige argument te
           ondersteun
         x Die konstruksie/daarstelling van ŉ argument (beplande, gestruktureerd en
             het ‘n onafhanklike argumentslyn.)

    2.4 Assesseringsprosedures van die opstel

         2.4.1 Hou die sinopsis in gedagte wanneer jy die opstel assesseer.

         2.4.2 Gedurende die eerste lees van die opstel moet punte gegee word
               vir ŉ relevante inleiding, (aangedui deur ’n kolpunt in die nasienriglyne)
               elk van die hoof punte/aspekte wat korrek gekontekstualiseer is (ook
               aangedui deur ’n kolpunt in die nasienriglyne) en ŉ relevante slot,
               (aangedui deur ’n kolpunt in die nasienriglyne), bv. in ŉ antwoord waar
               daar 5 hoofpunte is sal daar 7 punte wees.
               Hou die PEEL-STRUKTUUR in gedagte in die assessering van ’n opstel.

         2.4.3 P: Punt            Die kandidaat lei die opstel in met ’n argument/’n
                                  duidelike hoofpunt.
                                  Elke paragraaf moet ’n punt bevat wat die hoofpunt
                                  (argument) wat in die inleiding gemaak is,
                                  ondersteun.
                E: Verduideliking Die kandidaat moet in groter detail bespreek
                                  waaroor die hoofpunt (argument) gaan en hoe dit
                                  verband hou met die vraag wat gevra is.
                E: Voorbeeld      Die kandidaat moet die vraag beantwoord deur
                                  inhoud te selekteer wat relevant is tot die
                                  argument, Relevante voorbeelde moet gegee word
                                  om argument vol te hou.
                L: Skakel         Kandidate moet seker maak dat die argument
                                  deurgaans in die opstel onderhou word en
                                  samehangend geskryf is.

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2020)                            GESKIEDENIS V2                                  5

        2.4.4 Die volgende addisionele simbole kan ook gebruik word:
              x Inleiding, hoof aspekte en slot nie korrek
                 gekontekstualiseer

                y      Verkeerde stelling

                   y   Irrelevante stelling

                y      Herhaling                               H
                x      Analise                                 A√
                x      Interpretasie                           I √l
                x      Lyn van argument                    LVA

2.   Die matriks

     2.5.1   Gebruik die matriks vir die assessering van opstelle
             In die assessering van ŉ opstel moet die gegewe kriteria in die rubriek
             gebruik word. In die assessering van die opstel moet aandag gegee
             word aan beide die inhoud en die aanbieding. By die punt van kruising
             tussen die inhoud en die aanbieding moet ŉ punt gegee word.

             (a)        Die eerste lesing van die opstel sal wees om te bepaal tot watter
                        mate die hoof aspekte gedek is en om die inhoudsvlak te bepaal
                        (in die rubriek).
                                          I        VLAK 4

             (b)        Die tweede lesing van die opstel sal verband hou met die vlak van
                        aanbieding (in die rubriek).
                                         I         VLAK 4
                                         A         VLAK 5

             (c)        Gee ŉ algehele punt deur die matriks te gebruik
                                        I         VLAK 4
                                        A         VLAK 5            30–33

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
      6                                                     GESKIEDENIS V2                                             (EC/NOVEMBER 2020)

RUBRIEK VIR DIE ASSESSERING VAN OPSTEL: ‒ TOTAAL: 50

                           VLAK 7            VLAK 6            VLAK 5             VLAK 4           VLAK 3             VLAK 2          VLAK 1
                        Baie goed en      Goed beplan en    Goed beplan en      Argument        Toon soms          Poging          Weinig of geen
                        gestruktureerd.   gestruktureerde   gestruktureerde     beplan en       bewyse van ŉ       aangewend om    poging om die
AANBIEDING              Goeie sintese     opstel.           opstel.             gestruktureed   gestruktureerde    ŉ antwoord te   opstel te
                        van inligting.    ŉ Relevante       ŉ Duidelike         Getuienis       en beplande        struktureer.    struktureer.
                        ŉ Goed            argumentslyn      argumentslyn        gebruik om      argument.
    INHOUD              gebalanseerde     gevolg.           ontwikkel.          argument te     Poog om ŉ          Grootliks
                        en onafhanklike   Bewyse gebruik    Gevolgtrekkings     ondersteun.     argumentslyn vol   beskrywend of
                        argumentslyn is   om die argument   vanaf bewyse                        te hou.            poog om
                        ontwikkel met     te verdedig.      verkry.             Slotsom op                         argument te
                        bewyse.                             Onafhanklike        grond van       Gevolgtrekking     ontwikkel.
                        Argument                            gevolgtrekking.     getuienis.      nie duidelik
                        deurgaans                           Bewyse gebruik                      ondersteun deur
                        volgehou en                         om                                  getuienis nie.
                        verdedig.                           gevolgtrekking te
                                                            ondersteun.

VLAK 7
Vraag is ten volle          47–50             43–46
beantwoord.
VLAK 6
Vraag is
beantwoord.
Inhoudseleksie              43–46             40–42             38–39
relevant tot die
argument wat gevolg
is.
VLAK 5
Vraag grotendeels
beantwoord. Inhoud          38–39             36–37             34–35              30–33            28–29
genoegsaam en
relevant.
VLAK 4
Vraag herkenbaar in
antwoord. Gebreke
ten opsigte van
                                                                30–33              28–29            26–27
inhoud of irrelevante
inhoudseleksie.
VLAK 3
Inhoudseleksie hou
verband met die
vraag, maar
beantwoord dit nie.                                                                26–27            24–25              20–23
Hou soms nie
verband met die
vraag nie.
Weglatings.
VLAK 2
Vraag ontoereikend
beantwoord.                                                                                         20–23              18–19           14–17
Inhoud skraal.
VLAK 1
Vraag ontoereikend
beantwoord.                                                                                                            14–17           0–13
Ontoereikende of
irrelevante inhoud.

Riglyne vir allokasie van Vlak 1 punt:
x    Vraag nie geadresseer/totaal irrelevante inhoud; geen poging om opstel te struktureer nie = 0
x    Inhoudkeuse sluit basiese en algemene irrelevante inligting; geen poging om opstel te konstrueer nie = 1–6
x    Vraag ontoereikend geadresseer en vaag; geen poging om opstel te struktureer =7–13

      Kopiereg voorbehou                                                                                                Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2020)                     GESKIEDENIS V2                                      7

 AFDELING A: BRONGEBASEERDE VRAE

 VRAAG 1:       HOE IS AFRIKANER NASIONALISME IN DIE 1930’s TOT DIE
                1940’s IN SUID-AFRIKA BEVORDER?

 1.1 1.1.1      [Onttrekking van bewyse uit Bron 1A – V1]
                x Wrok oor die ongelyke verdeling van status
                x Ongelyke verdeling van rykdom
                x Politieke beheer
                x Vrees vir kulturele absorpsie                       (Enige 2 x 1)       (2)

       1.1.2    [Interpretasie van bewyse uit Bron 1A – V2]
                x    Swart Suid-Afrikaners                                  (1 x 2)       (2)

       1.1.3    [Interpretasie van bewyse uit Bron 1A – V2]
                x Die Afrikaners het gedeeltelike onafhanklikheid verkry
                x Die Afrikaners het hul eie identiteit bevestig
                x Afrikaners het hulself as ’n volk gevestig
                x Afrikaans het die amptelike taal van die Afrikaners geword
                x Verskillende Afrikanerorganisasies is gestig om die politieke,
                     ekonomiese en sosiale regte van Afrikaners te bevorder
                x Dit het Afrikaners verenig
                x Enige ander relevante antwoord                      (Enige 2 x 2)       (4)

       1.1.4    [Onttrekking van bewyse uit Bron 1A – V1]
                x Trek na stede
                x Boere se nederlaag aan die hand van die Britte            (2 x 1)       (2)

 1.2 1.2.1      [Onttrekking van bewyse uit Bron 1B – V1]
                x Om politieke, kulturele en ekonomiese belange van Afrikaners
                   te bevorder                                           (1 x 2)          (2)

       1.2.2    [Interpretasie van bewyse uit Bron 1B – V2]
                x Slegs Afrikaanssprekende wit mense kon aan die organisasie
                    behoort
                x Niemand het regtig geweet wie die lede van die Afrikaner-
                    Broederbond was nie
                x Enige ander relevante antwoord                           (2 x 2)        (4)

       1.2.3    [Interpretasie van bewyse uit Bron 1B – V2]
                x Lede van die Afrikaner-Broederbond het lede van die Nasionale
                    Party geword
                x Die Afrikaner-Broederbond het die ‘dinkskrum’ van die
                    Nasionale Party geword
                x Afrikaner-Broederbond-lede het sleutelposisies in die Nasionale
                    Party begin beklee
                x Hulle wou toesien dat die politieke mag in die hande van die
                    Afrikaners bly
                x Enige ander relevante antwoord                     (Enige 2 x 2)        (4)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                                   GESKIEDENIS V2                        (EC/NOVEMBER 2020)

      1.2.4     [Onttrekking van bewyse uit Bron 1B – V1]
                x Dit was tot mans beperk
                x Geskei te wees
                x Ongereelde kerkbywoning                           (Enige 2 x 1)        (2)

1.3   1.3.1     [Verduideliking van ’n historiese konsep uit Bron 1C – V1]
                x Verenig mense van ’n spesifieke taalgroep
                x Enige ander relevante verduideliking                     (1 x 2)       (2)

      1.3.2     [Interpretasie van bewyse uit Bron 1C – V2]
                x Hulle het hul onafhanklikheid aan Brittanje verloor
                x Die lyding van hul vroue en kinders in die konsentrasiekampe
                    tydens die Suid-Afrikaanse Oorlog
                x Enige ander relevante antwoord                          (2 x 2)        (4)

      1.3.3     [Onttrekking van bewyse uit Bron 1C – V1]
                x Nasionale Pers
                x Afrikaner-Broederbond
                x Sanlam
                x AVBOB
                x Die Voortrekkers
                x FAK
                x Helpmekaar
                x KWV
                x Volkskas                                           (Enige 2 x 1)       (2)

      1.3.4     [Interpretasie van bewyse uit Bron 1C – V2]
                x Wette is ingestel om sekere poste vir blankes te hou
                x Wette is toegepas om die verskillende bevolkingsgroepe in
                    Suid-Afrika te skei
                x Swart Suid-Afrikaners sou geen politieke regte in die ‘blanke’
                    gebiede hê nie
                x Enige ander relevante antwoord                    (Enige 2 x 2)        (4)

1.4   1.4.1     [Interpretasie van bewyse uit Bron 1D – V2]
                x Om vir die Nasionale Party te stem en te verseker dat die
                    politieke mag in die hande van die wit minderheid bly
                x Om Suid-Afrika slegs vir blankes te bewaar
                x Om ’n suiwer ras vir die toekoms te verseker en te bewaar
                x Enige ander relevante antwoord                     (Enige 2 x 2)       (4)

      1.4.2     [Onttrekking van bewyse uit Bron 1D – V1]
                x Kapitalis
                x Kommunis
                x Imperialis
                x Jode                                              (Enige 2 x 1)        (2)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2020)                     GESKIEDENIS V2                                       9

1.5    [Vergelyking van inligting uit Bron 1C en 1D–V3]

       x   Beide bronne toon dat die Nasionale Party wou toesien dat die
           Afrikaners op alle terreine in die Suid-Afrikaanse samelewing
           oorheersend sou wees
       x   Bron 1C dui aan dat die Nasionale Party ’n anti-imperialistiese houding
           gehad het en Bron 1D wys die Nasionale Party het geen samesmelting
           met die imperialiste aangemoedig nie
       x   Bron 1C verwys na Malan se doel om Suid-Afrika te beskerm teen die
           invloede van kapitalisme en kommunisme en Bron 1D wys die NP se
           vasberadenheid om Suid-Afrika teen vreemde elemente te beskerm.
       x   Enige ander relevante antwoord                               (Enige 2 x 2)      (4)

1.6    [Interpretasie, evaluering en sintese van bewyse uit relevante bronne – V3]

       Kandidate kan die volgende aspekte in hulle antwoord insluit:

       x Die trek na die stede en Boere-nederlaag deur Brittanje het Afrikaner
         Nasionalisme gevorm (Bron 1A)
       x Afrikaner Nasionaliste het ’n kulturele, ekonomiese en politieke stryd van
         stapel gestuur (Bron 1A)
       x Afrikaner-Broederbond dien die sosiale, ekonomiese en politieke belange
         van die Afrikaner (Bron 1B)
       x Stig verskillende organisasies om Afrikaner Nasionalisme te bevorder
         (Bron 1B en Bron 1C)
       x Afrikaner-Broederbond sorg dat die ‘regte’ persoon in hoë posisies
         aangestel word (Bron 1B)
       x Gesuiwerde NP het die grondslag vir Afrikaner Nasionalisme gelê (eie
          kennis)
       x NP het die belange van die Afrikaner bevorder (Bron 1C)
       x NP het die Afrikaners verenig (eie kennis)
       x Afrikaner Nasionalisme herleef met eeufeesviering (Bron 1C)
       x NP streef daarna om ’n suiwer wit ras te skep (eie kennis)
       x Volksmoeder het Afrikaners aangemoedig om vir NP te stem (Bron 1D)
       x Afrikaners sal deur NP beskerm word (Bron 1D)
       x Enige ander relevante antwoord.

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                                  GESKIEDENIS V2                 (EC/NOVEMBER 2020)

Gebruik die volgende rubriek om ’n punt toe te ken:

           x Gebruik bewyse op ’n elementêre wyse, bv.
             toon geen of min begrip oor hoe Afrikaner
             Nasionalisme in die 1930’s tot 1940’s in
VLAK 1                                                       Punte: 0–2
             Suid-Afrika bevorder is.
           x Gebruik bewyse gedeeltelik of kan nie ’n
             paragraaf skryf nie.
           x Bewyse is meestal relevant en hou in ’n groot
              mate verband met die onderwerp, bv. toon
              begrip oor hoe Afrikaner Nasionalisme in
VLAK 2        die 1930’s tot 1940’s in Suid-Afrika           Punte: 3–4
              bevorder is.
           x Gebruik bewyse op ’n basiese manier om ’n
             paragraaf te skryf.
           x Gebruik relevante bewyse bv. demonstreer
              ’n deeglike begrip oor hoe Afrikaner
              Nasionalisme in die 1930’s tot 1940’s in
VLAK 3        Suid-Afrika bevorder is.                       Punte: 5–6
           x Gebruik bewyse baie effektief in ’n
             georganiseerde paragraaf en toon begrip van
             die onderwerp.                                                      (6)
                                                                                [50]

Kopiereg voorbehou                                                  Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2020)                     GESKIEDENIS V2                                        11

VRAAG 2:        HOE HET DIE WET OP DIE VERBOD OP GEMENGDE HUWELIKE
                WET (NR. 55 VAN 1949) DIE LEWENS VAN SUID-AFRIKANERS
                BEÏNVLOED?

2.1    2.1.1    [Verduideliking van ’n historiese konsep uit Bron 2A – V1]
                x Die politieke, ekonomiese en sosiale skeiding van rasse op grond
                   van hul velkleur
                x Afsonderlike ontwikkeling van verskillende rassegroepe
                x Enige ander relevante antwoord                           (Enige 1 x 2)          (2)

       2.1.2    [Onttrekking van bewyse uit Bron 2A – V1]
                x Rasseskeiding
                x Wit minderheidsregering
                x Onderdrukking van hul regte, bewegings en vryheid               (3 x 1)         (3)

       2.1.3    [Interpretasie van bewyse uit Bron 2A – V2]
                x Swartes het geen politieke regte gehad nie
                x Swartmense is onderdruk
                x Swartes word as tweedeklasburgers beskou
                x Suid-Afrika was versadig met weerstand teen die apartheidsregime
                x Apartheid het tot baie geweld en bloedvergieting gelei
                x Enige ander relevante antwoord                         (Enige 2 x 2)            (4)

       2.1.4    [Interpretasie van bewyse uit Bron 2A – V2]
                x Groepsgebiedewet                                                (1 x 2)         (2)

       2.1.5    [Interpretasie van bewyse uit Bron 2A – V2]
                x Om wit meerderwaardigheid te handhaaf
                x Vrees vir groeiende stedelike bevolking
                x Bekommerd dat hulle hul werk, kultuur en taal sou verloor
                x Enige ander relevante antwoord                       (Enige 2 x 2)              (4)

2.2    2.2.1    [Onttrekking van bewyse uit Bron 2B – V1]
                x Witmense kon nie met mense van ander rasse trou nie              (1 x 2)        (2)

       2.2.2    [Interpretasie van bewyse uit Bron 2B – V2]
                x Om die ‘suiwerheid’ van die wit ras te beskerm
                x Om die ‘infiltrasie in die wit ras te voorkom
                x Om te voorkom dat mense die lyn tussen die blanke samelewing
                    en andere in Suid-Afrika vertroebel
                x Enige ander relevante antwoord                     (Enige 2 x 2)                (4)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
12                                  GESKIEDENIS V2                        (EC/NOVEMBER 2020)

      2.2.3     [Onttrekking van bewyse uit Bron 2B – V1]
                x Beboet
                x Tronkstraf
                x Sosiale sensuur                                           (3 x 1)       (3)

2.3   2.3.1     [Onttrekking van bewyse uit Bron 2C – V1]
                x Indiër                                                     (1 x 1)      (1)

      2.3.2     [Interpretasie van bewyse uit Bron 2C – V2]
                GEREGVERDIG
                x Die ouers kyk verby die kleurlyn
                x Hulle het net oor die geluk van hul dogter omgegee
                x Enige ander relevante antwoord

                NIE GEREGVERDIG NIE
                x Hy was nog nie met hul dogter Sherrin getroud nie
                x Hy het die wette van die land oortree
                x Enige ander relevante antwoord                    (Enige 2 x 2)         (4)

      2.3.3     [Onttrekking van bewyse uit Bron 2C – V1]
                x Sonskyn
                x Biltong
                x Pap en wors                                               (3 x 1)       (3)

2.4   2.4.1     [Interpretasie van bewyse uit Bron 2D – V2]
                x Liefdevolle egpaar wat bereid is om die gevare in die gesig te
                    staar
                x 'n Egpaar wat die Wet op die Verbod op Gemengde Huwelike,
                    Ontugwet en Groepsgebiedewet getrotseer het
                x Enige ander relevante antwoord                           (2 x 2)        (4)

      2.4.2     [Interpretasie van bewyse uit Bron 2D – V2]
                x Moes herklassifiseer word
                x Hul kinders word as gekleurd geklassifiseer
                x Nie in wit geriewe toegelaat nie
                x Hulle seun mag nie rugby speel nie
                x Enige ander relevante antwoord                      (Enige 2 x 2)       (4)

2.5   [Vergelyking van Bronne 2B en Bron 2C - L3]
       x Bron 2B dui aan dat daar het intieme en romantiese verhoudings
          tussen blankes en nie-blankes ontwikkel het en Bron 2C toon dat ŉ
          gemengde egpaar getrou het
       x Bron 2B dui aan dat veelrrassige verhoudings gepaard gaan met
          ernstige risiko’s en Bron 2C dui aan dat mnr. Whiteley teistering en
          gevangenisstraf ervaar het
       x Enige ander relevante antwoord                                      (2 x 2)      (4)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2020)                       GESKIEDENIS V2                                  13

2.6    [Interpretasie, evaluering en sintese van bewyse uit relevante bronne – V3]

       Kandidate kan sommige van die volgende aspekte in hulle antwoord insluit:
       x Die Wet op die Verbod op Gemengde Huwelike het die regerings-
          beleid van afsonderlike ontwikkeling versterk (eie kennis)
       x Dit het huwelike tussen Europeërs en nie-Europeërs verbied (Bron 2B)
       x Mense is herklassifiseer as hulle met 'n persoon van 'n ander ras getrou
         het (Bron 2B)
       x Veelrassige paartjies ondervind teistering, gevangenisstraf en boetes
         (Bron 2B en Bron 2C)
       x Veelrassige paartjies moes hul verhouding geheim hou (eie kennis)
       x Mnr. Whiteley en Sherrin moes na Botswana vlug om te trou (Bron 2C)
       x Gebrek aan geriewe vir gemengde paartjies (Bron 2C)
       x Whiteley se seun mag nie deel wees van die skool se rugbyspan nie
         (Bron 2C)
       x Enige ander relevante antwoord

Gebruik die volgende rubriek om punte toe te ken:

              x      Gebruik bewyse op ’n elementêre wyse, bv.
                     toon geen of min begrip oor hoe die Wet
                     op die Verbod op Gemengde Huwelike die
 VLAK 1              lewens van Suid-Afrikaners geaffekteer          Punte: 0–2
                     het.
              x      Gebruik bewyse gedeeltelik of kan nie ’n
                     paragraaf skryf nie.
              x      Bewyse is meestal relevant en hou in ’n groot
                     mate verband met die onderwerp, bv. toon
                     begrip oor hoe die Wet op die Verbod op
 VLAK 2              Gemengde Huwelike die lewens van Suid-          Punte: 3–4
                     Afrikaners geaffekteer het.
              x      Gebruik bewyse op ’n basiese manier om ’n
                     paragraaf te skryf.
              x      Gebruik relevante bewyse bv. demonstreer
                     ’n deeglike begrip oor hoe die Wet op die
                     Verbod op Gemengde Huwelike die
                     lewens van Suid-Afrikaners geaffekteer
 VLAK 3                                                              Punte: 5–6
                     het.
              x      Gebruik bewyse baie effektief in ’n
                     georganiseerde paragraaf en toon begrip van
                     die onderwerp.                                                      (6)
                                                                                        [50]

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
14                                 GESKIEDENIS V2                      (EC/NOVEMBER 2020)

AFDELING B: OPSTELVRAE

VRAAG 3: NASIONALISME IN SUID-AFRIKA – SWART NASIONALISME

[Beplan en konstrueer ’n oorspronklike argument wat gebaseer is op relevante
bewyse deur gebruik te maak van analitiese en interpretasie vaardighede.]

SINOPSIS
Kandidate moet verduidelik tot watter mate Swart Nasionalisme in 1902 tot 1953 in
Suid-Afrika versterk is.

HOOFASPEKTE
Kandidate moet die volgende aspekte by hulle antwoorde insluit.
x Inleiding: Kandidate moet ’n standpunt inneem en demonstreer hoe Swart
             Nasionalisme in Suid-Afrika versterk is.

UITBREIDING
 x Begin as ’n vorm van weerstand teen kolonialisme/segregasie
 x Vorming van die APO in 1902 deur Dr Abdurahman
 x Protesteer teen die uitsluiting van swartes vir die reg om te stem
 x Delegasie na Londen in 1905 om ’n nie-rassige konsessie te bewerkstellig en
   diskriminasie te beëindig asook om swartes stemreg te gee – Brittanje ignoreer
   hierdie versoek
 x Vorming van die SANNC in 1912 om diskriminasie teen te staan en politieke
   regte te wen
 x SANNC wou almal verenig wat deur blankes onderdruk was
 x SANNC het afgevaardigdes na Londen gestuur in 1914 om teen die Naturelle
   Grondwet van 1913 te appelleer, maar was nie suksesvol nie
 x In 1923 het die SANNC sy naam na die ANC verander
 x Vorming van die ICU in 1919 wat die griewe van die swart dokwerkers
   aanspreek – veg teen die regering se beleid
 x ICU het massa-ondersteuning gehad – ANC het die ondersteuning van die elite-
   swartes gehad
 x Vorming van die SAKP wat swart werkers se griewe aanspreek
 x Verspreiding van onderwys lei tot die groei en bewustheid van idees van vryheid
   en demokrasie
 x Die invloed van die Tweede Wêreldoorlog – baie swartes betrokke wat geveg het
   vir vryheid en demokrasie
 x Jong lede van die ANC word meer militant en vorm die ANC Jeugliga
 x ANC Jeugliga het die ANC daarvan beskuldig dat hy die elite verteenwoordig het
   en nie die massas nie
 x 1953 het die ANC die Vryheidshandves saamgestel vir ’n demokratiese Suid-
   Afrika ongeag ras
 x Enige ander relevante antwoord

Slot: Kandidate moet hul argument met ’n relevante slot saamvat.                        [50]

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2020)                   GESKIEDENIS V2                                      15

VRAAG 4: APARTHEID SUID-AFRIKA – 1940’s tot 1960’s

[Beplan en konstrueer ’n oorspronklike argument wat gebaseer is op relevante
bewyse deur gebruik te maak van analitiese en interpretasie vaardighede.]

SINOPSIS
Kandidate moet ’n standpunt inneem of Swart Suid-Afrikaners gewelddadig in
opstand gekom het teen hul diskriminasie en onderdrukking in die vyftigerjare.

HOOFASPEKTE
Inleiding: Kandidate moet ’n standpunt inneem en aandui of hulle met die stelling
           saamstem of nie saamstem nie.

UITBREIDING
 x ANC se Program van Aksie
 x ANC word meer militant
 x Gebruik boikotte, burgerlike ongehoorsaamheid en opstande as metodes van
   weerstand
 x Meidag wegbly-aksie
 x Versetbeweging
 x 1952 – breek wette doelbewus – gebruik slegs blanke fasiliteite
 x Brand passe in die openbaar
 x Weier om boetes te betaal en wou hê tronke moet oorvol word
 x Gehoop die apartheidstelsel sou in duie stort
 x Sommiges is vermoor en gearresteer
 x Kongres Alliansie
 x Konferensie van alle rasse groepe om ’n grondwet op te stel
 x Vryheidshandves
 x Ontmoet by Kliptown op 25 en 26 Junie 1955
 x Stel ’n dokument op wat die aspirasies van alle Suid-Afrikaners verteenwoordig
 x Bekom die bloudruk vir die nuwe grondwet vir Suid-Afrikaners
 x Vroue-opmars na Pretoria (9 Augustus 1956)
 x Vroue geforseer om passe te dra
 x 20 000 vroue van alle rasse onderneem optog na die Uniegebou
 x Leiers van die optog – Lilian Ngoyi, Rahima Moosa, Sophie Williams en Helen
   Joseph
 x Eerste Minister, J.G. Strijdom weier om vroue te woord te staan
 x Sing Nkosi Sikeleli Africa toe hulle die Uniegebou verlaat
 x Hoogverraad
 x Verset teen apartheid lei tot die arrestasie van lede van die Kongres Alliansie
 x Gearresteer vir poging om die regering omver te werp
 x In 1956 het die staat 156 aktiviste gearresteer
 x Verhore vind in die ‘Drill Hall’ vir twee jaar plaas
 x Doel van regering was om mense te intimideer en weerstand te verswak
 x Teen 1961 is alle beskuldigdes vrygelaat
 x Enige ander relevante antwoord

Slot: Kandidate moet hul argument saamvat met ’n relevante slot.                        [50]
       .
                                                                          TOTAAL:        100

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

## Related documents

- [HISTORY P2 GR11 QP ADEN MEMO NOV2020 ENG D](https://www.hlayiso.com/library/history-p2-gr11-qp-aden-memo-nov2020-eng-d/48366016-86d8-4631-a444-2f3d51c040a1) — History · Memo · 2020 · Eng
- [HISTORY P2 GR11 MEMO NOV2020 ENG D](https://www.hlayiso.com/library/history-p2-gr11-memo-nov2020-eng-d/5364d050-1ad0-478a-b0d0-b022d834da20) — History · Memo · 2020 · Eng
- [HISTORY P2 GR11 MEMO NOV2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/history-p2-gr11-memo-nov2020-afrikaans/7166c7ae-c7cb-421a-97fb-3590b05e422d) — History · Memo · 2020 · Afr
- [HISTORY P2 GR11 MEMO NOV2020 English](https://www.hlayiso.com/library/history-p2-gr11-memo-nov2020-english/bad0dc21-b26b-4785-a1fb-8f2217087a79) — History · Memo · 2020 · Eng
- [HISTORY P2 GR11 QP ADDEN MEMO NOV2020 AFR D](https://www.hlayiso.com/library/history-p2-gr11-qp-adden-memo-nov2020-afr-d/f4ce5226-dfa5-4a4a-b5de-9f57509c6472) — History · Addendum · 2020 · Afr
- [HISTORY P2 GR11 ADDENDUM NOV2020 AFR D](https://www.hlayiso.com/library/history-p2-gr11-addendum-nov2020-afr-d/87555bf6-9ec7-44d7-bbc5-8d6012385281) — History · Addendum · 2020 · Afr

## More from Grade 11 History

- [Gr 11 His ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-11-his-atp-2023-24/4c199bf3-d253-42ae-b90d-b030dfc6ecc2) — ATP
- [EC History Grade 11 June 2025 P1 only](https://www.hlayiso.com/library/ec-history-grade-11-june-2025-p1-only/555be0f1-39a3-47b5-8fec-f622076c09d3) — QP · 2025
- [EC History Grade 11 June 2025 P2 and Memo](https://www.hlayiso.com/library/ec-history-grade-11-june-2025-p2-and-memo/0051e460-14cf-43df-a19e-374c9f6a797a) — QP + Memo · 2025
- [HISTORY P1 NOVEMBER 2025 ENG QP watermark](https://www.hlayiso.com/library/history-p1-november-2025-eng-qp-watermark/2d211802-3109-4e26-ba38-b91d09c68e3d) — QP · 2025 · Eng
- [HISTORY P2 QP GR11 NOV 2025 AFR watermark](https://www.hlayiso.com/library/history-p2-qp-gr11-nov-2025-afr-watermark/9143c679-6add-4eb7-8a5d-6ef35e708429) — QP · 2025 · Afr
- [HISTORY P1 QP GR11 NOV 2024 AFR D watermark](https://www.hlayiso.com/library/history-p1-qp-gr11-nov-2024-afr-d-watermark/80e4101f-56a5-4975-b043-70c0d70f5fea) — QP · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 11 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-11/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
