# History Grade 11 P2 Eastern Cape November 2018 QP (Afr)

> Grade 11 History Paper 2 question paper from the Eastern Cape November 2018 (Afrikaans), 16 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/history-p2-gr11-qp-nov2018-afr-d/c21b410e-3dc2-4183-baf6-7516743a732a
- Updated: 2026-09-27
- Subject: History
- Grade: Grade 11
- Document type: Question paper
- Year: 2018
- Exam period: Eastern Cape November
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 16

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 11](https://www.hlayiso.com/library/grade-11) › [History](https://www.hlayiso.com/library/grade-11/history) › [History Grade 11 P2 Eastern Cape November 2018 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/history-p2-gr11-qp-nov2018-afr-d/c21b410e-3dc2-4183-baf6-7516743a732a)

## About this document

History · Grade 11 · Eastern Cape November · 2018. Question paper, 16 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                            NASIONALE
                        SENIOR SERTIFIKAAT

                               GRAAD 11

                          NOVEMBER 2018

                          GESKIEDENIS V2

PUNTE:   150

TYD:     3 uur

                                  *IHISTA2*

         Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye en ŉ addendum van 10 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                                     GESKIEDENIS V2                    (EC/NOVEMBER 2018)

 INSTRUKSIES EN INLIGTING

 1.      Hierdie vraestel bestaan uit AFDELING A en AFDELING B, gebaseer op
         die voorgeskrewe inhoudsraamwerk in die KABV-dokument.

 2.      AFDELING A: BRONGEBASEERDE VRAE

         VRAAG 1:      NASIONALISME IN SUID-AFRIKA – AFRIKANER-
                       NASIONALISME

         VRAAG 2:      NASIONALISME IN DIE MIDDE-OOSTE

         VRAAG 3:      APARTHEID SUID-AFRIKA – 1940’s TOT 1960’s

         AFDELING B: OPSTELVRAE

         VRAAG 4:      NASIONALISME IN SUID-AFRIKA – SWART
                       NASIONALISME

         VRAAG 5:      NASIONALISME IN AFRIKA – GHANA

         VRAAG 6:      APARTHEID SUID-AFRIKA – 1940’s TOT 1960’s

 3.      AFDELING A bestaan uit DRIE brongebaseerde vrae. Bronmateriaal wat
         nodig is om hierdie vrae te beantwoord kan in die ADDENDUM gevind
         word.

 4.      AFDELING B bestaan uit DRIE opstelvrae.

 5.      Beantwoord DRIE vrae soos volg:

         5.1   Ten minste EEN moet ŉ brongebaseerde vraag en ten minste EEN
               moet ŉ opstelvraag wees.

         5.2   Die DERDE vraag kan óf brongebaseerde of ŉ opstelvraag wees.

 6.      Jy word aangeraai om ten minste EEN uur per vraag te spandeer.

 7.      Wanneer vrae beantwoord word, moet kandidate hulle kennis, vaardighede
         en insig toepas.

 8.      ŉ Blote oorskryf van die bronne as antwoorde sal kandidate benadeel.

 9.      Vrae en onderafdelings van vrae moet duidelik en korrek genommer word
         met behulp van dieselfde nommeringstelsel as wat in die vraestel gebruik
         word.

 10.     Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2018)                       GESKIEDENIS V2                                           3

 AFDELING A: BRONGEBASEERDE VRAE

 Beantwoord ten minste EEN vraag vanuit hierdie afdeling maar nie meer as
 TWEE vrae nie.

 VRAAG 1:        HOE WAS AFRIKANER NASIONALISME IN SUID-AFRIKA
                 GEVESTIG TUSSEN 1910 EN 1948?

 Bestudeer Bron 1A, 1B, 1C en 1D om die volgende vrae te beantwoord.

 1.1     Verwys na Bron 1A.

         1.1.1       Wat, volgens die bron, was die twee hoofprobleme wat
                     Afrikaners in die stedelike sentrums ervaar het?           (2 x 1)     (2)

         1.1.2       Haal bewyse aan uit die bron wat daarop dui dat die Afrikaners
                     nie net oor hul taal bekommerd was nie.                  (1 x 1)       (1)

         1.1.3       Waarom dink jy was Afrikaners so bang vir Anglisasie?      (2 x 2)     (4)

         1.1.4       Gebruik die inligting in die bron en jou eie kennis om te
                     verduidelik hoe die Afrikaners te werk gegaan het om die
                     oorlewing van hul taal te verseker.                       (2 x 2)      (4)

 1.2     Raadpleeg Bron 1B.

         1.2.1       Identifiseer TWEE maniere waarop die Afrikaners rasse-
                     verhoudinge in Suid-Afrika wou aanspreek.              (2 x 1)         (2)

         1.2.2       Lewer kommentaar op hoe die boere en die sakemense van die
                     Afrikaner werkers ten opsigte van die oplossing vir die rasse-
                     probleem verskil het.                                      (2 x 2)     (4)

         1.2.3       Verduidelik waarom jy dink Afrikaner werkers groter beskerming
                     teen Swart kompetisie wou hê.                            (2 x 2)       (4)

         1.2.4       Gebruik jou eie kennis om die betekenis van die stelling
                     ‘bloudruk vir volledige ekonomiese en politieke segregasie’ te
                     verduidelik.                                              (1 x 2)      (2)

 1.3     Raadpleeg Bron 1C.

         1.3.1 Watter organisasie het die platform vir die ekonomiese
               koördinering van Afrikanerhulpbronne gelê?                       (1 x 1)     (1)

         1.3.2 Definieer die konsep ‘Afrikanerkapitalisme/volkskapitalisme’ in
               die konteks van Afrikaner-nasionalisme.                    (1 x 2)           (2)

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                                    GESKIEDENIS V2                         (EC/NOVEMBER 2018)

         1.3.3   Lys VIER maniere waarop Afrikaners aangemoedig was om tot
                 die skepping van Afrikanerkapitalisme (volkskapitalisme) by te
                 dra.                                                      (4 x 1)        (4)

         1.3.4   Verduidelik die bruikbaarheid van hierdie bron vir historici wat
                 die ontstaan van volkskapitalisme navors.                    (2 x 2)     (4)

 1.4     Lees Bron 1D.

         1.4.1   Definieer die konsep ‘Broederbond’ in die konteks van Afrikaner-
                 nasionalisme.                                             (1 x 2)        (2)

         1.4.2   Gebruik die bron en jou eie kennis om die doelwitte van die
                 Broederbond te verduidelik.                               (2 x 2)        (4)

         1.4.3   Tot watter mate was die Broederbond suksesvol in die
                 verwesenliking van hul doelwitte?                           (2 x 2)      (4)

 1.5     Deur gebruik te maak van die inligting in die relevante bronne en jou eie
         kennis, skryf ŉ paragraaf van ongeveer SES reëls (60 woorde) waarin jy
         verduidelik hoe Afrikaner-nasionalisme in Suid-Afrika tussen 1910 en
         1948 gevestig was.                                                               (6)
                                                                                         [50]

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2018)                    GESKIEDENIS V2                                         5

 VRAAG 2:       HOE HET DIE SESDAAGSE OORLOG VAN 1967 TOT DIE
                SPANNING IN DIE MIDDE-OOSTE BYGEDRA?

 Bestudeer Bron 2A, 2B, 2C en 2D om die volgende vrae te beantwoord.

 2.1 Lees Bron 2A.

       2.1.1    Volgens die bron, noem die organisasie wat vir die behoud van
                vrede in die Midde-Ooste verantwoordelik was.               (1 x 1)        (1)

       2.1.2    Haal bewyse uit die bron aan wat aandui dat beide die Israeli’s en
                Arabiere gereed vir oorlog was.                                (2 x 1)     (2)

       2.1.3    Noem DRIE onmiddellike oorsake van die Sesdaagse Oorlog.
                                                                               (3 x 1)     (3)

       2.1.4    Waarom dink jy was Israel voortdurend deur die Arabiere bedreig?
                                                                            (2 x 2)        (4)

       2.1.5    Verduidelik tot watter mate die Verenigde Nasies suksesvol in die
                oplossing van die ‘Palestynse kwessie’ was.                   (2 x 2)      (4)

 2.2 Bestudeer Bron 2B.

       2.2.1    Identifiseer die TWEE groot lande wat in die Sesdaagse Oorlog
                geveg het.                                                  (2 x 1)        (2)

       2.2.2    Watter land het die Sesdaagse Oorlog begin?                    (1 x 1)     (1)

       2.2.3    Noem die DRIE gebiede wat Israel na die Sesdaagse Oorlog beset
                het.                                                      (3 x 1)          (3)

       2.2.4    Waarom, dink jy, was Israel so suksesvol om die Arabiere binne ses
                dae te verslaan?                                             (2 x 2)       (4)

 2.3 Raadpleeg Bron 2C.

       2.3.1    Watter boodskap word deur die foto met betrekking tot die gevolge
                van die Sesdaagse Oorlog oorgedra?                           (1 x 2)       (2)

       2.3.2    Vergelyk Bronne 2B en 2D. Hoe ondersteun die inligting in Bron 2B
                die bewyse in Bron 2D ten opsigte van die gevolge van die
                Sesdaagse Oorlog?                                           (1 x 2)        (2)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                                     GESKIEDENIS V2                         (EC/NOVEMBER 2018)

 2.4 Bestudeer Bron 2D.

      2.4.1    Wat was die naam van die vredesresolusie wat aan die Sesdaagse
               Oorlog gegee was?                                         (1 x 2)            (2)

      2.4.2    Gebruik die bron en jou eie kennis om te verduidelik hoe Israel deur
               hierdie vredesresolusie beskerm was.                          (2 x 2)        (4)

      2.4.3    Deur te verwys na punt 2 van die resolusie, verduidelik die
               belangrikheid van die woord ‘grense’ in die konteks van die
               Arabiese-Israeli konflik.                                       (2 x 2)      (4)

      2.4.4    Lewer kommentaar op die Verenigde Nasies se stelling dat Israel
               daaraan moet werk om ‘ ŉ regverdige beskikking vir die vlugtelinge-
               probleem te bereik.’                                          (2 x 2)        (4)

      2.4.5    Verduidelik die bruikbaarheid van hierdie bron vir historici wat die rol
               van die Verenigde Nasies in die oplossing van die Sesdaagse
               Oorlog navors.                                                   (1 x 2)     (2)

 2.5 Deur gebruik te maak van die inligting in die relevante bronne en jou eie
     kennis, skryf ŉ paragraaf van ongeveer SES reëls (ongeveer 60 woorde)
     waarin jy verduidelik hoe die Sesdaagse Oorlog van 1967 tot spanning in die
     Midde-Ooste bygedra het.                                                               (6)
                                                                                          [50]

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2018)                    GESKIEDENIS V2                                          7

 VRAAG 3:       HOE HET DIE BANTOE-ONDERWYSWET VAN 1953 DIE
                LEWENS VAN SWART STUDENTE IN SUID-AFRIKA IN DIE
                1950’s VERANDER?

 Bestudeer Bron 3A, 3B, 3C en 3D om die volgende vrae te beantwoord.

 3.1    Lees Bron 3A.

        3.1.1    Wie, volgens die bron, was die Minister van Naturellesake van die
                 Nasionale Party in 1953?                                   (1 x 1)        (1)

        3.1.2    Hoe, volgens die bron, het Verwoerd Swart-onderwys onder
                 staatsbeheer gebring?                                    (3 x 1)          (3)

        3.1.3    Waarom dink jy het Verwoerd swart-onderwys onder staatsbeheer
                 geplaas?                                                (2 x 2)           (4)

        3.1.4    Verduidelik die betekenis van Verwoerd se stelling dat ‘die swart
                 skool die Bantoe moet toerus om te voldoen aan die eise wat die
                 ekonomiese lewe op hom sou oplê’.                            (2 x 2)      (4)

 3.2    Raadpleeg Bron 3B.

        3.2.1    Watter skole, volgens die inligting in die bron, het ŉ belangrike rol
                 gespeel om Swartes ŉ ordentlike onderwys voor apartheid te gee?
                                                                               (1 x 2)     (2)

        3.2.2    Noem TWEE uitstaande individue wat by die sendingskole
                 gegradueer het.                                        (2 x 1)            (2)

        3.2.3    Gebruik die bron en jou eie kennis om te verduidelik waarom die
                 regering teen sendingskole was.                            (2 x 2)        (4)

        3.2.4    Watter wet, volgens die bron, het in 1953 moedertaalonderrig vir
                 swart kinders ingestel?                                    (1 x 2)        (2)

        3.2.5    Lewer kommentaar op waarom swart kinders ŉ ander leerplan as
                 dié van blankes geleer het.                            (2 x 2)            (4)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                                    GESKIEDENIS V2                       (EC/NOVEMBER 2018)

 3.3   Lees Bron 3C.

       3.3.1    Wat was volgens die bron die hoofdoel van die Uitbreiding van die
                Universiteitswet van 1959?                                 (1 x 2)      (2)

       3.3.2    Lys TWEE universiteite wat voorsiening vir Afrikaanssprekende
                blankes gemaak het.                                        (1 x 2)      (2)

       3.3.3    Waarom dink jy het die apartheidsregering die Uitbreiding van die
                Universiteite Wet van 1959 geïmplementeer?                  (1 x 2)     (2)

       3.3.4    Wat word bedoel met die stelling ‘... maar het ŉ streng
                kleurskeidslyn in sosiale en sportgebeurtenisse toegepas’? (2 x 2)      (4)

 3.4   Raadpleeg Bron 3D.

       3.4.1    Wat kan jy leer oor die toestande van swart-onderwys soos in die
                bron uitgebeeld?                                           (2 x 2)      (4)

       3.4.2    Vergelyk Bronne 3A en 3D. Hoe ondersteun die inligting in
                Bron 3A die bewyse in Bron 3D met betrekking tot die doelstellings
                van Bantoe-onderwys?                                       (2 x 2)      (4)

 3.5   Deur gebruik te maak van die inligting in die relevante bronne en jou eie
       kennis, skryf ŉ paragraaf van ongeveer SES reëls (60 woorde) waarin jy
       die verandering wat die Bantoe-Onderwyswet van 1951 op swart studente
       in Suid-Afrika in die 1950’s gehad het, verduidelik.                            (6)
                                                                                      [50]

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2018)                   GESKIEDENIS V2                                         9

 AFDELING B: OPSTELVRAE

 Beantwoord ten minste EEN, maar nie meer as TWEE vrae vanuit hierdie
 afdeling.

 VRAAG 4: SWART NASIONALISME

 Bespreek krities die verskillende faktore wat gelei het tot die opkoms van Swart
 Nasionalisme in Suid-Afrika vanaf die tydperk 1900 tot 1953.                          [50]

 VRAAG 5: NASIONALISME IN DIE MIDDE-OOSTE

 ‘Die invloed van die Tweede Wêreldoorlog het gelei tot ŉ massiewe toename in
 politieke aktivisme en die daaropvolgende onafhanklikheid van Ghana.’

 Stem jy saam met die stelling? Ondersteun jou argument met relevante
 historiese bewyse.                                                                    [50]

 VRAAG 6: WEERSTAND IN SUID-AFRIKA – 1940’s TOT 1960’s

 ‘Die Sharpeville-slagting kan gesien word as die begin van die gewapende
 stryd teen die onderdrukkende wette van die apartheidsstaat.’

 Verduidelik tot watter mate hierdie stelling akkuraat is deur na die aard van die
 weerstand in die 1960’s te verwys.                                                    [50]

                                                                        TOTAAL:        150

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com



         

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com

         

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com



         

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com



### Page 14

Downloaded from hlayiso.com



         

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com



### Page 16

Downloaded from hlayiso.com



## Related documents

- [HISTORY P2 GR11 QP NOV2018 Eng D](https://www.hlayiso.com/library/history-p2-gr11-qp-nov2018-eng-d/f441b477-a3c4-4d44-95e4-483da1702dd6) — History · QP · 2018 · Eng
- [HISTORY P2 GR11 QP NOV2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/history-p2-gr11-qp-nov2018-afrikaans/778cdf0b-5646-4949-aaad-8a3458592e12) — History · QP · 2018 · Afr
- [HISTORY P2 GR11 QP NOV2018 English](https://www.hlayiso.com/library/history-p2-gr11-qp-nov2018-english/483e1bc0-928b-48b9-a3df-3b62fa1306fe) — History · QP · 2018 · Eng
- [HISTORY P1 GR11 QP NOV2018 Af D](https://www.hlayiso.com/library/history-p1-gr11-qp-nov2018-af-d/870d16ad-1220-4c75-9824-853788e5010f) — History · QP · 2018
- [HISTORY P1 GR11 QP NOV2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/history-p1-gr11-qp-nov2018-afrikaans/6cb39e74-871f-48a8-83aa-8ed2daee8cf7) — History · QP · 2018 · Afr
- [HISTORY P1 GR11 QP NOV2018 English](https://www.hlayiso.com/library/history-p1-gr11-qp-nov2018-english/82cc9346-b01a-4286-b351-99a80f354f8d) — History · QP · 2018 · Eng

## More from Grade 11 History

- [Grade 11 History P1 November 2026 Mock Memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-11-history-2026-november-mock-exam-memorandum-paper-1/9fdb86cf-1aac-4c90-9f22-a176bf0d4d37) — Memo · 2026 · Eng
- [Gr 11 His ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-11-his-atp-2023-24/4c199bf3-d253-42ae-b90d-b030dfc6ecc2) — ATP
- [EC History Grade 11 June 2025 P2 and Memo](https://www.hlayiso.com/library/ec-history-grade-11-june-2025-p2-and-memo/0051e460-14cf-43df-a19e-374c9f6a797a) — QP + Memo · 2025
- [GRADE 11 HISTORY P1 NOVEMBER 2025 MG watermark](https://www.hlayiso.com/library/grade-11-history-p1-november-2025-mg-watermark/15706ac6-5464-4f6c-87c6-1a03afff8695) — Memo · 2025
- [HISTORY P2 MEMO GR11 NOV 2025 ENG watermark](https://www.hlayiso.com/library/history-p2-memo-gr11-nov-2025-eng-watermark/13c2bd17-2125-463d-a4b3-95b539b0a7de) — Memo · 2025 · Eng
- [HISTORY P2 MEMO GR11 NOV 2025 AFRIK watermark](https://www.hlayiso.com/library/history-p2-memo-gr11-nov-2025-afrik-watermark/89cc90d4-f7ff-4580-84ad-6c4b84e16560) — Memo · 2025 · Afr

## Collection

- [Grade 11 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-11/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
