# History Grade 11 P2 Eastern Cape November 2023 QP (Afr)

> Grade 11 History Paper 2 question paper from the Eastern Cape November Exam 2023 (Afrikaans), 9 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/history-p2-gr11-qp-nov2023-afrikaans/7827c0e5-48db-4923-8c7f-1e0aedfb9dd4
- Updated: 2026-09-27
- Subject: History
- Grade: Grade 11
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2023
- Exam period: Eastern Cape November Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 9

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 11](https://www.hlayiso.com/library/grade-11) › [History](https://www.hlayiso.com/library/grade-11/history) › [History Grade 11 P2 Eastern Cape November 2023 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/history-p2-gr11-qp-nov2023-afrikaans/7827c0e5-48db-4923-8c7f-1e0aedfb9dd4)

## About this document

History · Grade 11 · Eastern Cape November Exam · 2023 · Afrikaans. Question paper, 9 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Matching paper and memo

- [HISTORY P2 GR11 MEMO NOV2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/history-p2-gr11-memo-nov2023-afrikaans/bc77cb2c-5c79-4e87-9a6b-08ed867d35f9) — Memo · 2023 · Afr

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                              NASIONALE
                          SENIORSERTIFIKAAT

                                GRAAD 11

                            NOVEMBER 2023

                           GESKIEDENIS V2

PUNTE:    150

TYD:      3 uur

         Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye en ’n addendum van 14 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                                   GESKIEDENIS V2                     (EC/NOVEMBER 2023)

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1.     Hierdie vraestel bestaan uit AFDELING A en AFDELING B, wat op die
       voorgeskrewe inhoudsraamwerk in die KABV-dokument gebaseer is.

       AFDELING A: BRONGEBASEERDE VRAE

       VRAAG 1:       NASIONALISME IN SUID-AFRIKA – SWART
                      NASIONALISME (1902–1940’s)

       VRAAG 2:       NASIONALISME IN SUID-AFRIKA – AFRIKANER
                      NASIONALISME (1900–1930’s)

       VRAAG 3:       APARTHEID SUID-AFRIKA – (1940’s TOT 1960’s)

       AFDELING B: OPSTELVRAE

       VRAAG 4:       NASIONALISME IN SUID-AFRIKA – SWART
                      NASIONALISME (1940’s TOT 1950’s)

       VRAAG 5:       NASIONALISME IN SUID-AFRIKA – AFRIKANER
                      NASIONALISME (1930’s TOT 1940’s)

       VRAAG 6:       APARTHEID SUID-AFRIKA – (1940’s TOT 1960’s)

2.     AFDELING A bestaan uit DRIE brongebaseerde vrae. Bronmateriaal wat
       benodig word om hierdie vrae te beantwoord, kan in die ADDENDUM
       gevind word.

3.     AFDELING B bestaan uit DRIE opstelvrae.

4.     Beantwoord DRIE vrae soos volg:

       4.1   Minstens EEN moet ’n brongebaseerde vraag wees en minstens
             EEN moet ’n opstelvraag wees.

       4.2   Die DERDE vraag moet of ’n brongebaseerde vrae of ’n opsteltipe
             vraag wees.

5.     Jy word aangeraai om ten minste EEN uur per vraag te spandeer.

6.     In die beantwoording van die vrae moet jy jou kennis, vaardighede en
       insig gebruik.

7.     Jy sal benadeel word deur die blote oorskryf van die bronne as
       antwoorde.

8.     Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in
       hierdie vraestel gebruik is.

9.     Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2023)                      GESKIEDENIS V2                                              3

AFDELING A: BRONGEBASEERDE VRAE

Beantwoord ten minste EEN vraag, maar nie meer as TWEE vrae nie, in hierdie
AFDELING. Bronmateriaal wat benodig word om hierdie vrae te beantwoord, is in
die ADDENDUM vervat.

VRAAG 1:      HOE HET VERSKILLENDE ORGANISASIES IN SUID-AFRIKA
              TOT DIE GROEI VAN SWART NASIONALISME VANAF 1902 TOT
              DIE 1930’s BYGEDRA?

Bestudeer Bron 1A, 1B, 1C en 1D en beantwoord die vrae wat volg.

1.1      Verwys na Bron 1A.

         1.1.1       Definieer die term segregasie in jou eie woorde.            (1 x 2)       (2)

         1.1.2       Wat, volgens die bron, was die doelwitte van die African
                     People’s Organisation (APO)?                             (2 x 1)          (2)

         1.1.3       Lewer kommentaar oor waarom die APO by die South African
                     Native National Congress (SANNC)-afvaardiging na Brittanje in
                     1909 aangesluit het.                                   (2 x 2)            (4)

1.2      Bestudeer Bron 1B.

         1.2.1       Waarna, volgens die bron, het die verlies aan broodnodige
                     hulpbronne gelei?                                        (2 x 1)          (2)

         1.2.2       Noem die belangrike faktore wat tot die stigting van die South
                     African Native National Congress (SANNC) op 3 Januarie 1912
                     gelei het.                                                 (3 x 1)        (3)

         1.2.3       Lewer kommentaar op wat Pixley Seme met die stelling
                     geïmpliseer het: “… ons het ontdek dat in die land van hul
                     geboorte, Afrikane behandel word as snyers (mense wat byle
                     gebruik om hout te kap) en waterdraers.”                   (2 x 2)        (4)

         1.2.4       Verduidelik waarom die SANNC ŉ beroep op swart Suid-
                     Afrikaners gedoen het om te verenig.                 (2 x 2)              (4)

         1.2.5       Verduidelik die bruikbaarheid van hierdie bron vir ŉ historikus
                     wat die redes vir die opkoms van Swart nasionalisme bestudeer.
                                                                                 (2 x 2)       (4)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                                     GESKIEDENIS V2                          (EC/NOVEMBER 2023)

1.3    Lees Bron 1C.

       1.3.1    Wie, volgens die bron, het die leier van die Industrial and
                Commercial Union (ICU) geword?                                  (1 x 1)      (1)

       1.3.2    Waarom dink jy het die ICU die SANNC oorskadu?                  (2 x 2)      (4)

       1.3.3    Definieer die konsep militante nasionalisme in die konteks van
                die versetmetodes wat deur die ICU gebruik was.            (1 x 2)           (2)

       1.3.4    Waarom, volgens die bron, het die ICU ŉ meer aktiewe
                benadering gevolg?                                             (2 x 1)       (2)

       1.3.5    Verduidelik die historiese betekenis wat die ICU op die politieke
                landskap van Suid-Afrika gehad het.                         (2 x 2)          (4)

1.4    Raadpleeg Bron 1D.

        1.4.1   Watter boodskap word deur die oog op die briefhoof van die ICU
                uitgebeeld?                                             (2 x 2)              (4)

        1.4.2   Wat, volgens die briefhoof, was die leuse van die ICU? (Gebruik
                visuele leidrade om die vraag te beantwoord.)            (1 x 2)             (2)

1.5    Gebruik die inligting in die relevante bronne en jou eie kennis, skryf ŉ
       paragraaf van ongeveer SES reëls (ongeveer 60 woorde) waarin jy
       verduidelik hoe verskillende organisasies in Suid-Afrika tot die groei van
       Swart nasionalisme vanaf 1902 tot die 1930’s bygedra het.                            (6)
                                                                                           [50]

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2023)                    GESKIEDENIS V2                                              5

VRAAG 2:        HOE HET VERSKILLENDE ORGANISASIES AFRIKANER
                NASIONALISME IN DIE 1900’s VERSTERK?

Bestudeer Bron 2A, 2B, 2C en 2D en beantwoord die vrae wat volg.

2.1     Bestudeer Bron 2A.

        2.1.1    Definieer die begrip Afrikaner nasionalisme in jou eie woorde.
                                                                              (1 x 2)        (2)

        2.1.2    Lewer kommentaar oor die betekenis wat die Eeufeesvieringe van
                 die Groot Trek op die groei van Afrikaner Nasionalisme in 1938
                 gehad het.                                                  (2 x 2)         (4)

        2.1.3    Volgens die inligting in die bron, watter gebeure het deel uitgemaak
                 van die vieringe wat langs die pad plaasgevind het?            (2 x 1)      (2)

2.2     Lees Bron 2B.

        2.2.1    Wat, volgens die inligting in die bron, was die hoofdoelstellings van
                 die Afrikaner Broederbond?                                      (4 x 1)     (4)

        2.2.2    Verduidelik waarom dink jy het die Afrikaner Broederbond ŉ
                 geheime nasionalistiese organisasie geword.                (1 x 2)          (2)

        2.2.3    Lewer kommentaar op wat JMB Hertzog met die volgende stelling
                 geïmpliseer het: “Daar is geen twyfel dat die geheime Broederbond
                 niks meer is as die HNP wat in die geheim ondergronds werk nie,
                 en die HNP is niks meer as die geheime Afrikanerbond wat in die
                 openbaar opereer nie.”                                      (2 x 2)         (4)

        2.2.4    Noem die TWEE organisasies wat na die Eeufeesvieringe
                 ontwikkel het wat Afrikaner nasionalisme verder bevorder het.
                                                                            (2 x 1)          (2)

2.3     Raadpleeg Bron 2C.

        2.3.1    Watter boodskappe beeld die plakkaat rakende die Broederbond
                 uit?                                                     (2 x 2)            (4)

        2.3.2    Lewer kommentaar oor wat geïmpliseer word deur die woorde:
                 ‘Baantjies (gunste) vir broertjies’, in die konteks van die
                 doelstellings van die Broederbond.                          (2 x 2)         (4)

2.4     Vergelyk Bron 2B met Bron 2C. Verduidelik hoe die inligting in Bron 2B die
        bewyse in Bron 2C met betrekking tot die bevordering van Afrikaner
        nasionalisme ondersteun.                                            (2 x 2)          (4)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                                    GESKIEDENIS V2                       (EC/NOVEMBER 2023)

2.5   Gebruik Bron 2D.

      2.5.1    Noem die beroepe wat die meeste manlike Afrikaners in die stede
               gedoen het.                                                (2 x 1)        (2)

      2.5.2    Lewer kommentaar oor waarom jy dink dit nodig was om die
               armblankes by te staan.                                  (1 x 2)          (2)

      2.5.3    Definieer die begrip Volkskapitalisme in die konteks van Afrikaner
               Nasionalisme.                                                 (1 x 2)     (2)

      2.5.4    Watter TWEE finansiële instellings is gestig om Afrikaners by te
               staan?                                                       (2 x 1)      (2)

      2.5.5    Verduidelik hoe volkskapitalisme aangemoedig is om Afrikaner
               nasionalisme te bevorder.                                 (2 x 2)         (4)

2.6   Gebruik die inligting in die relevante bronne en jou eie kennis, skryf ’n
      paragraaf van ongeveer SES reëls (ongeveer 60 woorde) waarin jy
      verduidelik hoe verskillende organisasies Afrikaner nasionalisme in die
      1900’s versterk het.                                                              (6)
                                                                                       [50]

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2023)                    GESKIEDENIS V2                                             7

VRAAG 3:        HOE HET DIE PASWETSTELSEL TOT DIE SHARPEVILLE-
                SLAGTING IN DIE 1960’s GELEI?

Bestudeer Bron 3A, 3B, 3C en 3D en beantwoord die volgende vrae.

3.1     Lees Bron 3A.

        3.1.1    Definieer die konsep apartheid in jou eie woorde.             (1 x 2)      (2)

        3.1.2    Verduidelik waarom, dink jy, was die toekenning van regte en
                 vryheid aan swart Suid-Afrikaners geweier.                 (1 x 2)         (2)

        3.1.3    Volgens die inligting in die bron, wie het die Nasionale Party
                 verkies?                                                      (1 x 2)      (2)

        3.1.4    Lewer kommentaar oor die impak van die passtelsel op die
                 lewens van swart Suid-Afrikaners.                        (2 x 2)           (4)

3.2     Bestudeer Bron 3B.

        3.2.1    Wat, volgens die inligting in die bron, was die slagspreuk van die
                 Pan Africanist Organisation (PAC)?                           (1 x 2)       (2)

        3.2.2    Waarom dink jy was die skare vrolik en blykbaar nie bang tydens
                 die optog nie?                                             (2 x 2)         (4)

        3.2.3    Haal bewyse uit die inligting in die bron aan wat aandui dat die
                 polisie lewendige ammunisie gebruik het om die skare uiteen te
                 jaag.                                                        (2 x 1)       (2)

        3.2.4    Verduidelik hoe betroubaar hierdie bron vir ŉ historikus sal wees
                 wat die protesoptog van 21 Maart 1960 bestudeer.              (2 x 2)      (4)

        3.2.5    Lewer kommentaar oor hoe die optrede deur die polisie ŉ
                 skending van menseregte was.                                  (2 x 2)      (4)

3.3     Raadpleeg Bron 3C.

        3.3.1    Lewer kommentaar op die boodskap van die opskrif, “ONTHOU
                 SHARPEVILLE”, in die konteks van die stryd teen apartheid.
                                                                          (2 x 2)           (4)

        3.3.2    Hoeveel ongevalle (beseerdes) volgens die foto, was daar op
                 21 Maart 1960?                                            (2 x 1)          (2)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                                    GESKIEDENIS V2                       (EC/NOVEMBER 2023)

3.4     Verwys na Bron 3D.

        3.4.1   Noem die TWEE anti-apartheidsleiers wat in solidariteit met die
                Sharpeville-slagting, hul passe verbrand het.              (2 x 1)        (2)

        3.4.2   Lewer kommentaar oor die redes waarom dr. Verwoerd die polisie
                vir hul optrede geprys het.                            (2 x 2)            (4)

        3.4.3   Definieer die begrip noodtoestand in die konteks van die
                onderdrukkingsmaatreëls wat deur die regering geneem is. (1 x 2)          (2)

        3.4.4   Lewer kommentaar op wat Nelson Mandela met die volgende
                stelling geïmpliseer het: “Ons glo dat die wil van die mense die
                basis van gesag van die regering sal wees, en vir ons om die
                verbod te aanvaar was die ekwivalent van die aanvaarding van die
                stilswye van Afrikane vir altyd.”                             (1 x 2)     (2)

        3.4.5   Haal ŉ sin aan wat die betekenis van die Sharpeville-slagting
                aandui.                                                     (1 x 2)       (2)

3.5     Gebruik die inligting in die relevante bronne en jou eie kennis en skryf ŉ
        paragraaf van omtrent SES reëls (omtrent 60 woorde) en verduidelik hoe
        die paswetstelsel tot die Sharpeville-slagting in die 1960’s gelei het.           (6)
                                                                                         [50]

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2023)                    GESKIEDENIS V2                                             9

AFDELING B: OPSTELVRAE

Beantwoord ten minste EEN vraag, maar nie meer as TWEE vrae nie, in hierdie
afdeling.

Jou opstel moet ongeveer DRIE bladsye lank wees.

VRAAG 4: SWART NASIONALISME

Bespreek krities hoe die Tweede Wêreldoorlog tot die groei van Swart nasionalisme
in Suid-Afrika vanaf die 1940’s tot 1950’s bygedra het.

Motiveer jou antwoord met relevante historiese bewyse.                                    [50]

VRAAG 5: AFRIKANER NASIONALISME

“Afrikaner nasionalisme was nie iets wat natuurlik ontwikkel het nie. Dit is op ’n baie
doeltreffende manier geskep.”

Stem jy saam met die stelling? Motiveer jou antwoord met relevante bewyse.                [50]

VRAAG 6: WEERSTAND IN SUID-AFRIKA – 1940’s TOT 1960’s

Verduidelik tot watter mate Swart Suid-Afrikaners in die 1950’s teen hul diskriminasie
en onderdrukking in opstand gekom het.

Motiveer jou antwoord deur na die verskillende vorme van weerstand in die 1950’s
te verwys.                                                                                 [50]

                                                                            TOTAAL:        150

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

## Related documents

- [HISTORY P2 MEMO GR11 NOV 2025 AFRIK watermark](https://www.hlayiso.com/library/history-p2-memo-gr11-nov-2025-afrik-watermark/89cc90d4-f7ff-4580-84ad-6c4b84e16560) — History · Memo · 2025 · Afr
- [HISTORY P2 GR11 QP NOV2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/history-p2-gr11-qp-nov2018-afrikaans/778cdf0b-5646-4949-aaad-8a3458592e12) — History · QP · 2018 · Afr
- [HISTORY P2 GR12 QP NOV2016 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/history-p2-gr12-qp-nov2016-afrikaans/03d5f0a3-32e6-4766-8db9-152f983ec11b) — History · QP · 2016 · Afr
- [HISTORY P2 ADDENDUM GR11 NOV2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/history-p2-addendum-gr11-nov2022-afrikaans/30b1426a-6a42-4d8b-8b07-8539250dd975) — History · Addendum · 2022 · Afr
- [HISTORY P2 GR11 ADDENDUM NOV2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/history-p2-gr11-addendum-nov2020-afrikaans/50cf7d7d-7d85-41a3-af10-3803142fe9e5) — History · Addendum · 2020 · Afr
- [HISTORY P2 GR11 MEMO NOV2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/history-p2-gr11-memo-nov2020-afrikaans/7166c7ae-c7cb-421a-97fb-3590b05e422d) — History · Memo · 2020 · Afr

## More from Grade 11 History

- [Gr 11 His ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-11-his-atp-2023-24/4c199bf3-d253-42ae-b90d-b030dfc6ecc2) — ATP
- [EC History Grade 11 June 2025 P2 and Memo](https://www.hlayiso.com/library/ec-history-grade-11-june-2025-p2-and-memo/0051e460-14cf-43df-a19e-374c9f6a797a) — QP + Memo · 2025
- [GRADE 11 HISTORY P1 NOVEMBER 2025 MG watermark](https://www.hlayiso.com/library/grade-11-history-p1-november-2025-mg-watermark/15706ac6-5464-4f6c-87c6-1a03afff8695) — Memo · 2025
- [HISTORY P2 MEMO GR11 NOV 2025 ENG watermark](https://www.hlayiso.com/library/history-p2-memo-gr11-nov-2025-eng-watermark/13c2bd17-2125-463d-a4b3-95b539b0a7de) — Memo · 2025 · Eng
- [HISTORY P2 MEMO GR11 NOV 2024 AFR watermark](https://www.hlayiso.com/library/history-p2-memo-gr11-nov-2024-afr-watermark/556b3e5c-28af-4a2b-bab1-588c18c87032) — Memo · 2024 · Afr
- [HISTORY P1 GR11 MEMO NOV 2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/history-p1-gr11-memo-nov-2022-afrikaans/f993acba-4e18-43d3-be44-054e0b37af1b) — Memo · 2022 · Afr

## Collection

- [Grade 11 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-11/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
