# History Grade 12 P2 Eastern Cape June 2025 Question Paper

> Grade 12 History Paper 2 question paper from the Eastern Cape June Exam 2025, 8 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/history-p2-gr12-qp-jct-2025-afrd-d-watermark/dce3cfa8-7c2c-4f9b-aaf0-3d7d8b91d62c
- Updated: 2026-09-27
- Subject: History
- Grade: Grade 12
- Document type: Question paper
- Year: 2025
- Exam period: Eastern Cape June Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 8

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [History](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/history) › [History Grade 12 P2 Eastern Cape June 2025 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/history-p2-gr12-qp-jct-2025-afrd-d-watermark/dce3cfa8-7c2c-4f9b-aaf0-3d7d8b91d62c)

## About this document

History · Grade 12 · Eastern Cape June Exam · 2025. Question paper, 8 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

NASIONALE
                      SENIOR SERTIFIKAAT

                                 GRAAD 12

                                JUNIE 2025

                           GESKIEDENIS V2

PUNTE:    150

TYD:      3 uur

                                   *JHISTA2*

           Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye en ŉ addendum van 10 bladsye.

       Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 2

2                                  GESKIEDENIS V2                            (EC/JUNIE 2025)

 INSTRUKSIES EN INLIGTING

 1. Hierdie vraestel bestaan uit AFDELING A en AFDELING B, wat op die
    voorgeskrewe inhoudsraamwerk in die KABV-dokument gebaseer is.

     AFDELING A: BRONGEBASEERDE VRAE

     VRAAG 1:        BURGERLIKE VERSET, 1970’s TOT 1980’s: SUID-AFRIKA

     VRAAG 2:        DIE OPKOMS VAN DEMOKRASIE NA SUID-AFRIKA EN DIE
                     AANVAARDING VAN DIE VERLEDE

     AFDELING B: OPSTELVRAE

     VRAAG 3:        BURGERLIKE VERSET, 1970’s TOT 1980’s: SUID-AFRIKA:
                     DIE KRISIS VAN APARTHEID IN DIE 1980’s

     VRAAG 4:        DIE OPKOMS VAN DEMOKRASIE NA SUID-AFRIKA EN DIE
                     AANVAARDING VAN DIE VERLEDE

     VRAAG 5:        DIE EINDE VAN DIE KOUE OORLOG EN ’N NUWE
                     WÊRELDORDE: DIE GEBEURE VAN 1989

 2. AFDELING A bestaan uit TWEE brongebaseerde vrae. Bronmateriaal wat
    benodig word om hierdie vrae te beantwoord, kan in die ADDENDUM gevind
    word.

 3. AFDELING B bestaan uit DRIE opstelvrae.

 4. Beantwoord DRIE vrae soos volg:

     4.1 Ten minste EEN moet ŉ brongebaseerde vraag wees en ten minste EEN
         moet ŉ opstelvraag wees.

     4.2 Die DERDE vraag kan OF ŉ brongebaseerde vraag OF ŉ opstelvraag
         wees.

 5. Jy word aangeraai om ten minste EEN uur per vraag te spandeer.

 6. In die beantwoording van die vrae moet jy jou kennis, vaardighede en insig
    toepas.

 7. Jy sal deur die blote oorskryf van die bronne as antwoorde benadeel word.

 8. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
    vraestel gebruik is.

 9. Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief
     Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 3

(EC/JUNIE 2025)                             GESKIEDENIS V2                                          3

AFDELING A: BRONGEBASEERDE VRAE

Beantwoord EEN óf TWEE vrae uit hierdie afdeling. Bronmateriaal wat gebruik moet
word om hierdie vrae te beantwoord, is in die ADDENDUM vervat.

VRAAG 1: WATTER ROL HET DIE SUID-AFRIKAANSE RAAD VAN KERKE
         (SARK) IN DIE STRYD TEEN APARTHEID IN DIE 1980’s GESPEEL?

Bestudeer Bron 1A, 1B, 1C en 1D en beantwoord die vrae wat volg.

1.1 Verwys na Bron 1A.

      1.1.1       Definieer die term apartheid in jou eie woorde.                     (1 x 2)      (2)

      1.1.2       Gebruik die inligting in die bron en jou eie kennis, verduidelik waarom
                  pastore voortdurend opgeroep is om mense in die townships te
                  bedien.                                                            (1 x 2)       (2)

      1.1.3       Wat, volgens die bron, was die houding van die kerk gedurende die
                  1980’s teenoor apartheid?                                     (1 x 2)            (2)

      1.1.4       Wat het Beyers Naudé bedoel met die stelling: “tensy nuwe faktore ŉ
                  rol gaan speel of onvoorsiene verwikkelinge in die nabye toekoms
                  plaasvind, sal ons onsself moet voorberei vir ŉ lang, uitgerekte
                  guerrilla-stryd ...”?                                            (2 x 2)         (4)

1.2 Raadpleeg Bron 1B.

      1.2.1       Lewer kommentaar op die redes waarom Tutu gesê het: “dat hy kon
                  verstaan waarom swart Afrikane onder verdrukking hulle tot geweld in
                  die stryd om vryheid sou wend.”                               (2 x 2)            (4)

      1.2.2       Waarom, volgens die bron, is Tutu se geweldlose boodskap by
                  begrafnisse gekritiseer?                                    (1 x 2)              (2)

      1.2.3       Verduidelik waarom jy dink Aartsbiskop Desmond Tutu in staat was om
                  spanning, in Alexandra Township en by Ashley Kriel se begrafnis, te
                  ontlont en konflik tussen polisie en betogers bemiddel het.    (1 x 2)           (2)

      1.2.4       Definieer die term uittarting in die konteks van weerstand teen
                  apartheid in die 1980’s.                                            (1 x 2)      (2)

      1.2.5       Identifiseer TWEE aksies wat deur die regering geneem is om Tutu vir
                  sy uittarting van die regering te straf.                      (2 x 1)            (2)

Kopiereg voorbehou                                                                  Blaai om asseblief
      Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 4

4                                   GESKIEDENIS V2                               (EC/JUNIE 2025)

1.3 Gebruik Bron 1C.

     1.3.1   Waarom, dink jy is hierdie foto geneem?                           (2 x 2)      (4)

     1.3.2   Noem enige TWEE lede van die Komitee vir die Verdediging van
             Demokrasie.                                                  (2 x 1)           (2)

     1.3.3   Lewer kommentaar op die betroubaarheid van hierdie bron rakende die
             betrokkenheid van die Suid-Afrikaanse Raad van Kerke in die verset
             teen apartheid.                                               (2 x 2)          (4)

1.4 Vergelyk Bron 1B en Bron 1C. Verduidelik hoe die inligting in Bron 1B die
    bewyse in Bron 1C aangaande die betrokkenheid van die Suid-Afrikaanse
    Raad van Kerke by die weerstand teen apartheid ondersteun.               (2 x 2)        (4)

1.5 Lees Bron 1D.

     1.5.1   Wat, volgens die bron, was die hoofdryfveer vir die aktiwiteite van die
             SARK?                                                             (2 x 1)      (2)

     1.5.2   Haal bewyse uit die bron aan wat aandui dat die SARK slagoffers van
             apartheid bygestaan het.                                      (2 x 1)          (2)

     1.5.3    Lewer kommentaar oor die rol wat die SARK in die post-apartheidsera
             gespeel het.                                                  (1 x 2)          (2)

1.6 Gebruik die inligting in die relevante bronne en jou eie kennis en skryf ŉ
    paragraaf van ongeveer AGT reëls (ongeveer 80 woorde) om die rol te
    verduidelik wat die Suid-Afrikaanse Raad van Kerke in die stryd teen apartheid
    in die 1980’s gespeel het.                                                              (8)
                                                                                           [50]

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief
     Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 5

(EC/JUNIE 2025)                             GESKIEDENIS V2                                        5

VRAAG 2:          WAS DIE WAARHEID-EN-VERSOENINGSKOMMISSIE (WVK)
                  SUKSESVOL OM SUID-AFRIKA MET SY VERDEELDE VERLEDE TE
                  VERSOEN?

Bestudeer Bron 2A, 2B, 2C en 2D om die volgende vrae te beantwoord.

2.1 Bestudeer Bron 2A.

      2.1.1       Waarom, volgens die bron, is die WVK gestig?                        (1 x 2)     (2)

      2.1.2       Definieer die term versoening/rekonsiliasie in die konteks van die
                  doelstellings van die WVK.                                         (1 x 2)      (2)

      2.1.3       Verduidelik waarom dink jy was die meeste gevalle onvoldoende (swak)
                  aangespreek.                                                   (1 x 2)          (2)

      2.1.4       Lewer kommentaar oor die redes waarom die Vlakplaas-operateurs om
                  amnestie aansoek gedoen het.                                (2 x 2)             (4)

      2.1.5       Noem DRIE moorde waarby die Vlakplaas-operateurs betrokke was.
                                                                              (3 x 1)             (3)

2.2 Raadpleeg Bron 2B.

      2.2.1       Wie, volgens die bron, het die Nasionale Party (NP) vir die
                  wydverspreide menseregteskendings geblameer?                        (1 x 1)     (1)

      2.2.2       Waarom dink jy was FW De Klerk skepties oor Aartsbiskop Tutu wat die
                  voorsitter van die WVK is?                                    (1 x 2)           (2)

      2.2.3       Lewer kommentaar oor waarom FW De Klerk die volgende stelling
                  gemaak het: “Ondanks my groeiende bedenkinge (twyfel), het ek besluit
                  om die kommissie my volle samewerking te gee.”                 (2 x 2)          (4)

      2.2.4       Hoe, volgens die bron, het die IVP hulself uitgebeeld?              (2 x 1)     (2)

      2.2.5       Lewer kommentaar oor die bruikbaarheid van die inligting in hierdie
                  bron vir ŉ historikus wat navors hoe politieke partye op die WVK
                  gereageer het.                                                   (2 x 2)        (4)

2.3 Gebruik Bron 2C.

      2.3.1       Watter boodskappe word in hierdie spotprent oor die WVK-verslag
                  oorgedra?                                                      (2 x 2)          (4)

      2.3.2       Identifiseer die persoon wat die vurkhyser met die WVK-verslag bestuur
                  het.                                                            (1 x 2)         (2)

2.4 Vergelyk Bron 2B en Bron 2C. Verduidelik hoe die inligting in Bron 2B verskil
    van die bewyse in Bron 2C met betrekking tot die kritiek teen die WVK. (2 x 2)                (4)

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief
      Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 6

6                                    GESKIEDENIS V2                             (EC/JUNIE 2025)

2.5 Lees Bron 2D.

     2.5.1   Identifiseer TWEE menseregteskendings in die bron waarvoor die ANC
             verantwoordelik was.                                          (2 x 1)         (2)

     2.5.2   Definieer die term menseregte in jou eie woorde.                  (1 x 2)     (2)

     2.5.3   Lewer kommentaar oor waarom beide die ANC en die IVP besluit het
             om die finale ontwerp van die WVK se verslag te betwis.     (1 x 2)           (2)

2.6 Gebruik die inligting in die relevante bronne en jou eie kennis, skryf ŉ paragraaf
    van ongeveer AGT reëls (ongeveer 80 woorde) waarin jy verduidelik of die
    Waarheid-en-Versoeningskommissie (WVK) suksesvol was om Suid-Afrika met
    sy verdeelde verlede te versoen.                                                       (8)
                                                                                          [50]

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief
     Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 7

(EC/JUNIE 2025)                        GESKIEDENIS V2                                         7

 AFDELING B: OPSTELVRAE

 Beantwoord ten minste EEN vraag uit hierdie afdeling, maar nie meer as TWEE
 vrae nie.

 Jou opstel moet ongeveer DRIE bladsye lank wees.

 VRAAG 3:         BURGERLIKE VERSET, 1970’s TOT 1980’s: SUID-AFRIKA: DIE
                  KRISIS VAN APARTHEID IN DIE 1980’s

 Steve Biko en die filosofie van Swart Bewussyn het swart Suid-Afrikaners
 gemobiliseer om in die 1960’s en 1970’s die apartheidsregering uit te daag.

 Stem jy saam met hierdie stelling? Ondersteun jou argument met relevante
 bewyse.                                                                                   [50]

 VRAAG 4:         DIE OPKOMS VAN DEMOKRASIE NA SUID-AFRIKA EN DIE
                  AANVAARDING VAN DIE VERLEDE

 Toegewydheid en kompromie het sleutelrolle gespeel om die onderhandelings-
 proses aan die gang te hou wat uiteindelik in 1994 tot ŉ nuwe demokratiese
 Republiek van Suid-Afrika gelei het.

 Bespreek hierdie stelling krities. Gebruik relevante bewyse om jou lyn van
 argument te ondersteun.                                                                   [50]

 VRAAG 5:         DIE EINDE VAN DIE KOUE OORLOG EN ’N NUWE
                  WÊRELDORDE: DIE GEBEURE VAN 1989

 Verduidelik tot watter mate beleidsveranderinge deur Mikhail Gorbachev vanaf
 1985 tot die disintegrasie van die Sowjetunie in 1991 gelei het, maar ook positiewe
 gevolge op Suid-Afrikaanse politiek gehad het.

 Gebruik relevante bewyse om jou lyn van argument te ondersteun.                           [50]

                                                                          TOTAAL:           150

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief
      Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 8

Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

## Related documents

- [History Grade 12 NSC P2 MEMO September 2025 North West](https://www.hlayiso.com/library/history-grade-12-nsc-p2-memo-september-2025-north-west/3d9bf167-1e97-42c1-826a-bf344c0e964e) — History · Memo · 2025
- [HISTORY P2 GR12 MEMO JUNE 2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/history-p2-gr12-memo-june-2023-afrikaans/80707e45-fe8b-451f-924d-7d4379d803e2) — History · Memo · 2023 · Afr
- [Gr12 History P2 (English) SEP 2022 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr12-history-p2-english-sep-2022-question-paper/4ecf07fc-c5be-4181-868c-5e74b2676b7a) — History · QP · 2022 · Eng
- [History P2 Add June 2021 English](https://www.hlayiso.com/library/history-p2-add-june-2021-english/4b70309f-2760-4254-8778-f8fe061ab26d) — History · QP · 2021 · Eng
- [Gr12 History P2 (Afrikaans) 2021 Preparatory Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr12-history-p2-afrikaans-2021-preparatory-question-paper/24930935-0ad6-40fc-af9d-2565f340cb01) — History · QP · 2021 · Afr
- [History P2 Nov 2021 Afr](https://www.hlayiso.com/library/history-p2-nov-2021-afr/d099ac96-a3e0-4137-bc2f-81b051b69eec) — History · QP · 2021 · Afr

## More from Grade 12 History

- [Workguide - Case Study Strategies](https://www.hlayiso.com/library/workguide-case-study-strategies/0b4c8d70-c563-4cfe-93e0-dad57e8fbeb3) — Guide
- [History P1 May-June 2025 MG Eng](https://www.hlayiso.com/library/history-p1-may-june-2025-mg-eng/9e0f813e-e888-4061-a259-20b4dbe98907) — Memo · 2025 · Eng
- [HISTORY P1 MEMO GR12 JUNE 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/history-p1-memo-gr12-june-2024-afrikaans/f313b62b-041f-4225-bf96-3a6052a2f919) — Memo · 2024 · Afr
- [HISTORY P1 ADDEN GR12 SEP 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/history-p1-adden-gr12-sep-2024-afrikaans/4faf89db-d19f-40cf-891f-e87e004b0bc5) — Addendum · 2024 · Afr
- [HISTORY P2 GR12 ADDENDUM SEPT 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/history-p2-gr12-addendum-sept-2024-afrikaans/b61f3bc2-3524-48c9-af60-f3348133d582) — Addendum · 2024 · Afr
- [HISTORY P1 MEMO GR12 SEPT2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/history-p1-memo-gr12-sept2024-afrikaans/49472cc4-f28c-41d3-b6c4-2623ae0611e3) — Memo · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
