# History Grade 11 P2 Eastern Cape November 2016 QP (Afr)

> Grade 11 History Paper 2 question paper from the Eastern Cape November 2016 (Afrikaans), 16 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/history-p2-gr12-qp-nov2016-afrikaans/03d5f0a3-32e6-4766-8db9-152f983ec11b
- Updated: 2026-09-27
- Subject: History
- Grade: Grade 11
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2016
- Exam period: Eastern Cape November
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 16

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 11](https://www.hlayiso.com/library/grade-11) › [History](https://www.hlayiso.com/library/grade-11/history) › [History Grade 11 P2 Eastern Cape November 2016 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/history-p2-gr12-qp-nov2016-afrikaans/03d5f0a3-32e6-4766-8db9-152f983ec11b)

## About this document

History · Grade 11 · Eastern Cape November · 2016 · Afrikaans. Question paper, 16 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Matching paper and memo

- [HISTORY P2 GR11 NOV2016 MEMO Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/history-p2-gr11-nov2016-memo-afrikaans/1ed4ca55-3418-4e43-9d20-dfb5ed369bbc) — Memo · 2016 · Afr

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                        NASIONALE
                    SENIOR SERTIFIKAAT

                           GRAAD 11

                     NOVEMBER 2016

                     GESKIEDENIS V2

PUNTE:   150

TYD:     3 uur

                              *IHISTA2*

                     Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
 2                                  GESKIEDENIS V2                      (EC/NOVEMBER 2016)

  INSTRUKSIES EN INLIGTING

  1.   Hierdie vraestel bestaan uit AFDELING A en AFDELING B wat op die
       voorgeskrewe inhoudsraamwerk in die KABV-dokument gebaseer is.

       AFDELING A: BRONGEBASEERDE VRAE

       VRAAG 1:       NASIONALISME IN SUID-AFRIKA – AFRIKA-NASIONALISME

       VRAAG 2:       NASIONALISME IN DIE MIDDE-OOSTE

       VRAAG 3:       APARTHEID SUID-AFRIKA – 1940’s tot 1960’s

       AFDELING B: OPSTELVRAE

       VRAAG 4:       NASIONALISME IN SUID-AFRIKA – AFRIKA-NASIONALISME

       VRAAG 5:       NASIONALISME IN AFRIKA – GHANA

       VRAAG 6:       APARTHEID SUID-AFRIKA – 1940’s tot 1960’s

  2.   AFDELING A bestaan uit DRIE brongebaseerde vrae. Bronmateriaal wat
       benodig word om brongebaseerde vrae te beantwoord kan in die
       ADDENDUM gevind word.

  3.   AFDELING B bestaan uit DRIE opstelvrae.

  4.   Beantwoord DRIE vrae soos volg:

       4.1   Ten minste EEN (1) moet ŉ brongebaseerde vraag wees, en ten minste
             EEN (1) moet ŉ opstelvraag wees.

       4.2   Die DERDE vraag kan ŉ brongebaseerde vraag of ŉ opstelvraag wees.

  5.   Leerders word aangeraai om nagenoeg ŉ uur op elke vraag te spandeer.

  6.   In die beantwoording van vrae moet kandidate hul kennis, vaardighede en
       insig gebruik.

  7.   Blote oorskryf van die bronne as antwoorde sal tot nadeel van kandidate
       wees.

  8.   Vrae en onderafdelings van vrae moet duidelik en korrek genommer word
       met behulp van dieselfde nommeringstelsel as in die vraestel gebruik word.

  9.   Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorgehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2016)                       GESKIEDENIS V2                                           3

 AFDELING A: BRONGEBASEERDE VRAE

 Beantwoord ten minste EEN vraag maar nie meer as TWEE vrae vanuit hierdie
 afdeling. Bronmateriaal wat benodig word om die vrae te beantwoord is in die
 ADDENDUM vervat.

 VRAAG 1:        WATTER FAKTORE HET TOT DIE GROEI VAN AFRIKA-
                 NASIONALISME IN SUID-AFRIKA BYGEDRA?

 Bestudeer Bronne 1A, 1B, 1C en 1D om die volgende vrae te beantwoord.

 1.1     Verwys na Bron 1A.

         1.1.1       Definieer die begrip Pan-Afrikanisme in jou eie woorde.       (1 x 2)      (2)

         1.1.2       Deur gebruik te maak van die bron, brei uit oor die benadering wat
                     Pan-Afrikanisme as ŉ beweging die beste beskryf.            (1 x 2)        (2)

         1.1.3       Waarom, dink jy word Pan-Afrikanisme oor die algemeen as ŉ
                     20ste-eeuse beweging beskou?                            (2 x 2)            (4)

         1.1.4       Volgens die bron, wat is die Eurosentriese verduideliking van Pan-
                     Afrikanisme?                                                (1 x 2)        (2)

 1.2     Lees Bron 1B.

         1.2.1       Volgens die tabel, watter groep toon die grootste toename van
                     industriële werkers vir die tydperk 1938–1945?             (1 x 2)         (2)

         1.2.2       Gebruik die inligting in die tabel en jou eie kennis om te verduidelik
                     waarom daar ŉ groei van industriële werkers ná 1938 was. (2 x 2)           (4)

         1.2.3       Volgens die tabel, wat is die toename in swart mans in die tydperk
                     1938–1945?                                                   (1 x 2)       (2)

         1.2.4       Verduidelik die impak van Swart verstedeliking op die
                     apartheidsbeleid.                                             (2 x 2)      (4)

 1.3     Lees Bron 1C.

         1.3.1 Was die busboikot goed ondersteun?
               Gebruik visuele leidrade uit die bron om jou antwoord te staaf.
                                                                     (Enige 2 x 1)              (2)

         1.3.2 Gebruik die bron en jou eie kennis om te verduidelik waarom die
               mense van Alexandrië met ŉ busboikot begin het.       (Enige 2 x 2)              (4)

         1.3.3 Verduidelik hoe die busboikot ŉ politieke stryd teen apartheid
               geword het.                                                   (2 x 2)            (4)

Kopiereg voorgehou                                                                 Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
 4                                   GESKIEDENIS V2                       (EC/NOVEMBER 2016)

         1.3.4 Gebruik die bron en jou eie kennis om te verduidelik hoe die
               busboikotte opgelos was.                                     (2 x 2)       (4)

         1.3.5 Noem EEN van die moontlike alternatiewe vervoermiddele wat die
               betogers kon gebruik om by hul werk uit te kom.   (Enige 1 x 2)            (2)

         1.3.6 Watter bewyse is daar in die bron wat daarop aandui dat die
               boikotte vreedsame gebeurtenisse was?                       (1 x 2)        (2)

 1.4.    Hoe ondersteun die Eurosentriese verduideliking van Pan-Afrikanisme
         (Bron 1A), die bewyse in Bron 1C met betrekking tot Afrika-nasionalisme?
                                                                            (2 x 2)       (4)

 1.5     Deur gebruik te maak van die inligting in die relevante bronne en jou eie
         kennis skryf ŉ paragraaf van ongeveer AGT reëls (80 woorde) waarin jy
         die faktore wat bygedra het tot die groei van Afrika-nasionalisme in Suid-
         Afrika, tussen die jare 1930–1940 verduidelik.                                   (6)
                                                                                         [50]

Kopiereg voorgehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2016)                    GESKIEDENIS V2                                         5

VRAAG 2:        WAT WAS DIE PERSPEKTIEWE VAN MIDDE-OOSTERSE LEIERS
                OOR DIE VLUGTELING-PROBLEEM IN DIE MIDDE-OOSTE?

Bestudeer Bron 2A, 2B, 2C en 2D om die volgende vrae te beantwoord.

2.1     Lees Bron 2A.

        2.1.1    Na watter land verwys Anwar Sadat wanneer hy sê: “Jy beset
                 Arabiese land met militêre mag”?                         (1 x 1)          (1)

        2.1.2    Gebruik die bron en jou eie kennis om te verduidelik hoe die
                 Palestynse vlugteling-probleem ontstaan het.                 (2 x 2)      (4)

        2.1.3    Waarom, dink jy is Anwar Sadat negatief oor blywende en
                 duursame vrede?                                               (2 x 2)     (4)

2.2     Verwys na Bron 2B.

        2.2.1    Watter posisie het Yitshak Rabin in die parlement van Israel
                 beklee?                                                      (1 x 2)      (2)

        2.2.2    Volgens die bron, wat was betekenisvol oor Rabin se opmerkings
                 van die Israeli-Palestynse Verklaring van Beginsels?      (1 x 2)         (2)

        2.2.3    Wat word bedoel met die stelling in die bron: “Ons is bestem om
                 saam te leef op dieselfde grond, in dieselfde land.”?       (1 x 2)       (2)

        2.2.4    Gebruik die bron en jou eie kennis om die betekenis van die finale
                 verklaring, ‘Vaarwel aan wapens’ te verduidelik’.           (1 x 2)       (2)

        2.2.5    Hoe verskil Bron 2A vanaf Bron 2B met betrekking tot die
                 vlugteling-probleem?                                          (2 x 2)     (4)

2.3     Bestudeer Bron 2C.

        2.3.1    Wat verstaan jy met die term ‘vlugteling’? Gebruik jou eie woorde.
                                                                               (1 x 2)     (2)

        2.3.2    Noem die twee lande wat by die vlugteling-probleem betrokke was.
                                                                            (2 x 1)        (2)

        2.3.3    Gebruik die bron en jou eie kennis om te verduidelik waarom die
                 Jode wou hê dat die Palestyne hul eie vlugteling-probleme moes
                 oplos.                                                      (2 x 2)       (4)

Kopiereg voorgehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
 6                                   GESKIEDENIS V2                         (EC/NOVEMBER 2016)

2.4    Verwys na Bron 2D.

       2.4.1    Volgens die visuele bron, identifiseer enige TWEE kenmerke wat
                die swaarkry wat die vlugtelinge moes verduur aandui.     (2 x 1)          (2)

       2.4.2    Waarom, volgens die visuele bron, het die Palestyne vanaf hul
                huise gevlug?                                              (1 x 1)         (1)

       2.4.3    Volgens Sachar, waarom dink jy wou die Arabiese regering hê dat
                die vlugtelinge net daar moes bly?                        (1 x 2)          (2)

       2.4.4    Deur gebruik te maak van die bron, lewer kommentaar op die
                toepaslikheid van die verklaring: “Vir goeie militêre redes, wou
                hulle duidelike lyne van kommunikasie agter die lyne hê.”      (2 x 2)     (4)

       2.4.5    Lewer kommentaar op Sachar se verklaring dat: “Dit is ŉ mite om
                te aanvaar dat hierdie mense vrywillig gevlug het.”        (2 x 2)         (4)

       2.4.6    Gebruik die bron en jou eie kennis om die impak van die oorlog
                tussen die Jode en Palestyne op die vlugtelinge te verduidelik.
                                                                             (1 x 2)       (2)

2.5    Deur gebruik te maak van die inligting in die relevante bronne en jou eie
       kennis skryf ŉ paragraaf van ongeveer AGT reëls (80 woorde) waarin jy
       verduidelik of die Palestyne ŉ reg gehad het om terug te keer na hul
       vaderland volgens die verskillende perspektiewe op die Palestynse
       vlugtelinge in die Midde-Ooste.                                                     (6)
                                                                                          [50]

Kopiereg voorgehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2016)                    GESKIEDENIS V2                                            7

 VRAAG 3:        WAT WAS DIE OORSAKE EN IMPAK VAN DIE BANTOE
                 ONDERWYSWET VAN 1953 OP SWART STUDENTE?

 Bestudeer Bron 3A, 3B, 3C en 3D om die volgende vrae te beantwoord.

 3.1    Lees Bron 3A.

        3.1.1    Haal bewyse uit die bron aan wat daarop dui dat Swartes vir hul
                 opvoeding moes betaal.                                       (1 x 1)         (1)

        3.1.2    Gebruik die inligting in die bron om die voorsienings wat die Bantoe
                 Onderwyswet gemaak het te verduidelik.                         (2 x 2)       (4)

        3.1.3    Deur gebruik te maak van die bron, lewer kommentaar op die
                 verklaring: “Dit het ŉ eenvormige kurrikulum ingestel wat aparte
                 Bantoe kultuur beklemtoon het.”                               (1 x 2)        (2)

        3.1.4    Waarom, dink jy, was Swart skoolopleiding nie vry of verpligtend
                 nie?                                                          (2 x 2)        (4)

 3.2    Raadpleeg Bron 3B.

        3.2.1    Identifiseer die groep wat die meeste voordeel uit die regerings-
                 besteding op onderwys getrek het.                              (1 x 1)       (1)

        3.2.2    Volgens die tabel in die bron, wat is die verskil in die bedrae in
                 Rande bestee tussen swart en wit onderwys in 1975/76?             (1 x 2)    (2)

        3.2.3    Gebruik die inligting in die bron om te verduidelik waarom meer geld
                 op blanke kinders as enige ander rassegroep bestee was. (2 x 2)              (4)

        3.2.4    Wat, dink jy, was die redes waarom die regering meer geld op
                 Indiese en Kleurling onderwys as Swart onderwys gespandeer het?
                                                                             (2 x 2)          (4)

 3.3    Lees Bron 3C.

        3.3.1   Gebruik die bron en jou eie kennis om te verduidelik wie die sending-
                stelsel van onderwys beheer het.                              (1 x 2)         (2)

        3.3.2   Waarom, volgens die bron, was besteding aan Bantoe onderwys in
                die laat 1960’s verhoog?                                 (1 x 2)              (2)

        3.3.3   Identifiseer VIER faktore wat toon dat Swart onderwys agteruit
                gegaan het.                                                    (4 x 1)        (4)

 3.4    Hoe ondersteun Bron 3B vir Bron 3C met betrekking tot die gehalte van
        onderwys wat aan swart leerders gebied was?                         (2 x 2)           (4)

Kopiereg voorgehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
 8                                   GESKIEDENIS V2                       (EC/NOVEMBER 2016)

 3.5   Raadpleeg Bron 3D.

       3.5.1    Waarom volgens die bron, was die kinders uit die skool geskors?
                                                                           (1 x 2)       (2)

       3.5.2    Wat, volgens die bron, word bedoel met die stelling: “ŉ Halwe brood
                is beter as niks”?                                           (1 x 2)     (2)

       3.5.3    Wat beeld die foto uit oor die houding van die kinders teenoor
                Bantoe-onderwys?                                             (2 x 2)     (4)

       3.5.4    Wat, volgens die bron, was die rol van die ANC in hul
                ondersteuning van die ouers en kinders?                      (1 x 2)     (2)

 3.6   Deur gebruik te maak van die inligting in die relevante bronne en jou eie
       kennis skryf ŉ paragraaf van ongeveer AGT reëls (80 woorde) waarin jy die
       impak van Bantoe-onderwys op Swart kinders in Suid-Afrika verduidelik.            (6)
                                                                                        [50]

Kopiereg voorgehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2016)                  GESKIEDENIS V2                                         9

 AFDELING B: OPSTELVRAE

 Beantwoord ten minste EEN, maar nie meer as TWEE vrae uit hierdie afdeling.

 VRAAG 4: AFRIKANER NASIONALISME

 VRAAG 4.1
 Gee ŉ kritiese evaluering van die verskillende faktore wat tot die opkoms van
 Afrikaner-nasionalisme vanaf 1930–1948 bygedra het.
 Gebruik relevante historiese voorbeelde om jou gedagtegang te ondersteun.             [50]

                                        OF

 VRAAG 4.2
 “Die aantrekkingskrag van Afrikaner-nasionalisme het duidelik in die
 entoesiastiese vieringe van die eeufees van die Groot Trek geword.”
 Gee ŉ kritiese evaluering van die stelling deur te verwys na die gebruik van
 sosiale en kulturele bewegings asook ekonomiese programme om die gees van
 die Afrikaner-nasionalisme te bou.                                                    [50]

 VRAAG 5: NASIONALISME IN AFRIKA

 VRAAG 5.1
 "Die feit dat Ghana onderontwikkeld gebly het kan op hul voormalige koloniale
 meesters geblameer word.”
 Evalueer hierdie stelling deur te verwys na die rol wat Kwame Nkrumah in die
 verandering van Ghana as onderontwikkeld land gedurende koloniale tye gespeel
 het.                                                                                   [50]

                                        OF

 VRAAG 5.2
 “Swart nasionalistiese idees was gebruik om Ghana te bevry.”
 In die lig van die bogenoemde stelling, bepaal hoe nasionalistiese leiers soos
 Garvey, Du Bois en Padmore ŉ impak op Nkrumah en die verwesenliking van
 onafhanklikheid in 1957 gehad het.                                                     [50]
 VRAAG 6: WEERSTAND IN SUID-AFRIKA – 1940 TOT 1960
 VRAAG 6.1
 “Die 1950’s kan as ŉ dekade van verset beskryf word.”
 Verduidelik tot watter mate hierdie stelling akkuraat is deur die belangrike
 gebeurtenisse van weerstand teen die beleid van apartheid in die 1950’s te
 ondersoek.                                                                             [50]
                                        OF
 VRAAG 6.2
 “Swart leiers het besef dat nie-gewelddadige (vreedsame) taktieke nie genoeg
 was om ŉ impak op veranderinge in Suid-Afrika te maak nie.”
 Stem jy saam met hierdie stelling? Motiveer jou antwoord deur na die weerstand-
 strategieë van die ANC en sy bondgenote teen apartheid na 1960 te verwys.              [50]

                                                                          TOTAAL:       150

Kopiereg voorgehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com

## Related documents

- [HISTORY P2 GR11 QP NOV2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/history-p2-gr11-qp-nov2018-afrikaans/778cdf0b-5646-4949-aaad-8a3458592e12) — History · QP · 2018 · Afr
- [HISTORY P2 ADDENDUM GR11 NOV2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/history-p2-addendum-gr11-nov2022-afrikaans/30b1426a-6a42-4d8b-8b07-8539250dd975) — History · Addendum · 2022 · Afr
- [HISTORY P2 GR11 ADDENDUM NOV2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/history-p2-gr11-addendum-nov2020-afrikaans/50cf7d7d-7d85-41a3-af10-3803142fe9e5) — History · Addendum · 2020 · Afr
- [HISTORY P2 GR11 MEMO NOV2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/history-p2-gr11-memo-nov2020-afrikaans/7166c7ae-c7cb-421a-97fb-3590b05e422d) — History · Memo · 2020 · Afr
- [HISTORY P1 GR11 QP NOV2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/history-p1-gr11-qp-nov2020-afrikaans/2b1d86d0-5be8-4141-a226-88848f434786) — History · QP · 2020 · Afr
- [HISTORY P1 GR11 QP NOV2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/history-p1-gr11-qp-nov2018-afrikaans/6cb39e74-871f-48a8-83aa-8ed2daee8cf7) — History · QP · 2018 · Afr

## More from Grade 11 History

- [Gr 11 His ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-11-his-atp-2023-24/4c199bf3-d253-42ae-b90d-b030dfc6ecc2) — ATP
- [EC History Grade 11 June 2025 P2 and Memo](https://www.hlayiso.com/library/ec-history-grade-11-june-2025-p2-and-memo/0051e460-14cf-43df-a19e-374c9f6a797a) — QP + Memo · 2025
- [GRADE 11 HISTORY P1 NOVEMBER 2025 MG watermark](https://www.hlayiso.com/library/grade-11-history-p1-november-2025-mg-watermark/15706ac6-5464-4f6c-87c6-1a03afff8695) — Memo · 2025
- [HISTORY P2 MEMO GR11 NOV 2025 ENG watermark](https://www.hlayiso.com/library/history-p2-memo-gr11-nov-2025-eng-watermark/13c2bd17-2125-463d-a4b3-95b539b0a7de) — Memo · 2025 · Eng
- [HISTORY P2 MEMO GR11 NOV 2025 AFRIK watermark](https://www.hlayiso.com/library/history-p2-memo-gr11-nov-2025-afrik-watermark/89cc90d4-f7ff-4580-84ad-6c4b84e16560) — Memo · 2025 · Afr
- [HISTORY P2 MEMO GR11 NOV 2024 AFR watermark](https://www.hlayiso.com/library/history-p2-memo-gr11-nov-2024-afr-watermark/556b3e5c-28af-4a2b-bab1-588c18c87032) — Memo · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 11 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-11/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
