# History Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2019 QP (Afr)

> Grade 12 History Paper 2 question paper from the Eastern Cape Mock Exam 2019 (Afrikaans), 9 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/history-p2-gr12-qp-sept-2019-afrikaans/0274366b-1c11-471a-97b4-56c6cf765d94
- Updated: 2026-09-27
- Subject: History
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2019
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 9

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [History](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/history) › [History Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2019 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/history-p2-gr12-qp-sept-2019-afrikaans/0274366b-1c11-471a-97b4-56c6cf765d94)

## About this document

History · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2019 · Afrikaans. Question paper, 9 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

NASIONALE
                         SENIOR SERTIFIKAAT

                               GRAAD 12

                          SEPTEMBER 2019

                           GESKIEDENIS V2

PUNTE:   150

TYD:     3 uur

         Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye en ’n addendum van 14 bladsye.

### Page 2

2                                  GESKIEDENIS V2                      (EC/SEPTEMBER 2019)

 INSTRUKSIES EN INLIGTING

 1.   Hierdie vraestel bestaan uit AFDELING A en AFDELING B, wat op die
      voorgeskrewe inhoudsraamwerk in die KABV-dokument gebaseer is.

      AFDELING A: BRONGEBASEERDE VRAE

      VRAAG 1:       BURGERLIKE VERSET, 1970’s TOT 1980’s: SUID-AFRIKA

      VRAAG 2:       DIE OPKOMS VAN DEMOKRASIE NA SUID-AFRIKA EN DIE
                     AANVAARDING VAN DIE VERLEDE

      VRAAG 3:       DIE EINDE VAN DIE KOUE OORLOG EN ’N NUWE
                     WÊRELDORDE, 1989 TOT DIE HEDE

      AFDELING B: OPSTELVRAE

      VRAAG 4:       BURGERLIKE VERSET, 1970’s TOT 1980’s: SUID-AFRIKA:
                     DIE KRISIS VAN APARTHEID IN DIE 1980’s

      VRAAG 5:       DIE KOMS VAN DEMOKRASIE NA SUID-AFRIKA EN DIE
                     AANVAARDING VAN DIE VERLEDE: ONDERHANDELDE
                     OOREENKOMS EN DIE RNE

      VRAAG 6:       DIE EINDE VAN DIE KOUE OORLOG EN ’N NUWE
                     WÊRELDORDE: DIE GEBEURE VAN 1989

 2.   AFDELING A bestaan uit DRIE brongebaseerde vrae. Bronmateriaal wat
      benodig word om hierdie vrae te beantwoord, kan in die ADDENDUM gevind
      word.

 3.   AFDELING B bestaan uit DRIE opstelvrae.

 4.   Beantwoord TWEE vrae soos volg:

      4.1 Minstens EEN moet ’n brongebaseerde vraag wees en minstens EEN
          moet ’n opstelvraag wees.

      4.2 Die DERDE vraag kan óf ŉ brongebaseerde vraag óf ŉ opstelvraag
          wees.

 5.   Jy word aangeraai om ten minste EEN uur per vraag te spandeer.

 6.   In die beantwoording van die vrae moet jy jou kennis, vaardighede en insig
      toepas.

 7.   Jy sal benadeel word deur die blote oorskryf van die bronne as antwoorde.

 8.   Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
      vraestel gebruik word.

 9.   Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 3

(EC/SEPTEMBER 2019)                   GESKIEDENIS V2                                          3

 AFDELING A: BRONGEBASEERDE VRAE

 Beantwoord ten minste EEN vraag, maar nie meer as TWEE vrae nie, in hierdie
 afdeling. Bronmateriaal wat gebruik moet word om hierdie vrae te beantwoord, is
 in die ADDENDUM vervat.

 VRAAG 1:       HOE HET DIE SWARTBEWUSSYNSBEWEGING (SBB) DIE
                POLITIEKE TONEEL VAN SUID-AFRIKA IN DIE 1970’s
                VERANDER?

 Bestudeer Bron 1A, 1B, 1C en 1D en beantwoord die vrae wat volg.

 1.1 Verwys na Bron 1A.

       1.1.1    Wat, volgens die bron, het die Swartbewussynsbeweging in die
                1970’s aangehits?                                        (1 x 2)            (2)

       1.1.2    Definieer die begrip Swart Bewussyn in jou eie woorde.         (1 x 2)      (2)

       1.1.3    Gebruik die inligting in die bron en jou eie kennis om te verduidelik
                waarom Biko SASO gevorm het.                                   (2 x 2)      (4)

       1.1.4    Noem TWEE organisasies uit die bron wat as gevolg van die
                invloed van die Swartbewussynsbeweging gevorm was.        (2 x 1)           (2)

       1.1.5    Waarom, dink jy, het die regering die Swartbewussynsbeweging
                (SBB) as ’n bedreiging beskou?                           (1 x 2)            (2)

 1.2 Bestudeer Bron 1B.

       1.2.1    Volgens die bron, waar het die leerders vergader om hul optog te
                koördineer?                                                (1 x 1)          (1)

       1.2.2    Lewer kommentaar op wat geïmpliseer word met die volgende
                verklaring: ‘Toe hulle daardie aand terugkeer sou hul lewens vir
                ewig verander gewees het.’                                  (2 x 2)         (4)

       1.2.3    Noem TWEE studenteleiers uit die bron wie die optogte by hul
                onderskeie skole gelei het.                               (2 x 1)           (2)

       1.2.4    Gebruik die inligting in die bron en jou eie kennis, om te verduidelik
                wat die studente van Soweto geïmpliseer het met die woorde: ‘Dit
                het in Angola gebeur. Waarom nie hier nie?’                    (2 x 2)      (4)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 4

4                                    GESKIEDENIS V2                         (EC/SEPTEMBER 2019)

 1.3   Lees Bron 1C.

       1.3.1    Volgens die bron, waarheen was met die skietslagoffers gehaas?
                                                                           (1 x 2)           (2)

       1.3.2    Noem DRIE reaksies van die kinders toe die polisie ’n
                traangaskannetjie na hulle gegooi het.                           (3 x 1)     (3)

       1.3.3    Lewer kommentaar oor die bruikbaarheid van die inligting in hierdie
                bron vir ’n historikus wat die reaksie van die apartheidspolisie
                teenoor die Soweto-studente bestudeer.                           (2 x 2)     (4)

 1.4   Raadpleeg Bron 1D.

       1.4.1   Watter boodskap word deur hierdie foto rakende die apartheids-
               polisie oorgedra?                                           (1 x 2)           (2)

       1.4.2   Lewer kommentaar op die moontlike reaksie op hierdie foto deur die
               volgende:

               (a)   Die internasionale gemeenskap                               (1 x 2)     (2)

               (b)   Swart Suid-Afrikaners                                      (1 x 2)      (2)

 1.5   Vergelyk Bron 1C en 1D. Verduidelik hoe die inligting in Bron 1C die bewyse
       in Bron 1D ondersteun met betrekking tot die reaksie van die polisie tydens
       die Soweto-opstand.                                                    (2 x 2)        (4)

 1.6   Gebruik die inligting in die relevante bronne en jou eie kennis, skryf ’n
       paragraaf van ongeveer AGT reëls (ongeveer 80 woorde) waarin jy
       verduidelik hoe die Swartbewussynsbeweging die politieke landskap van
       Suid-Afrika in die 1970’s verander het.                                               (8)
                                                                                            [50]

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 5

(EC/SEPTEMBER 2019)                    GESKIEDENIS V2                                          5

 VRAAG 2:        HET DIE AMNESTIE-PROSES VAN DIE WAARHEIDS-EN-
                 VERSOENINGSKOMMISSIE (WVK) SUID-AFRIKA VAN SY
                 VERDEELDE VERLEDE GENEES?

 Bestudeer Bron 2A, 2B, 2C en 2D om die volgende vrae te beantwoord.

 2.1   Bestudeer Bron 2A.

       2.1.1     Waarom, volgens die bron, was die WVK gevorm?                    (2 x 1)     (2)

       2.1.2     Definieer die begrip rekonsiliasie in die konteks van die WVK.
                                                                                  (1 x 2)     (2)

       2.1.3     Gebruik die inligting in die bron en jou eie kennis en verduidelik
                 waarom die WVK dit nodig geag het om ‘’n behoefte vir begrip maar
                 nie vir wraak’ in Suid-Afrika te vestig.                         (2 x 2)     (4)

       2.1.4     Aan wie, volgens die bron, sal amnestie aangebied word?          (1 x 2)     (2)

 2.2   Raadpleeg Bron 2B.

       2.2.1     Noem enige TWEE apartheid-veiligheidspolisiemanne uit die bron
                 wie vir die moord op die Cradock Vier verantwoordelik gehou was.
                                                                             (2 x 1)          (2)

       2.2.2     Gebruik die inligting in die bron en jou eie kennis om te verduidelik
                 waarom die apartheidsregering die Cradock Vier vermoor het. (2 x 2)          (4)

       2.2.3     Hoe, volgens die bron, was die Cradock Vier vermoor?             (2 x 1)     (2)

       2.2.4     Lewer kommentaar waarom jy die inligting in hierdie bron as
                 bruikbaar sal beskou as jy die amnestie-verhore van die apartheid-
                 veiligheidspolisiemanne by die WVK navors.                    (2 x 2)        (4)

 2.3   Lees Bron 2C.

       2.3.1     Noem TWEE van die Cradock Vier weduwees uit die bron wat
                 getuienis by die WVK-verhore afgelê het.                 (2 x 1)             (2)

       2.3.2     Waarom dink jy het mev. Calata voor die WVK-verhore verskyn?
                                                                               (2 x 2)        (4)
       2.3.3     Verduidelik van watter menseregte het die apartheid-veiligheids-
                 polisiemanne mev. Calata en haar kinders ontneem.             (2 x 2)        (4)

       2.3.4     Haal bewyse uit die bron aan wat aandui dat mej. Mhauli se man
                 wreed vermoor was.                                          (1 x 2)          (2)

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 6

6                                   GESKIEDENIS V2                       (EC/SEPTEMBER 2019)

 2.4   Gebruik Bron 2D.

       2.4.1   Watter boodskap word in hierdie foto rakende die werk van die WVK
               oorgedra?                                                    (1 x 2)       (2)

       2.4.2   Wie was die voorsitter by die WVK-verhore? (Gebruik ’n visuele
               leidraad uit die foto om die vraag te beantwoord.)           (1 x 2)       (2)

 2.5   Vergelyk Bron 2C en 2D. Verduidelik hoe die inligting in Bron 2C die bewyse
       in Bron 2D ondersteun met betrekking tot die verskyning van die Cradock
       Vier se weduwees by die WVK-verhore.                                   (2 x 2)     (4)

 2.6   Gebruik die inligting in die relevante bronne en jou eie kennis en skryf ’n
       paragraaf van ongeveer AGT reëls (ongeveer 80 woorde) waarin jy
       verduidelik of die amnestie-proses van die WVK Suid-Afrika van sy
       verdeelde verlede genees het.                                                      (8)
                                                                                         [50]

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 7

(EC/SEPTEMBER 2019)                    GESKIEDENIS V2                                          7

 VRAAG 3: WATTER IMPAK HET GLOBALISASIE OP DERDE WÊRELD-
          LANDE GEHAD?

 Bestudeer Bron 3A, 3B, 3C en 3D om die volgende vrae te beantwoord.

 3.1   Lees Bron 3A.

       3.1.1    Definieer die begrip globalisasie in jou eie woorde.              (1 x 2)     (2)

       3.1.2    Hoe, volgens die bron, het globalisasie gepoog om die wêreld
                ekonomies te verenig?                                        (2 x 1)          (2)

       3.1.3    Gebruik die inligting in die bron en jou eie kennis om te verduidelik hoe
                die faktore tot die proses van globalisering bygedra het.         (2 x 2)     (4)

       3.1.4    Gebruik die inligting in die bron en jou eie kennis en verduidelik
                waarom lenings eerder aan ontwikkelde lande as Derdewêreld-lande
                toegestaan was.                                                   (2 x 2)     (4)

       3.1.5    Noem TWEE finansiële instellings uit die bron wat lenings aan
                ontwikkelde lande gegee het.                                  (2 x 1)         (2)

 3.2   Verwys na Bron 3B.

       3.2.1    Noem TWEE belangrike rolle vanuit die bron wat globalisering op
                Derdewêreld-lande speel.                                      (2 x 1)         (2)

       3.2.2    Gebruik die inligting in die bron en jou eie kennis om te verduidelik
                waarom buitelandse lenings nie voordelig vir Derdewêreld-lande was
                nie.                                                             (2 x 2)      (4)

       3.2.3    Lewer kommentaar oor die betroubaarheid van die inligting in die
                bron vir ŉ historikus wat die impak van globalisering op Derdewêreld-
                lande bestudeer.                                               (2 x 2)        (4)

       3.2.4    Hoe, volgens die bron, is Derdewêreld-lande verbind met die res van
                die wêreld?                                                  (2 x 1)          (2)

 3.3   Raadpleeg Bron 3C.

       3.3.1    Hoe, volgens die bron, het globalisasie ontwikkelende lande
                geaffekteer?                                                      (2 x 1)     (2)

       3.3.2    Gebruik die inligting in die bron en jou eie kennis om te verduidelik hoe
                tegnologie ’n negatiewe invloed op Derdewêreld-lande gehad het.
                                                                                 (2 x 2)      (4)

       3.3.3    Hoe, volgens die bron, was werk vir tydelike werkers geskep? (1 x 2)          (2)

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 8

8                                   GESKIEDENIS V2                       (EC/SEPTEMBER 2019)

 3.4   Bestudeer Bron 3D.

       3.4.1   Watter boodskap word in RAAM 1 rakende China en Indië voor
               globalisering oorgedra?                                    (1 x 2)         (2)

       3.4.2   Verduidelik die boodskap wat in RAAM 2 oorgedra word.          (1 x 2)     (2)

 3.5   Verwys na Bron 3B en 3C. Verduidelik hoe die inligting in Bron 3B verskil van
       die inligting in Bron 3C rakende die invloed van globalisering op
       Derdewêreld-lande.                                                    (2 x 2)      (4)

 3.6   Gebruik die inligting in die relevante bronne en jou eie kennis en skryf ’n
       paragraaf van ongeveer AGT reëls (ongeveer 80 woorde) waarin jy die impak
       van globalisering op Derdewêreld-lande verduidelik.                                (8)
                                                                                         [50]

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 9

(EC/SEPTEMBER 2019)                  GESKIEDENIS V2                                          9

 AFDELING B: OPSTELVRAE

 Beantwoord ten minste EEN vraag, maar nie meer as TWEE vrae nie, in hierdie
 afdeling.

 Jou opstel moet ten minste DRIE bladsye lank wees.

 VRAAG 4: BURGERLIKE VERSET, 1970’s TOT 1980’s: SUID-AFRIKA: DIE
          KRISIS VAN APARTHEID IN DIE 1980’s

 ‘Dit was slegs die boikotte, afgedwing op Suid-Afrika in die laat 1980’s, wat tot die
 einde van apartheid bygedra het.’

 Stem jy saam met die stelling? Ondersteun jou argument deur relevante bewyse te
 gebruik.                                                                                  [50]

 VRAAG 5: DIE KOMS VAN DEMOKRASIE NA SUID-AFRIKA EN DIE
          AANVAARDING VAN DIE VERLEDE

 Verduidelik tot watter mate leierskap, onderhandelings en kompromie tussen die
 verskillende politieke partye in Suid-Afrika die weg vir ŉ demokratiese Suid-Afrika
 in 1994 gebaan het.                                                                       [50]

 VRAAG 6: DIE EINDE VAN DIE KOUE OORLOG EN ’N NUWE
          WÊRELDORDE: DIE GEBEURE VAN 1989

 Bespreek krities hoe die ineenstorting van kommunisme in die Sowjetunie gelei
 het tot onderhandelinge tussen die African National Congress (ANC) en die
 Nasionale Party (NP) regering.                                                            [50]

                                                                             TOTAAL:       150

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

## Related documents

- [Grade 12 NSC History P2 (Afrikaans) X10 2019 Preparatory Examination Addendum](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-history-p2-afrikaans-x10-2019-preparatory-examination-addendum/4c8825cb-7328-4a35-b4a2-21579182a6ed) — History · Addendum · 2019 · Afr
- [HISTORY P1 GR12 QP SEPT2017 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/history-p1-gr12-qp-sept2017-afrikaans/b9dc10fb-ad07-4300-abc2-a509afb2c30f) — History · QP · 2017 · Afr
- [Gr12 History P2 (Afrikaans) 2021 Preparatory Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr12-history-p2-afrikaans-2021-preparatory-question-paper/24930935-0ad6-40fc-af9d-2565f340cb01) — History · QP · 2021 · Afr
- [History P2 Nov 2019 Afr](https://www.hlayiso.com/library/history-p2-nov-2019-afr/6c023d25-b98b-4410-a87a-3b83e0ddc8b2) — History · QP · 2019 · Afr
- [Grade 12 NSC History P1 (Afrikaans) X10 2019 Preparatory Examination Addendum](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-history-p1-afrikaans-x10-2019-preparatory-examination-addendum/4f3ebe5f-1e25-4b5d-9926-1cdd895d3995) — History · Addendum · 2019 · Afr
- [HISTORY P2 QP SEPT 2018 Afr D](https://www.hlayiso.com/library/history-p2-qp-sept-2018-afr-d/6e5a4a14-b9fd-4574-819d-b440ed12a5a3) — History · QP · 2018 · Afr

## More from Grade 12 History

- [Workguide - Case Study Strategies](https://www.hlayiso.com/library/workguide-case-study-strategies/0b4c8d70-c563-4cfe-93e0-dad57e8fbeb3) — Guide
- [History Grade 12 NSC P2 MEMO September 2025 North West](https://www.hlayiso.com/library/history-grade-12-nsc-p2-memo-september-2025-north-west/3d9bf167-1e97-42c1-826a-bf344c0e964e) — Memo · 2025
- [HISTORY P1 MEMO GR12 JUNE 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/history-p1-memo-gr12-june-2024-afrikaans/f313b62b-041f-4225-bf96-3a6052a2f919) — Memo · 2024 · Afr
- [HISTORY P1 ADDEN GR12 SEP 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/history-p1-adden-gr12-sep-2024-afrikaans/4faf89db-d19f-40cf-891f-e87e004b0bc5) — Addendum · 2024 · Afr
- [HISTORY P2 GR12 ADDENDUM SEPT 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/history-p2-gr12-addendum-sept-2024-afrikaans/b61f3bc2-3524-48c9-af60-f3348133d582) — Addendum · 2024 · Afr
- [HISTORY P1 MEMO GR12 SEPT2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/history-p1-memo-gr12-sept2024-afrikaans/49472cc4-f28c-41d3-b6c4-2623ae0611e3) — Memo · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
