# Hospitality Studies Grade 12 Eastern Cape Mock 2022 QP (Afr)

> Grade 12 Hospitality Studies question paper from the Eastern Cape Mock Exam 2022 (Afrikaans), 16 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/hosp-st-gr12-qp-sept-2022-afrikaans/11983b69-95c5-4103-a8dc-af66f43a70f7
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Hospitality Studies
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2022
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 16

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Hospitality Studies](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/hospitality-studies) › [Hospitality Studies Grade 12 Eastern Cape Mock 2022 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/hosp-st-gr12-qp-sept-2022-afrikaans/11983b69-95c5-4103-a8dc-af66f43a70f7)

## About this document

Hospitality Studies · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2022 · Afrikaans. Question paper, 16 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                        NASIONALE
                    SENIOR SERTIFIKAAT

                           GRAAD 12

                    SEPTEMBER 2022

                  GASVRYHEIDSTUDIES

PUNTE:   200

TYD:     3 uur

                     Hierdie vraestel bestaan uit 16 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                                   GASVRYHEIDSTUDIES             (EC/SEPTEMBER 2022)

 INSTRUKSIES EN INLIGTING

 1.    Hierdie vraestel bestaan uit VIER afdelings.

       AFDELING A: Kortvrae (Alle onderwerpe)              (40)
       AFDELING B: Kombuis- en restaurantbedrywighede;
                   Higiëne, veiligheid en sekuriteit       (20)
       AFDELING C: Voeding en spyskaartbeplanning;
                   Voedselkommoditeite                     (80)
       AFDELING D: Sektore en loopbane;
                   Voedsel- en drankbediening              (60)

 2.    Beantwoord AL die vrae in jou ANTWOORDEBOEK.

 3.    Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
       vraestel gebruik is.

 4.    Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou                                                Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2022)               GASVRYHEIDSTUDIES                                        3

AFDELING A

VRAAG 1

1.1    MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE

       Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee.
       Kies die korrekte antwoord en skryf slegs die letter (A–D) langs die
       vraagnommers (1.1.1 tot 1.1.10) in die ANTWOORDEBOEK neer,
       byvoorbeeld 1.1.11 C.

       VOORBEELD

       1.1.11    ŉ Goeie bron van proteïne is ...

                 A     lemoene.
                 B     pampoen.
                 C     vleis.
                 D     mielieblom.

       ANTWOORD: 1.1.11 C.

       1.1.1     ŉ Klassieke sous wat saam met geroosterde skaap en lam bedien
                 word:

                 A     Tartaresous
                 B     Appelsous
                 C     Kruisementsous
                 D     Peperwortelsous                                                  (1)

       1.1.2     Die persoon wat laaste bedien word aan tafel van ŉ formele ete:

                 A     Gasheer
                 B     Jongste seun
                 C     Eregas
                 D     Oudste persoon                                                   (1)

       1.1.3     Die beste keuse vir slaai van ŉ gluten- en laktose-onverdraagsame
                 gas:

                 A     Beet-en-Fetaslaai
                 B     Keisierslaai
                 C     Griekse Pastaslaai
                 D     Geroosterde groenteslaai                                         (1)

       1.1.4     Een van die pligte van die maître d’hôtel:

                 A     Bied die spyskaart aan
                 B     Ontvou die servette
                 C     Kontroleer die bespreking
                 D     Aansit van gaste                                                 (1)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                                 GASVRYHEIDSTUDIES                        (EC/SEPTEMBER 2022)

       1.1.5     Identifiseer die korrekte toerusting wat vir silwerbediening gebruik
                 word:

                 A     Kleinbordjie en servet
                 B     Lepel en vurk
                 C     Chinese lepeltjies
                 D     Voorsnymes en -vurk                                                  (1)

       1.1.6     Geskikte geregte op die spyskaart van ŉ restaurant met ŉ Suid-
                 Afrikaanse etniese tema:

                 A     Waterblommetjie-bredie; Bobotie; Koeksisters
                 B     Pizza; Biltong-pasta; Sjokolade-mousse
                 C     Tamatiesop; Umngqusho; Pannekoek met Roomys
                 D     Kerrie-vetkoeke; Samoesas; Wit Sjokolade-truffels                    (1)

       1.1.7     ŉ Voorbeeld van ŉ oudiovisuele bemarkingsinstrument is …

                 A     telebemarking.
                 B     digitale vertonings in groot openbare areas.
                 C     brosjures.
                 D     gelukstrekking.                                                      (1)

       1.1.8     Persone wat die risiko loop om cholera op te doen:

                 A     Kinders in kindersorgsentrums
                 B     Mense met chroniese lewersiektes
                 C     Ouer persone in ouetehuise
                 D     Mense wat skulpvis en groente uit water eet wat bekend is
                       om die bakterieë te huisves                                          (1)

       1.1.9     Kies uit die voedselitems wat hieronder gelys word, ŉ goeie bron
                 van proteïene vir iemand wat aan hoë cholesterol lei.

                 A     Gestoomde hoenderbors met spinasie
                 B     Hoenderboudjie en -dy in diepvet gebraai
                 C     Hoenderbors gevul met Brie-kaas en met spek toegedraai
                 D     Romerige Hoender Stroganoff                                          (1)

       1.1.10    Die aankoopprys van 5 kg suiker is R85. Bereken die koste van
                 250 g suiker.

                 A     R17,00
                 B     R4,25
                 C     R3,40
                 D     R8,50                                                                (1)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2022)             GASVRYHEIDSTUDIES                                          5

 1.2    PASITEMS

        Kies ŉ voorbeeld van ŉ voedselitem of gereg uit KOLOM B wat die beste by
        ŉ tipe tertdeeg in KOLOM A pas. Skryf slegs die korrekte letter (A–G) langs
        die vraagnommers (1.2.1 tot 1.2.5) in die ANTWOORDEBOEK neer.

                      KOLOM A                              KOLOM B
                  TIPE TERTDEEG                         VOEDSELITEM
        1.2.1    Filodeeg                      A   Bief Wellington

        1.2.2    Pâte Brisée                   B   Krummel-appeltert

        1.2.3    Skilferkors                   C   Oliebolle

        1.2.4    Pâte Sucrée                   D   Paris-Brest

        1.2.5    Chouxpasta                    E   Bagels

                                               F   Spanakopita

                                               G   Quiche Lorraine
                                                                              (5 x 1)   (5)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                               GASVRYHEIDSTUDIES                         (EC/SEPTEMBER 2022)

 1.3   PASITEMS

       Kies die voedselitem uit KOLOM B wat by die simbole op die voedselitems in
       KOLOM A pas. Skryf slegs die korrekte letter (A–G) langs die vraagnommers
       (1.3.1 tot 1.3.5) in jou ANTWOORDEBOEK neer, byvoorbeeld 1.3.6 H.

                  KOLOM A                               KOLOM B
          SIMBOOL OP VOEDSELITEMS                     VOEDSELITEMS

        1.3.1                                A   Suikervrye voedsel

        1.3.2                                B   Voedsel wat bestraal is

                                             C   Voedsel geskik vir lae
        1.3.3
                                                 cholesterol diëte

        1.3.4                                D   Kosjer-voedsel

        1.3.5                                E   Vegetariese voedsel

                                             F   Plaaslik vervaardig

                                             G   Halaal-voedsel

                                                                              (5 x 1)     (5)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2022)                  GASVRYHEIDSTUDIES                                          7

 1.4    EENWOORD-ITEMS
        Gee EEN woord/term vir elk van die volgende beskrywings. Skryf SLEGS
        die regte woord/term langs die vraagnommers (1.4.1 tot 1.4.10) in die
        ANTWOORDEBOEK neer.
        1.4.1         Ongelamineerde deeg, berei van slegs meel en water en word
                      gebruik om samoesas mee te maak
        1.4.2         Klein ovaal- of bootvormige deegdoppies wat van broskors berei is
        1.4.3         Beplanning hoe geld in die volgende finansiële jaar aangewend
                      gaan word
        1.4.4         Chouxpasta stroke wat in diepvet gebraai is en dan besprinkel
                      word met suiker of in sjokoladesous gedoop
        1.4.5         Die stel reëls van ŉ onderneming wat die kleredrag en uniforms
                      van die werknemers voorskryf
        1.4.6         Die preserveringsmetode wat gebruik word vir kersies wat gebruik
                      word vir die versiering van koeke
        1.4.7         Die fooi wat gehef word vir gaste wat kies om hul eie wyn na die
                      restaurant te bring
        1.4.8         Die wet wat die verspreiding en verkope van alkoholiese drankies
                      aan die publiek reguleer
        1.4.9         ŉ Mengeldrankie wat vodka, tamatiesap en ander speserye en
                      geurmiddels soos Worcestershire sous, bevat

        1.4.10        ŉ Bondel kruie, gewoonlik saamgebind met ŉ stukkie tou, wat
                      gebruik word om soppe, aftreksels en bredies mee te geur
                                                                               (10 x 1)     (10)
 1.5    KEUSE
        Kies VYF voedselitems wat vir ŉ diabetiese dieet geskik is. Skryf slegs die
        letters (A–I) langs die vraagnommer (1.5) in die ANTWOORDEBOEK neer.
        A        Vars Bessieslaai
        B        Consommé Julienne
        C        Volledige Engelse ontbyt
        D        Volkoring komkommer-toebroodjie
        E        Gebakte kaaskoek met karamelsous
        F        Geroosterde groente met balsamiese asyn
        G        Crème Brûlée
        H        Geroosterde volstruisfilet met reduksie-sous
        I        Salami en kaastoebroodjie                                      (5 x 1)      (5)

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                                  GASVRYHEIDSTUDIES                      (EC/SEPTEMBER 2022)

 1.6    VOLGORDE

        Herrangskik hierdie VYF geregte in die korrekte volgorde soos wat dit
        tydens ŉ formele ete bedien sal word. Skryf slegs die letters (A–E) langs die
        vraagnommer (1.6) in die ANTWOORDEBOEK neer.

        A      Suurlemoen sorbet

        B      Franse Uiesop

        C      Tournedos a la Bordelaise

        D      Crème Caramel

        E      Stokvis Meunière                                               (5 x 1)     (5)

                                                            TOTAAL AFDELING A:           40

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2022)                   GASVRYHEIDSTUDIES                                     9

 AFDELING B:          KOMBUIS EN RESTAURANTBEDRYWIGHEDE;
                      HIGIËNE, VEILIGHEID EN SEKURITEIT

 VRAAG 2

 2.1    Bestudeer die scenario hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

        Michael, die sous-sjef by ŉ boetiekhotel in Franshoek het die toekenning as
        Sjef van die Jaar ontvang. Tydens ŉ onderhoud het hy genoem dat hy gereelde
        opleidingsessies met sy personeel het. Hy heg waarde aan die aankoop van
        vars en plaaslike bestanddele en stel altyd jong personeel as leerlinge uit
        Franshoek aan. Hy moedig die jong sjefs aan om met die nuutste neigings te
        eksperimenteer deur gereelde interne kompetisies. By elke sjef stasie is
        duidelike foto’s en porsie groottes vir die verskillende geregte. Al die borde
        moet dieselfde lyk soos wat dit op die spyskaart verskyn.

        2.1.1     Evalueer hoe Michael die volgende professionele etiese waardes kon
                  bereik deur na sy onderhoud te verwys:
                  (a)    Kreatiwiteit van sjefs                                            (1)
                  (b)    Eerlikheid                                                        (1)
                  (c)    Ontgin plaaslike hulpbronne                                       (2)

        2.1.2     Stel VIER aspekte rakende respek vir ander spanlede voor waaraan
                  Michael aandag tydens personeel opleidingsessies kan gee.                (4)

 2.2    Bestudeer die prent hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

        2.2.1     Ontwerp ŉ geskikte opskrif vir hierdie prent in terme van kliënte
                  verhoudings en uitmuntende diens.                                        (1)

        2.2.2     Verduidelik hoe goeie kliëntediens die winsgewendheid van ŉ
                  onderneming kan beïnvloed.                                               (4)

 2.3    Maak ŉ lys van VIER voordele wat dit vir gaste inhou om ŉ hotelkamer aanlyn
        te bespreek.                                                                       (4)

 2.4    Verdedig die volgende stelling:

                ŉ Voedseldienswerker wat HIV/Vigs het, behoort afgedank te word.           (3)

                                                             TOTAAL AFDELING B:            20

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                                  GASVRYHEIDSTUDIES                     (EC/SEPTEMBER 2022)

 AFDELING C: VOEDING EN SPYSKAARTBEPLANNING;
             VOEDSELKOMMODITEITE

 VRAAG 3

 3.1   Bestudeer die prente van gelatiendisse hieronder en beantwoord die vrae wat
       volg. Beide resepte vereis gelatienvelle.

                          A                                       B

               Sewe-laag-vrugtevorm                 Hoender-en-groente aspiek

       3.1.1    Formuleer ŉ praktiese wenk wanneer gereg A berei word om te
                verseker dat die verskillende lae en kleure van die jellies in gereg A
                nie meng en die lagies voorkoms bederf nie.                               (1)

       3.1.2    Gereg B word ŉ aspiek genoem. Verduidelik waarvan ŉ aspiekjellie
                gemaak word.                                                              (1)

       3.1.3    Gee ŉ kort beskrywing hoe om die gelatien te ... in beide geregte.

                (a)    hidreer                                                            (1)

                (b)    dispergeer                                                         (2)

       3.1.4    Verduidelik hoe die eweredige verspreiding van bestanddele in die
                bereiding van gereg B verkry word.                                        (2)

       3.1.5    Bespreek DRIE wenke vir die suksesvolle ontvorming van ŉ gelatien
                nagereg.                                                                  (3)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2022)               GASVRYHEIDSTUDIES                                       11

 3.2    Bestudeer die prent van ŉ deeggebak hieronder en beantwoord die vrae wat
        volg.

        3.2.1    Identifiseer die klassieke Franse deeggebak.                             (1)

        3.2.2    Noem die tipe deeg wat vir die gereg gebruik word.                       (1)

        3.2.3    Motiveer die gebruik van die volgende bestanddele wanneer die tipe
                 deeg wat in VRAAG 3.2.2 genoem word, berei word:

                 (a)    Botter in plaas van margarien                                     (1)

                 (b)    Suurlemoensap                                                     (1)

        3.2.4    Stel TWEE tipes … voor wat vir hierdie gereg geskik is.

                 (a)    vulsels                                                           (2)

                 (b)    bolae                                                             (2)

 3.3    Stel ŉ geskikte neut voor om in elk van die volgende te gebruik:

        3.3.1    Waldorfslaai

        3.3.2    Goedkoopste neutesmeer

        3.3.3    Baklava

        3.3.4    Klassieke pestosous                                                      (4)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
12                               GASVRYHEIDSTUDIES                     (EC/SEPTEMBER 2022)

 3.4   Vergelyk vleis en GPP met betrekking tot:

       3.4.1    Houvermoë                                                              (2)

       3.4.2    Proteïeninhoud                                                         (1)

       3.4.3    Prys                                                                   (1)

 3.5   Bestudeer die scenario hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

       Die volgende uitgawes is aangegaan deur die Reënboog Restaurant vir ŉ
       banket wat vir 120 gaste voorberei is.

       Voedselkoste                                        R12 000
       Oorhoofse koste                                     R1 500
       Arbeidskoste                                        R2 800
       Netto Wins                                          R19 700

       3.5.1    Bereken die verkoopprys. Toon ALLE berekeninge.                        (5)

       3.5.2    Bereken die bruto wins. Toon ALLE berekeninge.                         (2)

       3.5.3    Bereken die verkoopprys per persoon.                                   (2)

       3.5.4    Gee DRIE riglyne vir Reënboog Restaurant wat hulle sal help om
                maksimum wins uit spyseniering te maak.                                (3)

 3.6   Ondersteun die volgende stelling met geskikte voorbeelde.

                            Chouxdeeg is ŉ veelsydige deeg.                            (2)
                                                                                      [40]

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2022)              GASVRYHEIDSTUDIES                                          13

 VRAAG 4

 4.1    Bestudeer die spyskaart hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

                                         Spyskaart
                                     Skemerkelkpartytjie

                                         Southappies

                                     Bobotie-rolletjies
                                      Engelruitertjies
                                  Mini-hoenderpasteitjies

                            Gerookte Salm op Aartappel Rösti
                             Biltong en Roomkaas Bouchée

                                        Soet Happies

                                         Mini Melktert
                                     Brandewynballetjies
                                     Wit Sjokolade-truffels

        4.1.1    Ondersoek die geskiktheid van hierdie spyskaart wanneer ŉ maaltyd
                 na die happies bedien gaan word. Motiveer jou antwoord.                  (2)

        4.1.2    Lewer krities kommentaar op die geskiktheid van die geregte vir ...
                 gaste.

                 (a)    Joodse                                                            (2)

                 (b)    Moslem                                                            (2)

                 (c)    Boeddhiste                                                        (2)

        4.1.3    Bepaal watter voedselgroep NIE verteenwoordig is NIE.                    (1)

        4.1.4    Stel EEN sout- en EEN soet happie voor om ŉ happie met die
                 hoofbestanddeel uit die voedselgroep wat in VRAAG 4.1.3 genoem
                 word, te verteenwoordig.                                                 (2)

 4.2    Stel DRIE verskillende maniere voor om beesfilette te preserveer.                 (3)

 4.3    Maak ŉ lys van DRIE maniere om flesse wat vir inmaak gebruik word, te
        steriliseer.                                                                      (3)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
14                                   GASVRYHEIDSTUDIES                      (EC/SEPTEMBER 2022)

 4.4   Bestudeer die prente van die verskillende geregte met ŉ meringue as basis
       en beantwoord die vrae.

                            A                                    B

       4.4.1    Identifiseer die naam van elke gereg.                                      (2)
       4.4.2    Onderskei tussen die DRIE tipes meringues deur die verskillende
                voorbereidingsmetodes te verduidelik. Tabuleer jou antwoord as
                volg.

                          TIPE MERINGUE              VOORBEREIDINGSTEGNIEK
       (a)                                                                                 (2)
       (b)                                                                                 (2)
       (c)                                                                                 (2)
       4.4.3    Gee DRIE riglyne vir die suksesvolle bereiding van meringue.               (3)
 4.5   Bestudeer die prente van die beesvleissnitte en beantwoord die vrae.

                      A                        B                        C

       4.5.1    Identifiseer elke beesvleissnit.                                           (3)
       4.5.2    Maak ŉ voorstel vir die mees geskikte vleissnit vir elk van die
                volgende geregte. Motiveer jou antwoord.

                (a)       Ontbeende, gestopte en gerolde potbraaistuk

                (b)       Aftreksel en sop

                (c)       Steak Diane                                                      (6)
 4.6   Noem DRIE voordele van die stop van vleis met ŉ vulsel.                            (3)
                                                                                         [40]
                                                            TOTAAL AFDELING C:             80

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2022)                  GASVRYHEIDSTUDIES                                         15

 AFDELING D:           SEKTORE EN LOOPBANE;
                       VOEDSEL- EN DRANKDIENS

 VRAAG 5

 5.1    Bestudeer die uittreksel hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

                                      NUWE BOETIEKHOTEL
        Mnr. en mev. Watkins het ŉ ou hotel in ŉ klein dorpie in die Oos-Kaap gekoop,
        200 km van die naaste groot stad. Dit het hulle ŉ jaar geneem om die hotel te
        restoureer en te meubileer sodat dit in ŉ boetiekhotel omskep kon word.
        Mnr. Watkins het in ŉ hotelomgewing grootgeword siende dat sy ouers die
        eienaars van verskeie hotelle was. Mev. Watkins is ŉ opgeleide sjef.
        Hulle dorp is ŉ gewilde halfpad stop tussen Bloemfontein en Port Elizabeth vir
        sakereisigers sowel as vakansie toeriste op pad na die kus. Daar is geen
        ander hotelle in ŉ 120 km radius en slegs 4 gastehuise in die dorp.
        Mnr. en mev. Watkins beplan om besoekers met hul spesiale etes vir ontbyt,
        middagete en aandete te lok. Hulle is wel bekommerd oor die beskikbaarheid
        van vars produkte, veral vrugte en groente. Hulle oorweeg die opsie om
        plaaslike mense in diens te neem vir hul eie volhoubare tuin.
        Uit ondervinding glo hulle dat hulle bemarkingstrategie mondelingse oorvertel
        sowel as sosiale media (Facebook, Twitter, Tiktok en Instagram) sal wees.

        5.1.1         Mnr. en mev. Watkins het die moontlikheid van ŉ nuwe
                      besigheidsgeleentheid raakgesien. Maak ŉ lys van VIER eienskappe
                      wat hulle sal moet hê om suksesvol te wees.                              (4)

        5.1.2         Doen ŉ SWOT-analise uit die gegewe inligting om die paartjie te
                      help met hul strategiese beplanning.                        (4 x 2)      (8)

        5.1.3         Stel ŉ lys van VIER permanente werksgeleenthede saam wat deur
                      die boetiekhotel beskikbaar gemaak sal word.                             (4)

        5.1.4         Stel DRIE moontlike indirekte werksgeleenthede vir die plaaslike
                      gemeenskap voor sodra die hotel op die been gebring is.                  (3)

        5.1.5         Bepaal DRIE nie-inkomstegenererende areas wat belangrik vir
                      hierdie onderneming is.                                                  (3)

        5.1.6         Gee DRIE riglyne vir mnr. en mev. Watkins om te verseker dat hul
                      Facebook-bladsy ŉ effektiewe bemarkingsinstrument is.                    (3)

        5.1.7         Verduidelik hoe die restaurant se personeel opgelei moet word
                      rakende die prosedure om te volg indien ŉ ernstige brand uitbreek.       (3)

        5.1.8         Onvoorsiene gebeure soos kragonderbrekings kan ŉ gas se vlak
                      van bevrediging in verband met hul verblyf affekteer. Gee TWEE
                      wenke aan die eienaars as voorsorgmaatreëls om te verseker dat
                      gaste nie ongerief saans in hul kamers hoef te verduur nie.             (2)
                                                                                             [30]

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com
16                                GASVRYHEIDSTUDIES                      (EC/SEPTEMBER 2022)

 VRAAG 6

 6.1   Bestudeer die wynlys van ŉ restaurant hieronder en beantwoord die vrae wat
       volg.

                                         WYNLYS
                                     Spesiale Laatoes
                                     Sauvignon Blanc
                                      Brut Vonkelwyn
                                         Pinotage
                                           Sjerrie

       6.1.1     Onderskei tussen die wyne deur die kriteria hieronder te gebruik.
                 Tabuleer jou antwoord soos volg in die ANTWOORDEBOEK.

              KULTIVAR             WYNKLASSIFIKASIE             SOET OF DROOG
       Spesiale Laatoes
       Sauvignon Blanc
       Brut Vonkelwyn
       Pinotage
       Sjerrie                                                                         (10)

       6.1.2     Stel ŉ geskikte wyn, uit bogenoemde lys, voor om saam met die
                 volgende te bedien:
                 (a)   Geroosterde Forel met Bottersous
                 (b)   Heuning-en-Lemoen Pannekoeke
                 (c)   Bloukaas
                 (d)   Volstruis-steak met Pepersous
                 (e)   Vars oesters                                                      (5)
 6.2   Maak ŉ lys van VYF stappe, in die korrekte volgorde, wat ŉ kelner moet volg
       vanaf aankoms van gaste tot by die bediening van vooraf drankies.                 (5)

 6.3   Onderskei tussen op-die-perseel-dranklisensie en van-die-perseel-af-
       dranklisensie. Gee voorbeelde van elk om jou antwoord te motiveer.                (4)

 6.4   Beskryf VIER prosedures wat kelners behoort te volg tydens die afsluitings-
       mise-en-place.                                                                    (4)
 6.5   Gee raad aan die maître d’ vir gepaste oplossings vir die volgende klagtes
       deur gaste:
       6.5.1    Die kelner is nie beskikbaar nie                                         (1)
       6.5.2    Die kelner kan nie die bestelling onthou nie                            (1)
                                                                                       [30]

                                                               TOTAAL AFDELING D:        60
                                                                   GROOTTOTAAL:         200

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

## Related documents

- [HOSPITALITY STUDIES MEMO GR12 SEPT 2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/hospitality-studies-memo-gr12-sept-2022-afrikaans/428a34e2-7d2b-4e20-a4bc-2dbf9ae8b099) — Hospitality Studies · Memo · 2022 · Afr
- [HOSPITALITY STUDIES GR12 QP SEPT 2021 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/hospitality-studies-gr12-qp-sept-2021-afrikaans/9f434ca0-6e1f-4df2-b554-05443d2a39f7) — Hospitality Studies · QP · 2021 · Afr
- [HOSPITALITY STUDIES QP GR12 SEPT2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/hospitality-studies-qp-gr12-sept2020-afrikaans/b407324e-2a21-459c-8c86-6a46571f5784) — Hospitality Studies · QP · 2020 · Afr
- [HOSP STUDIES GR12 QP SEPT 2019 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/hosp-studies-gr12-qp-sept-2019-afrikaans/c9a0647f-ae34-4859-8561-d7a0e07d463b) — Hospitality Studies · QP · 2019 · Afr
- [HOSP STUDIES GR12 QP SEPT 2017 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/hosp-studies-gr12-qp-sept-2017-afrikaans/9e7d85b6-b2f4-4492-a626-06f86191d957) — Hospitality Studies · QP · 2017 · Afr
- [HOSP STUDIES QP GR12 SEPT Deaf](https://www.hlayiso.com/library/hosp-studies-qp-gr12-sept-deaf/127e2f18-84be-46da-a307-63e4640746c7) — Hospitality Studies · QP · 2022

## More from Grade 12 Hospitality Studies

- [Gr 12 Hos Stu ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-hos-stu-atp-2023-24/4e9030f8-f7e2-4194-b34d-54503b168619) — ATP
- [HOSPITALITY STUDIES MEMO GR12 SEPT 2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/hospitality-studies-memo-gr12-sept-2023-afrikaans/008afb78-d904-4dbd-a786-2f5ad72d4663) — Memo · 2023 · Afr
- [Hospitality Studies May-June 2023 Eng](https://www.hlayiso.com/library/hospitality-studies-may-june-2023-eng/50ef98bf-a40e-4823-a81c-93f1b85e034b) — QP · 2023 · Eng
- [Hospitality Studies May-June 2023 Afr](https://www.hlayiso.com/library/hospitality-studies-may-june-2023-afr/a97b81fd-5f7e-46f5-bb22-e04f636a263b) — QP · 2023 · Afr
- [Hospitality Studies Nov 2023 Afr](https://www.hlayiso.com/library/hospitality-studies-nov-2023-afr/8998030b-42e0-46f8-961f-6a5e90c0dba4) — QP · 2023 · Afr
- [Hospitality Studies Nov 2023 Eng](https://www.hlayiso.com/library/hospitality-studies-nov-2023-eng/0a8d29f0-8c1a-4631-915f-d4f87b4fafca) — QP · 2023 · Eng

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
