# Hospitality Studies Grade 11 Eastern Cape November 2015 Memo

> Grade 11 Hospitality Studies memorandum from the Eastern Cape November 2015 (Afrikaans), 14 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/hosp-studies-gr11-memo-afr-nov2015/61fd2fa8-0793-4f74-8d5d-eba526a59790
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Hospitality Studies
- Grade: Grade 11
- Document type: Memorandum
- Year: 2015
- Exam period: Eastern Cape November
- Curriculum: CAPS
- Pages: 14

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 11](https://www.hlayiso.com/library/grade-11) › [Hospitality Studies](https://www.hlayiso.com/library/grade-11/hospitality-studies) › [Hospitality Studies Grade 11 Eastern Cape November 2015 Memo](https://www.hlayiso.com/library/hosp-studies-gr11-memo-afr-nov2015/61fd2fa8-0793-4f74-8d5d-eba526a59790)

## About this document

Hospitality Studies · Grade 11 · Eastern Cape November · 2015. Memorandum, 14 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                         NASIONALE
                     SENIOR SERTIFIKAAT

                             GRAAD 11

                      NOVEMBER 2015

                  GASVRYHEIDSTUDIES
                    MEMORANDUM

PUNTE:   200

                 Hierdie memorandum bestaan uit 14 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                                 GASVRYHEIDSTUDIES         (EC/NOVEMBER 2015)

AFDELING A

VRAAG 1

1.1 MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE

     1.1.1      B√
     1.1.2      C√
     1.1.3      B√
     1.1.4      A√
     1.1.5      D√
     1.1.6      B√
     1.1.7      D√
     1.1.8      C√
     1.1.9      A√
     1.1.10     B√                                              (10 x 1)   (10)

1.2 EENWOORD-ITEMS

     1.2.1     Sorbet √
     1.2.2     Mise-en-place √
     1.2.3     Kosjer √
     1.2.4     Vasbind √
     1.2.5     Fooitjie/gratifikasie √
     1.2.6     Eerste-in-eerste-uit √
     1.2.7     Boerewors √
     1.2.8     Gueridondiens √
     1.2.9     Dekplek √
     1.2.10    Bedruip √                                        (10 x 1)   (10)

1.3 PAS-ITEMS

     1.3.1     D√
     1.3.2     A√
     1.3.3     B√
     1.3.4     E√                                                (4 x 1)    (4)

1.4 KEUSE-ITEMS

     1.4.1     A√
     1.4.2     B√
     1.4.3     C√
     1.4.4     E√
     1.4.5     F√
     1.4.6     G√                                                (6 x 1)    (6)

Kopiereg voorbehou                                    Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2015)                 GASVRYHEIDSTUDIES                                         3

1.5 PAS-ITEMS

      1.5.1     C√
      1.5.2     F√
      1.5.3     E√
      1.5.4     A√
      1.5.5     B√                                                                       (5)

1.6 VERKIESING

      1.6.1     Roomsampioen √ Tamatie en Basilie √ Gekerriede skorsie √ Aartappel
                en prei √                                           (Enige 3 x 1)

      1.6.2     Gazpacho √ Mulligatawny √ Aartappel-en-mielie hartlike sop √
                                                                       (Enige 2 x 1)     (5)

                                                            TOTAAL AFDELING A:           40

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                                 GASVRYHEIDSTUDIES                        (EC/NOVEMBER 2015)

AFDELING B:          KOMBUIS-EN RESTAURANTWERKSAAMHEDE HIGIËNE,
                     VEILIGHEID EN SEKURITEIT
VRAAG 2
2.1 2.1.1     Escherichia coli / E-coli √                                                   (1)
      2.1.2    Koors √
               Braking √
               Diarree √
               Nierversaking √                                           (Enige 3 x 1)     (3)
      2.1.3      Kos √
                 Vog √
                 Temperatuur √
                 Omgewing √
                 Tyd √
                 Suurstof √                                              (Enige 4 x 1)     (4)
2.2    Die onderneming moet voorsiening vir noodkragopwekkers maak. √
       Die personeel moet kalm bly en aan aandag aan gaste gee. √
       Behandel alle elektriese punte as aktief alhoewel daar ŉ kragonderbreking
        is. √
       Skakel alle elektriese toestelle af en verwyder van kragproppe. √
       Slegs noodsaaklike toestelle moet van die noodkragopwekkers gebruik
        maak. √
       Gebruik gas in die kombuis. √
       Hou die yskas en vrieskas deur so veel as moontlik toe om die koue
        temperatuur te behou. √
       Stel outomatiese-deur meganismes vry om toegang toe te laat. √
       Hou tydelike beligting soos kerse en lampe gereed en beskikbaar. √
       Wanneer normale kragtoevoer weer in herstel is moet die toestelle
        aangeskakel en gekontroleer word. √                              (Enige 4 x 1)      (4)
2.3    Alle personeellede moet saamwerk en by ŉ sekere punt vergader om
        instruksies/opdragte te kry. √
       Personeellede moet gaste op veilige ontruimingsroetes begelei. √
       Beweeg die gaste na ŉ veilige plek op dieselfde perseel of vervoer hulle na ŉ
        plek waar dit veilig is. √
       Wanneer gaste na ŉ ander perseel vervoer word, moet ŉ personeellid in elke
        voertuig wees om na die behoeftes van die gaste om te sien. √
       Kalmeer die gaste. √
       Bied hulle iets aan om te drink en sien toe dat hulle gemaklik is. √
       Maak seker dat al die gaste veilig ontruim is deur die gastelys te vergelyk
        met die veilig ontruimde gaste. √
       Verdeel die gaste in kleiner groepe en stel ŉ personeellid aan om na elke
        groep om te sien. √                                                (Enige 4 x 1)    (4)
2.4 2.4.1      Voorraadareas verteenwoordig ŉ groot som geld in terme van
                voorraadwaarde. √
               Voorraadareas word aan diefstal en nalatigheid blootgestel. √
               Voorraadverlies weens diefstal of bederfbaarheid verteenwoordig
                albei verlies aan inkomste. √                          (Enige 2 x 1)        (2)

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2015)                     GASVRYHEIDSTUDIES                                       5

      2.4.2         Vloere moet maklik wees om skoon te maak. √
                    Vloere moenie glad wees nie. √
                    Vloere moet geen krake het nie. √
                    Daar moet genoeg stewige rakke wees. √
                    Rakke moet glad en maklik wees om skoon te maak.
                    Rakke moet maklik bereikbaar wees. √
                    Rakke moenie oorlaai wees nie. √
                    Vensters moet bestand teen voëls en vlieë wees. √
                    Mure moet glad wees en maklik wees om af te vee. √   (Enige 3 x 1)        (3)

      2.4.3         Die kombuis of afdeling wat die produk benodig. √
                    Rekwisisie-nommer. √
                    Hoeveelheid en eenheid van item benodig. √
                    Duidelike beskrywing van die item benodig. √
                    Eenheidsprys. √
                    Naam van die persoon wat die bestelling plaas. √
                    Datum van bestelling. √                              (Enige 3 x 1)        (3)

2.5    Giftige chemikalieë en skoonmaakmiddels moet korrek gemerk word. √
       Chemikalieë en skoonmaakmiddels moet apart en weg van voedsel gestoor
        word. √
       Gegalvaniseerde houers moet nooit gebruik word om suur kos soos tamaties
        te stoor nie. √
       Vars vrugte en groente moet deeglik afgespoel word voordat dit gebruik
        word. √                                                        (Enige 3 x 1)           (3)

2.6    Verhit klein hoeveelhede voedsel op ŉ tyd. √
       Roer voedsel gereeld om die verspreiding van hitte te verseker. √
       Verhit voedsel so na aan bedieningstyd as moontlik. √
       Moenie voedsel in ŉ bain marie oorverhit nie want die temperatuur styg te
        stadig. √
       Hitte moet die voedsel heeltemal penetreer. √                   (Enige 3 x 1)          (3)

                                                                 TOTAAL AFDELING B:            30

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                                   GASVRYHEIDSTUDIES                   (EC/NOVEMBER 2015)

AFDELING C: VOEDING EN SPYSKAARTBEPLANNING,
            VOEDSELKOMMODITIETE
VRAAG 3
3.1 3.1.1     Pampoen –             x R26,99 √

                          = R32,39 √
                             2
              Eiers –            x R15,45 √√
                             2

                            = R2,58 √
              Meel –                 x R32,00 √√

                          = R5,76 √
                             6g
              Bakpoeier –          x R12,99 √√
                            75 g

                          = R1,04 √
              Suiker –              x R21,50 √

                          = R0,97 √
              Totale koste van bestanddele = R42,74 √√                                  (12)

     3.1.2    R42,74 ÷ 5 √
              = R2,85 vir een koekie √
              (1 porsie = 3 koekies) = R2,85 x 3 √
              = R8,55 Koste per porsie √                                                     (4)

     3.1.3     Arbeidskoste √
               Voedselkoste √
               Oorhoofse koste √                                                            (3)

3.2 3.2.1     (a) Gaarmaakmetode:
                   Daar is geen verskeidenheid van gaarmaakmetodes nie √ –
                     Slegs klamhitte gaarmaakmetode was gebruik; √ stoom was vir
                     beide die wortels en die rys gebruik. √        (Enige 2 x 1)            (2)

              (b) Tekstuur van die kos:
                   Beperkte verskeidenheid van teksture. √
                   Sop, kapokaartappels, en die vla het ŉ gladde digtheid. √
                                                                       (Enige 1 x 1)         (1)

              (c) Kleur van die kos:
                   Kleurkombinasie nie verskeidenheid nie √ – die spyskaart kort
                     groen. √                                          (Enige 1 x 1)         (1)

Kopiereg voorbehou                                                Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2015)                     GASVRYHEIDSTUDIES                                       7

      3.2.2    Vervang julienne wortels – pampoen/skorsies of beet of enige
               geel/rooi groente. √
               Vervang aartappel met – spinasie, groenbone, ertjies of enige groen
               groente. √
               Vervang koolslaai met – beetslaai, griekse slaai, boontjieslaai. √
                                                      (Enige DRIE geskikte antwoorde.)         (3)

      3.2.3    Die spyskaart is nie geskik nie √ – Jode eet nie vleis en suiwelprodukte
               saam in een maaltyd nie. √ Op die spyskaart is daar hoender, room van
               die sop, √ mayonnaise in die koolslaai √ en vlasous. √
                                                                      (Enige DRIE redes)       (3)

      3.2.4         Tarentaal √
                    Kwartels √
                    Eend √
                    Gans √
                    Wilde kalkoen √                                      (Enige 1 x 1)        (1)

      3.2.5    Wanneer groente aangekoop word moet die volgende oorweeg word:
                Moenie meer groente koop as wat benodig word nie, groente mag
                 verlep en bederf voor dit gebruik word. √
                Oorweeg die aankoopeenheid. Groente word los, in pakkies, per kop,
                 per kassie of in ŉ bondel gekoop. √
                Oorweeg die prys. Weersomstandighede, aanvraag, en produksie
                 mag die prys van groente beïnvloed. √
                Maak seker dat daar genoegsame stoorspasie is. √
                Koop groente in seisoen. √
                Hou kwaliteit eienskappe soos gradering, voorkoms en tekstuur
                 ingedagte. √                                        (Enige 3 x 1)             (3)

      3.2.6     Eet groente so veel as moontlik rou, om te verseker dat die
                 voedingswaarde nie tydens die kookproses verlore gaan nie. √
                Gebruik ŉ skerp mes wanneer groente geskil, gesny of opgekap
                 word om oksidasie en kneusing te voorkom. √
                Groente moet voorberei word so na as moontlik aan bedieningstyd
                 om oksidasie en die verlies van vitamien C te voorkom. √
                Moenie groente in water week nie, vitamiene B, C en minerale is
                 water oplosbaar. √
                Sny of kerf groente in gelyke groottes om gelyktydige kook te
                 bevorder en om ŉ aansienlike eindproduk te verseker. √ (Enige 2 x 1)          (2)

      3.2.7    Béchamel √                                                                      (1)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                                 GASVRYHEIDSTUDIES                    (EC/NOVEMBER 2015)

     3.2.8        Room √
                  Joghurt √
                  Neutsplinters √
                  Crème fraiche √
                  Suurroom √
                  Stukkies spek √
                  Croutons √
                  Eetbare blomme √
                  Pietersielie √
                  Uiegras √                                         (Enige 2 x 1)      (2)

3.3 (a)      Mogodu – is deeglik skoongemaakte pens wat gekook en geprut word
             totdat dit sag is. √

     (b)     Morogo – is wilde spinasie. √                                  (2 x 1)    (2)
                                                                                      [40]

Kopiereg voorbehou                                               Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2015)                      GASVRYHEIDSTUDIES                                           9

VRAAG 4

4.1 4.1.1      Proteïne √                                                                       (1)

      4.1.2    Skulpvis/Skaaldiere √                                                            (1)

      4.1.3     Vis moet ŉ ligte seereuk het of geen reuk nie. √
                Oë moet helder/deursigtend, vol en nie ingesink wees nie. √
                Die vlees moet bedek wees met die skulp en dit moet glad en vogtig
                 wees. √
                Vis moet glinsterend wees sonder donker kolle of kneusplekke. √                (4)

      4.1.4          Suurlemoenskyfies √
                     Tartarsous √
                     Bottersous √
                     Peri-peri sous √
                     Knoffelbotter √
                     Rys, pasta, aartappelskyfies of gebakte aartappel √
                     Suurlemoenbotter √
                     Groente-coulis √                                       (Enige 2 x 1)      (2)

4.2                KRUIE                                      SPESERYE
      1. Gegeurde blare van nie-hout 1.             Wortels, stingels, bas, blomme,
         plante. √                                  vrugte of sade van hout of nie-hout
                                                    plante. √
      2. Kan vars of droog wees. √     2.           Word droog gebruik. √
      3. Kan heel, gemaal of opgekap 3.             Heel/gemaal aangekoop. √
         gebruik word. √ (Enige 2 x 1)                                    (Enige 2 x 1)         (4)

4.3 4.3.1      Sponskoek – Chemiese rysmiddel/bakpoeier √                                       (1)

      4.3.2    Oliebolle – diepvetbraai. √                                                      (1)

      4.3.3          Sponskoek moet lig wees met goeie volume. √
                     Moet ŉ egalige tekstuur het met geen tonnels nie. √
                     Die kors moet glad wees, gerond met geen suikerspikkels nie. √
                     Die kleur moet mooi wees en bruinerig aan die buitekant. √
                     Dit moet ŉ delikate geur het. √
                     Moet geen barste bo op het nie. √
                     Moet sag wees en nie te krummelrig nie. √
                     Moet nie pap en swaar wees nie. √                    (Enige 3 x 1)        (3)

      4.3.4    (i)       Knie – Om glutien te ontwikkel. √
                              – Om die bestanddele eweredig te versprei. √                      (2)

               (ii)      Knie die deeg af – Om gasholtes uit te dryf en op ŉ ander
                                            manier te versprei/om koolstofdioksied vry
                                            te stel en die groot gasholtes op te breek. √
                                          – Om die glutien te laat ontspan vir ŉ gladder
                                            tekstuur. √                                         (2)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                                   GASVRYHEIDSTUDIES                          (EC/NOVEMBER 2015)

 4.4 4.4.1     Lardering √                                                                           (1)

      4.4.2      Om die geur te verbeter. √
                 Om te verhoed dat die hoender uitdroog/om dit te bevogtig. √                       (2)

      4.4.3           Die vleis kook eweredig. √
                      ŉ Ontbeende stuk is makliker om voor te sny. √
                      Die bene kan vir aftreksel gebruik word. √
                      Ontbeende vleis is uiters geskik om met ŉ vulsel gestop te word.
                       Sodoende word die vleis “gerek” om meer porsies te lewer. √
                      Interessante geregte kan uit goedkoper vleissnitte voorberei word.
                                                                              (Enige 3 x 1)          (3)

      4.4.4    CORNIESE (“CORNISH”) HEN                    BRAAIKUIKEN
               Ouderdom: 5–6 weke. √             Ouderdom: 9– 2 weke. √
               Tekstuur: Baie sag en delikaat. √ Tekstuur: Gladde tekstuur vel, sagte
                                                 vleis. √                                            (4)

 4.5 4.5.1     Arborio rys √                                                                         (1)

      4.5.2           Bewaar droë rys teen kamertemperatuur. √
                      Bewaar in ŉ koel, droë, donker plek. √
                      Bewaar in ŉ lugdigte houer. √                           (Enige 2 x 1)         (2)

      4.5.3    (i)       Week om die korrels te versag en om die kookproses te
                         bespoedig. √                                                                (1)

               (ii)      Gebruik ŉ vurk om te meng om te verhoed dat die korrels
                         beskadig word. √                                                            (1)

               (iii)     Om die rys te roer sal die korrels beskadig en dit ŉ klewerige/
                         gomagtige tekstuur gee. √                                                   (1)

 4.6     Sodra die aftreksel begin kook moet die temperatuur verlaag word na prut √
         Skep die onsuiwerhede en vet gereeld af. √
         Hou die watervlak bo die bene en voeg water by wanneer die aftreksel tot
          laer as dié vlak sak. √
         Prut vir die aanbevole tyd en moet nooit toelaat dat die aftreksel kook nie. √
         Moenie sout by aftreksel voeg nie. √                             (Enige 3 x 1)         (3)
                                                                                                [40]

                                                                   TOTAAL AFDELING C:                80

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2015)                     GASVRYHEIDSTUDIES                                     11

AFDELING D:          SEKTORE EN LOOPBANE
                     VOEDSEL- EN DRANKBEDIENING
VRAAG 5
5.1 5.1.1      Die suksesvolle kandidaat sal verantwoordelik wees vir:
                Voorbereiding van die stasie/openings mise-en-place. √
                Groet van die gaste. √
                Neem van gaste se bestellings. √
                Bedien van gaste en skoonmaak van tafels. √
                Aanbieding van rekeninge en ontvang betalings vir maaltye en
                  drankies. √
                Skoonmaak en verwydering van stasie/afsluitings mise-en-place. √
                                                                          (Enige 3 x 1)           (3)

      5.1.2                 UNIVERSITEITE                        UNIVERSITEITE VAN
                                                                     TEGNOLOGIE
                  Fokus op akademiese studies. √            Bied diplomas en grade
                  Bied hoofsaaklik ŉ graad aan. √            aan. √
                  Teoreties gebaseerd √                     Kombineer teorie en
                  Hoof prioriteit is navorsing. √            prakties √
                                                             Werksgeïntegreerde leer √
                                              (Enige 2 x 1)                    (Enige 2 x 1)      (4)

5.2 5.2.1           Die sjef dra ŉ skoon sjefsbaadjie. √
                    Hy dra ŉ sjefhoed. √
                    Die sjef se baadjie het geen vermiste knope nie. √
                    Hy is nie goed geskeur nie. √                           (Enige 3 x 1)        (3)
      5.2.2    Deur:
                Die werklas tussen almal te deel. √
                Spanpogings te wys waar almal saam span en hul kant bring tydens die
                 voorbereiding en diens. √
                Verantwoordelik te wees; betyds by die werk te arriveer. √
                Werk aan ŉ algemene doel – kos te produseer van ŉ hoë standaard. √
                                                                            (Enige 3 x 1)         (3)
5.3 5.3.1      Die werkgewer is verantwoordelik vir:
                Saamstel van werkplekbeleide en -riglyne vir gesondheid en veiligheid.√
                Instelling van ŉ gesondheid- en veiligheidskomitee. √
                Aanstelling van veiligheidsverteenwoordigers en die hou van gereelde
                  vergaderings van werkpleksveiligheidskomitee. √
                Verseker dat alle stelsels en masjinerie veilig is. √
                Verseker dat alle potensiële gevare uitgeskakel is. √
                ŉ Werkplek vry van risiko’s handhaaf. √
                Verseker voldoende opleiding en toesig van personeel. √ (Enige 3 x 1)            (3)
      5.3.2    Die werker:
                Sal skuldig wees aan ŉ kriminele oortreding. √
                Sal vir soveel as R100 000 beboet word. √
                Kan twee jaar tronkstraf kry. √
                Onderneming kan toe gemaak word. √                            (Enige 3 x 1)      (3)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
12                             GASVRYHEIDSTUDIES                       (EC/NOVEMBER 2015)

 5.4 Swak higiëne kan lei tot:
      Voedselvergiftiging en soms sterftes. √
      Kontaminasie en gaste kan kla. √
      Plae infestasie. √
      Voedselvermorsing veroorsaak deur voedselbederf. √
      Regsaksie kan geneem word deur gaste wat deur voedselvergiftiging
       geaffekteer word. √
      Ontsmettingskoonmaking. √
      Verlies van gaste. √
      Regskoste en boetes deur die gesondheidsowerhede as hulle jou vervolg
       vir die breek van die wet. √  (Enige geskikte antwoorde.) (Enige 3 x 1)         (3)

 5.5 Teelepels, √ Koekvurk, √ Suikerlepel, √ Bottermes, √ Koekskepper √
                                                                   (Enige 3 x 1)       (3)
                                                                                      [25]

Kopiereg voorbehou                                               Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2015)                     GASVRYHEIDSTUDIES                                    13

VRAAG 6

6.1 6.1.1      Borddiens √                                                                       (1)

      6.1.2         Beter porsiekontrole. √
                    Minder vermorsing. √
                    Die sjef kan meer kreatief wees. √
                    Gespesialiseerde opleiding in terme van voedselbediening van ŉ
                     opdienbord word nie vereis nie. √                      (Enige 3 x 1)        (3)

6.2  Die binne-ontwerp en dekor moet met die tema van die restaurant saam
      smelt. √
     Die meubels moet die karakter van die restaurant beklemtoon. √
     Die meubels moet gemaklik en duursaam wees. √
     Gebruik verskillende soorte beligting bv. kerse, lae ligte of natuurlike lig. √
     Kies musiek wat die restaurant se tema bevorder en die soort kos. √
     Kies sagte klassieke musiek in ŉ formele restaurant. √
     Musiek moet nie oorweldigend wees nie. √
     Kamertemperatuur moet gemaklik wees. √
     ŉ Goed geventileerde kamer is ook belangrik. √                      (Enige 5 x 1)          (5)

6.3    Neem gaste se bestellings sodra hulle hul keuse gemaak het. √
       Gee leiding aan gaste oor hulle keuses indien dit lyk of hulle leiding nodig
        het. √
       Verduidelik disse en stel gaste in kennis oor spesiale disse. √
       Neem bestellings van gaste van die regterkant van die gasheer af en werk
        antikloksgewys om die tafel en eindig by die gasheer. √
       Herhaal die bestelling aan die gaste om seker te maak dat alles korrek is. √
       Dra die bestelling oor na die kombuisboekie en plaas die bestelling by die
        kombuis. √                                                          (Enige 4 x 1)        (4)

6.4 6.4.1      Skoonmaak van die tafel. √                                                        (1)

      6.4.2     Krummel af na die hoofgereg voor die nagereg. √
                Hou die bord plat op die palm van jou linkerhand onder die middel
                 van die bord. √
                Hou ŉ gevoude servet met jou regterhand of tussen die vurk en
                 lepel. √
                Begin aan die regterkant van die gasheer. √
                Staan tussen twee gaste. √
                Borsel halfpad van albei gaste op die bord deur gebruik te maak van
                 ŉ bord en ŉ gevoude servet. √
                Trek die handvatsels af van die nagereg eetgerei wat na jou wys van
                 albei gaste. √
                Gaan antikloksgewys op die manier voort, borsel, trek die eetgerei
                 reg by die handvatsel en eindig by die gasheer. √        (Enige 5 x 1)          (5)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
14                              GASVRYHEIDSTUDIES                         (EC/NOVEMBER 2015)

6.5    Verwyder al die gebruikte items van die tafel en herdek die tafels vir die
        volgende maaltyd. √
       Stofsuig die vloer liggies skoon en politoer. √
       Maak asbakkies in vuurbestaan blik skoon en plaas dit apart van ander
        opwasgoed. √
       Maak alle koffiepotte en melkbekers leeg en pak dit weg. √
       Skraap alle voedselafval, sorteer en gooi alle ander vuilis weg voordat jy die
        items by die opwasarea los. √
       Plaas alle breekware in netjiese hope, koppies bymekaar, messegoed
        gesorteer in die mandjie van die skottelgoedwasser. √
       Vee alle bottels en ander houers wat vir tafelbenodighede gebruik was skoon
        en kontroleer of dit behoorlik toegemaak is. √
       Skakel alle elektriese toebehore af. √
       Neem die verbruikbare items na die kombuis, of bedek en stoor volgens
        vereistes. √                     (Enige relevante antwoorde.)     (Enige 6 x 1)     (6)
                                                                                           [25]

                                                              TOTAAL AFDELING D:            50
                                                                  GROOTTOTAAL:             200

Kopiereg voorbehou                                                  Blaai om asseblief

## Related documents

- [HOSP STUDIES GR11 MEMO ENG NOV2015](https://www.hlayiso.com/library/hosp-studies-gr11-memo-eng-nov2015/bd010151-719e-4466-9662-aa814eff4c1d) — Hospitality Studies · Memo · 2015 · Eng
- [HOSP STUDIES GR11 QP ENG NOV2015](https://www.hlayiso.com/library/hosp-studies-gr11-qp-eng-nov2015/c847d586-8438-43be-b61e-0759b6eba356) — Hospitality Studies · QP · 2015 · Eng
- [HOSP STUDIES GR11 QP AFR NOV2015](https://www.hlayiso.com/library/hosp-studies-gr11-qp-afr-nov2015/47582938-cdee-4b2e-ac24-e775695c9c02) — Hospitality Studies · QP · 2015 · Afr
- [HOSPITALITY STUDIES MEMO GR11 NOV2020 AFR D](https://www.hlayiso.com/library/hospitality-studies-memo-gr11-nov2020-afr-d/64dae215-0e62-400b-a6e6-d51ca3880b5e) — Hospitality Studies · Memo · 2020 · Afr
- [HOSPITALITY STUDIES QP MEMO GR11 NOV2020 ENG D](https://www.hlayiso.com/library/hospitality-studies-qp-memo-gr11-nov2020-eng-d/dc94e356-dafe-4805-b1d6-9d0d137107f8) — Hospitality Studies · Memo · 2020 · Eng
- [HOSPITALITY STUDIES MEMO GR11 NOV2019 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/hospitality-studies-memo-gr11-nov2019-afrikaans/03ade377-c2c5-4c4c-9be5-0888e48ebe5f) — Hospitality Studies · Memo · 2019 · Afr

## More from Grade 11 Hospitality Studies

- [G11T1W1 Offline](https://www.hlayiso.com/library/g11t1w1-offline/6168ec54-a1a2-4866-b172-5f99e7ccf2e8) — Guide
- [G11T1W10 Offline](https://www.hlayiso.com/library/g11t1w10-offline/f1e42c0c-a266-48f4-b63f-02543ac90cca) — Guide
- [G11T1W2 Offline](https://www.hlayiso.com/library/g11t1w2-offline/11cfb2d1-e4d0-471e-89bb-eea7bfd97e50) — Guide
- [G11T1W3 Offline](https://www.hlayiso.com/library/g11t1w3-offline/5bef8446-a1ed-4f6d-a556-90c78c752096) — Guide
- [G11T1W4 Offline](https://www.hlayiso.com/library/g11t1w4-offline/0ab6ca15-6d22-405a-9a49-c103b0e1d0b4) — Guide
- [G11T1W5 Offline](https://www.hlayiso.com/library/g11t1w5-offline/ee1e78d1-87c2-4be0-8f44-0053a083323f) — Guide

## Collection

- [Grade 11 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-11/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
