# Hospitality Studies Grade 12 Eastern Cape Mock 2017 Memo

> Grade 12 Hospitality Studies memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2017 (Afrikaans), 13 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/hosp-studies-gr12-memo-sept-2017-afr/73b02a29-e83a-4972-8b58-b1261e4a1e53
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Hospitality Studies
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2017
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 13

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Hospitality Studies](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/hospitality-studies) › [Hospitality Studies Grade 12 Eastern Cape Mock 2017 Memo](https://www.hlayiso.com/library/hosp-studies-gr12-memo-sept-2017-afr/73b02a29-e83a-4972-8b58-b1261e4a1e53)

## About this document

Hospitality Studies · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2017. Memorandum, 13 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                        NATIONAL
                   SENIOR CERTIFICATE

                          GRAAD 12

                    SEPTEMBER 2017

                GASVRYHEIDSTUDIES
                  NASIENRIGLYN

PUNTE:   200

               Hierdie nasienriglyn bestaan uit 13 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
 2                          GASVRYHEIDSTUDIES      (EC/SEPTEMBER 2017)

 AFDELING A

 VRAAG 1

 1.1   MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE

       1.1.1     B√

       1.1.2     A√

       1.1.3     A√

       1.1.4     C√

       1.1.5     B√

       1.1.6     A√

       1.1.7     D√

       1.1.8     B√

       1.1.9     D√

       1.1.10    B√                                (10 x 1)     (10)

 1.2    PAS-ITEMS

       1.2.1     C√

       1.2.2     A√

       1.2.3     F√

       1.2.4     E√

       1.2.5     D√                                  (5 x 1)     (5)

 1.3   PAS-ITEMS

       1.3.1     D√

       1.3.2     E√

       1.3.3     F√

       1.3.4     B√

       1.3.5     A√                                 (5 x 1)      (5)

Kopiereg voorbehou                                  Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
 (EC/SEPTEMBER 2017)                   GASVRYHEIDSTUDIES                               3

 1.4   EENWOORD-ITEMS

       1.4.1      Sorbet √

       1.4.2      Handelsmerkgering √

       1.4.3      Produk √

       1.4.4      Gastroenteritis √

       1.4.5      Professionalisme √

       1.4.6      Allergie √

       1.4.7      Crudités √

       1.4.8      Hors d’oeuvres √

       1.4.9      Marmering (‘Marbling’) √

       1.4.10     Sjampanje √                                             (10 x 1)   (10)

 1.5    KIES-ITEMS

        A√
        B√
        D√
        G√                                                   (Enige orde) (4 x 1)      (4)

 1.6    KIES VANAF DIE LYS

       1.6.1      D√
                  F√

       1.6.2      A√
                  G√

       1.6.3      B√
                  E√                                          (Enige orde) (6 x 1)    (6)

                                                           TOTAAL AFDELING A:         40

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
 4                                   GASVRYHEIDSTUDIES                       (EC/SEPTEMBER 2017)

 SECTION B:      KOMBUIS- EN RESTAURANTBEDRYWIGHEDE;
                 HIGIËNE, VEILIGHEID EN SEKURITEIT

 QUESTION 2

 2.1     2.1.1       Waaksaamheid

                      Personeellede moet teen alle tye waaksaam wees. √
                      Hulle moet bewus wees van gaste se behoeftes en moet vining
                       daarop reageer. √
                      Personeellede moet onmiddelik ongewone gedrag of insidente,
                       of enige verdagte persoon of voorwerp aan die bestuurder of
                       sekuriteitspersoneel rapporteer. √
                     Samewerking
                     Personeellede van die Ingwe Hotel moet:

                        Bereid en gewillig wees om met ander te werk. √
                        Daaraan werk om dieselfde doelwitte te bereik. √
                        Verseker dat almal hul samewerking gee. √
                        Vir hulp vra indien benodig. √
                        Deel in mekaar se suksesse en mislukkings. √
                        Geniet om met mekaar te werk. √
                                                    (Enige DRIE aanvaarbare antwoorde)      (3)

         2.1.2        Goeie dienslewering lei na bevredigende kliënte wat bereid is
                       om te betaal.
                      Tevrede kliënte word lojale klante wat na die besigheid
                       terugkeer.
                      Wanneer die diens goed is, sal kliënte ŉ positiewe boodskap
                       verspei, wat meer klante sal lok.
                      Wanneer daar meer klante is wat na die onderneming kom, sal
                       daar ŉ verhoging in die inkomste en wins wees.
                                                                           (Enige 3 x 1)    (3)

         2.1.3   Rekenaars kan die sjefs by die Ingwe hotel help om:
                      Teken die verkoop van geregte aan en ontleding van geregte te
                       doen.
                      Skatting van bestanddele sowel as produksiekoste en
                       berekening van verkooppryse.
                      Gebruik ŉ aanlynwoordeboek om die name van bestanddele van
                       ander tale na Engels te vertaal.
                      Ontwikkeling en verandering van resepte word vereenvoudig.
                      Stoor en haal resepte en bestanddele makliker uit.
                      Bestellyste kan maklik en noukerig opgestel word.
                      Metrieke omskakelings kan outomaties gedoen word.
                      Die aantal porsies wat uit ŉ resep gemaak kan word, kan op die
                       resep gedruk word, wat beplanning vir buffets vergemaklik.
                      Bepaal die voedingswaarde van voedsel.             (Enige 3 x 1)     (3)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
 (EC/SEPTEMBER 2017)                      GASVRYHEIDSTUDIES                                 5

  2.2     Aanlyn besprekings help gaste om die pryse en fasiliteite wat deur
           verskillende hotelle aangebied word, te vergelyk.
          Foto’s van die hotel en kamers kan aanlyn gevind word.
          Inligting oor pryse en spesiale aanbiedings, sowel as inligting oor die
           onderneming en omgewing kan aanlyn gevind word.
          Aanlynbesprekings is behulpsaam om laaste minuut reisbesprekings te
           maak.                                                         (Enige 3 x 1)     (3)

  2.3    2.3.1    Cholera word oorgedra deur:

                   Drink van water wat besmet met die cholera bakterieë (bv.
                    ontlasting in water) is.
                   Eet van voedsel wat met besmette water, vlieë of vuil hande in
                    aanraking was.
                   Eet van groente wat met riool bemes was.
                   Deur vis of skulpvis wat uit besmette water gehaal is.
                                                                        (Enige 2 x 1)      (2)

         2.3.2          Waterige diarree √
                        Naarheid √
                        Braking √
                        Vinnige hidrasie √
                        Spierkrampe √
                        Lae bloeddruk √                                 (Enige 2 x 1)      (2)

         2.3.3        Alle vloeistowwe moet behandel of gekook word, of melk moet
                       gepasteuriseer word. √
                      Voedsel moet skoongemaak en deeglik gaargemaak word veral
                       in areas waar cholera voorkom. √
                      Was jou hande deeglik met antiseptiese seep. √
                      Bedek voedsel om dit teen vlieë te beskerm. √
                      Moenie rou vis of skulpvis gebruik nie. √
                      Gebruik slegs behandelde water vir die was van groente en
                       vrugte. √                                         (Enige 3 x 1)      (3)
                                                                                           [20]

                                                              TOTAAL AFDELING B:            20

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
 6                                GASVRYHEIDSTUDIES                          (EC/SEPTEMBER 2017)

 AFDELING C:          VOEDING EN SPYSKAARTBEPLANNING;
                      VOEDSELKOMMODITEITE

 VRAAG 3

 3.1   3.1.1    Skemerkelfunksie √                                                          (1)
       3.1.2      Skemerkelkfunksies kan goedkoper wees, indien dit goed beplan
                   is. √
                  Geen eetgerei is nodig om te eet want ŉ spyskaart bestaan uit
                   vingerhappies/min eetgerei en breekgoed word benodig. √
                  Minder spasie is nodig vir skemerkelpartytjies. √
                  Gaste word toegelaat om met ander gaste te meng en op ŉ meer
                   ontspanne, informele wyse met mekaar te gesels. √
                  ŉ Wye versekeidenheid van style en geure kan bedien word.
                  Vingerhappies laat meer kreatiwiteit toe as formele etes. √
                  Minder bedieningspersoneel word benodig. √
                  Geen tafelplan is nodig nie. √
                  Die duur van die funksie is gewoonlik redelik kort, omdat dit
                   gewoonlikso twee uur aanhou. √                       (Enige 4 x 1)       (4)
       3.1.3    Nie geskik, √ omdat die spyskaart uit kolwyntjies met
                botterversiersel en sjokoladakoeksnye bestaan √ wat te soet √ en
                ryk vir ŉ diabetiese persoon is. √
                                            (Enige TWEE motiverings) (Enige 3 x 1)          (3)
       3.1.4    (a)      Verkoopprys    = voedselkoste + arbeidskoste + Oorhoofse
                                          koste + wins
                                        = R5,750 + R1,800 + R1,200 + R3,500 √
                                        = R12,500 √√                                        (3)
                (b)      Bruto wins    = verkoopprys – voedselkoste
                                       = R12, 500 √ – R5,750 √
                                       = R6, 500 √                                          (3)
                (c)      Koste per persoon    = verkoopprys ÷ aantal gaste
                                              = R12,500 ÷ 150 √
                                              = R81,67 √                                    (2)

       3.1.5     DISSE OP DIE SPYSKAART          SOORTE TERTDEEG
                  Samoesa √             - Purr, Filodeeg/Strudelpasteideeg √
                  Quiche Lorraine √     - Broskorsdeeg √
                  Bief Wellington √     - Skilferdeeg √
                                     (3)                                  (3)               (6)

 3.2       Meet bestanddele akkuraat af. √
           Gebruik minimun meel wanneer die deeg uitgerol word. √
           Sluit soveel lug as moontlik in deur die deeg korrek toe te vou. √
           Rol deeg liggies, altyd in dieselfde rigting. √
           Moenie die deeg rek nie. √
           Deeg moet rus en verkoel word na elke stadium van voorbereiding.√
           Bak by die korrekte temperatuur en posisie in die oond. √ (Enige 4 x 1)         (4)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
 (EC/SEPTEMBER 2017)                     GASVRYHEIDSTUDIES                                   7

 3.3   3.3.1     Kebabs/vleisstokkie √                                                      (1)

       3.3.2      Diklies √
                  Boud √
                  Skenkel (Shank) √                                     (Enige 2 x 1)      (2)

       3.3.3     Rooster √                                                                  (1)

       3.3.4     Mentsous √                                                                 (1)

 3.4    Vleis moet nooit in water gedompel of gewas word nie, omdat meeste
         van die nutriënte en geurbestanddele maklik in die water kan oplos. √
        Vleis moenie vooraf gesout word nie, omdat sout die vleissap uit die vleis
         onttrek. √
        Vleis moet korrek ontdooi word om die verlies gedurende ontdooiing te
         beperk. √
        Vleis moenie teen baie hoë of lae temperature vir te lank gaargemaak
         word nie. √                                                  (Enige 3 x 1)         (3)

 3.5   3.5.1     Afwerking – is die proses om die vleis netjies √ te maak, deur die
                 verwydering van alle oortollige vet en seningrige membrane. √              (2)

       3.5.2     Bardering – is die bedekking van ŉ stuk vleis √ met ŉ dun snytjies
                 vet of spekvet √ om uitdroging te voorkom. √                               (2)

       3.5.3     Verseëling – begin deur die vleis oor ŉ matige hitte √ tot ferm, maar
                 nie bruin, te soteer. √                                                    (2)
                                                                                           [40]

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
 8                                  GASVRYHEIDSTUDIES                        (EC/SEPTEMBER 2017)

  QUESTION 4

  4.1 4.1.1     Lakto-ovo vegetariër √                                                       (1)

        4.1.2    Proteïene √
                 Vesel √                                                                    (2

        4.1.3    Mense se keuse om vegetariërs te word kan gegrond wees op
                  morele waardes, deur teen die doodmaak van diere gekant te
                  wees. √
                 Gesondheidsredes √
                 Geloofsredes mag die eet van vleis verbied. √
                 Die vleisbedryf het ŉ negatiewe uitwerking op die omgewing. √
                 Somige mense hou nie van die smaak van vleis nie. √
                 Vleis is duurder as plantaardige produkte. √        (Enige 3 x 1)          (3)

        4.1.4   (a)     Om onsuiwerhede te verwyder. √                                       (1)

                (b)     Om toe te laat dat hulle twee derdes van hul gewone grootte
                        uitswel. √                                                           (1)

                (c)     Om winderigheid te verminder. √                                      (1)

  4.2 Getekstureerde plantproteïene is voordelig vir die gesondheid, omdat dit
      geen versadigde vet en cholesterol bevat nie. √ Dit is laag in kilojules en
      mag help om die risiko van kardiovaskulêre probleme te verminder. √                    (2)

  4.3 4.3.1     Chouxpasta √                                                                 (1)

        4.3.2   Churros is lang repies van chouxpasta uitgespuit, diepgebraai en
                met kaneelsuiker bestrooi. √                                                 (2)

        4.3.3        Hulle moet bros wees. √
                     Moet hol aan die binnekant wees. √
                     Dit moet lig in gewig wees. √
                     Ligbruin van kleur. √                               (Enige 3 x 1)      (3)

        4.3.4   (a)      Om stoom te ontwikkel. √                                            (1)

                (b)      Om die bakproses te voltooi en die holtes uit te droog. √           (1)

                (c)      Stoom wat vasgevang word, kan veroorsaak dat die poffers
                         sag word. √                                                         (1)

  4.4 4.4.1     Beroking √                                                                   (1)

        4.4.2   Beroking is die metode van preservering waar voedsel met sout of
                pekel behandel word, en dan bloot gestel word aan hout se
                rook. √√                                                                     (2)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
 (EC/SEPTEMBER 2017)                    GASVRYHEIDSTUDIES                                 9

        4.4.3     Hout se rook bevat fenole en fenoliese verbindings wat die groei
                   van mikrobes inhibeer. √
                  Dit vertraag die galsterigheid van diervet. √
                  Beroking perserveer deels deur droging en wanneer vog
                   verwyder word, belemmer dit die groei van mikro-organismes. √
                  Voedsel word met sout behandel gedurende beroking, wat die
                   groei van mikro-organismes vertraag. √
                  Swaeldioksied wat gebruik word vertraag om vrugte te berook
                   wat die groei van mikro-organismes. √
                  Beroking versnel die drogingsproses. √
                  Dit voorkom ensimatiese verbruining en verleng die raklewe van
                   kos. √                                             (Enige 3 x 1)      (3)

        4.4.4         Naam va die produk. √
                      Netto gewig in gram √
                      Naam van die vervaardige√
                      Staafkode √                                     (Enige 3 x 1)     (3)

  4.5       Skelvis √
            Wors √
            Kaas √
            Varktjops √
            Hoender √
            Ham √
            Snoek √
            Forel √ en salmon √               (Enige TWEE aanvaarbare antwoorde)        (2)

  4.6 4.6.1      Mousse is ŉ ligte, donsige mengsel wat soet of sout kan wees, warm
                 of koud, waar min of geen gelatien gebruik word en in ŉ glas of
                 coupe bedien word. √√                                                   (2)

        4.6.2     Hidrering √ – gelatien word eers in koue water geweek te einde
                   vloeistof te absorbeer. √
                  Dispersie √ – geweekte gelatien word oorstoom, warm water of ŉ
                   mikrogolfoond gesmelt. √
                  Jellering √ – die gelatienmengsel word verkoel om te stol of vorm
                   ŉ soliede jel. √                                                      (6)

        4.6.3    Arbeistukkies, √ ment, geklopte room √ of eetbare blomme. √
                                                                       (Enige 1 x 1)     (1)
                                                                                        [40]

                                                            TOTAAL AFDELING C:           80

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
 10                                 GASVRYHEIDSTUDIES                     (EC/SEPTEMBER 2017)

 AFDELING D: SEKTORE EN LOOPBANE VOEDSEL- EN DRANKDIENS

 VRAAG 5

 5.1   5.1.1    Teikenmark sal die leerlinge, √ onderwysers √ en poskantoorwerkers
                wees. √                                                                  (3)

       5.1.2      Die kafee is naby die poskantoor en Mica hoërskool wat haar met
                   die besigheids beskrywing sal help. √
                  Angela beoog om drie persone aan te stel wat haar met die
                   personeel en personeelplan sal help. √
                  Reeds vir ŉ banklening aansoek gedoen, wat beteken dat sy weet
                   waar sy die geld vandaan gaan kry om die kafee te bedryf –
                   finansiële plan. √
                  Sy het beplan hoe die geld bestee gaan word – finansiële plan. √
                  Sy is baie goed met begroting om te verseker dat die uitgawes nie
                   die inkomste oorskry nie – finansiële plan. √
                  Het plakkaarte ontwerp wat sy sal gebruik om haar besigheid te
                   bemark - bemarkingsplan. √                            (Enige 5 x 1)   (5)

       5.1.3        Sy kan kompetisies gebruik. √
                    Gratis produkte √
                    Spesiale aanbiedings op spesiale dae √
                    Koop-een-kry-een-gratis aanbiedings. √
                    Gelukkige trekkings. √                              (Enige 3 x 1)   (3)

       5.1.4    Visuele bemarkingsinstrument √                                           (1)

       5.1.5        Bak √
                    Spyseniering vir funksies √
                    Verjaarsdaepartytjies vir kinders √
                    Maaltye op wiele/ mobiele etes √
                    Verkopers √
                    Tuisnywerhede √                                    (Enige 3 x 1)    (3)

       5.1.6      Gebruik helder, opvallende kleure om die oog van potensiële
                   klante te vang. √
                  Boodskap moet kort, direk en op een produk gemik wees. √
                  Moenie instrument met te veel inligting toegooi nie. √
                  Lettergrootte en lettertipe moet maklik leesbaar wees. √
                  Prente en illustrasies moet gebruik word om ŉ visuele beeld van
                   die produk te gee. √
                  Hou die uitleg eenvoudig sodat die boodskap malik gesien en
                   verstaan kan word. √
                  Woorde soos SPAAR, GRATIS, WINSKOOP, NUWE,
                   EKSKLUSIEF moet gebruik word om potensiële klante te lok. √
                  Goeie gebruik van kunselemente en beginsels moet gebruik word
                   om die produk aanloklik vir die oog te maak. √
                                                  (Enige VYF aanvaarbare antwoorde)      (5)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
 (EC/SEPTEMBER 2017)                  GASVRYHEIDSTUDIES                                  11

       5.1.7      Angela se besigheid sal die plaaslike inkomste vermeerder en
                   ekonomiese groei sal gestimuleer word. √
                  Die inkomste genereer sal bydra tot die ontwikkeling en
                   verbetering van infrastruktuur in die gemeenskap. √
                  Toeriste sal kosbare valuta na die gemeenskap bring. √
                  Die beeld en lewensstandaarde van die gemeenskap sal
                   verbeter. √
                  Die besigheid sal werkskepping bevorder. √          (Enige 3 x 1)      (3)

 5.2      Voedsel en drank / restaurante √
          Kroeg √
          Gastekamers √
          Funksiekamer √
          Wasery √                                                    (Enige 3 x 1)      (3)

 5.3    ŉ Boekhouer betaal ŉ personeel se salarisse. √
        Kontrolleer bankprosedures. √
        Hou toesig oor ouditering van hotelfondse. √
        Verseker die betaling van belasting en BTW. √
        Sorg dat kollektering plaasvind wat beteken dat alle geld wat aan die
         besigheid verskuldig, is betaal word. √
        Opstel van begrotings. √
        Voorbereiding van finansiële verslae. √
                                              (Enige VIER aanvaarbare antwoorde)          (4)
                                                                                         [30]

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
 12                              GASVRYHEIDSTUDIES                        (EC/SEPTEMBER 2017)

  VRAAG 6

  6.1 6.1.1      Glas A – Skemerkelkie √
                 Glas B – Wyn √                                                           (2)

        6.1.2    Aaanbieding van wyn. √                                                   (1)

        6.1.3     Staan aan die regterkant van die gas. √
                  Hou die wyn wat bestel is op ŉ bedieningsdoek in jou hand, met
                   die etiket wat na die gasheer wys. √
                  Wys die wyn aan die gasheer terwyl jy die naam van die wyn en
                   die oesjaar herhaal om te verseker dat dit die regte wyn is. √
                  Laat toe dat die gasheer die temperatuur van die wyn voel indien
                   hy wil. √
                  Maak die bottel oop sodra die gasheer tevrede is met die
                   keuse. √                                                               (4)

        6.1.4     Naam van die wyn √ – Reisling. √
                  Produseerder √ – Barnard Wynlandgoed. √
                  Oesjaar √ – 2011 √                                          (3 x 2)    (6)

        6.1.5    Nie geskik, √
                 want Reisling is ŉ witwyn √ en beesvleis is rooivleis wat goed met
                 rooiwyn gaan. √                                                          (3)

  6.2    Die bestanddele word in die glas waarin dit bedien gaan word, gemeng. √
         Die bestanddele dryf bo-op mekaar en moet lae in die glas vorm. √
         Mengstokkies kan in die glas geplaas word om toe te laat dat die
          bestanddele meng. √                                                             (3)

  6.3 6.3.1       Sorg en maak alle toerusting skoon voor dit op die tafel geplaas
                   word. √
                  Maak eetgerei skoon en poleer messegoed en glase voor dit op
                   die tafel geplaas word. √
                  Maak die houer van die smaakmiddels skoon en hervul dit. √
                  Vou en plaas servette en tafelnommers op die tafel. √
                  Rangskik tafelversierings √
                                               (Enige DRIE aanvaarbare antwoorde)         (3)

        6.3.2     Wanneer die kroeg opgeruim word moet voorraadopname van
                   verbruikbare items eers gedoen word. √
                  Ruim die toonbankblad op en pak alle apparaat weg. √
                  Was en poleer gebruikte glase. √
                  Verwyder alle leë bottels. √
                  Verwyder alle drank vanaf die likeurtrollie en plaas dit in die
                   kroegstoor. √
                  Hervul die kroegvoorraad aan vanaf die kelder. √
                                                (Enige VIER aanvaarbare antwoorde)        (4)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
 (EC/SEPTEMBER 2017)                  GASVRYHEIDSTUDIES                                  13

        6.3.3      Moenie vir hom/haar meer alkoholliese drankies bedien nie. √
                   Bly kalm. √
                   Wees vriendelik, maar ferm ten alle tye en vermy om emosies te
                    toon. √
                   Vra gaste beleef maar ferm om die restaurant te verlaat, eerder
                    as wat hy/sy die ander gaste steur. √
                   Die personeel kan,indien nodig, die kliënt van die perseel
                    verwyder. √
                   Hou die aangeleentheid so stil as moontlik. √       (Enige 4 x 1)     (4)
                                                                                         [30]

                                                            TOTAAL AFDELING D:            60
                                                                GROOTTOTAAL:             200

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

## Related documents

- [HOSP STUDIES GR12 MEMO SEPT 2017 ENG](https://www.hlayiso.com/library/hosp-studies-gr12-memo-sept-2017-eng-1/18f0eddb-9b3b-443d-9cb4-38aff8bbaa1a) — Hospitality Studies · Memo · 2017 · Eng
- [HOSP STUDIES GR12 QP SEPT 2017 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/hosp-studies-gr12-qp-sept-2017-afrikaans/9e7d85b6-b2f4-4492-a626-06f86191d957) — Hospitality Studies · QP · 2017 · Afr
- [HOSP STUDIES GR12 QP SEPT 2017 English](https://www.hlayiso.com/library/hosp-studies-gr12-qp-sept-2017-english/6efb086f-e9b9-462d-a1ab-4a6fb4b35800) — Hospitality Studies · QP · 2017 · Eng
- [Hospitality Studies Nov 2017 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/hospitality-studies-nov-2017-memo-eng-1/7fc6b7e0-e04c-4a71-be2c-108797a55db0) — Hospitality Studies · Memo · 2017 · Eng
- [Hospitality Studies Nov 2017 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/hospitality-studies-nov-2017-memo-afr/0caa50fc-76c1-429c-9bfd-bd3383e6f85b) — Hospitality Studies · Memo · 2017 · Afr
- [Hospitality Studies Nov 2017 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/hospitality-studies-nov-2017-memo-afr-1/795a8320-2115-401b-9868-cdaa4348154f) — Hospitality Studies · Memo · 2017 · Afr

## More from Grade 12 Hospitality Studies

- [Gr 12 Hos Stu ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-hos-stu-atp-2023-24/4e9030f8-f7e2-4194-b34d-54503b168619) — ATP
- [Hospitality Studies May-June 2025 Eng](https://www.hlayiso.com/library/hospitality-studies-may-june-2025-eng/99e20a4e-9fa1-4a1a-9994-1ad55925edbd) — QP · 2025 · Eng
- [Hospitality Studies Nov 2025 Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-hospitality-studies-2025-nsc-november-exam-question-paper/55490c75-abb8-4b8d-8bd0-9317ccd8b064) — QP · 2025 · Eng
- [Hospitality Studies Nov 2025 Afr](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-hospitality-studies-2025-nsc-november-exam-question-paper/bd012d04-38d3-472c-aabe-d1bf858380e9) — QP · 2025 · Afr
- [Hospitality Studies Nov 2024 Afr](https://www.hlayiso.com/library/hospitality-studies-nov-2024-afr/7a21e6ec-19c9-4f3b-bc1d-ef0ef2999d2a) — QP · 2024 · Afr
- [Hospitality Studies Nov 2024 Eng](https://www.hlayiso.com/library/hospitality-studies-nov-2024-eng/3419e83b-be9c-4195-8115-efa7a93b1fcb) — QP · 2024 · Eng

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
