# Hospitality Studies Grade 12 Eastern Cape Mock 2019 Memo

> Grade 12 Hospitality Studies memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2019 (Afrikaans), 12 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/hosp-studies-gr12-memo-sept2019-afrikaans/d831868d-8ed2-4860-a5fe-8fe88c1eebdd
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Hospitality Studies
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2019
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 12

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Hospitality Studies](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/hospitality-studies) › [Hospitality Studies Grade 12 Eastern Cape Mock 2019 Memo](https://www.hlayiso.com/library/hosp-studies-gr12-memo-sept2019-afrikaans/d831868d-8ed2-4860-a5fe-8fe88c1eebdd)

## About this document

Hospitality Studies · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2019 · Afrikaans. Memorandum, 12 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

NATIONAL
                   SENIOR CERTIFICATE

                          GRAAD 12

                    SEPTEMBER 2019

                GASVRYHEIDSTUDIES
                  NASIENRIGLYN

PUNTE:   200

               Hierdie nasienriglyn bestaan uit 12 bladsye.

### Page 2

2                                     GASVRYHEIDSTUDIES          (EC/SEPTEMBER 2019)

     AFDELING A

     VRAAG 1

     1.1 MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE

           1.1.1     B√

           1.1.2     A√

           1.1.3     B√

           1.1.4     D√

           1.1.5     B√

           1.1.6     C√

           1.1.7     A√

           1.1.8     A√

           1.1.9     D√

           1.1.10    C√                                            (10 x 1)     (10)

     1.2   EENWOORD-ITEMS

           1.2.1     Dètrempe √

           1.2.2     Banket √

           1.2.3     Engelse diens √

           1.2.4     Antiretroverale medikasie √

           1.2.5     Sommelier √

           1.2.6     Kleredragkode √

           1.2.7     Herbestelvlak √

           1.2.8     Tempering √

           1.2.9     Bromelien √

           1.2.10    Friandise √                                   (10 x 1)     (10)

     1.3 KEUSE

           A√

           E√

           F√

           G√                                              (Enige volgorde)       (4)

Kopiereg voorbehou                                                 Blaai om asseblief

### Page 3

(EC/SEPTEMBER 2019)   GASVRYHEIDSTUDIES                               3

  1.4 KEUSE

        B√

        C√

        E√

        G√

        H√                                      (Enige volgorde)       (5)

  1.5 PASITEMS

       1.5.1      H√

       1.5.2      E√

       1.5.3      F√

       1.5.4      B√

       1.5.5      C√

       1.5.6      A√                                     (6 x 1)       (6)

  1.6 PASITEMS

        1.6.1     G√

        1.6.2     B√

        1.6.3     E√

        1.6.4     A√

        1.6.5     D√                                     (5 x 1)       (5)

                                           TOTAAL AFDELING A:          40

Kopiereg voorbehou                                      Blaai om asseblief

### Page 4

4                                 GASVRYHEIDSTUDIES                       (EC/SEPTEMBER 2019)

     AFDELING B:     KOMBUIS- EN RESTAURANTBEDRYWIGHEDE
                     HIGIËNE, VEILIGHEID EN SEKURITEIT

  VRAAG 2

     2.1 2.1.1       Om te verhoed dat voedselverbruikers besmet raak met
                     voedseloordraagbare siektes wat deur voedsel oorgedra word. √
                     Om beide ondernemings en individuele voedselhanteerders teen
                     vervolging ingevolge die BGV-wet te beskerm. √
                     Om die reputasie van die onderneming te verhoog en te beskerm. √       (3)

         2.1.2       Hulle het ŉ landswye verlies aan inkomste gehad omdat kliënte
                     bekommerd was oor die veiligheid van voedsel by Chippers. √
                     Hulle het kliënte verloor. √
                     Hulle het hul goeie reputasie en beeld verloor. √                      (3)

         2.1.3       Die restaurant het tydelik gesluit. √
                     Die restaurant is skoongemaak en ontsmet. √
                     Alle voedsel is vervang. √
                     Personeel is heropgelei. √
                     ŉ Nuwe poging om kliënte terug te wen/korter wagtye/verbeterde
                     digitale bedrywighede en nuwe spyskaartitems is ingesit. √             (5)

     2.2 2.2.1   Die volgende goeie diens sal tot ŉ positiewe ervaring bydra:
                    Vinnige en vriendelike groet. √
                    ŉ Werknemer se gewilligheid om betyds en op ŉ deeglike en
                    ingeligte wyse te help. √
                    Hoflikheid, geloofwaardigheid, en professionaliteit. √
                    Stiptelikheid en doeltreffendheid. √                      (Enige 2)     (2)

         2.2.2   Die volgende goeie diens sal tot ŉ positiewe ervaring bydra:
                    Vinnige en akkurate met gerekenariseerde stelsels inboek
                    Innoverende nuwe tegnologie, soos gerekenariseerde
                    betaalpuntstelsels (POS) kan ŉ positiewe ervaring verbeter √
                    Interaktiewe TV’s in kamer met inligting oor die omgewing √
                    Wi-Fi beskikbaar √                                        (Enige 2)     (2)

         2.2.3   Die volgende goeie diens sal tot ŉ positiewe ervaring bydra:
                    ŉ Skoon, goed onderhoude, aantreklike gebou verhoog die
                    positiewe ervaring van gaste √
                    Verouderde meubels en bykomstighede gee die indruk van
                    onverskilligheid. Gaste sal nie spesiaal voel nie √                     (2)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 5

(EC/SEPTEMBER 2019)                  GASVRYHEIDSTUDIES                                   5

  2.3       BPS help werkers om hul daaglikse take vinniger af te handel,
            byvoorbeeld voedsel- en drankbestellings. √
            Dit bevorder die kommunikasie van take na die kombuis. √
            Die afhandel van gaste se rekeninge/kredietkaart-prosessering/oplaai
            van items op gaste se rekeninge in ŉ hotel. √
            BPS kan met die inventaris help. √
            Data-analise kan help met die bepaling van verbruikersgedrag. √
            Het die vermoë om inligting oor huidige voedsel- en drankbestellings te
            stoor en dit na die produksiearea oor te dra. √
            Help om die akkuraatheid van gaste se rekeninge te verseker. √
            Help die kassiere om die bestellings na die kombuis deur te gee. √
            Bestellings word onmiddellik sonder ŉ mors van tyd deurgegee. √
            Die bestuurder word gewaarsku/ingelig oor wat in die voedseldiensbedryf
            gebeur. √
            PBS help die bestuurder om verbruik, aankope en bestuur van voorraad
            te beheer. √                                               (Enige 3 x 1)      (3)
                                                                                        [20]

                                                            TOTAAL AFDELING B:            20

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 6

6                                   GASVRYHEIDSTUDIES                        (EC/SEPTEMBER 2019)

  AFDELING C:          VOEDING EN SPYSKAARTBEPLANNING;
                       VOEDSELKOMMODITEITE

  VRAAG 3

  3.1 3.1.1     Voedselkoste + Oorhoofse koste + Arbeid
                R16 900 + R19 850 + R10 500 √√
                = R46 250,00 √                                                                  (3)

        3.1.2   Inkomste:                   R700 x 80 √ = R56 000 √
                Wins = inkomste – uitgawes: R56 000 – R46 250 √ = R9 750 √                      (4)

        3.1.3          Dring aan op ŉ deposito om te bevestig √
                       Die deposito kan tussen 25% en 75% van die rekening wees √
                       ŉ Boete bedrag vir gekanselleer kan gehef word √
                                                                             (Enige 2)          (2)

        3.1.4   A       Event Espresso √
                B       Esmerelda Fernandez √
                C       Esme91@gmail.om; 079-8441987 √
                D       Drie √
                E       R700 per persoon/R56 000 √
                F       Melanie Davis √                                                         (6)

        3.1.5          Doen vergelykende aankope/koop voedsel by meer as een
                       verskaffer √
                       Tref voorsorgmaatreëls teen diefstal √
                       Beheer personeel toegang tot voedsel sover moontlik √
                       Lei werknemers deeglik op – dit sal die koste van bestanddele tot
                       die minimum te beperk/voedselhouers wat breek, aanbrand van kos
                       en ander ongelukke sal alles die wins verlaag. √
                       Porsies moet akkuraat afgemeet word/vermy oorproduksie van
                       voedsel. √                                                (Enige 4)      (4)

        3.2.1                               A                                B
                (i)     Tipe    Velle/Blare √         (1)      Poeier/korrels √          (1)
                (ii)    Riglyne    Week velle in koue             Hidreer/sprinkel of week
                                   water vir 15 minute √          oor koue water √
                                   Verwyder uit water √           Verhit oor warm water/
                                   Roer in warm vloeistof         voeg warm water by /
                                   in √                           smelt in die mikrogolfoond
                                                                  /los op oor warm water √
                                                                  Laat effens afkoel voor
                                                                  dit met ander vloeistof
                                                                  soos geklopte room of
                                                                  vla gemeng word √
                                                         (3)                             (3) (8)

        3.2.2          Die aarbei puree het nie die konsistensie van dik eierwit gehad nie √
                       /dit was nie effens gestol voordat die eierskuim ingevou is nie. √
                       Die eierwitskuim was nie behoorlik ingevou nie. √           (Enige 2)    (2)

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 7

(EC/SEPTEMBER 2019)                      GASVRYHEIDSTUDIES                                     7

        3.2.3          Dit sal nie stol nie/sal ŉ loperige tekstuur hê √
                       Die proteolitiese ensiem in rou vye, fisien √
                       Verteer/breek die gelatien af en verhoed stolling √                      (3)

  3.3 3.3.1                           A                               B
                 a       Melktert √               Samoesa √
                 b       Skilferdeeg √            Purr/Filo √
                 c       Soet vlasous √           Sout / Kerrie / Kerrievleis / groente √
                 d       Nagereg / teetyd √       Voorgereg / snoephappie / canapé /
                                                  hors d’oeuvres √                             (8)
                                                                                              [40]

  VRAAG 4

  4.1 SOUT
        Mini biltong quichés √
        Mieliemeel en marogpoffertjies √
        Mini Hoenderpasteitjies √
        Pikante Rissie gevul met Roomkaas √
        Samoesas √                                                           (Enige 4 x 1)      (4)

        SOET
          Klein melktertjies √
          Koeksisters √                                                                         (2)
  4.2 4.2.1      Beesfilet √                                                                    (1)
        4.2.2    Lende √                                                                        (1)

        4.2.3    Rooster / braai / bak √
                 (Enige droë hitte metode)
                 Rede:
                 Dit is die sagste vleissnit/het die minste spierweefsel/benodig min
                 tyd om sag te word/ benodig ŉ vinnige gaarmaakmetode √                         (2)

        4.2.4          Vleis word aan die einde van die gaarmaakproses gesout omdat
                       sout vleissappe onttrek √
                       Moenie met ŉ vurk steek terwyl dit gaargemaak word nie √
                       Gebruik ŉ kort gaarmaaktyd √
                       Voorsien vir ŉ rustyd van ongeveer 10 minute om vleissappe te
                       behou √                                           (Enige 3 x 1)          (3)

        4.2.5    Marmering √                                                                    (1)

        4.2.6    AAA – sagste / jong dier / kalfsvleis/ lamsvleis √
                 333 – medium vet √                                                             (2)

  4.3 4.3.1            Kan vir soet-en soutgeregte gebruik word √
                       Is geskik vir ŉ verskeidenheid gaarmaakmetodes (bak, diepvet
                       braai, posjeer) √                                                        (2)

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 8

8                                    GASVRYHEIDSTUDIES                         (EC/SEPTEMBER 2019)

        4.3.2   (a)     In die yskas, √ in ŉ lugdigte houer √                                   (2)

                (b)     Afgekoel, sonder ŉ vulsel, √ in ŉ lugdigte houer √                      (2)

        4.3.3   (a)     Om ŉ behoorlike emulsie te vorm/om ŉ gladde mengsel te
                        verseker √                                                              (1)

                (b)     Om die stoom toe te laat om te verdamp/dit verhoed dat die
                        stoom binne vasgevang word, kondenseer en die gebakte
                        produk dan sag/pap maak. √                                              (1)

        4.3.4   (a)     Te veel water sal verdamp en veroorsaak dat te min stoom
                        vorm/die produk sal ŉ lae volume hê en vet sal uitloop. √               (1)

                (b)     Die temperatuur is te laag/nie genoeg stoom sal vorm nie/die
                        eindproduk sal ŉ lae volume hê/dit sal nie bros aan die
                        buitekant wees nie. √                                                   (1)

        4.3.5   (a)     Spaanse/Meksikaanse strokies van chouxdeeg, gegeur met
                        kaneel, √ in diepvet gebraai en dan in strooisuiker gerol terwyl
                        dit nog warm is. √                                                      (2)

                (b)     Chouxdeeg met kapokaartappels gemeng √ en dan in diepvet
                        gebraai. √                                                              (2)

                (c)     Sout chouxdeegring √ gebak met ŉ soutvulsel binne √                     (2)

  4.4 4.4.1     Crème patissiere √                                                              (1)

        4.4.2   Crème anglaise √                                                                (1)

        4.4.3   Pâte sucrée √                                                                   (1)

  4.5 4.5.1           Byvoeging van xilitol as preserveermiddel √
                      Hitte-preservering deur dit te kook √
                      Sterilisering van die bottels √
                      Uitsluiting van suurstof/plaas in ŉ lugdigte houer/seël die bolaag
                      met was √                                             (Enige 3 x 1)       (3)

        4.5.2         Diabete/persone met ŉ lae-koolhidraat dieet √
                      Dit bevat nie suiker nie/dit word versoet met xilitol √                  (2)
                                                                                              [40]

                                                                 TOTAAL AFDELING C:             80

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 9

(EC/SEPTEMBER 2019)                      GASVRYHEIDSTUDIES                                     9

  AFDELING D:          SEKTORE EN LOOPBANE
                       VOEDSEL- EN DRANKDIENS

  VRAAG 5

  5.1 5.1.1            Die vermoë om sakegeleenthede te identifiseer/waag berekende
                       risiko’s om sukses te behaal √
                       Toewyding en vasberadenheid √
                       ŉ Sin vir verantwoordelikheid en ŉ liefde vir prestasie √
                       Kreatiwiteit, selfstandigheid en aanpasbaarheid √
                       ŉ Perspektief wat toekomsgerig is √
                       Vertroue dat sukses behaal sal word √
                       Goeie organisasie- en bestuursvaardighede √
                       Hoë vlakke van energie en ŉ sin vir humor √             (Enige 5 x 1)   (5)

        5.1.2       Aspek van die                  Voorbeelde uit die uittreksel
                       sakeplan
                 Doelwit en strategie      Omskep die dubbel motorhuis in ŉ selfsorg
                 van onderneming/          eenheid/teikenmark is gesinne wat bekostigbare
                 oorsig van                akkommodasie
                 onderneming/              benodig √
                 teikenmark √
                 Bemarkingsplan √          Sy wil ŉ Facebook-bladsy skep. Haar ligging is
                                           uitstekend – stap afstand van die strand √
                 Bedryfsplan √             Gaste benodig slegs akkommodasie/hulle
                                           gaan hul eie etes voorberei √
                 Finansiële plan √         Sy het genoeg meubels, maar benodig R70 000
                                           vir die opknap van die kombuis, beddegoed en
                                           nuwe vloer. √
                 Personeelplan √           Dit word nie genoem nie/daar word
                                           aangeneem dat sy self die skoonmaakwerk sal
                                           doen. √
                                                          (Enige 4 met voorbeelde) (4 x 2) (8)

        5.1.3          Brosjures by plaaslike toerismekantore/reisagente √
                       Plakkate in die dorp/by reisagente √
                       Advertensies in plaaslike koerante/reistydskrifte plaas √
                       Duidelike borde buite die huis met telefoonnommer by √
                       Maak staat op goeie resensies van klante/mondelingse
                       terugvoer (word of mouth) √
                       Whatsapp-groepe √
                       Gemeenskapsradiostasies √                              (Enige 3 x 1)    (3)

        5.1.4          Bouers en kontrakteurs wat die motorhuis in ŉ woonstel gaan
                       omskep √
                       ŉ Skoonmaker wat help met beddegoed was en die woonstel
                       skoonmaak √
                       Sekuriteit – om wag te hou oor die gebou en klante/gaste se
                       voertuie wat buite geparkeer is √                   (Enige 2 x 1)       (2)

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 10

10                                GASVRYHEIDSTUDIES                        (EC/SEPTEMBER 2019)

        5.1.5        Supermarkte wat voedsel/daaglikse benodighede voorsien √
                     Tuindienste wat die gras sny/onderhoudsdienste vir die
                     instandhouding van die woonstel √
                     Voorsieners van bykomstighede (seep, sjampoe, ens.) √
                     Restaurante √                    (Enige aanvaarbare antwoorde)           (3)

        5.1.6        Mark nuwelinge – baie mense doen dalk presies dieselfde as
                     Suzette/Suzette gaan dalk kompeteer met mense wat lank reeds
                     in die bedryf is en alreeds gereelde klante het √
                     Klante se bedingingsmag/klante kan dalk die buurman kies wat
                     goedkoper is/kontrakwerkers wat langer wil bly kan dalk vir ŉ
                     afslagprys vra √
                     Die bedingingsmag van verskaffers van grondstowwe/Suzette
                     mag dalk nodig hê om pryse te beding met verskaffers as sy in
                     grootmaat aankoop/wassery-dienste √
                     Substituut produkte/ander selfsorg woonstelle lyk dalk meer
                     aantreklik of is groter of goedkoper √                                   (4)

        5.1.7        Aantreklike, duidelike en aanloklike profielfoto’s √
                     Goeie, duidelike beskrywings en rigtingaanwysing op die blad √
                     Goeie kwaliteit foto’s waarby persoonlike detail bygevoeg is √
                     Gereelde opdateer van foto’s √
                     So vinnig moontlike reaksie op kommentaar van gaste √
                     Moedig gaste aan om tot die bladsy met likes, foto’s en
                     kommentare by te dra √                                (Enige 3 x 1)      (3)

        5.1.8        Herlaaibare lampe moet beskikbaar wees √
                     Plaas kerse en vuurhoutjies waar dit gesien en maklik gevind kan
                     word √
                     Belê in ŉ opwekker vir onvoorsiene omstandighede – dit sal die
                     positiewe ervaring vir die gaste verhoog √
                     Koop en installeer eerder ŉ gasstoof in plaas van ŉ elektriese
                     stoof in die kombuis-area van die woonstel √          (Enige 2 x 1)      (2)
                                                                                             [30]

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 11

(EC/SEPTEMBER 2019)                   GASVRYHEIDSTUDIES                                   11

  VRAAG 6

  6.1 6.1.1      E√
      6.1.2      G√
      6.1.3      H√
      6.1.4      F√
      6.1.5      D√
      6.1.6      A√
      6.1.7      B√                                                                             (7)

  6.2                                  WYN A              WYN B             WYN C
        6.2.1    Kultivar          Pinotage √         Pinot Noir Rosé/   Riesling
                                                      Vonkelwyn √
        6.2.2    Kleur             Rooi √             Pienk √            Wit
        6.2.3    Temperatuur       12 °C–18 °C/       6 °C–8 °C/         10 °C–12 °C √
                 vir bediening     15 °C–20 °C √      7 °C √
        6.2.4    Hoe vol moet ŉ    Halfvol √          Driekwart vol √    Twee derdes
                 glas geskink                                            tot driekwart
                 word?                                                   vol √               (12)

  6.3 VOLGORDE
        Bedien kaas en beskuitjies na die hoofgereg, √ bedien dan die nagereg na
        die kaas en beskuitjies √

        MOTIVERING
          Die rooiwyn wat saam met die hoofgereg bedien word gaan goed saam
          met die kaas en beskuitjies, maar pas nie goed by die soet nagereg nie.
          Dit gee gaste kans om hul rooiwyn van die hoofgereg, klaar te drink √                 (3)

  6.4       Verwyder alle gebruike items en toerusting, soos koffie-koppies en
            blomme. √
            Ruim alle tafels op en verwyder alle ongebruikte eetgerei, breekware en
            kruiestelletjies. √
            Verwyder linne van tafel. √
            Verseker dat daar geen krummels op stoele is nie en dat stoele na
            korrekte plekke teruggeskuif is. √
            Skakel alle elektriese toerusting af. √
            Skoonmaak van alle items. √
            Stoor items in die regte plekke. √
            Rangskik van tafels en voorbereiding van die eetkamer vir die volgende
            diens √
            Berei werkstasies vir die volgende diens voor. √               (Enige 4 x 1)        (4)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 12

12                               GASVRYHEIDSTUDIES                        (EC/SEPTEMBER 2019)

  6.5      Wees vriendelik/maak seker dat hul glase vol is/bied die drank spyskaart
           aan √
           Lig gaste in dat hulle vir ŉ sekere tyd sal moet wag (sommige geregte op
           die spyskaart kan dalk langer neem op ŉ a la carte spyskaart) √
           Indien daar ŉ krisis in die kombuis is, wees voorbereid om ‘gratis’ items
           aan te bied, soos broodrolletjies of koffie, met die toestemming van die
           bestuurder. Dit kos baie min, maar dit kan klante gelukkig hou. Dit sal
           afhang van die beleid van die restaurant. √
           Sommige moderne restaurante bied dalk vermaak aan vir gaste om hulle
           besig te hou, bv. speletjies. √                              (Enige 4 x 1)     (4)
                                                                                         [30]

                                                            TOTAAL AFDELING D:             60
                                                                GROOTTOTAAL:              200

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

## Related documents

- [HOSP STUDIES GR12 QP SEPT 2019 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/hosp-studies-gr12-qp-sept-2019-afrikaans/c9a0647f-ae34-4859-8561-d7a0e07d463b) — Hospitality Studies · QP · 2019 · Afr
- [Hospitality Studies Nov 2019 Afr](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-hospitality-studies-2019-nsc-november-exam-question-paper-afrikaans/680d333c-cabc-4062-a679-b046b171d9b8) — Hospitality Studies · QP · 2019 · Afr
- [HOSPITALITY STUDIES QP GR12 SEPT 2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/hospitality-studies-qp-gr12-sept-2023-afrikaans/40a873b7-ff40-4d55-a7d5-a20614d3b7e7) — Hospitality Studies · QP · 2023 · Afr
- [HOSP ST GR12 QP SEPT 2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/hosp-st-gr12-qp-sept-2022-afrikaans/11983b69-95c5-4103-a8dc-af66f43a70f7) — Hospitality Studies · QP · 2022 · Afr
- [HOSPITALITY STUDIES GR12 QP SEPT 2021 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/hospitality-studies-gr12-qp-sept-2021-afrikaans/9f434ca0-6e1f-4df2-b554-05443d2a39f7) — Hospitality Studies · QP · 2021 · Afr
- [HOSPITALITY STUDIES QP GR12 SEPT2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/hospitality-studies-qp-gr12-sept2020-afrikaans/b407324e-2a21-459c-8c86-6a46571f5784) — Hospitality Studies · QP · 2020 · Afr

## More from Grade 12 Hospitality Studies

- [Gr 12 Hos Stu ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-hos-stu-atp-2023-24/4e9030f8-f7e2-4194-b34d-54503b168619) — ATP
- [Hospitality Studies Nov 2025 Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-hospitality-studies-2025-nsc-november-exam-question-paper/55490c75-abb8-4b8d-8bd0-9317ccd8b064) — QP · 2025 · Eng
- [Hospitality Studies Nov 2025 Afr](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-hospitality-studies-2025-nsc-november-exam-question-paper/bd012d04-38d3-472c-aabe-d1bf858380e9) — QP · 2025 · Afr
- [Hospitality Studies Nov 2024 Afr](https://www.hlayiso.com/library/hospitality-studies-nov-2024-afr/7a21e6ec-19c9-4f3b-bc1d-ef0ef2999d2a) — QP · 2024 · Afr
- [Hospitality Studies Nov 2024 Eng](https://www.hlayiso.com/library/hospitality-studies-nov-2024-eng/3419e83b-be9c-4195-8115-efa7a93b1fcb) — QP · 2024 · Eng
- [Hospitality Studies May-June 2024 Afr](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-hospitality-studies-2024-nsc-june-exam-question-paper-afrikaans/2e4af392-e74c-47c0-b55b-eed2493c2da9) — QP · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
