# Hospitality Studies Grade 12 Eastern Cape Mock 2017 QP (Afr)

> Grade 12 Hospitality Studies question paper from the Eastern Cape Mock Exam 2017 (Afrikaans), 15 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/hosp-studies-gr12-qp-sept-2017-afrikaans/9e7d85b6-b2f4-4492-a626-06f86191d957
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Hospitality Studies
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2017
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 15

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Hospitality Studies](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/hospitality-studies) › [Hospitality Studies Grade 12 Eastern Cape Mock 2017 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/hosp-studies-gr12-qp-sept-2017-afrikaans/9e7d85b6-b2f4-4492-a626-06f86191d957)

## About this document

Hospitality Studies · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2017 · Afrikaans. Question paper, 15 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

NASIONALE
                  SENIOR SERTIFIKAAT

                        GRAAD 12

                  SEPTEMBER 2017

                 GASVRYHEIDSTUDIES

PUNTE:   200

TYD:     3 uur

                  Hierdie vraestel bestaan uit 15 bladsye.

### Page 2

2                                   GASVRYHEIDSTUDIES                 (EC/SEPTEMBER 2017)

 INSTRUKSIES EN INLIGTING

 1.    Hierdie vraestel bestaan uit VIER afdelings.

       AFDELING A: Kortvrae (alle onderwerpe)                  (40)
       AFDELING B: Kombuis- en restaurantbedrywighede.
                   Higiëne, veiligheid en sekuriteit.          (20)
       AFDELING C: Voeding en spyskaartbeplanning.
                   Voedselkommoditeite                         (80)
       AFDELING D: Sektore en loopbane
                   Voedsel- en drankbediening                  (60)

 2.    Beantwoord AL die vrae in jou ANTWOORDEBOEK.

 3.    Lees al die vrae sorgvuldig.

 4.    Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
       vraestel gebruik is.

 5.    Begin elke afdeling op ŉ NUWE bladsy.

 6.    Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 3

(EC/SEPTEMBER 2017)                   GASVRYHEIDSTUDIES                                            3

 AFDELING A

 VRAAG 1

 1.1    MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE

        Verskeie opsies word as moontlike antwoorde vir die volgende vrae gegee.
        Kies die korrekte antwoord en skryf SLEGS die letter (A–D) langs die
        vraagnommer (1.1.1–1.1.10) in jou ANTWOORDBOEK neer, byvoorbeeld
        1.1.11 D.

        VOORBEELD

        1.1.11        Klein houers vir die gebruik van sout, peper, asyn en olie is …

                      A     koppies.
                      B     kratte.
                      C     wasbakke.
                      D     kruiestelletjies.

        ANTWOORD: 1.1.11 D.

        1.1.1         … is ŉ rooiwyn druif-variëteit.

                      A     Chardonnay
                      B     Merlot
                      C     Brut
                      D     Columba                                                          (1)

        1.1.2         ŉ Metode van bemarkingskommunikasie waar ŉ bekende filmster
                      gebruik word om oor ŉ produk op TV te praat.

                      A     Publisiteit
                      B     Beroemd
                      C     Promosie
                      D     Verpersoonliking                                                 (1)

        1.1.3         Die term wat gebruik word om die eetbare organe en
                      ingewandes van diere te beskryf:

                      A     Afval
                      B     Kalfvet
                      C     Binnegoed
                      D     Organe                                                           (1)

        1.1.4         ŉ Nie-inkomste genererende area in ŉ akkommodasie
                      onderneming is die … -departement.

                      A     restaurant
                      B     kroeg
                      C     bemarking
                      D     funksiekamer                                                     (1)

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 4

4                                     GASVRYHEIDSTUDIES                    (EC/SEPTEMBER 2017)

       1.1.5     By ŉ … -meringue, word suikerstroop by geklopte eierwit
                 gevoeg.

                     A   Duitse
                     B   Italiaanse
                     C   Franse
                     D   Switserse                                                       (1)

       1.1.6     Die chemikalieë wat gebruik word om voedsel te preserveer word
                 … genoem.

                     A   bensoësuur
                     B   askorbiese
                     C   wynsteensuur (‘tartaric’)
                     D   folinesuur/foliensuur                                           (1)

       1.1.7     Een van die simptome vir gastro-enteritis is …

                     A   kort asem.
                     B   droë hoes.
                     C   geel stoelgang.
                     D   abdominale pyn.                                                 (1)

       1.1.8     Die soorte kultivar wat die beste met vis bedien word.

                     A   Shiraz
                     B   Chardonnay
                     C   Merlot
                     D   Pinot Noir                                                      (1)

       1.1.9     Prik klein gaatjies in die rou deeg om vasgevangde lug te laat
                 ontsnap word … genoem.

                     A   sny
                     B   omhulsel (casing)
                     C   vasvang
                     D   prik                                                            (1)

       1.1.10    Inlig van die teikengroep oor die produk en dienste wat
                 aangebied word, staan as … bekend.

                     A   promosie
                     B   bemarking
                     C   bewusmaking
                     D   aanbieding                                                      (1)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 5

(EC/SEPTEMBER 2017)                   GASVRYHEIDSTUDIES                                           5

  1.2 PASITEMS

        Kies die vleissnit in KOLOM B wat die beste by die skywe of dis in
        KOLOM A pas. Skryf SLEGS die letter (A–G) langs die regte
        vraagnommer (1.2.1–1.2.5) in jou ANTWOORDEBOEK neer.

                   KOLOM A                                     KOLOM B
                  SKYWE DIS                                    VLEISSNIT
        1.2.1     Klubskyf                   A     Lende

        1.2.2         Porterhouse-biefstuk B       Kruis

        1.2.3         Hollandse biefstuk     C     Voorrib

        1.2.4         Tournedos              D     Bolo

        1.2.5         Kitsskywe              E     Filet

                                             F     Diklies

                                             G     Platrib
                                                                                 (5 x 1)    (5)

  1.3 PASITEMS

        Pas ŉ die beskrywing in KOLOM A met die korrekte spesiale toerusting in
        KOLOM B. Skryf SLEGS die letter (A–G) langs die vraagnommer
        (1.3.1–1.3.10) in jou ANTWOORDEBOEK neer.

                                KOLOM A                                KOLOM B
                             BESKRYWING                             BEDIENINGSITEM
        1.3.1         ŉ Spesiale trollie waar op vleisstukke      A   Botteloopmaker
                      gesny en in porsies gesit word

        1.3.2         Bedieningstoerusting gebruik om             B   Bordbedekking
                      porsies voedsel op te tel en op ŉ gas se
                      bord te plaas

        1.3.3         Toerusting wat verhit word deur kerse of    C   Koepel
                      vlambare jel wat gebruik word om
                      voedsel warm te hou.

        1.3.4         Gebruik om voedsel te bedek om              D   Voorsny-eenheid
                      uitdroging te voorkom.

        1.3.5         ŉ Gereedskapstuk wat ŉ kurktrekker,         E   Tang
                      lem en botteloopmaker insluit

                                                                  F   Konfoor

                                                                  G   Bedieningsbord
                                                                                (5 x 1)     (5)

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 6

6                                    GASVRYHEIDSTUDIES                        (EC/SEPTEMBER 2017)

 1.4    EENWOORD-ITEMS
        Gee EEN woord(e) of term(e) vir elk van die volgende beskrywings. Skryf
        SLEGS die regte woord/term langs die vraagnommer (1.4.1–1.4.10) in die
        ANTWOORDEBOEK neer.

        1.4.1        ŉ Item wat na die visgereg bedien word om die palet skoon te maak
                     staan as … bekend

        1.4.2        Die inligting wat die maatskappye se naam, publieke beeld, logo en
                     uniform insluit

        1.4.3        ŉ Groep persone wat die mees waarskynlik is om die produk te
                     koop

        1.4.4        ŉ Siekte wat ontsteking van die slymvlies van die maag veroorsaak

        1.4.5        Ongeskrewe gedragskode en waardes wat deur voedseldien-
                     spersoneel gevolg word

        1.4.6        ŉ Toestand wat voorkom wanneer die immuniteitstelsel op sekere
                     voedsels-oortes reageer

        1.4.7        Bord met groente wat in kleiner porsies gesny is en met ŉ
                     doopsous bedien word

        1.4.8        Klein southappies wat van ŉ wye verskeidenheid voedsel voorberei
                     word, en wat gewoonlik by ŉ skemerkelkie bedien word

        1.4.9        Tussenspiere- vet wat regdeur die spier versprei is

        1.4.10       Die soorte wyn wat die beste is om met oesters en kaviaar bedien
                     te word                                                                 (10)

 1.5    KEUSE-ITEMS
        Kies VIER faktore vanuit die onderstaande lys om in gedagte te hou
        wanneer tafels gedek word. Skryf slegs die letter (A–G) langs die
        vraagnommer (1.5) in jou ANTWOORDEBOEK neer.

        A        Alle tafels moet genommer wees.

        B        Stel die dekplek volgens die spyskaart items wat bedien moet word.

        C        Plaas al die vurke vanaf die regterkant van die dekplek vir die
                 linkerhand gaste.

        D        Spasie tussen tafels moet kelners toelaat om vryelik rond te beweeg.

        E        Rangskik aparte tafels vir manlike en vrouelike gaste.

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 7

(EC/SEPTEMBER 2017)              GASVRYHEIDSTUDIES                                         7

        F        Posisioneer die hoofgereg se eetgerei 4,5 cm vanaf die rand van die
                 tafel.

        G        Tafelnommers moet verwyder word wanneer al die gaste sit.
                                                                              (4 x 1)     (4)

 1.6    KIES VANAF DIE LYS

        Kies TWEE korrekte voorbeelde vir elk van die volgende nageregte. Skryf
        SLEGS die letter (A–H) langs die vraagnommer (1.6.1–1.6.3) in jou
        ANTWOORDEBOEK neer.

        1.6.1    Beierse room                                                            (1)

        1.6.2    Meringue                                                                (1)

        1.6.3    Gebakte vla’s                                                           (1)

                 A     Pavlova
                 B     Créme brûlée
                 C     Lemon chiffon
                 D     Charlotte Russe
                 E     Créme caramel
                 F     Charlotte Royal
                 G     Gebakte Alaska
                 H     Parfaits                                              (6 x 1)     (6)

                                                            TOTAAL AFDELING A:           40

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 8

8                                GASVRYHEIDSTUDIES                       (EC/SEPTEMBER 2017)

 SECTION B:          KOMBUIS EN RESTAURANTBEDRYWIGHEDE;
                     HIGIËNE, VEILIGHEID EN SEKURITEIT

 VRAAG 2

 2.1   Bestudeer die onderstaande uittreksel en beantwoord die vrae wat volg.

       Thabo is aangestel as die hoofkelner by die Ingwe Hotel. Hy moedig altyd
       spanwerk, professionalisme en ŉ positiewe houding onder sy kollegas aan. Al
       die personeellede is goed opgelei in die gebruik van rekenaars, aangesien
       meeste van die aktiwiteite elektronies gedoen word.

       2.1.1     Verduidelik DRIE maniere hoe waaksaamheid en samewerking by
                 Ingwe Hotel bereik kan word.                                           (3)

       2.1.2     Bepaal hoe goeie dienslewering in die bostaande hotel ŉ impak op
                 sy winsgewendheid sal hê.                                              (3)

       2.1.3     Wys DRIE MANIERE uit hoe rekenaars die sjef by Ingwe Hotel met
                 sy spyskaartbeplanning sal help.                                       (4)

 2.2    Toon DRIE voordele aan van aanlynbesprekings maak.                              (3)

 2.3   Cholera is ŉ akute bakteriële infeksie wat hoofsaaklik mense aanval wat in
       gebiede woon waar daar ŉ swak sanitasiestelsel is.

        2.3.1    Stel TWEE maniere voor hoe cholera oorgedra kan word.                  (2)

        2.3.2    Noem TWEE simptome van cholera.                                        (2)

        2.3.3    Beveel DRIE maniere aan, om die voorkoming van cholera te
                 voorkom.                                                               (3)

                                                           TOTAAL AFDELING B:           20

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 9

(EC/SEPTEMBER 2017)                  GASVRYHEIDSTUDIES                                          9

 AFDELING C:           VOEDING EN SPYSKAARTBEPLANNING;
                       VOEDSELKOMMODITEITE

 VRAAG 3

 3.1    Bestudeer die onderstaande uittreksel en beantwoord die vrae wat volg:

         Die Boardwalk konferensiesentrum gaan ŉ funksie vir 150 kunstenaars van
         regoor die wêreld hou. Hulle het beplan om die funksie so goedkoop as
         moontlik te hou, weens die feit dat hulle ŉ groot hoeveelheid mense gaan
         huisves. Die volgende disse gaan bedien word:
         Samoesa, Quiche Lorraine, Bief Wellington, spinasie en Feta Pizette,
         kolwyntjies met botterversiersel en sjokoladekoek snye.

         Die prys van die spyskaart was soos volg bereken:

         Voedselkoste:    R5 750,00
         Arbeidskoste:    R1 800,00
         Oorhoofse koste: R1 200,00
         Wins:            R3 500

        3.1.1         Stel die funksie voor wat vir die kunstenaars in die bostaande
                      scenario geskik sal wees.                                                (1)

        3.1.2         Gee VIER voordele vir die hou van die funksie in VRAAG 3.1.1.            (4)

        3.1.3         Evalueer die geskiktheid van die spyskaart vir ŉ diabetiese persoon.     (3)

        3.1.4         Bereken die volgende koste deur die inligting in die bostaande
                      scenario te gebruik. Toon ALLE berekeninge.

                      (a)   Verkoopprys van die spyskaart                                      (3)

                      (b)   Bruto wins                                                         (3)

                      (c)   Koste per persoon                                                  (2)

        3.1.5         Identifiseer DRIE tertdeegdisse van die bostaande spyskaart en stel
                      voor die soorte tertdeeg wat in elke dis gebruik word. Tabuleer jou
                      antwoord soos volg:

                       DISSE VAN DIE SPYSKAART                SOORTE TERTDEEG
                                  (3)                               (3)                        (6)

 3.2    Noem VIER algemene reëls vir die voorbereiding van tertdeeg.                           (4)

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 10

10                                GASVRYHEIDSTUDIES                    (EC/SEPTEMBER 2017)

 3.3   Bestudeer die onderstaande prent en beantwoord die vrae wat volg.

       3.3.1     Identifiseer die dis in die bostaande prent.                            (1)

       3.3.2     Noem TWEE snitte van die lamkarkas waarvandaan die bostaande
                 dis gemaak kan word.                                                    (2)

       3.3.3     Stel ŉ gaarmaakmetode vir die bostaande dis voor.                       (1)

       3.3.4     Beveel die sous aan wat die beste met die bostaande dis bedien
                 kan word.                                                               (1)

 3.4   Beskryf kortliks hoe die verlies van skaroplasma verhoed kan word wanneer
       vleis voorberei word.                                                             (3)

 3.5   Verduidelik die volgende prosesse wat aangewend word wanneer vleis
       voorberei word:

       3.5.1     Afwerking                                                               (2)

       3.5.2     Bardering                                                               (2)

       3.5.3     Verseëling                                                              (2)
                                                                                        [40]

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 11

(EC/SEPTEMBER 2017)                  GASVRYHEIDSTUDIES                                           11

 VRAAG 4

 4.1     Bestudeer die onderstaande uittreksel en beantwoord die vrae wat volg.

         Jou graad 12 klas word versoek om boontjie en lensiessop vir die
         Skoolbeheerraad voor te berei. Jou onderwyser het op hierdie tipe sop
         besluit omdat twee SBL lede vegetariërs is, maar ook melk en eiers eet.

         4.1.1        Identifiseer die soorte vegetariërs wat die twee SBL lede is.            (1)

         4.1.2        Noem TWEE belangrike voedingstowwe wat in bone en lensies
                      gevind word.                                                             (2)

         4.1.3        Gee DRIE redes waarom mense vegetariërs word.                            (3)

         4.1.4        Voorsien redes vir die volgende voorsorgmaatreëls wanneer bone
                      voorberei voor:

                      (a)   Sorteer die droë bone                                              (1)

                      (b)   Week die bone in water voor jy dit kook                            (1)

                      (c)   Gooi altyd die weekvloeistof weg en kook bone in vars water        (1)
 4.2     Verduidelik kortliks waarom getekstureerde plantproteïene voordelig vir
         gesondheidsredes is.                                                                   (2)

 4.3     Bestudeer die onderstaande prent en beantwoord die vrae wat volg.

                            CHURROS                                ECLAIRS

          4.3.1       Noem die tertdeeg wat gebruik word om die bostaande produk
                      voor te berei.                                                           (1)

          4.3.2       Verduidelik die begrip ‘Churros’.                                        (2)

          4.3.3       Noem DRIE kwaliteitseienskappe van die bostaande produk.                 (3)

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 12

12                                GASVRYHEIDSTUDIES                         (EC/SEPTEMBER 2017)

        4.3.4    Verskaf redes vir die volgende voorsorgmaatreëls wanneer éclairs
                 gebak word.
                 (a)     Bak teen 200 °C vir ŉ kort tydperk.                               (1)
                 (b)     Verlaag die temperatuur na 180 °C.                                (1)
                 (c)     Laat toe dat die stoom ontsnap deur dit met ŉ toetspen te
                         prik.                                                             (1)
 4.4    Bestudeer die onderstaande prent en beantwoord die vrae wat volg.

        4.4.1    Identifiseer die metode van preservering wat in die bostaande
                 produk gebruik word.                                                      (1)
        4.4.2    Verduidelik hoe hierdie preserveringsmetode gedoen word.                  (2)
        4.4.3    Verskaf DRIE redes waarom die metode genoem in VRAAG 4.4.1
                 voedsel preserveer.                                                       (3)
        4.4.4    Identifiseer DRIE soorte etiket informasie wat by die bostaande
                 produk sigbaar is.                                                        (3)
 4.5    Noem TWEE ander produkte waar die metode van preservering in
        VRAAG 4.4.1 gebruik kan word.                                                      (2)

 4.6    Jou Gasvryheidstudies onderwyser het jou gevra om ŉ lekker
        verrassingsnagereg vir jou hoof op sy verjaarsdag voor te berei. Jy het besluit
        om ŉ arbei mousse met gelatien as bestanddeel voor te berei.

        4.6.1    Verduidelik die begrip ‘mousse’.                                          (2)

        4.6.2    Bespreek kortliks DRIE prosesse wat jy sal volg wanneer jy met
                 gelatien sal werk.                                                        (6)
        4.6.3    Stel die bolaag voor wat jy sal gebruik wanneer jy die nagereg
                 aanbied.                                                                  (1)
                                                                                          [40]
                                                               TOTAAL AFDELING C:          80

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 13

(EC/SEPTEMBER 2017)               GASVRYHEIDSTUDIES                                         13

 AFDELING D:          SEKTORE EN LOOPBANE;
                      VOEDSEL- EN DRANKDIENS

 VRAAG 5

 5.1    Bestudeer die volgende uittreksel en beantwoord die vrae wat volg.

        Angela maak ŉ kafee naby Mica Sekondêre Skool en die plaaslike poskantoor
        oop. Sy wil toebroodjies, kolwyntjies en vrugtesap verkoop. Sy beoog om so
        drie mense aan te stel. Sy het alreeds vir ŉ banklening aansoek gedoen om
        haar besigheid te begin en het beplan hoe die geld in die besigheid gebruik sal
        word, omdat sy goed is met begroting om te verseker dat die uitgawes nie die
        inkomste sal oorskry nie. Sy het plakkate ontwerp om haar besigheid te
        bemark.

        5.1.1     Identifiseer die teikenmark vir Angela se besigheid.                      (3)

        5.1.2     Evalueer hoe die inligting in die bostaande scenario Angela sal help
                  om ŉ besigheidsplan saam te stel.                                         (5)

        5.1.3     Noem DRIE maniere hoe Angela haar besigheid kan bevorder.                 (3)

        5.1.4     Klassifiseer die bemarkingsinstrument wat Angela sal gebruik.             (1)

        5.1.5     Gee DRIE entrepreneursgeleenthede wat vir Angela in die
                  gasvryheidbedryf beskikbaar is.                                           (3)

        5.1.5     Beskryf kortliks die eienskappe wat haar plakkaat moet het om
                  effektief te wees.                                                        (5)

        5.1.6     Beveel DRIE maniere aan hoe Angela se kafee die plaaslike
                  ekonomie sal bevorder.                                                    (3)

 5.2    Noem DRIE inkomste genererende areas in die Gasvryheidbedryf.                       (3)

 5.3    Noem VIER rolle en verantwoordelikhede van ŉ boekhouer in die
        gasvryheidsonderneming.                                                             (4)
                                                                                           [30]

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 14

14                                GASVRYHEIDSTUDIES                          (EC/SEPTEMBER 2017)

 VRAAG 6

 6.1   Bestudeer die onderstaande prente en beantwoord die vrae wat volg.

                         A                                        B

                         C                                        D

       6.1.1     Stel die tipe drankie voor wat in die bostaande glase A en B
                 bedien kan word.                                                           (2)

       6.1.2     Noem die proses wat in die bostaande prent D uitgevoer word.               (1)

       6.1.3     Beskryf kortliks hoe die proses in D uitgevoer moet word.                  (4)

       6.1.4     Identifiseer en verduidelik die informasie wat op die wynetiket in
                 prent C voorkom.                                              (3 x 2)      (6)

       6.1.5     Evalueer die geskiktheid van die tipe wyn op die wynetiket vir ŉ
                 beesstowe. Motiveer jou antwoord.                                          (3)

 6.2   Verduidelik hoe jy ŉ geboude mengeldrankie sal voorberei.                            (3)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 15

(EC/SEPTEMBER 2017)                   GASVRYHEIDSTUDIES                                           15

 6.3    Jy was pas as hoofkelner by ŉ plaaslike hotel aangestel.

        6.3.1         Verduidelik hoe jy die mise-en-place by die restuarant sal uitvoer.       (3)

        6.3.2         Gee ŉ uitleg van die proses wat ŉ kroegman volg om die kroeg op
                      te ruim.                                                                  (4)

        6.3.3         Verduidelik hoe jy ŉ dronk kliënt in die restaurant sal hanteer.          (4)
                                                                                               [30]

                                                                  TOTAAL AFDELING D:             60
                                                                      GROOTTOTAAL:              200

Kopiereg voorbehou                                                                 Blaai om asseblief

## Related documents

- [HOSP ST GR12 QP SEPT 2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/hosp-st-gr12-qp-sept-2022-afrikaans/11983b69-95c5-4103-a8dc-af66f43a70f7) — Hospitality Studies · QP · 2022 · Afr
- [HOSPITALITY STUDIES GR12 QP SEPT 2021 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/hospitality-studies-gr12-qp-sept-2021-afrikaans/9f434ca0-6e1f-4df2-b554-05443d2a39f7) — Hospitality Studies · QP · 2021 · Afr
- [HOSPITALITY STUDIES QP GR12 SEPT2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/hospitality-studies-qp-gr12-sept2020-afrikaans/b407324e-2a21-459c-8c86-6a46571f5784) — Hospitality Studies · QP · 2020 · Afr
- [HOSP STUDIES GR12 QP SEPT 2019 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/hosp-studies-gr12-qp-sept-2019-afrikaans/c9a0647f-ae34-4859-8561-d7a0e07d463b) — Hospitality Studies · QP · 2019 · Afr
- [HOSPITALITY STUDIES MEMO GR12 SEPT 2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/hospitality-studies-memo-gr12-sept-2023-afrikaans/008afb78-d904-4dbd-a786-2f5ad72d4663) — Hospitality Studies · Memo · 2023 · Afr
- [HOSPITALITY STUDIES MEMO GR12 SEPT 2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/hospitality-studies-memo-gr12-sept-2022-afrikaans/428a34e2-7d2b-4e20-a4bc-2dbf9ae8b099) — Hospitality Studies · Memo · 2022 · Afr

## More from Grade 12 Hospitality Studies

- [Gr 12 Hos Stu ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-hos-stu-atp-2023-24/4e9030f8-f7e2-4194-b34d-54503b168619) — ATP
- [Hospitality Studies May-June 2023 Eng](https://www.hlayiso.com/library/hospitality-studies-may-june-2023-eng/50ef98bf-a40e-4823-a81c-93f1b85e034b) — QP · 2023 · Eng
- [Hospitality Studies May-June 2023 Afr](https://www.hlayiso.com/library/hospitality-studies-may-june-2023-afr/a97b81fd-5f7e-46f5-bb22-e04f636a263b) — QP · 2023 · Afr
- [Hospitality Studies Nov 2023 Afr](https://www.hlayiso.com/library/hospitality-studies-nov-2023-afr/8998030b-42e0-46f8-961f-6a5e90c0dba4) — QP · 2023 · Afr
- [Hospitality Studies Nov 2023 Eng](https://www.hlayiso.com/library/hospitality-studies-nov-2023-eng/0a8d29f0-8c1a-4631-915f-d4f87b4fafca) — QP · 2023 · Eng
- [HOSP STUDIES QP GR12 SEPT Deaf](https://www.hlayiso.com/library/hosp-studies-qp-gr12-sept-deaf/127e2f18-84be-46da-a307-63e4640746c7) — QP · 2022

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
