# Hospitality Studies Grade 12 NSC Supplementary 2017 Memo

> Grade 12 Hospitality Studies memorandum from the NSC Supplementary Exam 2017 (Afrikaans), 13 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/hospitality-studies-feb-march-2017-memo-afr/18530b62-227f-4a91-b4e2-fe06f1650ea7
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Hospitality Studies
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2017
- Exam period: NSC Supplementary Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 13

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Hospitality Studies](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/hospitality-studies) › [Hospitality Studies Grade 12 NSC Supplementary 2017 Memo](https://www.hlayiso.com/library/hospitality-studies-feb-march-2017-memo-afr/18530b62-227f-4a91-b4e2-fe06f1650ea7)

## About this document

Hospitality Studies · Grade 12 · NSC Supplementary Exam · 2017. Memorandum, 13 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                  NASIONALE
                              SENIORSERTIFIKAAT

                             SENIOR CERTIFICATE

                                    GRAAD 12

                               GASVRYHEIDSTUDIES

                             FEBRUARIE/MAART 2017

                                  MEMORANDUM

PUNTE: 200

                      Hierdie memorandum bestaan uit 13 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                 Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Gasvryheidstudies                            2          DBE/Feb.–Mrt. 2017
                                     NSC – Memorandum

AFDELING A

VRAAG 1

1.1      MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE

           1.1.1       C√
           1.1.2       A√
           1.1.3       B√
           1.1.4       A√
           1.1.5       D√
           1.1.6       C√
           1.1.7       A√
           1.1.8       D√
           1.1.9       B√
           1.1.10      A√                                                     (10)

1.2      PASITEMS

           1.2.1      I√
           1.2.2      F√
           1.2.3      A√
           1.2.4      B√
           1.2.5      C√
           1.2.6      G√                                                      (6)

1.3      EENWOORDITEMS

        1.3.1       Gedealkoholiseerde√
        1.3.2       Hanepoot√/Jeripigo√/Muskadel√
        1.3.3       Drankwet
        1.3.4       Blindbak√
        1.3.5       Telebemarking√
        1.5.6       Marmering √
        1.3.7       Peperwortel/bruinsous/jus√
        1.3.8       Soesji√
        1.3.9       Blatjang
        1.3.10      Soja                                                      (10)

Kopiereg voorbehou                                       Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Gasvryheidstudies                               3                 DBE/Feb.–Mrt. 2017
                                        NSC – Memorandum

1.4      KEUSE-ITEMS

           1.4.1     A √D√
           1.4.2     B√ C√
                                                                                        (4)

  1.5.   PASITEMS

           1.5.1      C√     (v) √
           1.5.2      D√     (iii) √
           1.5.3      B√     (iv) √
           1.5.4      F√      (i) √
           1.5.5      G√       (ii) √                                                   (10)

                                                           TOTAAL AFDELING A:           40

Kopiereg voorbehou                                                 Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Gasvryheidstudies                            4                          DBE/Feb.–Mrt. 2017
                                     NSC – Memorandum

AFDELING B:     KOMBUIS-            EN   RESTAURANTBEDRYWIGHEDE.             HIGIËNE,
VEILIGHEID EN SEKURITEIT

2.1      2.1.1        24–48 uur√                                                              (1)

         2.1.2        -Voedselwerkers met gastroënteritis moet werkgewer dadelik in
                      kennis stel√
                      -Voedselhanteerders wat diarree het moenie met kos werk nie√
                      -Voedselhanteerders moet goeie persoonlike higiëne handhaaf√/
                      (was hande nagebruik van die toilet, met vullis gewerk, nadat jy
                      aan jou lyf, hare, neus, ens. geraak het)√
                      -Hulle moet apparaat en oppervlak was en ontsmet nadat rou vleis
                      en pluimvee hanteer is √
                      -Hulle moet seker maak dat voedsel soos hoender, vis en eiers
                      behoorlik gaargemaak is √
                      -Insekte en knaagdiere moet uit die kombuis gehou word√ deur
                      gaas voor vensters te sit√
                      -Kombuis moet voldoen aan behoorlike regulasies vir opberging√
                      -Alle voedsel moet bedek word as dit gestoor word√
                      -Gaar en rou voedsel moet apart gehou word√
                      -Voedsel moenie op die vloer gestoor word nie√
                      -Rommel moenie ophoop nie√; Hou deksels te alle tye op
                      vullisblikke √
                                                                             (Enige 5)        (5)

         2.1.3(a)     GASTROËNTERITIS
                      Diarree√
                      -Naarheid /braking√
                      -Dehidrasie√
                      -Maagpyn√
                      -Hoofpyn√
                      -Koors√
                                                                             (Enige 3)        (3)

         2.1.3(b)     TUBERKULOSE
                      Aanhoudende hoes√
                      -Konstante moegheid√
                      -Gewigsverlies√
                      -Verlies van aptyt√
                      -Hoes bloed√
                      -Nagsweet√
                      -Borspyn√
                      -Dispnee-asemnood√
                                                                             (Enige 3)        (3)

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Gasvryheidstudies                             5                           DBE/Feb.–Mrt. 2017
                                      NSC – Memorandum

2.2      2.2.1        Goeie diens is om vinnig aan 'n kliënt se behoeftes te voldoen√, by
                      professionele mense√ in 'n aangename omgewing√/op die manier
                      waarop die kliënt dit verwag√                             (Enige 2)        (2)

         2.2.2        Die bestuur besluit op die vlak van diens in hul restaurant√.
                      Die vlak van opleiding verskil√,
                      Diens is dikwels gekoppel aan die prys√ Voorbeeld: goed-
                      opgeleide kelners werk in formele restaurante waar kliënte bereid
                      is om te betaal vir die hoë vlak van diens√
                      Hoe duurder die gereg , hoe beter is die diens veronderstel om te
                      wees√                                                    (Enige 3)         (3)

2.3      2.3.1        Elektroniese betaalpuntsisteem (POS)√                                      (1)

         2.3.2        Die sisteem sal restaurantwerkers help om hul daaglikse take te
                      voltooi wat insluit : voedsel en drankbestellings,√ kommunikasie
                      van take aan die kombuis√, gasterekeninge√, kredietkaart-
                      prosessering√, uitgawes direk op gasterekeninge in 'n hotel te
                      plaas√                                                 (Enige 2)           (2)

                                                                 TOTAAL AFDELING B:              20

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Gasvryheidstudies                             6                           DBE/Feb.–Mrt. 2017
                                      NSC – Memorandum

AFDELING C: VOEDING EN SPYSKAARTBEPLANNING;
            VOEDSELKOMMODITEITE

VRAAG 3

3.1      3.1.1        Maak konfyt√
                      Dit kan verglans word√
                      Dit kan ingelê word√
                      Dit kan gevries word√                                     (Enige 2)        (2)

         3.1.2        -Was en verwyder pitte van kersies√
                      -Berei 'n suikerstroop voor√
                      -Kook die kersies in die stroop tot sag√
                      -Skep die kersies in gesteriliseerde bottels√
                      -Vul met stroop en seël√                                 (Enige 4)         (4)

3.2      3.2.1        Netto wins: verkoopprys-totale koste (voedselkoste + oorhoofse
                      koste)√
                               = R10 000 – (R3500+R2500) √
                               = R10 000 – R6000√
                               = R4000,00√                                  (Enige 3)            (3)

         3.2.2        Koste per persoon= Verkoopprys /aantal mense
                                     =R10 000/100 persone√
                                     = R100,00 per persoon√                    (Enige 3)         (3)

         3.2.3        -Naam van die firma, adres, kontakbesonderhede√
                      -Persoonlike inligting van die kliënt: naam, kontaknommer, adres√
                      -Inligting rakende die funksie: datum, tyd, dieetvoorskrifte, soort
                      funksie√
                      -Addisionele uitgawes√
                      -Spesiale versoeke√
                      -Betalingsvoorwaardes√                                    (Enige 4)        (4)

3.3      3.3.1        (a) Stap 4: om gaar word van eier te verhoed√/skifting√ (Enige 1)

                      (b) Stap 7: om bakproses te voltooi√, om deeg te laat uitdroog√,
                      sodat die holte omring is met 'n delikate, bros wand√
                      Om te verhoed dat dit brand√                          (Enige 2)            (3)

         3.3.2        Sjokolade√
                      Karamel √
                      Vanielje/sjokolade versiering√
                      Fondant√
                      Spinsuiker√
                      Bestuif met versiersuiker√                                (Enige 2)        (2)

         3.3.3        Te veel water sal verdamp√ daar sal te min stoom wees√ en die
                      produk sal 'n klein volume hê√                      (Enige 2)              (2)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Gasvryheidstudies                               7                                DBE/Feb.–Mrt. 2017
                                        NSC – Memorandum

3.4               POLLO-VEGETARIËR                           PESCO-VEGETARIËR√
           -Dieet sluit pluimvee, melk,                -Dieet sluit vis, seekos, melk,
           suiwelprodukte, eiers, groente en           suiwelprodukte, eiers, groente en
           vrugte in√                                  vrugte in √
           -Dieet sluit uit: rooivleis, vis en         - Dieet sluit uit: rooivleis en
           seekos√                         (Enige 2)   pluimvee√                       (Enige 2)        (4)

3.5      3.5.1        Wit bone sal gekleur word met die rooi bone√                                      (1)

         3.5.2        Dit neem langer om gaar te word√, en die bone kan breek of
                      losgaan van die velletjies√                      (Enige 1)                        (1)

3.6      3.6.1        3–5 happies√                                                                      (1)

         3.6.2        -Die happies moet hapgrootte wees√
                      -Sluit warm en koue happies in√
                      -Sluit twee tot drie soet happies in√
                      -Dit moet visueel aantreklik en kleurvol wees√
                      -Dit moet smaaklik en goed gegeur wees√
                      -Dit moet 'n verskeidenheid geure insluit√
                      -Bestanddele moet maklik herkenbaar wees√
                      -Persooonlike en kombuishigiëne is noodsaaklik√                  (Enige 4)        (4)

         3.6.3        Nie geskik nie√
                      Die gaste sal hul vingers vuilmaak√, of sal vingerbakkies nodig hê√
                      Benodig 'n klein bordjie√                                                         (3)

         3.6.4        -Vrugte gedoop in sjokolade√
                      -Melktertjies√
                      -Sjokoladetruffels√
                      -Botterbroodjies√                           (Enige relevante antwoord)            (3)
                                                                                                        [40]

Kopiereg voorbehou                                                                 Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Gasvryheidstudies                              8                               DBE/Feb.–Mrt. 2017
                                       NSC – Memorandum

VRAAG 4

4.1      4.1.1                     BEES                                  LAM
                       Kleur: helderrooi tot kersierooi√   Kleur: helder ligrooi√
                       Tekstuur: glad, fyn en ferm√        Tekstuur: glad, fyn en ferm en
                       Vet: romerig of geel kleur √        nie droog√
                       Bene: witter en harder√             Vet: wit /pienkerig√
                                               (Enige 2)   Bene: sagte rooi en poreus √
                                                                                  (Enige 2)          (4)

         4.1.2        Dit is 'n taai stuk vleis/bevat baie bindweefsel√
                      Stowe is 'n klam hitte gaarmaakmetode√, verander die wit
                      bindweefsel in gelatien√, die stadige gaarmaakmetode maak dit
                      sag √              (Enige 2)                                                   (2)

         4.1.3        Kapokaartappels√
                      Cous cous√
                      Pap√                                     (Enige relevante antwoord)            (1)

4.2      4.2.1        'n Banket is 'n formele ete waar gaste genooi word ter ere van 'n
                      persoon of om 'n geleentheid te vier of enige ander spesiale
                      okkasie√                                                                       (2)

         4.2.2        Voedsel en drankdiens√
                      Voedselbereiding√                                                              (2)

         4.2.3        Jode kan slegs voedsel eet wat kosher/skoon is√
                      Hulle eet nie die agterkwart van diere nie√
                      Hulle mag nie vleis en suiwelprodukte tydens 'n maaltyd meng nie√
                      All skulpvis, slakke en roofvoëls is verbode√
                      Vark en varkprodukte is nie toelaatbaar nie√             (Enige 3)             (3)

         4.2.4        8-10 kelners√                                                                  (1)

4.3      4.3.1        Skilferkors√                                                                   (1)

         4.3.2        (a) Botter: dra by tot 'n ryk geur√, dra by tot kleur√                         (2)

                      (b) Water: ontwikkel die gluten in die meel√, verander in stoom√
                      help om deeg te laat rys√.                              (Enige 2)              (2)

         4.3.3        Geroomde spinasie√
                      Hoender en sampioen √
                      Steak en niertjies√
                      Maalvleis√
                      Vis√                                      (Enige relevante antwoord)           (2)

         4.3.4        -Lig in tekstuur√
                      -Vlokkerige lae√
                      -Ligte goudbruin kleur√
                      -Ongelyke oppervlak√                                          (Enige 3)        (3)

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Gasvryheidstudies                             9                            DBE/Feb.–Mrt. 2017
                                      NSC – Memorandum

4.4      4.4.1        Gegeur en ongegeur√
                      Poeier/korrel√
                      Velle√                                                   (Enige 2)         (2)

         4.4.2        (a) Te veel suiker verswak die jel√, vertraag stollingsproses√
                      (Enige 1)                                                                  (1)

                      (b) Verswak die jellie√, vertraag stollingsproses √, sal makliker
                      smelt√                                                  (Enige 1)          (1)

                      (c) Gereg sal begin smelt√                               (Enige 1)         (1)

4.5      4.5.1        Die beslag word gestoom in 'n stomer of in 'n groot kastrol met
                      water en dan uitgekeer vir opdiening. √
                      Maak seker dat geen water in die bak kom terwyl dit stoom nie,
                      want dit sal die poeding pap maak. √                                       (2)

         4.5.2        Kies die regte grootte en vorm vir die bord√
                      Poeding moet in die middel van die bord uitgekeer word√
                      Rangskik, garneer en versier die nagereg op die bord√
                      Die nagereg kan geflambé word√ – gooi brandewyn oor en steek
                      aan die brand√                                          (Enige 2)          (2)

         4.5.3        Vla√
                      Room√
                      Roomys√
                      Brandewynsous√                                            (Enige 2)        (2)

4.6      4.6.1        Mense met MIV het groter voedingsbehoeftes en 'n goeie diet is
                      noodsaaklik om 'n sterk immuunstelsel te verseker wat kan help
                      om MIV simptome onder beheer te hou√.
                      Goeie voeding vertraag die omskakeling van MIV na VIGS√, en is
                      'n vereiste vir gunstige voordele van antiretrovirale middels√.
                      'n Gesonde dieet kan wanvoeding voorkom en genees, maar kan
                      nie MIV en VIGS genees nie√
                      Mense met MIV moet 'n gesonde liggaamsmassa handhaaf en
                      genoeg proteïen inneem sodat spiermassa behoue bly√
                      Die dieet moet uit vars vrugte en groente bestaan om die
                      immuunstelsel te verbeter √                                (Enige 4)       (4)
                                                                                                 [40]

                                                                 TOTAAL AFDELING C:              80

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Gasvryheidstudies                            10                            DBE/Feb.–Mrt. 2017
                                      NSC – Memorandum

AFDELING D: SEKTORE EN LOOPBANE. VOEDSEL EN DRANKDIENS

VRAAG 5

5.1      5.1.1.       Die teikenmark sal bepaal word deur:
                      Demografiese faktore√ bv. Getroude status, ouderdom,
                      familiegrootte bv. Betaal 'n midweektarief en jou vriend/metgesel
                      bly gratis saam met jou, benodig inkomste√
                      Fisiese faktore: aktiwiteite√ bv. Daaglikse wildritte, tennis en
                      sauna√
                      Produk verwante faktore√, wat beskryf watter dienste of produkte
                      die gaste verkies bv. Luukse akkommodasie op 'n wildplaas
                      halfpad tussen Cathcart en Queenstown, in die hartjie van die Oos-
                      Kaap. √                                                  (Enige 3)         (3)

         5.1.2        Ja, promosie is gebruik√
                      Koop-een-kry-een: betaal die enkel midweektarief van R600 en jou
                      vriend/metgesel bly gratis saam met jou. √                                 (2)

         5.1.3        Dit is duur√ jy kry slegs een bedrag vir 2 mense√.                         (1)

         5.1.4.       Die grootte van die houer moet nie die gas mislei ten opsigte van
                      die inhoud nie√
                      Verpakking moet maklik wees om te hanteer√
                      Inligting op verpakking moet duidelik wees√
                      Verpakking moet geskik vir die inhoud wees√
                      Dit moet sterk, higiënies en skoon wees√
                      Indien moontlik moet dit herwinbaar en herbruikbaar wees√
                      (Enige 2)                                                                  (2)

         5.1.5        Besigheidsadres√
                      Soort besigheid√
                      Handelsmerk√
                      Kort, medium en lantermyndoelwitte√
                      Padkaart√
                      Plan wat die uitleg van die onderneming aantoon√         (Enige 4)         (4)

         5.1.6        Springbok Wildslodge dra by tot werkskepping:
                      Direkte werk: posisies in die gasvryheidsindustrie√ voorbeelde:
                      Lodge ontvangsdame√, Kamerbediende√, Toergids√, Masseuse,√
                      sjef√, kelners√, deurwag√                             (Enige 2)

                      Indirekte werkskepping: posisies wat nie deel vorm van die
                      gasvryheidsindustrie√ bv: vervaardigers van linne wat in die lodge
                      gebruik word√, verskaffers van voedsel, drank√, vervaardigers van
                      meubels√
                                                                               (Enige 2)         (4)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Gasvryheidstudies                            11                            DBE/Feb.–Mrt. 2017
                                      NSC – Memorandum

5.2      5.2.1                 INKOMSTE-                       NIE-INKOMSTE-
                         GENERERENDE AREAS                 GENERERENDE AREAS
                       Kroeg√                          Finansies√
                       Voedsel en drank√               Veiligheid√
                       Gastekamers√                    Instandhouding√                           (6)

         5.2.2        Die twee departemente is afhanklik van mekaar, want verkope en
                      bemarking moet potensiële kliënte bewus maak van die sienste en
                      produkte wat die instansie aanbied √. Hulle verseker dat die kliënte
                      gebruik maak van die produkte en dienste wat 'n inkomste
                      verseker vir die instansie√. Die finansiedepartement verseker dat
                      die inkomste ooreenkomstig die begroting en behoeftes van die
                      instansie gespandeer word√.                              (Enige 2)         (2)

         5.2.3        -Hou toesig oor personeel√, eiendom√ en sleutelkontrole√
                      -Hulle moet die instansie, personeel en gaste van die volgende
                      kriminele aktiwiteite beskerm:
                      -kredietkaartbedrog√
                      -versekeringsbedrog
                      -terrorisme√
                      -inligtingstegnologie√
                      -dobbelbedrog√                                          (Enige 3)          (3)

         5.2.4        -Beweegbare skemerkelkiekroeg√/Vloeistofsjefs√
                      -Drankies op wiele√
                      -Verkoper√
                      -Kinderverjaardagpartytjiedrankies√                       (Enige 3)        (3)
                                                                                                 [30]

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Gasvryheidstudies                            12                           DBE/Feb.–Mrt. 2017
                                      NSC – Memorandum

VRAAG 6

6.1      6.1.1        Verwys na gereedkry van apparaat (eetgerei, breekware) en
                      tafeldoeke voordat 'n maaltyd bedien word√./ in plek
                      plaas√/voorafbereiding√                                                   (2)

         6.1.2        Kyk of die tafeldoek:
                      Skoon is √geen vlekke√ of kerswas√.
                      Nie gebrand, verweer√
                      gestryk√
                      hang gelyk aan elke kant van die tafel√
                      nie onderstebo√                                          (Enige 3)        (3)

         6.1.3        Die glas moet gewas word in warm water met seep√
                      Spoel af in skoon warm water√
                      Lugdroog √
                      Stoom die glas oor kokende water√
                      Poleer met 'n skoon, droë lap√                                            (3)

         6.1.4        Chardonnay is geskik√ want witvleis (vis) gaan goed saam met              M159
                      witwyn                                                                    F 52
                                                                                                (2)

         6.1.5        Die rooiwynglas moet 2.5cm√ vanaf die punt van die
                      hoofgeregmes√ en teen 45° hoek links van die witwynglas geplaas
                      word√ Witwynglas eerste en rooiwynglas tweede√        (Enige 3)           (3)

         6.1.6        Die rooiwyn moet in 'n donker plek gestoor word√ om skade van
                      ultra violet lig te verhoed√
                      Plaas rooiwynbottels op hul sye om kurk klam en geswel te hou, √
                      verskaf lugdigte seël.
                      Berg rooiwynbottels onderstebo in 'n boks√
                      Berg dieselfde soort wyn bymekaar√
                      Pak of bêre wynbottels met die etiket na bo of na vore√
                      Wyn het 'n effens klam plek, vry van vibrasie nodig√
                                                                              (Enige 4)         (4)

6.2      6.2.1              BINNEVERBRUIK-                 BUITEVERBRUIK-
                            DRANKLISIENSIE                 DRANKLISENSIE
                       Drank word verbruik waar      Drank word gekoop maar op 'n
                       dit aangekoop is√, drank      ander plek gebruik√/van
                       word nie van perseel          perseel verwyder√ bv:
                       verwyder nie√ bv: hotelle,    drankwinkels,
                       restaurante, klubs√           groothandeldrankwinkels√
                                         (Enige 2)                        (Enige 2)             (4)

         6.2.2        Met bordbediening word voedsel direk op individuele borde√ in die
                      kombuis by 'n sekere punt opgeskep√ en dan aan kliënte bedien√
                      vanaf die regterkant√                                                     (3)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
Gasvryheidstudies                            13                            DBE/Feb.–Mrt. 2017
                                      NSC – Memorandum

         6.2.3        Beter porsiekontrole√
                      Minder vermorsing√
                      Meer kreatiwiteit van die sjef wat die kos op die borde plaas√
                      Gespesialiseerde opleiding in terme van voedselbediening vanaf 'n
                      opskepbord word nie benodig nie√
                      Opleiding van kelners om borde kos te dra sonder om die
                      rangskikking/garnering te versteur√                        (Enige 3)      (3)

6.3                   Voedsel kan bederf√
                      Voedselbederf kan die lodge geld kos√
                      Die spyskaart moet moontlik aangepas word wat beteken dat gaste
                      nie kry wat hulle wou hê nie √mislukking bv. 'n gelatiengereg gaan
                      nie stol nie√
                      Onverwagte koste om die yskas te herstel.√
                                                                                (Enige 3)       (3)

                                                                TOTAAL AFDELING D:              60
                                                                    GROOTTOTAAL:                200

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Hospitality Studies Feb March 2017 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/hospitality-studies-feb-march-2017-memo-eng/a019d687-83b7-48a2-be13-806ad2145cfd) — Hospitality Studies · Memo · 2017 · Eng
- [Hospitality Studies Feb March 2017 Afr](https://www.hlayiso.com/library/hospitality-studies-feb-march-2017-afr/170ace13-22e2-47c6-a5ed-d5ea9426cb0c) — Hospitality Studies · QP · 2017 · Afr
- [Hospitality Studies Feb March 2017 Eng](https://www.hlayiso.com/library/hospitality-studies-feb-march-2017-eng/b20060e2-7204-4da4-84ee-ac21467807cb) — Hospitality Studies · QP · 2017 · Eng
- [HOSP STUDIES GR12 MEMO SEPT 2017 ENG](https://www.hlayiso.com/library/hosp-studies-gr12-memo-sept-2017-eng-1/18f0eddb-9b3b-443d-9cb4-38aff8bbaa1a) — Hospitality Studies · Memo · 2017 · Eng
- [HOSP STUDIES GR12 MEMO SEPT 2017 AFR](https://www.hlayiso.com/library/hosp-studies-gr12-memo-sept-2017-afr/73b02a29-e83a-4972-8b58-b1261e4a1e53) — Hospitality Studies · Memo · 2017 · Afr
- [Hospitality Studies Nov 2017 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/hospitality-studies-nov-2017-memo-eng-1/7fc6b7e0-e04c-4a71-be2c-108797a55db0) — Hospitality Studies · Memo · 2017 · Eng

## More from Grade 12 Hospitality Studies

- [Gr 12 Hos Stu ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-hos-stu-atp-2023-24/4e9030f8-f7e2-4194-b34d-54503b168619) — ATP
- [Hospitality Studies May-June 2025 Eng](https://www.hlayiso.com/library/hospitality-studies-may-june-2025-eng/99e20a4e-9fa1-4a1a-9994-1ad55925edbd) — QP · 2025 · Eng
- [Hospitality Studies Nov 2025 Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-hospitality-studies-2025-nsc-november-exam-question-paper/55490c75-abb8-4b8d-8bd0-9317ccd8b064) — QP · 2025 · Eng
- [Hospitality Studies Nov 2025 Afr](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-hospitality-studies-2025-nsc-november-exam-question-paper/bd012d04-38d3-472c-aabe-d1bf858380e9) — QP · 2025 · Afr
- [Hospitality Studies Nov 2024 Afr](https://www.hlayiso.com/library/hospitality-studies-nov-2024-afr/7a21e6ec-19c9-4f3b-bc1d-ef0ef2999d2a) — QP · 2024 · Afr
- [Hospitality Studies Nov 2024 Eng](https://www.hlayiso.com/library/hospitality-studies-nov-2024-eng/3419e83b-be9c-4195-8115-efa7a93b1fcb) — QP · 2024 · Eng

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
