# Hospitality Studies Grade 12 NSC Supplementary 2018 Memo

> Grade 12 Hospitality Studies memorandum from the NSC Supplementary Exam 2018 (Afrikaans), 11 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/hospitality-studies-feb-march-2018-memo-afr/3ed19670-3b45-4132-9fb0-e552ab708443
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Hospitality Studies
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2018
- Exam period: NSC Supplementary Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 11

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Hospitality Studies](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/hospitality-studies) › [Hospitality Studies Grade 12 NSC Supplementary 2018 Memo](https://www.hlayiso.com/library/hospitality-studies-feb-march-2018-memo-afr/3ed19670-3b45-4132-9fb0-e552ab708443)

## About this document

Hospitality Studies · Grade 12 · NSC Supplementary Exam · 2018. Memorandum, 11 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                   NASIONALE
                               SENIORSERTIFIKAAT
                             SENIOR CERTIFICATE

                                     GRAAD 12

                               GASVRYHEIDSTUDIES

                              FEBRUARIE/MAART 2018

                                  NASIENRIGLYNE

PUNTE: 200

                      Hierdie nasienriglyne bestaan uit 11 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Gasvryheidstudies                                 2                     DBE/Feb.–Mrt. 2018
                                          NSS – Nasienriglyne

AFDELING A
VRAAG 1
1.1      MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE
           1.1.1      C√
           1.1.2      C√
           1.1.3      B√
           1.1.4      B√
           1.1.5      A√
           1.1.6      A√
           1.1.7      D√
           1.1.       C√
           1.1.9      D√
           1.1.10     B√                                                                      (10)
1.2      PASITEMS

           1.2.1     D√         (vi) √
           1.2.2     A√         (iii) √
           1.2.3     B√         (i) √
           1.2.4     E√         (ii) √
           1.2.5     F√         (v) √                                                         (10)
1.3      EENWOORDITEMS
         1.3.1  Kurktrekker/waiters friend√
         1.3.2  Verglansing/kristallisering√
         1.3.3  Tempering√
         1.3.4  Vulsel√
         1.3.5  Cholera/Hepatitis B√
         1.3.6  Fillo/Purr √
         1.3.7  Denneneute√
         1.3.8  Koolhidrate/vette/proteïene√
         1.3.9  Proteolitiese/Papaïen/Bromelien/Fisien√
         1.3.10 Diabetes√                                                                 (10)
1.4      KEUSE
         B√
         C√
         F√
         G√
         H√
1.5      EENWOORDITEMS
           1.5.1          Diendoek√
           1.5.2          Warm skinkbord√
           1.5.3          Dompelpot√
           1.5.4          Cloche√
           1.5.5          Tang√                                                               (5)
                                                                TOTAAL AFDELING A:            40

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Gasvryheidstudies                             3                           DBE/Feb.–Mrt. 2018
                                      NSS – Nasienriglyne

AFDELING B:          KOMBUIS EN RESTAURANT                  BEDRYWIGHEDE.     HIGIËNE,
                     VEILIGHEID EN SEKURITEIT

VRAAG 2

2.1      2.1.1        Tuberkulose√                                                               (1)

         2.1.2        Koors, kouekoors√
                      Nagsweet√
                      Borspyn√
                      Verlies van aptyt√
                      Gewigsverlies√
                      Konstante moegheid√
                      Dispnee/asemnood√                                       (Enige 3)          (3)

         2.1.3        Ja √
                      Werksvloei-onderbreking√
                      Afname in produktiwiteit√
                      Verhoging in kostes wat met versorging en behandeling van
                      werknemers verband hou√
                      Benadeel ekonomiese groei, want daar is minder geld om aan
                      produktiewe aktiwiteite te bestee√
                                                                              (Enige 3)          (3)

2.2      Dra handskoene√
         Volg goeie persoonlike higiëne√ en sanitasie√
         Indien daar gehoes word, kan 'n mondskerm gedra word√                (Enige 2)          (2)

2.3      2.3.1        Dit kan beide 'n positiewe en negatiewe impak hê;

                      Negatief:
                      Sy is nie opgelei in die POS sisteem nie en mag dalk sukkel√
                      Sy het ook nie ander opleiding ontvang nie en kan sukkel met die
                      bedienings-aspek en kennis van geregte in die restaurant√

                      Positief:
                      Amanda het dalk 'n goeie houding uitgestraal en goeie eerste
                      indrukke gemaak wat tot gevolg gehad het dat sy aangestel is
                      sonder 'n onderhoud√
                      Sy het moontlik 'n professionele voorkoms gehad√                           (3)

         2.3.2        Indien Amanda professionele werksetiek wil openbaar moet sy:
                      Eerlik wees√
                      Betroubaar wees√
                      Stiptelik wees√
                      Geduldig wees√
                      Konfidensiële sake vir haarself hou√
                      Goed saamwerk met ander en hulle respekteer√
                      Jouself en ander goed ken√
                      Kreatief wees√                                       (Enige 3)             (3)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Gasvryheidstudies                            4                            DBE/Feb.–Mrt. 2018
                                     NSS – Nasienriglyne

2.4      Die betaalpuntsisteem /'POS' sisteem:
         Verminder tyd om inventaris te neem√
         Verminder tyd wat met verkope op papierwerk spandeer word√
         Staafkode-skandeerders maak vinniger uitteken moontlik√
         Maak bestellingsproses meer vaartbelyn√
         Diens is vinniger en meer akkuraat√
         Help personeel om nie items uit te laat op die rekening√/verkeerde pryse√
                                                                              (Enige 3)          (3)
2.5      Gebruik kredietkaart met 'n klein limiet√
         Gebruik 'n veilige verbinding√
         Doen besigheid met 'n betroubare organisasie√
         Gebruik 'n aanbevole webwerf√
         Moenie op enige 'hyperlink' klik wat in 'n “spam” e-pos vervat word nie√
         Gebruik 'n veilige web-soekenjin√
         Wees op die uitkyk vir 'n geslote toesluit-ikoon√
         Lees die terme en voorwaardes op die verskaffer se webwerf√
                                                                              (Enige 2)          (2)
                                                               TOTAAL AFDELING B:                20

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Gasvryheidstudies                             5                             DBE/Feb.–Mrt. 2018
                                      NSS – Nasienriglyne

AFDELING C: VOEDING, SPYSKAARTBEPLANNING
            EN VOEDSELKOMMODITEITE

VRAAG 3

3.1      3.1.1        Skemerkelkfunksie√
                      Vingerete√                                                (Enige 1)         (1)

         3.1.2        'n Groot aantal mense kan op dieselfde tyd onthaal word√
                      'n Klein spasie kan gebruik word√
                      Min eetgerei en breekware is nodig√/ of geen√
                      'n Wye verskeidenheid gaste kan geakkommodeer word√
                      Die tydsduur van die funksie is gewoonlik kort√
                      Spyskaart kan goedkoop wees√
                      'n Wye verskeidenheid happies kan bedien word√           (Enige 4)          (4)

         3.1.3        Vrugtekebabs is geskik√
                      Vrugte moet in hulle dieet ingesluit word√
                      Die gevulde eiers is nie geskik nie√
                      Hulle moet eiergeel vermy√ asook mayonnaise wat by die eiergeel
                      gevoeg is. √                                          (Enige 4)             (4)

         3.1.4        Die belangrike elemente van 'n gebalanseerde dieet is ingesluit√
                      Vrugtekebabs het vitamiene en minerale√ wat sal help met die
                      immuunsisteem van die MIV-lyer√.
                      Die gevulde eiers het proteïen√ wat liggaamsweefsel herstel en
                      bou √ en help om spiermassa in stand te hou√             (Enige 4)          (4)
                      (Enige ander relevante antwoord)

3.2      3.2.1        Lacto-ovo vegetariër√                                                       (1)

         3.2.2        Help om diabetes, vetsug en hartsiektes te voorkom√
                      Laer cholesterol en bloeddruk√
                      Minder hormone in groente as vleis√
                      Gesonde leefwyse√                                        (Enige 2)          (2)

         3.2.3        Sonneblom√
                      Pampoen√
                      Vlas√
                      Lyn√
                      Papawer√
                      Sesame√                                                   (Enige 3)         (3)

         3.2.4        Proteïen√
                      B Vitamien√
                      Vet√
                      Minerale ( magnesium, fosfor en kalium)√                  (Enige 3)         (3)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Gasvryheidstudies                               6                       DBE/Feb.–Mrt. 2018
                                        NSS – Nasienriglyne

3.3      3.3.1        Verkoopprys = Voedselkoste+Oorhoofse koste + Arbeidskoste
                                        +Wins
                                 = R4 450 + R650 + R1600
                                 = R6 700√ X 40/100√
                                 = R2 680
                      Verkoopprys= R6 700 + R2 680√
                                 = R9 380√                                                     (5)

         3.3.2        Koste per persoon = Verkoopprys/ aantal gaste
                                        = R9380√/ 40√
                                        = R234.50√                                             (3)

3.4      3.4.1        Droging √                                                                (1)

         3.4.2        Die volgende inligting is op die etiket:
                      Die naam van die produk√
                      Die handelsnaam van die produk√
                      Prentjie van die produk√
                      Netto gewig van die produk√
                      Die volgend inligting is nie op die etiket nie:
                      Naam en adres van die vervaardiger√
                      Verkoop-teen-datum/vervaldatum√
                      Voedingsinligting√
                      Bestanddelelys√
                      Land van oorsprong√                                   (Enige 5)          (5)

         3.4.3        Groei van mikro-organismes word vertaag weens tekort aan vog√
                      Die raklewe van die voedsel is verleng√
                      Droging maak die voedsel lig om te vervoer√
                      Voedselprodukte is heeljaar beskikbaar√
                      Maklik om te stoor√
                      Spaar tyd en arbeid√                                  (Enige 4)          (4)
                                                                                               [40]

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Gasvryheidstudies                              7                             DBE/Feb.–Mrt. 2018
                                       NSS – Nasienriglyne

VRAAG 4

4.1      4.1.1
                                       Melktert      Roompoffers Vol-au-vent
                       Soort deeg     Broskors √       Choux√       Skilfer√
                                            (1)           (1)         (1)
                       Vormings-          Uitrol√    Gespuit of met
                       tegniek             Sny√         lepels      Uitrol √
                                      Druk met hand√   geskep√       Sny√
                                           (Any 1)         (1)      (Any 1)                         (6)

         4.1.2        Melktertjies√
                      Jy gaan 'n gaar vulsel in die dop sit√
                      Voorkom dat die kors blasé vorm√
                      Om te verseker dat die kors deeglik gaar word√
                      Help dat die kors bros word√                                 (Enige 3)        (3)

         4.1.3        Ligte, vlokkerige lagies√
                      Onegalige oppervlak√
                      Goeie volume√
                      Vorm is rond√
                      Lyk goed deurgebak√                                          (Enige 3)        (3)

         4.1.4        Croquembouche√                                                                (1)

         4.1.5        Die karamel sal vog absorbeer√ en sag word√ sal nie vorm behou
                      nie√                                                  (Enige 2)               (2)

         4.1.6        Smelt suiker (water opsioneel) tot goudbruin.√ Beweeg
                      karamelsuiker vinnig√ oor houtlepels√ om lang, fyn harige
                      suikerdraadjies te verkry √                      (Enige 2)                    (2)

         4.1.7        Gemaak van warm eiervla √ of vrugtepuree√ waarby gehidreerde
                      gelatien gevoeg word√.
                      Styfgeklopte eierwitte word in die mengsel ingevou√ (Enige 3)                 (3)

4.2      4.2.1        (a) Dit was gestol in die vrieskas in plaas van die yskas√                    4.2

                      (b)Te min gelatien is gebruik√
                      Te veel suiker is gebruik√
                      Groot stukke kiwi is gebruik√
                      Dit is gelaat by kamertemperatuur om te stol√
                      Ensieme in die kiwi het die proteïen in die gelatien afgebreek√ dus
                      kan dit nie stol nie                                        (Enige 3)         (3)

         4.2.2        Spoel vorms met koue water√
                      Sprei vorms liggies met kleefwerende sproei√
                      Borsel vormpies liggies met olie√                                             (3)

         4.2.3        Rou of vars √ vrugte wat gepuree is√met of sonder suikerstroop√
                                                                               (Enige 2)            (2)
Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Gasvryheidstudies                              8                            DBE/Feb.–Mrt. 2018
                                       NSS – Nasienriglyne

4.3      4.3.1        Lende√                                                                       (1)

         4.3.2        Daar is goeie marmering op die T-been√, dit sal bydra tot
                      sagtheid√ en geur gee aan die vleis√
                      Dit is 'n sagte vleissnit met min bindweefsel √ (Enige 3)                    (3)

         4.3.3        Vleis was moontlik te lank gaargemaak√
                      Die vleis kom van 'n ou karkas af/ betrokke by baie spieraktiwiteit√
                      Die verkeerde gaarmaakmetode kan gebruik wees√
                      Dier was dalk gespanne gedurende die slagtingsproses√
                      Vleis is nie behoorlik verouder nie√                      (Enige 4)          (4)

         4.3.4        Helderrooi kleur√
                      Goed gemarmer√
                      Aangename reuk√
                      Ligte roomkleurige vet√
                      Die gesnyde oppervlak moet glad wees/fyn grein hê √
                      Bene moet rooi en poreus wees√
                      Tekstuur moet ferm maar nie droog wees nie √               (Enige 3)         (3)
                                                                                                   [40]

                                                                 TOTAAL AFDELING C:                80

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Gasvryheidstudies                               9                          DBE/Feb.–Mrt. 2018
                                        NSS – Nasienriglyne

AFDELING D: VOEDSEL EN DRANKBEDIENING

VRAAG 5

5.1      5.1.1        Pamflette√
                      Brosjures√
                      Strooibiljette√
                      Advertensies√                                             (Enige 3)          (3)

         5.1.2        Skoolgaande kinders√
                      Universiteitstudente√
                      Families√
                      Tieners√                                                 (Enige 1)
                      Rede: die redelike prys maak dit geskik vir mense om te koop√ (1)            (2)

         5.1.3        Dit skep werksgeleenthede.√
                      Ekonomiese groei word gestimuleer en inkomste wal toeneem.√
                      Dit sal bydra tot die ontwikkeling√ en verbetering van die
                      infrastruktuur√
                      Toeriste bring waardevolle buitelandse valuta in.√
                      Die aansien en lewenstandaard van die gemeenskap verbeter√.
                                                                            (Enige 4)              (4)

         5.1.4        Negatief:
                      Nie maklik om te lees nie√
                      Prentjies hou nie verband met die produk wat verkoop word nie√
                      Dit is slordig en onaantreklik√
                      Daar is geen slagspreuk op die plakkaat nie√
                      Geen kontakbesonderhede nie√
                      Spelfoute met Burgers (Burghers) and Goedkoop (Goetkoop) √
                      Positief:
                      Prys is ingesluit√
                      Promosie is aangedui, (Cheap Cheap) √
                      Nie te veel inligting nie√              (Enige ander relevante 5)            (5)

5.2.     5.2.1        Gaste en funksievertrekke√
                      Voedsel en drank√
                      Kroeg√
                      Wassery√                                                  (Enige 3)          (3)
                      (Enige ander relevante antwoord)

         5.2.2        Betaal personeelsalarisse√
                      Kotroleer bankprosedures√
                      Ouditering van hotelfondse√
                      Betaling van VAT√
                      Hou boek van geld wat inkom en uitgaan uit besigheid√
                      Hou besigheid se bates veilig√
                      Berei finansiële verslae voor√
                      Stel begrotings op√                                       (Enige 4)          (4)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Gasvryheidstudies                             10                             DBE/Feb.–Mrt. 2018
                                       NSS – Nasienriglyne

         5.2.3        'n Entrepreneur moet die volgende eienskappe hê:
                      Die vermoë om besigheidsgeleenthede te identifiseer en
                      berekende risiko's te nee mom sukses te bereik√
                      Wees vasberade en verbind tot die besigheid√
                      Moet 'n sin vir verantwoordelikheid en liefde vir prestasie hê√
                      Wees kreatief, self-werksaam en aanpasbaar√
                      Moet 'n toekomsgerigte perspektief hê√
                      Wees selfversekerd om sukses te behaal√
                      Moet oor goeie organisasie en bestuursvaardighede beskik√
                      Hoë vlakke van energie en 'n sin vir humor√                 (Enige 4)         (4)

         5.2.4        Beseigheidsadres√
                      Soort besigheid/sakeonderneming√
                      Handelsmerk√
                      Kort , medium en langtermyndoelwitte√
                      Padkaart wat die ligging van die onderneming aantoon√
                      Plan wat die uitleg van die onderneming aantoon√      (Enige 5)               (5)
                                                                                                    [30]

VRAAG 6

6.1      6.1.1        Die tweede fermentasie vind in die bottel plaas√
                      Soortgelyk aan die tradisionele Champagne Metode √         (Enige 1)          (1)

         6.1.2        Karbonisasiemetode√
                      Tenkmetode/ Charmatmetode√
                      Oordragmetode√                                            (Enige 2)           (2)

         6.1.3        Champagne word slegs in Frankryk gebottel√ in die Champagne
                      streek√                                               (Enige 1)               (1)

         6.1.4        Kaviaar√
                      Oesters√                           (Enige relevante hors d' oeuvres)          (1)

         6.1.5        Vrugtesap is gefermenteer √ dan word die alcohol verwyder√
                      voordat dit gebottel word√                             (Enige 2)              (2)

         6.1.6        Glas B√
                      7–12˚C√                                                                       (2)

         6.1.7        Gebruik suiker om die rand van die glas te bedek√
                      Plaas in yskas/vrieskas om wit-geys te word√
                      Doop glas in geklitste eierwit√ of suurlemoensap√ en doop dan in
                      korrelsuiker of poeier√                                (Enige 2)              (2)

         6.1.8        Drank mag slegs met 'n maaltyd bedien word√
                      Drank mag nie bedien word aan enige iemand onder die ouderdom
                      van 18 nie√
                      Drank mag nie aan mense bedien word wat alreeds dronk is nie√
                      Voldoende toiletfasiliteite moet voorsien word√
                      Enige drank wat op die perseel verkoop is, moet op die perseel
                      gedrink word√                      (Enige ander relevante antwoord)           (3)
Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Gasvryheidstudies                             11                            DBE/Feb.–Mrt. 2018
                                       NSS – Nasienriglyne

         6.1.9        Marie moet beleefd wees sonder om familiêr te wees√
                      Sy moet behulpsaam wees sonder om op die flirtasie te reageer√
                      Sy moet die maaltyd so gou as moontlik bedien√
                      Indien die situasie handuitruk moet Marie dit aan die Maître d' hotel
                      of bestuurder rapporteer√
                      Marie kan ook vra dat 'n gas van die teenoorgestelde geslag die
                      diens van die tafel by haar oorneem√                       (Enige 4)       (4)

6.2                   Bied
                      die rekening vir die gasheer aan√ van links af√
                      Plaas die rekening in 'n leer of op 'n kleinbordjie√
                      Laat genoeg tyd toe sodat die gas die korrekte bedrag in die lêer
                      kan plaas√
                      Bring die kaartmasjien indien die gas dit versoek√
                      Neem die leer met die geld en rekening na die kassier√ (Enige 4)           (4)

6.3      6.3.1        Die tafels is baie naby aanmekaar√, dit sal beweging om die tafels
                      moeilik maak√ vir beide die gaste en die kelners√. Die tafels lyk
                      oorvol√ die spasie per cover lyk wel voldoende vir die gaste om
                      gemaklik te eet. √
                      Tafels en stoele is nie mooi in lyn nie.√            (Enige 4)             (4)

         6.3.2                                Formele Aandete        Skemerkelkfunksie
                       Voedselbedienings-     Bordbediening√         Buffet√
                       prosedure                                     Kelners met
                                                                     skinkborde√
                       Afdekprosedure         Sodra die gaste        Die kelner neem leë
                                              klaar geëet is word    opdienborde en
                                              die borde deur die     glase weg vanaf die
                                              kelner van die tafel   buffettafel√
                                              af verwyder√                                       (4)

                                                                 TOTAAL AFDELING D:              60
                                                                     GROOT TOTAAL:               200

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Hospitality Studies Feb March 2018 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/hospitality-studies-feb-march-2018-memo-eng/6d460bc4-3372-4c5c-b7ee-aa4ddabc9a5f) — Hospitality Studies · Memo · 2018 · Eng
- [Hospitality Studies Feb March 2018 Afr](https://www.hlayiso.com/library/hospitality-studies-feb-march-2018-afr/04ff8d4b-6260-4218-adb3-5c115246a3ab) — Hospitality Studies · QP · 2018 · Afr
- [Hospitality Studies May June 2018 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/hospitality-studies-may-june-2018-memo-afr/194d73b2-85e0-4bb9-ad52-47005665fbd1) — Hospitality Studies · Memo · 2018 · Afr
- [Hospitality Studies May June 2018 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/hospitality-studies-may-june-2018-memo-eng/3543763c-ba37-46b6-803b-df15c5c0e7e2) — Hospitality Studies · Memo · 2018 · Eng
- [Hospitality Studies May June 2018 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/hospitality-studies-may-june-2018-memo-eng-1/2d87933b-4dcc-4a94-be30-61a805f47ddb) — Hospitality Studies · Memo · 2018 · Eng
- [Hospitality Studies Nov 2018 FINAL Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/hospitality-studies-nov-2018-final-memo-eng/4cdf167c-e681-44bc-a84c-fa83d2c48fd0) — Hospitality Studies · Memo · 2018 · Eng

## More from Grade 12 Hospitality Studies

- [Gr 12 Hos Stu ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-hos-stu-atp-2023-24/4e9030f8-f7e2-4194-b34d-54503b168619) — ATP
- [Hospitality Studies May-June 2025 Eng](https://www.hlayiso.com/library/hospitality-studies-may-june-2025-eng/99e20a4e-9fa1-4a1a-9994-1ad55925edbd) — QP · 2025 · Eng
- [Hospitality Studies Nov 2025 Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-hospitality-studies-2025-nsc-november-exam-question-paper/55490c75-abb8-4b8d-8bd0-9317ccd8b064) — QP · 2025 · Eng
- [Hospitality Studies Nov 2025 Afr](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-hospitality-studies-2025-nsc-november-exam-question-paper/bd012d04-38d3-472c-aabe-d1bf858380e9) — QP · 2025 · Afr
- [Hospitality Studies Nov 2024 Afr](https://www.hlayiso.com/library/hospitality-studies-nov-2024-afr/7a21e6ec-19c9-4f3b-bc1d-ef0ef2999d2a) — QP · 2024 · Afr
- [Hospitality Studies Nov 2024 Eng](https://www.hlayiso.com/library/hospitality-studies-nov-2024-eng/3419e83b-be9c-4195-8115-efa7a93b1fcb) — QP · 2024 · Eng

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
