# Hospitality Studies Grade 12 NSC June 2018 Memo (Afrikaans)

> Grade 12 Hospitality Studies memorandum from the NSC June Exam 2018 (Afrikaans), 12 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/hospitality-studies-may-june-2018-memo-afr/194d73b2-85e0-4bb9-ad52-47005665fbd1
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Hospitality Studies
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2018
- Exam period: NSC June Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 12

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Hospitality Studies](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/hospitality-studies) › [Hospitality Studies Grade 12 NSC June 2018 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/hospitality-studies-may-june-2018-memo-afr/194d73b2-85e0-4bb9-ad52-47005665fbd1)

## About this document

Hospitality Studies · Grade 12 · NSC June Exam · 2018. Memorandum, 12 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                      SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

                               GASVRYHEIDSTUDIES

                                         2018

                                  NASIENRIGLYNE

                                                                         PUNTE: 200

                      Hierdie nasienriglyne bestaan uit 12 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Gasvryheidstudies                            2                                     DBE/2018
                                     SSE – Nasienriglyne

AFDELING A
VRAAG 1
1.1      MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE
           1.1.1      C√
           1.1.2      C√
           1.1.3      D√
           1.1.4      C√
           1.1.5      A√
           1.1.6      C√
           1.1.7      B√
           1.1.       A√
           1.1.9      C√
           1.1.10     A√                                                                         (10)
1.2      PASITEMS

           1.2.1     D√
           1.2.2     E√
           1.2.3     A√
           1.2.4     G√
           1.2.5     F√
           1.2.6     C√                                                                          (6)
1.3      EENWOORDITEMS

           1.3.1     Deurwag/Bellboy / Concierge√          M6
           1.3.2     Crudités√                             M68 F16
           1.3.3     Koeksoda√                             M103
           1.3.4     Marmering√                            F192 M81
           1.3.5     Vacherin√                             F151 M141
           1.3.6     Wassery√                              M3
           1.3.7     Vonkelwyn / Champagne √               F48 M156
           1.3.8     Sec√                                  F 48 M156
           1.3.9     Aperitif√                             F51 M165
           1.3.10    Vriesversier ('Frosting') √           F65 M161
                                                                                                 (10)
1.4      KEUSE-ITEMS
          1.4.1  B√  C√              F√        G√                      Enige volgorde
          1.4.2  B√  D√              F√        H√                      Enige volgorde            (8)
1.5.     PASITEMS

           1.5.1      C√    (ii) √
           1.5.2      A√    (iv) √
           1.5 3      B√    (i) √                                                                (6)
                                                               TOTAAL AFDELING A:                40

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Gasvryheidstudies                              3                                   DBE/2018
                                       SSE – Nasienriglyne

AFDELING B:          KOMBUIS EN RESTAURANT BEDRYWIGHEDE
                     HIGIËNE, VEILIGHEID EN SEKURITEIT

VRAAG 2

2.1      2.1.1        Hepatitis A√                                                 (1)
                      -Veroorsaak deur die hepatitis virus√
                      -Aansteeklike lewersiekte√
                      -Inflammasie van die lewer en verhoed dat dit effektief werk√
                                                                                 (Enige 3)       (3)

         2.1.2        Moegheid√
                      Omgekrapte maag√
                      Koors√
                      Verlies aan aptyt√
                      Maagpyn√
                      Diarree√
                      Donkergeel urine√
                      Ligkleurige ontlasting√
                      Gelerige vel en oë√
                      Naarheid√                                                 (Enige 3)        (3)

         2.1.3        Stem saam√
                      -Beide hepatitis en gastroënteritis vereis hande was na gebruik van
                      die toilet √
                      -Beide vereis hande was voor voedselbereiding van ete√
                      -Drink behandelde water√
                      -Beide voedselwerkers mag eers terugkeer werk toe as hulle vry is
                      van enige simptome√                                       (Enige 3)        (3)

2.2      2.2.1        -Beskrywing van goedere√
                      -Die prys/waarde per eenheid√
                      -Hoeveelheid wat ontvang is√
                      - Hoeveelheid wat uitgereik is√
                      -Nuwe balans van die voorraad op hande√
                      -Kontantkolom√
                      -Datum√
                      -Handtekening √
                      -Rekwisisie/bestelling/binnommer √                        (Enige 3)        (3)

         2.2.2        -Spaar tyd√
                      -Maklik om die hoeveelheid voorraad in die winkel enige tyd te
                      bepaal√
                      -Voorraadsyfers kan vergelyk word, verskille kan uitgelig word√
                      -Die totale koste van die voorraad kan onmiddellik bepaal word en
                      kan dan afgetrek word van die voorraadlys√                (Enige 3)        (3)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Gasvryheidstudies                             4                                DBE/2018
                                      SSE – Nasienriglyne

2.3      2.3.1        -Kliënte sal 'n negatiewe beeld kry en dus nie terugkeer na die
                      restaurant nie√
                      -Die restaurant sal minder geld maak√
                      -Kliënte sal nie gunstig praat van hul ondervinding by die
                      restaurant nie√
                      - Kliënte sal nie tevrede wees nie √                  (Enige 2)        (2)

         2.3.2        -Ja/Nee√
                      -Die uniform van die kelner is skoon√
                      -Kelner is skoon geskeer √
                      -Hare is uit die gesig √
                      -Skoene is skoon en veilig√
                      -Hy dra nie oormatige juwele nie √
                      -Kelner rook voor die restaurant √
                      -Moue is opgerol√                                     (Enige 3)        (3)

                                                              TOTAAL AFDELING B:             20

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Gasvryheidstudies                              5                                      DBE/2018
                                       SSE – Nasienriglyne

AFDELING C:           VOEDING EN SPYSKAARTBEPLANNING;
                      VOEDSELKOMMODITEITE

VRAAG 3

3.1      3.1.1

                                           TWEE bestanddele wat            TWEE
                                             nie geskik is nie         plaasvervanger
                                                                         bestanddele
                       Jode              Spekvleis√                  Macon,
                                                                     hoenderspek. √
                                         Parmesaankaas√              Broodkrummels,
                                                                     gekapte kruie√
                                         Beesmaalveis√               Hoender, tuna,
                                                     (Enige 2)       sojamaalveis √
                                                                               (Enige 2)
                       Hindoes           Beesmaalveis √ /Spek√       Sojamaalveis √
                                         Rooiwyn √                   Groente aftreksel√
                                                       (Enige 2)               (Enige 2)          (8)

         3.1.2        -Dikrib√
                      -Dunlies√
                      -Binneboud√
                      -Nek√
                      -Bolo√
                      -Diklies√                                             (Enige 2)             (2)

3.2      3.2.1        -Temperatuur moet tussen 1-2 °C wees√
                      -Bêre in toegedraaide plastiek√
                      -Verwyder alle lug uit die verpakking√
                      -Kan vakuumverpak word en sal dan 2 weke hou √          (Enige 3)           (3)

         3.2.2        -Stadige bevriesing veroorsaak groot yskristalle wat die
                      spierweefsel beskadig√
                      -Die voedingswaarde, voorkoms en smaak van die vleis word nie
                      beïnvloed nie √
                      -Sarkoplasma word behou√                                 (Enige 2)          (2)

         3.2.3        -Ontdooi in die verpakking of bedek dit√ stadig/oornag in die
                      yskas√                                                                      (2)

3.3      3.3.1        (a) Kleur: Bruin√ / Pienk√                                 (Enige 1)        (1)

                      (b) Klas: B /BBB√ / C√                                     (Enige 1)        (1)

         3.3.2        Minder sag / taai√ omdat:
                      -dis 'n ouer dier √
                      -vleis met geelvet is taai √                              (Enige 2)         (2)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Gasvryheidstudies                              6                                       DBE/2018
                                       SSE – Nasienriglyne

3.4      3.4.1        -Hang af van die begroting √en persoonlike smaak van kliënte√
                      -Moet minstens 6-8 verskillende soorte happies hê√
                      -Maak seker dat jy items insluit wat warm of koud bedien kan word
                      of gebak of gebraai√
                      -Hou die geur, kleur en temperatuur in gedagte√
                      -Hou seisoenale voedsel in gedagte√
                      -Beplan drie of vier warm happies en drie of vier koue happies per
                      persoon.√                                                 (Enige 4)            (4)

         3.4.2        -Skemerkelkfunksies vind plaas laatmiddag, in die aand of
                      laataand√
                      -17:00-19:00√                                           (Enige 1)              (1)

         3.4.3        -Versier die lokaal ooreenkomstig die tema√
                      -'n Sentrale tafel vir die uitstalling van die voedsel is nodig√
                      -Kleiner tafels kan verskaf word vir kleinbordjies en glase√
                      -Daar moet voldoende kleinbordjies, glase en servette wees vir die
                      aantal gaste wat uitgenooi is√
                      -Indien stoele gebruik word, versprei dit oral in die lokaal√
                      -Stel oudiovisuele apparaat vir toesprake op en maak seker dat dit
                      werk√
                      -Plaas eetgerei en houers op die buffettafels√
                      -Stel 'n tafel op vir die drankies√                            (Enige 4)       (4)

  3.5    3.5.1        Charlotte Muscovite√
                      Roomys√                                                                        (2)

         3.5.2        -Klits eiergele en suiker√
                      -Maak eiergeelmengsel, melk, en vanielje in 'n bain marie√/
                      dubbelkoker/ oor warm water √
                      -Roer deurgaans√
                      -Roer totdat die agterkant van die lepel bedek√
                      -Doen moeite om skifting te voorkom tydens die gaarmaakproses√
                                                                           (Enige 3)                 (3)

         3.5.3        Gebakte Alaska√                                                                (1)

         3.5.4        1 deel eierwit tot 1 deel suiker√                                              (1)

         3.5.5        -Eierwit moenie 'n spoor van eiergeel in hê nie√
                      -Toerusting moet sonder vet of olie wees√
                      -Eierwitte moet by kamertemperatuur wees√
                      -Gebruik kremetart of suurlemoensap om die eierwit te stabiliseer
                      -Gebruik glas, porselein, koper of vlekvryestaalbakke √ (Enige 3)              (3)
                                                                                                     [40]

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Gasvryheidstudies                             7                                    DBE/2018
                                      SSE – Nasienriglyne

VRAAG 4

4.1      4.1.1        Broskors√                                                                  (1)

         4.1.2        Docking/prik√
                      -Steek klein gaatjies in rou deeg om vasgevangde lug toe te laat
                      om te ontsnap√ en om te verhoed dat die deeg rys tydens die
                      bakproses√                                                                 (2)

         4.1.3        -Om te verhoed dat die deeg pap word√
                      -Hou die sappe in√                                       (Enige 1)         (1)

         4.1.4        -Proteïen√
                      -Vitamien B√
                      -Yster√
                      -Kalium√
                      -Koolhidrate√
                      -Vesel√                                                   (Enige 2)        (2)

         4.1.5        Om die volgende te verwyder :
                      -Klein klippies of steentjies√
                      -Vuiligheid√
                      -Slegte of gebreekte lensies√                             (Enige 1)        (1)

         4.1.6        -Sout vertraag die gaarmaakproses√
                      -Veroorsaak dat die lensies hard word√                    (Enige 1)        (1)

         4.1.7        -Pesco√
                      -Lacto-ovo√
                      -Pollo√
                      -Pollopescatarean / Semi vegetariër √
                      -Flexatarian √                                           (Enige 3)         (3)

4.2      4.2.1        - Om stoom te ontwikkel√
                      -Om 'n holte te vorm wat die deeg laat rys√                                (2)

         4.2.2        -Om die deeg heeltemal te laat uitdroog√
                      -Vorm 'n bros dop√
                      -Voorkom dat dit brand√                                   (Enige 2)        (2)

         4.2.3        -Om vasgevangde stoom te laat ontsnap √
                      - Die vasgevangde stoom kan die poffer laat pap word√ (Enige 1)            (1)

4.3      4.3.1        Inmaak / Piekel√                                                           (1)

         4.3.2        -Asyn√
                      -Sout√
                      -Suiker√                                                 (Enige 2)         (2)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Gasvryheidstudies                               8                                  DBE/2018
                                        SSE – Nasienriglyne

         4.3.3        -Komkommer√
                      -Blomkool√
                      -Groenbone√
                      -Rissies√
                      -Soetrissies√
                      -Aspersies√
                      -Ertjies√
                      -Mielies√                                        (Enige relevante )        (2)

         4.3.4        -Om te voorkom dat die beet 'n metaalsmaak het√ weens 'n
                      reaksie met die suur√
                      -Suur laat die kastrol verkleur√                                           (2)

4.4      4.4.1        Voedselkoste = Vulsel + Kors √
         (a)                   = R500-00 + R300-00√
                                = R800-00√
                                =R800-00/50 mense√
                                =R16-00 per persoon√                            (Enige 3)        (3)

         (b)          Totale koste = Voedselkoste + Arbeidskoste + Oorhoofse koste√
                                           = R800-00 + R100-00 + R180-00√
                                           =R1080-00√                                            (3)

         4.4.2        -Elektrisiteit√
                      -Water√
                      -Opdienborde√                                                              (3)

4.5      4.5.1        Stap 1 (b): Hidreer die gelatienpoeier in 30 ml water. √
                      Stap 2 (d): Bring vysap en suiker tot kookpunt √
                      Stap 3 (a): Dispergeer die gelatien in die warm vyesapmengsel. √
                      Stap 4 (c): Meng vye en 230g roomkaas met gelatienmengsel. √
                      Stap 5 (f): Gooi in 'n nat stolvorm. √
                      Stap 6 (e): Verkoel en laat stol. √                                        (6)

         4.5.2        -Die vars vye bevat 'n proteolitiese ensiem wat die proteïen in die
                      gelatien afbreek√
                      -Ensieme in die vye voorkom jelvorming√
                      -Vye bevat die ensiem fisien√                            (Enige 2)         (2)
                                                                                                 [40]

                                                               TOTAAL AFDELING C:                80

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Gasvryheidstudies                             9                                   DBE/2018
                                      SSE – Nasienriglyne

AFDELING D: VOEDSEL EN DRANKBEDIENING

VRAAG 5

5.1      5.1.1        -Onderwysers√
                      -Lede van die gemeenskap wat die plaasstal of vlooimarkte
                      besoek√                                                                   (2)
                      -Toeriste wat die plaasstal of vlooimarkte besoek √    (Enige 2)

         5.1.2        Sterk punte:
                      -Gasvryheidstudieleerder√
                      -Woon 5 kilometer buite die dorp√
                      -Besige teoristeroete√
                      -Twee plaaslike inwoners wat help verkoop√
                      -Word gehelp deur ervare ouma√
                      -Gebruik gehersirkuleerde bottels√
                      -Martie verkoop aan onderwysers√
                      -Verkoop by die plaasstal of vlooimarkte √              (Enige 4)         (4)

         5.1.3        Bedreigings:
                      -Kompetisie (iemand wat dieselfde konfyt verkoop) √
                      -Stygende brandstofpryse (vervoer van goedere) √
                      -Vrugte wat bederf√
                      -Tydbestuur ( onbeplande skoolaktiwiteite) √
                      -Weer / droogte (bome wat nie vrugte dra nie) √   (Enige relevant)        (3)

         5.1.4.       -Plakkaat het 'n beskrywing van die produk√
                      -Dis netjies en aantreklik√
                      -Die letters is groot√
                      -Naam van die produk is sigbaar√
                      -Plakkaat het nie spelfoute nie√
                      -Promosie is daar (gratis proe op tuisgemaakte brood)√
                      MAAR:
                      -Daar is geen prys√, slagspreuk√, adres of kontakbesonderhede√,
                      prentjie van die produk√,                              (Enige 5)          (5)

         5.1.5        Produk√ Appelkooskonfyt√
                      Plek√: Ubuntu plaasstalletjie√
                      Persone/Mense√: Onderwysers, lede van die gemeenskap wat die
                      plaasstal of vlooimark besoek, toeriste wat die plaasstal of
                      vlooimark besoek √
                      Promosie: gratis proe, plakkaat√                     (Enige 3×2)          (6)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Gasvryheidstudies                             10                                   DBE/2018
                                      SSE – Nasienriglyne

         5.1.6        -die glasbottels is maklik om te hanteer√
                      -geskik vir preservering van konfyt√
                      -gehersirkuleerde bottels is geskik mits dit higiënies skoongemaak
                      is√ √
                      -bottels moet geskik wees vir konfyt (bottels moet gesteriliseer
                      word voordat konfyt ingesit word)√
                      -Sy kan etikette op die bottels sit√
                      -Aantreklik etikette en 'branding' kan opgesit word
                      -Inligting kan op die etikette gesit word√
                                                                                (Enige 4)        (4)

         5.1.7        -Verskaf werksgeleenthede√
                      -Stimuleer ekonomiese groei√
                      -Bevorder die infrastruktuur√
                      -Dra by tot die ontwikkelilng en verbetering van die plaaslike
                      inwoners√
                      -Toeriste bring waardevolle buitelandse valuta in√
                      -Aansien en lewenstandaard van die plaaslike gemeenskap word
                      bevorder√                                            (Enige 3)             (3)

5.2                   -Voorkantoor is die hart van die onderneming√
                      -Gaste maak gebruik van die voorkantoor as hulle 'n bespreking
                      maak, inboek of rekening vereffen√
                      -Navrae word deur die kantoor hanteer√
                      -Dra by tot die ekonomie deur goedere en dienste te verkoop wat
                      'n inkomste genereer en werk verskaf √
                                                                            (Enige 3)            (3)
                                                                                                 [30]

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Gasvryheidstudies                              11                                      DBE/2018
                                       SSE – Nasienriglyne

VRAAG 6

6.1      6.1.1        Glas A: Cocktail / Martini√
                      Glas B: Rooi / Wit / Wyn√                                                   (2)

         6.1.2        Aanbied van wyn. √                                                          (1)

         6.1.3        -Staan aan die regterkant van die gas. √
                      -Hou die wyn op 'n diendoek in jou hand met die etiket wat na die
                      gas wys. √
                      -Bied die wyn aan die gas deur die naam en oesjaar van die wyn te
                      sê om te bevestig dat dit die korrekte wyn. √
                      -Laat die gas toe om die temeratuur van die wyn te voel / indien
                      hulle wil. √
                      -Maak die bottle oop sodra die gas tevrede is. √         (Enige 4)          (4)

         6.1.4        -Naam van die wyn √ – Reisling. √

                      -Produsent / /vervaardiger/Landgoed√ – Barnard vineyards. √

                      -Vintage / Oesjaar √ – 2011√                          (3 × 2)               (6)

         6.1.5        -Nie geskik, √ want Reisling is 'n witwyn√ en beesbredie is 'n              F52
                      rooivleis wat pas by rooiwyn. √                                             M159
                                                                                                  (3)

6.2      6.2.1        Mervin moet:
                      -Kroegtoerusting skoonmaak en versorg √
                      -Glase, bekers en skemerkelktoerusting skoonmaak voordat dit
                      uitgepak word /glase stoom√
                      -Rangskik kroegbykomstighede bv. grondboontjiebakkies,
                      rekeningstrokies, strooitjies. √
                      -Rangskik glase in die stoorkamer√
                      -Maak asblikke leeg√
                      -Vee kroegtoonbanke af √                                                     F39
                      -Was die kroegvloer√                                                        M182
                      -Maak die wasbak skoon√                              (Enige 3)              (3)

         6.2.2        -Wanneer Mervin die kroeg skoonmaak moet hy eers
                      voorraadopname doen van die voorraad. √
                      -Hy moet kroegtoonbank skoonmaak en alle apparaat wegpak. √
                      - Hy moet glase was en poleer. √
                      -Verwyder alle gebruikte bottels. √                                         F30
                      -Hy moet likeurtrollie leegmaak en voorraad wegpak in stoor. √              M176
                      - Hy moet die kroeg weer volmaak vanaf die kelder. √     (Enige 4)          (4)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Gasvryheidstudies                             12                                  DBE/2018
                                      SSE – Nasienriglyne

         6.2.3        Mervin moet:
                      -Niks meer alkohol aan hom/haar bedien nie. √
                      -Bly kalm. √
                      -Wees vriendelik maar ferm en moenie enige emosie toon nie. √
                      -Vra die kliënt vriendelik maar ferm om te gaan/eerder as om ander     F41
                      gaste te steur. √                                                      M185
                      -stel personeel in kennis wat hom/haar kan verwyder indien nodig√
                      -Hou die insident so stil as moontlik. √            (Enige 4)          (4)

         6.2.4        Mervin sal:
                      -die bestanddele gooi in die glas waarin dit bedien word. √
                      -laat die bestanddele bo-op mekaar dryf sodat dit lae maak in die
                      glas. √                                                                F65
                      - plaas 'n mengstokkie in die glas waarmee die bestanddele             M161
                      gemeng kan word. √                                                     (3)

                                                                                             [30]

                                                              TOTAAL AFDELING D:             60
                                                                  GROOTTOTAAL:               200

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Hospitality Studies May June 2018 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/hospitality-studies-may-june-2018-memo-eng/3543763c-ba37-46b6-803b-df15c5c0e7e2) — Hospitality Studies · Memo · 2018 · Eng
- [Hospitality Studies May June 2018 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/hospitality-studies-may-june-2018-memo-eng-1/2d87933b-4dcc-4a94-be30-61a805f47ddb) — Hospitality Studies · Memo · 2018 · Eng
- [Hospitality Studies May June 2018 Afr](https://www.hlayiso.com/library/hospitality-studies-may-june-2018-afr/ebe9c496-9b95-4375-8d30-e070df882385) — Hospitality Studies · QP · 2018 · Afr
- [Hospitality Studies May June 2018 Eng](https://www.hlayiso.com/library/hospitality-studies-may-june-2018-eng/ca143aba-296d-42b8-beda-abe906ae0ea5) — Hospitality Studies · QP · 2018 · Eng
- [Hospitality Studies Nov 2018 FINAL Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/hospitality-studies-nov-2018-final-memo-eng/4cdf167c-e681-44bc-a84c-fa83d2c48fd0) — Hospitality Studies · Memo · 2018 · Eng
- [Hospitality Studies Nov 2018 FINAL Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/hospitality-studies-nov-2018-final-memo-afr/963a540b-5f9a-4ccf-a0f1-dec99da0fa2b) — Hospitality Studies · Memo · 2018 · Afr

## More from Grade 12 Hospitality Studies

- [Gr 12 Hos Stu ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-hos-stu-atp-2023-24/4e9030f8-f7e2-4194-b34d-54503b168619) — ATP
- [Hospitality Studies May-June 2025 Eng](https://www.hlayiso.com/library/hospitality-studies-may-june-2025-eng/99e20a4e-9fa1-4a1a-9994-1ad55925edbd) — QP · 2025 · Eng
- [Hospitality Studies Nov 2025 Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-hospitality-studies-2025-nsc-november-exam-question-paper/55490c75-abb8-4b8d-8bd0-9317ccd8b064) — QP · 2025 · Eng
- [Hospitality Studies Nov 2025 Afr](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-hospitality-studies-2025-nsc-november-exam-question-paper/bd012d04-38d3-472c-aabe-d1bf858380e9) — QP · 2025 · Afr
- [Hospitality Studies Nov 2024 Afr](https://www.hlayiso.com/library/hospitality-studies-nov-2024-afr/7a21e6ec-19c9-4f3b-bc1d-ef0ef2999d2a) — QP · 2024 · Afr
- [Hospitality Studies Nov 2024 Eng](https://www.hlayiso.com/library/hospitality-studies-nov-2024-eng/3419e83b-be9c-4195-8115-efa7a93b1fcb) — QP · 2024 · Eng

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
