# Hospitality Studies Grade 12 NSC June 2022 Memo (Afrikaans)

> Grade 12 Hospitality Studies memorandum from the NSC June Exam 2022 (Afrikaans), 13 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/hospitality-studies-may-june-2022-mg-afr/21a9cb4a-5127-4af1-b613-b6563e50e768
- Updated: 2026-10-29
- Subject: Hospitality Studies
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2022
- Exam period: NSC June Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 13

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Hospitality Studies](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/hospitality-studies) › [Hospitality Studies Grade 12 NSC June 2022 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/hospitality-studies-may-june-2022-mg-afr/21a9cb4a-5127-4af1-b613-b6563e50e768)

## About this document

Hospitality Studies · Grade 12 · NSC June Exam · 2022. Memorandum. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN/
            NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

                             SENIOR CERTIFICATE
                                GASVRYHEIDSTUDIES

                                          2022

                                   NASIENRIGLYNE

                                                                           PUNTE: 200

                      Hierdie nasienriglyne bestaan uit 13 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Gasvryheidstudies                            2                                  DBE/2022
                                   SS/NSS – Nasienriglyne

AFDELING A

VRAAG 1

1.1      MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE

           1.1.1     D                                               M69      V16
           1.1.2     A                                               M153     V168
           1.1.3     C                                               M125     V186
           1.1.4     B                                               M150     V168
           1.1.5     D                                               M192     V35
           1.1.6     C                                               M161     V65
           1.1.7     B                                               M99      V178
           1.1.8     D                                               M23      V77
           1.1.9     B                                               M70      V16
           1.1.10    A                                               M74      V16            (10)

1.2      PASITEMS
          1.2.1 D                 M85-88
          1.2.2 G                V199-200
          1.2.3 E
          1.2.4 C
          1.2.5 F                                                                            (5)

1.3      PASITEMS

           1.3.1     F           M139-141
           1.3.2     D           V149-150
           1.3.3     A
           1.3.4     B
           1.3.5     C                                                                       (5)

1.4      EENWOORD-ITEMS

           1.4.1     Bruto wins                                   M62 V23
           1.4.2     Afkrummeling                                 M194 V37
           1.4.3     Nommer/Tafelnommer                           M177 V30
           1.4.4     Sorbet                                       M52 V9
           1.4.5     Menslike hulpbronne/HR                       M6 V115
           1.4.6     Op-die-perseel/Binneverbruik                 M168 V55
           1.4.7     Linne                                        M177 V198
           1.4.8     Kurkfooi                                     M169
           1.4.9     Kwotasie                                     M63 V23
           1.4.10    Inkubasie/Inkubasietyd/Inkubasieperiode      M22 V76                    (10)

1.5      SELEKSIE
          1.5.1 C, E, G, H, J               (Enige orde)    M136-138 V146-159            (5)
          1.5.2 B, C,E, F, J                (Enige orde)    M189 V36                     (5)

                                                                TOTAAL AFDELING A:            40

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Gasvryheidstudies                              3                                     DBE/2022
                                     SS/NSS – Nasienriglyne

AFDELING B: KOMBUIS- EN RESTAURANTBEDRYWIGHEDE.
            HIGIËNE, VEILIGHEID EN SEKURITEIT

VRAAG 2

2.1      2.1.1        Tuberkulose/TB                                                              M27
                                                                                                   F82
                                                                                                   (1)

         2.1.2        (GEEN punt vir konstante hoes nie)
                      -Hoes van bloed
                      -Koors/koue koors
                      -Verlies van aptyt/eetlus
                      -Moegheid/Uitgeput
                      -Borspyne
                      -Asemnood/Dispnee                                                           M27
                      -Gewigsverlies                                                              V82
                      -Nagsweet                                                 (Enige 3)         (3)

         2.1.3        -Werksvloei-onderbrekings
                      -Afname in produktiwiteit/minder werkers om die taak te voltooi
                      -Verhoging in koste wat direk met die versorging en behandeling
                       van werkers verband hou
                      -Verhoging in koste wat indirek verband hou met die vervanging
                       van personeel omdat die meeste siekword/afgeboek of selfs
                       sterf 
                      -Vakante poste/werksgeleenthede vir ander
                      -Heropleiding van personeel
                      -Ekonomiese groei in die besigheid sal geïnhibeer word                      M28
                      -Meer personeel kan aangesteek word deur die bestuurder                     V
                                                                               (Enige 3)           (3)

2.2      2.2.1        Die nuwe voorkantoorpersoneel moet opgelei word om:
                      -Produktief te wees deur hulle volle deel van die werk te doen/nie
                       die werk vir ander te los nie/net hulle beste te gee/die ekstra myl
                       te loop
                      -Stiptelik te wees/betyds te wees
                      -Eerlik met hulself en ander te wees/ konfidensiële inligting vir
                       hulself te hou
                      -Respekvol te wees vir ander mense se opinies en foute/ te luister
                       na ander/ opreg omverskoning te vra vir foute of misverstande/
                       goed saam te werk met ander
                      -Trots te wees op hulle werk/ ten volle toegewyd te wees aan hulle
                       werk/betroubaar te wees
                      -Geduldig/verdraagsaam te wees/konflik van belange te vermy,
                       spesifiek wanneer daar in 'n span saamgewerk word/ regverdig te
                       wees in alle situasies                                                     M29
                      -Kreatief te wees/nuwe idees in te bring bv. Spanbou/ ander                  V88
                       projekte                                                  (Enige 4)        (4)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Gasvryheidstudies                              4                                    DBE/2022
                                     SS/NSS – Nasienriglyne

         2.2.2        Inboek van gaste:
                      -Vind die bespreking op die rekenaar deur die gas se naam of
                       besprekingsnommer te bevestig
                      -Maklike toegang tot gaste se inligting– aankoms- en vertrektyd
                      -Stoor persoonlike inligting van gaste veilig
                      -'n Registrasiekaart word dan gedruk en uitgereik aan gas
                      -Wanneer die bespreking op die skerm verskyn, word 'n kamer
                       toegeken vanaf 'n lys met beskikbare kamers
                      -Die tegnologies-gebaseerde sisteem laat ook draadlose
                       ('wireless') inteken toe deur 'n skoot- of handrekenaar/'laptop' in
                       die privaatheid van hul kamers of in die sitkamer - dit verhoed lang
                       toue in besige tophotelle 
                      -'n Rekening word vir die gas geopen sodat alle uitgawes op die             M40
                       gas se rekening aangebring kan word                                       V103-
                      -Laat uitreik van elektroniese sleutelkaarte toe- moontlik om verlore       104
                       kaarte te kanselleer                                     (Enige 4)        (4)

         2.2.3        Uitstekende dienslewering:
                      -Die terugvoer was positief wat weer deur positiewe 'word of
                       mouth' meer gaste sal lok
                      -Gaste raak lojaal teenoor die NAMAT Hotel
                      -Wat sal lei tot herhaaldelike besprekings
                      -Winste sal groei omdat die gaste bereid is om 'n redelike prys vir
                       uitstekende diens te betaal by die NAMAT Hotel                            M33
                      -Hoe meer inkomste die Hotel verdien, hoe meer                              V89
                       werksgeleenthede kan geskep word                         (Enige 3)        (3)

         2.2.4        Elektroniese betaalpunt-/'POS'- sisteem:
                      -Die gaste se inligting kan vinniger bekom word
                      -Dit verseker akkuraatheid van gaste se rekeningeuitgawes gaan
                       direk na die gas se rekening
                      -Die gebruik en aankoop van goedere word onmiddelik
                       aangeteken
                      -Dit help die personeel om seker te maak dat sekere items nie
                       weggelaat word op gas se rekening nie of verkeerdelik
                       aangeteken word nie
                      -Verminder oorhoofse kostes bv. drukwerk                                   M38
                      -Terugbetaalprosedures is makliker om te voltooi                           V98
                      -Spandeer minder tyd aan papierwerk                    (Enige 2)           (2)

                                                                  TOTAAL AFDELING B:              20

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Gasvryheidstudies                              5                                     DBE/2022
                                     SS/NSS – Nasienriglyne

AFDELING C:         VOEDING EN SPYSKAARTBEPLANNING
                    VOEDSELKOMMIDITEITE
VRAAG 3

3.1      3.1.1        Skemerkelkfunksies/Vingeretes/Bemarkingsgeleenthede/                         M66
                      Fondsinsamelings       (Enige relevante sosiale gebeurtenis)                V12
                                                                                                   (1)

         3.1.2        -Nie geskik nie/ Sommige geskikte disse                           (1)
                      -Joodse gaste eet nie varkvleis nie/daar is varkworsies en
                       Salami-en-feta quiches op die lys
                      -Hulle meng nie melk- en vleisprodukte nie/ daar is Salami-en-
                       feta quiches op die lys
                      -Hulle eet nie skulvis nie/ daar is Garnaal-springrolls op die lys
                      -hoewel Jode nie die disse sal eet as dit op een bord bedien
                       word nie
                      -Hulle eet groente/daar is Groente samoesas/Soetmielie-                    M44
                       gevulde peppadews                                                          V3
                      -Hulle eet pluimvee/ daar is Hoendervlerkies op die lys(Enige 4)           (5)

3.2      3.2.1        -Die ratio is korrek                                                       M113
                      -Die ratio van vet tot meel is ½ : 1/125 g : 250 g                         V206
                                                                              (Enige 1 x 2)        (2)

         3.2.2        -Amandelmeel 
                      -Botter
                      -Eiergele
                      -Eierwitte                                                                  M50
                      -Suurlemoenzest                                                             V4
                      -Suurlemoensap                                             (Enige 2)        (2)

         3.2.3        -Flans 
                      -Barquettes
                      -Slegs tertbasisse
                      -Hertzoggies
                      -Appelkoos-/Vrugtetertjies/tartlets/enige ander geskikte tertvulsel
                      -Quiches                                                                    M114
                      -Pasteie                                                                    V206
                      -‘Cornish pies’/Korniese pasteie (Enige 3 relevante antwoorde)              (3)

         3.2.4 (a) -Om krimping te voorkom                                                        M119
                                                                                                   V212
                                                                                                   (1)
                 (b) -Om die ratios korrek te hou/Verkeerde verhoudings kan                        M118
                      die eienskappe van die deeg verander bv. dit sal                            V208
                      taai wees/ deegagtig /bros kors                      (Enige 1)              (1)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Gasvryheidstudies                              6                                       DBE/2022
                                     SS/NSS – Nasienriglyne

                  (c) Te veel druk kan 'n oneweredige dikte tot gevolg hê/ die                      M119
                      deeg rek/ glutenontwikkeling kan plaasvind                                    V209
                                                                                   (Enige 1)         (1)

         3.2.5 (a)    Blind bak:
                      -Verhoed dat deeg blase maak
                      -Verseker dat die tertdoppies deeglik gaar word                               M117
                      -Help die kors om meer bros te word                         (Enige 2)         V209
                                                                                                     (2)

                  (b) Prik/'Docking':                                                                M116
                      -Laat lug wat vasgevang was ontsnap/voorkom dat blase vorm                   V209
                      -Verhoed dat kors/deeg rys gedurende die bakproses (Enige 2)                  (2)

          3.2.6       Italiaanse meringue                                                           M140
                                                                                                     V150
                                                                                                     (1)

3.3      3.3.1        Verkoopprys
                          = Voedselkoste + Oorhoofse koste + Arbeidskoste +Wins (1)
                      Totale koste = (R5 450+R750+R1 500)/R7 700
                                   = R7 700 x 45 of x 45% of x 0,45
                                               100
                                   = R3 465                                                         M60
                      Verkoopprys = R7 700+R3 465                                                   V21
                                   = R11 165                              (Enige 4)                 (5)

         3.3.2        Voedselkoste per persoon = Voedselkoste ÷ aantal persone (1)                  M60
                                               = R5 450 ÷ 40                                        V21
                                               = R136,25                       (2)                  (3)

3.4      3.4.1        Goed/ Suksesvol                                                     (1)
                      -Holte in middel/ droog aan die binnekant
                      -Goed opgepof/goed gerys
                      -Eenvormige grootte                                          (Enige 2)
                      Swak/ Onsuksesvol                                                  (1)
                      -Swak kwaliteit/ donker bo-kant                                               M124
                      -Nie goed uitgepof/ gerys nie                                                 V186
                      -Lyk nie droog in die binnekant nie/ nie hol binne nie      (Enige 2)         (3)

         3.4.2        -Begintemperatuur van 220°C/ Hoër temperature vir stoom om te
                       ontwikkel sodat 'n holte kan vorm/ die stoom laat die binnekant
                      van
                       die deeg uitsit
                      -Die temperatuur word verlaag na 180°C/ die temperatuur word                   M124
                       verlaag om die bakproses te voltooi en die deeg/ holte behoorlik te           V185
                       laat uitdroog/ om die bakproses te voltooi/ om brand te voorkom              (2)

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Gasvryheidstudies                                7                                    DBE/2022
                                       SS/NSS – Nasienriglyne

         3.4.3 (a) -Die finale produk sal 'n kleiner volume hê /te min stoom het                   M124
                    gevorm/dit sal kompak wees                                                     V185
                   -‘n Olierige poffer deurdat vet uitdrup/uitsypel         (Enige 2)              (2)

                 (b)    -Die poffers sal plat val as gevolg van ongegelatiniseerde stysel          M124
                        -Geen holte sal vorm nie/ kompakte poffers                                V186
                                                                                  (Enige 2)         (2)

         3.4.4          -Plaas in 'n lugdigte houer/ vriessakkie/ 'zip lock' sakkie              M126
                        -Stoor by kamertemperatuur vir 3 dae                                       V187
                        -Vries dit/ vries vir maande                               (Enige 2)       (2)
                                                                                                    [40]

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Gasvryheidstudies                              8                                       DBE/2022
                                     SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 4

4.1      4.1.1        B- Stertstuk/ 'Top-side'/ Binneboud/ Bolo/ 'Silverside'/Dy                  M92
                                                                                    (Enige 1)      V192
                      D- Lende                                                           (1)      (2)

         4.1.2        -Die vulsel sal die geur verbeter, die snit bevat geen vet nie
                      -Verbeter die voorkoms van die voorbereide vleisgereg
                      -Dit rek die aantal porsies vanuit die snit                                 M85
                      -Maak 'n verskeidenheid van interessante geregte moontlik                   V200
                      -Voeg vog by/ verhoed dat vleissnit uitdroog               (Enige 3)        (3)

         4.1.3        -Vleis word bedruip met vet of olieen onbedek/oop gerooster in 'n
                       oond van 150°C
                      -Oondrooster word gebruik vir groot vleissnitte
                      -Geur wildsvleis volgens smaak deur smaakmiddels, kruie en
                       bedruipmengsels
                      -Vleis kan ook op 'n roterende spit geplaas word
                      -Die heel wildsfilet behoort teen 'n lae temperatuur (135° – 165 °C)
                       gerooster te word                                                          M90
                      -Kleiner snitte moet by hoë temperature (190°C – 230°C) gerooster            V201
                       word                                                     (Enige 3)         (3)

         4.1.4         Prent C/ Wildsfilet                                         (1)            M79
                      -Wildsvleis is baie maer  bevat min vet en is dus gesonder om te            V189
                       eet vir 'n persoon met hoë cholesterol                 (Enige 1)           (2)

         4.1.5        -Gladde tekstuur                                                            M83
                      -Het 'n fyn grein                                                           V197
                      -Is ferm en nie droog nie                                    (Enige 2)      (2)

         4.1.6        Marmering:
                      -Verbeter die tekstuur
                      -Verhoed dat vleis uitdroog                                                 M81
                      -Vleis sal sagter wees                                                      V196
                      -Verbeter die geur                                           (Enige 3)      (3)

4.2      4.2.1        -Droë bone word sorteer om klein klippies/steentjies te verwyder
                      -Om dele van die plant/vreemde partikels te verwyder                        M103
                      -Om ontslae te raak van bedorwe/slegte of gebreekte bone                    V183
                                                                                 (Enige 2)         (2)

         4.2.2        -Word sagter/ hidreer/ verkort gaarmaaktyd/ gebruik minder                M103
                       elektrisiteit of gas                                                       V183
                                                                             (Enige 2)             (2)

4.3      4.3.1        -Verbeter die geur                                                          M107
                      -Verhoog die krakerigheid/ tekstuur                                        V
                      -Verbeter die smaak                                          (Enige 1)      (1)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Gasvryheidstudies                                9                                   DBE/2022
                                       SS/NSS – Nasienriglyne

         4.3.2          -Slaaie                                                                   M106
                        -Ontbytgrane bv. granola, muesli                                          V
                        -'Smoothies'              (Enige 2 geskikte ongekookte geregte)           (2)
         4.3.3          -Hoog in proteïen
                        -Hoog in vitamien E
                        -Bevat magnesium en mangaan                                               M106
                        -Bevat vette/onversadigde vette                                           V181
                        -Ryk aan vesel                                           (Enige 2)        (2)
4.4      4.4.1          -Blaar-/ velvorm/ stringe                                                 M129
                        -Korrel-/ poeiervorm                                                      V161
                                                                                                   (2)
         4.4.2 (a) -Om te voorkom dat die gereg vaskleef/ klou aan die vorm                       M130
                   -Makliker te ontvorm                                   (Enige 1)               V162
                                                                                                   (1)
                 (b) -'n Gelatienmengsel mag nie kook nie aangesien dit gou
                      aanbrand                                                                    M130
                     -Dit verloor die verdikkingsvermoë                                           V161
                     -Verswak jelvermoë/ mengsel sal nie stol of set nie   (Enige 1               (1)

                 (c)    -Vars pynappel bevat Bromelien wat ‘n proteolitiese ensiem is wat
                        die proteïen in die gelatien sal vernieitg en geen jelvorming tot
                        gevolg sal hê                                                             M132
                        -Ongekookte pynappel sal jelvorming verhoed                               V163
                        -Vars pynappel sal die proteïene afbreek in die gelatein (Enige 2)        (2)
         4.4.3 (a) -Die wyn sal 'n fermer jellie vorm
                   -Wanneer meer as 30% van die totale jelvolume bestaan uit                       M132
                    wyn kan dit veroorsaak dat die gelatien in harde                               V163
                    deeltjies/stukkies stol                              (Enige 2)                (2)
                 (b) -Die byvoeging van joghurt sal 'n fermer jellie vorm as gevolg van           M132
                      meer proteïene/ minerale soute in die mengsel                               V163
                                                                                                   (1)
4.5      4.5.1          -Suiker tree op as 'n preserveermiddel                                    M150
                        -Suiker maak water ontoeganklik vir mikrobiese groei/ voorkom             V168
                        die groei van bakterieë                              (Enige 1)            (1)
         4.5.2 (a) Sterilisasie van flesse:
                   -Was glasflesse in warm, seperige water en spoel goed uit
                   -Kook flesse vir ongeveer 10 minute
                   -Droog dit onderstebo in 'n warm oond
                   -Steriliseer die deksels op dieselfde manier                                   M151
                   -Alternatiewelik kan die nat bottels/flesse gemikrogolf word tot die            V169
                    water kook en verdamp                                    (Enige 4)            (4)
               (b) Puree:
                   -Kook die appelkose                                                            M152
                   -Maak fyn/syg deur of versap  die appelkose in 'n gladde pulp                V169
                                                                              (Enige 2)            (2)
                                                                                                   [40]
                                                                  TOTAAL AFDELING C:               80

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Gasvryheidstudies                             10                                    DBE/2022
                                     SS/NSS – Nasienriglyne

AFDELING D: VOEDSEL- EN DRANKBEDIENING

VRAAG 5

5.1      5.1.1        Voorkantoor/ Besprekingskantoor/ Ontvangs                                  M3
                                                                                                  V112
                                                                                                  (1)

         5.1.2        -Die voorkantoor en sekuriteit moes die Nkosi-gesin om verskoning
                       vra
                      -Die voorkantoor moes die bespreking vooraf in skrif bevestig het          M3
                      -Met toestemming van die bestuurder kon komplimentêre ete of                V112
                      ekstra nag akkommodasie aangebied wees                  (Enige 2)          (2)

         5.1.3        - GOED                                                        (1)
                      -Die sekuriteit het die maatskappy se prosedures/beleid/protokol
                       gevolg deur nie ongeregistreerde gaste in te laat nie
                      -Die veiligheid van die instansie/eiendom verseker
                      -Was bekommerd oor die veiligheid van die ander gaste
                                                                                      (3)
                                                   OF
                      -SLEG                                                         (1)
                      -Die sekuriteit moes met die voorkantoor kommunikeer het en hul
                       bewus gemaak het van die saak
                      -Die Nkosi-gesin het hul bewys van betaling gewys, maar die
                       sekuriteit het dit geïgnoreer
                      -Moes die Nkosi's begelei het na die voorkantoor om die situasie
                       op te los                                                                 M6
                      -Die Nkosi's verseker het dat die probleem onmiddellik aan-                 V118
                      gespreek sal word                                       (Enige 3)          (4)

         5.1.4        -Ligging/demografie
                      -Ouderdom/ geslag/ geloof/ kultuur
                      -Behoeftes en inkomste/ lewenstyl/ psigografiese faktore
                      -Bekostigbaarheid                                                          M16-
                      -Kliëntvoorkeure/produkverwante faktore/gebruiksgradering van               17
                       produkte en dienste/die lojaliteitstatus van die kliënt                   V135
                                                                                (Enige 3)         (3)

5.2                   -Besigheidsadres/ kontakdetails
                      -Tipe sakeonderneming of besigheid/alleeneienaar/ vennootskap
                      -Handelsmerk/ die besigheid se naam/ openbare beeld/ logo en
                       kleredrag soos uniforms
                      -Kort-, medium en langtermyn doelwitte/ algemene
                       besigheidsdoelwitte en strategieë/ teikenmark 
                      -Padkaart wat die ligging van die onderneming/besigheid                     M11
                       aandui/ ligging                                                           V131
                      -Plan wat die uitleg van die onderneming/besigheid aandui                  (4)
                                                                              (Enige 4)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Gasvryheidstudies                               11                                     DBE/2022
                                       SS/NSS – Nasienriglyne

5.3      5.3.1          Pamflette/ strooibiljette/ plakkate/ koerante/                           M18
                        tydskrifte/brosjures/fotos                                                V138
                                                         (Enige 2 relevante gedrukte media)          (2)

         5.3.2          -Hulle kan die volgende insluit: Kompetisies/ Gratis produkte/
                         Gelukkige trekkings/ 'Koop een en kry een verniet'-offers/ spesiale
                         pakkette bv. Maaltye of aktiwiteite ingesluit/ spesiale aanbiedinge
                         op sekere dae bv. Halfprys akkommodasie gedurende die week
                        -Meer advertering/advertensies om die hotel te bemark/ stel dit
                         bekend aan die mense
                        -Bring nuwe dienste onder die aandag van gaste                              M15
                        -Uitstekende dienslewering sal 'n goeie reputasie deur 'word of              V134
                         mouth' tot gevolg hê                                      (Enige 3)        (3)

5.4      5.4.1 (a) -Skoolgronde is beskikbaar
                   -Ondersteuning van plaaslike entrepreneurs
                   -Die gemeenskap sal dit ondersteun aangesien dit vir 'n goeie doel
                    (ouetehuis) is
                   -Die produkte van die 'Pop-up'- mark sal mense lok
                   -Verskeidenheid produkte/stalletjies
                   -Skep belangstelling                                                             M10
                   -Die datum was vooraf bepaal om deeglike beplanning moontlik te                   V
                    maak                                                  (Enige 3)                 (3)

                 (b)    -Plaaslike entrepreneurs kan hul eie produkte verkoop
                        -Bemarkingsgeleentheid vir die skool/entrepreneurs
                        -Dit help met vooruitgang van die plaaslike gemeenskap
                        -Dit wakker gesondheidsbewustheid aan deurdat organiese
                         produkte verkoop word
                        -Skep meer entrepreneurs 
                        -Entrepreneurs skep werksgeleenthede vir ander
                        -Nasiebou – help seniorburgers
                        -Meer opwipmarkte ('pop-up') kan in die toekoms beplan word/ die             M10
                         sukseskoers kan permanente markte tot gevolg hê                            V128
                                                                               (Enige 3)             (3)

         5.4.2          -Die gasvryheidsindustrie het 'n afname in die BBP
                         (Bruto Binnelandse Produk) getoon/ geen alkoholverkope het ‘n
                         swak inkomste gelei/ lae of geen wins
                        -‘n Beperkte aantal toeriste toegelaat om land te besoek nie wat
                         swak ekonomiese groei tot gevolg gehad het
                        -Beperkings het ‘n invloed gehad op aantal bywoners wat geen
                         wins gevolg gehad het
                        -Verlies aan werksgeleenthede/ werkloosheid/ afdankings
                        -Swak lewenstandaarde in gemeenskappe
                        -Vandalisme van infrastruktuur/ diefstal/ meer hawelose mense               M1
                        -Dit het angs en vrees in gemeenskappe laat ontstaan                        V128
                                                                                  (Enige 4)          (4)
                                                                                                     [30]

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Gasvryheidstudies                              12                                     DBE/2022
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 6

6.1      6.1.1        Witwyn/ stilwyn/ natuurlike wyn                                              M156
                                                                                                    V47
                                                                                                    (1)

         6.1.2        Witwynglas                                                                   M162
                                                                                                    V58
                                                                                                    (1)

         6.1.3        Witwyn kan bedien word met:
                      -Voorgeregte/sop/ slaaie
                      -Vis/ skulpvis
                      -Bokmelkkaas                                                                 M159
                      -Witvleis bv. hoender/ pluimvee/ vark/ kalfsvleis of 'veal'                  V52
                      -Pastadisse sonder rooivleis                                (Enige 3)        (3)

         6.1.4        Skink van witwyn:
                      -Bedien of skink wyn van die regterkant van die gas af
                      -Vra of die gasheer die wyn wil proe
                      -Skink 'n mondvol in die gasheer se glas
                      -Die bottel mag nooit aan die glas raak nie
                      -Die etiket moet na die gas wys met die inskink van die wyn
                      -Nadat die gasheer die wyn goedgekeur het, moet die ander gaste
                       se glase gevul word, dames eerste,beweeg in 'n
                       anti- kloksgewyse rigting en eindig by die gasheer
                      -Die glase moet twee-derdes gevul word met witwyn
                      -Wanneer jy klaar geskink het, moet die bottel witwyn in 'n
                       yshouer/koelhouer langs die tafel geplaas word                              M166
                      -Drapeer 'n linneservet om die nek van die bottel                            V60
                      -Hervul wanneer nodig                                     (Enige 6)          (6)

6.2      6.2.1        -Geroer                                                                      M161
                      -Geskud                                                   (Enige 1)          (1)

         6.2.2        Mocktail apparaat:
                      -'n Menger/mengfles/'shaker'
                      -'n 'Pourer'
                      -Roer apparaat/toerusting
                      -Messe en 'n kapplank
                      -Glase
                      -'n Sopie/' tot measure'
                      -'n Drupskinkbord                                                            M161
                      -Ysskeppers                                                                  V65
                      -Uitdrukkers en filtreerders (‘strainers’)              (Enige 2)            (2)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
Gasvryheidstudies                            13                                    DBE/2022
                                    SS/NSS – Nasienriglyne

         6.2.3        Geroerde mocktail:
                      -Roer die mengsel met ys  in 'n mengglas
                      -Syg deur en gooi in 'n mocktailglas                        (3)
                       OF
                      Mocktail geskud:                                                        M160-
                      -Gebruik 'n mengfles  en gooi die mengsel bo-op die ys                161
                      -Skud vir 10 sekondes                                                  V
                      -Syg deur en gooi in 'n mocktailglas                  (Enige 3)        (3)

6.3      Mocktail bediening –gaste wat reeds aansit:
         -Rangskik drankies in 'n orde op die skinkbord/ die manier hoe
          gaste sit                                                                          M195
         -Bedien in 'n anti-kloksgewyse rigting                                              V67
         -Bedien dames eerste dan die mans en laaste die gasheer             (Enige 2)      (2)

6.4          KWASSE                                 STROPE
             1.Word gemaak van                      1.Word gemaak van 'n
               vrugtesappe en ander                   vrugtebasis met geen
               geurmiddels                           kunsmatige geur nie
             2.Word verdun met water/              2.Word nie verdun nie
               limonade/ sodawater                                                          M160
             3.Goedkoper as strope                 3.Duurder as kwasse                      V63
                                                                                (2 X 2)       (4)

6.5      -Die glase is nie in die korrekte posisie nie/die aantal glase op die
          dekplek/’cover is nie reg nie
         -Breekware/ teekoppie en piering word nie op 'n cover geplaas nie
         -Teelepel word nie op dekplek/’cover’ geplaas nie
         -Die bord en sopbakkie word nie op 'n cover geplaas nie
         -Die kleinbordjie is in die verkeerde posisie
         -Die nagereg/dessertlepel is verkeerd geplaas/dessert/nageregeetgerei word
          bo geplaas
         -Daar is nie genoeg eetgerei om vier gange te akkommodeer nie                       M178
         -Die botter- of smeermes is nie in die korrekte posisie op die kleinbordjie nie     V30
                                                                                (Enige 4)     (4)

6.6      Enkel gas wat privaatheid benodig:
         -Respekteer hul behoefte aan privaatheid
         -Wees beleef/bedagsaam en vriendelik sonder om familiêr te wees
         -Wees behulpsaam sonder om in te meng, sodat die gas nie afgeskeep voel
          nie                                                                                M185
         -Kelner moet wag totdat gas ‘n teken gee/roep                                       V
         -Moenie té gereeld die gas steur nie                           (Enige 3)            (3)
                                                                                              [30]

                                                                TOTAAL AFDELING D:            60
                                                                    GROOTTOTAAL:              200

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Hospitality Studies May June 2022 Eng](https://www.hlayiso.com/library/hospitality-studies-may-june-2022-eng/24736ff1-b9c1-4cba-a26f-79e7e9d6caee) — Hospitality Studies · QP · 2022 · Eng
- [Hospitality Studies May June 2022 Afr](https://www.hlayiso.com/library/hospitality-studies-may-june-2022-afr/fdc9cf47-b535-4661-b6b2-dbc3a85101a2) — Hospitality Studies · QP · 2022 · Afr
- [Hospitality Studies May June 2019 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/hospitality-studies-may-june-2019-memo-eng/027fee47-6ee6-4734-bc16-b74f2ea6b03e) — Hospitality Studies · Memo · 2019 · Eng
- [Hospitality Studies May June 2019 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/hospitality-studies-may-june-2019-memo-afr/28602ba1-6612-4abd-8fee-fb4ad3770803) — Hospitality Studies · Memo · 2019 · Afr
- [Hospitality Studies May June 2018 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/hospitality-studies-may-june-2018-memo-afr/194d73b2-85e0-4bb9-ad52-47005665fbd1) — Hospitality Studies · Memo · 2018 · Afr
- [Hospitality Studies May June 2018 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/hospitality-studies-may-june-2018-memo-eng/3543763c-ba37-46b6-803b-df15c5c0e7e2) — Hospitality Studies · Memo · 2018 · Eng

## More from Grade 12 Hospitality Studies

- [Gr 12 Hos Stu ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-hos-stu-atp-2023-24/4e9030f8-f7e2-4194-b34d-54503b168619) — ATP
- [Hospitality Studies May-June 2025 Eng](https://www.hlayiso.com/library/hospitality-studies-may-june-2025-eng/99e20a4e-9fa1-4a1a-9994-1ad55925edbd) — QP · 2025 · Eng
- [Hospitality Studies Nov 2025 Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-hospitality-studies-2025-nsc-november-exam-question-paper/55490c75-abb8-4b8d-8bd0-9317ccd8b064) — QP · 2025 · Eng
- [Hospitality Studies Nov 2025 Afr](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-hospitality-studies-2025-nsc-november-exam-question-paper/bd012d04-38d3-472c-aabe-d1bf858380e9) — QP · 2025 · Afr
- [Hospitality Studies Nov 2024 Afr](https://www.hlayiso.com/library/hospitality-studies-nov-2024-afr/7a21e6ec-19c9-4f3b-bc1d-ef0ef2999d2a) — QP · 2024 · Afr
- [Hospitality Studies Nov 2024 Eng](https://www.hlayiso.com/library/hospitality-studies-nov-2024-eng/3419e83b-be9c-4195-8115-efa7a93b1fcb) — QP · 2024 · Eng

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
