# Hospitality Studies Grade 12 NSC June 2023 Memo (Afrikaans)

> Grade 12 Hospitality Studies memorandum from the NSC June Exam 2023 (Afrikaans), 14 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/hospitality-studies-may-june-2023-mg-afr/97b3c5b7-7e2d-4698-9c6b-c88e36d6ff9a
- Updated: 2026-10-29
- Subject: Hospitality Studies
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2023
- Exam period: NSC June Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 14

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Hospitality Studies](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/hospitality-studies) › [Hospitality Studies Grade 12 NSC June 2023 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/hospitality-studies-may-june-2023-mg-afr/97b3c5b7-7e2d-4698-9c6b-c88e36d6ff9a)

## About this document

Hospitality Studies · Grade 12 · NSC June Exam · 2023. Memorandum. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN/
            NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

                             SENIOR CERTIFICATE
                                GASVRYHEIDSTUDIES

                                          2023

                                   NASIENRIGLYNE

                                                                           PUNTE: 200

                      Hierdie nasienriglyne bestaan uit 14 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Gasvryheidstudies                         2                                  DBE/2023
                                SS/NSS – Nasienriglyne

AFDELING A
VRAAG 1: KORTVRAE
1.1      MEERVOUDIGEKEUSE-ITEMS
          1.1.1  C          M12              V131
          1.1.2  D          M6               V125
          1.1.3  A          M78              V196
          1.1.4  B          M80              V190
          1.1.5  B          M60              V20
          1.1.6  C          M157             V50
          1.1.7  C          M132             V163
          1.1.8  B          M114             V206
          1.1.9  D          M115             V206
          1.1.10 B          M122-3           V185                                          (10)
1.2      PASITEMS
          1.2.1 F
          1.2.2 G                                                                          M150
          1.2.3 A                                                                          V167-
          1.2.4 C                                                                          170
          1.2.5 E                                                                          (5)
1.3      PASITEMS
          1.3.1 E                                                                          M143
          1.3.2 G                                                                          -144
          1.3.3 D                                                                          V155-
          1.3.4 B                                                                          156
          1.3.5 A                                                                          (5)

1.4      EENWOORD ITEMS
          1.4.1  Aspiek                                 M69    V162
          1.4.2  Tuiles                                 M144   V157
          1.4.3  Vegaan/Veganis/ Vrugtetariër           M99    V178
          1.4.4  Worsrolletjie                          M118   V16
          1.4.5  Blindbak                               M117   V209
          1.4.6  Skemerkelkie                           M160   V64
          1.4.7  Eend /Gans                             M69
          1.4.8  Strooisuiker/Versiersuiker             M125   V186
          1.4.9  Anafilakse                             M50    V4
          1.4.10 Spinsuiker/ Gespinde suiker            M146   V156                        (10)

1.5      KEUSE
1.5.1    A C D                                           (Enige orde)          M157  V53
                                                                                           (3)
1.5.2    A D                                              (Enige orde)          M166 V58
                                                                                           (2)
1.5.3    AC D E H                                      (Enige orde)          M19 V138-
                                                                                      139
                                                                                          (5)

                                                           TOTAAL AFDELING A:               [40]

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Gasvryheidstudies                             3                                    DBE/2023
                                    SS/NSS – Nasienriglyne

AFDELING B: KOMBUIS- EN RESTAURANT BEDRYWIGHEDE,
            HIGIȄNE, VEILIGHEID EN SEKURITEIT
VRAAG 2

2.1      2.1.1       Lewer                                                                       M23
                                                                                                  V77
                                                                                                  (1)

         2.1.2       -Kontak met 'n geïnfekteerde persoon/hul stoelgang, omdat
                      Hepatitis A versprei kan word deur naby kontak met 'n
                      geïnfekteerde persoon
                     -Voedsel te eet wat deur 'n geïnfekteerde persoon voorberei is
                     -Deur water te drink wat met Hepatitis A gekontamineer is, veral in          M28
                      dele met swak higiëniese- en sanitêre toestande                            V83
                     -Seksuele aktiwiteit met 'n geïnfekteerde persoon       (Enige 2)           (2)

         2.1.3       -Was altyd jou hande met warm seepwater nadat 'n toilet besoek is
                      of voordat voedsel voorberei word of geëet word
                     -Gebruik gebottelde water in plekke waar Hepatitis A algemeen is
                     -Moenie vrugte en groente afwas in onbehandelde water nie
                     -Moenie ysblokkies gebruik wat van onbehandelde water gemaak
                     is nie
                     -Restaurant sjefs/personeel moenie die voedsel voorberei indien
                     hulle siekte het nie/moenie voedsel eet wat deur ‘n geïnfekteerde            M23
                     personeellid voorberei is nie                                               V77
                     -Kry die Hepatitis A-inenting                          (Enige 3)            (3)

         2.1.4        CHOLERA                           HEPATITIS A
                      Waterige stoelgange/Erge          Liggekleurde
                      diarree                          stoelgange/Diarree
                      Naarheid                         Geen naarheid
                      Geen maagpyn/omgekrapte           Maagpyn/Omgekrapte maag
                      maag nie
                      Braking                          Geen braking nie
                      Geen verlies aan eetlus nie      Verlies aan eetlus
                      Normale uriene                   Donkergeel urine
                      Vinnige dehidrasie               Geen vinnige dehidrasie
                      Vinnige hartritme                Moegheid 
                      Droë mukusmembrane/droë           Geen droë
                      mond                             mukusmembrane/droë mond
                      Gelerige vel of oë/Geelsug       Gelerige vel of oë/Geelsug
                      Spierkrampe                      Geen spierkrampe nie                 M25,22
                      Geen koors nie      (Enige 2)    Koors              (Enige 2)         V76,78
                                                                                 (2x2)        (4)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Gasvryheidstudies                             4                                     DBE/2023
                                    SS/NSS – Nasienriglyne

2.2      Die uitvoerende sjef het die sjef huis toe gestuur omdat hy die volgende mag
         hê:
         -aanhoudende diarree wat voedsel sal kontamineer 
         -gereelde koors en sweet, mag gaste ongemaklik laat voel
         -sproei in die mond en op die tong wat gaste ongemaklik kan maak 
         -ongewone veluitslag en gebarste mondhoeke wat ook gaste ongemaklik kan
          laat voel                                                                               M26
         -sekondêre TB- mense mag nie met voedsel werk nie, omdat hulle dit kan                    V79
          kontamineer en TB versprei                                        (Enige 3)             (3)

2.3      -Spanwerk sal die produktiwiteit van die restaurant verhoog
         -Personeellede sal trots wees op hulle werk
         -Hulle sal gemaklik voel om te vra as hul hulp benodig
         -Dit sal verseker dat die personeel vinnig, effektief en netjies sal werk wat
          veiligheid en 'n goeie werkvloei sal verseker
         -Hulle sal hul suksesse en mislukkings deel/bereid wees om insette te
          lewer/dit geniet om saam met mekaar te werk/samehorigheidsgevoel
          ontwikkel
         -Dit sal goeie ondervinding meebring en 'n aangename atmosfeer skep vir die
          gaste
         -Verdraagsaamheid sal verbeter en personeellede sal mekaar as individue
          met verskillende persoonlikhede erken
         -Personeellede sal bereid asook voorbereid wees om saam te werk met
          ander/sal hulle deel doen
         -Dit bevorder regverdigheid en eerlikheid teenoor spanmaats/hulle in ag
          neem en nie selfsugtig wees nie
         -Verbeter die verkope en omset                                                           M30
         -Gaste sal terugkeer na die restaurant                                                   V88
                                                                                  (Enige 4)        (4)

2.4      -Die gebruik van rekenaars verseker beter kontrole om voedseldiens te
          verbeter en tyd effektief te gebruik
         -Spaar tyd/Vinnige aflewering
         -Dit voorsien die korrekte inligting op die regte tyd wat makliker en vinniger
          diens sal verseker/beter kommunikasie tussen die kelner en gas en kelner
          en kombuispersoneel
         -Bestellings in die restaurant word vinniger en meer akkuraat uitgevoer wat
          nie gaste sal frustreer nie
         -Finalisering van rekeninge kan makliker gedoen word/die rekening kan
          uitgedruk word
         -Verminder die aantal kere wat die kelner na die kombuis toe beweeg en
          terug, wat weer die kelner se energie spaar                                             M40
         -Kliënte kan aanlyn bestel                                                               V108
         -Maklik om inligting te herken                                         (Enige 3)         (3)

                                                                 TOTAAL AFDELING B : 20

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Gasvryheidstudies                             5                                    DBE/2023
                                    SS/NSS – Nasienriglyne

AFDELING C: VOEDING EN SPYSKAARTBEPLANNING;
            VOEDSELKOMMODITEITE
VRAAG 3
3.1      3.1.1       Laatmiddag/Aande/Laataand/17:00 – 19:00                                     M67
                                                                              (Enige 1)           V12
                                                                                                  (1)
         3.1.2       -Geen eetgerei word benodig om hors d'oeuvres te eet nie/min
                      eetgerei en breekware is nodig
                     -'n Verskeidenheid voedsel kan maklik geëet word
                     -Kan goedkoper wees indien die spyskaart goed beplan is
                     -Minder spasie nodig vir skemerkelkfunksies
                     -Nie so baie tafels/stoele nodig soos vir 'n aansit-ete nie
                     -Meer mense kan geakkommodeer word/'n groot aantal mense kan
                      op eenslag onthaal word
                     -'n Gemaklike atmosfeer kan geskep word sodat gaste maklik met
                      mekaar kan meng/mense kan in 'n ontspanne, informele manier
                      met mekaar gesels
                     -'n Groot verskeidenheid style en geure kan bedien word
                     -Die spyskaart moet vir verskillende kultuurgroepe voorsiening
                      maak/en kosher/halaal/vegetariese voedsel kan maklik ingesluit
                      word
                     -Meer kreatiwiteit as vir formele etes kan getoon word
                     -Skemerkelkhappies kan 'n wye verskeidenheid van koud tot warm
                      tot gourmet-keuses insluit
                     -'n Tafelplan is nie nodig nie
                     -Minder personeel wat moet bedien, is nodig                                 M67
                     -Die duur van die funksie is gewoonlik kort/ongeveer twee ure               V12
                                                                                (Enige 4)         (4)
         3.1.3        SKEMERKELKFUNKSIE                  VINGERETE
                      Semi-formeel tot formele           Informeel tot semi-formeel/mag
                      samekoms                          'n middagete vervang
                      Gewoonlik in die                   Gewoonlik oor middagete
                      aand/laataand
                      Ligte hors d'oeuvres/1-2           Vinnige happies/vingerhappies
                      happies word bedien               word bedien/groter happies,
                                                         nie net een hap nie                     M66
                                            (Enige 2)                         (Enige 2)           V12
                                                                                (2 x 2)            (4)
3.2      3.2.1       -Gebraaide Calamari met Tartaresous                                         M50
                     -Beesvleis Cordon Bleu                                                      V4
                     -Brood-en-botter-poeding                                 (Enige 2)          (2)
         3.2.2       -Baie vette/Versadigde vette in die Beesvleis Cordon Bleu/ Olie
                     word gebruik om die Calamari te braai 
                     -Geprosesseerde vleis gebruik in die Beesvleis Cordon Bleu
                     -Sout gebruik in Cordon Bleu                                                M49
                     -Gepreserveerde voedsels bv.die mayonnaise, in die Tartaresous              V5
                                                                             (Enige 3)            (3 )

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Gasvryheidstudies                              6                                  DBE/2023
                                     SS/NSS – Nasienriglyne

3.3      3.3.1       Verkoopprys = Voedselkoste    
                                   Voedselkoste %
                                 = R3 100,00                                                    M62
                                    0,30                                                         V21
                                 = R10 333,00                                                   (3)

         3.3.2       Bruto wins = Verkoopprys – Voedselkoste                                    M62
                                = R10 333,00 – R3 100,00                                        V21
                                = R7 233,00                                                     (3)

         3.3.3 (a)   Arbeidskoste                                                               M60
                                                                                                 V20
                                                                                                 (1)

                 (b) Oorhoofse kostes                                                           M60
                                                                                                 V20
                                                                                                 (1)

3.4      3.4.1       -Bone/Nierbone/Suikerbone/Swartoogbone/Gespikkelde/
                      Haricot/Botterbone
                     -Lensies/breyani lensies                                                   M102
                     -Kekerertjies                                                              V181
                     -Moong dhal                                                                (2)
                     -Splitertjies/dhal                                (Enige 2)

         3.4.2       -Stoor in lugdigte houers
                     -Stoor vakuumverpak/stoor in geslote houers om miet uit te hou            M
                     -Stoor in koel plekke                                                      V181
                     -Stoor in 'n droë/donker plek                       (Enige 1)              (1)

         3.4.3       -Die eindproduk sal harder wees                                            M104
                     -Sout sal reageer met die stysel in die peulgroente, daarom moet            V183
                      sout nie bygevoeg word voor die bone al sag is nie (Enige 1)              (1)

         3.4.4       -Peulgroente is veelsydig
                     -Dit is ekonomies
                     -Dit kan die aantal porsies rek
                     -Dit is hoog in proteïen
                     -Dit is laag in vette
                     -Cholesterol-vry
                     -Bevat natuurlike vesel
                     -Hoog in minerale substanse                                                M101
                     -Ryk in anti-oksidante                                                     V179
                     -Lae glukemiese-indeks/glutenvry                      (Enige 4)            (4)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Gasvryheidstudies                            7                                   DBE/2023
                                   SS/NSS – Nasienriglyne

3.5      3.5.1       -Roompoffers
                     -Éclairs
                     -Profiteroles
                     -Paris Brests                                                             M125
                     -Gateaux St Honoré                                                        V187
                     -Croquembouche                                                            (3)
                     -Swane                                                 (Enige 3)

         3.5.2       Soetvulsels bv. Crème pâtisserie/ bakkersvla, Karamel Treat,
                     geklopte room/Chantilly, roomys, konfyt, gedreineerde,                  M126
                     geblikte vrugte/mousse                                                    V186
                                                  (Enige DRIE geskikte soetvulsels)             (3)

         3.5.3       -Die beslag was te sag
                     -Te veel/te min eiers bygevoeg
                     -Die eiers is te gou bygevoeg/al die eiers gelyktydig bygevoeg
                     -Te veel water het verdamp, te min stoom gevorm
                     -Ekstra meel bygevoeg na gelatinisasie
                     -Die oond was te koud/ nie vooraf verhit nie
                     -Oond oopgemaak voordat poffers gaar is                                   M44
                     -Nie lank genoeg gebak nie/ nie tyd toegelaat om uit te droog nie         V186
                     (Enige 4)                                                                  (4)
                                                                                                [40]

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Gasvryheidstudies                             8                                     DBE/2023
                                    SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 4
4.1      4.1.1       Agar-agar                                                                    M128
                                                                                                   V160
                                                                                                   (1)
         4.1.2       Hidrering- gelatienpoeier is geweek/gesprinkel oor koue water of -            M129
                     sap om die vloeistof te absorbeer en te versag/ spons                       V161
                                                                                                   (2)
         4.1.3       -Moenie 'n mes indruk nie
                     -Trek dit weg van die kante met vingerpunte/laat lug toe om die
                      inhoud van die vorm te skei deur die vorm te tilt en te skud
                     -Gebruik 'n blaasvlam aan die buitekant van die vorm
                     -Sit 'n warm doek of handdoekie rondom die vorm om dit te
                      help ontvorm
                     -Doop die vorm in warm/louwarm water vir 1–2 sekondes – nie te
                      lank sodat die jel begin smelt nie
                     -Keer die vorm op 'n bord om/plaas 'n bord oor die vorm en keer dit
                      dan saam om                                                                 M130
                     -Sprinkel 'n paar druppels water op die bord sodat die vorm rond              V162
                      geskuif kan word tot in die regte posisie                 (Enige 3)         (3)

         4.1.4       -Om te verseker dat die lemoensegmente eweredig versprei is                  M131
                     -Indien dit by die loperige mengsel gevoeg word, sal die segmente             V162
                      bo-op dryf of afsak na die bodem                       (Enige 2)           (2)
4.2      4.2.1       Broskorsdeeg/soetdeegy/pâte sucreé                     (Enige 1)           M114
                                                                                                   V206
                                                                                                   (1)
         4.2.2       -Sagte, bros of fyn krummel
                     -Ligte goudbruin kors
                     -Ryk                                                                         M114
                     -Nie vlokkerig                                                               V206
                     -Bros                                                     (Enige 3)          (3)
         4.2.3       -Sodat die klonte botter eweredig versprei kan word deur 'n mes of
                      deegsnyer te gebruik
                     -Deur ‘n mes/deegsnyer te gebruik sal voorkom dat die botter
                     smelt
                     -Oorhantering van deeg word so voorkom/ voorkom ‘n
                     taai/elastiese deeg                                                          M115
                     -Om 'n meer uniforme mengsel te verkry                                       V206
                     -Om fyn krummels te verkry                              (Enige 2)            (2)
         4.2.4       -Eiers
                     -Stysel bv. mielieblom/meelblom
                     -Melk                                                                        M137
                     -Suiker                                                                      V147
                     -Geurmiddels bv. Vanielje-essens                          (Enige 3)          (3)
         4.2.5       -Nee dit sal nie skif nie, omdat die stysel die eier beskerm                M114
                                                                                                   V177
                                                                                                   (2)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Gasvryheidstudies                             9                                      DBE/2023
                                    SS/NSS – Nasienriglyne

         4.2.6       -Bestuif/Sprinkel                                                             M141
                                                                                                    V152
                                                                                 (Enige 1)          (1)
4.3      4.3.1       -Afwerking/'Trimming'                                                         M85
                                                                                                    V200
                                                                                                    (1)
         4.3.2       -Afwerking maak die vleisstuk netjieserverwyder oortollige vet               M85
                      en seningswat taai is en moeiliker is om te eet                              V200
                                                                               (Enige 2)            (2)
         4.3.3       -Voorverhit die oondrooster/ totdat dit baie warm is
                     -Plaas die onbedekte filet op die rakkie van 'n oondpan ±10cm
                      onder die element
                     -Die oonddeur kan effens oopgemaak word sodat rook kan
                      ontsnap
                     -Die vleis/rooster/roosterpan (‘griddle pan’) kan met olie geborsel
                     word om te voorkom dat dit                                                     M90
                      vassit                                                                       V201
                     -Rooster aan elke kant                                  (Enige 4)             (4)
         4.3.4       -Die proteïen in die spiervesel sal denatureer en koaguleer
                      as die filet 'n interne temperatuur van 54°C bereik
                     -As die temperatuur bo 71°C styg, sal die kollageen bind met enige
                      oorblywende water en begin om te verander in gelatien                       M88
                     -Die filet word bruin of grys, styf as daarop gedruk wordmet                 V201
                      helder vleissappe                                       (Enige 3)            (3)
         4.3.5        - Die natuurlike ensieme in die vleis breek die spiervesels af en
                       die vleis raak sagter                                                       M82
                      -Dit verbeter die sappigheid                                                 V198
                      -Die geur van die vleis verbeter                         (Enige 2)           (2)
4.4      Lewer/netvet                                                                             V190
                                                                                 (Enige 1)          (1)
4.5      4.5.1       -Inmaak deur lug/suurstof uit te sluit
                     -Suiker en sure gebruik in die sous inhibeer die groei van
                      mikroörganismes                                                              M150-
                     -Kook inaktiveer ensiemaktiwiteit                                             V166,
                     -Kook/sterilisasie van bottels elimineer die groei van alle                    169
                      mikroörganismes in die bottel                             (Enige 3)          (3)
         4.5.2       -Korrek                                                     (1)
                     -Houtlepels moet gebruik word, omdat metaallepels die sous 'n                  M152
                      metaalgeur sal gee as gevolg van die reaksie van die metaal                  V174
                      met die sure                                          (Enige 1)              (2)
         4.5.3       -Verwydering van vog /Droging/Dehidrasie bv. songedroogde
                     tamaties
                     -Gebruik 'n preserveermiddel/ gebruik ‘n hoë suikerkonsentrasie                M150
                     bv. tamatiekonfyt                                                             V167-
                     -Inmaak in blikkies                                                           168
                     -Bevriesing                                            (Enige 2)              (2)
                                                                                                    [40]
                                                                 TOTAAL AFDELING C:                 80
Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Gasvryheidstudies                           10                                    DBE/2023
                                   SS/NSS – Nasienriglyne

AFDELING D: SEKTORE EN LOOPBANE
            VOEDSEL- EN DRANKBEDIENING
VRAAG 5
5.1      5.1.1       -Die meeste mense beskik oor sosiale media, so dit sal groot
                      groepe bereik
                     -Inligting op sosiale media is kort en op die man af
                     -Inligting word gereeld opdateer en sal relevant wees
                     -Dit kan kleurvol wees en kan klank hê wat meer mense se
                      aandag trek
                     -Elektroniese advertensieborde kan voertuigbestuurders asook
                      voetgangers bereik                                                        M21
                     -Advertensies op televisie kan kykers bewus maak van die                    V140
                      gebeurtenis                                            (Enige 3)          (3)
         5.1.2       -Dit moet die aandag van die gewenste teikenmark trek
                     -'n Suksesvolle bemarkingsinstrument vir die Durban July se
                     visuele uitleg, moet en duidelik wees volgens die tema
                     -Dit moet 'n diens aan die kliënte lewer
                     -Dit moet nuwe dienste en produkte insluit wat die kliënte se
                      aandag trek
                     -Dit moet betroubaar wees/akkuraat/geen misleidende inligting
                     -Dit moet die naam en prys van die Durban July insluit
                     -Dit moet spesiale effekte vertoon                                         M18
                     -Die kontakdetails en adres waar die Durban July gaan plaasvind,            V142
                      moet voorsien word                                   (Enige 3)            (3)
         5.1.3

                                                            
                                     DURBAN JULY
                                   KWA-ZULU NATAL
                     Perdewedrenne 

                     Perdry liefhebbers/Mode
                     entoesiaste/vermaaklikheid/buitelug liefhebbers

                     Toegangsfooi: R1 500
                                                                     Raam/skets
                                                    OF
                     In die ontwerp moet die volgende ingesluit wees:
                     Skets/raam/ontwerp 1 punt                                     (1)

                     -R1 500 (Prys)
                     -KwaZulu-Natal/Durban (Plek)
                     -Perdry liefhebbers/Mode entoesiaste/vermaaklikheidsindustrie/              M15
                      buitelug liefhebbers (Mense)                                              V135
                     -Perdewedrenne/Durban July (Produk)               (Enige 3)                (4)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Gasvryheidstudies                            11                                    DBE/2023
                                    SS/NSS – Nasienriglyne

5.2      -Dit skep werksgeleenthede/restaurante weer oop wat werk voorsien 
         -Ekonomiese groei word gestimuleer en die plaaslike inkomste sal verhoog
         -Dit sal bydra tot ontwikkeling en verbetering van die infrastruktuur
         -Toeriste bring waardevolle buitelandse valuta in/mense besoek restaurante
         wat inkomste verhoog                                                                    M1
         -Die selfbeeld en standaard van die ekonomie verbeter                                   V108
         -'Multiplier'-effek/Meervoudige effek sal plaasvind                  (Enige 4)          (4)

5.3      5.3.1       -Tuisnywerhede
                     -Straatverkopers
                     -Spyseniering vir funksies
                     -Maaltye-op-wiele
                     -Uitvoer en verspreiding van produkte
                     -Padstalletjies/konfyte
                     -Sjefs opleiding                                                            M8-9
                     -Sy kan verskeie produkte maak – konfyt, piekels, ingemaakte                 V131
                     vrugte, koeke, vrugtekoeke, brode ens    (Enige relevante 4)                (4)

         5.3.2       -Kontantvloei-analise/bedrag geld wat in die besigheid inkom
                     -Inkomstestaat/wins en verlies
                     -Balansstaat/bates, laste en eienaarsbelang
                     -Gelykbreek-analise/Vaste kostes/Wins                                       M12
                     -Begroting                                               (Enige 4)          (4)

5.4      5.4.1       -Verwelkom die gaste by hul voertuig
                     -Beheer die verskuiwing van roerende eiendom
                     -Begelei gaste na hul bestemmings/ ook gaste wat nie ingeboek is
                     nie 
                     -Kontak huurmotors/pendeldienste vir gaste
                     -Maak motordeure oop vir gaste                                              M6
                     -Neem gaste na lughawe of gaan haal hulle daar                              V113
                     -Parkeer gaste se motors                            (Enige 2)               (2)

         5.4.2       -Sekuriteitsbestuurder
                     -Sekuriteit                                                                 M6
                     -Parkering assistent                                                        V124
                     - Menslike hulpbronne                                   (Enige 2)           (2)

5.5        Inkomste genererende area            Nie-Inkomste genererende area
                                         Was wasgoed
           -‘n Addisionele diens wat die was   Die wasseryis ‘n verpligte nie-
           van gaste se wasgoed, strykwerk of inkomste genererende area -sluit die
           droogskoonmaak van klere in en      was, strykwerk of droogskoonmaak
           word per item gehef, sodoende word van die instansie se wasgoed in,
           'n inkomste gegenereer              soos bedlinne, tafeldoeke ens. en is
                                                reeds in die kamertarief van gaste
                                                verhaal, sodoende word nie 'n                    M3-4
                                                inkomste gegenereer nie                         V111
                                                                            (Enige 4)             (4)
                                                                                                  [30]

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Gasvryheidstudies                            12                                    DBE/2023
                                    SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 6

6.1.1    -Natuurlike wyn/Stilwyn
         -Vonkelwyn                                                                              M155
         -Lae alkohol/nie-alkoholiese/gede-alkoholiseerde wyne                                   V47
         -Gefortifiseerde wyne                                              (Enige 3)            (3)

6.1.2    -'Mocktails' kan geskud, geroer, gemeng of gebou wees
         -Indien 'n mocktail room, vrugtesap of eiers bevat, moet dit geskud word
         -Moet nooit gekarboniseerde drankies skud nie
         -Bedien in verkilde glase
         -Die ys moet helder en skoon wees
         -Plaas die ys in die glas en volg met die nie-alkoholiese drankie
         -Volg die resep sorgvuldig
         -Gebruik goeie kwaliteit produkte
         -Akkurate afmetings is belangrik by die meng van drankies
         -Gebruik 'n sopieglas/”tot measure' om mee af te meet                                   M161
         -Moenie glase oorvol skink nie                                                          V65
         -Voeg 'n garnering laastens by                                   (Enige 4)              (4)

6.2      6.2.1       -Aan geen persoon onder die ouderdom van 18 mag alkohol
                      bedien word nie
                     -Genoegsame gastetoiletfasiliteite vir dames en mans moet
                      beskikbaar wees op of naby die gelisensieerde perseel
                     -Gewone maaltye moet beskikbaar wees op die perseel gedurende
                      die ure wat alkohol verkoop word
                     -Drank mag enige dag tussen 10:00 en 02:00 verkoop word en op
                      'geslote dae' slegs as die persoon 'n gewone maaltyd nuttig op die
                      gelisensieerde perseel. Geslote dae word gedefinieer as Sondae,
                      Goeie Vrydag en Kersdag
                     -Geen alkohol mag voorsien of verkoop word aan 'n besope/dronk
                      persoon nie
                     -Alle drank wat op die perseel gekoop word, moet op die perseel
                      gedrink word
                     -'n Persoon mag sy eie drank na 'n gelisensieerde perseel neem
                      waar hy dan 'n kurkfooi betaal. Hierdie drank moet dan op die
                      perseel gedrink word
                     -Dit is onwettig om enige vloeistof soos water by drank in 'n bottel
                      te gooi/vervalsing                                                         M168
                     -Bankrot of ongerehabiliteerde persone sal nie 'n lisensie kan               V55
                      bekom nie                                              (Enige 3)           (3)

         6.2.2       -'n Persoon wat in die afgelope 10 jaar gevonnis was tot tronkstraf
                      of enige oortreding met die opsie van 'n boete gehad het
                     -'n Persoon wat in ongerehabiliteerde insolvensie is
                     -'n Minderjarige persoon/Agtien jaar oud op die dag van aansoek
                     vir lisensie
                     -Die man of vrou van enige bostaande genoemde persone                       M168
                     -Bankrot of ongerehabiliteerde persone sal nie 'n lisensie kan               V56
                      bekom nie                                            (Enige 2)             (2)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
Gasvryheidstudies                             13                                     DBE/2023
                                     SS/NSS – Nasienriglyne

6.3      6.3.1        -Voorsny-eenheid
                      -Guéridon trollie                                                            M175
                      -Konfoor                                                                     V31
                      -Bain-marie/ Warm skinkborde                    (Enige relevante 2)          (2)

         6.3.2 (a) -Flambé is wanneer alkohol oor voedsel gegooi word en dan aan                    M175
                    die brand gesteek word sodat die alkohol kan verdamp                           V
                                                                                                    (1)

                 (b) -Afkrummeling verwys na die proses wat uitgevoer word na die
                      hoofgereg voordat die nagereg bedien word
                     -Kleinbordjies, sout- en-peperpotte, enige ander onnodige items
                      soos leë glase, word verwyder
                     -'n Kleinbordjie/bord word op die platkant van die linkerhand van
                      die kelner gehou en 'n gevoude diendoek in die regterhand of
                      tussen 'n nagereglepel en –vurk/borsel
                     -Begin aan die regterkant van die gasheer, staan tussen twee
                      gaste en borsel halfpad van beide gaste op die bord deur die
                      gevoude diendoek te gebruik
                     -Trek die steel van die nageregeetgerei wat na kelner toe wys af
                      vir beide gaste                                                              M194
                     -Gaan anti-klokwaartsvoort op die manier deur af te krummel en                V37
                      eetgerei af te trek, eindig weer by gasheer             (Enige 4)            (4)

6.4      6.4.1        -Hanteer versigtig om ongelukke te voorkom, moenie te hoog
                       opstapel nie, hou die tuite van die teepotte na binne en in
                       dieselfde rigting gekeer
                      -Groepeer soortgelyke breekware bymekaar in die stoorarea
                      -Indien dit gekraak is, vervang en moenie gebruik vir gaste nie
                      -Was en droog met skoon, donsvrye afdroogdoek 
                      -Maak seker dit is stofvry/ berg in ‘n toe kas
                      -Tel voorraad gereeld en gee rekenskap                                       M176
                      -Hou stoorareas gesluit                                  (Enige 2)           (2)

         6.4.2        -Plaas die koppie, piering en teelepel voor die gas
                      -Skink met 'n teesiffie indien los teeblare gebruik word
                      -Indien teesakkies gebruik word, maak seker dat die etikette nie
                       uithang nie en dat daar 'n klein bakkie/houer is vir die gebruikte
                       teesakkies
                      -Die oor van die koppie moet altyd na die gas se regterkant en in
                       lyn met die gas se regterhand wys
                      -Plaas die teepot, warmwaterbekertjie, melkbekertjie en suikerpot
                       en ander benodigdhede op ‘n klein skinkbordjie  en aan die
                       regterkant van die gas
                      -Gaste help hulself
                      -'n Kelner kan ook die tee vir die gaste skink
                      -Die melk word voor die tee geskink
                      -Skink tee van die regterkant van die gas  beweeg in anti-                   M165
                      klokwaartse rigting                                                          V69
                      -Dames word eerste bedien en gasvrou laaste                (Enige 3)         (3)
Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
Gasvryheidstudies                            14                                      DBE/2023
                                    SS/NSS – Nasienriglyne

         6.4.3       -Dit is aangenaam om na te kyk/aantreklik, trek aandag
                     -Die spyskaart is skoon en nie beskadig nie
                     -Lettertipe is netjies/ groot genoeg om te lees, 
                     -Die spyskaart-kaart kan plat om die gaste se cover/dekplek                M177
                      neergesit word omdat dit plat is/nie gevou is nie/dit kan op 'n           V10
                      staander in die middel van die tafel geplaas word         (Enige 3)      (3)

6.5      -Brand kerse/paraffienligte/solarligte
         -Verduidelik die situasie aan die gaste indien hul diens onderbreek gaan
          word
         -Bied verskoning aan
         -Voorsien 'n beperkte spyskaart wat nie enige voedsel of drank insluit waar
          elektriese apparate benodig word vir die voorbereiding daarvan nie                   M186
         -Skakel kragopwekker aan                                                              V45
                                                                              (Enige 3)         (3)
                                                                                                [30]

                                                                  TOTAAL AFDELING D:            60
                                                                      GROOTTOTAAL:              200

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Hospitality Studies May-June 2023 Eng](https://www.hlayiso.com/library/hospitality-studies-may-june-2023-eng/50ef98bf-a40e-4823-a81c-93f1b85e034b) — Hospitality Studies · QP · 2023 · Eng
- [Hospitality Studies May-June 2023 Afr](https://www.hlayiso.com/library/hospitality-studies-may-june-2023-afr/a97b81fd-5f7e-46f5-bb22-e04f636a263b) — Hospitality Studies · QP · 2023 · Afr
- [Hospitality Studies May June 2019 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/hospitality-studies-may-june-2019-memo-eng/027fee47-6ee6-4734-bc16-b74f2ea6b03e) — Hospitality Studies · Memo · 2019 · Eng
- [Hospitality Studies May June 2019 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/hospitality-studies-may-june-2019-memo-afr/28602ba1-6612-4abd-8fee-fb4ad3770803) — Hospitality Studies · Memo · 2019 · Afr
- [Hospitality Studies May June 2018 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/hospitality-studies-may-june-2018-memo-afr/194d73b2-85e0-4bb9-ad52-47005665fbd1) — Hospitality Studies · Memo · 2018 · Afr
- [Hospitality Studies May June 2018 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/hospitality-studies-may-june-2018-memo-eng/3543763c-ba37-46b6-803b-df15c5c0e7e2) — Hospitality Studies · Memo · 2018 · Eng

## More from Grade 12 Hospitality Studies

- [Gr 12 Hos Stu ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-hos-stu-atp-2023-24/4e9030f8-f7e2-4194-b34d-54503b168619) — ATP
- [Hospitality Studies May-June 2025 Eng](https://www.hlayiso.com/library/hospitality-studies-may-june-2025-eng/99e20a4e-9fa1-4a1a-9994-1ad55925edbd) — QP · 2025 · Eng
- [Hospitality Studies Nov 2025 Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-hospitality-studies-2025-nsc-november-exam-question-paper/55490c75-abb8-4b8d-8bd0-9317ccd8b064) — QP · 2025 · Eng
- [Hospitality Studies Nov 2025 Afr](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-hospitality-studies-2025-nsc-november-exam-question-paper/bd012d04-38d3-472c-aabe-d1bf858380e9) — QP · 2025 · Afr
- [Hospitality Studies Nov 2024 Afr](https://www.hlayiso.com/library/hospitality-studies-nov-2024-afr/7a21e6ec-19c9-4f3b-bc1d-ef0ef2999d2a) — QP · 2024 · Afr
- [Hospitality Studies Nov 2024 Eng](https://www.hlayiso.com/library/hospitality-studies-nov-2024-eng/3419e83b-be9c-4195-8115-efa7a93b1fcb) — QP · 2024 · Eng

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
