# Hospitality Studies Grade 11 Eastern Cape November 2013 Memo

> Grade 11 Hospitality Studies memorandum from the Eastern Cape November 2013 (Afrikaans), 13 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/hospitality-studies-memo-afr/d3801342-6ec5-43b3-88c6-82bd2242c1e6
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Hospitality Studies
- Grade: Grade 11
- Document type: Memorandum
- Year: 2013
- Exam period: Eastern Cape November
- Curriculum: CAPS
- Pages: 13

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 11](https://www.hlayiso.com/library/grade-11) › [Hospitality Studies](https://www.hlayiso.com/library/grade-11/hospitality-studies) › [Hospitality Studies Grade 11 Eastern Cape November 2013 Memo](https://www.hlayiso.com/library/hospitality-studies-memo-afr/d3801342-6ec5-43b3-88c6-82bd2242c1e6)

## About this document

Hospitality Studies · Grade 11 · Eastern Cape November · 2013. Memorandum, 13 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                          NASIONALE
                      SENIOR SERTIFIKAAT

                            GRAAD 11

                       NOVEMBER 2013

                   GASVRYHEIDSTUDIES
                     MEMORANDUM

PUNTE:   200

                 Hierdie memorandum bestaan uit 13 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                                GASVRYHEIDSTUDIES     (NOVEMBER 2013)

AFDELING A

VRAAG 1

1.1   MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE

      1.1.1    B√
      1.1.2    D√
      1.1.3    C√
      1.1.4    A√
      1.1.5    B√
      1.1.6    C√
      1.1.7    D√
      1.1.8    B√
      1.1.9    A√
      1.1.10   B√
      1.1.11   A√
      1.1.12   D√
      1.1.13   C√
      1.1.14   C√
      1.1.15   D√                                    (15 x 1)   (15)

1.2   PASITEMS

      1.2.1    D√
      1.2.2    C√
      1.2.3    E√
      1.2.4    B√
      1.2.5    A√                                                (5)

1.3   PASITEMS

      1.3.1    F√
      1.3.2    D√
      1.3.3    E√
      1.3.4    G√
      1.3.5    B√

1.4   EENWOORD-ITEMS

      1.4.1    Bedieningsvadoek √
      1.4.2    Poleer √
      1.4.3    Afkrummeling √
      1.4.4    Gemiddelde voorraad √
      1.4.5    Laat intrek √                                     (5)

1.5   KEUSE ITEMS

      1.5.1    Vries √
      1.5.2    Roux √
      1.5.3    Salsa √
      1.5.4    Table d’hȏ te √
      1.5.5    Rolmops √                                         (5)

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2013)                 GASVRYHEIDSTUDIES                          3

 1.6    ONTBREKENDE ITEMS

        1.6.1     Fermentasie √
        1.6.2     Mikro-organismes √
        1.6.3     Potjiekos √
        1.6.4     Kosjer √
        1.6.5     Kruistelletjie √                                       (5)

                                                    TOTAAL AFDELING A:   40

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                               GASVRYHEIDSTUDIES                          (NOVEMBER 2013)

AFDELING B:     KOMBUIS- EN RESTAURANTWERKSAAMHEDE, HIGIËNE,
                VEILIGHEID EN SEKURITEIT

VRAAG 2

2.1   2.1.1    Kontroleer die afleweringstrokie teenoor die
                aankoopsbestelvorm. √
               Kontroleer dat die afleweringsnota korrek is en dat al die
                papierwerk in orde is. √
               Kontroleer die hoeveelheid goedere, insluitende aantal, gewig
                en grootte. √
               Kontroleer die gehalte van die goedere, insluitende die graad,
                voorkoms, temperatuur, toestand van verpakking en kleur. √
               Kontroleer die raklewe en kyk na die vervaldatum. √
               Kontroleer die produkspesifikasies, byvoorbeeld gevries, droog,
                pasta, puree, ens. √                                    (Enige 4)    (4)

      2.1.2    Om verlies deur nalatigheid te voorkom. √
               Om verlies te voorkom deur die gehalte en hoeveelheid van
                afgelewerde goedere na te gaan. √
               Diefstal te voorkom. √
               Verspreiding van voedselbederwende siektes te voorkom. √             (4)

      2.1.3    Die naam van die area of kombuis wat die produk nodig het. √
               Aanvraagvorm-nommer. √
               Die aantal en eenheid van die produkte wat benodig word. √
               Duidelike beskrywing van die produkte. √
               Eenheidsprys. √
               Die naam en handtekening van die persoon wat die bestelling
                plaas. √
               Datum van bestelling. √                             (Enige 3)        (3)

2.2   2.2.1   Voedselvergiftiging √                                                  (1)

      2.2.2   Salmonella √                                                           (1)

      2.2.3    Diarree √
               Braking √
               Koors √
               Hoofpyn √                                            (Enige 3)       (3)
              
2.3   2.3.1    Hanteer kos behoorlik in steriele en skoon toestande. √
               Maak altyd kos toe. √
               Gebruik aparte borde en messe vir gekookte en ongekookte
                 kosse. √
               Gebruik verskillende gekleurde borde en toerusting vir
                 verskillende kosse. √
               Was jou hande dikwels, veral tussen die hantering van rou en
                 gaar kosse. √

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2013)                    GASVRYHEIDSTUDIES                                      5

                   Moenie kos langer as nodig in die gevaarlike temperatuursone
                    tussen 5 °C en 63 °C hou nie. √
                   Kook kos vir ten minstens 30 sekondes teen 77 °C of hoër om
                    bakterieë dood te maak. √
                   Gebruik chemikalieë wat bakterieë dood maak om skoon te
                    maak. √ (Enige gepaste antwoord)                    (Enige 4)       (4)

 2.4    2.4.1      As die brand klein is, gebruik die brandblusser, brandslang of
                    sand om die vuur te blus. √
                   Indien dit ŉ groot brand is, aktiveer die brandalarm. √
                   Ontbied die brandweer. √
                   Maak die deure en vensters toe en skakel al die elektrisiteit
                    af. √
                   Ontruim die gebou of die gedeelte van die gebou waar die vuur
                    is. √
                   Vergader by ŉ vasgestelde ontmoetingplek sodat daar ŉ telling
                    van die teenwoordiges gedoen kan word. √                (Enige 4)   (4)

        2.4.2        Maak seker dat ontvangsareas te alle tye beman is. √
                     Beperk toegang tot sekere areas deur deure gesluit te hou en
                      toegang te beperk toe diegene wat sleutels, sleutelkaarte of
                      kodes het vir kontrolepanele. √
                     Versoek personeel om hul waardevolle items toe te sluit of dit
                      liewer tuis te laat. √
                     Maak seker dat daar goeie beligting in die parkeerareas is en
                      monitor hierdie areas met geslotebaan-televisie, indien
                      moontlik. √
                     Maak seker dat die besoekers te alle tye deur personeel
                      vergesel word. √
                     Maak seker dat alle uitgange en nooduitgange toeganklik is en
                      duidelik gemerk is. √
                     Stel riglyne op om in noodgeval te gebruik. Dit moet
                      ontruimingsplanne, ontsnaproetes, vergadergebiede en
                      moniteringsprosesse insluit om te verseker dat geen personeel
                      vermis word nie. √                                    (Enige 3)   (3)

 2.5       Straatverkopers √
           Fotograwe √
           Bedelaars √
           Blommeverkopers √                                               (Enige 3)   (3)

                                                            TOTAAL AFDELING B:          30

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                                  GASVRYHEIDSTUDIES                   (NOVEMBER 2013)

AFDELING C:         VOEDING EN SPYSKAARTBEPLANING, VOEDSEL-
                    KOMMODITEITE

VRAAG 3

3.1   3.1.1   elk                       x R11,99 √

                                        = R3,36 √

              Margarien                 x R18,50 √

                                            = R4,44 √

              Suiker                        x R12,00 √

                                        = R0,72 √

              Droë gis                x R4,50 √

                                        = R0,42 √

              Broodmeel                     x R24,45 √

                                       = R6,94 √

              Rosyntjies                x R16,95 √

                       = R5,09 √
              Totaal = R20,97 √
              Koste per broodjie = R20,97 ÷ 6 = R3,50 per broodjie √            (14)

      3.1.2   R3,50 x        √

                    = R2,10 + R3,50
              Verkoopprys per broodjie = R5,60 √                                 (2)

      3.1.3        Water √
                   Elektrisiteit √
                   Telefoon √
                   Advertering √
                   Huur van toerusting √                          (Enige 3)     (3)

      3.1.4   Bak √                                                              (1)

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2013)                        GASVRYHEIDSTUDIES                                       7

        3.1.5      Dit moet lig voel in verhouding met sy grootte/moet ŉ goeie
                    volume hê. √
                   Dit moet hol klink wanneer dit aan die bokant geklop word. √
                   Die kors moet ŉ goudbruin kleur het. √
                   Die tekstuur moet lig, sponserig en elasties wees. √
                   Die krummels moet fyn wees en gelyke lugborrels het. √
                   Dit moet ŉ aangename, neutagtige smaak het. √
                   Dit moet bo-op gerond wees sonder growwe krake. √
                   Die kante en onderste kors moet glad wees sonder enige voue
                    of krake. √                                           (Enige 4)          (4)

 3.2    3.2.1     Helder sop √                                                               (1)

        3.2.2            Tartaarse sous √
                         Mayonnaise sous √
                         Aarbei-coulis √                                                    (3)

        3.2.3            Buffel √
                         Koedoe √
                         Gemsbok √
                         Eland √
                         Springbok √
                         Blesbok √
                         Vlakvark √
                         Haas √
                         Volstruis √ (Enige gepaste antwoord)                 (Enige 4)     (4)

        3.2.4     (i)       Om oksidasie te voorkom en die verlies van Vitamien C. √         (1)
                  (ii)      Om die verlies van water, oplosbare vitamiene (Vitamien B
                            en Vitamien C) en mineraalstowwe te voorkom. √                   (1)
                  (iii)     Om kneusing te verhoed en ensimatiese verbruining op ŉ
                            gesnyde oppervlak wat tot ŉ verlies in vitamien C lei. √         (1)

        3.2.5            Oorweeg die plek en die beskikbaarheid van toerusting. √
                         Die hoeveelheid tyd, toerusting en personeel wat benodig is
                          om maaltye voor te berei. √
                         Gebruik kos wat in seisoen is omdat dit goedkoper is, maklik
                          verkrygbaar en beter kwaliteit is. √
                         Kies kosse wat gaste ken en waarvan hulle hou. √
                         Hou by die gegewe begroting by elke maaltyd. √
                         Neem spesiale dieetkundige behoeftes soos vegetariërs,
                          diabetes, geslag, geloof, ouderdom en sekere voorkeure in
                          ag. √
                         Wissel die gaarmaakmetodes, tekstuur, kleur, vorm, geur en
                          temperatuur af. √                    (Enige geskikte antwoord)
                                                                                (Enige 5)    (5)
                                                                                            [40]

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                                 GASVRYHEIDSTUDIES                           (NOVEMBER 2013)

VRAAG 4

4.1   4.1.1        WIT AFTREKSEL                     BRUIN AFTREKSEL
               Wit aftreksel is lig van       Bruin aftreksel het ŉ dieper,
                kleur en het ŉ goeie            gekaramelliseerde kleur en geur
                volume √                        met ŉ goeie volume √
               Die bene word eers af          Die bene en mirepoix word eers
                gekook (blanchéd)               gerooster voordat dit gebruik
                voordat dit gebruik word        word om aftreksel te maak √
                om dit gebruik word om
                aftreksel te maak √                                                     (4)

      4.1.2   (i)     Die aftreksel sal te gekonsentreerd of souterig is. √
              (ii)    Beet sal die kleur van die aftreksel bederf en dit kan die
                      smaak van die aftreksel oorheers. √
              (iii)   Aartappel sal die aftreksel troebel maak. √                       (3)

      4.2.1   Ontbening √                                                               (1)

      4.2.2    Die vleis sal eweredig kook. √
               Die ontbeende snit is makliker om te sny. √
               Die bene kan gebruik word vir aftreksel. √
               Interessante disse kan gemaak word van minder duur
                snitte. √
               Ontbeende vleis kan makliker gestop en gevul word wat die
                vleis laat strek en meer porsies verkry word. √   (Enige 4)             (4)

      4.2.3    Die verpakking moet netjies, skoon en sonder skeurtjies
                wees. √
               Geen vloeistof, water of ys moet in die verpakking sigbaar
                wees nie.
               Gaan die verkoop-teen datum na. √
               Stel vas dat dit nie sleg ruik nie. √
               Stel vas of die vleis ferm is. √
               Die vel moet wit en heel wees met ŉ ligte blouerige
                skakering. √
               Daar moet geen kneusmerke of donker kolle wees nie. √
               Kyk of al die vere verwyder is. √
               Die punt van die borsbeen moet sag en buigbaar wees. √
               Gevriesde pluimvee moet styf gevries wees. √         (Enige 4)          (4)

4.3   4.3.1   Breyani – is ŉ Kaap-Maleise dis wat van gegeurde lam, vis,
              hoender of lensies gemaak word. √                                         (1)

      4.3.2   Pilaf – is ŉ rysdis waar rys verbruin word in olie met uie en dan
              gekook word in aftreksel en gegeurde vleis en vis en groente kan
              bygevoeg word. √                                                          (1)

      4.3.3   Soesji – is ŉ Japanese rysdis waar rou of gekookte vis gerol is, of
              bedien word met rys en seegras. √                                         (1)

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2013)                   GASVRYHEIDSTUDIES                                       9

 4.4    4.4.1     Om stysel te verwyder, dus word taaiheid beperk. √                    (1)

        4.4.2     Om ŉ donsige produk te verkry, want die byvoeging van rys by
                  koue water gee ŉ verdikte korrel. √                                   (1)

        4.4.3     Om verfyning en beskadiging van ryskorrels te verhoed.
                  Om ryskorrels apart te hou. √                                         (1)

 4.5    4.5.1     Soutwater/wit/Ronde vis. √                                            (1)

        4.5.2      Oë moet helder, vol en nie versonke wees nie. √
                   Kiewe moet onbeskadig en helderrooi wees. √
                   Tekstuur moet ferm wees en terugspring wanneer dit met die
                    vinger gedruk word. √
                   Vinne en skubbe moet klam en vol wees sonder oortollige
                    uitdroging om die rante. √
                   Vel moet geen kneusmerke het nie. √
                   Vleissnitte moet klam en glinsterend wees sonder donker
                    kolle. √                                            (Enige 5)       (5)

        4.5.3        Bevrore vis moet teen -18 °C of kouer bewaar word. √
                     Dit kan vir drie maande gehou word as dit behoorlik toe en in
                      klamwerende verpakking verpak is. √
                     Dit moet nooit gevries word nie. √                                (3)

 4.6                KRUIE                            SPESERYE
         Hulle is gegeurde blare van  Hulle is die wortels, stingels, bas,
          nie-hout plante √             blomme, vrugte, of sade van hout of
         Hul geure kom van die olies   nie-hout plante √
          wat gestoor word in die      Hulle word droog gebruik, of heel of
          blare, wat vrygestel word     gemaal en hulle het gewoonlik ŉ
          wanneer die blare gemaal of   sterker geur as kruie √
          gekap word √
                                                                        (Enige 1)       (2)

 4.7       Kruie moet gekap of met ŉ skêr gesny word. √
           Kruie moet nooit die smaak van die dis oorheers nie. √
           Gebruik eerder vars as gedroogde kruie. √
           Basilie moet gebreek word en growwe kruie soos roosmaryn en
            pietersielie moet fyn gekap gaan word. √
           Maal kruie in ŉ pestel-en-mortar as dit as geursel in vinaigrette of
            mayonnaise gebruik word. √
           Elke krui het ŉ spesifieke geur en smaak wat sekere kosse
            komplimenteer. √                                                (Enige 3)   (3)

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                            GASVRYHEIDSTUDIES                       (NOVEMBER 2013)

4.8     MOONTLIKE FOUT                   MOONTLIKE OORSAAK
      KOEK A Koek sink in die    Te veel rysmiddel √
             middel in √         Oonddeur was oopgemaak terwyl die
                                  koek in die oond was √
                                 Verkeerde oondtemperatuur – oond te
                                  warm √
                                 Koekmengsel was te pap √
      KOEK B   Koek het          Oondtemperatuur te hoog √
               gebarste bo-      Te veel mengsel vir die pan se grootte √
               kors √            Te veel smeer √
                                                                   (Enige 1)    (4)
                                                                               [40]

                                                    TOTAAL AFDELING C:           80

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2013)                 GASVRYHEIDSTUDIES                                    11

 AFDELING D:      SEKTORE EN LOOPBANE, VOEDSEL- EN
                  DRANKBEDIENING

 VRAAG 5

 5.1    5.1.1     Die Wet op Beroepsgesondheid en -veiligheid √                     (1)

        5.1.2      Die eienaar sal aan ŉ kriminele oortreding skuldig wees. √
                   Hy/sy sal verantwoordelik wees vir ŉ boete van nie
                    R100 000 oorskry nie. √
                   Hy/ sy kan twee jaar tronkstraf kry. √
                   Die hof kan die eienaar aanbeveel om die wet binne ŉ
                    sekere tyd na te kom. √                                         (3)

        5.1.3      Die groei van ongewenste mikro-organismes op kos en
                    werksoppervlakke. √
                   Uitbreek van voedselvergiftiging. √
                   Verlies aan produktiwiteit van werkers. √
                   Mediese behandeling of hospitalisering van gaste en
                    meegaande mediese eise. √
                   Skade aan die reputasie van die onderneming. √
                   Verlies aan inkomste. √
                   Sluiting van die gasvryheidsonderneming. √
                   Verlies aan werksgeleenthede vir werknemers. √
                   Boetes of tronkstraf. √
                   Mors van voedsel as gevolg van voedselbederwing. √
                                                                      (Enige 4)     (4)

        5.1.4      Persoonlike veiligheidstoerusting en -geriewe. √
                   Duidelike vertoning van veiligheids kennisgewings en
                    -tekens. √
                   Noodhulp, noodtoerusting en -prosedures. √
                   Gebruik en bewaring van ontvlambare vloeistowwe soos
                    industriële skoonmaakmiddels en kookgas. √
                   Werk in beknopte ruimtes en verhoogte posisies. √
                   Opstapeling van voorwerpe in stoorkamers om die veiligheid
                    van werknemers te verseker. √
                   Veiligheidsregulasies vir boukonstruksieterreine. √
                   Toelating van mense na werksareas soos die kombuis. √
                   Bedwelming, wat werkgewers verbied om bedwelmende
                    stowwe aan werknemers te gee en werknemers om onder
                    die invloed daarvan te werk. √                      (Enige 5)   (5)

        5.1.5        Die bekwaamheid van die personeel. √
                     Tafels wat die meeste deur gaste gebruik word. √
                     Fisiese aantreklikheid van die stasie. √
                     Afstand van die kombuis. √
                     Aantal gedekte plekke wat bedien moet word. √    (Enige 4)    (4)

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
12                               GASVRYHEIDSTUDIES                         (NOVEMBER 2013)

5.2      Spyskaartbeplanning. √
         Organiseer en hou toesig oor die voedselproduksie. √
         Bestuur van kombuisbedrywighede. √
         Kosteberekening en begroting van voedsel-items. √
         Aanstel en afdank van personeel. √
         Aankoop van nuwe toerusting. √
         Beplanning van diensroosters. √
         Aankoop van rou en ander voedsel-items. √                    (Enige 5)     (5)

5.3      Om produktiwiteit te verseker. √
         Om uitmuntende standaarde te verseker. √
         Om die werking van ŉ doeltreffende kombuis te verseker. √
         Die werkslading word gedeel. √                                (Enige 3)    (3)
                                                                                    [25]

VRAAG 6

6.1    Hulle uniforms is skoon en netjies. √
       Hulle uniform pas goed en is in ŉ goeie toestand. Geen vermiste knope
        nie. √
       Rompe en baadjies is goed gestryk en daar is geen kolle nie. √
       Skoene pas goed en dis gemaklik. √
       Kelners dra nie juwele nie. √
       Vingernaels is kort en skoon met geen donker naellak nie. √
       Manlike kelner is skoon geskeer. √                            (Enige 5)      (5)

6.2    Groet gaste op ŉ hartlike en vriendelike wyse wanneer hulle by die
        restaurant aankom. √
       Kontroleer die bespreking nadat die gaste gegroet is. √
       Help gaste met spesiale behoeftes en help hulle met hulle jasse of
        sakke. √
       Wys die gaste na hulle tafel en maak seker dat hulle gemaklik sit. √
       Stel jouself aan die gaste voor. √
       Stel vas of daar ŉ gasheer is. √
       Maak die servette oop as dit ŉ prosedure is wat in die restaurant gevolg
        word. √
       Deel spyskaarte vir die gaste uit en neem die bestelling vir drankies van
        die linkerkant af. √
       Verduidelik die spyskaartkeuses en spesiale aanbiedings. √ (Enige 5)         (5)

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2013)                   GASVRYHEIDSTUDIES                                       13

 6.3    Maak seker dat die sout-en peperstelletjies gevul is. √
        Maak seker daar is genoeg voorraad van messegoed, breekgoed, glase
         en servette. √
        Maak al die toerusting skoon en politoer dit voor dit op die tafel geplaas
         word. √
        Verseker dat die bedieningstoerusting skoon en in ŉ goeie toestand is. √
        Skakel alle elektriese toerusting soos koffiemasjiene voor die tyd aan
          en maak seker dat toerusting soos die yskaste behoorlik werk. √
        Maak seker dat die regte hoeveelheid tafels met die regte hoeveelheid
          dekplekke volgens die besprekings gedek is. √
        Dek ekstra tafels vir gaste wat sonder besprekings sal arriveer. √
                                                                            (Enige 4)    (4)

 6.4   VOORDELE VAN BUFFETDIENS                NADELE VAN BUFFETDIENS
       6.4.1 Voedsel kan aantreklik op ŉ       6.4.2 Buffettafel kan onnet word
             buffettafel uitgelê word √              en borde moet hervul
                                                     word √
                  Beperkte hoeveelheid               Gaste ontvang minder
                  kelners word benodig omdat         persoonlike aandag √
                  gaste hulself help √                                                    (4)

 6.5    Die hele tafel moet op een tyd afgedek word nadat al die gaste klaar
         geëet het. √
        Begin afdek by die persoon aan die regterkant van die gasheer en
         beweeg dan antikloksgewys. √
        Probeer om tafels skoon te maak van en na die kombuis. √
        Leer om so gou moontlik af te dek. √
        Hanteer die eetgerei sag, maar ferm en moet nie die borde kap
         wanneer dit skoon gekrap en opgepak word nie. √
        Maak die tafel op so ŉ manier skoon dat die gaste nie gehaas voel
         nie. √                                                        (Enige 4)         (4)

 6.6    Melkbeker √
        Teepot √
        Botterbak √
        Koppies en pierings √
        Teelepels √
        Kleinbordjies √
        Koekskepper √
        Suikerpot √
       (Enige geskikte antwoord)                                          (Enige 3)      (3)
                                                                                        [25]

                                                           TOTAAL AFDELING D:            50
                                                               GROOTTOTAAL:             200

## Related documents

- [HOSPITALITY STUDIES MEMO ENG](https://www.hlayiso.com/library/hospitality-studies-memo-eng/050c9db5-7c9b-485a-9e9d-61b492da9e25) — Hospitality Studies · Memo · 2013 · Eng
- [HOSPITALITY STUDIES QP ENG](https://www.hlayiso.com/library/hospitality-studies-qp-eng/eeb27220-42e8-42bc-ae24-23565f5d1e9f) — Hospitality Studies · QP · 2013 · Eng
- [HOSPITALITY STUDIES QP AFR](https://www.hlayiso.com/library/hospitality-studies-qp-afr/e371fbfe-a92c-4df8-bbde-75901f146616) — Hospitality Studies · QP · 2013 · Afr
- [HOSPITALITY STUDIES MEMO GR11 NOV2020 AFR D](https://www.hlayiso.com/library/hospitality-studies-memo-gr11-nov2020-afr-d/64dae215-0e62-400b-a6e6-d51ca3880b5e) — Hospitality Studies · Memo · 2020 · Afr
- [HOSPITALITY STUDIES QP MEMO GR11 NOV2020 ENG D](https://www.hlayiso.com/library/hospitality-studies-qp-memo-gr11-nov2020-eng-d/dc94e356-dafe-4805-b1d6-9d0d137107f8) — Hospitality Studies · Memo · 2020 · Eng
- [HOSPITALITY STUDIES MEMO GR11 NOV2019 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/hospitality-studies-memo-gr11-nov2019-afrikaans/03ade377-c2c5-4c4c-9be5-0888e48ebe5f) — Hospitality Studies · Memo · 2019 · Afr

## More from Grade 11 Hospitality Studies

- [G11T1W1 Offline](https://www.hlayiso.com/library/g11t1w1-offline/6168ec54-a1a2-4866-b172-5f99e7ccf2e8) — Guide
- [G11T1W10 Offline](https://www.hlayiso.com/library/g11t1w10-offline/f1e42c0c-a266-48f4-b63f-02543ac90cca) — Guide
- [G11T1W2 Offline](https://www.hlayiso.com/library/g11t1w2-offline/11cfb2d1-e4d0-471e-89bb-eea7bfd97e50) — Guide
- [G11T1W3 Offline](https://www.hlayiso.com/library/g11t1w3-offline/5bef8446-a1ed-4f6d-a556-90c78c752096) — Guide
- [G11T1W4 Offline](https://www.hlayiso.com/library/g11t1w4-offline/0ab6ca15-6d22-405a-9a49-c103b0e1d0b4) — Guide
- [G11T1W5 Offline](https://www.hlayiso.com/library/g11t1w5-offline/ee1e78d1-87c2-4be0-8f44-0053a083323f) — Guide

## Collection

- [Grade 11 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-11/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
