# Hospitality Studies Grade 12 Eastern Cape Mock 2020 Memo

> Grade 12 Hospitality Studies memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2020 (Afrikaans), 14 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/hospitality-studies-memo-gr12-sept-2020-afrikaans/3d451905-745c-48da-8a88-a84b1311fb4e
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Hospitality Studies
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2020
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 14

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Hospitality Studies](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/hospitality-studies) › [Hospitality Studies Grade 12 Eastern Cape Mock 2020 Memo](https://www.hlayiso.com/library/hospitality-studies-memo-gr12-sept-2020-afrikaans/3d451905-745c-48da-8a88-a84b1311fb4e)

## About this document

Hospitality Studies · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2020 · Afrikaans. Memorandum, 14 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                         NASIONALE
                     SENIOR SERTIFIKAAT

                            GRAAD 12

                     SEPTEMBER 2020

                  GASVRYHEIDSTUDIES
                    NASIENRIGLYN

PUNTE:   200

                 Hierdie nasienriglyn bestaan uit 14 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
 2                                 GASVRYHEIDSTUDIES   (EC/SEPTEMBER 2020)

  AFDELING A

  VRAAG 1

  1.1 MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE

        1.1.1        B
        1.1.2        C
        1.1.3        A
        1.1.4        A
        1.1.5        D
        1.1.6        C
        1.1.7        B
        1.1.8        D
        1.1.9        C
        1.1.10       A                                   (10 x 1)    (10)

  1.2 PASITEMS

        1.2.1        G
        1.2.2        A
        1.2.3        F
        1.2.4        B
        1.2.5        D                                     (5 x 1)     (5)

  1.3 PASITEMS

        1.3.1        D
        1.3.2        F
        1.3.3        E
        1.3.4        A
        1.3.5        B                                     (5 x 1)     (5)

  1.4 EENWOORD-ITEMS

        1.4.1        Canapé 
        1.4.2        Netto wins 
        1.4.3        Method Cap Classique 
        1.4.4        Demitasse 
        1.4.5        Chef Pâtissier 
        1.4.6        Gebakte Alaska 
        1.4.7        Chakalaka 
        1.4.8        Amandels 
        1.4.9        Bromelien 
        1.4.10       Kruisement                          (10 x 1)    (10)

Kopiereg voorbehou                                       Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
 (EC/SEPTEMBER 2020)          GASVRYHEIDSTUDIES                              3

  1.5   KEUSE

        1.5.1        A
                     B
                     C
                     D
                     G                       (Enige volgorde) (5 x 1)     (5)

        1.5.2        A
                     B
                     D
                     G
                     F                       (Enige volgorde) (5 x 1)     (5)

                                                  TOTAAL AFDELING A:        40

Kopiereg voorbehou                                              Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
 4                                GASVRYHEIDSTUDIES                        (EC/SEPTEMBER 2020)

     AFDELING B:      KOMBUIS EN RESTAURANTBEDRYWIGHEDE;
                      HIGIËNE, VEILIGHEID EN SEKURITEIT

  VRAAG 2

  2.1   2.1.1   Plaagbeheer:
                Doeltreffende maatreëls moet ingestel word om vlieë, ander insekte,
                knaagdiere of ongediertes op die voedselperseel uit te skakel. 

        2.1.2   Vullisblikke:
                Vullisblikke moet gereeld skoongemaak en ontsmet word / vullis moet
                so dikwels as wat nodig is van die voedselperseel verwyder word, of
                van enige kamer of gebied waar daar met voedsel gewerk word /
                afval moet gestoor of verwyder word op so ‘n manier dat dit nie
                probleem skep nie. 

        2.1.4   Juwele:
                Geen persoon wat met voedsel werk wat nie vooraf verpak is nie,
                mag enige juweliersware dra nie, tensy dit op ’n geskikte manier
                bedek is.                                                    (3 x 2)    (6)

  2.2     ŉ Gidshond wat ŉ blinde mens in die verkoops- of bedieningsgebied
           vergesel. 
          Vis, skulpdiere of skaaldiere wat lewend gehou moet word totdat dit vir
           verbruik berei word.                                                          (2)

  2.3    MIV/Vigs verswak die liggaam se immuunsisteem. 
         Dit laat die liggaam meer weerloos vir TB. 
         ŉ Verswakte immuunsisteem laat TB toe om ander dele van die liggaam,
          behalwe die longe ook te besmet. 
         Dit blyk dat TB die vorming van die MIV/Vigs virus verhoog en daardeur
          die immuunsisteem nog verder verswak                           (Enige 2)       (2)

  2.4     Daar sal ŉ werksvloei onderbreking wees. 
          Minder werkers lei tot laer produktiwiteit. 
          Daar sal ŉ behoefte vir heropleiding en nuwe aanstelling van werkers
           wees. 
          Toename in direkte kostes wat met behandeling en versorging van
           werknemers verband hou. 
          Daar sal vakante poste wees /werkgeleenthede vir ander. 
          Minder geld sal vir beleggings beskikbaar wees. 
          Werkers verdien nie geld nie /geen geld om te spandeer of belasting te
           betaal nie. 
          Ekonomiese groei van die besigheid word geïnhibeer / negatiewe impak
           op die ekonomie / vermenigvuldigingseffek.                      (Enige 4)     (4)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
 (EC/SEPTEMBER 2020)                 GASVRYHEIDSTUDIES                                  5

  2.5   SIEKTE              CHOLERA                     GASTRO-ENTERITIS
                  Drink van besmette water / eet Inname van besmette voedsel,
                  voedsel wat in kontak was met drank of chemikalieë/ Mondelings/
                  besmette water, vlieë of vuil   Rota-virus of bakteriële infeksie/
        Oorsaak
                  hande/ vibrio cholera          Salmonella / Staphylococcus /
                                                  Clostridium / Escherichia 
                                             (1)                                  (1)
                   Versnelde hartklop            Hoofpyn 
                   Droë slymvliese/ droë          Koors 
        Simptome
                     mond 
                   Lae bloeddruk (Enige 2)                                      (2)
        LET WEL: NIE diarree /vomering of naarheid /maagpyn /dehidrasie NIE
                 omdat dit ooreenkomste is.                                                 (6)

                                                             TOTAAL AFDELING B:             20

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
 6                                  GASVRYHEIDSTUDIES                             (EC/SEPTEMBER 2020)

  AFDELING C:         VOEDING EN SPYSKAARTBEPLANNING;
                      VOEDSELKOMMODITEITE

  VRAAG 3

  3.1 3.1.1     A – Paris Brest 
                B – Croquembouche 
                C – Beignets/ Churros 
                D – Eclairs                                                           (4 x 1)   (4)

        3.1.2   A       Geklitste room 
                        Geroosterde amandels 
                B       Spinsuiker /suikerdrade 
                C       Bestuif met versiersuiker / Gerol in stroolsuiker 
                D       Gesmelte sjokolade                                       (Enige 4)     (4)

  3.2 3.2.1     Kaas aigrettes / Pommes dauphine                                                (1)

        3.2.2   Gougere                                                                         (1)

  3.3 BROSDEEG
       Vryf smeer in meel in en voeg koue vloeistof by om ŉ stywe deeg te
        vorm 

        SOET BROSDEEG
         Room suiker en eier en voeg meel by. Geen vloeistof.                                  (2)

  3.4    Werk so gou as moontlik 
         Borsel die deeg met gesmelte botter of olie 
         Bedek die deeg met ŉ klam doek terwyl gewerk word                                     (3)

  3.5 3.5.1     Skilferdeeg 

        3.5.2   Brosdeeg / pâte brisée 

        3.5.3   Filo- / Purrdeeg / Stroedel 

        3.5.4   Soet brosdeeg / pâte sucrée                                          (4 x 1)    (4)

  3.6 3.6.1     Lamsrakke                                                                       (1)

        3.6.2   Bak / braai 
                Rede:
                Dit is ŉ sagte snit / vleissnit uit die agterkwart / dit is ŉ sagte snit en
                vereis min gaarmaaktyd.                                                         (2)

        3.6.3   Rib                                                                             (1)

        3.6.4   AAA – sagste vleis / jong dier 
                222 – min vet / moer                                                            (2)

        3.6.5       Tydens die rustyd word vleissappe eweredig herversprei 
                    Vleissappe sal behou word en die gereg sal sappig van binne
                     wees                                                                       (2)

Kopiereg voorbehou                                                                  Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
 (EC/SEPTEMBER 2020)                    GASVRYHEIDSTUDIES                                   7

  3.7 3.7.1      Vis                                                                       (1)

        3.7.2    Eiers                                                                     (1)

        3.7.3    Kaas                                                                      (1)

        3.7.4    Hoender                                                                   (1)

  3.8 3.8.1       TPP is vleisvervangings produkte / Hoë proteïn vleisvervangers 
                  Dit word van sojabone, koring, hawermout en ander bronne
                   gemaak 
                  Dit lyk soos maalvleis                                                  (3)

        3.8.2     Dit het dieselfde proteïnwaarde as vleis. 
                  Dit is goedkoper as vleis. 
                  Dit lyk en smaak soortgelyk soos maalvleisgeregte. 
                  Dit het ŉ lang rakleeftyd en kan vir ŉ jaar gehou word. 
                  Dit benodig nie ŉ yskas / vrieskas om geberg te word nie. 
                  Dit rek vleisgeregte. 
                  Dit is gerieflik om te gebruik omdat dit maklik is om te hidreer en
                   in disse te gebruik. 
                  Dit is laag in kilojoules en voordelig vir jou gesondheid omdat dit
                   nie versadigde vet of cholesterol bevat nie.         (Enige 3)          (3)

        3.8.3         Wors 
                      Stowegeregte 
                      Pasteie 
                      Hamburgers                                           (Enige 3)      (3)
                                                                                           [40]

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
 8                                GASVRYHEIDSTUDIES                         (EC/SEPTEMBER 2020)

  VRAAG 4

  4.1 4.1.1     Netto wins = verkoopprys – totale onkoste 
                Netto wins = R100 000 + R45 000 + R50 000 = R195 000 
                           = R450 000 – R195 000 
                Netto wins = R255 000                                                       (4)

        4.1.2   Bruto wins / totale verkope x 100 
                Bruto wins % = (R450 000 – R100 000) / R450 000  x 100
                Bruto wins % = 77,8%                                                        (4)

        4.1.3   R450 000 /500 
                = R900 per persoon                                                          (2)

  4.2 4.2.1     Table d’hôte 

                Motivering:
                 Dit het ŉ vasgestelde prys / dit het geen keuses nie.                     (2)

        4.2.2   (a)      Verander die Steurgarnale en Mossel Hartlike Sop  na ŉ
                          ander sop / voorgereg sonder skulpvis, bv. Groentesop. 
                         Verander die Geroosterde Hoenderborsie deur die spek en
                          feta uit te laat. 
                         Voeg ‘n sous by byvoorbeeld lemoensous of bruinsous               (4)

                (b)   Verwyder die kapokaartappel  en vervang dit met blomkool
                      puree of enige ander groente wat min koolhidrate bevat 

                                                    OF

                      Verwyder die sjokolademousse  en vervang dit met vars
                      bessies/ enige ander geskikte lae koolhidrate nagereg 
                                                                             (Enige 2)       (2)

                (c)   Verwyder die sjokolademousse  en vervang dit met vars
                      bessies / enige ander geskikte lae koolhidrate nagereg.               (2)

  4.3 4.3.1      Die voedselprodukte sal heel jaar deur beskikbaar wees / die
                  produk sal ‘n verlengde rakleeftyd hê / Voedselpreservering
                  verhoog die veilige bergingstydperk van voedsel. 
                 Die maatskappy sal geld spaar, byvoorbeeld in plaas daarvan om
                  konfyt te koop kan hul nou hul eie vervaardig / oortollige produkte
                  kan vir latere gebruik geberg word 
                 Sjefs kan kreatief raak deur nuwe produkte te ontwikkel wat beter
                  as gekoopte items smaak, byvoorbeeld piekels / konfyte / dit
                  verhoog die beskikbaarheid van verskeie voedselitems 
                 Ensiem aksie word verminder en groei van mikro-organismes
                  inhibeer 
                 Vervoer van verskeie voedselitems is makliker.                            (3)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
 (EC/SEPTEMBER 2020)                       GASVRYHEIDSTUDIES                                   9

        4.3.2    Voedsel-item A           Bevriesing 
                                          Piekels 
                                          Atjar                                (Enige 2)         (2)

                 Voedsel-item B           Bevriesing 
                                          Konfyt 
                                          Ingemaak/Geblik 
                                          Gedroog 
                                          Atjar 
                                          Blatjang                             (Enige 2)         (2)

  4.4                        KLAS                              VERDUIDELIKING
                 Franse Meringue /                    Klits eierwitte tot ŉ sagte punt en
                 Gewone Meringue                     voeg suiker geleidelik by 
                 Switserse Meringue                  Klits eierwitte en suiker oor ŉ bain-
                                                      marie totdat suiker opgelos is
                 Italiaanse Meringue                 ŉ Warm stroop word in eierwitte
                                                      gegooi terwyl dit geklits word              (6)

  4.5 4.5.1      Die mengsel sal sy stollingsvermoë verloor en nie stol nie.                      (1)

        4.5.2         Lemoensap verhoog die suur inhoud. 
                      Die mengsel sal makliker smelt / sal ŉ sagter stolsel/jel vorm.            (2)

        4.5.3     Rou vye bevat ŉ proteolitiese ensieme / fisien wat die gelatien sal
                   afbreek. 
                  Die mengsel sal sy stollingsvermoë verloor / dit sal ŉ loperige
                   mengsel in plaas van ŉ ferm jellie of vorm wees / ŉ jel sal nie vorm
                   nie / hidrolise van gelatien.                                                  (2)

        4.5.4    Bevriesing veroorsaak dat water uit die gelatien gereg sal uitloop /
                 sinerese sal plaasvind.                                                          (1)

        4.5.5    Die eiervla sal skif.                                                         (1)
                                                                                               [40]

                                                                  TOTAAL AFDELING C:               80

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
 10                                 GASVRYHEIDSTUDIES                        (EC/SEPTEMBER 2020)

  AFDELING: SEKTORE EN LOOPBANE;
            VOEDSEL EN DRANKDIENS

  VRAAG 5

  5.1 5.1.1          Opleiding as ŉ sjef 
                     20 jaar ervaring in die gasvryheidsbedryf 
                     Hy is gewoond aan lang ure te werk 
                     Hy het baie energie en entoesiasme 
                     Buitengewone kulinêre kreatiwiteit 
                     Sy produkte is van hoë kwaliteit en standaard        (Enige 4)       (4)

        5.1.2   Sy buitengewone kulinêre kreatiwiteit / sy kenmerkende dis
                (signature dish) van lemoen-en-turksvy sous.                               (1)

        5.1.3   ŉ Kenmerkende dis (‘Signature dish’) is ŉ resep wat uniek is en
                geassosieer word met ŉ individuele sjef of restaurant.                     (1)

        5.1.4   (a)     Doelwit en strategie
                        ŉ Breë oorsig van jou kernonderneming / jou teikenmark en
                        duidelike teikens wat jy wil bereik.                               (2)

                (b)     Bedryfsplan
                        Dit beskryf hoe die onderneming gaan werk  asook die
                        besonderhede en koste van vervaardiging, aflewering,
                        voorraadbeheer, handel dryf en berging.                            (2)

                (c)     Finansiële plan
                        ŉ Lys van uitgawes en moontlike inkomste / berekeninge van
                        moontlike uitgawes  en inkomste om te sien of die besigheid
                        die potensiaal het om winsgewend te wees.                          (2)

        5.1.5   Marknuwelinge  – Hoe meer maatskappye die mark betree, hoe
                minder wins kan gegenereer word en vice versa. 

                Die klant se bedingingsmag  – As klante baie mag het, kan hulle
                pryse relatief lag hou en daardeur die winsgrense verlaag. 

                Substituutprodukte  – Soortgelyke produkte wat aantrekliker of
                goedkoper is kan winsgrense verlaag. 

                Bedingingsmag van verskaffers van grondstowwe  – Indien
                verskaffers baie mag het, kan hulle die voorwaardes bepaal
                waaronder hulle die materiale verskaf en daardeur die winsgrens
                verlaag.                                              (Enige 3 x 2)        (6)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
 (EC/SEPTEMBER 2020)                      GASVRYHEIDSTUDIES                                  11

        5.1.6         Sjef 
                      Kombuis-assistent 
                      Skoonmaker 
                      Bemarkingsbestuurder 
                      Aflewerings- of verkoopspersoon 
                      Administrasieklerk                                    (Enige 2)       (2)

        5.1.7         Die lettertipe is nie maklik leesbaar nie. 
                      Die lettergrootte van die souse en adres is te klein. 
                      Potensiële klante kan gelok word deur ‘beste in die stad’. 
                      Die prente wat vir die bestanddele gebruik word is en nie die
                       eintlike produk nie. 
                      Die prys word nie aangedui nie. 
                      Die volume van houers word nie aangedui nie. 
                      Die tipe verpakking word nie aangedui nie. 
                      Slegs die webtuiste word gewys; geen ander
                       kontakbesonderhede nie.                                 (Enige 5)     (5)

  5.2        Inkomstegenererende                       Nie-inkomstegenererende
        kroeg                                  huishouding 
        banketsaal                             finansies 
                                                instandhouding                               (5)
                                                                                             [30]

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
 12                                 GASVRYHEIDSTUDIES                        (EC/SEPTEMBER 2020)

  VRAAG 6

  6.1 6.1.1     Om die eetgerei wat aanvanklik gedek was te verstel by die gas se
                spesifieke bestelling te pas.                                              (1)

        6.1.2        As daar keuses in dieselfde maaltyd is, sal die dekplekke
                      aangepas moet word volgens die keuse van die gas. 
                     As die plek met tradisionele plekskikking gedek is en die gas
                      bestel vis as hoofgereg, word die gewone mes en vurk met ŉ
                      vismes en -vurk vervang. 
                     Glasware wat die klant nie gaan gebruik nie, word weggeneem. 
                     Dekplek (Covers) word reggestel nadat bestelling geneem word
                      en aan die kombuis oorgedra is. 
                     Dekplek (Covers) word herstel tot en met die hoofgereg. 
                     Plaas die geskikte items in die volgorde van gebruik.  (Enige 3)     (3)

  6.2      Hanteer die probleem kalm en professioneel. 
           Ontlont die probleem vinnig. 
           Laat die gas toe om sonder onderbrekings te beskryf wat skeefgeloop
            het / Luister en skenk aandag. 
           Verskonings moet opreg en oortuigend klink. 
           Moenie verskonings maak of enigiemand anders blameer nie. 
           Wees beleef / beheer jou emosies. 
           Moet nooit iets aanbied wat jy nie kan lewer nie 
           Kyk op
           Erken die klagte en bedank die gas dat dit onder jou aandag gebring
            het 
           As jy die klagte nie kan hanteer nie, moet jy die Maître d’hôtel of jou
            toesighouer vra vir hulp.                                        (Enige 5)     (5)

  6.3      Handhaaf ‘n hoë standaard van diens / erken gaste binne 30 sekondes
            nadat hulle die restaurant binnegekom het/ verskaf die spyskaart aan
            gaste binne 2 minute na hul aankoms / wys dat jy regtig bly is om die
            gaste te sien en hulle behoorlik te bedien 
           Beantwoord gaste se navrae in verband met voedsel en drank wat
            beskikbaar is/ toon belangstelling in die bestelling en maak gepaste
            voorstelle wat spyskaartkeuses betref / maak oogkontak. 
           Voldoen aan spesiale behoeftes van gaste, byvoorbeeld dieet- en
            godsdienstige vereistes, kindersitplekke, rolstoeltoegang en rookvrye
            gebied/ wees bedag op gaste se luim. 
           Verskaf bevredigende diensvlakke, byvoorbeeld hoe lank gaste vir
            spesiale disse moet wag en die fasiliteite en dienste wat die restaurant
            bied, soos toilette en veilige parkeerareas / vra om verskoning as gaste
            moes wag. 
           Onthou wat gereelde gaste eet en drink en of hulle enige spesiale
            versoeke het, byvoorbeeld ’n gunsteling tafel. 
           Gebruik gaste se name, maar respekteer altyd hul privaatheid. 
           Wees te alle tye professioneel en vriendelik.                                  (5)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
 (EC/SEPTEMBER 2020)                  GASVRYHEIDSTUDIES                                 13

           Maak seker dat gaste nooit vir die rekening hoef te wag nie en aanvaar
            altyd die fooitjies met dank. 
           Toon respek en hoflikheid teenoor mense en hul kulturele praktyke. 
           Alle gaste moet gelykwaardig en met die nodige respek en waardigheid
            hanteer word.                            (Enige 5 moontlike antwoorde)

  6.4 6.4.1      Sauvignon Blanc / Chenin Blanc 

        6.4.2    Shiraz / Chardonnay 

        6.4.3    Pinotage 

        6.4.4    Cabernet Sauvignon 

        6.4.5    Port                                                                 (5)

  6.5      Maak seker dat die vonkelwyn goed verkoel is. 
           Bedien dit in ŉ fluitglas. 
           Skink vanaf die regterkant. 
           Gebruik die korrekte manier om die bottel oop te maak. 
           Lig die glas met ‘n effens skuins hoek / 45°. 
           Skink stadig langs die kant van die glas. 
           Skink die glas ⅔ tot ¾ vol
           Sit die glas neer                                           (Enige 4)     (4)

  6.6 Perseelverbruiklisensie
       Die ondernemings mag drank saam met ŉ maaltyd bedien, maar gaste
         mag geen oop drankbottels vanaf die perseel verwyder nie / drank mag
         verbruik word waar dit gekoop is, maar mag nie van die perseel
         verwyder word nie. 
       Voorbeeld: hotels, restaurante, kroeë, teaters, klubs, sportgronde,
         tydelike onthaalplekke 

        Wegverbruiklisensie
         Hierdie onderneming verkoop alkohol, maar klante mag nie die bottels
          op die perseel oopmaak en drink nie / verkoop alkohol wat op ŉ ander
          plek verbruik gaan word. 
         Voorbeeld: drankwinkels, kruidenierswinkels, wynplase /
          groothandelaars / drank-buiteverkope.                                       (4)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
 14                               GASVRYHEIDSTUDIES                         (EC/SEPTEMBER 2020)

  6.7      Die ideaal is om dit in ŉ ondergrondse kelder te berg waar dit sonder
            vibrasies is. 
           Die kelder behoort vry van oormatige vog, trekke en ongewenste reuke te
            wees. 
           Die kelder moet skoon wees met goeie ventilasie en gedempte lig / wyn
            moet in die donker gehou word om skade deur ultraviolet lig te
            verhoed. 
           Die kelder behoort ŉ konstante temperatuur van 10 °C – 12 °C /
           14 °C–16 °C te hê. 
           ŉ Humiditeitsvlak van 70% is ideaal om te verhoed dat die kurkproppe
            uitdroog. 
           Bottels met kurke moet op hul sy gelê word om te verhoed dat die kurk
            uitdroog. 
           Stoor wyn onderstebo in ŉ boks. 
           Rooiwyn behoort in ‘n effens geligte posisie met die kurk na bo geberg te
            word. 
           Roteer wyn op ŉ gereelde basis. 
           Berg soortgelyke wyne saam. 
           Pak en berg wynbottels met die etiket aan die bokant of voorkant. 
           Wanneer wyn in kartonbokse geberg word, moet die pyltjie altyd na bo
            wys.                                                             (Enige 3)     (3)
                                                                                           [30]

                                                              TOTAAL AFDELING D:            60
                                                                  GROOTTOTAAL:             200

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

## Related documents

- [HOSPITALITY STUDIES QP GR12 SEPT2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/hospitality-studies-qp-gr12-sept2020-afrikaans/b407324e-2a21-459c-8c86-6a46571f5784) — Hospitality Studies · QP · 2020 · Afr
- [HOSPITALITY STUDIES QP GR12 SEPT 2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/hospitality-studies-qp-gr12-sept-2023-afrikaans/40a873b7-ff40-4d55-a7d5-a20614d3b7e7) — Hospitality Studies · QP · 2023 · Afr
- [HOSP ST GR12 QP SEPT 2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/hosp-st-gr12-qp-sept-2022-afrikaans/11983b69-95c5-4103-a8dc-af66f43a70f7) — Hospitality Studies · QP · 2022 · Afr
- [HOSPITALITY STUDIES GR12 QP SEPT 2021 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/hospitality-studies-gr12-qp-sept-2021-afrikaans/9f434ca0-6e1f-4df2-b554-05443d2a39f7) — Hospitality Studies · QP · 2021 · Afr
- [HOSP STUDIES GR12 QP SEPT 2019 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/hosp-studies-gr12-qp-sept-2019-afrikaans/c9a0647f-ae34-4859-8561-d7a0e07d463b) — Hospitality Studies · QP · 2019 · Afr
- [HOSP STUDIES GR12 QP SEPT 2017 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/hosp-studies-gr12-qp-sept-2017-afrikaans/9e7d85b6-b2f4-4492-a626-06f86191d957) — Hospitality Studies · QP · 2017 · Afr

## More from Grade 12 Hospitality Studies

- [Gr 12 Hos Stu ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-hos-stu-atp-2023-24/4e9030f8-f7e2-4194-b34d-54503b168619) — ATP
- [Hospitality Studies Nov 2025 Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-hospitality-studies-2025-nsc-november-exam-question-paper/55490c75-abb8-4b8d-8bd0-9317ccd8b064) — QP · 2025 · Eng
- [Hospitality Studies Nov 2025 Afr](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-hospitality-studies-2025-nsc-november-exam-question-paper/bd012d04-38d3-472c-aabe-d1bf858380e9) — QP · 2025 · Afr
- [Hospitality Studies Nov 2024 Afr](https://www.hlayiso.com/library/hospitality-studies-nov-2024-afr/7a21e6ec-19c9-4f3b-bc1d-ef0ef2999d2a) — QP · 2024 · Afr
- [Hospitality Studies Nov 2024 Eng](https://www.hlayiso.com/library/hospitality-studies-nov-2024-eng/3419e83b-be9c-4195-8115-efa7a93b1fcb) — QP · 2024 · Eng
- [Hospitality Studies May-June 2024 Afr](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-hospitality-studies-2024-nsc-june-exam-question-paper-afrikaans/2e4af392-e74c-47c0-b55b-eed2493c2da9) — QP · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
