# Hospitality Studies Grade 12 Eastern Cape Mock 2022 Memo

> Grade 12 Hospitality Studies memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2022 (Afrikaans), 14 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/hospitality-studies-memo-gr12-sept-2022-afrikaans/428a34e2-7d2b-4e20-a4bc-2dbf9ae8b099
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Hospitality Studies
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2022
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 14

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Hospitality Studies](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/hospitality-studies) › [Hospitality Studies Grade 12 Eastern Cape Mock 2022 Memo](https://www.hlayiso.com/library/hospitality-studies-memo-gr12-sept-2022-afrikaans/428a34e2-7d2b-4e20-a4bc-2dbf9ae8b099)

## About this document

Hospitality Studies · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2022 · Afrikaans. Memorandum, 14 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                       NASIONALE
                   SENIOR SERTIFIKAAT

                          GRAAD 12

                    SEPTEMBER 2022

               GASVRYHEIDSTUDIES
                 NASIENRIGLYN

PUNTE:   200

               Hierdie nasienriglyn bestaan uit 14 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                           GASVRYHEIDSTUDIES      (EC/SEPTEMBER 2022)

    AFDELING A

    VRAAG 1

    1.1   MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE

          1.1.1    C✓

          1.1.2    A✓

          1.1.3    D✓

          1.1.4    C✓

          1.1.5    B✓

          1.1.6    A✓

          1.1.7    B✓

          1.1.8    D✓

          1.1.9    A✓

          1.1.10   B✓                               (10 x 1)    (10)

    1.2   PASITEMS

          1.2.1    F✓

          1.2.2    G✓

          1.2.3    A✓

          1.2.4    B✓

          1.2.5    D✓                                (5 x 1)     (5)

    1.3   PASITEMS

          1.3.1    D✓

          1.3.2    F✓

          1.3.3    G✓

          1.3.4    C✓

          1.3.5    B✓                                (5 x 1)     (5)

Kopiereg voorbehou                                  Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2022                         GASVRYHEIDSTUDIES                                      3

 1.4    EENWOORD-ITEMS

        1.4.1        Purr ✓

        1.4.2        Barquettes ✓

        1.4.3        Begroting ✓

        1.4.4        Churros / Beignets ✓

        1.4.5        Kleredragkode ✓

        1.4.6        Glasering / Kristallisering ✓

        1.4.7        Kurkfooi ✓

        1.4.8        Drankwet 59 van 2003/Drankwet ✓

        1.4.9        Bloody Mary ✓

        1.4.10       Bouquet Garni ✓                                           (10 x 1)    (10)

 1.5    KEUSE

        A✓
        B✓
        D✓
        F✓
        H✓                                                     (Enige volgorde) (5 x 1)      (5)

 1.6    VOLGORDE

        B / Franse Uiesop ✓
        E / Stokvis Meuniere ✓
        A / Suurlemoen sorbet ✓
        C / Tournedos a la Bordelaise ✓
        D / Crème Caramel ✓                          (Moet in hierdie volgorde wees)         (5)

                                                               TOTAAL AFDELING A:            40

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                                    GASVRYHEIDSTUDIES                          (EC/SEPTEMBER 2022)

AFDELING B:           KOMBUIS EN RESTAURANTBEDRYWIGHEDE;
                      HIGIËNE, VEILIGHEID EN SEKURITEIT
VRAAG 2

2.1     2.1.1   (a)     Michael moedig jong sjefs aan om met die nuutste neigings te
                        eksperimenteer / hulle het gereelde interne kompetisies. ✓             (1)

                (b)     Hulle gebruik slegs vars bestanddele / Alle borde lyk dieselfde
                        soos die foto’s op die spyskaart ✓                                     (1)

                (c)     • Michael neem jong leerlinge uit die plaaslike dorp,
                          Franshoek, in diens ✓
                        • Hy koop plaaslike bestanddele ✓                                      (2)

        2.1.2   •     Wees hoflik in alle omstandighede ✓
                •     Wees stiptelik ✓
                •     Hou vertroulike inligting vir hom- of haarself ✓
                •     Wees regverdig in alle situasies en hou persoonlike menings
                      privaat / wees objektief / moenie bevooroordeeld wees nie ✓
                •     Doen volle deel van werk en moenie dit aan ander oorlaat nie/
                      elkeen moet sy deel doen ✓
                •     Wees te alle tye op en wakker ✓
                •     Hanteer sensitiewe sake privaat en ooreenkomstig met die
                      organisasie se vereistes ✓
                •     Luister na ander / erken ander as individue met verskillende
                      persoonlikhede / neem ander werkers in ag en moenie
                      selfsugtig wees nie/ praat met mekaar / toon begrip. ✓
                •     Maak ruimte vir ander se menings en foute / wees
                      verdraagsaam / wees gewillig en bereid om saam met ander te
                      werk ✓
                •     Vra opreg verskoning vir foute of misverstande ✓
                •     Praat duidelik in ŉ taal wat die luisteraar verstaan ✓
                •     Oefen om saam met ander te werk / almal moet saamwerk om
                      dieselfde doel te bereik ✓
                •     Vra hulp wanneer nodig / gee samewerking vir ander ✓
                •     Deel suksesse en mislukkings / geniet dit om in ŉ span saam te
                      werk ✓                                                 (Enige 4 x 1)     (4)

2.2     2.2.1   Die kliënt is koning / Gelukkige kliënt, winsgewende besigheid / Die
                kliënt is altyd reg / Bekroon die kliënt as koning ✓
                                                             (Enige geskikte antwoord)         (1)

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2022                     GASVRYHEIDSTUDIES                                     5

       2.2.2    • Tevrede kliënte is bereid om te betaal / wanneer kliënte met
                  goedere en dienste tevrede is, is hulle bereid om ŉ redelike prys te
                  betaal ✓
                • Tevrede kliënte word lojale klante en keer terug na die
                  besigheid ✓
                • Positiewe mondelingse oordrag lok meer kliënte / kliënte praat
                  gunstig oor hul ervarings ✓
                • Hoe meer kliënte, hoe groter inkomste en winste / tevrede kliënte
                  verbeter winsgewendheid ✓                                    (4 x 1)    (4)

2.3    • Gaste kan kamers bespreek deur van veilige aanlynsekuriteit gebruik te
         maak wat hulle private en finansiële inligting beskerm ✓
       • Pryse en fasiliteite wat deur verskillende hotelle aangebied word, kan
         vergelyk word ✓
       • Foto’s van hotelle en hotelkamers se inligting oor pryse en spesiale
         aanbiedinge sowel as die omgewing, kan aanlyn gevind word ✓
       • Is nuttig vir laaste minuut reisreëlings ✓
       • Dit is vinniger en meer effektief ✓
       • As ŉ spesifieke hotel vol is, het die gaste toegang na ander eiendomme in
         die omgewing ✓
       • Gaste kan terugvoering van ander gaste lees om ŉ ingeligte keuse vir ŉ
         hotel te maak ✓
       • ŉ Gasteprofiel kan geskep word wat verseker dat inboek kabelloos kan
         plaasvind en verhoed dat gaste in lang rye hoef te wag ✓      (Enige 4 x 1)      (4)

2.4    • Daar is geen bekende risiko van MIV-oordrag na medewerkers, gaste of
         kliënte nie ✓
       • Deel van eetgerei soos messe en vurke of die gebruik van dieselfde
         badkamer fasiliteite is nie ŉ risiko nie ✓
       • Wetenskaplikes en mediese owerhede stem saam dat MIV nie buite die
         liggaam oorleef nie, omdat suurstof die virus vernietig ✓
       • Voedselwerkers met Vigs moet soos enige ander werker hanteer word,
         tensy hulle ander infeksies of siektes soos diarree of hepatitis het ✓
       • Die eienaar van ŉ besigheid wat ŉ werker met Vigs afdank, kan aangekla
         word van onregverdige ontslag/ diskriminasie ✓                  (Enige 3 x 1)    (3)

                                                             TOTAAL AFDELING B:           20

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                                      GASVRYHEIDSTUDIES                         (EC/SEPTEMBER 2022)

    AFDELING C:       VOEDING EN SPYSKAARTBEPLANNING;
                      VOEDSELKOMMODITEITE

    VRAAG 3

    3.1   3.1.1   Laat elke jellie-laag toe om te stol voordat ŉ nuwe laag bygevoeg
                  word ✓                                                                         (1)

          3.1.2   Verhelderde vleis, vis of pluimvee-gegeurde aftreksel wat stol met
                  afkoeling / Soutige jellie gemaak van ŉ sterk aftreksel waarvan die
                  gelatieninhoud vermeerder is ✓                                                 (1)

          3.1.3   (a)    Week vir ten minste 15 minute in koue water totdat dit baie sag
                         is ✓                                                                    (1)

                  (b) •      Verwyder sagte velle uit die water, moenie die water uitdruk
                             nie ✓
                         •   Roer die gelatien in die warm vloeistof in totdat dit heeltemal
                             opgelos is ✓                                                        (2)

          3.1.4   Laat die mengsel toe om tot ŉ dik konsekwentheid van eierwit te
                  verdik voordat vaste bestanddele bygevoeg word ✓/verkoel die
                  gelatien oor ŉ ys-waterbad totdat dit stroperig raak, voordat vaste
                  stowwe bygevoeg word / vaste bestanddele behoort sonder enige
                  vloeistof te wees ✓                                                            (2)

          3.1.5   •     Probeer om nie ŉ mes in te steek nie ✓
                  •     Trek dit liggies weg van die kante met jou vingerpunte ✓
                  •     Gebruik ŉ blaasvlam vir ŉ kort rukkie aan die binnekant van ŉ
                        metaalvorm ✓
                  •     Plaas ŉ warm doek rondom die vorm ✓
                  •     Doop die vorm in warm water vir 1–2 sekondes ✓ (Enige 3 x 1)             (3)

    3.2   3.2.1   Mille-feuilles ✓                                                               (1)

          3.2.2   Skilferdeeg/rublaardeeg ✓                                                      (1)

          3.2.3   (a)    Dit dra tot die geur by / dit gee ŉ ryk smaak / dit gee ŉ mooi
                         kleur ✓                                                                 (1)

                  (b)    Die suur in die suurlemoensap versag die gluten in die meel en
                         maak die deeg meer buigsaam en makliker om uit te rol. ✓                (1)

          3.2.4   (a)    Geklopte room / bakkersvla / mousse / chiffon-vulsel / vars
                         vrugte ✓✓                                        (Enige 2 x 1)          (2)

                  (b)    Ganache / glansversiersel / sjokoladesous / gesifte
                         versiersuiker / spinsuiker ✓✓                     (Enige 2 x 1)         (2)

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2022                     GASVRYHEIDSTUDIES                                      7

 3.3    3.3.1    Okkerneute ✓
        3.3.2    Grondboontjies ✓
        3.3.3    Pekanneute ✓
        3.3.4    Dennepitte ✓                                                              (4)

 3.4    3.4.1    • TGP/TPP het ŉ goeie raklewe en kan tot ŉ jaar lank gehou
                   word ✓
                 • Vleis moet in ŉ yskas of vrieskas bewaar word anders sal dit
                   binne ŉ paar dae begin verrot ✓                                         (2)

        3.4.2    Beide is goeie bronne van proteïene ✓                                     (1)

        3.4.3    TGP/ TPP is baie goedkoper as vleis/ Vleis is baie duurder as
                 TGP/ TPP ✓                                                                (1)

 3.5    3.5.1    Totale koste = koste van bestanddele + arbeidskoste + oorhoofse
                 koste ✓
                              = R12 000 + R2 800 + R1 500 ✓
                              = R16 300 ✓

                Verkoopprys = totale koste + wins ✓
                            = R16 300 + R19 700
                            = R36 000 ✓                                                    (5)

        3.5.2    Bruto wins = verkoopprys – voedselkoste
                            = R36 000 – R12 000 ✓
                            = R24 000 ✓                                                    (2)

        3.5.3    36 000 / 120 ✓
                 = R300 ✓                                                                  (2)

        3.5.4    • Doen vergelykende inkopies/ koop voedsel by meer as een
                   verskaffer ✓
                 • Tref voorsorgmaatreëls teen diefstal ✓
                 • Beheer personeel se toegang tot voedsel soveel moontlik ✓
                 • Lei werknemers deeglik op – dit sal die koste van bestanddele
                   tot die minimum beperk/Voedselhouers wat breek, aandbrand
                   van kos en ander ongelukke sal alles die wins verlaag ✓
                 • Meet porsies akkuraat af / vermy oorproduksie van voedsel ✓
                                                                     (Enige 3 x 1)         (3)

 3.6    •   Kan vir soet- of sout geregte gebruik word ✓ byvoorbeeld room-
            poffertjies met vla-/ roomvulsel of tuna/kaas/ biltong/ roomkaas en
            rissie vulsel ✓
                                              OF

        •   Is geskik vir ŉ verskeidenheid gaarmaakmetodes ✓ byvoorbeeld
            gebak (éclairs)/ in diepvet gebraai (aigrettes) of posjeer (gnocchi) ✓         (2)
                                                                                          [40]

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                                   GASVRYHEIDSTUDIES                        (EC/SEPTEMBER 2022)

VRAAG 4

4.1   4.1.1      Nie geskik ✓
                 Rede: Soet happies word nie bedien wanneer daar ŉ maaltyd volg
                        nie ✓                                                               (2)

      4.1.2      (a)   •   Nie geskik ✓
                       •   Bobotie rolletjies en Biltong- en roomkaas bouchée bevat
                           melk en vleis / Jode meng nie vleis en melkprodukte tydens
                           ŉ maaltyd nie ✓

                                                     EN/OF

                           Engelruitertjies bevat spek en skulpvis. Beide items word
                           nie toegelaat in Kosjer kookkuns nie ✓                           (2)

                 (b)   •   Nie geskik ✓
                       •   Engelruitertjies bevat spek / Moslems word nie toegelaat
                           om vark/spek te eet nie / Brandewynballetjies bevat alkohol
                           / Moslems gebruik nie alkohol nie ✓

                                                     OF

                       • Geskik ✓
                       • Behalwe vir Engelruitertjies en Brandewynballetjies word
                         alle ander disse in die Moslem dieet toegelaat/ Moslems
                         moet net daarvan weerhou om Engelruitertjies en
                         Brandewynballe te eet ✓                                            (2)

                 (c)   •   Nie geskik ✓
                       •   Boeddhiste is streng vegetariërs / Alle soutgeregte bevat
                           vleis ✓                                                          (2)

      4.1.3      Vrugte en Groente ✓                                                        (1)

      4.1.4      Sout
                 Crudité / groente tempura / gebakte, gevulde sampioene/ spinasie
                 tertjies / murgpampoentjiepoffertjies / mieliepoffertjies/ groente-
                 sosaties ✓
                                                              (Enige geskikte antwoord)
                 Soet
                 Aarbeie gedoop in sjokolade/ vrugte en vlatertjies/ mini toffie appels/
                 appel of peer tertjies/ vrugte-kebab/ sjokolade fontein met vars
                 vrugte ✓
                                                              (Enige geskikte antwoord)     (2)

4.2    •   Vakuum verseëling/ verpakking ✓
       •   Bevriesing/ verkoeling ✓
       •   Droog maak/ biltong ✓
       •   Rook ✓
       •   Behandel met bymiddels / natuurlike preserveermiddels / sout en asyn ✓
                                                                        (Enige 3 x 1)       (3)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2022                       GASVRYHEIDSTUDIES                                    9

4.3    Was flesse in warm seperige water en spoel goed. Dan kan dit …
       • vir 10 minute in water gekook word ✓
       • onderstebo in ŉ warm oond gedroog word ✓
       • in die mikrogolfoond verhit word totdat die water verdamp het ✓                    (3)

4.4    4.4.1     A – Gebakte Alaska ✓
                 B – Pavlova ✓                                                              (2)

       4.4.2          TIPE MERINGUE                 VOORBEREIDINGS TEGNIEK
                 Franse meringue /            Klits eierwitte tot ŉ sagte punt en voeg
                 Gewone meringue ✓            suiker geleidelik by ✓                 (2)
                 Switserse meringue ✓         Klits eierwitte en suiker oor ŉ bain-
                                              marie / totdat suiker opgelos is ✓     (2)
                 Italiaanse meringue ✓        ŉ Warm stroop word oor eierwitte
                                              gegooi terwyl dit geklits word ✓       (2)    (6)

       4.4.3     • Alle toerusting moet sonder olie of vet wees ✓
                 • Eierwitte moet geen eiergeel bevat nie ✓
                 • Mengbakke moet van ŉ materiaal wees wat nie vet behou nie,
                   soos glas, porselein of vlekvrye-staal ✓
                 • Eierwitte skuim die beste by kamertemperatuur ✓
                 • Sure soos kremetart en suurlemoensap help om die skuim te
                   stabiliseer ✓                                       (Enige 3)            (3)
4.5    4.5.1     A – Skeen / skenkel ✓
                 B – Voorrib ✓
                 C – Filet ✓                                                                (3)
       4.5.2     (a)   B / Voorrib ✓
                       Motivering:
                       Dit is ŉ groot stuk vleis wat dit die moeite werd maak en is
                       maklik om te ontbeen, vul en rol/ dit het genoeg marmering vir
                       ŉ lang, stadige gaarmaakproses van potbraai ✓

                 (b)   A / Skeen / Skenkel ✓
                       Motivering:
                       Dit bevat been wat geur verskaf / dit is ŉ taai vleissnit en
                       geskik vir die lang, stadige gaarmaakproses van aftreksel en
                       sop ✓

                 (c)   C / Filet ✓
                       Motivering:
                       Dit is die sagste vleissnit en geskik vir die kort gaarmaaktyd
                       soos byvoorbeeld om Steak Diane te braai ✓                           (6)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                                 GASVRYHEIDSTUDIES                        (EC/SEPTEMBER 2022)

 4.6    •   Dit rek die aantal porsies wat uit ŉ snit verkry word ✓
        •   Dit verbeter en dra by tot die voorkoms van die vleisgereg ✓
        •   Dit dra by tot die geur van die gereg ✓
        •   ŉ Verskeidenheid interessante geregte kan voorberei word ✓
        •   Ekstra tekstuur word by die gereg gevoeg ✓                   (Enige 3 x 1)     (3)
                                                                                          [40]

                                                             TOTAAL AFDELING C:             80

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2022                      GASVRYHEIDSTUDIES                                      11

AFDELING D:          SEKTORE EN LOOPBANE; VOEDSEL- EN DRANKDIENS
VRAAG 5

5.1     5.1.1    •   Die vermoë om ŉ sakegeleentheid te identifiseer/ neem
                     berekende risiko’s om sukses te behaal ✓
                 •   Toewyding en deursettingsvermoë ✓
                 •   ŉ Sin vir verantwoordelikheid en ŉ liefde vir prestasie ✓
                 •   Kreatiwiteit, selfstandigheid en aanpasbaarheid ✓
                 •   Toekomsgerigte georiënteerde perspektief ✓
                 •   Vertroue dat sukses behaal sal word ✓
                 •   Goeie organisasie- en bestuursvaardighede ✓
                 •   Hoë vlakke van energie en ŉ sin vir humor ✓           (Enige 4 x 1)       (4)

        5.1.2    Sterk punte ✓      Mnr. Watkins het in hotelomgewings grootgeword/
                                    Mnr. Watkins is bekend met hotelbestuur/ Mev.
                                    Watkins is ŉ opgeleide sjef / daar is geen ander
                                    hotelle in ŉ 120 km radius en slegs 4 gastehuise in
                                    hulle dorp / die dorp is ŉ gewilde halfweg stop
                                    tussen Bloemfontein en Port Elizabeth vir
                            (1)     sakereisigers en vakansie toeriste ✓ (Enige 1) (1)
                 Swak punte ✓       Die hotel is in ŉ afgeleë dorp, 200 km van die
                                    naaste groot stad/ Vars produkte is nie maklik
                            (1)     bekombaar nie ✓                         (Enige 1) (1)
                 Geleenthede ✓      Verander ŉ ou hotel in ŉ unieke, winsgewende
                                    boetiekhotel / lok besoekers met spesiale maaltye/
                                    neem plaaslike mense in diens/ begin ŉ
                                    volhoubare vrugte- en groentetuin/ suksesvolle
                                    bemarkingstrategieë (mondelingse oordrag en
                             (1)    sosiale media) ✓                       (Enige 1) (1)
                 Bedreidings ✓      Toeriste kan verkies om in goedkoper gastehuise
                                    te bly / slegte terugvoer op sosiale media ✓
                              (1)                                          (Enige 1) (1)       (8)

        5.1.3    •   Ontvangsdame ✓
                 •   Sjefs / kombuis-assistente ✓
                 •   Skoonmakers / wassery-assistente ✓
                 •   Restaurantbestuurder / maître d’/ kelners / kroegman ✓
                 •   Tuinier / Instandhoudingsbestuurder ✓
                 •   Boekhouer ✓
                 •   Sekuriteitspersoneel ✓                              (Enige 4 x 1)         (4)

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
12                                  GASVRYHEIDSTUDIES                        (EC/SEPTEMBER 2022)

       5.1.4    •    Plaaslike kunstenaars kan handgemaakte artikels produseer/
                     aandenkings vir gaste om te koop ✓
                •    Goeie kokke kan die hotel van tuisgemaakte voedselitems
                     voorsien, byvoorbeeld brood / koeke en nagereg/ soet happies/
                     biltong/ konfyt ✓
                •    Plaaslike boere kan hul vars produkte aan hulle verkoop,
                     byvoorbeeld vleis/ biltong/ vrugte en groente ✓
                •    Wassery diens ✓
                •    Pendeldiens/ toergids vir plaaslike aantreklikhede ✓
                •    Instandhouding/ tuindienste ✓                          (Enige 3)         (3)

       5.1.5    •    Voorkantoor/ Ontvangs ✓
                •    Finansies/ Boekhouding ✓
                •    Huishouding ✓
                •    Instandhouding ✓
                •    Sekuriteit ✓
                •    Bemarking ✓
                •    Wassery ✓
                •    Menslike Hulpbronne ✓                                    (Enige 3)       (3)

       5.1.6    •    Aantreklike, duidelike en aanloklike profiel foto’s ✓
                •    Goeie, duidelike beskrywings en rigtingaanwysings op die blad ✓
                •    Goeie kwaliteit foto’s waarby persoonlike detail bygevoeg is ✓
                •    Gereelde opdateer van foto’s ✓
                •    Reageer so vinnig moontlik op kommentaar van gaste ✓
                •    Moedig gaste aan om by te dra tot die bladsy met likes, foto’s en
                     kommentaar ✓                                          (Enige 3 x 1)      (3)

       5.1.7     •    Skakel alle elektriese toerusting af ✓
                 •    Gebruik die brandblusser om die vuur te blus ✓
                 •    Druk die brandalarm ✓
                 •    Vra gaste en personeel om die gebou te ontruim en neem hulle
                      na ŉ veilige plek ✓
                 •    Bel die plaaslike brandweer ✓
                 •    Personeel moet kalm bly en die gaste kalm hou ✓
                 •    Ontruim die restaurant ✓                         (Enige 3 x 1)          (3)

       5.1.8     •    Belê in herlaaibare gloeilampe by bedkassies ✓
                 •    Belê in omskakelaars / opwekkers / sonpanele ✓
                 •    Maak gas- of olielampe/ kerse met vuurhoutjies / battery
                      gedrewe ligte beskikbaar in die kamers ✓          (Enige 2 x 1)        (2)
                                                                                            [30]

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2022                    GASVRYHEIDSTUDIES                                   13

VRAAG 6

6.1    6.1.1        KULTIVAR          WYNKLASSIFIKASIE         SOET OF DROOG
               Spesiale Laatoes             Wit ✓                  Soet ✓
               Sauvignon Blanc              Wit ✓                 Droog ✓
               Brut Vonkelwyn             Vonkel ✓                Droog ✓
               Pinotage                    Rooi ✓                 Droog ✓
               Sjerrie                  Gefortifiseer ✓            Soet ✓               (10)

       6.1.2   (a)    Sauvignon Blanc ✓
               (b)    Spesiale Laatoes ✓
               (c)    Sjerrie ✓
               (d)    Pinotage ✓
               (e)    Brut Vonkelwyn ✓                                                    (5)

6.2    •   Groet en verwelkom die gaste ✓
       •   Laat gaste aansit ✓
       •   Ontvou die servette ✓
       •   Stel jouself voor ✓
       •   Bied die spyskaart en wynlys aan ✓
       •   Neem bestellings vir drankies ✓
       •   Verwyder ongebruikte gedekte plekke van gaste wat nie opgedaag het
           nie ✓
                                  (Moet in die korrekte volgorde wees) (Enige 5 x 1)      (5)

6.3    Op-die-perseel-dranklisensie
       • Die ondernemings mag drank saam met ŉ maaltyd bedien, maar gaste
         mag geen oop drankbottels van die perseel verwyder nie/ drank mag
         verbruik word waar dit gekoop is, maar mag nie van die perseel verwyder
         word nie ✓
       • Voorbeeld: hotelle, restaurante, kroeë, teaters, klubs, sportgronde,
                    tydelike onthaalplekke ✓

       Van-die-perseel-af-dranklisensie
       • Die onderneming verkoop alkohol, maar klante mag nie die bottels op die
         perseel oopmaak en drink nie / verkoop alkohol wat op ŉ ander plek
         verbruik gaan word ✓
       • Voorbeeld: hotelle, drankwinkels, kruidenierswinkels, wynplase,
                    groothandelaars, drank-afsette ✓                                      (4)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
14                                GASVRYHEIDSTUDIES                        (EC/SEPTEMBER 2022)

6.4 •     Verwyder alle gebruike items en toerusting, soos koffie koppies, blomme
          en glasware op ŉ skinkbord ✓
      •   Ruim alle tafels op van ongebruikte eetgerei en breekware en
          kruiestelletjies ✓
      •   Verwyder linne van die tafel ✓
      •   Verseker dat daar geen krummels op stoele is nie en dat stoele na hul
          korrekte plekke terug geskuif is ✓
      •   Skakel alle elektriese toerusting af ✓
      •   Skoonmaak van alle items ✓
      •   Stoor alle items in die korrekte plekke ✓
      •   Vee toonbanke en tafels af ✓
      •   Skakel warm elektriese toerusting af en maak dit skoon ✓
      •   Rangskik die tafels en berei die eetkamer vir die volgende diens voor ✓
      •   Volg die korrekte skoonmaakprosedure vir linne, breekware, messegoed,
          glasware en ander toerusting wat gebruik was ✓
      •   Stoor die linne, breekware, messegoed, glasware en toerusting op die
          korrekte plek en manier, maak seker dat stoorkamers en kaste gesluit is ✓
      •   Voorbereiding van die area en werkstasies vir die volgende diens ✓
                                                                        (Enige 4 x 1)      (4)

6.5   6.5.1    Die maître d’ moet ondersoek instel en die kelner berispe veral as die
               kelner rook of met vriende gesels ✓                                         (1)

      6.5.2    Kelners moet die bestelling neerskryf en aan die kliënte herhaal ✓         (1)
                                                                                         [30]

                                                            TOTAAL AFDELING D:             60
                                                                GROOTTOTAAL:              200

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

## Related documents

- [HOSP ST GR12 QP SEPT 2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/hosp-st-gr12-qp-sept-2022-afrikaans/11983b69-95c5-4103-a8dc-af66f43a70f7) — Hospitality Studies · QP · 2022 · Afr
- [HOSPITALITY STUDIES QP GR12 SEPT 2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/hospitality-studies-qp-gr12-sept-2023-afrikaans/40a873b7-ff40-4d55-a7d5-a20614d3b7e7) — Hospitality Studies · QP · 2023 · Afr
- [HOSPITALITY STUDIES GR12 QP SEPT 2021 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/hospitality-studies-gr12-qp-sept-2021-afrikaans/9f434ca0-6e1f-4df2-b554-05443d2a39f7) — Hospitality Studies · QP · 2021 · Afr
- [HOSPITALITY STUDIES QP GR12 SEPT2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/hospitality-studies-qp-gr12-sept2020-afrikaans/b407324e-2a21-459c-8c86-6a46571f5784) — Hospitality Studies · QP · 2020 · Afr
- [HOSP STUDIES GR12 QP SEPT 2019 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/hosp-studies-gr12-qp-sept-2019-afrikaans/c9a0647f-ae34-4859-8561-d7a0e07d463b) — Hospitality Studies · QP · 2019 · Afr
- [HOSP STUDIES GR12 QP SEPT 2017 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/hosp-studies-gr12-qp-sept-2017-afrikaans/9e7d85b6-b2f4-4492-a626-06f86191d957) — Hospitality Studies · QP · 2017 · Afr

## More from Grade 12 Hospitality Studies

- [Gr 12 Hos Stu ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-hos-stu-atp-2023-24/4e9030f8-f7e2-4194-b34d-54503b168619) — ATP
- [Hospitality Studies Nov 2025 Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-hospitality-studies-2025-nsc-november-exam-question-paper/55490c75-abb8-4b8d-8bd0-9317ccd8b064) — QP · 2025 · Eng
- [Hospitality Studies Nov 2025 Afr](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-hospitality-studies-2025-nsc-november-exam-question-paper/bd012d04-38d3-472c-aabe-d1bf858380e9) — QP · 2025 · Afr
- [Hospitality Studies Nov 2024 Afr](https://www.hlayiso.com/library/hospitality-studies-nov-2024-afr/7a21e6ec-19c9-4f3b-bc1d-ef0ef2999d2a) — QP · 2024 · Afr
- [Hospitality Studies Nov 2024 Eng](https://www.hlayiso.com/library/hospitality-studies-nov-2024-eng/3419e83b-be9c-4195-8115-efa7a93b1fcb) — QP · 2024 · Eng
- [Hospitality Studies May-June 2024 Afr](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-hospitality-studies-2024-nsc-june-exam-question-paper-afrikaans/2e4af392-e74c-47c0-b55b-eed2493c2da9) — QP · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
