# Hospitality Studies Grade 12 Eastern Cape Mock 2023 Memo

> Grade 12 Hospitality Studies memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2023 (Afrikaans), 13 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/hospitality-studies-memo-gr12-sept-2023-afrikaans/008afb78-d904-4dbd-a786-2f5ad72d4663
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Hospitality Studies
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2023
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 13

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Hospitality Studies](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/hospitality-studies) › [Hospitality Studies Grade 12 Eastern Cape Mock 2023 Memo](https://www.hlayiso.com/library/hospitality-studies-memo-gr12-sept-2023-afrikaans/008afb78-d904-4dbd-a786-2f5ad72d4663)

## About this document

Hospitality Studies · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2023 · Afrikaans. Memorandum, 13 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

NASIONALE
                    SENIORSERTIFIKAAT

                          GRAAD 12

                    SEPTEMBER 2023

                GASVRYHEIDSTUDIES
                  NASIENRIGLYN

PUNTE:   200

               Hierdie nasienriglyn bestaan uit 13 bladsye.

### Page 2

2                       GASVRYHEIDSTUDIES   (EC/SEPTEMBER 2023)

AFDELING A

VRAAG 1

1.1   MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE

      1.1.1     D✓

      1.1.2     C✓

      1.1.3     B✓

      1.1.4     A✓

      1.1.5     C✓

      1.1.6     D✓

      1.1.7     B✓

      1.1.8     A✓

      1.1.9     D✓

      1.1.10    C✓                          (10 x 1)      (10)

1.2    PAS-ITEMS

      1.2.1     E✓

      1.2.2     G✓

      1.2.3     D✓

      1.2.4     F✓

      1.2.5     B✓

      1.2.6     C✓                           (6 x 1)       (6)

1.3   PAS-ITEMS

      1.3.1     E✓

      1.3.2     D✓

      1.3.3     F✓

      1.3.4     A✓                            (4 x 1)      (4)

Kopiereg voorbehou                            Blaai om asseblief

### Page 3

(EC/SEPTEMBER 2023)                 GASVRYHEIDSTUDIES                                   3

1.4    EENWOORD-ITEMS

       1.4.1     Broskors ✓

       1.4.2      Beignets ✓

       1.4.3     Agar-agar ✓

       1.4.4     Ganache ✓

       1.4.5     Table d’hôte ✓

       1.4.6     Brut ✓

       1.4.7     Rib ✓

       1.4.8     BGV/Wet op Beroepsgesondheid en Veiligheid ✓

       1.4.9     Pinotage ✓

       1.4.10    Mageu/mahewu/amarhewu/anahewu ✓                        (10 x 1)    (10)

1.5    KEUSES

       A / Cabernet Sauvignon ✓
       B / Pinot Noir ✓
       F / Merlot ✓
       H / Shiraz ✓
       I / Cinsaut ✓                                    (Enige volgorde) (5 x 1)      (5)

1.6    VOLGORDE

       C✓
       D✓
       E✓
       A✓
       B✓                                       (Moet in hierdie volgorde wees)       (5)

                                                        TOTAAL AFDELING A:            40

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 4

4                                     GASVRYHEIDSTUDIES                           (EC/SEPTEMBER 2023)

AFDELING B:          KOMBUIS EN RESTAURANTBEDRYWIGHEDE;
                     HIGIËNE, VEILIGHEID EN SEKURITEIT
VRAAG 2

2.1    2.1.1   Gastro-enteritis ✓                                                                (1)

       2.1.2   •     Koors ✓
               •     Braking ✓
               •     Ontwatering ✓
               •     Hoofpyne ✓
               •     Maagpyn ✓                                                (Enige 3 x 1)      (3)

       2.1.3   • Voedselhanteerders met swak higiëne-praktyke versuim om hul
                 hande behoorlik te was nadat hulle die toilet gebruik het ✓✓
               • Deur die inname van besmette voedsel /drankies /chemikalieë ✓✓
               • Gebruik openbare toilette/ te veel besoekers en nie genoeg
                 openbare toilette nie ✓✓
               • Vlieë en insekte op die kos / vlieë wat deur menslike of dierlike
                 ontlasting besmet is, dra die siekte ✓✓                (Enige 3 x 2)            (6)

2.2    2.2.1   • Ons het baie kulture in ons land ✓
               • Dit is belangrik dat mense mekaar verstaan en verdraagsaam
                 wees teenoor mekaar se kultuur / daar moet samewerking met
                 mekaar se kultuur wees ✓                                                        (2)

       2.2.2   • Verskillende kulture het verskillende etiketreëls wat hulle op hul
                 gemak laat voel ✓
               • Wees bewus van die verskillende maniere om respek te toon,
                 byvoorbeeld hand te skud, te buig, op te staan ✓                                (2)

       2.2.3   •     Groet is belangrik in alle kulture ✓
               •     Deur te groet, gee jy erkenning aan daardie persoon ✓
               •     As jy nie die gas groet nie, sê jou lyftaal: Ek sien jou nie ✓
               •     Die eerste kontak wanneer daar gegroet word gee die toon vir
                     toekomstige verhoudings aan ✓                             (Enige 2 x 1)     (2)

2.3    • Rekenaars verskaf die korrekte verslae op die regte tyd, wat ŉ makliker en
         vinniger besluitnemingsproses tot gevolg het ✓
       • Rekenaarstelsels kan porboodskappe verskaf indien ŉ fout gemaak word/
         Verskaf ŉ proboodskappe vir geleenthede en proboodskappe vir
         regstellende aksie op ŉ proaktiewe wyse ✓
       • Die rekenaarstelsel kan gebruik word om beplanning en beheerfunksie
         moontlik te maak om doelwitte van die organisasie te bereik, byvoorbeeld
         strenger sekuriteit met kontant en kredietkaarttransaksies ✓
       • Bestellings kan meer akkuraat wees as gevolg van ŉ gemeenskaplike
         taalstelsel wat tussen restaurant en kombuis gebruik word ✓
       • POS-stelsels kan gedetailleerde verslae verskaf / stadige verkopers
         identifiseer wat maklik verander kan word / produktiwiteit verhoog ✓

Kopiereg voorbehou                                                                  Blaai om asseblief

### Page 5

(EC/SEPTEMBER 2023)                   GASVRYHEIDSTUDIES                                     5

       • Voorraadbeheerstelsels op die rekenaar kan tyd bespaar en meer effektief
         wees ✓
       • Rekenaars is voordelig vir rekeningkundige doeleindes in terme van
         finansiële beplanning en begrotingsbeheer / berekening van wins en
         verlies / voorraadbestuur / werknemers se tyd en bywoning dophou ✓
       • Rekenaarprogramme om besprekings te maak kan bepaal watter kamers
         en tariewe beskikbaar is vir ŉ spesifieke nag(te)/beskikbaarheid van
         kamers / besetting-% ✓
       • Huishouers wat dieselfde program as die voorkantoor gebruik, kan elke
         dag verifieer watter gaste bly en watter uitteken. Dit help hulle om te weet
         watter kamers heeltemal skoongemaak moet word en watter kamers slegs
         opgeruim moet word ✓
       • Rekenaars is ŉ bron van inligting ✓
       • Gasvryheidsinstelling kan beter diens aan hul kliënte lewer ✓ (Enige 4 x 1)      (4)

                                                            TOTAAL AFDELING B:            20

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 6

6                                   GASVRYHEIDSTUDIES                          (EC/SEPTEMBER 2023)

AFDELING C:          VOEDING EN SPYSKAARTBEPLANNING;
                     VOEDSELKOMMODITEITE
VRAAG 3
3.1   3.1.1    Croquembouche ✓                                                                (1)
      3.1.2    •     Verhit water en margarien / botter / smeer tot kookpunt ✓
               •     Voeg meel dadelik by bogenoemde mengsel en roer tot ŉ stywe
                     bal vorm wat van die kante van die kastrol wegtrek ✓
               •     Laat effens afkoel en voeg eiers een op ŉ slag by totdat dit ŉ
                     gladde en sagte konsistensie het / sagte deeg vorm wat sy vorm
                     behou ✓                                                                  (3)
      3.1.3    •     Chouxdeeg kan vir soet en sout geregte gebruik word –
                     byvoorbeeld Franse troukoek en sout aartappelpoffertjies ✓
               •     Chouxdeeg kan voorberei word deur ŉ verskeidenheid
                     gaarmaakmetodes te gebruik, byvoorbeeld gereg A word gebak
                     en gereg B word in diepvet gebraai ✓                      (2 x 2)        (4)
      3.1.4    (a)      Geklopte room / Chantilly room / bakkersvla (crème pâtissière)/
                        suurlemoensmeer / sjokolademousse /karamel-kondensmelk ✓
                                                                         (Enige 1 x 1)
               (b)      Karamelsous / sjokoladesous / bestuif met versiersuiker /
                        ganache ✓                                         (Enige 1 x 1)
               (c)      Spin-suiker / eetbare blomme / sjokolade-truffels / mini
                        meringue vorms / vars vrugte/ bestuif met versiersuiker ✓
                                                                            (Enige 1 x 1)     (3)
      3.1.5    • Amuse-bouche / voorgereg ✓
               • Bykomstigheid met sop ✓
               • Bygereg met hoofgereg ✓                                   (Enige 2 x 1)      (2)

3.2   3.2.1    A – Pasteurisasie / fermentasie ✓
               B – Beroking / kook ✓
               C – Hoë konsentrasie van sout of asyn / kook / pekel ✓
               D – Vakuum verpak / verwyder van lug of suurstof ✓                 (4 x 1)     (4)

      3.2.2    •      ŉ Verskeidenheid voedselprodukte is regdeur die jaar beskikbaar/
                      produkte is buite seisoen beskikbaar ✓
               •      Gepreserveerde en selfs eksotiese kosse is beskikbaar
                      aangesien dit langer hou en makliker vervoer kan word ✓
               •      Gevriesdroogde produkte is liggewig en kan maklik gedra word
               •      Beroking ontwikkel geur ✓
               •      Veilige bergingsperiodes van voedsel word verleng ✓
               •      Gepreserveerde produkte kan maklik geberg word, byvoorbeeld
                      blikkies of gedroogde kos ✓
               •      Tyd en arbeid word bespaar aangesien sekere voorbereiding
                      reeds gedoen is ✓
               •      Etikette verskaf voedingsinligting ✓

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 7

(EC/SEPTEMBER 2023)                       GASVRYHEIDSTUDIES                                      7

                •      Kosse kan op sy hul geëet word, byvoorbeeld ingemaakte vrugte
                       of dit kan in geregte gebruik word, byvoorbeeld viskoekies
                       gemaak van ingemaakte tuna ✓
                •      Voedselpreservering voorkom dat voedsel deur die werking van
                       ensieme en mikro-organismes bederf ✓                 (Enige 4 x 1)      (4)

       3.2.3    Was flesse in warm seperige water en spoel goed. Dan kan dit …
                • vir ongeveer 10 minute in water gekook word ✓
                • onderstebo in die warm oond gedroog word ✓
                • in die mikrogolfoond verhit word totdat die water verdamp het ✓              (3)

       3.2.4    •      Appelkoossap-stroop ✓
                •      Appelkooskonfyt ✓
                •      Appelkoosblatjang ✓
                •      Gedroogde appelkose ✓
                •      Ingemaakte appelkose ✓
                •      Versuikerde appelkose ✓
                •      Gedroogde appelkoosrolle ✓                            (Enige 3 x 1)     (3)

       3.2.5    Asyn / Sout / Suiker ✓                                                         (1)

3.3    3.3.1    Pluimvee / eiers / melk en suilwelprodukte ✓                                   (1)

       3.3.2    Melk en suiwelprodukte ✓                                                       (1)

       3.3.3    Vis en seekos / eiers / melk en suiwelprodukte ✓                               (1)

3.4    3.4.1    •     Dit versag die droë nierbone ✓
                •     Om die bone te hidreer ✓
                •     Om die gaarmaaktyd te verkort ✓
                •     Laat boontjies toe om tot 2/3 keer hul oorspronklike grootte uit te
                      swel ✓                                                 (Enige 2 x 1)     (2)

       3.4.2    Dit verminder winderigheid / ingewandsgasse na die eet van bone ✓              (1)

3.5    3.5.1    Totale koste = R2 500 + R1 500 + R2 300 ✓
                             = R 6 300 ✓                                                       (2)

       3.5.2    Netto wins = R10 000 – R6 300 ✓
                           = R3 700 ✓                                                          (2)

       3.5.3    Bruto wins % = (R10 000 – 2 500) ÷ 10 000 x 100 ✓
                             = 75% ✓                                                           (2)
                                                                                              [40]

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 8

8                                  GASVRYHEIDSTUDIES                          (EC/SEPTEMBER 2023)

VRAAG 4

4.1    4.1.1   Table d’hôte ✓
               Rede: Dit het geen opsies of keuses nie/ dit het ŉ vasgestelde
               prys ✓                                                                        (2)

       4.1.2            KRITERIA           KOMMENTAAR              VERANDERINGE
                                             OOR SWAK
                                              KEUSES
               (a)   Seisoen         Al die geregte is          Vegetariese
                                     warm, dit dui daarop       somerslaai in plaas
                                     dat dit winter is, maar    van warm biltongsop/
                                     volgens die spyskaart      Koue nagereg, bv.
                                     is dit somer / te veel     vrugtejellie/ sorbet ✓✓
                                     warm geregte vir ŉ                               (2)
                                     somerspyskaart
                                     (10 Januarie) ✓ (1)
               (b)   Kleur           Baie min kleurvolle        Bedien wortelslaai/
                                     geregte, alles bruin of    komkommer-en-
                                     roomkleurige               tamatie slaai in plaas
                                     geregte ✓            (1)   van koolslaai ✓✓ (2)
               (c)   Balans          Al die gange het ryk       Bedien ŉ ligte nagereg
                                     en romerige                byvoorbeeld sorbet/
                                     geregte ✓            (1)   vrugtejellie ✓✓      (2)
               (d)   Verskeiden-      Herhaling van             Bedien ŉ vegetariese
                     heid             bestanddele:              somerslaai in plaas
                                     • Twee vleis geregte       van biltongsop / peper-
                                       (biltong en              sous in plaas van
                                       beesvleis)               sampioensous /
                                     • Sampioensop en           wortelslaai /
                                       sampioensous             komkommer-en-
                                     • Spinasie en kool/        tamatie-slaai in plaas
                                       koolslaai is beide       van koolslaai ✓✓
                                       blaargroentes ✓
                                                  (Enige 1)                          (2)

               LET WEL: Enige geskikte antwoord wat betref kommentaar en/of
                        veranderinge kan aanvaar word.                                      (12)

       4.1.3   • Geen XXX tussen eerste twee gange ✓
               • Nie alle geregte begin met ŉ hoofletter nie ✓
               • Die volgorde van die geregte vir die hoofgereg is foutief ✓                 (3)

       4.1.4   • Garnale Tempora – Jode mag nie skulpvis eet nie ✓
               • Biltong en Sampioensop; Geroosterde Filet en Geroomde Spinasie
                 – Jode mag nie vleis en suiwelprodukte in dieselfde maaltyd eet
                 nie ✓                                                                       (2)

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 9

(EC/SEPTEMBER 2023)                      GASVRYHEIDSTUDIES                                     9

4.2    4.2.1    Crêpes Suzette ✓                                                             (1)

       4.2.2    Gueridon-diens ✓                                                             (1)

       4.2.3    •     Lemoen skyfies / vars aarbeie ✓
                •     Versuikerde lemoenskil ✓
                •     Eetbare blomme ✓
                •     Roomysballetjies / quenelles ✓
                •     Vars kruie / kruisement ✓                           (Enige 3 x 1)      (3)

4.3    4.3.1    Gelatien moet nooit gekook word nie, dit raak draderig / verloor sy
                verdikkingsvermoë / brand maklik                                             (1)

       4.3.2    Dit sal ŉ sagter jel vorm ✓ as gevolg van die suur-inhoud van die
                lemoensap. ✓                                                                 (2)

       4.3.3    Dit sal nie stol nie, ✓ omdat die rou pynappel bromelien bevat, ŉ
                ensiem wat stolling van gelatien verhoed. ✓                                  (2)

       4.3.4    Mengsel sal skif / geen jel sal vorm / waterig wees. ✓                       (1)

4.4    •    Bedek met ŉ klam doek terwyl gewerk word ✓
       •    Borsel die deel met gesmelte botter, smeer of olie ✓
       •    Werk met deeg so vinnig as moontlik ✓                         (Enige 2 x 1)      (2)

4.5    4.5.1    Eier was / geklitste eier ✓                                                  (1)

       4.5.2    Suikerstroop / verhitte fyn appelkooskonfyt / soet jellie ✓                  (1)

4.6    4.6.1    Lendeskyf ✓                                                                  (1)

       4.6.2    Hoë vlak van marmering ✓                                                     (1)

       4.6.3    Enige droë hittemetodes, byvoorbeeld rooster, bak, oondrooster,
                braai ✓
                Dit is ŉ sagte vleissnit wat ŉ kort gaarmaaktyd vereis / het minder
                bene ✓                                                                       (2)

       4.6.4    Rooiwyn-reduksiesous ✓
                Komplimenteer geurige beesvleis ✓                                            (2)
                                                                                            [40]

                                                              TOTAAL AFDELING C:             80

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 10

10                                 GASVRYHEIDSTUDIES                          (EC/SEPTEMBER 2023)

AFDELING D:          SEKTORE EN LOOPBANE
                     VOEDSEL- EN DRANKDIENS

VRAAG 5

5.1   5.1.1    (a)     B, ✓ C ✓                                                              (2)

               (b)     A, ✓ D ✓                                                              (2)

      5.1.2    Troues / konferensies / uitstallings / verjaarsdagpartytjies /
               besigheidsvergaderings / matriekafskeid / modeparades/
               werkswinkels / seminare / skoonheidskompetisies             (Enige 3 x 1)     (3)

      5.1.3    (a)     Voorkantoor ✓

               (b)     Voedsel en Drank / Kroeg ✓

               (c)     Huishouding/ Instandhouding kamer ✓                                   (3)

5.2   5.2.1    Hy is nie geskik nie ✓
               Redes:
               • Gebrek aan toewyding/ Hy bly nie lank op dieselfde plek nie/ Is
                    gereeld op reis ✓
               • Hy het geen bewese rekord van sukses nie ✓
               • Dit lyk of hy nie ŉ toekomsgerigte perspektief het nie ✓
               • Geen bewys van ŉ verantwoordelikheidsin en liefde vir prestasie
                    nie ✓
               • Nie seker of hy goeie bestuursvaardighede het nie ✓

                                                     OF

               Hy is geskik ✓
               Redes:
               • Reis het hom geleer om aanpasbaar te wees ✓
               • Dit lyk of hy selfversekerd is ✓
               • Om ŉ branderplankryer te wees, moet hy selfgedissiplineerd
                    wees en elke dag gedryf word om te oefen ✓
               • Hy is energiek/gesond ✓
               • Hy is ŉ harde werker ✓
               • Hy is verdraagsaam ✓                 (Enige 4 geskikte antwoorde)           (4)

      5.2.2    •     Besigheidsbeskrywing / doelwitte en strategie ✓
               •     Bemarkingsplan ✓
               •     Produkte-/ Diensbeskrywing ✓
               •     Operasionele plan
               •     Personeel plan ✓
               •     Finansiële plan ✓
               •     Dekblad ✓                                                (Enige 4)     (4)

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 11

(EC/SEPTEMBER 2023)                      GASVRYHEIDSTUDIES                                   11

5.3    •    Aantreklike, duidelike en aantreklike profielfoto’s ✓
       •    Goeie, duidelike beskrywings en aanwysings op die blad ✓
       •    Goeie kwaliteit foto’s met persoonlike detail bygevoeg ✓
       •    Plaas gereeld nuwe foto’s ✓
       •    Reageer so gou as moontlik op kommentaar van gaste ✓
       •    Ontlok emosies by kykers ✓
       •    Gebruik klank/musiek en beeldmateriaal wat aanklank vind by die
            teikenmark ✓
       •    Gebruik kort duidelike sinne wat en bondig is om die aandag van die
            kykers binne die eerste paar sekondes te lok ✓            (Enige 4 x 1)          (4)

5.4    • Los die probleem vinnig op ✓
       • Klagtes moet altyd positief en professioneel hanteer word ✓
       • Beheer jou emosies / wees so kalm, beleefd, behulpsaam en vriendelik
         as moontlik ✓
       • Behou oogkontak en positiewe lyftaal terwyl jy ŉ warm en bemoedigende
         toon gebruik ✓
       • Toon jou begrip en bereidwilligheid om die saak op te los ✓
       • Moet nooit met die kliënt argumenteer nie ✓
       • Luister en let op/ laat die gas sonder onderbreking beskryf wat verkeerd
         geloop het ✓
       • Erken die klagte en bedank die gas wat die saak onder jou aandag
         gebring het ✓
       • Vra opreg om verskoning en los die situasie op deur die persoon te nooi
         om die kwessie in privaatheid te bespreek ✓
       • Moet nooit die skuld op jouself of op iemand anders plaas nie, aangesien
         dit tot versekeringseise kan lei. Verduidelik hoekom die situasie buite
         beheer was ✓
       • Moet nooit iets belowe wat jy nie kan voorsien nie, bv. ŉ gratis
         driegangmaaltyd. Bedien liewer dadelik ŉ drankie ✓
       • As jy nie die situasie kan hanteer nie, roep die maître d’hotel of iemand
         met meer ondervinding en gesag om jou by te staan ✓
       • Kyk na die gaste terwyl hulle nog aan tafel is om te verseker dat alles in
         orde is/ kontak die gas binne ŉ week om seker te maak dat hy/sy tevrede
         is hoe die probleem opgelos is ✓                               (Enige 4 x 1)        (4)

5.5    5.5.1    •     Vra om verskoning ✓
                •     Neem die bord terug na die kombuis ✓
                •     Die sjef moet die probleem op los en die kos op ŉ skoon bord
                      opdien ✓                                           (Enige 2 x 1)       (2)

       5.5.2    • Normaalweg wil eensame gaste alleen wees / Respekteer hul
                  behoefte aan privaatheid ✓
                • Wees beleefd en vriendelik sonder om familiêr te wees ✓
                • Wees behulpsaam maar nie opdringerig nie, sodat die kliënt nie
                  afgeskeep voel nie ✓                               (Enige 2 x 1)           (2)
                                                                                            [30]

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 12

12                                  GASVRYHEIDSTUDIES                         (EC/SEPTEMBER 2023)

VRAAG 6
6.1   6.1.1    Vonkelwyn ✓

      6.1.2    Koffie ✓

      6.1.3    Sjerrie ✓

      6.1.4    Wit wyn ✓

      6.1.5    Sjerrie ✓

      6.1.6    Mengeldrankie / Bloody Mary ✓                                                 (6)

6.2   •   Dit moet in ŉ ondergrondse kelder geberg word waar dit sonder vibrasies
          is ✓
      •   Die kelder behoort vry te wees van oormatige vog, trekke en ongewenste
          reuke ✓
      •   Die kelder moet absoluut skoon wees met goeie ventilasie en gedempte
          lig/ wyn moet in die donker gehou word om skade deur ultraviolet lig te
          verhoed ✓
      •   Die kelder behoort ŉ konstante temperatuur van 10 °C – 12 °C /
          14°C – 16 °C te hê ✓
      •   ŉ Humiditeitsvlak van 70% is ideaal om te verhoed dat die kurkproppe
          uitdroog ✓
      •   Stoor wyn onderstebo in ŉ boks ✓
      •   Rooiwyn behoort teen ŉ effens geligte posisie met die kurke na bo geberg
          word ✓
      •   Roteer wyn op ŉ gereelde basis ✓
      •   Berg soortgelyke wyne saam ✓
      •   Pak en berg wynbottels met die etiket na die bokant of voorkant ✓
      •   Wanneer wyn in kartonbokse geberg word, moet die pyle altyd na bo
          wys ✓                                                      (In volgorde 4)         (4)

6.3   •   Bied die korrekte glas van die regterkant aan en plaas dit bo die mes. ✓
      •   Maak die blikkie of bottel by die tafel oop ✓
      •   Die bottel moet nooit die glas raak nie ✓
      •   Skink die glas twee-derdes vol ✓
      •   Plaas die blikkie of bottel langs die gas met die etiket wat na die gas
          wys ✓                                        (Moet in hierdie volgorde wees)       (4)

6.4 6.4.1      Perseelverbruik lisensie ✓                                                    (1)

      6.4.2    •   Hierdie ondernemings mag drank met ŉ maaltyd bedien, ✓ maar
                   gaste mag geen oop drankbottels van die perseel verwyder nie ✓
                                                  OF
               •   Drank mag verbruik word waar dit gekoop is, ✓ maar mag nie van
                   die perseel verwyder word nie ✓                      (Enige 2)            (2)

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 13

(EC/SEPTEMBER 2023)                       GASVRYHEIDSTUDIES                                    13

     6.4.3     ŉ Kurkfooi is die prys wat aan gaste, wat hul eie bottel wyn na die
               restaurant bring, gehef word / ŉ Kurkfooi is betaalbaar vir die
               oopmaak van die bottel wyn en gebruik van die glase ✓✓                         (2)

6.5 6.5.1      (a)    A – Buffet-styl ✓

                      B – Silwerdiens ✓                                                       (2)

               (b)    A – Dit verg min vaardigheid/ dit is slegs nodig om borde van
                          tafels te verwyder af en opdienborde by die buffet aan te
                          vul. ✓

                      B – Hoë vlak van vaardigheid word benodig / Dit is tydrowend/
                          Interaksie met die gaste word verwag ✓                              (2)

               (c)    A – Die tafel word gedek vir al die gange op die spyskaart / vir ŉ
                          informele ete word slegs die eetgerei vir die hoofgereg
                          gedek of al die ander eetgerei kan van die buffet gehaal
                          word ✓

                      B – Vir ŉ formele ete is die eetgerei vir al die gange gedek /
                          Plekke word gedek volgens die spyskaart, wynglase of
                          netjiese servette ✓                                                 (2)

     6.5.2     • Die rangskikking van die tafel hang af van die grootte en vorm van
                 die kamer / die aantal gaste wat bedien moet word/ die
                 hoeveelheid kos wat uitgestal gaan word ✓
               • Indien min spasie beskikbaar is, kan ŉ ronde, sentrale tafel as
                 enigste voedselstasie gebruik word / die ideaal sal wees om die
                 kos op kleiner tafels te versprei ✓
               • Voedselstasies moet maklik bereikbaar vanaf die kombuis wees ✓
               • Gaste moet om die buffettafel en deur die vertrek kan beweeg/ om
                 die tafel kan beweeg om kos te kies ✓
               • Sorg vir tafels vir die aflaai van vuil borde en glase ✓ (Enige 3 x 1)       (3)

6.6 •     As klante hul rekening kontant betaal het, moet kelners altyd die kleingeld
          teruggee, tensy hulle direk aangesê was om die kleingeld te hou ✓
     •    ŉ Eenvoudige, opregte “Dankie” aan die gasheer is al wat van jou verwag
          word wanneer jy die fooitjie ontvang ✓
     •    Elke instansie sal interne reëls hê oor die deel van fooitjies met
          kombuispersoneel en ander kelners ✓
     •    Ongeveer 10% van die totale bedrag van die rekening kan as ŉ fooitjie
          gevat/betaal word ✓                                             (Enige 2 x 1)      (2)
                                                                                            [30]

                                                               TOTAAL AFDELING D:             60
                                                                   GROOTTOTAAL:              200

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

## Related documents

- [HOSPITALITY STUDIES QP GR12 SEPT 2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/hospitality-studies-qp-gr12-sept-2023-afrikaans/40a873b7-ff40-4d55-a7d5-a20614d3b7e7) — Hospitality Studies · QP · 2023 · Afr
- [HOSP ST GR12 QP SEPT 2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/hosp-st-gr12-qp-sept-2022-afrikaans/11983b69-95c5-4103-a8dc-af66f43a70f7) — Hospitality Studies · QP · 2022 · Afr
- [HOSPITALITY STUDIES GR12 QP SEPT 2021 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/hospitality-studies-gr12-qp-sept-2021-afrikaans/9f434ca0-6e1f-4df2-b554-05443d2a39f7) — Hospitality Studies · QP · 2021 · Afr
- [HOSPITALITY STUDIES QP GR12 SEPT2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/hospitality-studies-qp-gr12-sept2020-afrikaans/b407324e-2a21-459c-8c86-6a46571f5784) — Hospitality Studies · QP · 2020 · Afr
- [HOSP STUDIES GR12 QP SEPT 2019 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/hosp-studies-gr12-qp-sept-2019-afrikaans/c9a0647f-ae34-4859-8561-d7a0e07d463b) — Hospitality Studies · QP · 2019 · Afr
- [HOSP STUDIES GR12 QP SEPT 2017 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/hosp-studies-gr12-qp-sept-2017-afrikaans/9e7d85b6-b2f4-4492-a626-06f86191d957) — Hospitality Studies · QP · 2017 · Afr

## More from Grade 12 Hospitality Studies

- [Gr 12 Hos Stu ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-hos-stu-atp-2023-24/4e9030f8-f7e2-4194-b34d-54503b168619) — ATP
- [Hospitality Studies Nov 2025 Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-hospitality-studies-2025-nsc-november-exam-question-paper/55490c75-abb8-4b8d-8bd0-9317ccd8b064) — QP · 2025 · Eng
- [Hospitality Studies Nov 2025 Afr](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-hospitality-studies-2025-nsc-november-exam-question-paper/bd012d04-38d3-472c-aabe-d1bf858380e9) — QP · 2025 · Afr
- [Hospitality Studies Nov 2024 Afr](https://www.hlayiso.com/library/hospitality-studies-nov-2024-afr/7a21e6ec-19c9-4f3b-bc1d-ef0ef2999d2a) — QP · 2024 · Afr
- [Hospitality Studies Nov 2024 Eng](https://www.hlayiso.com/library/hospitality-studies-nov-2024-eng/3419e83b-be9c-4195-8115-efa7a93b1fcb) — QP · 2024 · Eng
- [Hospitality Studies May-June 2024 Afr](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-hospitality-studies-2024-nsc-june-exam-question-paper-afrikaans/2e4af392-e74c-47c0-b55b-eed2493c2da9) — QP · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
