# Hospitality Studies Grade 12 NSC November 2012 Memo (Afr)

> Grade 12 Hospitality Studies memorandum from the NSC November Exam 2012 (Afrikaans), 14 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/hospitality-studies-nov-2012-memo-afr/8bbf6b28-43dd-4781-967a-ef1a86886db7
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Hospitality Studies
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2012
- Exam period: NSC November Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 14

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Hospitality Studies](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/hospitality-studies) › [Hospitality Studies Grade 12 NSC November 2012 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/hospitality-studies-nov-2012-memo-afr/8bbf6b28-43dd-4781-967a-ef1a86886db7)

## About this document

Hospitality Studies · Grade 12 · NSC November Exam · 2012. Memorandum, 14 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                     GRADE 12

                                  NASIONALE
                              SENIOR SERTIFIKAAT
                             SENIOR CERTIFICATE

                                    GRAAD 12

                               GASVRYHEIDSTUDIES

                                  NOVEMBER 2012

                                  MEMORANDUM

PUNTE: 200

                      Hierdie memorandum bestaan uit 14 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                 Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Gasvryheidstudies                              2                        DBE/November 2012
                                        NSS – Memorandum

AFDELING A

VRAAG 1

1.1      MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE

         1.1.1           C
         1.1.2           C
         1.1.3           A
         1.1.4           B
         1.1.5           B
         1.1.6           C
         1.1.7           B
         1.1.8           C
         1.1.9           D
         1.1.10          B                                                                   (10)

1.2      PASITEMS

         1.2.1        D,H
         1.2.2        G
         1.2.3        H
         1.2.4        E
         1.2.5        C                                                                      (5)

1.3      SKRYF DIE ONTBREKENDE WOORD(E) NEER

         1.3.1       Verkooppuntstelsel, POS
         1.3.2       Barquette/Barket
         1.3.3       Crème anglaise
         1.3.4       Pers/Blou
         1.3.5       Gefortifiseerde /relevante   Voorbeelde                                 (5)

1.4      EENWOORDITEMS

         1.4.1       Mededinger/Opposisie
         1.4.2       Finansiële plan
         1.4.3       Mobiele etes/Buitenshuise spyseniers/Meals on wheels
         1.4.4       Selfrespek/Positiewe houding/Professionalisme
         1.4.5       Chemiese
         1.4.6       Rekwisisie/Bestelvorm
         1.4.7       Milchik
         1.4.8       Gemiddelde voorraad/Voorraadtelling/Inventaris
         1.4.9       Kurkfooi
         1.4.10      Konfoor/Vuurtessie                                                      (10)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Gasvryheidstudies                            3                        DBE/November 2012
                                      NSS – Memorandum

1.5      PASITEMS

         1.5.1       Christendom             A   D   enige volgorde
         1.5.2       Joods (Kosher)          B   E   enige volgorde                       (4)

1.6      IDENTIFIKASIE-ITEMS

         1.6.1       Rooiwyn
         1.6.2       Witwyn
         1.6.3       Sjampanje/Fluit/Vonkelwynglas
         1.6.4       Martini/Mengeldrankie
         1.6.5       Whisky/Waterglas/Rocks glas/Tumbler
         1.6.6       Likeur/sjerrie/shooter/gefortifiseerd                                (6)

                                                              TOTAAL AFDELING A:         40

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Gasvryheidstudies                              4                           DBE/November 2012
                                        NSS – Memorandum

AFDELING B: GASVRYHEIDSKONSEPTE EN GESONDHEID EN VEILIGHEID
VRAAG 2
2.1      2.1.1        Visueel/ enige relevant antwoorde bv. Pamflet                            (1)
         2.1.2        •   Sal slegs 'n beperkte mark bereik soos gaste in 'n restaurant,
                          mense wat by 'n sekere punt verbyloop of 'n sekere aantal
                          posbusse kan bereik.
                      •   Swak ontwerpte visuele hulpmiddels sal met die produk
                          geassosieer word en die verkope sal swak wees.
                      •   Dit kan duur wees.
                      •   Indien dit verkeerd geplaas word, sal dit nie genoeg aandag of
                          belangstelling lok nie.
                                       (Of enige ander relevante, alternatiewe antwoord)
                                                                             (Enige DRIE)      (3)
         2.1.3        •   Spyseniering vir funksies, bv. troues
                      •   Bakwerk
                      •   Kinderpartytjies
                      •   Spesiale koeke
                      •   Mobiele etes
                      •   Verkoop produkte by geleenthede: handelaar
                                        (Of enige ander relevante, alternatiewe antwoord)
                                                                             (Enige DRIE)      (3)
         2.1.4        Nee
                      • Swak bemarkingshulpmiddel
                      • Geen pryse
                      • Boodskap is nie duidelik nie
                      • Nie opvallend nie
                      • Hulpmiddel is baie vol
                      • Lettergrootte is moeilik om te lees
                      • Nie genoeg inligting nie
                      • Foto's is nie duidelik nie
                      • Dit het te min kleur
                      • Geen beskrywing van die diens wat gelewer word nie
                      • Geen kontakbesonderhede (telefoon/adres)
                                       (Of enige ander relevante, alternatiewe antwoord)       (7)
                                                                           (Enige SEWE)
2.2      2.2.1        •    Hulle was hoflik
                      •    Hulle het saamgewerk
                      •    Eerlik
                      •    Verdraagsaam
                      •    Betroubaar
                      •    Goeie luistervaardighede
                      •    Kommunikeer duidelik
                      •    Geniet dit om saam met ander te werk
                      •    Toon begrip
                      •    Werk om dieselfde doelwitte te bereik
                      •    Ondersteun mekaar
                          (Enige ander relevante, alternatiewe antwoord)    (Enige VYF)        (5)
Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Gasvryheidstudies                              5                           DBE/November 2012
                                        NSS – Memorandum

         2.2.2        •   Dra jou uniform met trots en waardigheid.
                      •   Hou dit skoon en in 'n goeie toestand.
                      •   Dra gemaklike skoene.
                      •   Moet nie te veel juweliersware dra nie.
                      •   Kyk krities na jouself voordat jy gaste bedien.
                                        (Of enige ander relevante, alternatiewe antwoord)
                                                  [Kleredrag/Gedrag kode (Enige VIER)          (4)
2.3      2.3.1        •   Verstikking                                                          (1)
         2.3.2        •   Staan agter die persoon en plaas jou vuis op die buik onder
                          die ribbekas.
                      •   Plaas die ander hand oor jou vuis.
                      •   Voer 'n vinnige, in- en opwaartse beweging uit.
                      •   Dit plaas druk op die diafragma, wat die longe in die ribbekas
                          saampers en so die stukkie kos in die keel losmaak.
                      •   Heimlich-manoeuvre                                                   (3)
         2.3.3        Nee
                      Hulle is nog baie klein en moet versigtig hanteer word./Jy kan die
                      baba seermaak/die ribbekas breek/klop eerder op ruggie                   (2)
2.4                   SIEKTE                           SIMPTOME
           A. Gastroënteritis                 •   Diarree
                                              •   Koors
                                              •   Opgooi
                                              •   Dehidrasie
                                              •   Hoofpyn
                                              •   Maagkrampe

           B. Tuberkulose                     •   Aanhoudende gehoes
                                              •   Voel heeltyd moeg
                                              •   Gewigsverlies
                                              •   Verlies van aptyt
                                              •   Hoes bloed
                                              •   Nagsweet
                                              •   Borspyne
                                              •   Koors
                                              •   Dispnee/Asemnood                           3x2=(6)
2.5      2.5.1        Neute       Tamatie
                      Vis         Eiers
                      Melk        Sampioene
                      Seekos
                                                        (Enige ander gepaste antwoord)         (1)
         2.5.2        •   Swelling van die gesig, keel, lippe en tong
                      •   Duiseligheid        ○ Anafilaktiese skok
                      •   Floute              ○ Blou skynsel
                      •   Uitslag/Jeuk        ○ Konstante hoes/nies
                                                              enige relevante antwoord         (2)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Gasvryheidstudies                             6                           DBE/November 2012
                                       NSS – Memorandum
         2.5.3        •   Gaan die voedselitems op die spyskaart na om te bepaal of dit
                          bestanddele bevat waarvoor jy allergies is.
                      •   Vertel die kelner van die allergie.
                      •   Vra die kelner vir raad oor geskikte disse of watter
                          bestanddele in die disse gebruik is.

                                                      (Enige ander relevante antwoord)        (2)
                                                               TOTAAL AFDELING B:             40

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Gasvryheidstudies                               7                           DBE/November 2012
                                         NSS – Memorandum

AFDELING C: VOEDSELBEREIDING

VRAAG 3

3.1      3.1.1        •   Disse se verkope kan aangeteken word en disontleding kan
                          gedoen word.
                      •   Die spyskaart en bestanddele se koste/produksiekoste kan
                          bereken word.
                      •   Verkooppryse kan bereken word.
                      •   Die ontwikkeling en verandering van resepte is makliker.
                      •   Vind nuwe resepte op die Internet.
                      •   Resepte en bestanddele kan gelys word.
                      •   Bestellyste kan maklik en akkuraat opgestel word.
                      •   Metrieke omskakelings kan outomaties gedoen word.
                      •   Porsiegroottes kan beheer word.
                      •   Voedingswaardes kan bepaal word.
                                       (Of enige ander relevante, alternatiewe antwoord)
                                                                            (Enige VIER)        (4)

         3.1.2        R50 + R40 + R28 + R15 + R10
                      = R143 ÷10
                      = R14,30                                                                  (3)

         3.1.3        R14,30 x 0,4 / R14,30 x 40 ÷100√
                      = R14,30 + R5,72
                      = R20,02/R20,00√
                      OF
                      R14,30 ÷ 0.4 = R35,70                                           (2)

         3.1.4        Ja √ dit is moontlik om die spyskaart binne die begroting van
                      R30,00 te berei.√
                      OF
                      Nee√ dit is nie moontlik nie, oorskrei R30,00 √                           (2)

         3.1.5        Arbeid
                      Oorhoofse koste:     Eiendomshuur
                                           Belasting
                                           Water en elektrisiteit
                                           Toerusting
                                           Skoonmaakmateriale
                                           Skryfbehoeftes
                                           Pos-, telefoon-, Internetdienste
                                           Reklame
                                           Huur
                                         (Of enige ander relevante, alternatiewe antwoord)
                                                                             (Enige TWEE)       (2)

3.2      3.2.1        •   Slegs een persoon moet toegang tot die voorraad in die
                          voorraadkamer hê.
                      •   Voorraadrekords moet elke dag vir voorraadtelling aan die
Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Gasvryheidstudies                              8                               DBE/November 2012
                                        NSS – Memorandum
                           einde van elke skof beskikbaar wees.
                      •    Rekwisisievorms moet uitgereik word en volledig voltooi word.
                      •    'n Uitreikvorm moet vir elke uitreiking voltooi word.
                                         (Of enige ander relevante alternatiewe antwoord)
                                                                               (Enige DRIE)        (3)

         3.2.2        •    Foutiewe kombuistoerusting moet onmiddellik aangemeld
                           word.
                      •    Toerusting wat nie herstel kan word nie, moet aangemeld en
                           vervang word.
                      •    'n Bevoegde en gekwalifiseerde persoon moet die items
                           herstel.
                      •    Personeel moet opgelei word om toerusting te gebruik en te
                           onderhou.
                                                        (Enige ander relevante antwoord)
                                                                          (Enige TWEE)             (2)

3.3      3.3.1        •   Tofu-kebabs
                      •   Gebakte baba-aartappels
                      •   Soetmielie Chinese rolletjies ('spring rolls')
                      •   Komkommerkoppies
                      •   Aartappelsamoesas
                      •   Toebroodjies sonder rooivleis
                      •   Soutpoffertjies
                      •   Groentetoebroodjies
                                                          (Enige ander relevante antwoord)
                                                                             (Enige VIER)          (4)

         3.3.2        •   Die tipe funksie
                      •   Duur van die funksie
                      •   Tyd van die funksie
                      •   Aantal gaste                                                             (2)
                                                          (Enige ander relevante antwoord)
         3.3.3        •   Springbok
                      •   Haas
                      •   Volstruis
                      •   Koedoe
                                                         (Enige ander relevante antwoord)
                                                                           (Enige TWEE)            (2)

3.4      3.4.1        Chinese rolletjies ('spring rolls'), gebraaide rys, chop suey, sashimi,
                      saté
                                                  (Enige ander relevante tradisionele disse)       (1)

         3.4.2        Hamburgers, hoender         Maryland,     bruintjies,   pekanneuttert,
                      oliebolle, pampoenpastei
                                                 (Enige ander relevante tradisionele disse)        (1)

         3.4.3        Samoesas, biryani, sambals, poppadoms, Tandoori-hoender
                                             (Enige ander relevante tradisionele disse)            (1)
Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Gasvryheidstudies                           9                           DBE/November 2012
                                     NSS – Memorandum

3.5      Diepgebraaide, gekrummelde sampioene – te veel vet
         Heuningverglansde jambon – te veel suiker en vet
         Geroosterde lamstjops – vleis het te veel vet
         Pofferpiramide – te veel suiker/sjokolade en stysel                                  (8)
         Vrugteslaai - suiker,hoë GI

3.6      •   Groet nuwe gaste binne 30 sekondes nadat hulle ingestap het.
         •   Moenie gaste by die deur laat staan en wag nie.
         •   Groet gaste sodra hulle arriveer.
         •   Vra om verskoning indien hulle moet wag.
         •   Behandel alle gaste dieselfde, met respek en met waardigheid.
         •   Maak oogkontak.
         •   Wees sensitief vir kliënte se bui.                                               (3)
                                   (Enige relevante antwoord)                                 [40]

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Gasvryheidstudies                             10                            DBE/November 2012
                                        NSS – Memorandum
VRAAG 4

4.1      4.1.1        Lamskenkel/Kleftiko/Shin                                                  (1)

         4.1.2        Helder pienk kleur
                      Gladde, fyn tekstuur
                      Ferm wanneer aangeraak word/Duik nie in nie
                      Vet eweredig versprei
                      Bene rooi en poreus
                      Vars reuk
                      Vervaldatum
                      Verpakking – heel wees                                                    (3)

         4.1.3        Kruisementsous/Mint sous                                                  (1)

         4.1.4        Potjiekos/Kerries/Sosaties/Bredies                                        (1)

         4.1.5        Kollageen/Wit bindweefsel
                      Elastien/Geel bindweefsel                                                 (1)

4.2      4.2.1        • Créme Brulèe
                      • Karamelroompies √ / +1
                      • Vanielje-bavarois                                                       (3)

         4.2.2        • Pynappel
                      • Papaja
                      • Vye
                      • Kiwi
                      Hulle het almal proteolitiese ensieme wat sal voorkom dat die jellie
                      stol.                                                                     (3)

         4.2.3        • Spoel die vorm uit – moenie uitvee nie.
                      • Smeer met olie of margarien of kleefwerende kossproei.                  (2)

         4.2.4        • Suurlemoensorbet/Sorbet
                      • Word gebruik as 'n palaatreiniger                                       (2)

         4.2.5        (a) Chouxdeeg
                      (b) Broskors/pate sucre
                      (c) Skilferkors                                                           (3)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Gasvryheidstudies                               11                            DBE/November 2012
                                          NSS – Memorandum

           4.2.6.     (a)     • Blind bak √
                              • Voer die tertpan met deeg uit en prik dit.
                              • Voer die tertdop met foelie, 'n dubbellaag kleefplastiek of
                                vetbestande papier uit wat in die korrekte vorm gesny is.
                              • Druk dit vas met gedroogte bone of rys.
                              • Bak die tertdop in 'n voorverhitte oond teen 180 oC vir
                                10–15 minute.
                              • Verwyder bone of rys en foelie en bak vir 'n verdere
                                5–10 minute totdat die tertdop droog en effens bruin is.
                                                                              (Enige TWEE)         (3)

                      (b)     • Die deeg word taai as dit te veel hanteer word.
                              • As die deeg gerek word, krimp dit nadat dit gebak is.
                              • Harde kors                                                         (2)

4.3      4.3.1        • Die eerste bakperiode is om stoom te vorm wat die
                        hoofrysmiddel is/ voorkom brand
                      • Die tweede bakperiode is om die buitekant te laat stol en om die
                        binnekant uit te droog.                                                    (2)

         4.3.2        •     Lig
                      •     Bros
                      •     Hol en droog binne
                      •     Ligbruin
                      •     Sjokolade moet glansend wees/ferm
                      •     Reghoekig/langwerpig wees=korrekte vorm                                (3)

4.4      4.4.1        (a)   Pesco-vegetariër – vis, aartappels, groenbone/murogo/Mfino
                      (b)   Plaaslike produkte vir toeriste – morogo/mfino, springbok,
                            samp                                                 (3 x 2)
                      (produkte mag nie herhaal nie, slegs EEN proteïen,merk eerste
                      drie)                                                                        (6)

         4.4.2        •     Alle borde word vanaf die regterkant bedien,
                      •     Antikloksgewys
                      •     Dames eerste, dan mans
                      •     Vleisdis op die bord word teen 6-uur voor die gas neergesit
                      •     Gebruik diensvadoek om warm borde te hanteer
                      •     Moenie aan die kos of binnekant van die borde raak nie
                      •     Staan altyd agter die gaste
                      •     Moenie jou arms voor die gaste rek nie                                 (4)
                                                                                                   [40]

                                                                    TOTAAL AFDELING C:             80

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Gasvryheidstudies                              12                            DBE/November 2012
                                         NSS – Memorandum

AFDELING D: VOEDSEL- EN DRANKDIENS

VRAAG 5

5.1      5.1.1       Nederburg Sjerrie
         5.1.2       10/15
         5.1.3       09/10/2011
         5.1.4       10 bottels
         5.1.5       15
         5.1.6       5
         5.1.7       12
         5.1.8       20                                                                              (8)

                     OF

                                            Wit Diamant Restaurant
                      Tipe drank: 5.1.1. Nederburg Sjerrie
                                                    Gemiddelde voorraad : 5.1.2. 10/15
                      DATUM              ONTVANG          UITGEREIK      BALANS
                      5.1.3.09/10/2011
                      10/10/11           5.1.4.10 bottles                5.1.5. 15
                      13/10/11                            5.1.6. 5
                      14/10/11
                      16/10/11           5.1.7. 12                       5.1.8. 20

5.2      5.2.1        A Sjampanje/Vonkelwyn                                                      (1)
                      B Rooiwyn of enige rooiwynkultivar                                         (1)
                      C Dessertwyn, soetwyn en port of enige korrekte voorbeeld van
                        soetwyn                                                                  (1)

         5.2.2        Sommelier                                                                  (1)

         5.2.3        • Vra die gasheer of hy die wyn wil proe.
                      • Skink 'n klein hoeveelheid in die gasheer se glas.
                      • Die bottel moet nooit aan die glas raak nie.
                      • Die etiket moet na die gas wys.
                      • Skink van die regterkant van die gaste af.
                      • Nadat die gasheer die wyn goedgekeur het, skink vir die res van
                        die gaste.
                      • Beweeg antikloksgewys om die tafel.
                      • Vul glase halfvol vir rooiwyn.
                      • Vul glase tweederdes vol vir witwyn.
                      • Maak seker dat jy genoeg wyn vir al die gaste het.
                      • As jy klaar is, plaas witwyn in 'n yshouer en rooiwyn op die tafel.
                      • Drapeer 'n lapservet om die bottelnek.
                      • Maak wynglase weer vol soos benodig.
                      • Moet nooit 'n glas optel of dit in jou hand hou wanneer jy wyn
                        skink nie.                                                               (4)

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
Gasvryheidstudies                              13                             DBE/November 2012
                                         NSS – Memorandum

         5.2.4        •   Plaas dit op 'n kleinbordjie of in 'n rekeninghouer en gee van die
                          linkerkant af vir die gasheer.
                      •   Indien daar nie 'n gasheer is nie, plaas die rekening in die
                          middel van die tafel.
                      •   Laat genoeg tyd toe vir die gaste om die korrekte hoeveelheid
                          geld in die omslag te plaas.
                      •   Die kelner gaan haal die omslag met die geld en die rekening
                          en neem dit na die kassier.                                             (4)

         5.2.5        •   Kontant
                      •   Kredietkaart
                      •   Bewyse
                      •   Debietkaart
                      •   Reisigerstjeks
                      •   Tjeks
                      •   Vooraf gereëlde rekening                                                (2)

5.3       (a) Kleurvolle blommerangskikkings
              Helderkleurige/wit meubels/stoele met strikke
              Plante/Struike
              Beligting soos kerse of gekleurde gloeilampe
              Kan muurrame hê met prente van vrugte of verskillende tipes kos.
          (b) Die tema van die tafel moet geskik wees vir die tipe funksie, bv.
              ligkleurige tafeldoeke met kontrasterende tafelkleed.
              Drinkglase kan deursigtig wees
              Servette kan eenkleurig wees, of gemeng met blompatrone
              Goeie, plat blommerangskikking as tafelversiering
          (c) Spyskaarte moet altyd die dekor komplementeer.
              Dit kan prentjies van vrugte of blomme bevat.
              Die buitekant van die spyskaart kan mooi strikke op hê.
              Die spyskaart moet baie slaaie en verfrissende geregte bevat.
                                                            (Enige relevante antwoorde)           (6)

5.4      5.4.1        Souspotjie/sousbootjie/souskommetjie                                        (1)

         5.4.2        Dit word gebruik om sous te bedien.                                         (1)

5.5      5.5.1       (a) •    Glas is aan die regterkant
                         •    Moet bo die hoofmes geplaas word.
                         •    Glas raak aan mes –moet ‘n spasie tussen-in wees/2,5cm

                     (b) •    Nie genoeg glase nie.
                         •    Moet twee/drie glase wees, dekplek vir 3 gange.                     (3)

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
Gasvryheidstudies                              14                       DBE/November 2012
                                         NSS – Memorandum

         5.5.2        NR.              OPENINGS-MISE-EN-PLACE
                      1.  Kelners moet die werkstasie voorberei
                      2.  Alle bedieningstoerusting moet in die buffet geplaas
                          word.
                      3.  Die tafels moet elk 'n tafeldoek en tafelkleed hê.
                      4.  Tafelservette moet gevou en op die tafel geplaas word.
                      5.  Alle sousbottels en sout-en-peper-stelle moet
                          volgemaak word.
                      6.  Tel die eetgerei en borde en sit dit wat gebruik gaan
                          word reg.
                      7.  Poleer die eetgerei.
                      8.  Stoom die glase.
                      9.  Stryk die tafeldoeke.                                            (4)

         5.5.3       2,5 cm of 'n duim                                               (1)

         5.5.4       Visgereg
                     Vismes en -vurk word op die tafel geplaas.                      (2)

                                                            TOTAAL AFDELING D:       40
                                                                GROOTTOTAAL:         200

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Hospitality Studies Nov 2012 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/hospitality-studies-nov-2012-memo-eng/0dc2c1f2-abeb-4bbc-a9fc-d6f2de45e3f1) — Hospitality Studies · Memo · 2012 · Eng
- [Hospitality Studies Nov 2012 Eng](https://www.hlayiso.com/library/hospitality-studies-nov-2012-eng/85154ccf-652d-4cf8-b4b1-a21327d7fd19) — Hospitality Studies · QP · 2012 · Eng
- [Hospitality Studies Nov 2012 Afr](https://www.hlayiso.com/library/hospitality-studies-nov-2012-afr/2e5f5eb6-2c8b-4da2-b8f9-b1e11a6fa205) — Hospitality Studies · QP · 2012 · Afr
- [GASVRYHEID GR12 MEMO SEPTEMBER2012](https://www.hlayiso.com/library/gasvryheid-gr12-memo-september2012/19918ae5-9130-4b6b-83f8-2aaf15a8218c) — Hospitality Studies · Memo · 2012
- [HOSP ENG GR12 MEMO SEPTEMBER2012](https://www.hlayiso.com/library/hosp-eng-gr12-memo-september2012/e7d06652-65af-465e-9b49-b6e054c26fc0) — Hospitality Studies · Memo · 2012 · Eng
- [Hospitality Studies Nov 2020 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/hospitality-studies-nov-2020-memo-afr/9ea87a18-3b42-43a7-b421-818ca72d40e8) — Hospitality Studies · Memo · 2020 · Afr

## More from Grade 12 Hospitality Studies

- [Gr 12 Hos Stu ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-hos-stu-atp-2023-24/4e9030f8-f7e2-4194-b34d-54503b168619) — ATP
- [Hospitality Studies May-June 2025 Eng](https://www.hlayiso.com/library/hospitality-studies-may-june-2025-eng/99e20a4e-9fa1-4a1a-9994-1ad55925edbd) — QP · 2025 · Eng
- [Hospitality Studies Nov 2025 Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-hospitality-studies-2025-nsc-november-exam-question-paper/55490c75-abb8-4b8d-8bd0-9317ccd8b064) — QP · 2025 · Eng
- [Hospitality Studies Nov 2025 Afr](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-hospitality-studies-2025-nsc-november-exam-question-paper/bd012d04-38d3-472c-aabe-d1bf858380e9) — QP · 2025 · Afr
- [Hospitality Studies Nov 2024 Afr](https://www.hlayiso.com/library/hospitality-studies-nov-2024-afr/7a21e6ec-19c9-4f3b-bc1d-ef0ef2999d2a) — QP · 2024 · Afr
- [Hospitality Studies Nov 2024 Eng](https://www.hlayiso.com/library/hospitality-studies-nov-2024-eng/3419e83b-be9c-4195-8115-efa7a93b1fcb) — QP · 2024 · Eng

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
