# Hospitality Studies Grade 12 NSC November 2013 Memo (Afr)

> Grade 12 Hospitality Studies memorandum from the NSC November Exam 2013 (Afrikaans), 14 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/hospitality-studies-nov-2013-memo-afr/92aaf155-d00e-4e12-8894-622d3f8b641c
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Hospitality Studies
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2013
- Exam period: NSC November Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 14

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Hospitality Studies](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/hospitality-studies) › [Hospitality Studies Grade 12 NSC November 2013 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/hospitality-studies-nov-2013-memo-afr/92aaf155-d00e-4e12-8894-622d3f8b641c)

## About this document

Hospitality Studies · Grade 12 · NSC November Exam · 2013. Memorandum, 14 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                     GRADE 12

                                  NASIONALE
                              SENIOR SERTIFIKAAT
                             SENIOR CERTIFICATE

                                    GRAAD 12

                               GASVRYHEIDSTUDIES

                                  NOVEMBER 2013

                                  MEMORANDUM

PUNTE: 200

                      Hierdie memorandum bestaan uit 14 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                 Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Gasvryheidstudies                              2                        DBE/November 2013
                                        NSS – Memorandum

AFDELING A

VRAAG 1

1.1      MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE

           1.1.1         C
           1.1.2         D
           1.1.3         C
           1.1.4        A/B
           1.1.5        A/C
           1.1.6         B
           1.1.7         A
           1.1.8         C
           1.1.9         B
           1.1.10        A                                                                 (10)

1.2      PASITEMS

           1.2.1      C/G
           1.2.2      D
           1.2.3      A
           1.2.4      H
           1.2.5      B                                                                    (5)

1.3      SKRYF DIE ONTBREKENDE WOORD(E) NEER

         1.3.1       korf, rak bin,- gee punt
         1.3.2       verbruiksgoedere/bederfbare goedere/bestanddele
         1.3.3       Bakkersvla / creme pattisier/
         1.3.4       meringue
         1.3.5       chouxdeeg/variasie - produk gemaak met chouxdeeg
         1.3.6       konfoor/vuurtessie
         1.3.7       mise-en-place
         1.3.8       gedekte plek ('cover')
         1.3.9       linker
         1.3.10      table d'hôte / vaste spyskaart                                            (10)

1.4      KIES DIE KORREKTE ANTWOORDE

           A          Datum van geldigheid
           C          Finale prys en ekstra koste
           D          Handtekening van bestuurder
           E          Spesiale versoeke
           F          Deposito vereis
           H          Datum vir betaling van balans                                        (5)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Gasvryheidstudies                            3                   DBE/November 2013
                                      NSS – Memorandum

1.5      GEE DIE KORREKTE WOORD/TERM

           1.5.1     kleindiefstal
           1.5.2     verkooppunt
           1.5.3     sopie
           1.5.4     bates
           1.5.5     voorraadbeheer                                                 (5)

1.6      PASITEMS

           1.6.1     G
           1.6.2     E
           1.6.3     A
           1.6.4     H
           1.6.5     C                                                              (5)

                                                         TOTAAL AFDELING A:         40

Kopiereg voorbehou                                                 Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Gasvryheidstudies                              4                             DBE/November 2013
                                        NSS – Memorandum

AFDELING B: GASVRYHEIDSKONSEPTE EN GESONDHEID EN VEILIGHEID

VRAAG 2

2.1      2.1.1        Skroeiwond / nat brandwond                                                 (1)

         2.1.2        •   Verkoel die brandplek met koue water/water.
                      •   Enige materiaal/kledingstof wat met die kokende olie bedek is,
                          moet so gou as moontlik verwyder word.
                      •   Monitor die slagoffer se lewenstekens.
                      •   As die arms(s) gebrand is, lig hulle bo hartvalk.
                      •   Ernstige vogbrandplekke moet deur 'n professionele persoon
                          behandel word.
                      •   As klere aan die brandplek vassit, moenie verwyder nie.
                      •   Bedek met nat kompresse.

                                                      (of enige ander relevante antwoord )
                                                                                 (Enige 4)       (4)

2.2      2.2.1        •   Dra 'n koksmus
                      •   Uniform volledig
                      •   Geen juweliersware
                      •   Hare is netjies agter vasgemaak
                      •   Uniform is skoon, gestryk en geen vlekke
                      •   Dra 'n behoorlike sjefbaadjie
                      •   Hare bedek
                                                          (of enige ander sigbaretekens)
                                                                               (Enige 5)         (5)

         2.2.2       •    Wees produktief.
                     •    Werk goed saam ander mense.
                     •    Leer jouself en ander ken.
                     •    Wees kreatief.
                     •    Herken skoonheid om jou.
                     •    Eerlikheid
                     •    Moenie vertroulike inligting openbaar nie
                     •    Goeie interpersoonlike verhoudings
                     •    Positiewe houding/ingesteldheid
                     •    Voorkoms, houding en vaardighede
                                                        (of enige ander relevante antwoord)
                                                                                  (Enige 4)      (4)

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Gasvryheidstudies                             5                          DBE/November 2013
                                       NSS – Memorandum

2.3      Kou kougom
         Trek jou skoene by die werk uit en loop kaalvoet of met pantoffels rond.
         Rondhang of leun op toonbanke terwyl jy met kliënte of kollegas praat.
         In openbare plekke eet.
         Sit op die vloer of grond in publieke of personeelareas.
         Privaat telefoongesprekke.
         Praat te hard met kollegas of vriende.
         Dra T-hemde, veral met logo's of prentjies, onder formele hemde.
         Oorvriendelik met gaste of die gebruik van troetelname soos 'my skat' of
         'liefie'.
         Kritiseer ander kelners.
         Verlaat die restaurant/Help nie gaste nie.
         Verkeerde bestellings
         Verkeerde rekeninge
                                                            (Enige relevante antwoord)       (4)

2.4      2.4.1        Bewusmaking van produk en handelsnaam
                      Ontwikkel 'n goeie bemarkingsinstrument
                      Gebruik goeie reklametegnieke
                      Hou promosiegeleenthede
                      Manier waarop produk aangebied word, bv. verpakking
                      Mededingende pryse
                      Die manier waarop die produk verpak word
                      TV-advertensie, enige multimedia,
                      Strooibiljette
                      reklameborde,
                       radio                                                                 (6)

         2.4.2        Daar moet uitgawes, bronne wees
                      Die bron van geld.
                      Lopende koste/oorhoofse koste
                      Telefoon
                      Munisipale rekening
                      Huur
                      Produksiekoste                                                         (4)
                                                     (enige relevante antwoord)

         2.4.3        Kassiere
                      Sjef
                      Bemarkingspersoneel
                      Bestuurder
                      Toonbankassistente
                      Kelners
                      Skoonmakers
                      Finansiele bestuurder
                      Afleweringsdiens                                (Enige 3)              (3)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Gasvryheidstudies                              6                        DBE/November 2013
                                        NSS – Memorandum

2.5
         2.5.1        Ja                                                                        (1)

         2.5.2       Oordrag:
                     • Mense met TB wat kos hanteer
                     • Hoes en nies op kos
                     • Gebruik ongepasteuriseerde melk
                     • Van persoon tot persoon deur mukusdruppels
                     • Hoes
                     • Nies
                     • Soen
                     • Sing                                                       (Enige 3)           (3)

                     Simptome:
                     • Aanhoudende gehoes
                     • Voel voortdurend moeg
                     • Gewigsverlies
                     • Verlies aan eetlus/aptyt
                     • Koors
                     • Hoes bloed
                     • Nagsweet
                     • Bors pyne
                     • Asemnood / Dispnee
                     (of enige ander relevante antwoord)
                                                                           (Enige 6)                  (6)

         2.5.3       •     Inenting (BCG)
                     •     Ses maande se voortdurende behandeling met medikasie
                     •     Antibiotika vir sekere tipes TB                                      (2)

                                                              TOTAAL AFDELING B:              40

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Gasvryheidstudies                            7                              DBE/November 2013
                                      NSS – Memorandum

AFDELING C: VOEDSELBEREIDING

VRAAG 3

3.1      3.1.1        Groep 1: 65% van R120 = 65/100x 120/1√
                                            = R78 √
                                                                                                     (2)
         3.1.2        Groep 2: Verkoopprys R250 √

                              Totale koste = R60 + 20 + 30 + 10√
                                          = R120 √
                              Netto wins = verkoopprys – totale koste
                                          = R250 - R120 √
                                          = R130,00 √                                            (4)

         3.1.3        Groep 3: Arbeid     =R300,00
                             Totale koste = R725,00
                                      % = 300/725√ x 100/1 √
                                                                                                 (3)
                                             = 41% √

3.2                   REKENAAR                           PER HAND
              Gebruik die nuutste pryse.       Ou pyslyste kan gebruik
              Pryse kan opgedateer word.       word – dan is berekening van
                                               voedselpryse nie reg nie
              Nuutste inligting kan maklik     Resepte kan maklik
              bygevoeg word.                   verander/verfyn word.
                                               Baie papierwerk om by te
                                               hou, indien die nuutste
                                               inligting bygewerk wil word.
              Gebaseer op die nuutste          Verkooppryse nie
              pryse. Verkoopprys is korrek.    noodwendig reg nie.
              Tyd en moeite om                 Vat tyd en moeite om prys-
              resepkoste by te werk            veranderinge te maak.
              verminder.
              Wins/Profyt akkuraat.            Wins/Profyt is moontlik nie 'n
                                               ware weergawe nie.
              Herleiding word outomaties       Herleiding en porsiegroottes
              en netjies gedoen/               moet per hand bereken word.
              porsiegroottes kan bereken       Dit verg moeite en kan
              word.                            verkeerd bereken word.
              In staat om inligting soos       In staat om inligting soos
              bestanddele, mengmetodes         bestanddele, mengmetodes
              en bakprosesse op 'n             en bakprosesse te stoor.
              georganiseerde wyse te           Inligting raak te onnet.
              stoor.
              Maklik leesfoute                 Handskrif kan onduidelik
                                               wees
                                                                                                (6)
                                                 (enige relevante antwoord)       (enige 6)

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Gasvryheidstudies                                8                           DBE/November 2013
                                          NSS – Memorandum

3.3      Hoeveelheid van die item
         Beskrywing van die item
         Naam van die item
         Naam van die departement waar aanvulling moet plaasvind
         Datum
         Voorletters of naam van die persoon wat bestel
         Voorletters of naam van die persoon wat die uitreiking doen / handtekening
         Koste van items uitgereik
         Rekwisisievorm - nommer                                                               (4)
3.4      3.4.1        Basiese mengsel te sag
                      Oond was te koud
                      Nie deurgebak nie
                      Eiers nie genoeg in mengsel ingeklits nie
                      Basiese mengsel nie genoeg gebak nie
                      Eiers almal op dieselfde tyd bygevoeg
                      Nie genoeg geklits nadat die eiers een vir een bygevoeg is nie
                      Nie gelaat om droog te word na bak nie
                      'n Gaatjie is nie oopgemaak vir stoom om te ontsnap na bak nie
                      Verkeerde verhouding van die bestanddele                                   (2)

         3.4.2        Basiese mengsel oorgaar gemaak
                      Oond te koel
                      Te veel vet of botter – verhouding van bestanddele verkeerd                (2)

3.5                               GESKIK               MOTIVERING           ONGESKIK
                          (i) Geroosterde vis en      (i) Die voedsel   (i) Vars
                          gestoomde groente           wat geskik is,    roomgarnale
                                                      het nie
                          (ii) Gestoomde Broccoli     versadigde        (ii) Gebraaide
         Persoon wat      op 'n bed aartappels        vetsure nie –     Vis en Skyfies
         aan 'n                                       Lae GI
         hartsiekte ly    iii) Swartbekboontjie-                        iii)
                          slaai                                         Sitrusverglansde
                                                                        Jambon

                          (i) Swartbek-               (i) Geregte wat   (i)
                          boontjieslaai               nie varkvleis     Sitrusverglans-
                          Broccoli                    insluit nie       de Jambon

                          (ii) Amandel-                                 (ii) Soetsuur
                          semolinakoek                                  Vark
                                                                                               (10)
         Moslem-gas
                          (iii) Vars Roomgarnale

                          (iv) Gestoomde Broccoli
                          op 'n bed aartappels

                          (v) Gebakte Vis en
                          Skyfies

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Gasvryheidstudies                              9                              DBE/November 2013
                                        NSS – Memorandum

3.6      3.6.1        Hors d'oeuvres
                      Sop
                      Braaistuk en bykosse
                      Nagereg                                                                   (4)

         3.6.2       Moet in staat wees om die kos vinnig te bedien.
                     Vermy swaar garnering wat tydrowend is.
                     Moenie dat kos te lank staan voor bediening nie.
                     Doen betyds voorbereiding sodat kos gereed is voor gaste
                     aankom.
                                                           (Enige relevante antwoorde)
                                                                              (enige 3)         (3)
                                                                                                [40]

VRAAG 4

4.1      4.1.1        Lamsrol                                                                        (1)

         4.1.2        Lende / Rib / Nek / Blad / Lies / boud                                         (1)

         4.1.3        Baie bene
                      Vleissnitte is taai
                      Helder pienk kleur
                               (enige relevante antwoord – verwys na 4.1.2)                          (3)

         4.1.4        Ontbeen
                      Vasbind
                      Afranding / Afwerking
                                                                                                 (1)

         4.1.5        Kan netjies in porsies gesny word
                      Kan meer gaste bedien/gaan verder
                      Verbeter die voorkoms van die gereg
                      Paar vrieskasruimte
                      Word eweredig gaar
                      Interessante disse gemaak met goedkoper snitte                             (1)

         4.1.6        Langer stoorlewe in die vrieskas
                      Voorkom groei van bakterië/higiene
                      Voorkom dat dit op ander kos in die yskas drup
                      Verpakking word nie maklik beskadig nie                                    (2)

4.2      4.2.1       •   Lakto-ovo-vegetariër
                     •   Pesco-vegetariër
                     •   Pollo-vegetarier
                     •   Semi- vegetarier                                                        (4)

         4.2.2       Bogenoemde vegetariers eet melkprodukte, eiers en groente,
                     daarom is dit geskik.                                                       (1)

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Gasvryheidstudies                             10                            DBE/November 2013
                                        NSS – Memorandum

4.3      4.3.1        Peulgroente sluit in bone, ertjies en lensies.                               (1)

         4.3.2        Stampmielies-en-bonekerrie
                      Suikerboontjiekerrie met aartappels

                                                     (of enige ander relevante antwoord)           (1)
4.4      4.4.1        Getekstureerde plantaardige proteïen meesal van sojabone
                      gemaak ('Textured Vegetable Protein')                                        (1)
4.4      4.4.2       •    Pampoen/Botterskorsie (grysneut)
                     •    Spinasie
                     •    Suikermielies
                     •    Waterblommetjies
                     •    Marogo                           (Enige relevante antwoord)          (2)

4.5      4.5.1        Roomhorinkie                                                                 (1)

         4.5.2        Skilferkors / blaardeeg / skilferdeeg                                        (1)

         4.5.3        Mille feuilles
                      Tradisionele melktert
                      Konfyttertjies
                      Worsrolletjies/Pasteie
                      Palmiers
                      Tart tartin
                      Bouchées/Vol au vent
                      Beef Wellington
                      Vlaskywe                                                                 (1)

         4.5.4        •    Vryf vet/sny smeer in meel in en lig so hoog as moontlik
                      •    Sif droë bestanddele
                      •    Rol en vou                                        (Enige 2)             (2)

         4.5.5       1:1                                                                      (1)

         4.5.6       Die deeg is gerek in die pan voordat dit gebak is.
                     Oorhantering
                     Nie genoeg rustyd na rol nie                                             (2)

         4.5.7       Meet die bestanddele akkuraat af
                     Hou alles yskoud, bv. Werk o p 'n koue oppervlak
                     Inkorporeer soveel lug as moontlik
                     Hanteer deeg liggies
                     Laat die deeg rus en verkil na elke stap                 (Enige 2)       (2)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Gasvryheidstudies                            11                             DBE/November 2013
                                       NSS – Memorandum

4.6      4.6.1       Stap 3: Om skifting te voorkom/om eweredige koagulering te
                     verseker
                     Stap 4: Om die gelatien te hidreer.
                     Stap 5: Vir dispergering/verspreiding.                                   (3)

         4.6.2       Spoel met koue water uit, moenie afvee nie.
                     Smeer die gelatienvorm.
                     Gebruik Spray 'n Cook                                                    (2)

         4.6.3       Port
                     Chenin Blanc
                     Sauvignon Blanc
                     Gefortifiseerde wyn/ voorbeelde van gefortifiseerde wyne                 (1)

         4.6.4       'Crumbing down' (afborsel)-
                     Borsel vanaf gas se linkerkant.
                     Hou die bord net onder die rand van die tafel met jou linkerhand.
                     Borsel die krummels af met gebruik van 'n gevoude servet
                     Trek die nagereg lepel en -vurk in posisie                               (3)

         4.6.5       Plaas die rekening binne 'n houer of iets wat die houer vervang
                     Bied dit van links af
                     Bied aan die gasheer.
                     As daar nie 'n gasheer is nie, plaas die rekening in die middel van
                     die tafel.
                     Laat genoeg tyd toe vir die gas om die korrekte bedrag geld in
                     die houer te plaas.
                     Bly waaksaam.
                     Kelner kry die houer met geld en die rekening en neem dit na die
                     kassiere toe.                                                           (2)
                                                                                             [40]

                                                                 TOTAAL AFDELING C:            80

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Gasvryheidstudies                             12                           DBE/November 2013
                                        NSS – Memorandum

AFDELING D: VOEDSEL-EN DRANKDIENS

VRAAG 5
5.1      5.1.1        Klein soet of soutige gevulde chouxpoffertjies.                             (1)

         5.1.2        Stoot die trollie tot langs die gas. Laat die gas toe om die
                      nageregte van sy/haar keuse te kies.
                      Wanneer die gas gekies het, plaas die kelner die nageregte op die
                      gastebordjie en garneer.
                      Bedien vanaf die regterkant                                             (2)
         5.1.3        Broodpoeding
                      Sagopoeding
                      Kerspoeding
                      Soufflé
                      Crêpes Suzette
                      Pannekoeke
                      Ryspoeding
                      Creme Brulee
                      Creme caramel
                      Bavarois
                      Mousse
                      Meringues
                      Poffertjies
                                             (enige nageregte met eier as basis)              (2)
         5.1.4        Silwerbediening
                      Gueridon
                      Bordbediening
                      Dis almal formele bedieningstyle en daarom geskik vir 'n
                      eersteklasbediening.                                                    (3)
                      Franse bediening
         5.1.5
                     •   Die meubels moet gemaklik en duursaam wees.
                     •   Gebruik 'n verskeidenheid beligtingseffekte.
                     •   Die kamertemperatuur moet gemaklik wees.
                     •   Die vertrek moet goed geventileer wees.
                     •   Die musiekkeuse moet die tema en tipe kos bedien, versterk.
                     •   Die eetarea moet deeglik skoon gemaak word.       (Enige 4)          (4)
         5.1.6       •   Banketbestuurder/koordineerder
                     •   Assistentbestuurder
                     •   Kelners vir die banketafdeling
                     •   Kroegman
                     •   Wynkelner
                     •   Sommelier                                          (Enige 2)             (2)
         5.1.7       Trollie
                     Bain-marie
                     Konfoor/Vuurtessie
                     Cloche (Koepeldeksel)                                                        (1)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
Gasvryheidstudies                             13                           DBE/November 2013
                                        NSS – Memorandum

5.2      5.2.1        Skemerkelkfunksie                                                     (1)

         5.2.2        • Ja, omdat kos is vingerhappies/hapgrootte
                      • Ja, dit is gepas                                                          (1)

         5.2.3        •   Alle items word van die tafels verwyder.
                      •   Vloere word gestofsuig.
                      •   Ligte word afgeskakel.
                      •   Tafeldoeke word afgehaal en gestuur om gewas te word.
                      •   Oorskietkos word verpak en weggepak.
                      •   Drank word na kroeg teruggeneem.
                      •   Lugversorging word afgeskakel.
                      •   Vensters word toegemaak.
                                           (of enige ander relevante antwoord) (Enige 5)          (5)

         5.2.4        •   Volstruis
                      •   Springbok
                      •   Haas
                      •   Tarentaal
                      •   Kwartel
                      •   Krokodil
                      •   Duif
                      •   Gans
                                                             (enige relevante antwoord)       (2)

         5.2.5       •    Dit moet happiegrootte wees
                     •    Moet die oog vang
                     •    Eenvoudig
                     •    Smaaklik en kleurvol
                     •    Moet verskeidenheid insluit en maklik wees om te herken
                                     (of enige ander relevante antwoord)       (Enige 3)          (3)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
Gasvryheidstudies                            14                            DBE/November 2013
                                       NSS – Memorandum

5.3      5.3.1       Bier/Lager                                                          (1)

         5.3.2       4 –15 grade C/                                                      (1)

         5.3.3       Ja                                                                  (1)

         5.3.4       Daar moet 'n goeie kop (skuim) effens bo die rand van die glas
                     wees, ongeveer 2 cm.
                     Die drinkglas moet effens gekantel wees sodat die kroon (kop)
                     nie te groot is nie.                                                (2)

         5.3.5       Gaan die volgende na:
                     Wynjaar en etikette op wynbottel
                     Bewys van spiritus
                     Datumkodes op bier
                     Lekke uit vaatjies
                     Eenheidgroottes
                     Gebreekte bottels
                     Gebreekte seëls
                     Getal bottels in kas                                               (4)

         5.3.6       Berg wyn in donker om skade deur ultraviolet lig te voorkom.
                     Wyn vereis 'n effens klam plek waar daar geen vibrasies is nie.
                     Plaas bottels op hul sye sodat hulle klam en uitgeswel is en 'n
                     lugdigte seël gee.
                     Roteer wyn op 'n gereelde basis.
                     Berg eenderse wyne saam.
                     Pak wynbottels met die etikette na bo of na voor.
                     Berg rooiwynbottels in 'n effens geligte posisie met die kurk na
                     bo. Dit verseker dat die afsaksel op die bodem bly.
                     Indien wyn in kartonhouers geberg word, maak seker die pyltjie
                     wys na bo.                                                          (4)

                                                             TOTAAL AFDELING D:         40
                                                                 GROOTTOTAAL:           200

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Hospitality Studies Nov 2013 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/hospitality-studies-nov-2013-memo-eng/9d232044-5dde-4b7c-8530-d005ade79f05) — Hospitality Studies · Memo · 2013 · Eng
- [Hospitality Studies Nov 2013 Afr](https://www.hlayiso.com/library/hospitality-studies-nov-2013-afr/47c04dd0-65a4-4f9c-b4ca-67f48ae906a3) — Hospitality Studies · QP · 2013 · Afr
- [Hospitality Studies Nov 2013 Eng](https://www.hlayiso.com/library/hospitality-studies-nov-2013-eng/ba90bfa4-7eb3-4744-a93b-a0b479d739b9) — Hospitality Studies · QP · 2013 · Eng
- [Gr12 HOSP S13 MEMO Afr](https://www.hlayiso.com/library/gr12-hosp-s13-memo-afr/54a8fa9e-cc9a-4464-ad1e-a95000ff6678) — Hospitality Studies · Memo · 2013 · Afr
- [Gr12 HOSP S13 MEMO Eng](https://www.hlayiso.com/library/gr12-hosp-s13-memo-eng/e175c2b7-e78d-4845-ac17-b719412d8a90) — Hospitality Studies · Memo · 2013 · Eng
- [Hospitality Studies Nov 2020 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/hospitality-studies-nov-2020-memo-afr/9ea87a18-3b42-43a7-b421-818ca72d40e8) — Hospitality Studies · Memo · 2020 · Afr

## More from Grade 12 Hospitality Studies

- [Gr 12 Hos Stu ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-hos-stu-atp-2023-24/4e9030f8-f7e2-4194-b34d-54503b168619) — ATP
- [Hospitality Studies May-June 2025 Eng](https://www.hlayiso.com/library/hospitality-studies-may-june-2025-eng/99e20a4e-9fa1-4a1a-9994-1ad55925edbd) — QP · 2025 · Eng
- [Hospitality Studies Nov 2025 Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-hospitality-studies-2025-nsc-november-exam-question-paper/55490c75-abb8-4b8d-8bd0-9317ccd8b064) — QP · 2025 · Eng
- [Hospitality Studies Nov 2025 Afr](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-hospitality-studies-2025-nsc-november-exam-question-paper/bd012d04-38d3-472c-aabe-d1bf858380e9) — QP · 2025 · Afr
- [Hospitality Studies Nov 2024 Afr](https://www.hlayiso.com/library/hospitality-studies-nov-2024-afr/7a21e6ec-19c9-4f3b-bc1d-ef0ef2999d2a) — QP · 2024 · Afr
- [Hospitality Studies Nov 2024 Eng](https://www.hlayiso.com/library/hospitality-studies-nov-2024-eng/3419e83b-be9c-4195-8115-efa7a93b1fcb) — QP · 2024 · Eng

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
