# Hospitality Studies Grade 12 NSC November 2017 Memo (Afr)

> Grade 12 Hospitality Studies memorandum from the NSC November Exam 2017 (Afrikaans), 13 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/hospitality-studies-nov-2017-memo-afr/0caa50fc-76c1-429c-9bfd-bd3383e6f85b
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Hospitality Studies
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2017
- Exam period: NSC November Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 13

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Hospitality Studies](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/hospitality-studies) › [Hospitality Studies Grade 12 NSC November 2017 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/hospitality-studies-nov-2017-memo-afr/0caa50fc-76c1-429c-9bfd-bd3383e6f85b)

## About this document

Hospitality Studies · Grade 12 · NSC November Exam · 2017. Memorandum, 13 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                   NASIONALE
                               SENIOR SERTIFIKAAT
SENIOR CERTIFICATE

                                     GRAAD 12

                               GASVRYHEIDSTUDIES

                                  NOVEMBER 2017

                                  NASIENRIGLYNE

PUNTE: 200

                      Hierdie nasienriglyne bestaan uit 13 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Gasvryheidstudies                            2             DBE/November 2017
                                     NSS – Nasienriglyne

AFDELING A

VRAAG 1

1.1      MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE

           1.1.1      B√
           1.1.2      C√
           1.1.3      A√
           1.1.4      A√
           1.1.5      B/C√
           1.1.6      C√
           1.1.7      B√
           1.1.8      C√
           1.1.9      A√
           1.1.10     D√
                                                                                  (10)

1.2      PASITEMS

           1.2.1     D√
           1.2.2     C√
           1.2.3     G√
           1.2.4     F√
           1.2.5     B√
                                                                                  (5)

1.3      PASITEMS

           1.3.1     B√
           1.3.2     F√
           1.3.3     A√
           1.3.4     E√
           1.3.5     C√                                                           (5)

1.4      EENWOORDITEMS

           1.4.1      Elastien√
           1.4.2      Maaltye op wiele/Meals on wheels√
           1.4.3      Agar/agar-agar√
           1.4.4      Crudités√
           1.4.5      Appel√
           1.4.6      Hepatitis A/aansteeklike geelsug√
           1.4.7      Cholesterol√
           1.4.8      Vrugtariër/vrugtetariër√
           1.4.9      Suzette/crepe Suzette√
           1.4.10     Sterilisasie/UHT√                                           (10)

Kopiereg voorbehou                                           Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Gasvryheidstudies                          3                      DBE/November 2017
                                   NSS – Nasienriglyne

1.5      KEUSE-ITEMS

           1.5.1      B/Eiers√    D/Suiker√        E/Lemmetjies√ H/Botter√               (4)
           1.5.2      B/Eiergeel√ D/Sonneblomolie√                                       (2)
                                                                (enige volgorde)

1.6      EENWOORDITEMS

           1.6.1      Silwer√
           1.6.2      Gueridon√
           1.6.3      Buffet√
           1.6.4      Bordbediening√                                                     (4)

                                                          TOTAAL AFDELING A:             40

Kopiereg voorbehou                                                  Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Gasvryheidstudies                              4                            DBE/November 2017
                                       NSS – Nasienriglyne

AFDELING B:          KOMBUIS EN RESTAURANT BEDRYWIGHEDE
                     HIGIËNE, VEILIGHEID EN SEKURITEIT
VRAAG 2
2.1      2.1.1        Waterige stoelgange /diarree/loopmaag√
                      Naarheid√
                      Braking√
                      Vinnige/ dehidrasie/ernstige waterverlies√
                      Versnelde/vinnige hartklop√
                      Droë slymvliese/droë mond√
                      Spier-/maagkrampe√
                      Lae bloeddruk√                                               (Enige 3)        (3)
         2.1.2        Verlies van water en goeie riolering√
                      Swak sanitêre omstandighede by informele stalletjies√
                      Mense drink besmette water/onveilige waterbronne√
                      Mense eet groente besmet met rioolwater√
                      Mense eet voedsel/vis wat in kontak/gewas is met besmette
                      water√
                      Voedsel/vis wat in kontak met vlieë is √
                      Voedsel/vis wat in kontak met vuil hande is√
                      Swak voeding/VIGS: lae immuniteit√
                      Nie geld vir inentings√
                      Mense wat saam met ander geїnfekteerde mense bly√
                                                                             (Enige 2)              (2)
         2.1.3        Kies voedsel wat nie besmet is nie√
                      Gebruik goed gaargemaakte kos/nie rou√
                      Gebruik water wat nie besmet is nie/gebottelde water/gekookt
                      water/Chemies behandelde water (chloor)√
                      Was hande (met antiseptiese seep/seep)√
                      Bedek/verpak voedsel om dit te beskerm teen vlieë√
                      Gebruik behandelde/skoon water om vrugte en groente te was√
                      Ontsmet/ maak stalletjie skoon, toonbank, apparaat of vadoeke√
                                                                               (Enige 3)            (3)
         2.1.4        Onbehandelde persone kan binne ure sterf weens of uitermatige
                      vloeistofverlies
                      of 10 -20 liter (blou-dood) per dag√/dehidrasie en
                      elektrolietwanbalans√                                 (Enige 2)               (2)
2.2      2.2.1        Eerlikheid/lojaliteit/betroubaar/staatmaak/selfbeheer en integriteit√
                      – jeens kliënt deur nie die handsak en sambreel te vat nie, maar dit
                      te rapporteer√
                      Waaksaamheid/stiptelikheid√ – onmiddellike rapportering van
                      suspisieuse items√
                      Self-respek en respek vir ander – respek ander mense se
                      besittings/handsak en sambreel√
                      Verantwoordelikheid – rapporteer die voorval om te verseker dat
                      die gas se besittings veilig is√
                      Professionalisme√ – hanteer situasie kalm√
                                                    (2 punte vir aspekte en 2 vir motivering)       (4)
Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Gasvryheidstudies                              5                           DBE/November 2017
                                       NSS – Nasienriglyne

         2.2.2        - Indien gaste reeds ingeteken het via die PMS deur die internet
                        of slimfoon te gebruik sal hul besonderhede elektronies oorgedra
                        word na die sisteem.
                      - Voorkantoorklerk sal die gas se naam inlees op die
                        rekenaar/kontroleer persoonlike besonderhede van die gas√
                      - Gaan voort met die bespreking wat gemaak is/bevestig
                        bespreking/rekenaar spoor bespreking op√
                      - Maak 'n uitdruk van registrasiekaart en laat gas teken√
                      - Sodra bespreking op die skerm verskyn, sal 'n kamer toegeken
                        word/ kontroleer kamernr/kyk na beskikbaarheid van kamers/
                        kontroleer kamernommer√
                      - Kontroleer die datum van vertrek/’check-out’
                      - Om uit te teken sal die voorkantoorklerk die gas se naam insleutel
                        om die rekening uit te druk√, die gas moet die bedrag op die
                        rekening betaal en teken√
                      - As gaste uitteken kan rekenaar huishouding/ ander departemente
                        in kennis stel√
                                                                                (Enige 3)         (3)

2.3      2.3.1       - Die bestuur kon besluit het dat die vlak van diens wat hulle in die
                       hotel wil hê op 'n hoë standaard moet wees√
                     - Personeelhouding/gedrag kan verskil: personeel vriendelik,
                       hulpvaardig en bekwaam√
                     - Goed opgeleide personeel, daarom is gaste bereid om vir goeie
                       diens te betaal√
                     - Kwaliteit van voedsel en drank en die bediening daarvan: die prys
                       van geregte/diens kan gekoppel word aan kwaliteit/professionele
                       uitvoering daarvan√
                     - Individue/werkers verskil: die hotel kon passievolle/positiewe/
                       gemotiveerde personeel in diens geneem het√
                     - Goeie spanwerk/spanwerk√
                     - Die goeie diens het ‘n blywende indruk geskep/ goeie ‘word-of
                       mouth√
                     - Meer ervare personeel√
                                                                                  (Enige 3)       (3)

                                                                 TOTAAL AFDELING B:               20

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Gasvryheidstudies                             6                           DBE/November 2017
                                      NSS – Nasienriglyne

AFDELING C:           VOEDING, SPYSKAARTBEPLANNING EN VOEDSEL-
                      KOMMODITEITE
VRAAG 3
3.1      3.1.1        Klein, hapgrootte, southappie√ wat by 'n skemerkelkfunksie bedien
                      word√ of dit kan as voorgereg√ bedien word om die gas se aptyt te
                      stimuleer/aptytwekker/begin van die ete√                                   (2)
         3.1.2        Nierboontjies/(Meksikaanse bonekasserol)√
                      Lensies/ (lensiesop)√                                                      (2)
         3.1.3        Nie geskik√
                      Die spyskaart is 'n la Carte-menu; 'n table d'hôte-spyskaart word
                      gebruik vir 'n banket√
                      'n Banket vereis 'n voorafgekose spyskaart/geregte deur die
                      gasheer/hierdie spyskaart is nie vooraf vasgestel nie√
                      Die spyskaart het te groot verskeidenheid geregte vir gaste√
                      Banketspyskaart moet kleiner geregte hê/geregte te vullend – kan
                      nie 'gereg van die dag' en 'roostergeregte' as twee opeenvolgende
                      gange op die spyskaart hê nie√
                      Gange/geregte komplementeer mekaar nie; herhaling van hoender
                      en bees√
                      Geregte moenie individueel geprys word vir 'n banket nie
                      aangesien gasheer een prys vir die hele maaltyd betaal√
                      Voedsel moet vinnig bedien word by 'n banket – hierdie spyskaart
                      sal tyd neem om te bedien√
                      Voedsel moet vooraf bederei word en op 'n sekere tyd gereed
                      wees/hierdie geregte gaan tyd neem om voor te berei en gaste sal
                      moet wag, wat dus nie geskik sal wees vir 'n banket nie√ (Enige 4)         (4)
3.2                                           SPYSKAART√
                                           FORMELE AANDETE√

                                              Hors d'oeuvre
                                Groente Chinese rolletjies met Soetsuursous√

                                                    Sop
                                                 Lensiesop√

                                Plat du jour/Gereg van die dag/Hoofgereg
                                        Meksikaanse Bonekasserol√
                        Basmatierys√ (Meksikaanse Bonekasserol√with Basmatierys√)
                                               Groenslaai√

                                                 Nagereg
                                    Geposjeerde Peer in Rooi Druiwesap√

                                                     Koffie

                        Datum(maand moet volledig uitgeskryf word/ regs onder /bo)√
                                       (√ formaat korrek: geen pryse,
                           spasiëring/opskrifte/blok/raampie/gesentreer/hoofletters
                        Spyskaart moet slegs geregte vir ‘n vegaan insluit- geen vleis;
                                Basmatirys en Groenslaai sal aanvaar word)                       (10)
Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Gasvryheidstudies                               7                           DBE/November 2017
                                        NSS – Nasienriglyne

3.3      Baklava/geposjeerde pere in rooi druiwesap√
         Jode kan nie suiwelprodukte inneem nadat hulle vleis geëet het nie; beide
         nageregte bevat geen suiwel nie√                               (Enige 2)                  (2)

3.4      3.4.1           NAAM VAN         NAAM VAN SNIT OP GAARMAAKMETODE
                          BIEFSTUK              KARKAS
                       Porterhouse-      Lende√            Rooster, vlakbraai√
                       biefstuk√
                       Tournedos√        Filet√            Rooster, vlakbraai√
                       Beef              Filet√            Vlakbraai/
                       stroganoff√                         Stowe/prut√
                      NB 1ste Kolom: Naam van steak moet korrek wees om punte toe
                      te ken vir kolom 2 & 3                                                       (6)

         3.4.2        - Natuurlik ensieme breek die spiervesels af tydens veroudering√
                      - Vleis is sag√
                      - Meer geur√
                      - Vleis is meer sappig√                                  (Enige 2)           (2)

3.5      3.5.1        Tropiese vrugtebombe√                                                        (1)

         3.5.2        Saratoga-tjops√                                                              (1)

3.6      3.6.1        Voedselkoste/bestanddele√
                      Oorhoofse koste (of vb: elektrisiteit, water, huur, telefoon)√
                      Arbeid√
                      Wins√                                                        (Enige 3)       (3)

         3.6.2        Totale koste   = R85√ – R20√
                                      = R65√                                                       (3)

3.7      3.7.1        Droging√                                                                     (1)

         3.7.2        Sout/asyn√                                                                   (1)

         3.7.3        Veroorsaak dat water nie beskikbaar is                   vir     mikro-
                      organismes/voorkom mikrobiese groei√
                      Inhibeer ensiemwerking√
                      Bakterieë√ kan nie groei in 'n sout √/suur omgewing√
                                                                                     (Enige 2)     (2)
                                                                                                   [40]

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Gasvryheidstudies                                8                         DBE/November 2017
                                         NSS – Nasienriglyne

VRAAG 4

4.1      4.1.1        Broskors/ pâte sucrèe √                                                     (1)

         4.1.2        Ryk√
                      Nie vlokkerig√
                      Ligte/ goudbruin kleur√
                      Bros√
                      Sagte, fyn/bros krummels√
                      Tekstuur is nie kluitjierig of taai√                       (Enige 4)        (4)

         4.1.3        Om te keer dat die kors blase vorm√
                      Om te verseker dat die kors deurgaar word/om ‘n sagte/papperige
                      kors te voorkom√
                      Help dat die kors bros word√
                      As die crème pâtissiér /vulsel gebruik, reeds gaar is√ (Enige 3)            (3)

         4.1.4        Dit sal loperig wees/vla sal nie vorm behou nie√
                      Stysel sal nie behoorlik gelatiniseer nie√
                      Eierproteïen het nie gekoaguleer/gestol nie√
                      Daar kan 'n rou styselsmaak wees√                          (Enige 2)        (2)

         4.1.5        Omvoutertjie ('turnovers')/croissants√                                      (1)

         4.1.6        Konfyt√
                      Gekookte vrugte/ingemaak/compote/verglansde bv. Appel/pere√
                      Bakkersvla/vla√
                      Frangipane√
                      Soet roomkaas√
                      Karamel√
                      Nutella/sjokolade-haselneutsmeer√
                      Sjokolade√                                 (Enige relevante 2)              (2)

4.2      4.2.1        Eclairs/Sjokolade-eclairs√                                                  (1)

         4.2.2        Stoom√                                                                      (1)

         4.2.3        Bros√
                      Hol/goed gepof √
                      Droog binne√
                      Lig in gewig√
                      Ligbruin/goudbruin van kleur√
                      Eweredige grootte/dieselfde grootte √                 (Enige 3)             (3)

4.2.4    (a)          Om verdamping van water te voorkom wat lei tot te min stoom/
                      verander die verhouding/ratio van bestanddele/ eindproduk sal
                      klein volume hê/voorkom dat dit rys/olierige produk√√                       (2)

         (b)          Laat stoom ontwikkel laat deeg rys/vorm 'n holte√√                          (2)

         (c)          Om te verseker dat deeg uitdroog/deurgaar om vorm te behou√√ of
                      voorkom brand van produk√√                                                  (2)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Gasvryheidstudies                              9                          DBE/November 2017
                                       NSS – Nasienriglyne

4.3      4.3.1        Skemerkelkfunksie of vingerete√                                            (1)

         4.3.2        Vingerhappies moet hapgrootte wees/maklik om te hanteer/ met
                      die hand hanteer kan word√
                      Dit moet visueel aantreklik en kleurvol wees/goeie voorkoms/goed
                      gegarneer√
                      Dit moet smaaklik en goed gegeur wees√
                      Dit moet 'n verskeidenheid geure insluit/moenie dieselfde voedsel
                      herhaal/soet en southappies√
                      Bestanddele moet maklik herkenbaar wees√
                      Voedsel moet goed gaargemaak word√
                      Bestanddele van hoë kwaliteit moet gebruik word√
                      Verskeidenheid teksture√
                      Persoonlike en kombuishigiëne is noodsaaklik√
                      Variasie van temperature bv warm en koud√
                      Genoeg/Voldoende hoeveelheid voedsel√
                                                                               (Enige 4)         (4)

         4.3.3        Gevulde eiers√
                      Kaasrissoles√
                      Gekrummelde sampioene√
                      Visgoujounette√
                      Geroosterde varkbrochette√
                      Eiervrugpoffertjies√
                      Hoenderlewertjies in spek toegedraai √
                      Vrugtekebabs√                                             (Enige 2)        (2)

4.4      4.4.1        Koue nagereg√                                                              (1)

         4.4.2

         (a)          Te veel suiker sal jel verswak/hou nie vorm nie/stol nie behoorlik
                      nie√ en vertraag stolproses wat tot gevolg sal hê dat jellie langer
                      vat om te stol√                                                            (2)

         (b)          Te veel suur verswak die jel/sagter jellie√/ smelt makliker stol nie
                      behoorlik nie/ √                                                           (2)

         (c)          Rou pynapple bevat die ensiem bromelien√ verhoed die stolling
                      van die nagereg/ensieme breek gelattien af√                                (2)

4.5      Sherbet: gebruik suiwelprodukte en/of eier of ‘n gegeurde soet oplosbare
         poeier gemaak van versiersuiker en sitroensuur√
         Sorbet: word voorberei sonder suiwelprodukte en/of eiergeel/gemaak met
         vrugtesap en suikerstroop√                                                              (2)
                                                                                                 [40]

                                                                 TOTAAL AFDELING C:              80

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Gasvryheidstudies                            10                         DBE/November 2017
                                      NSS – Nasienriglyne

AFDELING D: VOEDSEL EN DRANKBEDIENING

VRAAG 5

5.1      5.1.1

         (a)          Veiligheidswag/motorwag/parkeer√                                          (1)

         (b)          Rekenaarpersoon/IT persoon/Bemarkingsbestuurder√                          (1)

         (c)          Nagouditeur√                                                              (1)

         5.1.2        Wassery√
                      Wasdiens word aan gaste gelewer en gaste betaal per item –
                      genereer inkomste√
                      Was en skoonmaak van instansie se linne soos bv. lakens,
                      genereer nie 'n inkomste nie√                                             (3)

         5.1.3        Voorkantoor/24 uur ontvangs√
                      Gratis DSTV & Wi-Fi√
                      Swembad√
                      Lugverkoeling√                                (Enige relevante 2)         (2)

5.2.     5.2.1        Bruto binnelandse produk√                                                 (1)

         5.2.2        Dit bring inkomste/geld in deur goedere/voedsel√ en dienste√              (2)

5.3      Naam van die Hotel/ Mayfair Hotel√
         Adres/ Smithstraat 28, Kaapstad√
         Kontakbesonderhede/ 021 488 2888√
         Doel/ Strewe na uitnemende diens, Trots Suid-Afrikaans√
         Logo/       √

         Soort besigheid/ Privaat eienaar√                                     (Enige 4)        (4)

5.4      5.4.1        Goed√
                      Naam van hotel is aangedui /Mayfair hotel √
                      Groot letters/maklik om te lees √
                      Kort beskrywing van produk/diens√
                      Logo/slagspreuk aangedui√
                      Kontakbesonderhede word verskaf/ telefoonnommer/e-pos adres√
                      Eenvoudige taal word gebruik/maklik om te verstaan√
                      Vry van spelfoute√
                      Sleg √– geen pryse word aangedui nie√         (Enige relevante 4)         (4)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Gasvryheidstudies                             11                           DBE/November 2017
                                       NSS – Nasienriglyne

5.5      5.5.1        Webtuiste/internet√
                      E-pos√
                      Telefonies/tele-verkope√                                   (Enige 1)        (1)

         5.5.2        Teikenmark kan onmiddellik bereik word√
                      Adverteerder kan kliënte direk bereik deur telefoon of e-pos√
                      Kan 'n wye gehoor bereik√
                      Internet/webtuiste: Inligting word gereeld opgedateer√
                      Internet/webtuiste: Mense kan baie inligting bekom en gaste se
                      terugvoer lees √
                      Telefoon: telefoonbemarkers kan baie oortuigend wees√
                      Besparing van koste bv spaar papier en ink/ eko-vriendelike
                      omgewing                                                   (Enige 2)        (2)

5.6      5.6.1        Bedreigings:
                      Straatparkering√/ motors kan bedags of snags gesteel
                      word/kaping√
                      Swembad√/ mense kan verdrink√
                      Middestad√/ Raserig/kan onderhewig wees aan roof/bom/brand√
                      24-uur ontvangs√/ gevaarlik in die aand√
                      Kompetisie√/ ander hotelle in die area √             (Enige 3)              (3)

         5.6.2        Geleentheid:
                      - K Naidoo kan besigheid uitbrei – meer hotelle/meer kamers
                        bou√
                      - Kan matriekafskeide/troues aanbied/vermaak√
                      - Dagsorg vir kinders- ouers wat spa bywoon √
                      - Geskenkwinkel√
                      - Drankstalletjie√
                                                          (Enige 3 relevante antwoorde)           (3)

5.7      5.7.1        Om onderhoud/herstelwerk enige tyd van die dag of nag te doen
                      bv. TV, loodgieterswerk, elektrisiteit, lugverkoeling√
                      Roetine onderhoud bv. tuine, verfwerk√
                      Afvalbeheer en hersirkulering vorm ook deel van onderhoud√
                      Herstel en skoonmaak van swembad√
                                                              (Enige 2 relevante antwoorde)       (2)
                                                                                                  [30]

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Gasvryheidstudies                              12                            DBE/November 2017
                                        NSS – Nasienriglyne

VRAAG 6

6.1      6.1.1        Natuurlike√, stil√, rooi√                                    (Enige 2)        (2)

         6.1.2        Wyn-en Spiritusraad se egtheidseël√
                      Dit beteken dat die wyn gesertifiseer is√
                      Kan inligting soos die kultivar verskaf√
                      Dit is 'n waarborg dat inligting wat op die etiket verskyn t.o.v.
                      oorsprong, kultivar en oesjaar met die bottel se inhoud
                      ooreenstem/ oorspronklike produk (nie ‘fake’)√                (Enige 2)       (2)

         6.1.3        15–20°C/Europese/ kamertemperatuur√                                           (1)

         6.1.4        Korrek√
                      Rooiwynglas moet halfvol gemaak word√                                         (2)

         6.1.5        Enige gereg wat die volgende bevat:
                      Bees√
                      Lam√
                      Wildsvleis√
                      Kaasgeregte√
                      Sojageregte/bone/peulgroente √
                      Pasta met proteїen (bv. Lasagne)√
                      Rooivleis√                                                   (Enige 2)        (2)

6.2      6.2.1        'n Persoon wat tot tronkstraf gevonnis in die voorafgaande 10 jaar
                      vir enige oortreding/kriminele rekord, sonder die opsie van boete√
                      Persoon wat 'n ongerehabiliteerde insolvent is√
                      Minderjarige persoon (onder 18)√
                      Man of vrou van enige van bogenoemde gevalle√
                      Skoolbeheerliggame/skoolrestaurante√                      (Enige 3)           (3)

6.3                                             SKUD                        ROER
                       APPARAAT               Gebruik 'n            Gebruik 'n mengglas/
                                       mengfles(‘shaker’)/Twee           roerstokkie/
                                       glase wat inmekaar pas√      lang-of parfait lepel√
                       METODE          Skud vir 10 sekondes/tot      Roer mengsel met
                                            goed gemeng√              ys/vloeistowwe √              (4)

6.4      6.4.1        Na die hoofgereg; voor die nagereg√
                      Verwyder all onnodige items bv sout-en-peperstelle van die tafel
                      Gebruik ‘n kleinbordjie en ‘n diendoek/servet/spesiale skoppie en
                      borseltjie/elektroniese borsel√
                      Hou 'n kleinbordjie op die palm van jou linkerhand√
                      Hou 'n gevoude servet in jou regterhand/tussen 'n vurk en 'n lepel√
                      Begin regs van die gasheer √
                      Staan tussen twee gaste en borsel die helfte van beide se
                      krummels af√
                      Borsel dit met diendoek op kleinbordjie√
                      Borsel vanaf die linkerkant van die gas√
                      Trek nagereglepel en -vurk in posisie√
                      Beweeg antikloksgewys/kloksgewys√
                      Eindig by die gasheer√                                   (Enige 4)            (4)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
Gasvryheidstudies                             13                           DBE/November 2017
                                       NSS – Nasienriglyne

6.5      6.5.1        Konfoor/'Chafing dish'√                                                  (1)

         6.5.2        Om voedsel warm te hou tydens bediening√
                      Bedien voedsel warm op 'n buffettafel√                      (Enige 1)    (1)

6.6      6.6.1       Goed of sleg√
                     Die soort blomme pas by 'n formele funksie√
                     Blommerangskikking benadeel nie die sig van die gaste nie√
                     Blommerangskikking pas by die res van die dékor√
                     Genoeg spasie tussen tafels en stoele om rond te beweeg√
                     Servette is netjies en eenvoudig gevou/nie te veel hantering√
                     Servette verskaf 'kleur/kontras en hoogte√
                     Tafelversierings is netjies en aantreklik√
                     Stoeloortreksels is geskik en harmoniseer met die tafeldoeke√
                     Geen tafelnommers sigbaar nie/tafels nie genommer√
                     Geen sigbare naamkaartjies vir gaste nie √
                     Geen sout-en peperstelletjies op die tafels nie√
                     Geen spyskaarte op die tafels nie√                         (Enige 4)      (4)

         6.6.2        Maak verskoning vir die ongerief√
                      Neem die bord terug na die kombuis√
                      Bedien die korrekte steak op 'n skoon bord/ vra vir die sjef om ‘n
                      ander steak gaar te maak√
                      Moenie met die gaste argumenteer nie√
                      Beheer jou emosies: moenie kwaad word nie/wees kalm, beleefd,
                      behulpsaam√
                      Luister met aandag na die gas√
                      Maak oogkontak en handhaaf 'n positiewe liggaamshouding√
                      Wys begrip en gewilligheid om die saak op te los√
                      Moet nooit die blaam op jouself of 'n sjef in die kombuis sit nie√
                      Moenie iets belowe wat jy nie kan nakom nie/ bied ‘n
                      komplimentêre drankie aan met toestemming√
                      Indien jy nie die situasie kan hanteer nie, roep die maître d' of
                      bestuurder√
                      Hanteeer die gas in ‘n positiewe en professionele manier√
                      Vra die gas of hulle ‘n ander gereg/ n ander steak wil bestel
                                                                                   (Enige 4)   (4)

                                                                 TOTAAL AFDELING D:            60
                                                                     GROOT TOTAAL:             200

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Hospitality Studies Nov 2017 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/hospitality-studies-nov-2017-memo-eng-1/7fc6b7e0-e04c-4a71-be2c-108797a55db0) — Hospitality Studies · Memo · 2017 · Eng
- [Hospitality Studies Nov 2017 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/hospitality-studies-nov-2017-memo-afr-1/795a8320-2115-401b-9868-cdaa4348154f) — Hospitality Studies · Memo · 2017 · Afr
- [Hospitality Studies Nov 2017 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/hospitality-studies-nov-2017-memo-eng/a304f7af-c1d1-450e-bfcb-c9089bfc80c2) — Hospitality Studies · Memo · 2017 · Eng
- [Hospitality Studies Nov 2017 Eng](https://www.hlayiso.com/library/hospitality-studies-nov-2017-eng/f0b71efd-d357-4cd3-bf15-0faa74f1bfbf) — Hospitality Studies · QP · 2017 · Eng
- [Hospitality Studies Nov 2017 Afr](https://www.hlayiso.com/library/hospitality-studies-nov-2017-afr/7fb85b62-2351-4432-816f-fad7808c4e37) — Hospitality Studies · QP · 2017 · Afr
- [HOSP STUDIES GR12 MEMO SEPT 2017 ENG](https://www.hlayiso.com/library/hosp-studies-gr12-memo-sept-2017-eng-1/18f0eddb-9b3b-443d-9cb4-38aff8bbaa1a) — Hospitality Studies · Memo · 2017 · Eng

## More from Grade 12 Hospitality Studies

- [Gr 12 Hos Stu ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-hos-stu-atp-2023-24/4e9030f8-f7e2-4194-b34d-54503b168619) — ATP
- [Hospitality Studies May-June 2025 Eng](https://www.hlayiso.com/library/hospitality-studies-may-june-2025-eng/99e20a4e-9fa1-4a1a-9994-1ad55925edbd) — QP · 2025 · Eng
- [Hospitality Studies Nov 2025 Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-hospitality-studies-2025-nsc-november-exam-question-paper/55490c75-abb8-4b8d-8bd0-9317ccd8b064) — QP · 2025 · Eng
- [Hospitality Studies Nov 2025 Afr](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-hospitality-studies-2025-nsc-november-exam-question-paper/bd012d04-38d3-472c-aabe-d1bf858380e9) — QP · 2025 · Afr
- [Hospitality Studies Nov 2024 Afr](https://www.hlayiso.com/library/hospitality-studies-nov-2024-afr/7a21e6ec-19c9-4f3b-bc1d-ef0ef2999d2a) — QP · 2024 · Afr
- [Hospitality Studies Nov 2024 Eng](https://www.hlayiso.com/library/hospitality-studies-nov-2024-eng/3419e83b-be9c-4195-8115-efa7a93b1fcb) — QP · 2024 · Eng

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
