# Hospitality Studies Grade 12 NSC November 2018 Memo (Afr)

> Grade 12 Hospitality Studies memorandum from the NSC November Exam 2018 (Afrikaans), 13 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/hospitality-studies-nov-2018-final-memo-afr/963a540b-5f9a-4ccf-a0f1-dec99da0fa2b
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Hospitality Studies
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2018
- Exam period: NSC November Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 13

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Hospitality Studies](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/hospitality-studies) › [Hospitality Studies Grade 12 NSC November 2018 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/hospitality-studies-nov-2018-final-memo-afr/963a540b-5f9a-4ccf-a0f1-dec99da0fa2b)

## About this document

Hospitality Studies · Grade 12 · NSC November Exam · 2018. Memorandum, 13 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                 NASIONALE
                             SENIOR SERTIFIKAAT

                                   GRAAD 12

                              GASVRYHEIDSTUDIES

                                 NOVEMBER 2018

                                 NASIENRIGLYNE

PUNTE: 200

                      Hierdie memorandum bestaan uit 13 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                 Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Gasvryheidstudies                            2                     DBE/November 2018
                                     NSS – Nasienriglyne

AFDELING A
VRAAG 1
1.1      MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE
           1.1.1      D√
           1.1.2      B√
           1.1.3      B√
           1.1.4      C√
           1.1.5      A√
           1.1.6      B√
           1.1.7      A√
           1.1.8      D√
           1.1.9      A√
           1.1.10     B√                                                                (10)

1.2      PASITEMS
           1.2.1     C√
           1.2.2     A√
           1.2.3     G√
           1.2.4     B√                                                                 (4)

1.3      EENWOORD-ITEMS
           1.3.1      Menslike hulpbronne/ HR √
           1.3.2      Oorhoofse koste/Bo-koste√
           1.3.3      Crepe Suzette√
           1.3.4      Kollageen/wit bindweefsel√
           1.3.5      Elastien√
           1.3.6      Chakalaka/blatjang√
           1.3.7      Filo√
           1.3.8      Glasering/verglansing√
           1.3.9      Elektroniese√
           1.3.10     Agtien/18√                                                        (10)
1.4      KEUSE (enige volgorde)
           1.4.1     A√C√D√ F√                                                          (4)
           1.4.2     A√D√ E√                                                            (3)
           1.4.3     A√C√                                                               (2)
           1.4.4     B√C√                                                               (2)
1.5.     MATCHING ITEMS
           1.5.1      D√
           1.5.2      H√
           1.5.3      F√
           1.5.4      B/C√
           1.5.5      A√                                                                (5)

                                                           TOTAAL AFDELING A:           40

Kopiereg voorbehou                                                 Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Gasvryheidstudies                              3                              DBE/November 2018
                                       NSS – Nasienriglyne

AFDELING B:           KOMBUIS- EN RESTAURANTBEDRYWIGHEDE;                        HIGIËNE,
                      VEILIGHEID EN SEKURITEIT

VRAAG 2

2.1      2.1.1        Konstante/aanhoudende hoes/meer as drie weke√
                      Koors/ Kouekoors √
                      Nagsweet √
                      Borspyn√
                      Hoes bloed√
                      Verlies aan eetlus√
                      Gewigsverlies√
                      Voortdurende moegheid√
                      Dispnee/Dyspnoea – asemnood/kortasem√                 (Enige 3)              (3)

         2.1.2        Nee/ Werker moet op siekverlof geplaas word √
                      TB is aansteeklik/ Om te voorkom dat dit oorgedra word √
                      Na gaste, voedsel en ander werkers.√
                                                                                                   (3)
         2.1.3        Daar sal werksvloei-onderbreking wees√
                      Minder werkers lei tot laer produktiwiteit√
                      Behoefte vir heropleiding en nuwe aanstelling v werkers√
                      Toename in kostes wat verband hou met versorging en
                      behandeling√
                      Daar sal vakante poste wees/ werkskepping vir ander sjefs√
                      Minder geld sal beskikbaar wees vir beleggings√
                      Werkers verdien nie geld nie/geen geld om te spandeer of
                      belasting te betaal nie√
                      Ekonomiese groei van die besigheid word geïnhibeer/negatiewe
                      impak op die ekonomie/vermengvuldigingseffek√
                                                                               (Enige 3)           (3)

         2.1.4        Mense met MIV het 'n verswakte immuunsisteem√ en die liggaam
                      kan makliker TB opdoen√
                      'n Verswakte immuunsisteem laat TB toe om ander dele van die
                      liggaam, behalwe die longe, te infekteer √
                      TB verhoog die vorming van MIV virusse√            (Enige 2)                 (2)

2.2      2.2.1        Om seker te maak die perseel is veilig deur rond te loop/gereelde
                      rondtes/kyk CCTV√
                      Om op die uitkyk te wees vir ongewone gedrag, insidente of enige
                      suspisieuse persoon of objek en dit te rapporteer aan die
                      toesighouer√
                      Deur met die gaste te praat oor die veiligheid van hulle besittings
                      (hou besittings veilig)/stuur waarskuwings (‘alerts’) na gaste√
                      Moet sigbaar wees by ingang√
                      Deursoek personeellede as hulle aankom en vertrek√                           (2)
                                                                                   (Enige 2)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Gasvryheidstudies                              4                              DBE/November 2018
                                       NSS – Nasienriglyne

         2.2.2        Goeie spanwerk sal lei tot goeie spangees/positiwiteit wat ‘n goeie
                      indruk sal laat√
                      Goeie spanwerk bevorder produktiwiteit√
                      ‘n Goeie indruk lei tot tevrede kliënte wat bereid is om te betaal√
                      Tevrede kliënte is lojaal en keer terug na die besigheid√
                      Kliënte versprei 'n goeie woord/goeie reputasie oor goeie diens√
                      en lok sodoende ander kliënte√
                      Meer kliënte sal die inkomste en wins verhoog√               (Enige 3)       (3)

2.3      Rekenaars kan sjefs op die volgende maniere help:
         Verkope van geregte word aangeteken √
         Minder gewilde geregte kan van die spyskaart verwyder word√
         Die sjef kan geregte vir die spyskaart op die internet soek√
         Die spyskaart en bestanddelekoste kan bereken word√
         Verkoopprys kan maklik bereken word√
         Wins kan maklik bereken word √
         Ontwikkeling en verandering van resepte kan vereenvoudig word√
         Resepte en bestanddele kan gelys word√
         Bestellyste kan maklik en akkuraat opgestel word√
         Metrieke omskakeling kan outomaties gedoen word√
         Porsiegroottes kan op die resep gedoen word√
         Voedingswaardes kan bepaal word√
         Aanlynwoordeboek vir vertaling van spyskaart/bestanddele √     (Enige 4)                  (4)
                                                                  TOTAAL AFDELING B:               20

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Gasvryheidstudies                              5                           DBE/November 2018
                                       NSS – Nasienriglyne

AFDELING C:           VOEDING EN SPYSKAARTBEPLANNING; VOEDSEL-
                      KOMMODITEITE
VRAAG 3
3.1      3.1.1        Koue nagereg √                                                             (1)
         3.1.2                          Crème Pâtissière          Crème Brûlée
                      Bestanddele       Stysel: mielieblom/       Geen stysel: geen
                                        koekmeel√                 mielieblom/ koekmeel√
                                        Geen karamelsuiker√       Gekaramelliseerde
                                        Heel eier√                suiker√
                                                                  Slegs eiergeel √
                                                        (Enige 1)               (Enige 1)
                      Voorberei-        Nie gebak nie√            Gebak√
                      dingsmetode       Gekook en geroer √        Nie gekook en geroer
                                        Bo-op bain-marie op       nie√
                                        stoofplaat/geen bain      Binne-in bain-marie in
                                        marie/kook in kastrol√    oond√
                                        Gebruik nie 'n blaasvlam Suiker gekaramelliseer
                                        nie √                     met 'n blaasvlam/
                                                                  onder rooster√
                                                       (Enige 1)              (Enige 1)          (4)
3.2      3.2.1        Gelyke dele botter , versiersuiker, meel en eierwit√
                      Bros, papierdun beskuitjies/koekies√
                      Bak in verskillende vorms√
                      Fatsoeneer dadelik nadat dit uit die oond kom, terwyl dit warm is√
                                                                                (Enige 2)        (2)
         3.2.2        (a) Om sjokolade te temper maak die sjokolade meer bestand teen
                         smelt/ voorkom smelt van sjokolade√
                          Dit verkry 'n gladde, blink sjokolade voorkoms.√
                          Dit sal hard wees/breek as dit gekraak word/ ferm(‘set’) √             (2)
                      (b) Om suiker te kook tot die verlangde stadium verseker:
                          • 'n ligte bruin kleur/ goudbruin kleur.√
                          • 'n aangename karamelsmaak. √
                          • dat die konsistensie geskik is en dat die spinsuiker vorm
                            behou/ kan dun suikerdrade maak√                                     (2)
         3.2.3        Praline√                                                                   (1)
         3.2.4        Anafilaksis: ernstige allergiese reaksie √
                      Vernouing van keel/ Swelling: tong, lippe of oë√
                      Moeilike asemhaling/versmoor√
                      Braking √
                      Diarree√
                      Maag-/buikkrampe√
                      Ekseem: veluitslag/rooiheid/jeuk√
                      Tintelende sensasie in die mond√
                      Hartkloppings√
                      Verlaagde bloeddruk/voel lighoofdig/floute √              (Enige 4)        (4)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Gasvryheidstudies                             6                              DBE/November 2018
                                      NSS – Nasienriglyne

3.3                   Dit is nie geskik nie√ want die koekstruif het:
                      te veel suiker/verhoog bloedsuiker/glukose√
                      vet in die room/ vla/vet in eiergele√
                      slegs verfynde stysel√
                      Geen hoë-vesel bestanddele/geen komplekse koolhidrate√
                                                                           (Enige 2)              (3)

3.4      3.4.1        Hidreer/spons gelatien/week√
                      Sprinkel poeier oor koue water/vloeistof√
                      Laat dit staan / week vir twee minute of langer√ / om vloeistof te
                      absorbeer en te swel√                                   (Enige 3)           (3)

         3.4.2        Agar-agar/ gom verkry van seewier√                                          (1)

         3.4.3        3,4-6g OF 10ml√ want:
                      1 vel gelatien is gelyk aan 1,7g-3g/5ml √
                      dus:
                      2 velle is 1.7g x 2 = 3.4g of 5mlx2= 10ml √
                      (Nota: vermenigvuldig die hoeveelheid met 2)                                (2)

3.5      3.5.1        Pollo-vegetariër√
                      Pesco-vegetariër √
                      Pollo-pescatariër/semi- vegetariër √
                      Flexitariër√
                      Lacto-ovo vegetariër √
                      Rede: Dieet van die bostaande vegetariërs sluit melk,
                      suiwelprodukte, eiers en vrugte in √ (Enige 3 vegetariërs + rede)           (4)

         3.5.2        Dit is hoog in proteïen/essensiële aminosure bv. lisien√
                      Laag in vet√
                      Cholesterolvry√
                      Natuurlike bron van vesel√
                      Glutenvry√
                      Hoog in vitamien B √
                      Hoog in minerale/ soos kalium, yster en magnesium√
                      Ryk in anti-oksidante√
                      Laer GI√
                      Dit gee verskeidenheid aan die dieet√
                      Meer bekostigbaar/relatief goedkoop√
                      Langer raklewe√
                      Geredelik/maklik beskikbaar√                            (Enige 5)           (5)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Gasvryheidstudies                           7                                DBE/November 2018
                                    NSS – Nasienriglyne

3.6                           Sterilisering van bottels       Seël van bottels
                Verduidelik   Was bottels in warm,            Bedek bottel dadelik
                die           seperige water/ was met         met    deksel/   terwyl
                toepassing    anti-bakteriese middel√         mengsel warm is√
                van die       Kook 10 minute of langer√
                tegniek       in 'n houer met kookwater√
                              Droog onderstebo in oond√
                              Bottels kan in mikrogolf
                              geplaas word tot water
                              kook √
                              Steriliseer die deksels soos
                              hierbo√            (Enige 3)                     (Enige 1)
                Rede vir      Vernietig/dood     bakterieë/   Geen lug beskikbaar om
                die           mikro-organismes √              in of uit te gaan nie/
                toepassing    Verleng rakleeftyd√             verminder oksidasie√
                van die                                       Mikro-organismes kan
                tegniek                                       nie vermeerder/geen
                                                              agteruitgang. √
                                                              Verleng rakleeftyd√
                                               (Enige 1)                     (Enige 1)            (6)
                                                                                                  [40]

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Gasvryheidstudies                             8                              DBE/November 2018
                                      NSS – Nasienriglyne

VRAAG 4
4.1      4.1.1
                       Gereg                    Beesvleissnit
                       A Tournedo               Filet√
                       B Geroosterde Sirloin    Lende√                                            (2)
         4.1.2        Vermeerder die porsies√
                      Gee meer geur√
                      Verbeter voorkoms√
                      Maak dit meer sappig/vogtig/nie droog nie√
                      Skep meer interessante geregte√
                      Dit kan voedingswaarde verhoog √                         (Enige 4)          (4)
         4.1.3        Gebruik ‘n skoon rooster√
                      Borsel rooster met suurlemoen/roosmaryn/uie om geur te gee√
                      Gebruik steenkoolbrikette of nie-giftige hout√
                      Rooster ±10cm bokant matige kole/ plaas op ‘n rooster; nie direk
                      op kole/nie te warm nie√
                      Rooster moet aptytwekkende ruitpatroonmerke op die vleis los√
                      Moenie vleis sout voordat dit gerooster word nie√
                      Hou/ rus steak by kamertemperatuur voordat dit gerooster word √
                      Gebruik vleistange/moenie met 'n vurk omdraai nie√
                      Borsel die rooster met olie om te voorkom dat dit vassit√                   (3)
                      Rooster aan een kant, laat vanself loskom en draai om√
                      Rooster vleis tot liggaar of medium om sagte vleis te
                      verseker/rooster vir dieselfde tyd aan beide kante/roteer √
                                                                                (Enige 3)
         4.1.4        Klam hitte word vir taai vleissnitte/voorkwart gebruik√
                      Steaks is sag/het nie baie bindweefsel/kollageen wat versag moet
                      word nie√
                      Spiervesel word taaier as klam hitte toegepas word/ sal
                      taai/rubberig word√
                      Vleissappe gaan verlore in water/ nutriëntverlies√                          (2)
                      Vloeistofverlies het minder geur tot gevolg √               (Enige 2)
         4.1.5        Truffels√
                      Foie gras/eendlewer√
                      Crouté√
                      Enige sous (bv. Madeira)√
                      Enige groente (bv. geroosterde groente)√
                      Stysel (bv. Kapokaartappels)√
                      Slaai (bv. Griekse slaai)         (Enige relevante 2 antwoorde)             (2)

4.2      4.2.1        Totale koste= voedselkoste pp x aantal gaste + oorhoofse faktore
                      200 x R200 = R40 000√
                      (R40 000) + R500 + R300√
                      =R40 800 √                                                                  (3)

         4.2.2        R40 800 x 50% (50/100)√
                      =R20 400 √
                      OF
                      R40 800 / 2√= R20 400 √        OF     R20 400/2=R10 200 √                   (2)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Gasvryheidstudies                             9                             DBE/November 2018
                                      NSS – Nasienriglyne

         4.2.3        A   Aalwynspyseniers √
                      B   Hoërskool Witteklip √
                      C   3½ uur/18:30-22:00√
                      D   4 November 2018 √                                                      (4)

4.3      4.3.1        Vierings: verjaarsdae√/troues√ / herdenkings√/ begrafnisse√/
                      matriekafskeid/ teepartytjie√
                      Sosiale geleenthede/vermaak√/
                      Prysuitdelingsfunksies/merietefunksies√
                      Bemarkingsfunksies/produkte/media bekendstellings√
                      Besigheidskakeling/funksies√/fondsinsamelings√ (Enige geskikte 3)          (3)

         4.3.2        Klein, hapgrootte√, southappies√
                      Aantreklik gegarneer√
                      Drie dele: basis, smeer en garnering√
                      Kan met aspiek geglaseer word om uitdroging te voorkom√
                                                                            (Enige 3)            (3)

         4.3.3        (a) Voorkoms: Swak√
                      Geen kleurvariasie: te veel wit en pienk kleure√
                      Happies is nie almal klein/hapgrootte bv quiche √
                      Goed√ -Verskillende vorme: rond, lank, ens.√
                                                            (Enige relevante 2 antwoorde)
                      (b) Bestanddele gebruik: Goed√
                      Toepaslike bykomstighede√
                      Verskillende voedselgroepe ingesluit√
                      Sout en soet happies ingesluit√
                      Swak√ -Te veel visgeregte: salm, tuna, sushi√
                      Hoog in stysel/koolhidrate√
                      Ryk in vet: mayonnaise, room, sjokolade√
                      Nie genoeg vegetariese opsies √       (Enige relevante 2 antwoorde)        (4)

4.4      4.4.1        A Broskors/ pate sucree √
                      B Skilferkors/ ru-skilferdeeg/blaardeeg√                                   (2)

         4.4.2        A Biltong, Feta en Prei-Quiche/Mini Canapes√
                      B Bouchées met suurlemoensmeer en room/ Mini Canapes √                     (2)

4.5      4.5.1        Indien te veel eier op een slag bygevoeg word, is die mengsel on-
                      herstelbaar/geruїneer omdat vet nie geëmulsifiseer is nie√
                      Te veel eier kan aanleiding gee tot 'n loperige deeg √
                      Die deeg kan nie behoorlik gevorm of gespuit word nie√
                      Eindprodukte het 'n swak vorm /geen holte/plat/digte tekstuur√
                                                                                 (Enige 2)       (2)

         4.5.2        Spuitsak/plastieksak√
                      Spuitpunt√
                      Twee√ lepels√                                             (Enige 2)        (2)
                                                                                                 [40]

                                                                 TOTAAL AFDELING C:              80

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Gasvryheidstudies                             10                           DBE/November 2018
                                      NSS – Nasienriglyne

AFDELING D: SEKTORE EN LOOPBANE; VOEDSEL- EN DRANKDIENS

VRAAG 5

5.1      5.1.1        Visueel/plakkaat√                                                          (1)

         5.2          Mamelodi skoolleerders√, onderwysers√ en ander personeel√
                      Munisipale werkers√
                      Mamelodi gemeenskapslede/ mense wat ‘n vinnige ete nodig het/
                      ouers van die leerders√                                                    (3)

         5.3          Helder kleure wat die oog vang√
                      Groot letters/skrifgrootte lees maklik/inligting sigbaar√
                      Interessante prentjies/foto’s√
                      'n Groot spasie of 'n klein advertensie op 'n skoon vel papier√
                      Netjies en aantreklik√
                      Trek potensiële kliënte se aandag deur woorde te gebruik soos
                      GRATIS/ dui promosies aan√
                      Alle korrekte inligting is beskikbaar/ geen spelfoute of taalfoute√
                      Nie te besig nie/Nie te vol/te veel inligting nie √
                      Pas kunselemente en -beginsels toe√
                      Sluit besigheidsinligting in: naam, kontakbesonderhede, adres√
                      Produkinligting: prys, slagspreuk, beskrywing van produk √
                      Gebruik eenvoudige/verstaanbare taal√                   (Enige 5)          (5)

         5.4.         Brosjures, pamflette√
                      Gedrukte media√ OF plaaslike koerante√
                      Oudio √ OF plaaslike radiostasie√
                      Oudio-visueel OF TV √
                      Elektronies/e-pos/aanlyn√
                      Sosiale media: Facebook, Instagram, Whatsapp, sms√
                      Produkvoorbeelde /promosie-items√
                      ‘Word-of mouth’√
                      Advertensiebord√                                          (Enige 3)        (3)

         5.5          Naam van eienaar/besigheid√: Nomhle√
                      Besigheidsadres√: Mamelodi uitbreiding No 63 √
                      Soort besigheid√: Alleeneienaar√
                      Besigheidsbeskrywing/Tipe besigheid√: middagetekafee of
                      wegneemeteplek√
                      Operasionele plan/Personeelplan√: Rekenkundige, Sjef,
                      Verkoopsdame√
                      Produk/Diensbeskrywing√: Bunny chows, vetkoek met maalvleis,
                      worsbroodjies en burgers√
                      Bemarkingsplan√: plakkaat√                            (Enige 6)            (6)

         5.6          Tuisnywerhede kan die bunny chows, vetkoek, worsbroodjies en
                      burgers van Nomhle bestel√
                      Sy kan straatverkopers van produkte verskaf√
                      Kinderverjaarsdagpartytjies: verskaf worsbroodjies en burgers√
                      Aflewering van bunny chows, vetkoek, worsbroodjies en burgers√
                      Kelner√, onderhoud√, sekuriteit√ skoonmaker√skottelgoedwasser√
                      Koop groente van ‘n boer √        (Enige ander relevante 3)                (3)
Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Gasvryheidstudies                            11                          DBE/November 2018
                                     NSS – Nasienriglyne

         5.7          Betaal personeel se salarisse√
                      Kontroleer bankprosedures√
                      Sien om na die ouditeuring van fondse√
                      Verseker die betaling van BTW√
                      Hou besigheid se bates veilig√
                      Betaal skuldeisers/maandelikse uitgawes/rekeninge√
                      Hou boek van geld wat inkom en uitgaan uit besigheid√
                      Berei finansiële verslae voor√
                      Stel begrotings op√
                      Hanteer inkomstebelasting/SARS√
                      Hanteer rekeningnavrae√                                 (Enige 3)        (3)

         5.8          Wassery√: vir die was van tafeldoeke√
                      Bemarking√: advertensie deur die plakkate√
                      Voorkantoor√: verkoopdsdame maak kontak met die kliënte√
                      Onderhoud√: om te verseker dat die stowe en riool in werkende
                      toestand is √
                      Sekuriteit√: om perseel te beveilig √
                      Menslike hulpbronne√: aanstel en afdank van personeel√
                                                                         (Enige 3 × 2)         (6)
                                                                                               [30]

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Gasvryheidstudies                             12                            DBE/November 2018
                                      NSS – Nasienriglyne

VRAAG 6

6.1      6.1.1 (a) Maître d’hôtel moet die probleem ondersoek√
                   Bly kalm; beheer jou emosies √
                   Wys bereidwilligheid om gaste te help/gee aandag aan gaste√
                   Vra om verskoning√
                   Moenie met die kliënt stry nie√
                   Erken die klagte en bedank die gas dat hulle dit onder jou aandag
                   gebring het√
                   Moenie die blaam op jouself of iemand anders plaas nie√
                   Moenie iets belowe wat jy nie kan verskaf nie√
                   Hou die gaste ingelig oor die vordering met hulle voedsel/lig gaste
                   in oor die probleem√
                   Stel alternatiewe geregte voor wat nie so lank sal neem nie√
                   Bring vir die gaste ‘n komplimentêre drankie/broodrolletjies met die
                   toestemming van die bestuurder√                            (Enige 4)          (4)

         6.1.1 (b) Bly kalm: kelner en gas√
                   Beheer jou emosies en neem beheer van die situasie√
                   Vra gas beleefd/ferm om die restaurant te verlaat/sagter te praat√
                   Verskuif gaste na ‘n ander tafel√
                   Moenie meer alkoholiese drank aanbied nie√
                   Nie-alkoholiese drank/koffie kan vir die gas aangebied word√
                   Hou die insident so stil as moontlik√
                   Roep sekuriteit/maitre d’ om die probleem te hanteer√
                   Maak verskoning teenoor die ander gaste vir die geraas (Enige 5)              (5)

         6.1.2        Bedien 'n komplimentêre drankie/gereg√
                      Kontroleer die gas na 'n tydjie om te kyk of alles wel is√
                      Skakel die gas binne 'n week om op te volg of hy/sy tevrede is met
                      hoe die probleem opgelos is√
                      Bou en handhaaf 'n goeie verhouding√                       (Enige 1)       (1)

         6.1.3        Was in skoon, warm, seperige water√
                      Spoel af in warm water (± 60 °C ) √
                      Lugdroog √
                      Poleer met 'n skoon droë lap/vadoek√
                      Indien daar watermerke is, doop toerusting in baie warm water vir
                      'n paar oomblikke en poleer met 'n droë, skoon lap√
                      OF
                      Maak seker dat eetgerei skoon is√
                      Bestudeer die spyskaart en dek die eetgerei dienooreenkomstig√
                      Verseker dat die eetgerei reguit/in lyn met oorkantste cover is√
                      Dek eetgerei 1-2 cm van die rand van die tafel√
                      Gebruik ‘n hoofgereg/entréebord om die spasie tussen die tafelmes
                      en –vurk te bepaal√
                      Maak seker dat al die covers dieselfde lyk√              (Enige 3)         (3)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
Gasvryheidstudies                             13                             DBE/November 2018
                                      NSS – Nasienriglyne

6.2      6.2.1        Pienk/ligrooi/blush√
                      Motivering: Dit is 'n rosé/doppe van druiwe is verwyder/mengsel
                      van wit en rooi wyn√                                                     (2)

         6.2.2        6/ 7/ 8ºC√                                                               (1)

         6.2.3        Brut: Baie droog√                                                        (1)

         6.2.4                         Wyn A                            Wyn B
                       Vervaardigings- Charmat (tweede                  Champagne
                       metode          fermentasie in die tenk) √       (tweede
                                       Cap Classique√                   fermentasie in
                                       Tenkmetode√                      die bottel)√
                                       Karbonisasie√
                                       Oordragmetode√ (Enige 1)
                       Oorsprong       Roederer Estate,                 Frankryk√
                                       Anderson Valley,
                                       Kalifornië, USA √                                       (4)

         6.2.5        Kaviaar√
                      Oesters√                                                   (Enige 1)     (1)

6.3      Perseelverbuik/op-die-perseel√
         Alkohol word verbruik op die perseel waar dit gekoop word en kan nie
         weggeneem word nie, bv. hotelle en restaurante√
         Buite-perseel/af van die perseel√
         Vir drankwinkels wat drank verkoop wat dan op 'n ander plek verbruik word √
         Dag/tydelike/’event’√ – lisensie is slegs geldig vir ‘n sekere tyd/tydelik√
                                                                                     (2 x 2)   (4)

6.4                   Vra gaste of hulle gereed is om te bestel√
                      Lig kliënt in oor promosies/ spesiale aanbiedinge√
                      Neem die bestelling aan die regterkant van die gasheer eerste√ en
                      werk anti-kloksgewys√ rondom die tafel√eindig by gasheer√
                      Neem die bestelling vir die voor- en hoofgeregte√
                      Vermeld enige dieetversoeke√
                      Herhaal die bestelling om te verseker dat dit korrek is√
                      Voltooi die kombuisbestellingsvorm insluitend dieetversoeke√
                      Plaas die bestelling by die kombuis/bestelling korrek geplaas√
                      Rekordeer die bestelling vir rekeningdoeleindes√          (Enige 4)      (4)

                                                                 TOTAAL AFDELING D:            60
                                                                     GROOTTOTAAL:              200

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Hospitality Studies Nov 2018 FINAL Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/hospitality-studies-nov-2018-final-memo-eng/4cdf167c-e681-44bc-a84c-fa83d2c48fd0) — Hospitality Studies · Memo · 2018 · Eng
- [Hospitality Studies Nov 2018 Afr](https://www.hlayiso.com/library/hospitality-studies-nov-2018-afr/b5cf4304-a111-4e3a-b7c1-4d1d658c7987) — Hospitality Studies · QP · 2018 · Afr
- [Hospitality Studies Nov 2018 Eng](https://www.hlayiso.com/library/hospitality-studies-nov-2018-eng/f569c6b4-5af1-4515-871c-f4cf4ea1463f) — Hospitality Studies · QP · 2018 · Eng
- [Hospitality Studies May June 2018 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/hospitality-studies-may-june-2018-memo-afr/194d73b2-85e0-4bb9-ad52-47005665fbd1) — Hospitality Studies · Memo · 2018 · Afr
- [Hospitality Studies May June 2018 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/hospitality-studies-may-june-2018-memo-eng/3543763c-ba37-46b6-803b-df15c5c0e7e2) — Hospitality Studies · Memo · 2018 · Eng
- [Hospitality Studies May June 2018 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/hospitality-studies-may-june-2018-memo-eng-1/2d87933b-4dcc-4a94-be30-61a805f47ddb) — Hospitality Studies · Memo · 2018 · Eng

## More from Grade 12 Hospitality Studies

- [Gr 12 Hos Stu ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-hos-stu-atp-2023-24/4e9030f8-f7e2-4194-b34d-54503b168619) — ATP
- [Hospitality Studies May-June 2025 Eng](https://www.hlayiso.com/library/hospitality-studies-may-june-2025-eng/99e20a4e-9fa1-4a1a-9994-1ad55925edbd) — QP · 2025 · Eng
- [Hospitality Studies Nov 2025 Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-hospitality-studies-2025-nsc-november-exam-question-paper/55490c75-abb8-4b8d-8bd0-9317ccd8b064) — QP · 2025 · Eng
- [Hospitality Studies Nov 2025 Afr](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-hospitality-studies-2025-nsc-november-exam-question-paper/bd012d04-38d3-472c-aabe-d1bf858380e9) — QP · 2025 · Afr
- [Hospitality Studies Nov 2024 Afr](https://www.hlayiso.com/library/hospitality-studies-nov-2024-afr/7a21e6ec-19c9-4f3b-bc1d-ef0ef2999d2a) — QP · 2024 · Afr
- [Hospitality Studies Nov 2024 Eng](https://www.hlayiso.com/library/hospitality-studies-nov-2024-eng/3419e83b-be9c-4195-8115-efa7a93b1fcb) — QP · 2024 · Eng

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
