# Hospitality Studies Grade 12 NSC November 2020 Memo (Afr)

> Grade 12 Hospitality Studies memorandum from the NSC November Exam 2020 (Afrikaans), 17 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/hospitality-studies-nov-2020-memo-afr/9ea87a18-3b42-43a7-b421-818ca72d40e8
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Hospitality Studies
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2020
- Exam period: NSC November Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 17

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Hospitality Studies](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/hospitality-studies) › [Hospitality Studies Grade 12 NSC November 2020 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/hospitality-studies-nov-2020-memo-afr/9ea87a18-3b42-43a7-b421-818ca72d40e8)

## About this document

Hospitality Studies · Grade 12 · NSC November Exam · 2020. Memorandum, 17 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                           SENIOR SERTIFIKAAT/
                      NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT

                                     GRAAD 12

                               GASVRYHEIDSTUDIES

                                  NOVEMBER 2020

                                   NASIENRIGLYNE

PUNTE: 200

                      Hierdie nasienriglyne bestaan uit 17 bladsye

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Gasvryheidstudies                           2                         DBE/November 2020
                                        SS/NSS- Nasienriglyne

AFDELING A

VRAAG 1

1.1      MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE

           1.1.1       C√
           1.1.2       A√
           1.1.3       B√
           1.1.4       C√
           1.1.5       B√
           1.1.6       D√
           1.1.7       B√
           1.1.8       A√
           1.1.9       C√
           1.1.1       D√                                                                    (10)

1.2      PASITEMS

           1.2.1      D√, iii√
           1.2.2      C√, ii√
           1.2.3      A√, v√                                                                 (6)

1.3      PASITEMS

           1.3.1      F√
           1.3.2      E√
           1.3.3      B√
           1.3.4      C√                                                                     (4)

1.4      EENWOORD-ITEMS

        1.4.1       Éclair/Sjokolade Eclair√
        1.4.2       Fleuron√
        1.4.3       Vrugtesmeer/'curd'/Lemon curd√
        1.4.4       Tong√
        1.4.5       Stroop√
        1.4.6       Purr/Filodeeg√
        1.4.7       Flexitariër/Semi-vegetarier√
        1.4.8       Yorkshire-poeding√
        1.4.9       Bedruip/bedruiping√
        1.4.10      Gefortifiseer√                                                           (10)

1.5.     KEUSE-ITEMS             Enige volgorde

           1.5.1       A√, B√, D√, E√                                                        (4)
           1.5.2       B√, D√, E√, H√                                                        (4)
           1.5.3       A√,C√                                                                 (2)

                                                                TOTAAL AFDELING A:                 40

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Gasvryheidstudies                               3                              DBE/November 2020
                                       SS/NSS- Nasienriglyne

AFDELING B: KOMBUIS- EN RESTAURANTBEDRYWIGHEDE
            HIGIËNE, VEILIGHEID EN SEKURITEIT
VRAAG 2
2.1      2.1.1           Braking√
                         Naarheid√
                         Moegheid /Tamheid√
                         Duiseligheid√
                         Verlies aan aptyt/Geen eetlus√
                         Abdominale pyn/maagpyn√
                         Hoofpyne√
                         Koors √
                         Ontwatering/Dehidrasie√                                    (Enige 2)        (2)
         2.1.2         Matthew stel die bejaardes in gevaar, omdat Gastroënteritis
                        aansteeklik is/kan voedsel besmet/kruiskontaminasie kan
                        plaasvind√
                       Bejaardes kan makliker deur bakteriee aangesteek word omdat
                        hulle in ‘n hoë risikogroep/ dit is lewensbedreiginend en kan die
                        dood veroorsaak√ /omdat hulle immuunsisteem swak is/minder
                        doeltreffend is √                                        (Enige 2)            (2)
         2.1.3        Matthew moes:
                       Beter persoonlike higiëne toegepas het bv.
                        Handewas/sanitering√
                       Sy werkgewer so gou as moontlik in kennis gestel het√
                       Nie verder gewerk het as hy diarree het nie/nie met kos werk
                        nie√                                                  (Enige 2)               (2)
         2.1.4         Dit gaan lei tot slegte 'word of mouth' vir die hotel/aanlyn
                        kommentaar/slegte terugvoer/swak publisiteit√
                       Dit sal 'n negatiewe impak op die beeld van die hotel hê √
                       Minder mense sal die hotel besoek/verlies aan kliënte √
                       Dit kan lei tot 'n verlies aan wins√
                       Hulle kan die hotel vervolg/vra vir terugbetaling/mediese
                        uitgawes√
                       Hotel kan moontlik sluit/Boete kry van Gesondheidsinspekteure √
                                                                                    (Enige 3)         (3)
2.2      2.2.1        CHOLERA:
                       Veroorsaak deur die bakterieë/ Vibrio cholera-bakterie√
                       Drinkwater wat gekontamineer is met die cholera-bakterie (Nie
                        vuil/onbehandelde water nie)√
                       Eet van voedsel wat in kontak met gekontamineerde water,
                        vlieë of vuil hande was√
                       Kontak met geȉnfekteerde mense √                    (Enige 2)                 (2)
         2.2.2            Verlies aan werkmag/mannekrag/minder chefs√
                          Industriële vooruitgang word negatief affekteer/onderbreking in
                           werkvloei√
                          Verlies aan produktiwiteit√
                          Lei tot handelsverliese en verlies aan inkomste/Besigheid verloor
                           geld√
                          Werkers moet ingehuur word/weer opgelei word√ (Enige 2)                    (2)

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Gasvryheidstudies                         4                                 DBE/November 2020
                                     SS/NSS- Nasienriglyne

2.3      2.3.1           Point-of-sales system (POS)/ Elektroniese betaalpuntsisteem
                          (EPOS)√                                                                 (1)

         2.3.2           Bestellings gaan direk vanaf die restaurant na die kombuis/die
                          bestellingsproses word vereenvoudig/is makliker √
                         Bespaar tyd/dit is vinniger√
                         Verhoog produktiwiteit/min of geen papierwerk nie√
                         Hou rekord van die huidige voedselbestellings/bestellings raak
                          nie verlore of bly vergete nie/logiese volgorde van bestellings√
                         Kelners/ gaste weet in watter stadium hul
                          voedselvoorbereiding is√
                         Ondersteunend in die akkuraatheid van gaste se
                          rekeninge/minder foute op gaste se bestellings/rekeninge √
                                                                               (Enige 3)          (3)

         2.4             Vlakke van opleiding verskil bv. vaardig/geskoolde vs
                          onopgelei√
                         Vlakke van dienslewering kan uitmuntende diens vs basiese
                          diens wees volgens stergradering√
                         Goed opgeleide werknemers werk in formele/'up-market'-
                          ondernemings (bo-mark) waar gaste bereid is om te betaal vir
                          'n hoë vlak van diens/tipe diens is verwant aan die prys√
                         Die bestuur besluit watter tipe diens word aangebied√
                         In meer informele ondernemings/wegneemete-plekke is die
                          vlak van dienslewering soms nie so goed nie√
                                                                                 (Enige 3)        (3)
                                                                 TOTAAL AFDELING B:               20

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Gasvryheidstudies                               5                           DBE/November 2020
                                       SS/NSS- Nasienriglyne

AFDELING C: VOEDING EN SPYSKAARTBEPLANNING;
            VOEDSELKOMMODITEITE
VRAAG 3

3.1      3.1.1        (a)       Die suur in suurlemoensap versag die gluten√ in die deeg
                                Dit maak die deeg meer elasties √ en makliker om uit te
                                 rol√
                                Dit verhoed krimping√
                                Voorkom die verkleuring van die deeg√          (Enige 1)           (1)
                      (b)       Vette dra by tot die rysvermoë/vorm lagies√
                                Gee tekstuur en gevoel in die mond/smelt in die mond√
                                Ryk geur/versterk die geur√
                                Versterk die kleur√                             (Enige 3)          (3)
         3.1.2             Draai toe in kleefwerende-/plastiese omhulsel/verseëlde
                            verpakking√
                           In 'n lugdigte houer/droë berging vir tot twee weke√
                           Kan gevries word tot drie maande√                    (Enige 2)          (2)
         3.1.3             Vrugtesmeer/”curd” bv.suurlemoensmeer√
                           Crème Pâtissière/Bakkersvla (nie net Vla nie)√
                           Karamel/Caramel Treat√
                           Sjokolademousse (enige mousse verskeidenheid)√
                           Frangipani√
                           Chiffon√
                           Enige Konfyt√
                                  (Enige 2 relevante soetvulsels wat ingespuit kan word)            (2)
         3.1.4             Inaktiveer ensieme√
                           Vernietig sekere mikroörganismes/bakterieë√
                           Veiliger om te eet/voorkom siektes bv.Tuberkulose/TB
                           Preserveer/verleng die raklewe van die room√        (Enige 2)           (2)
3.2                        Roomys/Sherbet√                                                         (1)
3.3      3.3.1             Skei die gelatienvelle van mekaar√
                           Week/Hidreer in koue water/vloeistof√ vir 15 minute tot sag/jel-
                            agtig/jel konsistensie√
                           Verwyder die velle uit die water/vloeistof√
                           Druk/Verwyder die oortollige water/vloeistof versigtig uit√
                           Smelt die gelatienvelle/dispergeer in mikrogolf of oor/in warm
                            water√ en voeg dan by die kaaskoek-mengsel√            (Enige 3)        (3)

         3.3.2             Verhoed /inhibeer jelvorming/ stolling√
                           Dit sal makliker smelt√
                           Vertraag stolling/neem langer om te stol√
                           Vorm 'n sagter/ verswakte/loperige jel/geen jel vorm nie√
                                                                                  (Enige 1)         (1)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Gasvryheidstudies                         6                                 DBE/November 2020
                                     SS/NSS- Nasienriglyne

         3.3.3           Voeg meer/addisionele gelatien/velle by√                                (1)
         3.3.4           Trek kaaskoek weg van die kante met jou vingerpunte√ -
                          (moenie ‘n mes gebruik MERK nie)
                         Gebruik 'n blaasvlam net vinnig aan die buitekant van die
                          vorm√
                         Plaas 'n warm lap om die vorm om ontvorming aan te help√
                         Doop die vorm in warm water vir 1-2 sekondes en ontvorm
                          dan√
                         Plaas ‘n bord bo-op die vorm en keer om √             (Enige 3)         (3)
3.4                 GLASEERSELS                         BO-LAE

                'n Dun lagie (vrugtestroop/sap     Oorgeskep/gespuit of gerangskik
                 verdik met                          (Meringues/krummels/geklopte
                 mielieblom/gesmelte konfyt)         room/streusel) bo-op 'n nagereg√
                 wat oor geborsel/gedrup/
                 gegooi word √
                Gee 'n blink glans √               Gee nie 'n blink glans nie√
                                       (Enige 1)                                (Enige 1)
                                                                                                  (2)
3.5      3.5.1           Skei die eiergele en -witte√
                         Klits eierwitte tot die sagtepuntstadium/sagte punte vorm√
                         Voeg suiker geleidelik by terwyl eierwitte geklits word√
                         'n Knypie kremetart word bygevoeg om die meringue te
                          verstewig√
                         Hou aan klits totdat dit vorm behou/stywe punte vorm √
                                                                                  (Enige 3)       (3)
         3.5.2           Bros/Droog√
                         Lig in gewig√
                         Room -/ wit kleur√
                         Eindproduk moet sy vorm behou/geen krake√
                         Kraalvorming - Geen suikerdruppels of suikerstroop wat
                          uitsypel nie√
                         Daar moenie suikerkristalle sigbaar wees op oppervlak nie/fyn
                          tekstuur√                                           (Enige 2)           (2)
         3.5.3           Verhoed dat eierwitte deeglik skuim/eierwit sal nie vorm behou
                          nie√                                                                    (1)

3.6      3.6.1           Stoom √ (nie water nie)                                                 (1)

         3.6.2           Bros√
                         Hol/lugholte in middel
                         Droog aan die binnekant wanneer dit oopgebreek word√
                         Lig in gewig√
                         Ligbruin/goudbruin/strooikleur√
                         Eenvormige grootte√
                         Goed gepof/goed gerys√                            (Enige 3)             (3)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Gasvryheidstudies                            7                         DBE/November 2020
                                    SS/NSS- Nasienriglyne

         3.6.3           Begin/aanvanklike temperatuur: 200 / ± 220°C√
                         Verlaag na: 170/180°C√
                                                     (Enige orde en slegs temperature)        (2)

3.7      3.7.1        Brutowins = Verkoopprys – Voedselkoste√
                                = R100 000√– R30 000√
                                = R70 000√                                                    (4)

         3.7.2        Koste per persoon = Verkoopprys ÷ Aantal Persone√
                                        = R100 000 ‚ 200√
                                        = R500 per persoon√
                      OF
                      Koste per persoon = Spyskaartkoste ‚ Aantal Persone√
                                     =R60 000 (R30 000 + R15 000 + R15 000) ÷ 200√
                                     =R300 per persoon√                                       (3)
                                                                                              [40]

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Gasvryheidstudies                         8                                 DBE/November 2020
                                     SS/NSS- Nasienriglyne

VRAAG 4

4.1      4.1.1           Maak seker dit is kleurvol√
                         Verskeidenheid/Verskeie vorms/groottes en teksture√
                         Dieselfde soort happies uniform wees in grootte en vorm√
                         Maak seker dit is fyn/hapgrootte√
                         Netjies/skoon afgerond√
                         Gebruik gepaste bykomstighede/souse√
                         Moenie te veel voedsel op die borde pak nie√
                         Maak seker daar is genoeg spasie tussen tafels waarop die
                          happies uitgepak word√
                         Plaas hors d'oeuvres diagonaal in netjiese, gelyk gespasieërde
                          rye of in 'n patroon wat aanloklik vir die oog is√
                         Gebruik interessante opdienapparaat soos Sjinese lepels,
                          likeurglasies/espresso-koppies/sushi- matjies, ens.√
                         Gebruik verskeie vlakke en hoogtes om by te dra tot die
                          visuele opwinding√
                         Maak seker dat al die koue happies eers uitgepak word net
                          voor die gaste arriveer√
                         Rangskik sout- en soethappies apart√
                         Gebruik etikette/naambordjies om happies te identifiseer√
                                                                                (Enige 3)         (3)

         4.1.2           Tussen 3-8 verskillende tipes happies moet bedien word√
                         Die aantal gaste is minder as 45 √                                      (2)

         4.1.3           Pesto Palmiers√
                         Vegetariese worsrolletjies√
                         Sampioen boucheés√
                         Haloumi barquettes/tertjies√
                         Spinasie-en-Tofu Pizette√
                         Tamatie-en- Mozarellakaas-brochettes√
                         Gebakte Groente-springrolls√
                         Mini vegetariese burgers√
                         Vegetariese nacho's√

                     (Enige 3 relevante gebakte sout lakto-vegetariese hors d'oeuvres
                     wat melk insluit maar eiers, vleis, vis, pluimvee ens. uitsluit, ens.)

                     (Beginsels van spyskaartbeplanning in gedagte – geen herhaling
                     van produk of hoofbestanddele)                                               (3)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Gasvryheidstudies                             9                           DBE/November 2020
                                     SS/NSS- Nasienriglyne

4.2      4.2.1          Die hoofgereg het nie 'n goeie kombinasie van geregte
                         nie/geregte nie geskik nie√
                       Geen kontras in kleur /als het 'n wit voorkoms/ wit basmatirys,
                         wit blomkool, witsous, wit aartappelslaai√
                       Te veel souse word bedien by die hoofgereg/sampioensous,
                         witsous by blomkool en aartappelslaai met mayonnaise√
                       Twee stysels bedien/swak voedingswaarde/basmatirys en
                         aartappelslaai √
                       Geen verskeidenheid van teksture/meestal sagte teksture/
                         sampioensous, gestoomde basmatirys, blomkool, aartappel-
                         slaai √
                        Herhaling van bestanddele uit vorige gang/sampioensop en
                         sampioensop√                    (Evaluering 1 en enige 3 redes)          (4)

         4.2.2        Geskik: Spyskaart A√

                      Spyskaart B is nie geskik nie:
                       Die kos is nie Halaal nie√
                         Moslems word verbied om varkvleis en –produkte in te neem
                         en daar is varkgeregte op die spyskaart/Varklende√
                       Alkoholiese dranke is ook verbode/Brandewynpoeding op die
                         spyskaart/Vanieljegeursel/peule gebruik in die Beierse Room
                         word gepreserveer in alkohol√
                       Drankies wat kafeïen bevat is ook verbode soos die koffie op
                         die spyskaart word gesien as haraam√
                       Gelatienprodukte ook verbode/Beierse Room en Appeljellie
                         bevat ook gelatien√
                       (Spyskaartkeuse 1 en enige 4 redes)                                       (5)

4.3      4.3.1           Geloofsredes/Hindoes/kulturele redes√
                         Vir gesondheidsredes om hartsiektes te voorkom, ook diabetes
                          en vetsug/hoë cholesterolvlakke in diereprodukte√
                         Weersin in die eet van diereprodukte/Morele gronde gebaseer
                          op die doodmaak van diere√
                         Vir die volhoubaarheid van die planeet/wil omgewings-
                          vriendelik wees/ die vleisindustrie het 'n negatiewe impak op
                          die omgewing√
                         Sommige mense hou nie van die smaak van vleis nie√
                         Vleis is baie duurder as plantaardige produkte√        (Enige 3)        (3)
         4.3.2           Uitstekende bron van nutriënte/hoog in proteȉene/bevat al 9
                          essensiële aminosure/hoog in vitamiene B en minerale√
                         Voedsel ryk aan komplekse koolhidrate en dieetvesel√
                         Plaasvervanger vir diereproteïene/gelykstaande aan
                          vleisproteȉene √
                         Het lae kilojoules/help om gewig te beheer√
                         Bevat nie versadigde vette en cholesterol nie√
                         Lae Glukemiese-indeks√
                         Voeg verskeidenheid tot die dieet√                   (Enige 3)          (3)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Gasvryheidstudies                          10                               DBE/November 2020
                                       SS/NSS- Nasienriglyne

         4.3.3        Peulgroente moet geweek word om:
                       Dit te versag√
                       Dit te hidreer/vog te vervang/verdubbel in grootte√
                       Die gaarmaaktyd te verkort√
                       Opgeblasenheid word verminder√                            (Enige 2)        (2)

4.4      4.4.1             Hele lende√                                                            (1)
         4.4.2             Kruisementsous√
                           Bruinsous√
                           Kruisement-/Appeljellie√                              (Enige 1)        (1)

         4.4.3        Oondbraai/Braai/Rooster√                                                     (1)

         4.4.4        (a)       Om te voorkom dat die vleis droog is/om vog te
                                 behou/vleis meer sappig√
                                Om voedingswaarde te behou√
                                Om geurverlies te voorkom√                     (Enige 1)          (1)

                      (b)    Vleis moet:
                              Nie by uiterste hoë of lae temperature gaargemaak word
                                 nie√
                              Nie vir te lank gaargemaak word nie√
                              Korrek ontdooi word in die koelkas/yskas√
                              Nie vooraf gesout word nie√
                              Nie in water gedompel of gewas word nie√       (Enige 3)            (3)

         4.4.5        (a)       Volstruis√
                                Duiwe√
                                Kwartels√
                                Ganse√
                                Fisante√
                                Tarentale√              (Enige 2 relevante geveerde wild)         (2)

                      (b)       Lardering√
                                Bardering√
                                Bedruiping√
                                Marinering√
                                Vul/stop met ‘n vulsel √                         (Enige 2)        (2)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Gasvryheidstudies                            11                          DBE/November 2020
                                    SS/NSS- Nasienriglyne

4.5          Hou die vrieskastemperatuur konstant by -18 ˚C to -45 ˚C√
             Verwyder alle lug uit die verpakking/lugdig/vakuumverpak√
             Verpakking moet skoon wees√
             Verpakking moet sterk/duursaam wees/geen gate/nie geskeur√
             Pak porsies in klein maar praktiese hoeveelhede√
             Los spasies tussen twee of drie pakkies oop sodat koue lug kan
              sirkuleer√
             Bevries vleis so gou as moontlik/vleis moet afgekoel wees voor
              bevriesing√
             Plaas etikette op die verpakkings wat die datum/volg eerste-in-eerste-uit
              (EIEU)- beginsel, tipe vleis en aantal porsies aandui/gewig√
             Vleis kan tot 3-6 maande bevries word√
             Moenie vooraf sout/gegeur word nie, die geure sal versterk tydens
              bevriesing√                                                    ...(Enige 4)       (4)
                                                                                                [40]

                                                                TOTAAL AFDELING C:              80

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Gasvryheidstudies                          12                                  DBE/November 2020
                                       SS/NSS- Nasienriglyne

AFDELING D: SEKTORE EN LOOPBANE
            VOEDSEL- EN DRANKDIENS
VRAAG 5
5.1      5.1.1             Sekuriteitspersoneel√
                           Deurwag/ 'bell boy'√
                           Portier√
                           Motorwag/Parkeringwag/Valet√
                           Bemarkingspersoneel√                               ........(Enige 2)     (2)

         5.1.2             Akkommodasie/ gastekamers√
                           Funksielokale/konferensielokale√
                           Voedsel en drankdiens/Restaurant/Koffiewinkel√
                           Kroeë √
                           Wassery√
                           Spa/skoonheidsbehandelings√
                           Curio winkel√
                           Skoenpoetser√
                           Haarkapper√                                    .....(Enige 3)            (3)

         5.1.3        (a)       Skep 'n veilige omgewing vir die gaste en
                                 werknemers/implementeer veilgheidsprogramme om
                                 gaste te beskerm gedurende die konferensie (Covid 19
                                 screening en kyk na dra van maskers/temperature)√
                                Beskerm gaste se besittings/voertuie/fasiliteite tydens die
                                 konferensie√
                                Beskerm hotelfasiliteite en eiendom gedurende die
                                 konferensie√
                                Implementeer veiligheidsprogramme om die gaste te
                                 beskerm tydens die konferensie√
                                Hulle is sigbaar en kyk uit vir verdagte voertuie/mense of
                                 aktiwiteite tydens die konferensie/kringtelevisie kameras√
                                Sekuriteit reageer op gaste se klagtes en kommer
                                 rakende geraas/gee aandag aan steurende gaste √
                                Hulle is instaat om vinnig en behoorlik op te tree/te
                                 rapporteer in noodsituasies tydens die konferensie√
                                                                                   ..(Enige 3)       (3)

         5.1.3        (b)       'n Rekenkundige betaal die personeel se salarisse√
                                Kontroleer bankprosedures√
                                Betaal rekeninge/diensverskaffers√
                                Ouditering van die hotel se fondse/bestuur die hotel se
                                 boeke/bestuur die finansies√
                                Verseker die betaling van belasting en BTW√
                                Sorg dat uitstaande skulde opgevolg en betaal
                                 word/Kontantvloei√
                                Stel die begrotings op√
                                Berei finansiële verslae voor√                  (Enige 3)           (3)

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
Gasvryheidstudies                             13                          DBE/November 2020
                                     SS/NSS- Nasienriglyne

         5.1.4           Die verkope-en-bemarkings departement is verantwoordelik vir
                          die bewusmaking by nuwe kliënte van hul produkte en
                          dienste/advertensies/ bring geld in√
                         Verseker dat kliënte hul produkte en dienste gebruik om
                          sodoende 'n inkomste te genereer√
                         Die finansiële departement maak fondse beskikbaar vir
                          verkope en bemarking√
                         Die finansiële departement verseker dat die inkomste volgens
                          die begroting spandeer word√                                           (4)

5.2      5.2.1           Mense wat die sportgeleenthede bywoon/deelnemers aan
                          hierdie sportgeleenthede√                                              (1)

         5.2.2           Verkopers met dranktrollies/koelsakke te voet√
                         Kroeg-op-wiele/”Pop-up” skemerkelkkroë √
                         Teetuine√
                         Biertuine√
                         Koffie-waentjies/winkels√
                         Verkoop drinkgoed√ (water, bier, koeldranke, tee/koffie)
                                                                   (Enige relevante 3)           (3)

         5.2.3           Dra by tot die Bruto Binnelandse Produk (BBP) √
                         Die ekonomiese groei word gestimuleer/betaal belasting√
                         Plaaslike inkomste sal verhoog/meer huishoudelike fondse
                          beskikbaar/sterker koopkrag√
                         Effektiewe bemarking skep ‘n behoefte vir die enrepreneur se
                          produk√
                         Inkomste wat geskep is dra by tot die verbetering van die
                          plaaslike infrastruktuur van die gemeenskap bv. paaie√
                         Werkskepping word gestimuleer√
                         Verbeter die lewensstandaard van die gemeenskap√
                         Inkomste gegenereer van entreperneurs kan help met die
                          volhoubaarheid van natuurlike bronne√
                         Vermenigvuldigings-effek/”Multiplier effect” moet duidelik
                          verduidelik wees√ (moet kan koppel aan bullet 3 of 7)
                                                                                (Enige 3)        (3)

         5.2.4           Naam van die besigheid√
                         Tipe produk/'n Kort beskrywing van die produk/diens√
                         Prys√
                         Verduidelik spesiale eienskappe√
                         Kontakbesonderhede of ligging / adres waar die produk/diens
                          verkry kan word√
                         Spesiale aanbiedinge bv.koop een, kry een verniet/eerste 10
                          kliënte kry 'n gratis koffie√
                         Slogan√
                         Diensure/ure oop√                                 ....(Enige 4)        (4)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
Gasvryheidstudies                         14                                DBE/November 2020
                                      SS/NSS- Nasienriglyne

         5.2.5                BEDREIGINGS                           MOTIVERING
                         Soortgelyke besigheid in jou       Verhoging in kompetisie en
                          area/kompetisie√                    die teikenmark word verdeel
                                                              deur al die deelnemers√
                         Inflasie√                          Verhoog die kostes om die
                                                              besigheid te bedryf√
                         Stygende brandstofpryse√           Verhoog operasionele
                                                              kostes√
                         Politieke onstabiliteit√           Konstante stakings en
                                                              protes-aksies affekteer
                                                              aantal kliënte wat besigheid
                                                              besoek√
                         Kragonderbrekings/                 Handelsure word
                          beurtkrag√                          onderbreek en lei tot 'n
                                                              verlies aan inkomste√
                                                             Bederfbare produkte word
                                                              vernietig√
                                                             Spyskaart
                                                              geaffekteer/sommige
                                                              geregte kan nie voorberei
                                                              word nie/nie beskikbaar
                                                              nie√
                         Weerstoestande:                    Slegte weer lei tot 'n
                          reën/wind√                          negatiewe impak op
                                                              verkope√
                         Roof/Diefstal√                     Verloor apparaat/geld
                         Onvoorsiene                        Geleentheid word
                          omstandighede bv. Covid√            gekanselleer/geen
                                                              toeskouers√
                                             (Enige 2)                           (Enige 2)        (4)
                                                                                                  [30]

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
Gasvryheidstudies                               15                           DBE/November 2020
                                       SS/NSS- Nasienriglyne

VRAAG 6

6.1      6.1.1        Pinotage√ (Nie Beyerskloof Pinotage nie)                                       (1)

         6.1.2        Tussen 15-20 °C/kamertemperatuur√                                              (1)

         6.1.3        Biefghoelasj√                                                                  (1)

         6.1.4        (a)      Laat die gasheer/gas toe om die temperatuur van die wyn
                               te voel√
                               Wys die etiket vir die gasheer/gas√
                               Wys gasheer/gas dat bottel nog geseël is√
                               Skink 'n klein hoeveelheid/mondvol in die gasheer/gas se
                               glas√ om te proe of dit die korrekte wyn is – net 'n
                               mondjievol√                                          (2 punte)

                      (b)      Die wyn moet van die regterkant van die gasheer/gas
                               geskink word√                                   (1 punt)

                      (c)      Die glas moet net half gevul word√                   (1 punt)

                      (d)      Die rooiwynbottel moet op die tafel of op die buffetkas
                               geplaas word langs die tafel√                       (1 punt)          (5)

6.2      6.2.1             Die kelner bied die drankspyskaart oop aan gasheer/gas√
                             nadat die gaste aangesit het√
                           Bied die drankspyskaart van die linkerkant af aan√
                           Met die linkerhand√
                           Indien gasheer/gas dit nie neem nie, plaas dit op die tafel√
                                                                                   .(Enige 2)        (2)

         6.2.2             Plaas die botterbakkie in die middel van die tafel√
                           Die brood word in 'n mandjie geplaas√
                           Plaas die mandjie dan op die tafel en gaste bedien hulself√
                            OF
                           Silwerbediening vind plaas vanaf die linkerkant√
                           Hou die broodmandjie op die platkant van die linkerhand√
                           Sit jou linkerhand dan nie laer as 5cm van die gas se
                            kleinbordjie af nie√
                           Lig die broodrol uit met regterhand met 'n tangetjie of
                            bedieningslepel en -vurk√
                           Plaas broodrol op die kleinbordjie van die gas√
                           Beweeg om die tafel in 'n anti-klokwaartse rigting en bedien
                            aan elke gas 'n broodrol√
                           Bedien dames eerste, dan die mans en eindig by die gasheer√
                           Moenie die mandjie op die tafel los nie √               (Enige 3)        (3)

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com
Gasvryheidstudies                        16                                DBE/November 2020
                                     SS/NSS- Nasienriglyne

6.3      Verkeerde/Korrekte prosedure√

         Verkeerde prosedure:
         Die kelner het kokende koffie bedien√ in plaas van warm koffie√
         Hy het die koffie van die linkerkant af bedien√ in plaas van die regterkant√
         Die bediening was in 'n klokwaartse rigting√ in plaas van anti-klokwaarts√

         Korrekte prosedure:
         Die korrekte prosedure was dat die kelner by die gasheer geëindig het√
         Suiker en melk op tafel geplaas√              (Evaluering slegs 1 en enige 3)            (4)

6.4          Mengelstokkies√
             Dekoratiewe figuurtjies/ sambreeltjies√
             Strooitjies√
             Lemoen/suurlemoen skywe/pynappel – weggooibare/oneetbare deel√
             Peuselstokkies met vrugte/olywe√
             Blomme√ ..                                               (Enige 2)                  (2)

6.5      6.5.1        Bordbediening√                                                              (1)

         6.5.2           Beter porsiekontrole√
                         Minder vermorsing√
                         Meer kreatiwitiet van die sjef/voedsel vertoon aantreklik√
                         Geen spesiale vaardighede/opleiding in terme van diens√
                         Vinniger bediening /meer gaste gelyktydig bedien/spaar tyd√
                                                                                 (Enige 3)        (3)

         6.5.3           Laat die gas toe om sonder onderbrekings te verduidelik wat      q
                          die probleem is√
                         Hanteer die situasie kalm en professioneel/met respek/moenie
                          dat emosies weg hardloop nie√
                         Behou oogkontak en positiewe lyftaal√
                         Rapporteer aan die Maitre’d Hotel/Bestuurder√
                         Die bestuur kan 'n gratis drankie of ete aanbied/ bied 'n gratis
                          drankie met toestemming aan√
                         Toon begrip en bereidheid om die saak op te los√
                         Moet nooit met 'n kliënt stry nie√
                         Luister en skenk aandag aan die gas√
                         Erken die klagte en bedank die gas dat dit onder jou aandag
                          gebring is√
                         Vra opreg om verskoning√
                         Besluit op 'n oplossing en kom dit stiptelik na/neem die
                          voedsel terug kombuis toe√
                         Bedien warm kos√
                         Vra of jy dieselfde kos wil hê of bring die spyskaart√
                         Volg altyd op op klagtes of vrae en maak seker dat dit tot die
                          gas se tevredenheid hanteer is√
                         Bedien 'n warm bord kos√
                         Indien 'n klag nie dadelik opgelos kan word nie, mag 'n
                          skriftelike antwoord nodig wees√                       (Enige 4)   (4)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 17

Downloaded from hlayiso.com
Gasvryheidstudies                             17                            DBE/November 2020
                                     SS/NSS- Nasienriglyne

6.6                      Doen voorraadopname√
                         Was en poleer gebruikte glase√
                         Ruim die toonbank op en pak alle apparaat/glase weg√
                         Maak die toonbank, koelkaste en vloere van die kroeg skoon√
                         Verwyder alle leë bottels/leë vullishouers√
                         Verwyder alle drank van die likeurtrollie af en vat voorraad
                          terug na die kroegstoor, vul die kroegvoorraad aan vanaf die
                          kelder√
                         Skakel alle toestelle wat nie in gebruik is nie af√
                         Sluit die kasregister af/Tel die geld√                   (Enige 3)    (3)

                                                                 TOTAAL AFDELING D:             60
                                                                     GROOTTOTAAL:               200

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Hospitality Studies Nov 2020 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/hospitality-studies-nov-2020-memo-eng/87677332-bbd7-4c07-b16d-6103bf60e26e) — Hospitality Studies · Memo · 2020 · Eng
- [Hospitality Studies Nov 2020 Eng](https://www.hlayiso.com/library/hospitality-studies-nov-2020-eng/7fcd41a4-31b1-4d75-b538-cc2168462d51) — Hospitality Studies · QP · 2020 · Eng
- [Hospitality Studies Nov 2020 Afr](https://www.hlayiso.com/library/hospitality-studies-nov-2020-afr/20a65cbb-bd51-4cdd-b0b1-b8747672d49a) — Hospitality Studies · QP · 2020 · Afr
- [HOSPITALITY STUDIES MEMO GR12 SEPT 2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/hospitality-studies-memo-gr12-sept-2020-afrikaans/3d451905-745c-48da-8a88-a84b1311fb4e) — Hospitality Studies · Memo · 2020 · Afr
- [HOSPITALITY STUDIES MEMO GR12 SEPT 2020 English](https://www.hlayiso.com/library/hospitality-studies-memo-gr12-sept-2020-english/162a0f7c-6682-47fc-b368-98baa33b6203) — Hospitality Studies · Memo · 2020 · Eng
- [Hospitality Studies Nov 2019 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-hospitality-studies-2019-nsc-november-exam-memorandum-english/59e29e54-3bfd-4d9d-857f-ef698a3a9024) — Hospitality Studies · Memo · 2019 · Eng

## More from Grade 12 Hospitality Studies

- [Gr 12 Hos Stu ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-hos-stu-atp-2023-24/4e9030f8-f7e2-4194-b34d-54503b168619) — ATP
- [Hospitality Studies May-June 2025 Eng](https://www.hlayiso.com/library/hospitality-studies-may-june-2025-eng/99e20a4e-9fa1-4a1a-9994-1ad55925edbd) — QP · 2025 · Eng
- [Hospitality Studies Nov 2025 Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-hospitality-studies-2025-nsc-november-exam-question-paper/55490c75-abb8-4b8d-8bd0-9317ccd8b064) — QP · 2025 · Eng
- [Hospitality Studies Nov 2025 Afr](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-hospitality-studies-2025-nsc-november-exam-question-paper/bd012d04-38d3-472c-aabe-d1bf858380e9) — QP · 2025 · Afr
- [Hospitality Studies Nov 2024 Afr](https://www.hlayiso.com/library/hospitality-studies-nov-2024-afr/7a21e6ec-19c9-4f3b-bc1d-ef0ef2999d2a) — QP · 2024 · Afr
- [Hospitality Studies Nov 2024 Eng](https://www.hlayiso.com/library/hospitality-studies-nov-2024-eng/3419e83b-be9c-4195-8115-efa7a93b1fcb) — QP · 2024 · Eng

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
