# Engineering Graphics and Design Grade 12 2013 QP

> Grade 12 Engineering Graphics and Design question paper from the Eastern Cape Mock Exam 2013, 7 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/igo-v2-sept-2013/25a3358c-0802-482b-9bc5-61298135722f
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Engineering Graphics and Design
- Grade: Grade 12
- Document type: Question paper
- Year: 2013
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 7

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Engineering Graphics and Design](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/engineering-graphic-and-design) › [Engineering Graphics and Design Grade 12 2013 QP](https://www.hlayiso.com/library/igo-v2-sept-2013/25a3358c-0802-482b-9bc5-61298135722f)

## About this document

Engineering Graphic And Design · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2013. Question paper, 7 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com
                                                        INSTRUKSIES EN INLIGTING
                                                        1.   Die vraestel bestaan uit VIER vrae.
                                                        2.   Beantwoord ALLE vrae.
                                                        3.   Alle tekene moet volgens skaal 1:1 gemaak word, tensy anders vermeld.
                                                        4.   Alle vrae moet op die gegewe antwoordvelle beantwoord word.
                                                        5.   Alle antwoordvelle moet weer in nommervolgorde vasgekram en ingelewer
                                                             word, ongeag of die vraag beantwoord is of nie.
                                                        6.   Sorgvuldige tydsbeplanning is nodig om alle vrae te beantwoord.
                  ISEBE LEMFUNDO LEMPUMA KOLONI         7.   Drukskryf jou naam in die blokkie voorsien op elke antwoordvel.
                EASTERN CAPE EDUCATION DEPARTMENT       8.   Alle antwoorde moet akkuraat en netjies gedoen word.
                  OOS-KAAP ONDERWYSDEPARTEMENT          9.   Besonderhede of afmetings wat uitgelaat is moet in goeie verhouding beraam
                                                             word.

                                 NASIONALE                                     SLEGS VIR AMPTELIKE GEBRUIK
                             SENIOR SERTIFIKAAT                                                               GEMODEREERDE
                                                                                                                  PUNT

                                                                                  1
                                                                                  2
                                                                                  3
                                                                                  4
                                      GRAAD 12
                                                                               TOTAAL

                                                                                          2 0 0
                                                                                FINALE VERWERKTE        NAGESIEN DEUR
                                                                                       PUNT

                 INGENIEURSGRAFIKA EN -ONTWERP V2

                                  SEPTEMBER 2013
                                                                                      100
                          VOORBEREIDINGSEKSAMEN
                                                                                    VOLTOOI DIE VOLGENDE:
                                                                                                 NAAM

                                                                                                 NAAM
PUNTE: 200
                                                                                         EKSAMENSENTRUM
TYD: 3 uur
                                                                                         EKSAMENSENTRUM
Die vraestel bestaan uit 7 bladsye.

Kopiereg voorbehou
                                                                                                               Blaai om asseblief   1

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com

Ingenieursgrafika en -Ontwerp/V2

NSS EC DBE/September 2013

2x 45°

925
30
935
230
225

VRAAG 1: ANALITIES (MEGANIES)

Gege
Vier onderdele van 'n skuurskyf met 'n titelblok en 'n tabel met
vrae

Instruksies:
Voltooi die tabel hieronder deur die vrae, wat almal na die
bygaande tekene en titelblok verwys, netjies te beantwoord. [24]

\ ROLLERS 18 x 06

25 10 1 ]Op watter datum is die tekening geteken? 1
2 | Van watter materiaal word die skyf vervaardig? 1
3 | Watter tekenmetode is gebruik om hierdie tekene te skep? 1
a 4 |Hoeveel veranderinge is daar aan die tekene gemaak? 1
\—T 5 | Watis die toelaatbare toleransie op die afmetings? 1
al g| gq] el 6 | Water tipe snit word by A aangedui? 1
SESS)
as 7 | Wat word kenmerk B genoem? 1
[
J 8 | Wat is die doel van kenmerk B? 1
9 | Watis die doel van kenmerk C? 1
10 | Bepaal die afmeting by D. 1
11 | Bepaal die totale lengte van die as 1
12 | Teken die pyle vir die snyvlak op onderdeel 4 en benoem dit A-A. 4
13 In blok hieronder (ANTWOORD 13), teken, in netjiese vryhand, die 4
simbool vir die projeksiesisteem wat gebruik word.
44_ | Ide blok hieronder (ANTWOORD 14), teken, in netjiese vryhand, die 5
konvensie lie vooraansig van die koeéllaar.
TOTAAL 24
ANTWOORD 13 ANTWOORD 14
15/05/2013 PETER TIPE SPY A
ALLE AFMETINGS IS IN MILLIMETER. DATUM | VERANDERDEUR | BESKRYWING VANHERSIENING | Nr.
qensy anpers vermero, | TEXENAAR: AKONA | TEKENSTEL NR. 2 VAN4 MATERIAAL; VERSKEIDENHEID _ _
IS ALLE TOLERANSIES OP | DATUM: 20/04/2013. | LEERNAAM: P-S2-B4 HITTEBEHANDELING: GEEN ONDERDELELYS
AFMETINGS + 0,26.
NASIENER: PIERRE SUTTONWEG ONDERDEEL HOEVEELHEID MATERIAAL
DATUM: 26/04/2013 MICRO STEEL ‘SYDENHAM 1. AS 1 WEEKSTAAL
ALLE ONGESPESIFISEERDE VERVAARDIGERS 6001
WEES GOEDGEKEUR: TAN www.microsteel.coza | 2. KOEELLAAR 2 WEEKSTAAL
EKSAMENNOMMER
DATUM: 01/05/2013 3, SPY 1 WEEKSTAAL
TEKENPROGRAM:
rerewncon move SKUURSKYF
: 4 SKF 1 GIETYSTER ENSIGN 2

Kopiereg voorbehou

Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com

Ingenieursgrafika en -Ontwerp/V2

NSS

EC DBE/September 2013

VRAAG 2.1: LOKUSSE (MEGANISME)

Geger

*  Punte A en O is vaste spilpunte en AB en BC is twee arms wat
skarnier by B

* — Punte D is vas aan die voorgestelde
die steeksirkel beweeg soos aanged

kel met 'n nokpen wat op

Instruksies:

* — Kopieér, volgens skaal 1:1, die gegewe aansig.

* — Konstrueer die lokus van punt B en C vir een volledige rotasie
van die nokpen

Let We

* — Bestudeer die diagramme gegee deeglik voordat jy begin teken:

* Toon AL die nodige konstruksies. [24]
~.

ASSESSERINGSKRITERIA
1. KOPIEER 3
2. KONSTRUKSIE 4
3. PUNTE "1
4. KURWE 6
TOTAAL | 24
EKSAMENNOMMER
EKSAMENNOMMER: 3

Kopiereg voorbehou

Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com

Ingenieursgrafika en -Ontwerp/V2

EC DBE/September 2013

VERPLASINGSDIAGRAM

VRAAG 2.2: NOKKE

Gegee:
'n Nokverplasingsdiagram waarvan die eerste 240° teen
'n konstante spoed beweeg en die laaste 120° teen 'n
eenvoudige harmoniese beweging.

Instruk:
Gebruik die gegewe nokverplasingsdiagram om die
nokprofiel vir 'n wigvormige nokvolger te bepaal. Die nok
roteer in 'n kloksgewyse rigting. Voltooi die nokprofiel
deur gebruik te maak van die volgende spesifikasies:

* Minimum radius R20

* Nokasdiameter 220

nodige konstruksies.
. rigting waarin die nok draai.
* Toon die nokas.

* Benoem die horisontale en vertikale asse van die
verplasingsdiagram. [22]

150° 210° 260°

120° 180° 240° 280° 320° 360°”

300° 340°
ASSESSERINGSKRITERIA
1. KONSTR & RIGTING 4
2. PUNTE 7
3. KURWE 6

4. AS, MINRADIUS &PYL | 3

5. BYSKRIFTE 2

TOTAAL | 22
EKSAMENNOMMER

EKSAMENNOMMER: 4

Kopiereg voorbehou

Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com

Ingenieursgrafika en -Ontwerp/V2

NSS

Eco

BE/September 2013

PD

40

VRAAG

Gegee:

ISOMETRIESE TEKENING

Die vooraansig en linkeraansig van 'n kanaal-setmaat
* Die posisie van punt B op die tekenvel

Instruksies:

Omskep die ortografiese aansigte van die kanaal-setmaat in
‘n skaal 1 : 1 isometriese tekening

*  Maak hoek B die laagste punt van die tekening.

* ~~ Toon ALLE now

ige sirkel- en ander konstruk

© GEEN verborge besonderhede word verlang nie. [33]

Hz

70
60

35.

430

70

125

ASSESSERINGSKRITERIA

1

HULPAANSIG +

PLASING 3

2

ISOMETRIESE LYNE 143

3,

NIE-ISOMETRIESE LYNE | 7

4

ISOMETRIESE SIRKELS | 5

5,

SIRKELKONSTRUKSIES | 2

SENTERLYNE 4

TOTAAL | 33

EKSAMENNOMMER

EKSAMENNOMMER:

[5

Kopiereg voorbehou

Blaai om asseblief

### Page 6

Ingenieursgrafka en -Ontwerp/v2 Nss EC DBE/September 2013
suit es 224 gx ows VRAAG 4; MEGANIESE SAMESTELLING
\ Hy X\ 10 Gegee:
\ Gua ot2 4) * Die uitskuif-isometriese tekening van die onderdele van
: el \ 226 'n_katrolspanningsteller, wat die posisie van elke
ac} \R24 a — onderdeel relatief tot al die ander toon
a i EI a al * Ortografiese aansigte van elke onderdeel van die
natal of 5| “ i katrolspanningsteller
tH 210 e * Die onvoltooide regteraansig op bladsy 7
, bod 4 Instruksies:
° ly | | * Beantwoord hierdie vraag op bladsy 7.
Ei ik 3] & ¢ © Teken, volgens skaal 1 : 1 en in derdehoekse
— ortografiese projeksie, die volgende aansigte van die
M12 a 4, a
= — | 3 saamgestelde onderdele van die katrolspanningstelle
ro) -) ' (| - 230 __ 4.1'n Deursnee-vooraansig, volgens snyviak A-A,
i soos gesien vanuit die rigting van die pyl wat in
i) oO it Kb 3 Poop uitskuif-isometriese tekening getoon word. Die
a snyviak word op die regteraansig van die basis
fo) gsxs} Jil al 06 16 era (onderdeel 1) getoon.
Ww DH we a oF EI ce ra 4.2 Voltooi die regteraansig.
— * ALLE tekene moet voldoen aan die riglyne vervat in die
>= |_36__| “4 SABS 0111.
S 7
fio LET WEL:
id i” * Toon drie viakke van die moer in die deursnee
F302 3 226 vooraansig.
e “ al aq — * Geen verborge besonderhede word verlang nie. [97]
4{__ 8) _ 3 Poe ft
° i
as s- oe
Qu 50 60 20 [25]
3 LYS VAN ONDERDELE
ONDERDEEL HOEVEELHEID MATERIAAL 6 gate 016 UITSKUIF-ISOMETRIES
TU op 88078 lu
o ess 1 GIETYSTER =|
Oo Fat 1 SAGTE STAAL SZ]
— |s. Bus 1 BRONS, 2
& [a keeran 1 GIETYSTER Sy
O [ras 1 BRONS
a 7. KATROL, 1 SAGTE STAAL
8. SPASIEERDER 1 SAGTE STAAL
9. WASTER 1 SAGTE STAAL
10, M16-MOER 1 ‘SAGTE STAAL
TEKENAAR: JOrA'y
ALLE AFMETINGS IS IN vos /ao
MILLIMETER. DATUM: 17/09/2019
NASIENER: ervees SUTTONRYLAAN
ALLE DATUM MICRO STEEL SYDENHAM
ONGESPESIFISEERDE
RADIUSSE IS R6. GOEDGEKEUR: J VERVAARDIGERS www. microsteel.co.za
TEKENPROGRAM: — [DATUM: 22/0¢/ KA
GAD 2013 WAAL KATROLSPANNINGSTELLER

Kopiereg voorbehou

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com

Ingenieursgrafika en -Ontwerp/V2

NSS

EC DBE/September 2013

PD

ASSESSERINGSKRITERIA

DEURSNEE VOORAANSIG

1

BASIS.

KEERRING

BOUT

BUS

KATROL.

AS

BUS

SPASIEERDER

WASTER

10, M16-MOER

11. SENTERLYNE

‘SUBTOTAAL

65

REGTERAANSIG

1

BASIS.

KEERRING

BOUT

BUS

KATROL.

AS

BUS

SPASIEERDER

WASTER

10, M16-MOER

11. ARSERING

18

SUBTOTAAL

32

TOTAAL

97

EKSAMENNOMMER:

EKSAMENNOMMER Iz

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [VRAAG 4 (bl2)](https://www.hlayiso.com/library/vraag-4-bl2/cda4ab21-5f47-46c9-8d30-e2497fdccd4c) — Engineering Graphic and Design · QP · 2013
- [VRAAG 4 (bl1)](https://www.hlayiso.com/library/vraag-4-bl1/4fc90331-8ce7-4a93-aee0-9d1656e1bb49) — Engineering Graphic and Design · QP · 2013
- [QUESTION 2](https://www.hlayiso.com/library/question-2-1/8733e02b-e89f-41b8-8803-f36ed10de8c9) — Engineering Graphic and Design · QP · 2013
- [VRAAG 1](https://www.hlayiso.com/library/vraag-1/4e868752-b51b-41ec-9e15-47c6bcad8df7) — Engineering Graphic and Design · QP · 2013
- [QUESTION 4](https://www.hlayiso.com/library/question-4-1/be6a7a77-b66f-4f2c-b218-f4050f2758cb) — Engineering Graphic and Design · QP · 2013
- [VOORBLAD](https://www.hlayiso.com/library/voorblad/c0071f99-d40e-4c86-aac8-d71cca6f5aab) — Engineering Graphic and Design · QP · 2013

## More from Grade 12 Engineering Graphics and Design

- [EGD p1 Memo protected watermark](https://www.hlayiso.com/library/egd-p1-memo-protected-watermark/4afe999d-829f-4029-81f4-f01ba594587f) — Memo · 2025
- [EGD P2 ENG MEMO DD watermark](https://www.hlayiso.com/library/egd-p2-eng-memo-dd-watermark/19628a3f-1387-4c5c-bbbd-fa7b7d8dfa52) — Memo · 2025 · Eng
- [Engineering Graphics and Design P2 June 2025 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/engineering-graphics-and-design-p2-june-2025-possible-answers/33c95b30-d504-42bd-acc1-56b020ec92fb) — Memo · 2025
- [EGD P2 GR12 MEMO SEP2024 English](https://www.hlayiso.com/library/egd-p2-gr12-memo-sep2024-english/aa083dea-fbb2-497c-bf52-437fbe9dc226) — Memo · 2024 · Eng
- [EGD P1 GR12 MEMO SEPT2023 Afr+Engl](https://www.hlayiso.com/library/egd-p1-gr12-memo-sept2023-afr-engl/f0ef5f18-cddf-486c-9131-1f3fc1806ba4) — Memo · 2023 · Afr
- [Pages from Exam Paper September 2023 Final-5](https://www.hlayiso.com/library/pages-from-exam-paper-september-2023-final-5/ce3ac88f-c3a8-47ff-81b7-09ccce136455) — QP · 2023

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
