# Engineering Graphics and Design Grade 12 P1 2023 QP (Afr)

> Grade 12 Engineering Graphics and Design Paper 1 question paper from the Eastern Cape Mock Exam 2023 (Afrikaans), 6 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/igo-vraestel-1-2023-afr/a0635512-cdcf-489e-94bb-98cc9f5778f0
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Engineering Graphics and Design
- Grade: Grade 12
- Document type: Question paper
- Year: 2023
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 6

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Engineering Graphics and Design](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/engineering-graphic-and-design) › [Engineering Graphics and Design Grade 12 P1 2023 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/igo-vraestel-1-2023-afr/a0635512-cdcf-489e-94bb-98cc9f5778f0)

## About this document

Engineering Graphic And Design · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2023. Question paper, 6 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

INSTRUKSIES EN INLIGTING
                                                   1.    Die vraestel bestaan uit VIER vrae.
                                                   2.    Beantwoord AL die vrae.
                                                   3.    Alle tekene moet volgens skaal 1 : 1 geteken word, tensy anders vermeld.
                                                   4.    ALLE tekene is in eerstehoekse ortografiese projeksie, tensy anders aangedui.
                                                   5.    ALLE tekene moet met potlood en instrumente voorberei word, tensy anders
                                                         aangedui.
                                                   6.    Alle antwoorde moet akkuraat en netjies geteken word.
                                                   7.    Al die vrae moet, soos voorgeskryf, op die vraestel beantwoord word.
                                                   8.    Alle antwoordvelle moet weer in nommervolgorde vasgekram en ingelewer word,
                                                         ongeag of die vraag beantwoord is, of nie.
                                                   9.    Tydsbestuur is noodsaaklik om al die vrae te voltooi.
                                                   10.   Drukskrif jou naam in die blokkie op elke ANTWOORDBLAD voorsien.
                                                   11.   Enige besonderhede of afmetings wat nie gegee is nie, moet in goeie verhouding
                                                         beraam word.

                                                                                SLEGS VIR AMPTELIKE GEBRUIK
                                                                                                                     GEMODEREERDE
                                                                                                                         PUNT
                                NASIONALE
                            SENIORSERTIFIKAAT                                      1
                                                                                   2
                                                                                   3
                                                                                   4
                                                                               TOTAAL
                                     GRAAD 12
                                                                                             2 0 0                   2 0 0
                                                                                FINALE VERWERKTE              NAGESIEN DEUR
                                                                                       PUNT

                INGENIEURSGRAFIKA EN -ONTWERP V1
                                                                                        100
                                 SEPTEMBER 2023
                                                                                         VOLTOOI DIE VOLGENDE:
                         VOORBEREIDINGSEKSAMEN                                                        NAAM

PUNTE: 100                                                                                            NAAM
                                                                                              EKSAMENSENTRUM
TYD: 3 uur

Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye.
                                                                                              EKSAMENSENTRUM
Kopiereg voorbehou
                                                                                                                       Blaai om asseblief   1

### Page 2

Ingenieursgrafika en -ontwerp / V1                                                                                                                                                                   NSS                                                                                                           EC / September 2023
                                                                                                                                                                                                                 VRAAG 1: ANALITIES (SIVIEL)
                                                                                                                                               LET WEL:
                                SIMBOOLLEGENDE                                     LANDMETERSERTIFIKAAT VAN DIE                                Kontrakteurs moet alle afmetings en                               Gegee:
                                                          BAKSTEEN                     GRENSLYNLENGTES EN                                      hoogtes op die terrein bevestig voordat                           Die terreinplan van 'n bestaande huis met aanbouings en 'n gedeelte van 'n nuwe huis op die aangrensende erf, 'n titelblok
           1                                              PLAVEISEL                  HOEKHOOGTES VAN ERF 1144                                  werk 'n aanvang kan neem. Argitekte                               en 'n tabel met vrae. Die tekening is nie volgens die getoonde skaal voorberei nie.
                                                       2 100 mm HOË                   OPGEMEET OP 2023-01-08                                   moet onmiddellik van afwykings
           2                                         PALISSADE HEINING                                                                         verwittig word.                                                   Instruksies:
                                                                                       LENGTES IN            HOEKHOOGTES IN
                                                        1 800 mm HOË                   MILLIMETER                METER
                                                                                                                                               ARGITEK SE HANDTEKENING       ..............................      Voltooi die tabel hieronder, deur netjies die vrae wat na die bygaande tekening en titelblok verwys, te beantwoord.    [29]
           3                                         SEKURITEITSHEINING
                                                                                       AB = 36 400             A = 1 550                       KLIËNT SE HANDTEKENING          .............................

           4
                                                        1 800 mm HOË
                                                         STEENMUUR
                                                                                       BC = 36 400             B = 1 552                                                                                                                        VRAE                                                       ANTWOORDE
                                                                                       CD = 5 600              C = 1 552,5
                                                                                                                                                                                                                      Wie was verantwoordelik om die korrektheid van die tekening te
           5                                                                           DE = 32 400             D = 1 552                                                                                         1                                                                                                             1
                                                      INHEEMSE BOME                                                                                                                                                   kontroleer/ na te sien?
                                                                                       AE = 40 400             E = 1 550                                   ANTWOORD 17
           6                                              STRUIKE                                                                              In die spasie hieronder, teken netjies in                         2    Wie is die eienaar van erf 1144?                                                                         1
                                                                                                                                               vryhand, die vooraansig en bo-aansig
                                                                                                                                               van die SANS 10143 grafiese simbool
                                                                                                                                               van 'n BIDET                                                      3    Wat is die verwysingskode van hierdie tekening?                                                          1

                                                                                                                                                                                                                      Hoe ver, in meter, is die pilare van die steenmuur uitmekaar
                                                                                                                                                                                                                 4                                                                                                             1
                                                                                                                                                                                                                      gespasieer op erf 1144?
                                                                        VOORGESTELDE
                                                                        NUWE WONING          W                                                                                                                   5    Wanneer was die tweede hersiening gedoen?                                                                1
                                               ERF 1142
                              2000   5600
                                        2800
                                                                                                                                                                                                                 6    Hoeveel inheemse bome is daar op erf 1144?                                                               1

           2800 3200
                                                                                             IO
    6800                                                                                                                                                                                                         7    Dui die rigting van vloei op die rioollyn aan met 'n pyl in die sirkel genommer 1.                       1
                                                                                             IO

                                                                                           SO                                                                                                                         Watter tipe heining wil die eienaar van erf 1142 gebruik om sy huis
                                                    2800 BL                                                                                                                                                      8                                                                                                             1
                                                                                                                                                                                                                      aan die straatkant te beveilig?
                                                                                                                W
                               A                                                                                B                                                                                                9    In watter kleur moet nuwe aanbouings op 'n terreinplan aangedui?                                         1
                                                                         2800 BL
     MG                                                                                                                                                                                                               Wat is die minimum afstand waarin die braai opregig kan word
                                                    RIOOLLYN                                                                                                                                                     10                                                                                                            1
                                                    GELÊ TEEN 1 : 40 BRAAI         POSISIE VIR
                                                                                                                                                                                                                      vanaf die baksteenmuur?
                                                                                   NUWE BRAAI AREA

                                     2800 BL
                                                                                                                                                    3                                                            11 Hoeveel steekoë is daar op erf 1144 geïnstalleer ?                                                         1
      1
                                                                                                                                                                                Toon die posisie van
                                                                                                                                                    2           2023-03-01      die Watt meter                   12 Wat is die hoogte van die muur tussen die twee erwe, in meter?                                             2
                                                                                                                                                                                Toon die posisie van                  Die munisipaliteit het die plan van erf 1142 afgekeur. Gee 'n rede
                                                                                                        IO                                          1           2023-02-24                                       13
                                                    ERF 1144                                                                                                                    die nuwe braai area                                                                                                                            2
                                                                                                                                                                                                                      vir die besluit.
                                                                                                        IO                                      HERSIEN           DATUM             BESKRYWING
                                                                                                                                                                                                                      Met verwysing na die noordpunt, aan watter kant is die ingang van
                                                                                                                                                                                                                 14                                                                                                            2

                                                                                                                                   HEIDE WEG
               BOSKLOOFLAAN
                                                                                                       SO                                          SPANGENBERG ARGITEKTE                                              erf 1142?
                                                              BESTAANDE HUIS
                                                                                                                                                        HOOFSTRAAT 13                                                 Bepaal, in die spasie hieronder voorsien (ANTWOORD 15), die totale lengte van die steenmuur van
                                                                                                                                                          GQEBERHA                                               15                                                                                                            4
                                                                                                                                                                                                                      erf 1144.
                                                                                                                        4000 C/C
                                               IO                                                                                                         082 346 6373
                                                                                                                 3600
                                               SO                                                                                                  aspang.architect@gmail.com                                         Bepaal, in die spasie hieronder voorsien (ANTWOORD 16), die totale oppervlakte van die plaveisel
                                                                                                                                                                                                                 16                                                                                                            4
                                                                                                                                                                                                                      op erf 1142 in vierkante meter.
                                                                                                                                               GEDRUK DEUR:                  DATUM GEDRUK:
                                                                                                                                                                                                                      In die spasie by die titelkolom (ANTWOORD 17), teken in netjiese vryhand, die bo-aansig en
                                                                                                                                                                                    2023-02-14                   17                                                                                                            4
                                                                 8430
                                                                                                                                               FLEMMING DRUKKERS
                                                                                                                                                                                                                      vooraansig van die SANS 10143 grafiese simbool vir 'n bidet.
                                                                                                                                               TEKENINGTITEL:
                                                                                                                                                              TERREINPLAN                                                   ANTWOORD 15                                               ANTWOORD 16
                                                                              2800 BL                           C                                                                                                        Toon ALLE berekeninge                                     Toon ALLE berekeninge        TOTAAL        29
                                                                                                                                               PROJEK
                                                                                                                                               NUWE AANBOUING OP ERF 1144 VIR
                               E                                                                         D                                           MNR. ROTHERHAM
                                                                                                                 ALLE PILARE IS                                                                                                                                             2000   5600
                                                       5220                                     3600                                                H/V. BOSKLOOFLAAN &
                                                                                                                 400 X 400 mm MET
                                                                        KEURSTRAAT           4000 C/C            3 600 mm HEINING                KEURSTRAAT, HUMANSDORP

                                                                                                                                                                                                                                                                2800 3200
                                                                                                                 TUSSEN PILARE
                                                                                                                                               PROJEKNOMMER:              TEKENINGNOMMER:
                                                                                                                                                        01-2023                 LOUK01-2023                                                              6800
                                                                                                                                               DATUM:        GETEKEN:     NAGESIEN:                 SKAAL:

                                                                                                                                               2023-01-06 GERHARD              LEAH                    1 : 300                                                                                               NAAM
                                                                                                                                               VERWYSINGSKODE:            TEKENING NR.:                                                                                              2800

                                                                                                                                                    ERF- 1144-23                          1 van 6                                                                                                            NAAM                          2
Kopiereg voorbehou                                                                                                                                                                                                                                                                                                          Blaai om asseblief

### Page 3

Ingenieursgrafika en -ontwerp / V1                                    NSS                               EC / September 2023

        VRAAG 2: DEURDRINGING EN ONTWIKKELING:
        Gegee:
        ·  Die onvoltooide vooraansig en bo-aansig van 'n
           vierkantige pyp wat 'n vyfhoekige pyp deurdring.
        ·  Die middel van beide pype is in lyn met mekaar.
        ·  Beginpunt X.

        Instruksies:
        Teken volgens skaal 1 : 1, die volgende aansigte:

        2.1 Die voltooide boaansig.
        2.2 Die volledige vooraansig wat die deurdringingskurwe
            duidelik toon.
        2.3 Die ontwikkeling van SLEGS die twee oppervlaktes
            (A en B) van die vyfkantige pyp wat die
            deurdringingskurwe duidelik toon.

        ·     Toon ALLE hartlyne en verborge detail.
        ·     Toon ALLE nodige konstruksielyne.
                                                            [38]

                                                                   X

                                                       30
                                  60
                                    °

                                                                                       ASSESSERINGSKRITERIA
   72
                                                                             1   BO-AANSIG             10 21

                                                                             2   VOORAANSIG            17

                                                                             3   ONTWIKKELING          10 21
   15                37            40
                     X                                                       PENALISERING (-)

                              B                                                               TOTAAL    38

                          A
                                                                                                 NAAM

                                                                                                 NAAM                          3
Kopiereg voorbehou                                                                                              Blaai om asseblief

### Page 4

Ingenieursgrafika en -ontwerp / V1                                                            NSS                                                    EC / September 2023

        VRAAG 3: PERSPEKTIEF
        Gegee:
        ·  Drie aansigte van 'n plaashuis en die inligting benodig om 'n
           tweepuntperspektief tekening te teken.

        PP − Prentvlak
        HL − Horisonlyn                                                                                                        ASSESSERINGSKRITERIA
        GL − Grondlyn
        SP − Staanpunt                                                                                              1   KONSTRUKSIE EN VP'te    6

        Instruksies:                                                                                                2   MURE + STOEP            12
        Voltooi die perspektieftekening.
                                                                                                                    3   DAK                     521
        ·     Belyn die tekenvel met die grondlyn (GL).
        ·     Bepaal en benoem die verdwynpunte.                                                                    4   VENSTERS + DEUR         11
        ·     Toon ALLE nodige konstruksies.
        ·     GEEN versteekte besonderhede word vereis nie. [39]                                                    5   BOOG EN KONSTRUKSIE     421
                                                                           VENSTERS
                                                                                                                        PENALISERING (-)

                                                                                                                                       TOTAAL   39

                                                                                      INGANG

                                                                                                          VENSTER
PV                                                                                                                                                                        PV

HL                                                                                                                                                                       HL

   GL                                                                                                                                                                   GL
                                                                                                                                               NAAM

                                                                                                     SP                                        NAAM                         4
Kopiereg voorbehou                                                                                                                                           Blaai om asseblief

Text truncated here. Open the document page to read the rest.

## Related documents

- [EGD P1 GR12 MEMO SEPT2023 Afr+Engl](https://www.hlayiso.com/library/egd-p1-gr12-memo-sept2023-afr-engl/f0ef5f18-cddf-486c-9131-1f3fc1806ba4) — Engineering Graphic and Design · Memo · 2023 · Afr
- [Pages from Exam Paper September 2023 Final-5](https://www.hlayiso.com/library/pages-from-exam-paper-september-2023-final-5/ce3ac88f-c3a8-47ff-81b7-09ccce136455) — Engineering Graphic and Design · QP · 2023
- [EGD P2 QP SEPT2023 AFR](https://www.hlayiso.com/library/egd-p2-qp-sept2023-afr/bcd511cb-4c3a-4c53-afc7-47f820a47af7) — Engineering Graphic and Design · QP · 2023 · Afr
- [Engineering Graphics & Design P1 Nov 2023 Eng](https://www.hlayiso.com/library/engineering-graphics-design-p1-nov-2023-eng/15d72a8f-e8dc-4d1e-82bc-86650e523125) — Engineering Graphic and Design · QP · 2023 · Eng
- [COVER PAGE](https://www.hlayiso.com/library/cover-page/140b2ccb-82fb-4f2b-a439-03fa13a23734) — Engineering Graphic and Design · QP · 2013
- [EGD p1 Memo protected watermark](https://www.hlayiso.com/library/egd-p1-memo-protected-watermark/4afe999d-829f-4029-81f4-f01ba594587f) — Engineering Graphic and Design · Memo · 2025

## More from Grade 12 Engineering Graphics and Design

- [EGD P2 ENG MEMO DD watermark](https://www.hlayiso.com/library/egd-p2-eng-memo-dd-watermark/19628a3f-1387-4c5c-bbbd-fa7b7d8dfa52) — Memo · 2025 · Eng
- [Engineering Graphics and Design P2 June 2025 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/engineering-graphics-and-design-p2-june-2025-possible-answers/33c95b30-d504-42bd-acc1-56b020ec92fb) — Memo · 2025
- [EGD P2 GR12 MEMO SEP2024 English](https://www.hlayiso.com/library/egd-p2-gr12-memo-sep2024-english/aa083dea-fbb2-497c-bf52-437fbe9dc226) — Memo · 2024 · Eng
- [Engineering Graphics & Design P2 Nov 2023 Afr](https://www.hlayiso.com/library/engineering-graphics-design-p2-nov-2023-afr/80ebd271-1cb0-42e2-88c6-6d5fbcffc986) — QP · 2023 · Afr
- [Engineering Graphics & Design P2 Nov 2023 Eng](https://www.hlayiso.com/library/engineering-graphics-design-p2-nov-2023-eng/c5be1276-555b-4443-9c96-80e1e5201252) — QP · 2023 · Eng
- [EGD MEMO P1 EA](https://www.hlayiso.com/library/egd-memo-p1-ea/4d9b5038-c328-4ca1-9dfa-3a811ac596b7) — Memo · 2022

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
