# Information Technology Grade 12 P2 2016 Memo (Afr)

> Grade 12 Information Technology Paper 2 memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2016 (Afrikaans), 12 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/inf-tech-p2-gr12-memo-sept2016-afr/16a8152b-c801-4b1c-a324-f7f1abdb51e5
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Information Technology
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2016
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 12

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Information Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/information-technology) › [Information Technology Grade 12 P2 2016 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/inf-tech-p2-gr12-memo-sept2016-afr/16a8152b-c801-4b1c-a324-f7f1abdb51e5)

## About this document

Information Technology · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2016. Memorandum, 12 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                         NASIONALE
                     SENIOR SERTIFIKAAT

                              GRAAD 12

                      SEPTEMBER 2016

                INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2
                      MEMORANDUM

PUNTE:   150

                  Hierdie memorandum bestaan uit 12 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                                  INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2             (EC/SEPTEMBER 2016)

AFDELING A: KORTVRAE

VRAAG 1

1.1   1.1.1     Primêre sleutel                                                      (1)

      1.1.2     Robotika                                                             (1)

      1.1.3     Protokol                                                             (1)

      1.1.4     Roeteerder                                                           (1)

      1.1.5     Spioenprogrammatuur (‘Spyware’)                                      (1)

      1.1.6     Konvergensie                                                         (1)

      1.1.7     Enkripsie                                                            (1)

      1.1.8     Terugrol                                                             (1)

      1.1.9     Data warehousing                                                     (1)

      1.1.10    Fuzzy logic                                                          (1)

1.2   1.2.1     C     freeware.                                                      (1)

      1.2.2     D     Klokvermenigvuldiging                                          (1)

      1.2.3     C     HTML                                                           (1)

      1.2.4     D     enkapsulasie.                                                  (1)

      1.2.5     A     interpreteerder                                                (1)

                                                             TOTAAL AFDELING A:       15

LET WEL:

 Moenie antwoorde aanvaar wat algemene terme goedkoper/vinniger gebruik nie.
 Moenie herstrukturering van vraag aanvaar nie.
 Waak teen veelvuldige herstrukturering/duplisering van antwoorde as
  alternatiewe in ŉ lys.

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2016)                    INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2                                    3

 AFDELING B: STELSELTEGNOLOGIEË

 VRAAG 2

 2.1         Voorsien verbindings om ander stroombane (SVE (‘CPU’), ETG
              (‘RAM’), etc.) toe te laat om aan dit te konnekteer. 
             Verseker dat al die komponente van die rekenaar met mekaar kan
              kommunikeer. 
             Versprei aan al die dele wat met dit verbind is.                             (3)

 2.2      2.2.1       1 333 MHz                                                            (1)

          2.2.2       Die stelselklok meet die spoed waarteen die data op die ‘Front
                      Side Bus (FSB)’ beweeg.                                              (1)

          2.2.3       ETG (‘RAM’)  en SVE                                                  (2

 2.3      2.3.1       Klokvermenigvuldiging + definisie (verhouding tussen die
                      spoed tussen die FSB en die SVE wat die SVE toelaat om meer
                      take te doen soos wat hy vir die FSB wag).                           (2)

          2.3.2       Hoëspoed geheue wat instruksies wat gereeld gebruik word,
                      stoor.                                                               (1)

          2.3.3       Web/Internet Kasgeheue  + beskrywing (tydelike stoorplek vir
                      webblaaie wat besoek is om die gebruik van bandwydte te
                      verminder). 
                      Hardeskyf Kasgeheue + beskrywing (ingeboude geheue op die
                      hardeskyf dien as ’n buffer tussen die fisiese plaat wat die data
                      en die res van die rekenaar stoor. Dit hou rekord van data wat
                      gereeld toegang verkry.                                               (4)

 2.4      2.4.1       Nee. 
                      ENIGE EEN van die volgende verduidelikings: 
                       Geen uitbreidingsgleuwe
                       Kan nie die verwerker verander nie.
                       Kan nie RAM byvoeg nie, ens.                                        (2)

          2.4.2       ENIGE TWEE: 
                       Maklik om die rekenaar te herstel deur gebreekte of foutiewe
                        komponente te vervang.
                       Maklik om die rekenaar op te gradeer deur nuwe komponente
                        by te voeg of om huidige komponente te vervang met
                        kragtiger weergawes.
                       Bepaal eie stelselkonfigurasie deur verskillende komponente
                        te kombineer.                                                       (2)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                                  INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2              (EC/SEPTEMBER 2016)

    2.5   2.5.1      ENIGE TWEE
                      Bestuur programmatuur en apparatuur
                      Bestuur geheuespasie en take
                      Voorsien ’n gebruikerskoppelvlak.                              (2)

          2.5.2      ENIGE TWEE Voordele: 
                      Gewoonlik gratis
                      Kan programkode byvoeg
                      Gewoonlik beskikbaar vir meer as een platform.                 (2)

          2.5.3      ENIGE TWEE nadele: 
                      Beperkte ondersteuning
                      Nie altyd foutvry nie
                      Nie altyd ten volle getoets nie                                (2)

                                                             TOTAAL AFDELING B:       24

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2016)                     INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2                                      5

  AFDELING C: KOMMUNIKASIE- EN NETWERKTEGNOLOGIEË

  VRAAG 3

  3.1     3.1.1       WAN                                                                     (1)

          3.1.2       LAN of WLAN                                                             (1)

  3.2     3.2.1       Netwerkkoppelvlakbeheerders:
                      Word gebruik om die netwerkkabel met die rekenaar te koppel –
                      voorsien die poort en om die uitgaande data om te skakel tot
                      die formaat  wat die kabel sal begelei  en ook andersom om
                      die inkomende data tot ’n formaat om te skakel sodat die
                      rekenaar daarmee kan werk.                                               (3)

          3.2.2       Skakel (‘Switch’): ’n Toestel wat rekenaars in ’n sentrale plek in ’n
                      netwerk koppel sodat kommunikasie kan plaasvind.  Dit
                      reguleer die verkeer tussen toestelle wat aan die netwerk
                      gekoppel is.                                                            (2)

  3.3     3.3.1       Skype                                                                   (1)

          3.3.2       Voice Over Internet Protokol,  is ’n protokol wat mens in staat
                      stel om telefoonoproepe oor LAN’s, WAN’s en die Internet te
                      maak.                                                                   (2)

          3.3.3       Twitter                                                                  (1)

          3.3.4       Mikro-blogs is die pos van kort teksboodskappe, gewoonlik via ’n
                      selfoon of slimfoon, op ’n platform soos Twitter  terwyl blogs die
                      gereelde oopdatering van jou webtuiste is met nuus en gebeure,
                      soos ’n joernaal.                                                       (2)

  3.4     3.4.1       Koekies (‘Cookies’) is klein tekslêers wat op die gebruiker se
                      rekenaar gestoor word.  Hulle is ontwerp om die kleinste
                      hoeveelheid data spesifiek van ’n sekere kliënt en webtuiste, en
                      kan deur óf die webbediener óf die kliënt se rekenaar geopen
                      word.                                                                    (2)

          3.4.2          Dis nie nodig om sommige van jou inligting weer in te vul
                          wanneer jy die webtuiste besoek nie, omdat dit jou onthou.          (1)

          3.4.3       ENIGE TWEE 
                       Dit moet van ’n betroubare, welbekende bron wees (bekende
                        outeur)
                       Vergelyk inligting van verskillende webtuistes
                       Moet van outeurs wees wat gereeld deur ander outeurs op
                        die gebied aangehaal word.
                       Enige ander bruikbare raad.                                            (2)

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                                  INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2                   (EC/SEPTEMBER 2016)

          3.4.4      Word gebruik vir sekuriteitsdoeleindes om die betroubaarheid
                     van die eienaars van die webtuiste te verifieer.                     (1)

    3.5   3.5.1      ENIGE TWEE 
                     Dropbox, Google Docs, Skydrive, enige ander geldige aanlyn-
                     fasiliteit.                                                           (1)

          3.5.2      ENIGE TWEE  + Verduideliking 
                     Read – Die gebruiker word toegelaat om die lêers slegs te lees
                     Write – Die gebruiker kan ook delete, verander en nuwe lêers
                     stoor.
                     Execute – Die gebruiker kan programme direk uitvoer van
                     daardie plek af.                                                      (4)

          3.5.3      Ja.  Meeste van die bedieners het goeie aanlyn anti-
                     viruspakette op hul bedieners geïnstalleer.                          (2)

                                                             TOTAAL AFDELING C:            26

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2016)                 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2                                     7

 AFDELING D: DATA- EN INLIGTINGSBESTUUR

 VRAAG 4

 4.1 4.1.1      Bediener                                                                 (1)

       4.1.2    Enige EEN 
                 Blackfish
                 Microsoft SQL Server
                 MySQL
                 Enige ander geldige bedienergebaseerde DBMS                             (1)

       4.1.3    Laat baie konneksies op dieselfde tyd toe. 
                Kan toegang van ŉ afstand af verkry.                                     (2)

       4.1.4    Nee.  ’n Verspreide databasis  sal aanbeveel word om aan lokale
                vereistes te voldoen.                                                    (2)

 4.2 4.2.1      Enige TWEE 
                 Bestuur
                 Instandhouding
                 Toegangsregte
                 Rugsteun
                 Installering van programmatuur
                 Opstelling van programmatuur                                            (2)

       4.2.2    Data onafhanklikheid – wanneer die data onafhanklik van
                bergingsmedia en toepassings is.                                         (1)

       4.2.3    Fisiese onafhanklikheid 
                Logiese onafhanklikheid                                                 (2)

       4.2.4    Beskerming van data van ongemagtigde toegang deur gebruikers.            (1)

       4.2.5    Enige TWEE 
                 Wagwoorde
                 Toegangsregte
                 Data enkripsie                                                          (2)

 4.3 4.3.1      ’n Veld wat gebruik word om ’n veld in ’n ander tabel te koppel.         (1)

       4.3.2    InfoID                                                                   (1)

       4.3.3    Die proses om ’n databasis optimaal te maak,  deur die
                verwydering van onreëlmatighede  soos oortolligheid om verslae te
                vergemaklik.                                                              (2)

       4.3.4    Invoeg-,  verwyder-  en opdateer- onreëlmatighede                     (3)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                             INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2              (EC/SEPTEMBER 2016)

 4.4 4.4.1     SELECT * FROM PlantDetails                                        (2)

      4.4.2    UPDATE PlantDetails SET BotanicalName= ‘Merwilla plumbea’
               From PlantDetails WHERE BotanicalName=’Merwilla pumbea’            (3)

                                                        TOTAAL AFDELING D:         26

Kopiereg voorbehou                                                 Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2016)                     INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2                                       9

 AFDELING E: OPLOSSINGSONTWIKKELING

 VRAAG 5

 5.1     5.1.1        (-) private 
                      (+) public                                                                 (2)

         5.1.2        Enige EEN 
                      +kryNaam:String;
                      +kryBotanieseNaam:String;
                      +kryVoorraad: Boolean;                                                      (1)

         5.1.3        Die doel van ’n ‘constructor’ is om ’n ‘instance’ van die objek te
                      skep / Om die objek te instansieer                                         (1)

         5.1.4        Ja,  Indien ’n klas nie ’n constructor het nie, sal ’n default
                      constructor geroep word om die objek te instansieer.                      (2)

 5.2     5.2.1        While Lus / Voorwaardelike Lus                                             (1)

         5.2.2        Vertoon iNommer en vermeerder die waarde van iNommer met
                      13.                                                                        (2)

         5.2.3        7                                                                          (1)

         5.2.4        Sodra iNommer >100                                                        (1)

         5.2.5        iNommer  13 
                      Lus tot iNommer >100 
                      Vertoon iNumber 
                      iNommer  iNommer +13 
                      Eindig Lus 
                      Vertoon Stelling                                                           (6)

 5.3     5.3.1        ’n Skikking is ’n datastruktuur  wat elemente van dieselfde
                      datatipe bevat.                                                            (2)

         5.3.2        ArrName : Array[1..3] of string = (‘Een’, ‘Twee’,’Drie’);
                      Alternatiewe Oplossing:
                      Type
                      TarrName = Array[1..3] of string = (‘Een’, ‘Twee’,’Drie’);
                      Private
                      ArrName : TarrName;                                                         (3)

                                                                   TOTAAL AFDELING E:             22

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                                  INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2                  (EC/SEPTEMBER 2016)

  AFDELING F: GEÏNTIGREERDE SCENARIO

  VRAAG 6

  6.1    6.1.1       Webblaaier 
                     Enige EEN 
                      Internet Explorer
                      Google Chrome
                      Mozilla Firefox                                                      (2)

         6.1.2       HyperText Transfer Protocol                                           (1)

         6.1.3       Bandwydte: Die totale hoeveelheid data wat gedurende ’n sekere
                     tyd vanaf een punt na ’n volgende oorgedra kan word.                 (2)

         6.1.4       Ja.  Hulle moet hul webbediener opstel en hul bedieneradres
                     op die Internet registreer.                                           (3)

  6.2    6.2.1       Enige DRIE 
                      Telefoonnommers
                      Adres
                      Skool
                      E-posadres
                      Enige ander toepaslike antwoord.                                     (3)

         6.2.2       Deur e-posse te stuur en voor te gee dat dit van betroubare
                     maatskappye afkomstig is  om te maak dat individue hul
                     persoonlike inligting, soos wagwoorde en kredietkaartnommers
                     aanlyn openbaar.                                                      (2)

         6.2.3       Strikroof (‘Phishing’)                                                (1)

         6.2.4       Trolling saai onmin op die Internet deur argumente te begin of
                     mense te ontstel deur die plasing van inflammatoriese, vreemde of
                     boodskappe wat van die onderwerp af is in aanlyngemeenskappe
                     (soos nuusgroepe, forums, kletskamers of blogs) te plaas met die
                     uitsluitlike doel om die lesers uit te lok.                           (1)

         6.2.4       Enige EEN 
                      Indien die persoon ’n vriend op sosiale netwerke is, ontvriend
                        hom.
                      Moenie op sy boodskappe reageer nie.
                      Maak hul aanlyn bekend.                                              (1)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2016)                   INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2                               11

          6.2.5       Enige DRIE 
                       Fisiese rekenaardiefstal
                       Diefstal van intellektuele eiendom
                       Identiteitsdiefstal
                       Steel van geld
                       Data-diefstal/Spioenasie                                             (3)

          6.2.6       Enige DRIE 
                       Kuberkraker (‘Hacker’)
                       Cracker
                       Virus outeur
                       Cybergang
                       Spammer                                                              (3)

  6.3     6.3.1       ’n Toep (‘App’) is ’n rekenaarprogram wat ontwerp is om mobiele
                      toestelle soos slimfone en tabletrekenaars te hardloop.               (1)

          6.3.2       Enige TWEE mobiele toestelle 
                       Selfoon
                       Tablet
                       iPad                                                                 (2)

          6.3.3       Die tendens was vir inligting wat voorheen deur konvensionele
                      webblaaie en -deurblaaiers  toegangklik was, om nou deur
                      mobiele applikasies en mobiele toestelle toegangklik moet wees.
                                                                                            (2)

  6.4     6.4.1       Enige EEN – Wi-Fi 
                       Koordlose netwerkverbinding
                       ’n Standaard wat toestelle in staat stel om koordloos met
                         mekaar te kommunikeer
                       Wireless Fidelity                                                    (1)

          6.4.2       Enige gepaste verduideliking 
                       Sommige Wi-Fi netwerke word gebruik vir WLAN koppeling
                         sonder Internettoegang
                       Die besigheid mag van gebruikers verwag om vir
                         Internettoegang te betaal.                                          (2)

          6.4.3       Enige EEN 
                       Packet-sniffing
                       Meeluistering                                                        (1)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
12                                INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2                  (EC/SEPTEMBER 2016)

         6.4.4       (a)   Nee.  ’n Netskans (‘Firewall’) beskerm ’n rekenaar van
                           ongewenste toegang, maar dit bied nie veiligheid vir
                           uitgaande data nie.                                            (2)

                     (b)   Ja. 
                           Enige EEN 
                            Jy kan slegs die gestuurde data enkodeer indien die
                               kodeersleutel bekend is.
                            Sonder dat die data gedekodeer word, sal die data nie
                               bruikbaar wees nie.                                         (2)

                     (c)   Nee.  Virusskandering skandeer slegs lokale rekenaars
                           en affekteer nie uitgaande data nie.                           (2)

                                                             TOTAAL AFDELING F:            37
                                                                 GROOTTOTAAL:             150

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

## Related documents

- [INFT GR12 P2 MEMO SEPT2016 Engl](https://www.hlayiso.com/library/inft-gr12-p2-memo-sept2016-engl/f67a1ec0-17a6-4ad5-9845-4b08f2fe4d8b) — Information Technology · Memo · 2016
- [Information Technology P2 May June 2016 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/information-technology-p2-may-june-2016-memo-eng/f5e735aa-40b5-4040-82d7-4d4a107316a9) — Information Technology · Memo · 2016 · Eng
- [Information Technology P2 Nov 2016 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/information-technology-p2-nov-2016-memo-afr/85756101-2bb5-41d5-9333-dc1f7e95dff6) — Information Technology · Memo · 2016 · Afr
- [Information Technology P2 Feb March 2016 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/information-technology-p2-feb-march-2016-memo-afr/805129dc-fdaa-4484-891a-107105c9964f) — Information Technology · Memo · 2016 · Afr
- [IT P2 GR12 MEMO SEPT2021 English](https://www.hlayiso.com/library/it-p2-gr12-memo-sept2021-english/dc6b2b22-5eff-42a1-abf6-da544d6fc4c9) — Information Technology · Memo · 2021 · Eng
- [IT P2 GR12 MEMO SEPT2019 Eng](https://www.hlayiso.com/library/it-p2-gr12-memo-sept2019-eng/877ff3a3-efb1-4429-80be-3755a25eedb8) — Information Technology · Memo · 2019 · Eng

## More from Grade 12 Information Technology

- [IT-P2-GR12 QP-Afr-SEP-2025 watermark](https://www.hlayiso.com/library/it-p2-gr12-qp-afr-sep-2025-watermark/569cc299-ae7c-4635-9514-cf03f9242ebc) — QP · 2025 · Afr
- [IT P2 QP GR12 SEPT 2024 AFR](https://www.hlayiso.com/library/it-p2-qp-gr12-sept-2024-afr/9016098b-e233-49f4-b1dc-f0838363c6af) — QP · 2024 · Afr
- [IT P2 QP GR12 SEPT 2024 English](https://www.hlayiso.com/library/it-p2-qp-gr12-sept-2024-english/83309154-2856-47f1-82cc-cc04c8ab38b1) — QP · 2024 · Eng
- [Information Technology P1 Nov 2024 Afr](https://www.hlayiso.com/library/information-technology-p1-nov-2024-afr/f4b19c44-77ce-482a-9f85-438813c25f87) — QP · 2024 · Afr
- [Information Technology P2 Nov 2024 Eng](https://www.hlayiso.com/library/information-technology-p2-nov-2024-eng/3afa20d1-1c0f-4969-8a56-d690e9b24d70) — QP · 2024 · Eng
- [Information Technology P1 May-June 2023 MG Eng](https://www.hlayiso.com/library/information-technology-p1-may-june-2023-mg-eng/f868554b-8f4f-4370-aa4e-cfa745fc806d) — Memo · 2023 · Eng

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
