# Information Technology Grade 12 P2 2017 Memo (Afr)

> Grade 12 Information Technology Paper 2 memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2017 (Afrikaans), 11 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/info-tech-p2-gr12-memo-sept2017-afrikaans/134bed6e-9b93-42cb-bc7b-bdb89503c63d
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Information Technology
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2017
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 11

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Information Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/information-technology) › [Information Technology Grade 12 P2 2017 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/info-tech-p2-gr12-memo-sept2017-afrikaans/134bed6e-9b93-42cb-bc7b-bdb89503c63d)

## About this document

Information Technology · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2017 · Afrikaans. Memorandum, 11 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                       NASIONALE
                   SENIOR SERTIFIKAAT

                           GRAAD 12

                    SEPTEMBER 2017

               INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2
                     NASIENRIGLYN

PUNTE:   150

                 Hierdie nasienriglyn bestaan uit 11 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                                    INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2                     (EC/SEPTEMBER 2017)

    AFDELING A: KORTVRAE

    VRAAG 1

    1.1   1.1.1      HTTP                                                                     (1)

          1.1.2      Byte                                                                     (1)

          1.1.3      Skimverklikker (‘Rootkit’)                                               (1)

          1.1.4      Regstelling (‘Patch’)                                                    (1)

          1.1.5      Spam                                                                     (1)

          1.1.6      Rafel (‘Thread’) (Aanvaar multi-inryging)                               (1)

          1.1.7      Topologie                                                                (1)

          1.1.8      Mikroblog (Aanvaar ‘tweeting’)                                          (1)

          1.1.9      4G/LTE                                                                   (1)

          1.1.10     Bandwydte                                                                (1)

    1.2   1.2.1      D       kopieer jou eie CD om op jou mp3-speler te speel.                (1)

          1.2.2      B       ŉ reeks logiese stappe wat ŉ probleem sal oplos.                 (1)

          1.2.3      C       tekslêer wat inligting met betrekking tot webwerwe stoor.        (1)

          1.2.4      D       Digitale handtekening                                            (1)

          1.2.5      B       Kabellose kommunikasie tussen PR's (PC’s) in
                              verskillende kamers.                                             (1)

                                                              TOTAAL AFDELING A:               15

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2017)                   INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2                                   3

AFDELING B: STELSELTEGNOLOGIEË

VRAAG 2

2.1 2.1.1     Enige EEN feit 
               Dit moet van dieselfde grootte wees (aantal penne) / Moet in die
                 gleuwe op die moederbord pas.
               Die spoed van die LSG (‘RAM’) moet verenigbaar met die moederbord
                 / FSB / Stelselbus wees.

              LET WEL:
              Aanvaar ook enige melding van moederbordkompatibiliteit / kontrole /
              vergelyking van die spesifikasies van die LSG (‘RAM’).                                (1)

     2.1.2    (a)     Die bedryfstelsel se gebruik van sekondêre berging (hardeskyf)
                      spasie as geheue (tydelike of gesimuleerde of addisionele RAM).               (2)

              (b)     Enige EEN feit waarom virtuele geheue nie die oplossing is nie. 

                       Virtuele geheue is stadig / die gebruik van spasie op die
                        hardeskyf as geheue sal die werkverrigting vertraag.
                       Sparteling (‘Thrashing’) kan voorkom.
                       Om doeltreffend te wees, ontstaan die behoefte aan ŉ groot
                        hoeveelheid sekondêre berging (spasie op hardeskyf)                         (1)

              (a)     Enige TWEE korrekte feite oor die kasgeheue 
                      TWEE PUNTE VIR:
                       Instruksies / data wat waarskynlik benodig word deur die SVE
                        (‘CPU’), word in die kasgeheue geplaas, wat die tyd verminder
                        het terwyl daar vir instruksies / data van die LSG (‘RAM’) gewag
                        word en gevolglik verbeter dit die werkverrigting van die SVE
                        (‘CPU’).
                      EEN PUNT ELK VIR:
                       Kasgeheue is binne-in die SVE of naby.
                       Kasgeheue is ŉ vinniger tipe geheue – kan die SVE met
                         instruksies teen ŉ vinniger tempo voer.
                       Instruksies / data wat waarskynlik benodig word deur die SVE,
                         word in die kasgeheue geplaas.                                             (2)

              (b)        RAM en kasgeheue is ander  tipes geheue (DRAM en SRAM).
                         Kasgeheue word in die SVE gevind; LSG (‘RAM’) word op die
                          moederbord gevind. 
                         Opgradering van RAM beteken vervanging van die DIMMs terwyl
                          die opgradering van die kasgeheue beteken dat die SVE vervang
                          word.                                                                    (3)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                               INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2                    (EC/SEPTEMBER 2017)

2.2 2.2.1    Universele seriebus (‘Universal Serial Bus’)                                       (1)

     2.2.2   Aanvaar enige EEN van die volgende:  
              Firewire (Windows)
              Thunderbolt (Mac)
              HDMI                                                                              (1)

     2.2.3   Program  wat ŉ bedryfstelsel instruksies gee hoe om met ŉ spesifieke
             toestel te kommunikeer. 
             AANVAAR OOK:
             Sagteware ontwerp om ŉ stuk hardeware te beheer.                                    (2)

     2.2.4   Standaarddrywer: Enige EEN korrekte feit 
              Is reeds deel van die bedryfstelsel.
              Geen ekstra drywers hoef gelaai te word nie.                                      (1)

     2.2.5   Enige EEN toestel wat aan USB-poort koppel wat van standaard /
             generiese drywer gebruik kan maak. 
             Voorbeelde van toestelle:
                 Muis
                 Sleutelbord.
                 Eksterne bergingstoestel (bv. hardeskyf / flitsskyf).
                 Drukker / skandeerder / kamera                                                 (1)

2.3 2.3.1    Ja / Nee en ŉ geldige rede om hul antwoord te regverdig.                           (1)

     2.3.2   Enige TWEE voordele:
              Kragtige SVE (‘CPU’) 
              Volskaalse bedryfstelsel 
              Uitbreibaar
             MOENIE MOBILITEIT AANVAAR NIE
             Enige TWEE nadele:
              Grootte 
              Batterylewe 
              Nie altyd aan nie
              Geen ingeboude sellulêre data nie                                  (2 + 2)        (4)

2.4 2.4.1    Spoed (GHz)  en Kerne (‘Cores’)                                                  (2)

     2.4.2   Enige TWEE korrekte feite oor die voorkoming van
             oorverhitting 
              Groot koelplaat (‘heat sink’) op die CPU / North Bridge skyfiestel
                 (‘chipset’).
              Gebruik termiese pasta
              Hitte geleidende plaat oor stelselbus.
              Bykomende koelventilators in geval.
              Alternatiewe verkoelingstelsels – enige sinvolle voorbeeld.                      (2)
                                                                                               [24]

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2017)                   INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2                                   5

  VRAAG 3

  3.1      3.1.1      Aanvaar enige EEN 
                         3G/LTE
                         ADSL
                         WiMAX                                                            (1)

           3.1.2      Aanvaar enige TWEE voordele van die verbinding in VRAAG
                      3.1.1 genoem. 
                      3G/LTE
                           Wyd beskikbaar in Suid-Afrikaanse stede
                           Laat mobiele toestelle ŉ internetverbinding toe
                           Vinnige data-oordragkoers
                           Betaal slegs vir data wat afgelaai / opgelaai word
                      ADHL (‘ADSL’)
                           Stabiel
                           Vinnige data-oordragkoers
                           Hoë bandwydte beskikbaar / beperkte bandwydte
                           Gelyktydige stem en data
                           Lae latensie
                      WiMAX
                           Vinnige data-oordragkoers
                           Kan kabellose toegang tot breëband vir tot 50 km vir
                            vaste stasies en 15 km vir mobiele stasies verskaf             (2)

  3.2      3.2.1      ŉ Roeteerder (‘Router’) bestuur die bandwydte omdat dit die
                      datapakkette kan inspekteer wanneer hulle aankom en die
                      korrekte bestemming  van die data bepaal en dit
                      dienooreenkomstig stuur.                                            (2)

           3.2.2       Aanvaar enige TWEE ander vermoëns van ŉ roeteerder 
                       Koppel verskillende netwerktipes saam
                       Verseker die veilige oordrag van data tussen netwerke
                       Hoofsaaklik gebruik om LAN’s in ŉ WAN te verbind /
                          Gebruik om netwerke aan die internet te koppel
                       Roeteerders kan ook vir poort-deurstuur gebruik word               (2)

  3.3      3.3.1      Enige EEN van die volgende: 
                           Geen drade nie
                           Mobiliteit
                           Maklik om op te stel                                           (1)

           3.3.2      Enige TWEE van die volgende: 
                           Beperkte reeks
                           Kan maklik binnegedring/kubergekraak (‘hacked’) word
                           Steurings
                           Stadiger as bedrade netwerk                                    (2)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                                  INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2                   (EC/SEPTEMBER 2017)

3.4   3.4.1    ŉ Soekenjin werk as ŉ inligtingvinder (‘lokator’).  Dit gebruik
               sleutelwoorde of frases wat deur die gebruiker ingevoer word
               wanneer inligting gesoek word.                                               (1)

      3.4.2    Dit is ŉ tegnologie / strategie  wat gebruik word om ŉ hoë posisie
               plasing op die soekresultatebladsy van 'n soekenjin te verkry.              (2)

      3.4.3    Enige DRIE van: 
                Geprofileerde of persoonlike soektogte
                Konteksbewuste soektogte
                Gemedieerde soektogte
                Semantiese soektogte                                                       (3)

      3.4.4    Enige EEN verduideliking: 

                    Geprofileerde of persoonlike soektogte – ŉ tegniek wat gebruik
                     word om jou soekresultate aan te pas, wat hulle ooreenstem met
                     advertensies waarop jy waarskynlik sal reageer.
                    Konteks-bewuste soektogte – hier word die konteks of huidige
                     belange van jou web-navigeergeskiedenis gebruik om relevante
                     resultate te maak.
                    Gemedieerde soektogte – hier help derdeparty sagteware /
                     mense in die proses om die inhoud te organiseer.
                    Semanties gesoek – vir die toekoms sal dit soektogte outomaties
                     moontlik maak, met behulp van metadata, kontekstuele inligting
                     om resultate op te spoor.                                              (2)

3.5   3.5.1    HTML – webwerf dokumentformatering taal ontwerp vir
               blaaier 
               JavaScript – ŉ Skripsietaal wat ontwerp is om in ŉ webblaaier te laat
               werk.                                                                       (2)

      3.5.2    Enige TWEE van: 
                Perl
                Ruby
                ASP.NET
                Python
                PHP                                                                        (2)

      3.5.3    Met bedienerskant-skripsie word dinamiese skepping van webblaaie
               moontlik gemaak,  terwyl dit maklik aan ŉ databasis gekoppel
               word.                                                                       (2)

      3.5.4    Enige EEN van: 
                Maklike formatering van teks
                Konsekwente formatering van teks                                           (1)
                                                                                           [25]

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2017)                    INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2                                    7

  VRAAG 4

  4.1     4.1.1       Enige DRIE van: 
                       Bestuur
                       Onderhoud
                       Sekuriteit-toegangsregte
                       Ondersteuning
                       Sagteware installeer
                       Konfigurasie van sagteware                                         (3)

          4.1.2       ŉ Relasionele databasis wat baie tabelle bevat wat deur
                      verhoudings gekoppel is.                                            (1)

  4.2     4.2.1       Enige TWEE van: 
                       Bestaande dokumente
                       Bestaande werkstrome
                       Sakeplan/Besigheidsplan                                            (2)

          4.2.2       Data onderhoud behels die hou van inligting op datum.               (1)

  4.3     4.3.1       Normalisering verwys na die proses om ŉ databasis in
                      afsonderlike tabelle te organiseer om die duplisering van data
                      te vermy en ook anomalieë op te dateer / te skrap.                  (1)

          4.3.2       Markup- of die Total Value-velde  aangesien dit outomaties
                      bereken kan word wanneer 'n berekende veld gebruik word.            (2)

          4.3.3
                       Owners_Table                           Clothes_Table
                       PK Owner_ID 1                          PK    Clothes_ID
                           Name                           8   FK    Owner_ID
                           Contact                                  Item
                                                                    Basket
                                                                    Value, etc
                      Tabelname 
                      Primêre sleutels 
                      Vreemde sleutel 
                      Verband (‘Relationship’)                                            (6)

  4.4     4.4.1       SELECT * FROM Stock_DetailsTB Order BY TotalValue                 (2)

          4.4.2       DELETE  From Stock_DetailsTB WHERE Item=ʽDress’                   (3)

          4.4.3       UPDATE Stock_DetailsTB  SET Contact = '0715624117' 
                      WHERE Owner's Name = 'Malcolm Peter'                                (3)
                                                                                          [24]

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                                  INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2                   (EC/SEPTEMBER 2017)

    VRAAG 5

    5.1   Kry die naam en van 
          Inisialiseer ŉ leë string 
          Kry die lengte van die naam en van 
          Loop deur die hele string 
          As die karakter nie ŉ klinker of ŉ spasie is nie, voeg dan by die leë
          string 
          Verander die eerste en laaste karakter na ŉ hoofletter. 
          Voeg ŉ # by die einde toe                                                        (7)

    5.2   5.2.1      Dui aan dat die eienskappe privaatvelde is                            (1)

          5.2.2      Assessor-metodes word gebruik om die inhoud van ŉ objek-veld
                     terug te bring  bv. GetTeamName, GetGender, GetDOB,
                     Mutator-metodes word gebruik om die inhoud van ŉ objek-veld
                     te verander  bv. CalculateCost                                       (4)

          5.2.3      ŉ Konstruktor instansieer die voorwerp en inisialiseer die velde
                     van die voorwerp.                                                     (2)

          5.2.4      Stel die voorwerpe-eienskappe in ŉ enkele stringveranderlike
                     op                                                                    (1)

    5.3

          Een punt per korrekte kolom.                                                      (6)
                                                                                           [21]

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2017)                    INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2                                     9

 AFDELING F: GEÏNTEGREERDE SCENARIO

 VRAAG 6

 6.1      6.1.1       RFID-etiket 
                      - Bevat die antenna, die stroombaan en die mikroskyfie. 
                      RFID-leser 
                      - Die leser lees die radiosignaal wat deur die etikette gestuur
                         word.                                                               (4)

          6.1.2       Passiewe RFID-etikette, ontvang al hul krag van die leser. 
                      Hierdie etikette doen niks totdat hulle die magneetveld van die
                      leser betree nie. 
                      Aktiewe RFID-etikette, ontvang krag van aanboordbatterye 
                      wat hulle in staat stel om oor lang afstande te kommunikeer.           (4)

          6.1.3       RFID-etikette sal nie raadsaam wees nie  aangesien dit ŉ
                      stalletjie is en mense het nie ŉ aangewese toegangs- of
                      uittreepunt om na die etikette te kyk nie.                             (2)

 6.2      6.2.1       Enige TWEE van: 
                       Facebook
                       Twitter
                       Wechat
                       Myspace
                       Enige ander relevante antwoord.                                       (2)

          6.2.2       -   Konstante onderbrekings verhoed dat jy jou aandag fokus
                          op enige taak wat jy veronderstel is om te doen. 
                      -   Sosiale netwerk kan elke dag ŉ paar uur van jou tyd
                          verkwis.                                                           (2)

          6.2.3       Sosiale manipulasie (‘social engineering’) verwys daarna om ŉ
                      persoon te bedreig of mislei om inligting vrywillig uit te gee. 
                      Dit bevat dikwels sensitiewe inligting soos wagwoorde of ander
                      inligting wat gebruik kan word om identiteitsdiefstal te pleeg.       (2)

          6.2.4       Wat jy ook al publiseer, is dadelik publiek en ‘kwesbaar’ in
                      terme van dit versprei kan word. 
                      AANVAAR OOK:
                      Verskillende mense het toegang tot daardie inligting – veral as
                      die groep nie ŉ beheerde of beperkte lidmaatskap het nie.              (1)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                                 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2                     (EC/SEPTEMBER 2017)

  6.3    6.3.1       ŉ DoS (diensontsegging) (‘Distributed Denial of Service (DDS)’)
                     is ŉ aanval wat ŉ webwerf onbeskikbaar maak  deur die
                     gebruik van duisende of miljoene rekenaars om data van die
                     webwerf terselfdertyd te versoek. Die bedieners word oorlaai,
                     kan nie reageer nie en effektief onbeskikbaar vir almal.               (2)

         6.3.2       ŉ Botnet is ŉ afstandbeheerde zombie-rekenaar wat met
                     kwaadwillige sagteware (‘malware’) besmet is.  Dit maak dit vir
                     misdadigers moontlik om dit te gebruik om DoS-aanvalle te begin
                     of om ‘spam’ te stuur.                                                 (2)

         6.3.3       Trolling saai onmin op die internet deur argumente te begin of
                     mense te ontstel deur inflammatoriese, vreemde of van die
                     onderwerp boodskappe in ŉ aanlyngemeenskap te plaas (soos ŉ
                     nuusgroep, forum, kletskamer of blog) met die doelbewuste
                     bedoeling om die lesers uit te lok. 
                     Daarom kan mens nie ŉ DoS veroorsaak deur dit te doen nie.             (2)

         6.3.4       EEN van: 
                      Kuberkraker (‘Hacker’)
                      Skriptiener (‘Scriptkiddie’)
                      Kuberkrimineel (‘Cyber-criminal’)
                      Spammer ens.                                                          (1)

  6.4    6.4.1       Beveiligde soklaag (‘Secure Socket Layer’)                             (1)

         6.4.2       Enkripsie is wanneer dit duidelik en maklik om te lees is, word dit
                     gegrabbel (‘scrambled’) om dit te beskerm en onleesbaar te
                     maak.                                                                  (1)

         6.4.3       Die deurblaaier konnekteer met die bediener met behulp van
                     https en versoek ŉ veilige verbinding. 

                     Die bediener stuur die deurblaaier sy publieke sleutel en sy
                     sertifikaat om te bewys wie dit is. 

                     Die deurblaaier genereer die geheime sleutel wat net vir die duur
                     van die kommunikasiesessie sal werk, die sleutel enkripteer dit
                     met die publieke sleutel van die bediener en stuur dit na die
                     bediener. 

                     Die bediener ontsyfer die geheime sleutel en nou het albei die
                     geheime sleutel wat hulle tydelik vir die duur van hierdie
                     kommunikasiesessie. sal gebruik.                                       (4)

  6.5    6.5.1       Die gebruik van hulpbronne wat aangebied word as dienste oor
                     die internet  en gedeel tussen baie gebruikers, insluitend
                     aanlynlêer-stoordienste en die bestuur van programme.                 (2)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2017)                    INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2                               11

          6.5.2       Aanlynlêer-berging – Lêers op die internet stoor, wat vanaf
                      verskeie toestelle toegang verkry kan word en met ander
                      gedeel word. 
                      Voorbeelde: Enige EEN 
                          OneDrive
                          Dropbox
                          iCloud

                      Aanlynrugsteun – Gebruik om rugsteundata te maak wat jy net
                      toegang kry wanneer ŉ ramp voorkom en mag jou stelsel insluit
                      instellings bevat. 
                      Voorbeelde: Enige EEN 
                             Carbonite
                             Acronis
                             Crashplan                                                      (4)

          6.5.3       STEM NIE SAAM NIE 
                      Sinkroniseringsdienste bied nie ŉ inkrementele struktuur nie 
                      en die sekuriteit van ŉ behoorlike aanlyn rugsteundiens nie. 

                                                    OF

                      Rugsteundienste maak ŉ kopie van die lêers. 
                      Sinkroniseringsdienste word outomaties bygewerk en verander
                      in die wolkberging sodat dit die hardeskyf weerspieël.                (3)

          6.5.4       Daar is ŉ program op die toestel geïnstalleer  wat werk om die
                      gebruikerskoppelvlak te skep en so verminder dit die
                      hoeveelheid data wat oorgedra moet word.                              (2)
                                                                                            [41]

                                                              TOTAAL AFDELING F:             41
                                                                  GROOTTOTAAL:              150

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

## Related documents

- [IT-P2-GR12 QP-Afr-SEP-2025 watermark](https://www.hlayiso.com/library/it-p2-gr12-qp-afr-sep-2025-watermark/569cc299-ae7c-4635-9514-cf03f9242ebc) — Information Technology · QP · 2025 · Afr
- [IT P2 GR12 QP SEPT2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/it-p2-gr12-qp-sept2022-afrikaans/3392f845-8547-4e23-b73c-910c59ca4b2b) — Information Technology · QP · 2022 · Afr
- [IT P2 GR12 QP SEPT2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/it-p2-gr12-qp-sept2020-afrikaans/bce79554-ac5b-49c0-8c46-7d49632baa53) — Information Technology · QP · 2020 · Afr
- [IT P1 GR12 MEMO SEPT2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/it-p1-gr12-memo-sept2018-afrikaans/55409ee4-7e45-46a3-88eb-9dbd26e43037) — Information Technology · Memo · 2018 · Afr
- [Information Technology P2 May June 2017 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/information-technology-p2-may-june-2017-memo-afr/6da80f60-503e-4b1b-82cc-20d06ddbb825) — Information Technology · Memo · 2017 · Afr
- [Information Technology P2 Feb March 2017 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/information-technology-p2-feb-march-2017-memo-eng/9e275f4f-1ac8-4ce5-add3-20989cfd5a32) — Information Technology · Memo · 2017 · Eng

## More from Grade 12 Information Technology

- [IT P2 QP GR12 SEPT 2024 AFR](https://www.hlayiso.com/library/it-p2-qp-gr12-sept-2024-afr/9016098b-e233-49f4-b1dc-f0838363c6af) — QP · 2024 · Afr
- [Information Technology P1 Nov 2024 Afr](https://www.hlayiso.com/library/information-technology-p1-nov-2024-afr/f4b19c44-77ce-482a-9f85-438813c25f87) — QP · 2024 · Afr
- [Information Technology P2 Nov 2024 Eng](https://www.hlayiso.com/library/information-technology-p2-nov-2024-eng/3afa20d1-1c0f-4969-8a56-d690e9b24d70) — QP · 2024 · Eng
- [Information Technology P1 May-June 2023 Eng](https://www.hlayiso.com/library/information-technology-p1-may-june-2023-eng/896eee2c-884c-4527-97e2-ed0759edd97d) — QP · 2023 · Eng
- [Information Technology P1 Nov 2023 Eng](https://www.hlayiso.com/library/information-technology-p1-nov-2023-eng/8ae9d306-1975-4759-ad2b-96483154bd10) — QP · 2023 · Eng
- [IT P1 GR12 QP SEPT 2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/it-p1-gr12-qp-sept-2022-afrikaans/f864e03f-add3-41d0-9b55-3110e7180172) — QP · 2022 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
