# Information Technology Grade 12 P1 2018 Memo (Afr)

> Grade 12 Information Technology Paper 1 memorandum from the NSC Supplementary Exam 2018 (Afrikaans), 21 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/information-technology-p1-feb-march-2018-memo-afr/4ac823a7-4f50-452b-b77c-ffecca7e0203
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Information Technology
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2018
- Exam period: NSC Supplementary Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 21

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Information Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/information-technology) › [Information Technology Grade 12 P1 2018 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/information-technology-p1-feb-march-2018-memo-afr/4ac823a7-4f50-452b-b77c-ffecca7e0203)

## About this document

Information Technology · Grade 12 · NSC Supplementary Exam · 2018. Memorandum, 21 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                  NASIONALE
                              SENIOR SERTIFIKAAT

                                     GRAAD 12

                            INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1

                              FEBRUARIE/MAART 2018

                                   NASIENRIGLYNE

PUNTE: 150

                      Hierdie nasienriglyne bestaan uit 21 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V1                      2                           DBE/Feb.–Mrt. 2018
                                     NSS – Nasienriglyne

ALGEMENE INLIGTING

     Hierdie nasienriglyne moet as die basis vir die nasiensessie gebruik word. Dit is
      voorberei om deur nasieners gebruik te word. Daar word na alle nasieners
      verwag om 'n deeglike standaardiseringsvergadering by te woon om seker te
      maak dat die riglyne konsekwent geïnterpreteer en tydens die nasien van die
      kandidate se werk toegepas word.

     Let op dat leerders wat 'n alternatiewe korrekte oplossing as wat as voorbeeld
      van 'n oplossing in die nasienriglyne gegee word verskaf, volle krediet vir die
      relevante oplossing moet kry tensy die spesifieke instruksies in die vraestel nie
      gevolg is nie of die vereistes van die vraag nie nagekom is nie.

     Bylaag A, B en C (bladsy 3–8) sluit die nasienrubriek vir elke om te gebruik vir
      enigeen van die twee programmeringstale in.

     Bylaag D, E en F (bladsy 9–21) bevat voorbeelde in programmeringskode van
      oplossings vir VRAAG 1 tot VRAAG 3.

     Kopieë van Bylaag A, B en C (bladsy 3–8) en die opsomming van
      leerderpunte (bladsy 8) moet vir elke leerder gemaak word en tydens die
      nasiensessie voltooi word.

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V1                         3                                DBE/Feb.–Mrt. 2018
                                        NSS – Nasienriglyne

BYLAAG A

AFDELING A

VRAAG 1: NASIENRUBRIEK - ALGEMENE PROGRAMMERINGSVAARDIGHEDE

SENTRUMNOMMER:                                 EKSAMENNOMMER:
                                                                                    MAKS. LEERDER-
VRAAG                                  BESKRYWING
                                                                                    PUNTE   PUNT
              'n Leerder moet slegs een maal gepenaliseer word as
              dieselfde fout herhaal word.
   1.1        [Knoppie 1.1 – Totale area]

              Verkry die radius  skakel om na real
              Verkry die basis en hoogte  uit editblokkies
              Area van sirkel = pi *  Sqr(radius) 
              Area van driehoeke = 0.5 * basis * hoogte  * aantal driehoeke           12
              
              Vertoon die area van sirkel met byskrif 
              Vertoon die area van driehoeke in totaal 
              Bereken totale area van sirkel en driehoeke 
              Vertoon die totale area tot 2 desimale plekke 
   1.2        [Knoppie 1.2 – Volgende blou maan]
              Vind posisie van dubbelpunt (':') in byskrif ('label') 
              Verkry maanjaar vanuit byskrif  en skakel om na integer 
              Repeat
                 Tel 3 by die maanJaar                                               9
              Until maanJaar >  jaar van huidige stelsel datum
              Vertoon maanJaar 

              Korrekte lus bv. repeat...until 
   1.3        [Knoppie 1.3 – Grootste gemene deler]

              Verkry getal 1 van editblokkie  skakel om na integer
              Verkry getal 2 van editblokkie 
              Lus x van 1  tot Minimum (getal1,getal2)                               10
                Toets of (getal 1 mod x = 0)  AND  (getal2 mod x =0) 
                        Stel ggd na x 
              Vertoon ggd in die editblokkie 
   1.4        Knoppie [1.4 – Verwyder klinkers]

              Verkry sin vanuit editblokkie 
              Stel 'n tydelike veranderlike na die eerste karakter van sin
              Lus x van 2  tot lengte van sin                                        11
                     if (sin[x - 1] = ' ')  OR 
                        NOT(upcase (sin[x])  in ['A', 'E', 'I', 'O', 'U']) 
                            tydelik = tydelik + sin[x] 
              Vertoon tydelik in editblokkie 

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V1                         4                             DBE/Feb.–Mrt. 2018
                                        NSS – Nasienriglyne

   1.5        [Knoppie 1.5 – Skyfievertoning]

              Vir inisialisering van totaal en groeptotaal 
              Stel totaal = 0
              Stel groepNommer= 0

              Gebruik 'n lus en toets of
                          totaal < SitplekkeBeskikbaar  (konstante gegee)
                  Gebruik 'n toevoerblokkie ('input box') om die getal
                                                                                    12
                    mense in te lees 
                  Indien getal mense in groep 
                                          <= (SitplekkeBeskikbaar - total)
                     Inkrementeer groepNommer 
                     Inkrementeer totaal met die getal mense 
                     Vertoon groepNommer and getal mense 
                   Anders
                      Vertoon boodskap  met korrekte waardes 
              Einde van lus
              TOTAAL AFDELING A:                                                    54

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V1                         5                          DBE/Feb.–Mrt. 2018
                                        NSS – Nasienriglyne

BYLAAG B

AFDELING B

VRAAG 2: NASIENRUBRIEK - OBJEK-GEÖRIENTEERDE PROGRAMMERING

SENTRUMNOMMER:                                EKSAMENNOMMER:
                                                                                      LEERDER-
 VRAAG                                BESKRYWING                           VRAAG
                                                                                        PUNT
   2.1.1      Konstruktor:
              Opskrif met SLEGS vier waardes
              Drie string parameters en een real                              4
              Ken parameter waardes toe aan vier attribute
              Ken false toe aan fNavigasieStatus attribuut
   2.1.2      toegangsMETODE:
                                                                               2
              Konstellasie: 'return' tipe string stuur attribuut terug
   2.1.3      stelNavigasieStatus PROSEDURE:
              Gebruik van 'n prosedure (nie funksie nie)                      3
              Ontvang Boolse waarde
              Stel waarde van fNavigasieStatus attribuut
   2.1.4      bepaalSigbaarheid FUNKSIE:
              Indien afstand kleiner as 80
                Duidelik sigbaar
              Anders {afstand >= 80}
                Indien afstand <= 900 
                     Indien grootte <= 2 
                        Skaars sigbaar met blote oog                         11
                     Anders {grootte >2}
                        Sigbaar met behulp van standaard optiese hulp 
                 Anders {afstand > 900}
                  Slegs sigbaar met behulp van gespesialiseerde
                                                       optiese hulp 

              Stel resultaat na sigbaarheid waarde
   2.1.5      toString METODE
              Voeg attribute toe tot afvoer string - naam, konstellasie,
              grootte en ligjare  met korrekte byskrifte 

              Indien ster 'n navigasie ster is                                6
                Voeg by sternaam ' is 'n navigasie ster.' by boodskap 
              Anders
                Voeg by sternaam ' is 'n passiewe ster.' by boodskap 
              Stel resultaat na saamgestelde sin 

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V1                         6                              DBE/Feb.–Mrt. 2018
                                        NSS – Nasienriglyne

   2.2.1      Knoppie – [2.2.1 – Instansieer objek]:
              Verkry die naam van die ster vanuit die kombinasieblokkie 
              Assign  en Reset 
              Inisialiseer Vlag ('found')/Teller 
              Voorwaardelike lus (while/repeat) NOT EOF
                                                     & NOT Found
                   Lees reël vanuit die tekslêer 
                   Vergelyk of reël = naam van die ster 
                      Lees DRIE reëls vanuit die tekslêer 
                      Instansieer ster objek - Create objSterX  (param) 
                      Korrekte getal en volgorde van parameters
                          objSterX := TStar.Create(parameters)
                      Boolse veranderlike gestel na false om deur skikking        24
                                                                  te soek 
                      Lus van 1 tot lengte van skikking
                       Toets of sternaam voorkom in skikking 
                           Stel Boolse verandelike na true
                      Roep 'set' metode vir navigasie ster,  deur resultaat
                         van Boolse veranderlike as parameter te gebruik
                      Verander vlag na true 
                      Aktiveer ('enable') die paneel pnlKnoppies 

              Toets of ster nie gevind is nie ('NOT found'):
                  Vertoon boodskap 
                  Aktiveer tab sheet 2 
              Sluit lêer (CloseFile)
   2.2.2      Knoppie – [2.2.2 - Vertoon]:
              Gebruik toString metode en vertoon objek                            3
              Laai konstellasie prent vanaf lêer en vertoon
   2.2.3      Knoppie – [2.2.3 - Sigbaarheid]:
              Gebruik die sterobjek om metodes te roep:
               objSter.getNaam                                                    3
               objSter.bepaalSigbaarheid
              Vertoon in korrekte formaat 
              TOTAAL AFDELING B:                                                  56

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V1                       7                            DBE/Feb.–Mrt. 2018
                                      NSS – Nasienriglyne

BYLAAG C
AFDELING C
VRAAG 3: NASIENRUBRIEK - PROBLEEMOPLOSSING

SENTRUMNOMMER:                EKSAMENNOMMER:
                                                                                          LEERDER
  VRAAG                               BESKRYWING                                VRAAG
                                                                                           -PUNT
     3.1       Knoppie [3.1 – Begin spel]
               Lees die vlak uit die radiogroep
               Toets vir vlak en ken getal planete toe aan veranderlike 
                      Vlak 1 (50); Vlak 2 (40); Vlak 3 (30)
               Vertoon 0 op paneel en stel ItemIndeks van cmbRy en
                    cmbKol op 0 
               Vee afvoerarea met foutiewe raaiskote uit
               Inisialiseer veranderlikes vir tellers 
               VulOp ('Populate'):
               Vul skikking met - deur lus te gebruik vir rye en kolomme 
               Herhaal korrekte aantal kere (while/repeat)  om:
                    Lukrake ('random') posisie vir ry  en kolom te bepaal        22
                    Toets of posisie planeet bevat  en..
                              plaas # in posisie
                              verminder planete wat geplaas moet word 
               Vertoon:
               Skoon spelbord in afvoerarea 
               Lus deur die rye 
                       Skep afvoerstring 
                       Lus deur die kolomme
                       Indien planeet voeg # by tot afvoerstring
                       Anders voeg - by afvoerstring
               Vertoon afvoerstring op spelbord
               Aktiveer Speel Knoppie 
     3.2       Knoppie [3.2 - Speel]
               Verkry ry en kolom uit kombinasieblokkie 
               Inkrementeer getal raaiskote 
               Vind karakter by die posisie in skikking
               Toets of karakter planeet is 
                   Vervang met plekhouer
               Anders                                                             13
                  Vertoon ry en kolom in area vir foutiewe raaiskote
               Dateer vertoon op spelbord op 
               Vertoon getal raaiskote op paneel 
               Indien twee planete gevind is 
                  vertoon 'Spel gewen' boodskap 
                Anders
                  vertoon 'Spel verloor' boodskap. 

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V1                      8                          DBE/Feb.–Mrt. 2018
                                     NSS – Nasienriglyne

     3.3       Knoppie [3.3 – Onthul planete]
               Lus deur rye
                     Skep afvoerstring
                     Lus deur kolomme                                        5
                            Voeg skikkingwaarde by afvoerstring
                     Vertoon afvoerstring

                TOTAAL AFDELING C:                                           40

OPSOMMING VAN LEERDER PUNTE:

SENTRUMNOMMER:                              EKSAMENNOMMER:

                          AFDELING A         AFDELING B      AFDELING C
                                                                                  GROOT-
                            VRAAG 1            VRAAG 2        VRAAG 3
                                                                                  TOTAAL
        MAKS.
                                54                 56              40              150
        PUNTE
      LEERDER
       PUNTE

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V1                9                   DBE/Feb.–Mrt. 2018
                               NSS – Nasienriglyne

BYLAAG D: OPLOSSING VIR VRAAG 1
unit Vraag1_U;
interface

uses
  Windows,Messages,SysUtils,Variants,Classes, Graphics, Controls,Forms,
  Dialogs, StdCtrls, ExtCtrls, ComCtrls, jpeg, DateUtils, Math;

type
  TfrmV1 = class(TForm)
     PageControl1: TPageControl;
     TabSheet1: TTabSheet;
     TabSheet2: TTabSheet;
     Prent1: TImage;
     btnV1_1: TButton;
     redV1_1: TRichEdit;
     edtRadius: TEdit;
     edtBasis: TEdit;
     edtHoogte: TEdit;
     Label1: TLabel;
     Label2: TLabel;
     Label3: TLabel;
     Label4: TLabel;
     Label5: TLabel;
     Label7: TLabel;
     lblInfo: TLabel;
     Label9: TLabel;
     edtVr1_2: TEdit;
     btnV1_2: TButton;
     Prent2: TImage;
     TabSheet4: TTabSheet;
     TabSheet5: TTabSheet;
     TabSheet6: TTabSheet;
     edtSin: TEdit;
     Label10: TLabel;
     btnV1_4: TButton;
     edtVerwyderKlinkers: TEdit;
     Label11: TLabel;
     Label12: TLabel;
     edtGetal1: TEdit;
     edtGetal2: TEdit;
     btnV1_3: TButton;
     edtGGD: TEdit;
     redVraag1_5: TRichEdit;
     btnV1_5: TButton;
     procedure btnV1_1Click(Sender: TObject);
     procedure btnV1_2Click(Sender: TObject);
     procedure btnV1_3Click(Sender: TObject);
     procedure btnV1_5Click(Sender: TObject);
     procedure btnV1_4Click(Sender: TObject);

  private
    { Private declarations }
  public
    { Public declarations }
  end;
var

Kopiereg voorbehou                                          Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V1              10                       DBE/Feb.–Mrt. 2018
                              NSS – Nasienriglyne

   frmV1: TfrmV1;

implementation

{$R *.dfm}
// Vraag 1.1
//
========================================================================

procedure TfrmV1.btnV1_1Click(Sender: TObject);
Const
  rPi = 3.14159;
  iGetal = 8;
Var
  rRadius, rAreaSirkel, rBasis, rHoogte, rAreaDriehoeke, rTotaleArea:
real;
begin
  rRadius := StrToFloat(edtRadius.Text);
  rBasis := StrToFloat(edtBasis.Text);
  rHoogte := StrToFloat(edtHoogte.Text);

   rAreaSirkel := rPi * Sqr(rRadius);
   redV1_1.Lines.Add('Area van sirkel = ' + FloatToStr(rAreaSirkel));

   rAreaDriehoeke := 0.5 * rBasis * rHoogte* iGetal;
   redV1_1.Lines.Add('Totale area van driehoeke = ' +
                              FloatToStr(rAreaDriehoeke));

  rTotaleArea := rAreaSirkel+ rAreaDriehoeke;
  redV1_1.Lines.Add('Totale area = '
                + FloatToStrF(rTotaleArea, ffFixed, 6, 2));
end;

// Vraag 1.2
//
========================================================================

procedure TfrmV1.btnV1_2Click(Sender: TObject);
Const
  iToename = 3;
Var
  dDatum: TDateTime;
  iDubPunt, iMaanJaar: integer;
begin
  iDubPunt := pos(':', lblInfo.Caption);
  iMaanJaar := StrToInt(copy(lblInfo.Caption, iDubPunt + 1, 4));
  repeat
     iMaanJaar := iMaanJaar + iToename;
  until iMaanJaar > YearOf(now);
  edtVR1_2.Text := IntToStr(iMaanJaar);
end;

Kopiereg voorbehou                                             Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V1              11                      DBE/Feb.–Mrt. 2018
                              NSS – Nasienriglyne

// Vraag 1.3
//
========================================================================

procedure TfrmV1.btnV1_3Click(Sender: TObject);
Var
  iGetal1, iGetal2, iGGD, i: integer;
begin
  iGetal1 := StrToInt(edtGetal1.Text);
  iGetal2 := StrToInt(edtGetal2.Text);
  for i := 1 to Min(iGetal1, iGetal2) do
  begin
     if (iGetal1 mod i = 0) and (iGetal2 mod i = 0) then
     begin
       iGGD := i;
     end;
  end;
  edtGGD.Text := IntToStr(iGGD);
end;

// Vraag 1.4
//
========================================================================

procedure TfrmV1.btnV1_4Click(Sender: TObject);
Var
  sSin, sTyd: String;
  i: integer;
begin
  sSin := edtSin.Text;
  sTyd := sSin[1];
  for i := 2 to length(sSin) do
  begin
     if (sSin[i - 1] = ' ') OR
               NOT(upcase(sSin[i]) in ['A','E','I','O','U']) then
       sTyd := sTyd + sSin[i];
  end;
  edtVerwyderKlinkers.Text := sTyd;
end;

// Vraag 1.5
//
========================================================================

procedure TfrmV1.btnV1_5Click(Sender: TObject);
Const
  iSitplekkeBeskikbaar = 100;
Var
  iGroepNommer, iGetalMense, iTotaal: integer;
begin
  // Kode wat voorsien is
  redV1_5.Clear;
  redV1_5.Lines.Add('Groepnommer' + #9#9 + 'Getal mense');

   iTotaal := 0;
   iGroepNommer := 0;

Kopiereg voorbehou                                            Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V1              12                     DBE/Feb.–Mrt. 2018
                              NSS – Nasienriglyne

  while iTotaal < iSitplekkeBeskikbaar do
  begin
     iGetalMense := StrToInt(Inputbox('',
         'Voer die getal mense in die groep in', ''));
     if iGetalMense <= (iSitplekkeBeskikbaar - iTotaal) then
     begin
       Inc(iGroepNommer);
       Inc(iTotaal, iGetalMense);
       redQues1_5.Lines.Add(IntToStr(iGroepNommer) + #9#9#9 + IntToStr
           (iGetalMense));
     end // if
     else
     begin
       ShowMessage('Kan nie ''n groep van ' + IntToStr(iGetalMense)
           + ' mense aanvaar nie.' + #13
           + 'Getal sitplekke beskikbaar is ' + IntToStr(100 - iTotaal));
     end; // else
  end; // while
end;

end.

Kopiereg voorbehou                                           Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V1                 13                  DBE/Feb.–Mrt. 2018
                                 NSS – Nasienriglyne

BYLAAG E: OPLOSSING VIR VRAAG 2

OBJEKKLAS:
unit Ster_U;
interface

type
  TSter = class(TObject)
  private
     // Kode wat voorsien is

      fNaam: String;
      fGrootte: real;
      fAfstand: integer;
      fKonstellasie: String;
      fNavigasieStatus: Boolean;

   public
     constructor Create(sNaam: String; rGrootte: real; iAfstand: integer;
       sKonstellasie: String);
     function getKonstellasie: String;
     procedure setNavigasieStatus(bStatus: Boolean);
     function bepaalSigbaarheid: String;
     function toString: String;

     // Kode wat voorsien is
     function getNaam: String;
   end;

implementation

Uses Math, SysUtils;
{$R+}

========================================================================
// Vraag 2.1.1
========================================================================
constructor TSter.Create(sNaam: String; rGrootte: real; iAfstand:
integer; sKonstellasie: String);
begin
  fNaam := sNaam;
  fGrootte := rGrootte;
  fAfstand := iAfstand;
  fKonstellasie := sKonstellasie;
  fNavigasieStatus := false;
end;

========================================================================
// Vraag 2.1.2
========================================================================
function TSter.getKonstellasie: String;
begin
  result := fKonstellasie;
end;

Kopiereg voorbehou                                           Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V1              14                    DBE/Feb.–Mrt. 2018
                              NSS – Nasienriglyne

========================================================================
// Vraag 2.1.3
========================================================================
procedure TSter.setNavigasieStatus(bStatus: Boolean);
begin
  fNavigasieStatus := bStatus;
end;

========================================================================
// Vraag 2.1.4
========================================================================
function TSter.bepaalSigbaarheid: String;
var
  sSigbaarheid: String;
begin
  if (fAfstand < 80) then
  sSigbaarheid := 'Duidelik sigbaar'
  else if (fAfstand <= 900) then
      if (fGrootte <= 2) then
        sSigbaarheid := 'Skaars sigbaar met die blote oog'
        else sSigbaarheid := 'Slegs sigbaar met behulp van standaard
optiese hulp'
   else sSigbaarheid := 'Slegs sigbaar met behulp van gespesialiseerde
optiese hulp';
  Result := sSigbaarheid;
end;

========================================================================
// Vraag 2.1.5
========================================================================
function TSter.toString: String;
var
  sAfvoer: String;
begin
  sAfvoer := Format('%s behoort aan die' + ' %s-konstellasie.' + #13 +
#13 +
       'Die ster het ''n grootte van %3.2f en is %d ligjare vanaf die
Aarde.' +
       #13+ #13 , [fNaam, fKonstellasie, fGrootte, fAfstand]);
  if fNavigasieStatus then
     sAfvoer := sAfvoer + fNaam + ' is ''n navigasie ster.'
  else
     sAfvoer := sAfvoer + fNaam + ' is ''n passiewe ster.';
  result := sAfvoer;
end;

========================================================================
// Kode wat voorsien is
//
========================================================================
function TSter.getNaam: String;
begin
   result := fNaam;
end;

end.

Kopiereg voorbehou                                          Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V1               15                    DBE/Feb.–Mrt. 2018
                               NSS – Nasienriglyne

HOOFVORM EENHEID: VRAAG2_U.PAS
unit Vraag2_U;

interface

uses
  Windows, Messages, SysUtils, Variants, Classes, Graphics, Controls,
Forms,
  Dialogs, StdCtrls, Buttons, ComCtrls, ExtCtrls, jpeg, Ster_U;

type
  TfrmV2 = class(TForm)
     bmbClose: TBitBtn;
     btnV2_2_1: TButton;
     redAfvoer: TRichEdit;
     lblOpskrif: TLabel;
     cmbSter: TComboBox;
     imgV2: TImage;
     pnlKnoppies: TPanel;
     lblVrNom: TLabel;
     btnV2_2_2: TButton;
     btnV2_2_3: TButton;
     procedure FormCreate(Sender: TObject);
     procedure FormCanResize(Sender: TObject; var NewWidth, NewHeight:
Integer;
       var Resize: Boolean);
     procedure cmbSterChange(Sender: TObject);

      procedure btnV2_2_1Click(Sender: TObject);
      procedure btnV2_2_2Click(Sender: TObject);
      procedure btnV2_2_3Click(Sender: TObject);

  private
    { Private declarations }
  public
    { Public declarations }
  end;
 var
  frmV2: TfrmV2;
  // Kode wat voorsien is
  objSterX: TSter;

implementation
 var
  arrNavigasieSterre: array [1 .. 58] of String = (
    'Alpheratz','Ankaa','Schedar','Diphda','Achernar','Hamal','Acamar',
'Menkar','Mirfak','Aldebaran','Rigel','Capella','Bellatrix','Elnath',
'Alnilam','Betelgeuse','Canopus','Sirius','Adhara','Procyon','Pollux',
'Avior','Suhail','Miaplacidus','Alphard','Regulus','Dubhe','Denebola',
'Gienah','Acrux','Gacrux','Alioth','Spica','Alkaid','Hadar','Menkent',
    'Rigil Kentaurus','Arcturus','Zubenelgenubi','Kochab','Alphecca',
    'Antares','Atria','Sabik','Shaula','Rasalhague','Eltanin',
    'Kaus Australis','Vega','Nunki','Altair','Peacock','Deneb','Enif',
    'Al Na''ir','Fomalhaut','Markab','Polaris');
{$R *.dfm}
{$R+}

Kopiereg voorbehou                                           Blaai om asseblief

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V1                16                     DBE/Feb.–Mrt. 2018
                                NSS – Nasienriglyne

// Vraag 2.2.1
// =====================================================================
procedure TfrmV2.btnV2_2_1Click(Sender: TObject);
var
  sSterNaam: String;
  tLêer: textFile;
  sLyn, sKonstelasie: String;
  rGrootte : Real;
  bLêerGevind, bSkikkingGevind: Boolean;
  A, iAfstand : Integer;
begin
  // Vraag 2.2.1
  sSterNaam := cmbSter.Items[cmbSter.ItemIndex];
  AssignFile(tLêer, 'SterData.txt');
  Reset(tLêer);
  bLêerGevind := false;
  While NOT Eof(tLêer) AND NOT bLêerGevind do
  begin
    Readln(tLêer, sLyn);
    if Trim(sSterNaam) = Trim(sLyn) then
    begin
      Readln(tLêer, rGrootte);
      Readln(tLêer, iAfstand);
      Readln(tLêer, sKonstelasie);
      objSterX := TSter.Create(sSterNaam, rGrootte, iAfstand,
        sKonstelasie);

         bSkikkingGevind := false;
         for A := 1 to Length(arrNavigasieSterre) do
           if pos(arrNavigasieSterre[A], objSterX.getNaam) > 0 then
              bSkikkingGevind := true;

       objSterX.setNavigasieStatus(bSkikkingGevind);
       bLêerGevind := true;
       pnlKnoppies.Show;
     end;
  end;
  if NOT bLêerGevind then
  begin
     sLyn := 'Die ster is nie in die lêer gevind nie.';
     MessageDlg(sLyn, mtError, [mbOK], 0);
     //    pctrlQ2.ActivePageIndex := 1;
     pnlKnoppies.Hide;
  end;
  CloseFile(tLêer);
end;

// Vraag 2.2.2
// =====================================================================
procedure TfrmV2.btnV2_2_2Click(Sender: TObject);
begin
  // Vraag 2.2.2
  redAfvoer.Clear; //Kode wat voorsien is
  redAfvoer.Lines.Add(objSterX.toString);
  imgV2.Picture.LoadFromFile(objSterX.getKonstellasie + '.jpg');
end;

Kopiereg voorbehou                                             Blaai om asseblief

### Page 17

Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V1              17                     DBE/Feb.–Mrt. 2018
                              NSS – Nasienriglyne

// =====================================================================
// Vraag 2.2.3
// =====================================================================
procedure TfrmV2.btnV2_2_3Click(Sender: TObject);
begin
  // Vraag 2.2.3
  redAfvoer.Clear;
  redAfvoer.Paragraph.TabCount := 1;
  redAfvoer.Paragraph.Tab[0]   := 50;
  redAfvoer.Lines.Add('Ster: ' + #9#9 +objSterX.getNaam);
  redAfvoer.Lines.Add('Sigbaarheid: ' +#9 + objSterX.bepaalSigbaarheid);
end;

{$REGION ' Kode wat voorsien is'}
// =====================================================================
// Kode wat voorsien is - Moenie verander nie
// =====================================================================

procedure TfrmV2.cmbSterChange(Sender: TObject);
begin
  redAfvoer.Clear;
  pnlKnoppies.Hide;
  imgV2.Picture := nil;
end;

procedure TfrmV2.FormCanResize(Sender: TObject;
  var NewWidth, NewHeight: Integer; var Resize: Boolean);
begin
  Resize := false;
end;

procedure TfrmV2.FormCreate(Sender: TObject);
begin
  CurrencyString := 'R'; // pctrlQ2.ActivePageIndex := 0;
  pnlKnoppies.Hide;
end;
{$ENDREGION}

end.

Kopiereg voorbehou                                           Blaai om asseblief

### Page 18

Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V1              18                     DBE/Feb.–Mrt. 2018
                              NSS – Nasienriglyne

BYLAAG F: OPLOSSING VIR VRAAG 3

unit Vraag3_U;

interface

uses
  Windows, Messages, SysUtils, Variants, Classes, Graphics, Controls,
Forms,
  Dialogs, StdCtrls, ExtCtrls, ComCtrls, Buttons;

type
  TfrmV3 = class(TForm)
     redV3Spelbord: TRichEdit;
     rgbV3: TRadioGroup;
     btnV3_1BeginSpel: TButton;
     btnClose: TBitBtn;
     btnV3_2Speel: TButton;
     cmbRy: TComboBox;
     cmbKol: TComboBox;
     Label1: TLabel;
     Label2: TLabel;
     Label3: TLabel;
     Label4: TLabel;
     redV3Foutief: TRichEdit;
     btnV3_3Onthull: TButton;
     Label5: TLabel;
     pnlV3GetalRaaiskote: TPanel;
     pnlSpeel: TPanel;
     procedure btnV3_1BeginSpelClick(Sender: TObject);
     procedure VulOp;
     procedure vertoon;
     procedure btnV3_2SpeelClick(Sender: TObject);
     procedure btnV3_3OnthullClick(Sender: TObject);
  private
     { Private declarations }
  public
     { Public declarations }
  end;

var
  frmV3: TfrmV3;
  iAantal: integer;
  iGevind: integer = 0;
  iGetal: integer;

   // ===================================================================
   // Kode wat voorsien is
   // ===================================================================
   arrSpel: array [1 .. 9, 1 .. 9] of char;

implementation

{$R *.dfm}
{$R+}

Kopiereg voorbehou                                           Blaai om asseblief

### Page 19

Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V1              19                    DBE/Feb.–Mrt. 2018
                              NSS – Nasienriglyne

// ===================================================================
// Vraag 3.1
// ===================================================================
procedure TfrmV3.btnV3_1BeginSpelClick(Sender: TObject);
var
  iVlak: integer;
begin
  // Vraag 3.1
  iVlak := rgbV3.ItemIndex;
  case iVlak of
     0:
       iAantal := 50;
     1:
       iAantal := 40;
     2:
       iAantal := 30;
  end;
  iGevind := 0;
  iGetal := 0;
  pnlV3GetalRaaiskote.Caption := IntToStr(iGevind);
  btnV3_2Speel.Enabled := true;
  redV3Foutief.Clear;
  cmbRy.ItemIndex:=0;
  cmbKol.ItemIndex:=0;
VulOp;
  vertoon;
end;

procedure TfrmV3.VulOp;
var
  iRy, iKol: integer;
begin
  for iRy := 1 to Length(arrSpel) do
  begin
    for iKol := 1 to Length(arrSpel) do
    begin
      arrSpel[iRy, iKol] := '-';
    end;
  end;

  while iAantal <> 0 do
  begin
     iRy := random(9) + 1;
     iKol := random(9) + 1;
     if (arrSpel[iRy, iKol] = '-') then
     begin
       arrSpel[iRy, iKol] := '#';
       dec(iAantal);
     end;
  end;
end;

Kopiereg voorbehou                                          Blaai om asseblief

### Page 20

Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V1              20                    DBE/Feb.–Mrt. 2018
                              NSS – Nasienriglyne

procedure TfrmV3.vertoon;
var
  iRy, iKol: integer;
  sReel: string;
begin
  redV3Spelbord.Clear;
  for iRy := 1 to Length(arrSpel) do
  begin
     sReel := '';
     for iKol := 1 to Length(arrSpel) do
     begin
       if arrSpel[iRy, iKol] = '$' then
         sReel := sReel + '# '
       else
         sReel := sReel + '- ';
     end;
     redV3Spelbord.Lines.Add(sReel);
  end;
end;

// ===================================================================
// Vraag 3.2
// ===================================================================
procedure TfrmV3.btnV3_2SpeelClick(Sender: TObject);
var
  iRy, iKol: integer;
  cKar: char;
begin
  // Vraag 3.2
  iRy := StrToInt(cmbRy.text);
  iKol := StrToInt(cmbKol.text);
  cKar := arrSpel[iRy, iKol];
  Inc(iGetal);
  if cKar = '#' then
  begin
    arrSpel[iRy, iKol] := '$';
    Inc(iGevind);
  end
  else
  begin
    redV3Foutief.Lines.Add('R' + IntToStr(iRy) + ', C' +IntToStr(iKol));
  end;
  vertoon;
  pnlV3GetalRaaiskote.Caption := IntToStr(iGetal);

  if (iGevind >= 2) AND (iGetal <= 5) then
  begin
     btnV3_2Speel.Enabled := false;
     ShowMessage('Spel gewen');
  end;
  if (iGetal >= 5) AND (btnV3_2Speel.Enabled) then
  begin
     btnV3_2Speel.Enabled := false;
     ShowMessage('Spel verloor');
  end;
end;

Kopiereg voorbehou                                          Blaai om asseblief

### Page 21

Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V1              21                    DBE/Feb.–Mrt. 2018
                              NSS – Nasienriglyne

// ===================================================================
// Vraag 3.3
// ===================================================================
procedure TfrmV3.btnV3_3OnthullClick(Sender: TObject);
var
  iRy, iKol: integer;
  sReel: string;
begin
  // Vraag 3.3
  redV3Spelbord.Clear;
  for iRy := 1 to Length(arrSpel) do
  begin
     sReel := '';
     for iKol := 1 to Length(arrSpel) do
     begin
       sReel := sReel + arrSpel[iRy, iKol] + ' ';
     end;
     redV3Spelbord.Lines.Add(sReel);
  end;
end;

end.

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Information Technology P1 Feb March 2018 Eng](https://www.hlayiso.com/library/information-technology-p1-feb-march-2018-eng/b597e472-66d8-4450-9eec-70e0a05da3be) — Information Technology · QP · 2018 · Eng
- [IT P1 GR12 MEMO SEPT2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/it-p1-gr12-memo-sept2018-afrikaans/55409ee4-7e45-46a3-88eb-9dbd26e43037) — Information Technology · Memo · 2018 · Afr
- [Information Technology P1 Exemplar GR 12 2018 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/information-technology-p1-exemplar-gr-12-2018-memo-eng/18dfa6ac-b146-4500-8dba-5b427b84c102) — Information Technology · Memo · 2018 · Eng
- [Information Technology P1 May June 2018 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/information-technology-p1-may-june-2018-memo-eng/b14c831b-ce05-4e30-81c6-0fca0f7f50f7) — Information Technology · Memo · 2018 · Eng
- [Information Technology P1 Feb March 2017 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/information-technology-p1-feb-march-2017-memo-eng/6126eb5b-d1e7-4801-8dde-a68950295377) — Information Technology · Memo · 2017 · Eng
- [Information Technology P1 Feb March 2017 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/information-technology-p1-feb-march-2017-memo-afr/2e14f2da-696f-462b-a6e1-c3d0d99c8cab) — Information Technology · Memo · 2017 · Afr

## More from Grade 12 Information Technology

- [IT-P2-GR12 QP-Afr-SEP-2025 watermark](https://www.hlayiso.com/library/it-p2-gr12-qp-afr-sep-2025-watermark/569cc299-ae7c-4635-9514-cf03f9242ebc) — QP · 2025 · Afr
- [IT P2 QP GR12 SEPT 2024 AFR](https://www.hlayiso.com/library/it-p2-qp-gr12-sept-2024-afr/9016098b-e233-49f4-b1dc-f0838363c6af) — QP · 2024 · Afr
- [IT P2 QP GR12 SEPT 2024 English](https://www.hlayiso.com/library/it-p2-qp-gr12-sept-2024-english/83309154-2856-47f1-82cc-cc04c8ab38b1) — QP · 2024 · Eng
- [Information Technology P1 Nov 2024 Afr](https://www.hlayiso.com/library/information-technology-p1-nov-2024-afr/f4b19c44-77ce-482a-9f85-438813c25f87) — QP · 2024 · Afr
- [Information Technology P2 Nov 2024 Eng](https://www.hlayiso.com/library/information-technology-p2-nov-2024-eng/3afa20d1-1c0f-4969-8a56-d690e9b24d70) — QP · 2024 · Eng
- [Information Technology P1 May-June 2023 MG Eng](https://www.hlayiso.com/library/information-technology-p1-may-june-2023-mg-eng/f868554b-8f4f-4370-aa4e-cfa745fc806d) — Memo · 2023 · Eng

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
