# Information Technology Grade 12 P1 NSC June 2018 Memo (Afr)

> Grade 12 Information Technology Paper 1 memorandum from the NSC June Exam 2018 (Afrikaans), 20 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/information-technology-p1-may-june-2018-memo-afr/3c011d13-7e12-4790-826d-8a9d9237ea5d
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Information Technology
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2018
- Exam period: NSC June Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 20

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Information Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/information-technology) › [Information Technology Grade 12 P1 NSC June 2018 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/information-technology-p1-may-june-2018-memo-afr/3c011d13-7e12-4790-826d-8a9d9237ea5d)

## About this document

Information Technology · Grade 12 · NSC June Exam · 2018. Memorandum, 20 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                      SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

                            INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1

                                          2018

                                   NASIENRIGLYNE

                                                                        PUNTE: 150

                      Hierdie nasienriglyne bestaan uit 20 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V1                    2                                         DBE/2018
                                   SSE – Nasienriglyne

ALGEMENE INLIGTING:

•     Hiredie nasienriglyne moet as basis vir die nasiensessie gebruik word. Dit is
      voorberei om deur die nasieners gebruik te word. Daar word van alle nasieners
      vereis om 'n deeglike standariseringsvergaring by te woon om seker te maak dat
      die riglyne eenvormig geinterpreteer en toegepas word met die nasien van
      kandidate se werk.

•     Let op dat leerder wat alternatiewe korrekte oplossings voorsien as die wat as
      voorbeeld van 'n oplossing in die nasienriglyne gegee word, volle krediet moet kry
      vir die relevante oplossing, tensy die spesifieke instruksies in die vraag vraestel
      nie gevolg is nie of die vereistes van die vraag nie nagekom is nie.

•     Bylae A, B en C (Bladsye 3–9) sluit die nasienriglyne vir elke vraag en 'n tabel vir
      'n opsomming van die leerder se punte in.

•     Bylae D, E en F (bladsye 10–20) bevat voorbeeld van 'n
      programmeringsoplossing vir VRAAG 1 tot VRAAG 3 in programmeringskode.

•     Kopieë van Bylae A, B, C en die opsomming van leerder se punte
      (bladsye 3–9) moet vir elke leerder gemaak word en tydens die nasiensessie
      voltooi te word.

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V1                         3                                    DBE/2018
                                        SSE – Nasienriglyne

BYLAE A

AFDELING A

VRAAG 1: NASIENRIGLYNE – ALGEMENE PROGRAMMERINGVAARDIGHEDE

SENTRUMNOMMER:                                EKSAMENNOMMER:
                                                                              MAKS.      LEERDER
 VRAAG                                 BESKRYWING
                                                                              PUNTE      SE PUNTE
              'n Leerder moet slegs eenmalig gepenaliseer word as
              dieselfde fout herhaal word.
   1.1        Form [OnCreate gebeurtenis]
              Lees die opskrif uit die paneel
              Maak opskrif hoofletters                                          6
              + -  + Vandag se datum 
              Verander skrif se styl na 'bold'
              Skryf opskrif terug na paneel
   1.2        Knoppie [1.2 – Vertoon]
              Stel afvoerstring op 'n leë string
              Onvoorwaardelike lus (for) van 'Z' af na 'R'                     6
              Voeg saam cTeller en afvoerstring
              Vertoon afvoerstring in afvoerarea
  1.3.1       Knoppie [1.3.1 – Totale getal woorde]
              Verklaar heelgetalveranderlike vir getal bladsye
              Lees getal bladsye uit 'spin edit'                                5
              Bepaal totale getal woorde
              Skryf totale getal woorde na 'edit box'as 'n heelgetal
  1.3.2       Radiogroep [1.3.2 – Tipe boek]

              Toets of literatuur geselekteer is
               Deel totale getal woorde  deur WoordeLet veranderlike           7
              Anders
               Deel totale getal woorde deur WoordeTeg veranderlike
              Skryf totale getal woorde na 'edit box' as 'n heelgetal 
   1.4        Kombinasieblokkie [cmbV1_4]
              Verklaar veranderlike as regte datatipe 
              Lees wagwoord uit kombinasieblokkie
              Kopieer uit wagwoord van posisie 3,  tot einde //Kopie1
              Kopieer uit wagwoord van posisie 1, tot posisie 2 //Kopie2
              Vervang wagwoord met kopie1 + kopie2                            13
              Kry posisie van # in wagwoord
              As posisie > 0
                 Vervang #-simbool met $-simbool
                 Voeg 'n '.'-karakter in by posisie + 1
              Vertoon gedekripteerde wagwoord in etiket ('label')

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V1                          4                                              DBE/2018
                                         SSE – Nasienriglyne

   1.5        Knoppie [1.5 – Koördinate]

              Maak afvoerarea skoon 
              Vertoon regte opskrif in afvoerarea met oop reel 
              Lees waarde van x uit 'edit box' en skakel om na heelgetal
              Herhaal                                                                     13
                (of while deur eerste stel koördinate eers te bereken en te vertoon)
                Bereken y:= m * x  + c 
                Vertoon koördinate:  formaat (x,y) komma en hakies 
                Verminder x met 2 
              Totdat y <= 0 
              Regte gebruik van 'n voorwaardelike lus 
              TOTAAL AFDELING A:                                                           50

Kopiereg voorbehou                                                                     Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V1                    5                                          DBE/2018
                                   SSE – Nasienriglyne

BYLAE B
AFDELING B
VRAAG 2: NASIENRIGLYNE – OBJEKGEORIENTEERDE PROGRAMMERING

SENTRUMNOMMER:                              EKSAMENNOMMER:
                                                                               MAKS.      LEERDER
VRAAG                                BESKRYWING
                                                                               PUNTE      SE PUNTE
             'n Leerder moet slegs eenmalig gepenaliseer word as
             dieselfde fout herhaal word.
             Verklaar attribute
  2.1.1          • String: (fTitel, fKatNom)                                    4
                 • Heelgetal: (fGetalBoeke, fGetalBoekeUit) 

             KONSTRUKTOR
               • Verklaring 
               • DRIE parameters (titel, katalogusnommer, getal boeke)
  2.1.2                                                                           5
                  met regte datatipes 
               • Toeken van parameterwaardes aan attribute 
               • Inisialiseer fGetalBoekeUit-attribuut na 0 

             METODE – getKatalogusNommer
  2.1.3        • Verklaring van metode – funksie                                 2
               • Result-stelling 

             METODE – getGetalBoekeUit
  2.1.4        • Verklaring van metode – funksie                                 2
               • Result-stelling 

             METODE – setGetalBoekeUit
  2.1.5                                                                           3
             •   Verklaring van metode – prosedure  met parameter 
             •   Ken getal boeke uit toe aan fGetalBoekeUit-attribuut 

             METODE – isBoekBeskikbaar

             •   Terugstuurtipe – Boolean 
  2.1.6      •   IF-stelling met regte voorwaarde                                 3
                 fGetalBoeke - fGetalBoekeUit >= 1
             •   Stuur regte antwoord terug (True = as beskikbaar en False
                 as nie beskikbaar) 

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V1                    6                                          DBE/2018
                                   SSE – Nasienriglyne

             METODE – toString

             • Verklaring van metode – funksie met string-terugstuurtipe 
  2.1.7      • Voeg string saam met attribute                                    5
             • Regte byskrifte 
             • Regte omskakeling van heelgetalwaardes
             • Stuur Result terug
             Knoppie [2.2.1– Instansieer boek-objek]
             • Verklaring van metode
             • Onttrek die titel  en getal kopieë wat besit word uit
               redigeerblokkies 
             • Onttrek die katalogusnommer uit die kombinasieblokkie 
  2.2.1      • Instansieer objek:                                                 8
               objBoek := TBoek.Create(regte volgorde van
               parameters)
             • Gebruik toString-metode  om objek se inligting in
               afvoerarea te vertoon
             • Maak Dateer data op-knoppie aktief 

  2.2.2      Knoppie [2.2.2 – Dateer data op]
             • Toets AS BoekeData-tekslêer bestaan (FileExists()) 
             • As tekslêer nie bestaan nie:
                  o Vertoon geskikte boodskap en Verlaat gebeurtenis 
             As die BoekeData-lêer bestaan:
             • AssignFile  Reset 
             • Inisialiseer teller vir boeke uitgeneem na 0 
             • Inisialiseer teller vir boeke teruggebring na 0 
             • Gebruik 'n WHILE om deur die tekslêer te gaan 
                o Lees 'n enkele reel uit die tekslêer 
                o Gebruik 'n geskikte metode om die katalogusnommer te
                    onttrek                                                     20
                o Toets of dit die regte katalogusnommer is 
                      Onttrek die aksie U/T  {kry laaste karakter van
                         string}
                      Gebruik case of if-stellings en vermeerder die
                         regte teller 
             • Bereken getal boeke uit deur die tellerwaardes te gebruik 
             • Roep die setGetalBoekeUit-metode  met die regte
                argument 
             • Gebruik toString-metode om die inligting van die objek in
                die afvoerarea te vertoon 
             • Maak die groepblokkie grpVerwerk aktief 

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V1                     7                                        DBE/2018
                                    SSE – Nasienriglyne

  2.2.3      Knoppie [2.2.3 – Neem boek uit]

             Stel sKode op '' 
             Toets of radiogroep se itemIndeks = 0
                    Toets of die isBoekBeskikbaar-metode TRUE
             terugstuur
                    o Vertoon 'n boodskap dat die boek suksesvol
                       uitgeneem is 
                    o Stel sKode op 'U'
                    Anders
                        Vertoon 'n boodskap dat daar geen boeke
                           beskikbaar is nie
             Anders
                                                                                  18
                    As getGetalBoekeUit = 0 
                        Vertoon 'Ongeldige versoek' 
                    Anders
                    o Vertoon 'n boodskap dat die boek teruggebring is 
                    o Stel sKode op 'T' 

             Toets of sKode nie 'n lëe string is nie
                AssignFile – BoekeData.txt-lêer 
                'Append'  na die tekslêer
                Skryf 'n reël teks in regte formaat
                (getKatalogusNommer#sKode) 
                Maak lêer toe 
             Roep btnV2_2_2-knoppie

                                                          TOTAAL AFDELING B       70

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V1                    8                                       DBE/2018
                                   SSE – Nasienriglyne

BYLAE C
AFDELING C

VRAAG 3: NASIENRIGLYNE – PROBLEEMOPLOSSING
                                                                                 MAKS. LEERDER
 VRAAG                                BESKRYWING
                                                                                 PUNTE SE PUNTE
    3.1      Kombinasieblokkie [3.1 – Selekteer naam]

             Onttrek naam uit kombinasieblokkie cmbPersoneel 
             Vertoon naam as deel van opskrif 
             Lus van 1 tot MaksRy
                                                                                  10
                 Lus van 1 tot MaksKol 
                    Toets of arrPlasings[ry,kol]  = naam
                       Vertoon in afvoerarea
                             'Dag' + dagnommer (kolom) + '-' + 
                             'Biblioteek#' +biblioteek se nommer (ry) 
    3.2      Knoppie [3.2 – Skep nuwe skedule]

              Sleutel die dag waarop biblioteek 3 gesluit is in 
              Lus van 1 tot MaksRy 
               Lus van 1 tot MaksKol 
                Toets of ry = 1 (of toets deur case te gebruik en vir al 3
              gevalle voorsiening te maak)
                   Ken toe arrPlasings [r,c] = arrPersoneel[c] 
                Toets of ry = 2 
                 Ken toe arrPlasings [r,c] = arrPersoneel [(MaksKol + 1)-c] 
                Toets of ry = 3 
                   Toets of kolomwaarde = dag gesluit 
                       Stel arrPlasings [r,c] = 'XXXXX'                          20
                    Anders 
                      Herhaal 
                        Genereer 'n kolom van 1 tot 6 ewekansig
                      Todat waarde in
                       skikking (arrPlasings [ry1,kol] <> arrPersoneel
              [ewekansige getal] 
                       EN 
                       skikking (arrPlasings [ry2,kol] <> arrPersoneel
              [ewekansige getal])

                      Stel arrPlasings [ry,ckl] = arrPersoneel[ewekansige
              getal] 
                                                                      TOTAAL      30

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V1                        9                                 DBE/2018
                                       SSE – Nasienriglyne

OPSOMMING VAN LEERDER SE PUNTE:

SENTRUMNOMMER:                       EKSAMENNOMMER:

                          AFDELING A        AFDELING B       AFDELING C

                           VRAAG 1            VRAAG 2         VRAAG 3     GROOTTOTAAL

 MAKS. PUNTE                  50                  70             30             150

 LEERDER SE
   PUNTE

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V1              10                                  DBE/2018
                              SSE – Nasienriglyne

BYLAE D: OPLOSSING VIR VRAAG 1
unit Vraag1_U;

interface

uses
  Windows, Messages, SysUtils, Variants, Classes, Graphics, Controls, Forms,
  Dialogs, ExtCtrls, StdCtrls, ComCtrls, Spin, Math;

type
  TfrmV1 = class(TForm)
     pnlV1_2: TPanel;
     pnlV1_3: TPanel;
     pnlV1_1: TPanel;
     btnV1_2: TButton;
     pnlV1_5: TPanel;
     pnlV1_4: TPanel;
     Label1: TLabel;
     Label2: TLabel;
     redV1_5: TRichEdit;
     Label4: TLabel;
     edtV1_5: TEdit;
     btnV1_5: TButton;
     cmbV1_4: TComboBox;
     label16: TLabel;
     label15: TLabel;
     Label6: TLabel;
     Label7: TLabel;
     Label8: TLabel;
     Label5: TLabel;
     spnGetalBladsye: TSpinEdit;
     edtTydInMinute: TEdit;
     Label3: TLabel;
     Label9: TLabel;
     edtTotWoorde: TEdit;
     GroupBox1: TGroupBox;
     GroupBox2: TGroupBox;
     rgpTipeBoek: TRadioGroup;
     lblV1_4: TLabel;
     btnV1_3_1: TButton;
     edtString: TEdit;
     Label10: TLabel;
     procedure FormCreate(Sender: TObject);
     procedure btnV1_2Click(Sender: TObject);
     procedure btnV1_5Click(Sender: TObject);
     procedure cmbV1_4Change(Sender: TObject);
     procedure rgpTipeBoekClick(Sender: TObject);
     procedure btnV1_3_1Click(Sender: TObject);
  private
     { Private declarations }
  public
     { Public declarations }
  end;

var
  frmV1: TfrmV1;
  // Kode wat voorsien is
  iTotGetalWoorde: Integer;

implementation

{$R *.dfm}
Kopiereg voorbehou                                                Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V1              11                                  DBE/2018
                              SSE – Nasienriglyne

// ===========================================================================
// Vraag 1.1
// ===========================================================================

procedure TfrmV1.FormCreate(Sender: TObject);
var
  sOpskrif: String;
begin
    sOpskrif := pnlV1_1.Caption;
    pnlV1_1.Caption := UpperCase(sOpskrif) + ' - ' + DateToStr(date);
    pnlV1_1.Font.style := [fsBold];
end;
// ===========================================================================
// Vraag 1.2
// ===========================================================================

procedure TfrmV1.btnV1_2Click(Sender: TObject);
var
  // Kode wat voorsien is
  cTeller: Char;
  sAfvoer: String;
begin
  sAfvoer := '';
  for cTeller := 'Z' downto 'R' do
  begin
     sAfvoer := sAfvoer + cTeller;
  end;
  edtString.Text := sAfvoer;
end;
// ===========================================================================
// Vraag 1.3.1
// ===========================================================================

procedure TfrmV1.btnV1_3_1Click(Sender: TObject);
 // Kode wat voorsien is
const
  WoordePerBladsy = 300;
var
  iGetalBladsye: Integer;
begin
  iGetalBladsye := spnGetalBladsye.Value;
  iTotGetalWoorde := WoordePerBladsy * iGetalBladsye;
  edtTotWoorde.Text := IntToStr(iTotGetalWoorde);
end;
// ===========================================================================
// Vraag 1.3.2
// ===========================================================================

procedure TfrmV1.rgpTipeBoekClick(Sender: TObject);
 // Kode wat voorsien is
const
  WoordeLet = 250;
  WoordeTeg = 75;
var
  iTotaleMinute: Integer;
begin
  if rgpTipeBoek.ItemIndex = 0 then
  begin
    iTotaleMinute := iTotGetalWoorde DIV WoordeLet;
  end
  else
  begin
    iTotaleMinute := iTotGetalWoorde DIV WoordeTeg;

Kopiereg voorbehou                                                Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V1              12                                   DBE/2018
                              SSE – Nasienriglyne

  end;
  edtTydInMinute.Text := IntToStr(iTotaleMinute);
end;
// ===========================================================================
// Vraag 1.4
// ===========================================================================

procedure TfrmV1.cmbV1_4Change(Sender: TObject);
var
  sWagwoord: String;
  iPos: Integer;
begin
  sWagwoord := cmbV1_4.Text;
  sWagwoord := copy(sWagwoord, 3) + copy(sWagwoord, 1, 2);
  iPos := pos('#', sWagwoord);
  if iPos > 0 then
  begin
     sWagwoord[iPos] := '$';
     insert('.', sWagwoord, iPos + 1);
     // Alternatiewe oplossing
     // sWagwoord := copy(sWagwoord,1,iPos-1) + '$.' + copy(sWagwoord,iPos+1);
  end;
  lblV1_4.Caption := sWagwoord;
end;
// ===========================================================================
// Vraag 1.5
// ===========================================================================

procedure TfrmV1.btnV1_5Click(Sender: TObject);
var
  iX, iY: Integer;
  iM, iC: Integer;
begin
  // Kode wat voorsien is
  iM := 3;
  iC := -2;

  redV1_5.Clear;
  redV1_5.Lines.Add('Koördinate' + #13);
  iX := StrToInt(edtV1_5.Text);
  repeat
     iY := iM * iX + iC;
     redV1_5.Lines.Add('(x,y) = (' + IntToStr(iX) + ',' + IntToStr(iY) + ')');
     iX := iX - 2;
  until iY <= 0;
   //Voorwaardelike lus
end;

end.

Kopiereg voorbehou                                                 Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V1                13                                DBE/2018
                                SSE – Nasienriglyne

BYLAE E: OPLOSSING VIR VRAAG 2

OBJEKKLAS:
unit Boek_U;

interface

uses SysUtils, Dialogs, Math;

// ===========================================================================
// Vraag 2.1.1
// ===========================================================================
type
   TBoek = class(TObject)
     private
       fTitel        : String;
       fKatNom       : String;
       fGetalBoeke    : Integer;
       fGetalBoekeUit : Integer;

      public
         constructor Create(sBoekTitel, sKatNommer : String;
                              iGetalBoeke : Integer);
         function getKatalogusNommer : String;
         function getGetalBoekeUit: Integer;
         procedure setGetalBoekeUit(iBoekeUit: Integer);
         function isBoekBeskikbaar : Boolean;
         function toString : String;
    end;

implementation

{ TBoek }

// ===========================================================================
// Vraag 2.1.2
// ===========================================================================
constructor TBoek.Create(sBoekTitel, sKatNommer : String;
                          iGetalBoeke: Integer);
begin
  fTitel            := sBoekTitel;
  fKatNom           := sKatNommer;
  fGetalBoeke       := iGetalBoeke;
  fGetalBoekeUit    := 0;
end;

// ===========================================================================
// Vraag 2.1.3
// ===========================================================================
function TBoek.getKatalogusNommer: String;
begin
  Result := fKatNom;
end;

// ===========================================================================
// Vraag 2.1.4
// ===========================================================================
function TBoek.getGetalBoekeUit: Integer;
begin
  Result := fGetalBoekeUit;
end;

Kopiereg voorbehou                                                Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V1              14                                  DBE/2018
                              SSE – Nasienriglyne

// ===========================================================================
// Vraag 2.1.5
// ===========================================================================
procedure TBoek.setGetalBoekeUit(iBoekeUit: Integer);
begin
   fGetalBoekeUit := iBoekeUit;
end;

// ===========================================================================
// Vraag 2.1.6
// ===========================================================================
function TBoek.isBoekBeskikbaar: Boolean;
begin
   Result := fGetalBoeke - fGetalBoekeUit >= 1;
//Alternatief:
// var iGetalBeskikbaar ; Integer;
// begin
//    iGetalBeskikbaar := fGetalBoeke - fGetalBoekeUit;
//    if iGetalBeskikbaar >= 1 then
//      Result := True
//    else
//      Result := False;

// OF if iGetalBeskikbaar < 1 then
//     Result := False
//   else
//     Result := True;
end;

// ===========================================================================
// Vraag 2.1.7
// ===========================================================================
function TBoek.toString: String;
var
  sMsg : String;
begin
  sMsg := 'Die biblioteek het %d kopieë van die boek met die titel %s [%s].' +
#13 +
           #13 + 'Die getal kopieë wat tans uitgeneem is, is %d.';
  Result := Format(sMsg, [fGetalBoeke, fTitel, fKatNom, fGetalBoekeUit]);
end;

end.

Kopiereg voorbehou                                                Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V1              15                                  DBE/2018
                              SSE – Nasienriglyne

HOOFVROMEENHEID:VRAAG2_U.PAS
unit Vraag2_U;

interface

uses
  Windows, Messages, SysUtils, Variants, Classes, Graphics, Controls, Forms,
  Dialogs, StdCtrls, ComCtrls, Buttons, ExtCtrls;

type
  TfrmVraag2 = class(TForm)
     grpBInfo: TGroupBox;
     lblTitel: TLabel;
     edtTitel: TEdit;
     lblKatalogus: TLabel;
     lblKopiee: TLabel;
     edtGetalKopiee: TEdit;
     pnlAfsluit: TPanel;
     bmbClose: TBitBtn;
     redV2: TRichEdit;
     cmbKatNom: TComboBox;
     btnV2_2_1: TButton;
     btnV2_2_2: TButton;
     btnV2_2_3: TButton;
     grpVerwerk: TGroupBox;
     rgpVerwerk: TRadioGroup;
     btnHerstel: TButton;
     procedure btnV2_2_1Click(Sender: TObject);
     procedure btnV2_2_2Click(Sender: TObject);
     procedure btnV2_2_3Click(Sender: TObject);
     procedure cmbKatNomChange(Sender: TObject);
     procedure btnHerstelClick(Sender: TObject);
  private
     { Private declarations }
  public
     { Public declarations }
  end;

var
  frmVraag2: TfrmVraag2;

implementation

uses
  Boek_U;

{$R *.dfm}
{$R+}

var
   objBoek : TBoek;
   arrTitels :array [1..4] of String = ('Basiese Wiskunde', 'Laterale Denke',
'Kodering in Objekte', 'Eenvoudige Bemarking');
   arrGetalBesit :array [1..4] of Integer =(4, 3, 3, 5);

Kopiereg voorbehou                                                Blaai om asseblief

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V1              16                                  DBE/2018
                              SSE – Nasienriglyne

// ===========================================================================
// Vraag 2.2.1
// ===========================================================================
procedure TfrmVraag2.btnV2_2_1Click(Sender: TObject);
var
  sTitel, sKatNommer : String;
  iVoorraad : Integer;
begin
  sKatNommer   := cmbKatNom.Items[cmbKatNom.ItemIndex];
  sTitel := edtTitel.Text;
  iVoorraad := StrToInt(edtGetalKopiee.Text);
  objBoek := TBoek.Create(sTitel, sKatNommer, iVoorraad);
  redV2.Clear;
  redV2.Lines.Add(objBoek.toString);
  btnV2_2_2.Enabled := true;
end;

// ===========================================================================
// Vraag 2.2.2
// ===========================================================================
procedure TfrmVraag2.btnV2_2_2Click(Sender: TObject);
var
 TLeer : TextFile;
 sReel, sKatNommer : String;
 cAksie : Char;
 iTelGeleen, iTelTerug, iUit : Integer;
begin
  redV2.Clear;
  if NOT FileExists('BoekeData.txt') then
    begin
      MessageDlg('Lêer nie gevind.', mtError, [mbOK], 0);
      Exit;
    end;
  redV2.Clear;
  AssignFile(TLeer, 'BoekeData.txt');
  Reset(TLeer);
  iTelGeleen := 0;
  iTelTerug := 0;
  while not Eof(TLeer) do
     begin
       Readln(TLeer, sReel);
       sKatNommer := Copy(sReel, 1, Pos('#', sReel)-1);
       if objBoek.getKatalogusNommer = sKatNommer then
         begin
           cAksie := sReel[Length(sReel)];
           case cAksie of                  // Of gebruik 2 if-stellings
            'U' : inc(iTelGeleen, 1);    // Of gebruik if .. then .. else
            'T' : inc(iTelTerug, 1);
           end;
        end; //if
     end;//while
  CloseFile(TLeer);
  iUit := iTelGeleen - iTelTerug;
  objBoek.setGetalBoekeUit(iUit);
  redV2.Lines.Add(objBoek.toString);
  grpVerwerk.Enabled := true;
end;

Kopiereg voorbehou                                                Blaai om asseblief

### Page 17

Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V1               17                                 DBE/2018
                               SSE – Nasienriglyne

// ===========================================================================
// Vraag 2.2.3
// ===========================================================================
procedure TfrmVraag2.btnV2_2_3Click(Sender: TObject);
 var
   sKatNommer, sKode : String;
   TLeer : TextFile;

begin
   sKode := '';
   if rgpVerwerk.ItemIndex = 0 then
      begin
           if objBoek.isBoekBeskikbaar then
            begin
              ShowMessage('Die boek is suksesvol uitgeneem.');
              sKode := 'U';
            end
        else
            ShowMessage('Geen kopieë beskikbaar nie');
       end
  else
    if objBoek.getGetalBoekeUit = 0 then
        ShowMessage('Ongeldige versoek')
    else
       begin
         sKode := 'T';
         ShowMessage('Die boek is suksesvol teruggebring.');
       end;

    if sKode > '' then
     begin
      AssignFile(TLeer, 'BoekeData.txt');
      Append(TLeer);
      Writeln(TLeer,objBoek.getKatalogusNommer + '#'+ sKode);
      CloseFile(TLeer);
      rgpVerwerk.ItemIndex := -1;
     end;

       btnV2_2_2.click;
end;

// Kode wat voorsien is
procedure TfrmVraag2.btnHerstelClick(Sender: TObject);
var
    fout: Boolean;
begin
    DeleteFile('BoekeData.txt');
    CopyFile('BoekeDataRugsteun.txt','BoekeData.txt', fout);
end;

// Kode wat voorsien is
procedure TfrmVraag2.cmbKatNomChange(Sender: TObject);
var
  iIndeks : Integer;
begin
  iIndeks := cmbKatNom.ItemIndex + 1;
  edtGetalKopiee.Text := IntToStr(arrGetalBesit[iIndeks]);
  edtTitel.Text := arrTitels[iIndeks];
end;

end.

Kopiereg voorbehou                                                Blaai om asseblief

### Page 18

Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V1              18                                  DBE/2018
                              SSE – Nasienriglyne

BYLAE F: OPLOSSING VIR VRAAG 3
unit Vraag3_U;

interface

uses
  Windows, Messages, SysUtils, Variants, Classes, Graphics, Controls, Forms,
  Dialogs, ExtCtrls, StdCtrls, ComCtrls, pngimage;

type
  TfrmV3 = class(TForm)
     redAfvoer: TRichEdit;
     GroupBox1: TGroupBox;
     btnV3_2: TButton;
     GroupBox2: TGroupBox;
     cmbPersoneel: TComboBox;
     Panel1: TPanel;
     Image1: TImage;
     procedure btnV3_2Click(Sender: TObject);
     procedure Vertoon;
     procedure cmbPersoneelChange(Sender: TObject);
     procedure FormActivate(Sender: TObject);
  private
     { Private declarations }
  public
     { Public declarations }
  end;

// ===========================================================================
// Kode wat voorsien is: Verklarings
// ===========================================================================
const
  iMaksRy = 3;
  iMaksKol = 6;

var
  frmV3: TfrmV3;
    arrPersoneel: array [1 .. 6] of String = (
     'Trevor',
     'Nkosi',
     'Tamzin',
     'Anette',
     'Bongi',
     'Simon'
  );

  arrPlasings: array [1 .. 3, 1 .. 6] of String =
    (('Nkosi', 'Simon','Anette', 'Bongi', 'Tamzin', 'Trevor'),
     ('Anette', 'Tamzin','Simon', 'Trevor', 'Bongi', 'Nkosi'),
     ('Bongi', 'XXXXX', 'Trevor','Nkosi', 'Nkosi', 'Tamzin'));

implementation

{$R *.dfm}

Kopiereg voorbehou                                                Blaai om asseblief

### Page 19

Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V1              19                                  DBE/2018
                              SSE – Nasienriglyne

// ===========================================================================
// Kode wat voorsien is: Prosedure Vertoon
// ===========================================================================
procedure TfrmV3.Vertoon;
Var
  sReel: String;
  iTel, iR, iC: Integer;
begin
  redAfvoer.Clear;
  sReel := '' + #9#9;
  for iTel := 1 to iMaksKol do
  begin
    sReel := sReel + 'Dag ' + IntToStr(iTel) + #9#9;
  end;
  redAfvoer.Lines.Add(sReel);

  for iR := 1 to iMaksRy do
  begin
     sReel := 'Biblioteek ' + IntToStr(iR) + #9;
     for iC := 1 to iMaksKol do
     begin
       sReel := sReel + arrPlasings[iR, iC] + #9#9;
     end;
     redAfvoer.Lines.Add(sReel);
  end;
end;
// ===========================================================================
// Kode wat voorsien is: FormActivate
// ===========================================================================

procedure TfrmV3.FormActivate(Sender: TObject);
begin
  Vertoon;
end;

// ===========================================================================
// Vraag 3.1
// ===========================================================================
procedure TfrmV3.cmbPersoneelChange(Sender: TObject);
Var
  iRy, iKolom: Integer;
  sNaam: String;
begin
  Vertoon;
  sNaam := cmbPersoneel.Text;
  redAfvoer.Lines.Add(#13 + sNaam + ' se ' + 'skedule');
  for iKolom := 1 to iMaksKol do
  begin
     for iRy := 1 to iMaksRy do
     begin
       if arrPlasings[iRy, iKolom] = sNaam then
          redAfvoer.Lines.Add('Dag ' + IntToStr(iKolom) + '-Biblioteek#' +
IntToStr(iRy));
     end;
  end;
end;

Kopiereg voorbehou                                                Blaai om asseblief

### Page 20

Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V1                20                                   DBE/2018
                                SSE – Nasienriglyne

// ===========================================================================
// Vraag 3.2
// ===========================================================================
procedure TfrmV3.btnV3_2Click(Sender: TObject);
Var
  iRy, iKolom, iGetal, iDagGesluit: Integer;
begin
  iDagGesluit := StrToInt(InputBox('Biblioteek 3 gesluit',
       'Sleutel die nommer van die dag in waarop biblioteek 3 gesluit is',
'1'));
  for iRy := 1 to iMaksRy do
  begin
    for iKolom := 1 to iMaksKol do
    begin

      case iRy of
        1:
           arrPlasings[iRy, iKolom] := arrPersoneel[iKolom];
        2:
           arrPlasings[iRy, iKolom] := arrPersoneel[7 - iKolom];
        3:
           if iKolom = iDagGesluit then
           begin
             arrPlasings[iRy, iKolom] := 'XXXXX';
           end
           else
           begin
             repeat
                iGetal := Random(6) + 1;
             until ((arrPlasings[1, iKolom] <> arrPersoneel[iGetal])) AND
                ((arrPlasings[2, iKolom] <> arrPersoneel[iGetal]));
             arrPlasings[iRy, iKolom] := arrPersoneel[iGetal];
           end; // case
      end; // else
    end; // iKolom
  end; // iRy

  // Kode wat voorsien is
  Vertoon;
end;

end.

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Information Technology P1 May June 2018 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/information-technology-p1-may-june-2018-memo-eng/b14c831b-ce05-4e30-81c6-0fca0f7f50f7) — Information Technology · Memo · 2018 · Eng
- [Information Technology P1 May June 2018 Eng](https://www.hlayiso.com/library/information-technology-p1-may-june-2018-eng/f20968e6-cad1-4344-a27e-a4710f8d6ccc) — Information Technology · QP · 2018 · Eng
- [Information Technology P2 May June 2018 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/information-technology-p2-may-june-2018-memo-afr/53776df3-0cf3-4d09-a7e5-fb431e799895) — Information Technology · Memo · 2018 · Afr
- [IT P1 GR12 MEMO SEPT2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/it-p1-gr12-memo-sept2018-afrikaans/55409ee4-7e45-46a3-88eb-9dbd26e43037) — Information Technology · Memo · 2018 · Afr
- [Information Technology P1 Exemplar GR 12 2018 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/information-technology-p1-exemplar-gr-12-2018-memo-eng/18dfa6ac-b146-4500-8dba-5b427b84c102) — Information Technology · Memo · 2018 · Eng
- [Information Technology P1 Feb March 2018 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/information-technology-p1-feb-march-2018-memo-afr/4ac823a7-4f50-452b-b77c-ffecca7e0203) — Information Technology · Memo · 2018 · Afr

## More from Grade 12 Information Technology

- [IT-P2-GR12 QP-Afr-SEP-2025 watermark](https://www.hlayiso.com/library/it-p2-gr12-qp-afr-sep-2025-watermark/569cc299-ae7c-4635-9514-cf03f9242ebc) — QP · 2025 · Afr
- [IT P2 QP GR12 SEPT 2024 AFR](https://www.hlayiso.com/library/it-p2-qp-gr12-sept-2024-afr/9016098b-e233-49f4-b1dc-f0838363c6af) — QP · 2024 · Afr
- [IT P2 QP GR12 SEPT 2024 English](https://www.hlayiso.com/library/it-p2-qp-gr12-sept-2024-english/83309154-2856-47f1-82cc-cc04c8ab38b1) — QP · 2024 · Eng
- [Information Technology P1 Nov 2024 Afr](https://www.hlayiso.com/library/information-technology-p1-nov-2024-afr/f4b19c44-77ce-482a-9f85-438813c25f87) — QP · 2024 · Afr
- [Information Technology P2 Nov 2024 Eng](https://www.hlayiso.com/library/information-technology-p2-nov-2024-eng/3afa20d1-1c0f-4969-8a56-d690e9b24d70) — QP · 2024 · Eng
- [Information Technology P1 May-June 2023 MG Eng](https://www.hlayiso.com/library/information-technology-p1-may-june-2023-mg-eng/f868554b-8f4f-4370-aa4e-cfa745fc806d) — Memo · 2023 · Eng

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
