# Information Technology Grade 12 P2 2016 Memo (Afr)

> Grade 12 Information Technology Paper 2 memorandum from the NSC Supplementary Exam 2016 (Afrikaans), 13 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/information-technology-p2-feb-march-2016-memo-afr/805129dc-fdaa-4484-891a-107105c9964f
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Information Technology
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2016
- Exam period: NSC Supplementary Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 13

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Information Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/information-technology) › [Information Technology Grade 12 P2 2016 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/information-technology-p2-feb-march-2016-memo-afr/805129dc-fdaa-4484-891a-107105c9964f)

## About this document

Information Technology · Grade 12 · NSC Supplementary Exam · 2016. Memorandum, 13 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                  NASIONALE
                              SENIOR SERTIFIKAAT

                                     GRAAD 12

                            INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2

                              FEBRUARIE/MAART 2016

                                   MEMORANDUM

PUNTE: 150

                      Hierdie memorandum bestaan uit 13 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                 Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2                        2                       DBE/Feb.–Mrt. 2016
                                       NSS – Memorandum

AFDELING A: KORTVRAE

VRAAG 1

1.1.1     Internetdiensverskaffer                                                           (1)

1.1.2     Groen rekenarisering                                                              (1)

1.1.3     Normalisering                                                                     (1)

1.1.4     Vasteware ('Firmware')                                                            (1)

1.1.5     LOP (Lêeroordragprotokol)/FTP – file transfer protocol                            (1)

1.1.6     Kompileerder ('Compiler')                                                         (1)

1.1.7     Kunsmatige intelligensie                                                          (1)

1.1.8     Stelselklok                                                                       (1)

1.1.9     'Push'-tegnologie                                                                 (1)

1.1.10    Vreemde/Sekondêre sleutel                                                         (1)

1.2.1     B                                                                                 (1)

1.2.2     D                                                                                 (1)

1.2.3     B                                                                                 (1)

1.2.4     D                                                                                 (1)

1.2.5     A                                                                                 (1)

                                                               TOTAAL AFDELING A:            15

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2                        3                          DBE/Feb.–Mrt. 2016
                                       NSS – Memorandum

AFDELING B: STELSELTEGNOLOGIEË

VRAAG 2

2.1       2.1.1    LAG (ROM) – stoor die BTAS( BIOS) wat nodig is om die rekenaar
                               aan die gang te kry                                       (1)

          2.1.2    ETG (RAM) – alle data en instruksies wat in die ETG gelaai moet
                               word voordat die SVE (CPU) daarmee kan werk               (1)

2.2       Enige EEN voordeel van 'n raakskerm-monitor: 
          • Kan as 'n alternatiewe toevoertoestel gebruik word
          • Kan gebare gebruik (aanraking) om die rekenaar te beheer, bv. maklik
             om in en uit te zoem/op en af te beweeg OF Maklik om te gebruik, met
             aanvaarbare voorbeeld
          • Word gebruik vir toevoer en afvoer (spaar plek)
          LET WEL: Moenie 'spaar plek' of 'maklik om te gebruik' aanvaar sonder 'n
          geskikte voorbeeld nie.                                                         (1)

2.3       Enige EEN nadeel van die gebruik van HDD in skootrekenaar:
          • Meer onderhewig aan skade as gevolg van bewegende dele
          • Fisiese afmetings is groter
          • Gebruik meer elektrisiteit – groot tap van battery se krag
          • Dit is stadiger as 'n SSD
          LET WEL: Moenie net 'stadiger' aanvaar nie. Die spoed moet met dié van
          SSD vergelyk word.                                                                    (1)

2.4       2.4.1      Enige TWEE geheuebestuursfunksies van bedryfstelsel: 
                     Die bedryfstelsel:
                     • verseker dat dieselfde area in die geheue nie terselfdertyd deur
                        programme gebruik word sodat data/instruksies nie korrup word
                        nie.
                     • ken geheue aan programme toe soos benodig
                     • maak geheue wat nie meer gebruik word nie beskikbaar.                    (2)

          2.4.2     Enige TWEE ander funksies van bedryfstelsel               (behalwe
                    geheuebestuur) 
                    • Voorsien GGK (GUI)
                    • Verwerk- en taakbestuur/bestuur van die SVE
                    • Bestuur van toevoer/afvoer
                    • Skyfbestuur
                    • Sekuriteit                                                                (2)

2.5       Enige EEN rede hoekom nuwe draagbare aandrywers bo CD's/DVD's verkies
          word: 
          • Ultra-notaboeke is dun en lig in gewig
          • Hoër dataoordragtempo's as die van CD/DVD
          • Groter stoorkapasiteite
          Enige ander geldige rede                                                              (1)

2.6       Om in staat te wees om 'n kabel in te prop om die rekenaar toe te laat om met
          die netwerk te koppel                                                                (1)
Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2                           4                            DBE/Feb.–Mrt. 2016
                                          NSS – Memorandum

2.7       Enige EEN effek wat 'n aparte grafiese verwerker op 'n skootrekenaar het: 
          • Maak verwerking vinniger deurdat dit die SVE toelaat om meer tyd aan sy
             eie take te spandeer en nie aan die grafika nie
          • Maak skootrekenaar meer geskik vir die speel van speletjies
          • Kan lei tot vinniger dreinering van batterykrag                                           (1)

2.8       2.8.1           Stuur 'n (hardeware) onderbreking                                          (1)

          2.8.2           Die bedryfstelsel spoor die toestel op  en laai die drywers
                          outomaties. 
                          OF
                          Die toestel maak homself bekend aan die bedryfstelsel wat dan die
                          toestel outomaties vir gebruik konfigureer.                                 (2)

2.9       2.9.1           Doel van kasgeheue:
                          Konsepte:
                          • tydelike stoor 
                          • om te voorkom dat verwerking stadig word 
                          Enige EEN:
                          • om data en instruksies wat waarskynlik volgende deur die
                             verwerker benodig gaan word tydelik te stoorr
                          • om data en instruksies van 'n vinniger medium af aan die SVE
                             beskikbaar te stel eerder as om dit uit die stadiger ETG (RAM)
                             te gaan haal
                          • om te voorkom dat die stadiger ETG (proses van haal uit
                             stadiger ETG) die verwerkingspoed van die SVE stadiger maak.             (2)

          2.9.2           Disk caching: Konsepte:
                          • ingeboude ETG wat vir stoor van data gebruik word 
                          • vinnige toegang tot lêers wat onlangs gebruik is 
                          Enige EEN:
                          • Elke hardeskyf het 'n sekere hoeveelheid kas-ETG (RAM) wat
                             ingebou is en dit word gebruik om data te hou wat onlangs van
                             die skyf af gelees is.
                          • 'n Klein hoeveelheid hoë-spoed geheue wat gebruik word om
                             data wat van die (stadiger) skyf af gelees is te hou en daardeur
                             die roep van dieselfde lêers/data vinniger te maak                       (2)

2.10      2.10.1          Nutssagteware is programme/toepassings  wat roetine
                          onderhoud- en administratiewe take in die rekenaarstelsel te
                          verrig.                                                                    (2)

          2.10.2          Defragmentering                                                            (1)

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2                    5                          DBE/Feb.–Mrt. 2016
                                   NSS – Memorandum

2.11      Virtuele geheue:
          Konsepte:
          • Gereserveerde area op HDD wat as ETG (RAM) gebruik word 
          • Dele van program wat nie gebruik word nie word na die virtuele geheue
              (HDD) toe geskuif 
          • Kan maklik weer gaan haal word wanneer nodig 
          OF
          • Wanneer die ETG vol is sal die bedryfstelsel die gereserveerde deel van
              hardeskyf as ETG gebruik.
          • Slegs die hoofdeel van die program word in die ETG gelaai en dele wat
              nie tans gebruik word nie word op die hardeskyf gestoor.
          • Soos wat dele van 'n program benodig word, word dit uit die
              gereserveerde deel van die hardeskyf in die ETG gelaai.                        (3)

                                                            TOTAAL AFDELING B:               24

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2                           6                             DBE/Feb.–Mrt. 2016
                                          NSS – Memorandum

AFDELING C: KOMMUNIKASIE- EN NETWERKTEGNOLOGIEË

VRAAG 3

3.1       3.1.1           Voorsien gebruikers met toegang tot lêers wat daarop gestoor is             (1)

          3.1.2(a)        Die fisiese uitleg/konneksie van rekenaars in 'n netwerk.                   (1)

          3.1.2(b)        Enige TWEE 
                          • Maklik om nodes by te voeg
                          • Maklik om foutopsporing te doen
                          • Die vaal van 'n toestel sal nie die res van die netwerk beïnvloed
                             nie aangesien al die rekenaars individueel aan die sentrale
                             hub/switch gekoppel is                                                    (2)

          3.1.2(c)        Switch                                                                      (1)

          3.1.3           Enige EEN 
                          Die NKK (NIC):
                          • laat kommunikasie met ander rekenaars oor die netwerk toe
                          • enkodeer/dekodeer die data sodat dit gestuur/ontvang kan word              (1)

          3.1.4           (a) 'n IP-adres is 'n numeriese adres wat 'n rekenaar op 'n
                              netwerk/Internet uniek identifiseer.                                     (1)

                          (b) As twee rekenaars dieselfde IP-adres het sal 'n konflik
                              voorkom en die bedryfstelsel sal nie in staat wees om die twee
                              rekenaars aan die netwerk te koppel nie.                                 (1)

3.2       3.2.1           Verwys na die beperkte hoeveelheid data wat per maand deur
                          middel van die ADSL-lyn afgelaai kan word.                                  (1)

          3.2.2           Verwys na die tempo waarteen data oorgedra word – die totale
                          hoeveelheid data wat van een punt na by 'n ander punt in 'n
                          gegewe tyd oorgedra kan word                                                (1)

3.3       3.3.1           Lae bandwydte met baie gebruikers wat aan een toegangspunt
                          gekoppel is  wat swak toegangspoed tot gevolg het                          (2)

          3.3.2           Koste van data sal baie duurder wees                                        (1)

3.4       3.4.1           Enige TWEE nadele van aanlyn-berging: 
                          • Stoor spasie op hardeskyf
                          • Toegang tot data enige plek/tyd
                          • Kan toegang tot data verkry van meervuldige toestelle af
                          • Beperkte gratis stoorspasie
                          • Kan lêers met ander deel                                                   (2)

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2                           7                             DBE/Feb.–Mrt. 2016
                                          NSS – Memorandum

          3.4.2           Sinkronisering van data                                                     (1)

3.5       3.5.1           'n Stel reëls vir die enkodering en dekodering vir versending oor 'n
                          netwerk.                                                                    (1)

          3.5.2           •   POP3 verwys na die mees algemene protokol wat vir die aflaai
                              van epos  van POP3-bedieners af via die Internet gebruik
                              word
                          •   SMTP verwys na die mees algemene protokol wat vir die stuur
                              van epos  van SMTP-bedieners af via die Internet gebruik
                              word                                                                     (2)

          3.5.3           Enige TWEE 
                          • 'n Vinnige Internet-konneksie word benodig
                          • Oproepkwaliteit mag swak wees met 'n stadige Internet-
                             konneksie
                          • Data-'cap' kan vinnig opgebruik word/duur as video gebruik
                             word                                                                      (2)

3.6       3.6.1           Antivirus                                                                   (1)

          3.6.2           Netskans ('Firewall')                                                       (1)

          3.6.3           OKT ('UPS')                                                                 (1)

          3.6.4           Enkripsie                                                                   (1)

                                                                     TOTAAL AFDELING B:                25

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2                         8                         DBE/Feb.–Mrt. 2016
                                        NSS – Memorandum

AFDELING D: DATA- EN INLIGTINGSBESTUUR

4.1       4.1.1           Currency/Double                                                       (1)

          4.1.2           Konsepte: Een departement  kan baie tipes items hê.
                          Spesifieke voorbeeld: departement D12(Afrikaanse departement)
                          het tafelrekenaars en drukkers                                         (2)

          4.1.3 (a) SELECT * FROM tblVoorraadItems ORDER BY ItemNaam
                    SELECT *
                    FROM tblVoorraadItems
                    ORDER BY ItemNaam                                                           (3)

          4.1.3 (b) UPDATE      tblVoorraadItems     SET     ItemHoeveelheid =
                    ItemHoeveelheid + 1, WHERE DepartementID = 'D12' AND
                    ItemNaam = 'Printer HP F370M '
                     UPDATE tblVoorraadItems
                     SET ItemHoeveelheid = ItemHoeveelheid +1,
                     DepartementID = 'D12 AND
                     ItemNaam = 'Printer HP F370M' (Or ItemID = 'C5')                           (4)

          4.1.3 (c)       SELECT DepNaam, Sum( ItemHoeveelheid * ItemKoste) AS
                           TotaleWaarde FROM tblVoorraadItems, tblDepartement
                          WHERE tblVoorraadItems. DepartementID= tblDepartement.
                           DepartementID GROUP BY DepNaam
                           SELECT DepNaam,
                           Sum(ItemHoeveelheid * ItemKoste)
                           AS TotaleWaarde
                           FROM tblVoorraadItems, tblDepartement WHERE
                          tblVoorraadItems.DepartementID = tblDepartement.DepartementID
                           GROUP BY DepNaam                                                     (6)

          4.1.4           SELECT ItemNaam, ItemHoeveelheid FROM tblVoorraadItems
                          WHERE ItemNaam LIKE %Laptop%                                          (2)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2                             9                           DBE/Feb.–Mrt. 2016
                                            NSS – Memorandum

4.2       4.2.1           Databasisbestuurstelsel                                                     (1)

          4.2.2           Enige TWEE 
                          • Create
                          • Edit
                          • Add
                          • Delete
                          • Query
                          • Process                                                                    (2)

4.3       4.3.1           Enige TWEE 
                          • Stadige toegang as gevolg van hoë netwerkverkeer omdat daar
                             'n hoë volume data is
                          • Hoë datafooie omdat groot hoeveelhede rondgestuur word
                          • Risiko dat die hele stelsel tot 'n stilstand kan kom as die enkele
                             bediener foutief raak.                                                    (2)

          4.3.2           •   Duplisering
                          •   Partisionering ('Partitioning')                                          (2)

          4.3.3           Transaksies wat van mekaar afhanklik is, word saam gegroepeer
                           en die hele transaksie sal slegs verwerk word as al die
                          individuele transaksies suksesvol was                                       (2)

                                                                     TOTAAL AFDELING D:                27

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2                           10                            DBE/Feb.–Mrt. 2016
                                          NSS – Memorandum

AFDELING E: OPLOSSINGSONTWIKKELING

VRAAG 5

5.1       Lus ry van 1 tot 4 
           Lus kol van 1 tot 4 
            arrVoorraad[ry,5 ]  arrVoorraad [ry,5]  + arrVoorraad[ry,kol] 
          OF
          Lus ry van 0 tot 3 
           Lus kol van 0 tot 3 
             arrVoorraad [ry,4 ]  arrVoorraad [ry,4]  +
                                            arrVoorraad [ry,kol] 
          OF
          Lus ry 1  4 
            totaal  0 
            Lus kol 1  4
                totaal  totaal + arrVoorraad [ry,kol] 
            arrVoorraad[ry,5]  totaal                                                               (5)

5.2       5.2.1(a)        Syntaks                                                                    (1)

          5.2.1(b)        Logiese                                                                    (1)

          5.2.1(c)        Uitvoer                                                                    (1)

          5.2.2           Enige TWEE 
                          • Die getal argumente (werklike parameters) moet ooreenstem
                             met die getal (formele) parameters
                          • Die tipe argumente (werklike parameters) moet ooreenstem
                             met die tipe (formele) parameters
                          • Die volgorde van die (werklike parameters) moet ooreenstem
                             met die volgorde van die (formele) parameters                            (2)

5.3       5.3.1           Maak die tekslêer VoorraadDetails oop om te lees
                          Teller  0
                          Lus tot by die einde van die VoorraadDetails tekelêer
                             Lees een reel teks 
                             Toets of die reel die woord Tablet bevat 
                                  Inkrementeer Teller 
                                  Kopieer teks tot by ';' en stoor in kamernommer skikking
                                  Kopieer teks na #; en stoor in hoeveelheid skikking 
                          Eindig lus
                          Maak tekslêer toe                                                          (6)

          5.3.2           Die pad was verkeerd gespesifiseer 
                          OF
                          Die tekslêer was nie beskikbaar binne die werkende lêergids
                          (folder) nie.                                                               (1)

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2                        11                           DBE/Feb.–Mrt. 2016
                                       NSS – Memorandum

5.4       JAVA-oplossing

                                                             arrGetalle
            Hoeveelheid                          j modulus
                           j   lus-teller   k                [lus-teller]
             waardes                               2 = 0?
                   4       1       0        1                      5          
                                                   Nee                        
                           2       1        4                     8           
                                                    Ja            2           
                           3       2        9                     13          
                                                   Nee
                           4       3        16                    20          
                                                    Ja            4           
                           5                                                  

          DELPHI-oplossing

                                                             arrGetalle
            Hoeveelheid                          j modulus
                           j   lus-teller   k                [lus-teller]
             waardes                               2 = 0?
                   4       1       1        1                      5          
                                                   Nee                        
                           2       2        4                     8           
                                                    Ja            2           
                           3       3        9                     13          
                                                   Nee
                           4       4        16                    20          
                                                    Ja            4           
                           5                                                                     (8)

                                                                TOTAAL AFDELING E:                25

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2                           12                           DBE/Feb.–Mrt. 2016
                                          NSS – Memorandum

AFDELING F: GEÏNTEGREERDE SCENARIO

VRAAG 6

6.1       6.1.1           Enige TWEE 
                          • Biometrika
                          • Wagwoorde en gebruikersname
                          • Sekuriteitskaarte met mikroskyfies                                        (2)

          6.1.2(a)        Om die grootte van die videolêer kleiner te maak om dit vinniger te
                          kan oordra  en om die hoeveelheid stoorspasie wat benodig word
                          te verminder                                                               (2)

          6.1.2(b)        Die verlies van die onbelangrike besonderhede van die lêer                 (1)

          6.1.3(a)        'n Ouditspoor is 'n rekord van inligting wys waarvan boekgehou is          (1)

          6.1.3(b)        Enige TWEE 
                          • Voorraaditem
                          • Datum waarop items uitgereik en teruggebring is
                          • Persoon wat item ontvang en terugbring
                          Enige ander aanvaarbare geldige voorbeeld                                   (2)

6.2       6.2.1           Enkripsie is wanneer data na 'n onleesbare formaat omgeskakel
                          word  deur van 'n stel reëls of 'n algoritme gebruik te maak.             (2)

          6.2.2           Publieke sleutel word gebruik om 'n boodskap te enkripteer  en
                          die privaat sleutel word gebruik om die boodskap te dekripteer 
                          Die privaat sleutel word op een plek gehou terwyl die publieke
                          sleutel deur die netwerk aan die party wat 'n sekuur konneksie wil
                          bewerkstellig gestuur word                                                 (3)

6.3       6.3.1           VPN 
                          Afgeleë tafelrekenaar                                                      (2)

          6.3.2           'n Intranet is 'n privaat netwerk wat beperkte toegang aan lede van
                          'n organisasie bied; dit kan vir die skool se personeellede gebruik
                          word. 

                          'n Ekstranet word gebruik wanneer gebruikers buite 'n organisasie
                          soos die sekuriteitsmaatskappy toegelaat word tot om toegang tot
                          inligting te kry deur van wagwoorde en gebruikersname gebruik te
                          maak.                                                                      (2)

6.4       Enige TWEE 
          • Verander die helderheid van die skerm
          • Maak toepassing wat onnodiglik in die agtergrond uitgevoer word, toe.
          • Skakel Bluetooth/Wi-Fi af.
          • Skakel GPS af/Skakel toepassings wat op plek waar jy is gebaseer is af                    (2)

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2                             13                          DBE/Feb.–Mrt. 2016
                                            NSS – Memorandum

6.5       6.5.1           RFID gebruik radiogolwe  om objekte/etikette oor 'n afstand te
                          identifiseer                                                              (2)

          6.5.2           Enige TWEE 
                          • Etiket kan gelees word selfs al is dit weggesteek sodat dit nie in
                             sig is nie
                          • Kan meer as een etiket op 'n slag lees
                          • Geen fisiese hantering van items is nodig nie
                          • Akkurate vaslê van data                                                  (2)

6.6       6.6.1           Verbinding deur middel van radiogolwe  wat in staat is om data
                          oor kort afstande oor te dra                                              (2)

          6.6.2           Enige EEN 
                          • Maklik om op te stel
                          • Die meeste mobiele toestelle het ingeboude Bluetooth-fasiliteite
                          • Nie nodig om data oor lang afstande oor te dra nie                       (1)

6.7       6.7.1           'n Diens wat op die Internet beskikbaar is                                (1)

          6.7.2           Voorsien die diens nie self nie  maar betaal iemand anders om dit
                          te doen.                                                                  (2)

          6.7.3           Enige TWEE 
                          • Nie nodig om sagteware vir die bediener aan te koop nie want
                             dit is deel van die diens
                          • Nie nodig om opgeleide mense in diens te neem om die
                             bediener te administreer nie
                          • Stoor op hardeware – hoef nie 'n toegewyde rekenaar aan te
                             koop nie                                                                (2)

          6.7.4           Virtualisering ('Virtualisation')                                         (1)

          6.7.5           Databasisadministrateur
                          Enige TWEE 
                          • Sekuriteit
                          • Rugsteun en planne en beleide om herwinning te doen
                          • Monitering/Dophou van die werkverrigting van die databasis
                          • Algemene instandhouding van die databasis                                (2)

                                                                     TOTAAL AFDELING E:              34
                                                                         GROOTTOTAAL:                150

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Information Technology P1 Feb March 2016 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/information-technology-p1-feb-march-2016-memo-eng/fae1d47d-d297-4e9b-9dc5-dd36d600d7df) — Information Technology · Memo · 2016 · Eng
- [INFT GR12 P2 MEMO SEPT2016 Engl](https://www.hlayiso.com/library/inft-gr12-p2-memo-sept2016-engl/f67a1ec0-17a6-4ad5-9845-4b08f2fe4d8b) — Information Technology · Memo · 2016
- [INF TECH P2 GR12 MEMO SEPT2016 Afr](https://www.hlayiso.com/library/inf-tech-p2-gr12-memo-sept2016-afr/16a8152b-c801-4b1c-a324-f7f1abdb51e5) — Information Technology · Memo · 2016 · Afr
- [Information Technology P2 May June 2016 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/information-technology-p2-may-june-2016-memo-eng/f5e735aa-40b5-4040-82d7-4d4a107316a9) — Information Technology · Memo · 2016 · Eng
- [Information Technology P2 Nov 2016 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/information-technology-p2-nov-2016-memo-afr/85756101-2bb5-41d5-9333-dc1f7e95dff6) — Information Technology · Memo · 2016 · Afr
- [Information Technology P2 Feb March 2017 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/information-technology-p2-feb-march-2017-memo-eng/9e275f4f-1ac8-4ce5-add3-20989cfd5a32) — Information Technology · Memo · 2017 · Eng

## More from Grade 12 Information Technology

- [IT-P2-GR12 QP-Afr-SEP-2025 watermark](https://www.hlayiso.com/library/it-p2-gr12-qp-afr-sep-2025-watermark/569cc299-ae7c-4635-9514-cf03f9242ebc) — QP · 2025 · Afr
- [IT P2 QP GR12 SEPT 2024 AFR](https://www.hlayiso.com/library/it-p2-qp-gr12-sept-2024-afr/9016098b-e233-49f4-b1dc-f0838363c6af) — QP · 2024 · Afr
- [IT P2 QP GR12 SEPT 2024 English](https://www.hlayiso.com/library/it-p2-qp-gr12-sept-2024-english/83309154-2856-47f1-82cc-cc04c8ab38b1) — QP · 2024 · Eng
- [Information Technology P1 Nov 2024 Afr](https://www.hlayiso.com/library/information-technology-p1-nov-2024-afr/f4b19c44-77ce-482a-9f85-438813c25f87) — QP · 2024 · Afr
- [Information Technology P2 Nov 2024 Eng](https://www.hlayiso.com/library/information-technology-p2-nov-2024-eng/3afa20d1-1c0f-4969-8a56-d690e9b24d70) — QP · 2024 · Eng
- [Information Technology P1 May-June 2023 MG Eng](https://www.hlayiso.com/library/information-technology-p1-may-june-2023-mg-eng/f868554b-8f4f-4370-aa4e-cfa745fc806d) — Memo · 2023 · Eng

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
