# Information Technology Grade 12 P2 2017 Memo (Afr)

> Grade 12 Information Technology Paper 2 memorandum from the NSC Supplementary Exam 2017 (Afrikaans), 10 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/information-technology-p2-feb-march-2017-memo-afr/9539a0c6-4f73-47e2-ad1a-779ca5301568
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Information Technology
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2017
- Exam period: NSC Supplementary Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 10

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Information Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/information-technology) › [Information Technology Grade 12 P2 2017 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/information-technology-p2-feb-march-2017-memo-afr/9539a0c6-4f73-47e2-ad1a-779ca5301568)

## About this document

Information Technology · Grade 12 · NSC Supplementary Exam · 2017. Memorandum, 10 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                 NASIONALE
                             SENIOR SERTIFIKAAT

                                    GRAAD 12

                            INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2

                             FEBRUARIE/MAART 2017

                                   MEMORANDUM

PUNTE: 150

                      Hierdie memorandum bestaan uit 10 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                 Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2                         2                  DBE/Feb.–Mrt. 2017
                                        NSS – Memorandum

AFDELING A: KORTVRAE

VRAAG 1

1.1       1.1.1       D                                                                 (1)

          1.1.2       B                                                                 (1)

          1.1.3       C                                                                 (1)

          1.1.4       A                                                                 (1)

          1.1.5       C                                                                 (1)

          1.1.6       B                                                                 (1)

          1.1.7       B                                                                 (1)

          1.1.8       A                                                                 (1)

          1.1.9       D                                                                 (1)

          1.1.10      D                                                                 (1)

1.2       1.2.1       Creative Commons-lisensie 

          1.2.2       Wêreldwyeweb-konsortium (W3K)/'World Wide Web consortium
                      (W3C)'                                                            (1)

          1.2.3       Klikplase/'Click farms'                                           (1)

          1.2.4       Oorklok/'Overclocking'                                            (1)

          1.2.5       Robotika/'Robotics'                                               (1)

                                                           TOTAAL AFDELING A:            15

Kopiereg voorbehou                                                  Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2                            3                             DBE/Feb.–Mrt. 2017
                                           NSS – Memorandum

AFDELING B: STELSELTEGNOLOGIEË

VRAAG 2

2.1       2.1.1           Drade ('Threads') is dele van dieselfde program  wat gelyktydig
                          uitgevoer word en onafhanklik is.                                            (2)

          2.1.2           Prosesbestuur is die taak om seker te maak dat elke proses
                          genoeg SVE-tyd en toegang tot geheue, stoorruimte en ander
                          hardeware kry sodat dit kan werk sonder om in te meng met ander
                          prosesse of om onderbreek te word deur ander prosesse.

                          Konsepte:
                          • Toegang tot SVE, geheue en stoorruimte 
                          • Nie inmeng met ander prosesse nie                                          (2)

          2.1.3           Nee 
                          Elke kern kan een taak teen 'n spoed van 1.58 GHz uitvoer                    (2)

          2.1.4           (a)   Kasgeheue is spesiale hoëspoed geheue  wat naby of op
                                die SVE voorkom.                                                       (2)

                          (b)   Om te voorkom dat 'n stadiger medium  die werkverrigting
                                van 'n vinniger medium stadig maak 
                                OF
                                Die spoed van die SVE is hoër as die van die meeste
                                moederborde en ETG ('RAM'). Daarom word daar baie van
                                kasgeheue gebruik gemaak om die SVE teen optimale
                                kapasiteit te laat werk.                                                (2)

2.2       2.2.1           Solid State Drive                                                            (1)

          2.2.2           (a)   Daar is geen fisiese bewegende dele wanneer daar na of van
                                'n SSD geskryf of gelees word nie                                      (1)

                          (b)   Daar word nie tyd spandeer om na die posisie waar die lêers
                                gestoor is, te beweeg nie/kan onmiddellik toegang tot lêers
                                kry                                                                    (1)

          2.2.3           Stel die SSD op as die stelsel-/primêre skyf waarop die
                          bedryfstelsel geïnstalleer is vir vinnige selflaai en werkverrigting
                          van die stelsel 
                          Stel die HDD op as 'n sekondêre skyf  wat al jou musiek-/
                          videolêers bevat.                                                            (4)

2.3       Enige TWEE 
          • Om seker te maak dat die nuutste virusse nie die stelsel sal aanval nie
          • Om nuwe eienskappe van virusse word bygevoeg
          • Dateer die databasis met virusse op                                                         (2)

Kopiereg voorbehou                                                                 Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2                           4                          DBE/Feb.–Mrt. 2017
                                          NSS – Memorandum

2.4       2.4.1           PCI-E uitbreidingsgleuf op die moederbord                                (1)

          2.4.2           Die ingeboude videokaart word vir roetinetake gebruik  omdat dit
                          baie minder krag en battery-lewe gebruik
                          Die video-omskakelaar sal gebruik word as programme hoë
                          resolusie/goeie grafika nodig het                                        (2)

2.5       2.5.1           Enige EEN 
                          • Te veel toepassings is oop
                          • Programme is te groot om met die beskikbare ETG ('RAM') uit
                             te voer                                                                (1)

          2.5.2           Nee,  toegang tot virtuele geheue is stadiger as toegang tot ETG
                          ('RAM')                                                                  (2)

                                                                   TOTAAL AFDELING B:               25

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2                            5                            DBE/Feb.–Mrt. 2017
                                           NSS – Memorandum

AFDELING C: KOMMUNIKASIE- EN NETWERKTEGNOLOGIEË

VRAAG 3

3.1       3.1.1           Enige TWEE 
                          • Kort afstande
                          • Goedkoop
                          • Maklik om te installeer                                                    (2)

          3.1.2           'n Roeteerder maak kommunikasie tussen verskillende netwerke
                          moontlik/Laat toegang tot die Internet toe. 
                          'n Skakelaar maak kommunikasie tussen verskillende toestelle op
                          in 'n netwerk toe 
                          Die skool het beide die roeteerder en die skakelaar nodig omdat
                          daar spelers van buite die skool se netwerk mag wees wat aanlyn
                          gaan deelneem.                                                              (3)

          3.1.3           TCP/IP word hoofsaaklik vir 'n punt-tot-punt opstelling gebruik, wat
                          beteken dat dit kommunikasie van een punt (bediener) in die
                          netwerk na 'n ander punt (kliënt)  toelaat.                                 (2)

3.2       3.2.1           'n Sellulêre netwerk 

                          Aanvaar ook WAN en 4G.                                                       (1)

          3.2.2           Enige TWEE 
                          • Mikrogolwe
                          • Lig

                          Aanvaar ook Elektromagnetiese golwe                                          (2)

3.3       3.3.1           Globale posisioneringstelsel                                                (1)

          3.3.2           Die GPS sal seine ontvang wat deur ten minste drie satelliete
                          gestuur is en die posisie sal trianguleer deur van trilaterasie/
                          driesydige berekening gebruik te maak.                                       (2)

3.4       3.4.1           Dit is stoorruimte in die wolk  waartoe jy toegang gegee word
                          sodra jy die media gekoop het.                                              (2)

          3.4.2           Hoë bandwydte en baie data word benodig om flieks aanlyn te
                          kyk                                                                         (2)

3.5       3.5.1           'n Ryk Internet Toepassing ('Rich Internet Application') is 'n
                          webtoepassing wat ontwerp is om funksies en eienskappe van 'n
                          tradisionele lessenaar-toepassing te lewer.                                 (2)

          3.5.2           Enige EEN 
                          • Google Docs
                          • Microsoft Office Live                                                      (1)

                                                                     TOTAAL AFDELING C:                20
Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2                           6                           DBE/Feb.–Mrt. 2017
                                          NSS – Memorandum

AFDELING D: DATA- EN INLIGTINGSBESTUUR

4.1       4.1.1           Vreemde sleutel                                                           (1)

          4.1.2           Antwoord C – enige aantal speletjies per dag                              (1)

          4.1.3(a)        Daar     is    'n   verwantskap      tussen    tblSpelers-tabel en
                          tblSpeletjiesGespeel-tabel.  Die SpelerID F566 kom in die
                          tblSpeletjiesGespeel-tabel voor en kan daarom nie uit die tabel
                          waar dit 'n primêre sleutel is verwyder word nie.                         (2)

          4.1.3(b)        Alle rekords wat SpelerID F566 bevat moet eers uit
                          tblSpeletjiesGespeel-tabel verwyder word  en dan eers kan
                          hierdie rekord uit die tblSpeler-tabel verwyder word.                     (2)

4.2       4.2.1           SELECT * FROM tblSpeletjies WHERE TydGespeel >= #12:00#
                          AND TydGespeel <= #15:00#

                           SELECT *
                           FROM tblSpeletjies
                           WHERE TydGespeel >= #12:00#
                           AND TydGespeel <= #15:00#                                                (4)

          4.2.2           UPDATE tblSpeletjiesGespeel SET Telling = Telling * 1.15
                          WHERE SpeletjieID = "G103"

                           UPDATE tblSpeletjiesGespeel
                           SET Telling
                           = Telling * 1.15
                           WHERE SpeletjieID = "G103"                                               (4)

4.3       4.3.1           Die hoogste telling  wat vir elke speletjie bereik is  gesorteer
                          van hoogste tot laagste volgens die telling                               (3)

          4.3.2           1  MF  s-  156                                                         (4)

4.4       Ons het slegs die IDNommer-veld nodig aangesien die geboortedatum afgelei
          kan word  uit die eerste ses syfers van die IDNommer-veld.                               (2)

4.5       Enige TWEE 
          Valideer datavelde.
          Vermy die insleutel van SQL-stelling in datavelde
          Plaas 'n beperking op toegang tot die databasis.
          Vermy die bekendmaking van inligting oor databasisfoute.                                   (2)

                                                                    TOTAAL AFDELING D:               25

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2                            7                         DBE/Feb.–Mrt. 2017
                                           NSS – Memorandum

AFDELING E: OPLOSSINGSONTWIKKELING

VRAAG 5

5.1       5.1.1           Tekslêer                                                                 (1)

          5.1.2           Eendimensionele skikking                                                 (1)

          5.1.3           Tweedimensionele skikking                                                (1)

          5.1.4           Veranderlike                                                             (1)

5.2       5.2.1           Beperk toegang tot 'n klas se attribute deur die attribute as
                          privaat te verklaar                                                      (2)

          5.2.2           Enige TWEE 
                          • Ontwikkelaars kan onafhanklik aan verskillende modules van
                             die sagteware werk/spaar tyd/kry die projek vinniger gedoen
                          • Kode kan eenmalig geskryf word en hergebruik word
                          • Kode kan makliker ontfout word/minder kode om deur te werk
                             met ontfouting                                                         (2)

          5.2.3(a)        WAAR                                                                     (1)

          5.2.3(b)        ONWAAR                                                                   (1)

5.3       Teller  1 
          AantalRye  toevoer van sleutelbord             Enige volgorde
          Lus K van 1 tot AantalRye 
            RyReel  "" 
            Loop L van 1  tot 2 * K – 1 
              RyReel  RyReel + Teller + " "             Moet in hierdie volgorde wees
              Inkrementeer (Teller) 
            Vertoon RyReel                                                                         (10)

5.4       5.4.1      getal     som  Lus      getal         getal = som? Vertoon
                                    indeks modulus
                                             indeks = 0?
                       4      0         1    Waar                                          
                              1         2    Waar                                          
                              3         3    Onwaar                                        
                                                           Onwaar       Nie 'n
                                                                        perfekte
                                                                        getal nie
                                                                                                  (5)
                     Aanvaar ook Ja vir Waar en Nee/Vals vir Onwaar

          5.4.2           Reël 6:  If getal = som – getal                                         (2)

                                                                   TOTAAL AFDELING E:               27

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2                           8                            DBE/Feb.–Mrt. 2017
                                          NSS – Memorandum

AFDELING F: GEÏNTEGREERDE SCENARIO

VRAAG 6

6.1       6.1.1           windermere.co.za                                                           (1)

          6.1.2           Marlene Heyns en Kerry Mansen                                              (1)

          6.1.3           Spoef                                                                      (1)

6.2       6.2.1           Beveiligde Soklaag (BSL) is 'n enkripsieprotokol  vir die bestuur
                          van die oordra van sensitiewe data oor die Internet.                       (2)

          6.2.2           Enige TWEE 
                          • Identifikasie-inligting van die gebruiker
                          • Identifikasie-besonderhede van die webtuiste wat gebruik is
                          • Die geldigheidsperiode van die digitale sertifikaat
                          • Reeksnommer van die digitale sertifikaat
                          • Digitale handtekening van die uitreiker
                          • Naam van uitreiker
                          • Eienaars van publieke sleutel                                             (2)

6.3       6.3.1           Lêers word op dieselfde skyf saamgepers  en die oorspronklike
                          lêer word uitgevee waardeur daar spasie geskep word. 
                          OF
                          Ou/ongebruikte lêers word gewoonlik na 'n sekondêre stoortoestel
                          geskuif (ander rekenaar/hardeskryf wat toegewy is aan hierdie
                          doel)

                          Konsepte:
                          • Saamgepers/geskuif na sekondêre stoorruimte
                          • Oorspronklike lêers is uitgevee                                           (2)

          6.3.2           Nee,  'n virtuele bediener sal nie spasie spaar nie omdat dit die
                          bronne van die bestaande masjien gebruik 
                          OF
                          Ja, as die wolk as bediener gebruik word.

                          LET WEL:
                          Die eerste punt word slegs toegeken as die motivering reg is.               (2)

6.4       6.4.1           Enige EEN 
                          • Skaal die kwaliteit van die opstelling af na 'n laer opstelling.
                          • Pas die bedryfstelsel se ingeboude inhoudsverspreidingnetwerk
                             wat vir die stroming van groot lêers gebruik word aan.                   (1)

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2                            9                             DBE/Feb.–Mrt. 2017
                                           NSS – Memorandum

          6.4.2           'n Skansmuur kan opgestel word om spesifieke gemagtigde 
                          inkommende/uitgaande verkeer toe te laat.

                          Aanvaar ook:
                          'n Skansmuur kan opgestel word om spesifieke ongemagtigde
                          inkommende/uitgaande verkeer toe te blokkeer.                                 (2)

          6.4.3           Met BitTorrent word dele van die lêer van veelvuldige kliënte af
                          afgelaai.                                                                    (2)

          6.4.4           Nee, BitTorrent self is slegs 'n protokol vir die deel van lêers  en
                          is nie onwettig om te gebruik nie maar die gebruiker moet daarteen
                          waak om onwettige sagteware af te laai.                                      (2)

6.5       6.5.1           NVK is 'n stel kommunikasiestandaarde wat die uitruil van data op
                          eweknie-netwerke  tussen twee nabygeleë eindpunte toelaat.                  (2)

          6.5.2           RFID (Radio Frekwensie Identifikasie)                                        (1)

6.6       6.6.1           Elke bedryfstelsel gebruik verskillende argitekture  en het
                          verskillende maniere om met sagteware te skakel en daarom
                          moet 'n ander 'weergawe' geskryf word vir elke bedryfstelsel as
                          platform.                                                                     (2)

          6.6.2           'n Voorbeeld sal wees as Windows 7 gebruik is om 'n speletjie te
                          geïnstalleer  en dit steeds werk as die bedryfstelsel na Windows
                          8 of Windows 10 opgegradeer is.                                              (2)

6.7       6.7.1           Die vermoë van die bediener om toegang tot meer bronne te kry as
                          dit nodig is  en om die gebruik daarvan minder te maak as dit nie
                          meer benodig word nie sodat die speletjie nie hang/stop as baie
                          gebruikers speel nie. 

                          Konsepte:
                          • Pas aan by behoefte
                          • Verander die aanhoudend                                                     (2)

          6.7.2           Die gaan nie deur enige sentrale punt nie.                                   (1)

6.8       6.8.1           Toeps is programme wat ontwerp is om op mobiele toestelle
                          uitgevoer te word.                                                           (1)

          6.8.2           Enige TWEE 
                          • Toegewyde toegang/onmiddellike toegang/vinniger toegang.
                          • Kan van enige plek af met mobiele toestel af registreer.
                          • Laat toe dat gebruikers outomaties kennisgewing kry sodra
                             registrasie gedoen is/onmiddellike kennisgewing.                           (2)

Kopiereg voorbehou                                                                 Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2                           10                             DBE/Feb.–Mrt. 2017
                                           NSS – Memorandum

6.9       6.9.1           Sagteware  was permanent op 'n LAG ('ROM')-skyfie geïnstalleer
                          is.                                                                        (2)

          6.9.2(a)        'n Plug-in is sagteware wat 'n spesifieke eienskap of funksionaliteit
                          byvoeg by die bestaande sagteware.                                         (1)

          6.9.2(b)        As hierdie toestel Plug-ins ondersteun kan 'n program van die Web
                          gebruik word om ingebedde oudio- en videolêers te speel sonder
                          dat 'n toegewyde mediaspeler benodig word.                                 (1)

          6.9.3           Enige TWEE 
                          • Beweging
                          • Klank
                          • Lig                                                                       (2)

          6.9.4           Kunsmatige intelligensie                                                   (1)

                                                                      TOTAAL AFDELING E:              38
                                                                          GROOTTOTAAL:                150

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Information Technology P2 Feb March 2017 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/information-technology-p2-feb-march-2017-memo-eng/9e275f4f-1ac8-4ce5-add3-20989cfd5a32) — Information Technology · Memo · 2017 · Eng
- [Information Technology P2 Feb March 2017 Eng](https://www.hlayiso.com/library/information-technology-p2-feb-march-2017-eng/54ec87cc-baac-4df0-a4a8-cf0983188337) — Information Technology · QP · 2017 · Eng
- [Information Technology P1 Feb March 2017 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/information-technology-p1-feb-march-2017-memo-eng/6126eb5b-d1e7-4801-8dde-a68950295377) — Information Technology · Memo · 2017 · Eng
- [Information Technology P1 Feb March 2017 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/information-technology-p1-feb-march-2017-memo-afr/2e14f2da-696f-462b-a6e1-c3d0d99c8cab) — Information Technology · Memo · 2017 · Afr
- [INFO TECH P2 GR12 MEMO SEPT2017 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/info-tech-p2-gr12-memo-sept2017-afrikaans/134bed6e-9b93-42cb-bc7b-bdb89503c63d) — Information Technology · Memo · 2017 · Afr
- [INFO TECH P2 GR12 MEMO SEPT2017 English](https://www.hlayiso.com/library/info-tech-p2-gr12-memo-sept2017-english/f96c9e7f-ffb6-4de4-8251-890f2b85f074) — Information Technology · Memo · 2017 · Eng

## More from Grade 12 Information Technology

- [IT-P2-GR12 QP-Afr-SEP-2025 watermark](https://www.hlayiso.com/library/it-p2-gr12-qp-afr-sep-2025-watermark/569cc299-ae7c-4635-9514-cf03f9242ebc) — QP · 2025 · Afr
- [IT P2 QP GR12 SEPT 2024 AFR](https://www.hlayiso.com/library/it-p2-qp-gr12-sept-2024-afr/9016098b-e233-49f4-b1dc-f0838363c6af) — QP · 2024 · Afr
- [IT P2 QP GR12 SEPT 2024 English](https://www.hlayiso.com/library/it-p2-qp-gr12-sept-2024-english/83309154-2856-47f1-82cc-cc04c8ab38b1) — QP · 2024 · Eng
- [Information Technology P1 Nov 2024 Afr](https://www.hlayiso.com/library/information-technology-p1-nov-2024-afr/f4b19c44-77ce-482a-9f85-438813c25f87) — QP · 2024 · Afr
- [Information Technology P2 Nov 2024 Eng](https://www.hlayiso.com/library/information-technology-p2-nov-2024-eng/3afa20d1-1c0f-4969-8a56-d690e9b24d70) — QP · 2024 · Eng
- [Information Technology P1 May-June 2023 MG Eng](https://www.hlayiso.com/library/information-technology-p1-may-june-2023-mg-eng/f868554b-8f4f-4370-aa4e-cfa745fc806d) — Memo · 2023 · Eng

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
