# Information Technology Grade 12 P2 NSC June 2015 Memo (Afr)

> Grade 12 Information Technology Paper 2 memorandum from the NSC June Exam 2015 (Afrikaans), 14 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/information-technology-p2-june-july-2015-memo-afr/404cef0e-5ff8-4efd-8b8b-351975ba246c
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Information Technology
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2015
- Exam period: NSC June Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 14

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Information Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/information-technology) › [Information Technology Grade 12 P2 NSC June 2015 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/information-technology-p2-june-july-2015-memo-afr/404cef0e-5ff8-4efd-8b8b-351975ba246c)

## About this document

Information Technology · Grade 12 · NSC June Exam · 2015. Memorandum, 14 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                      SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

                          INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2

                                       2015

                                 MEMORANDUM

                                                                      PUNTE: 150

                      Hierdie memorandum bestaan uit 14 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                 Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2              2                         DBE/2015
                             SSE – Memorandum

AFDELING A: KORTVRAE

VRAAG 1

1.1       C                                                                  (1)

1.2       E                                                                  (1)

1.3       H                                                                  (1)

1.4       N                                                                  (1)

1.5       F                                                                  (1)

1.6       A                                                                  (1)

1.7       M                                                                  (1)

1.8       G                                                                  (1)

1.9       B                                                                  (1)

1.10      K                                                                  (1)

                                                TOTAAL AFDELING A:            10

Kopiereg voorbehou                                       Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2                          3                                   DBE/2015
                                         SSE – Memorandum

AFDELING B: STELSELTEGNOLOGIEË

VRAAG 2

2.1       2.1.1           Enige TWEE 
                          • Verskaf 'n koppelvlak
                          • Bestuur prosesse en take
                          • Bestuur geheue
                          • Bestuur toevoer en afvoer
                          • Bestuur die sekondêere geheue/berging                                   (2)

          2.1.2           Enige EEN 
                          • Maak sagteware foute ('bugs') reg
                          • Voeg funksies by
                          • Verbeter sekuriteit
                          • Verbeter werkverigting                                                  (1)

          2.1.3           Die bedryfstelsel reserveer 'n area op die hardeskyf wat dan as
                          virtuele ETG ('virtual RAM')/geheue gebruik word. 
                          Bladsye ('pages') word tussen die die fisiese ETG ('RAM') en die
                          hardeskyf uitgeruil soos benodig. / Inhoud wat nie gebruik word
                          nie word vanaf die ETG na die virtuelegeheue /hardeskyf geskuif.
                          Konsepte:
                          Spasie op die hardeskyf – 1 punt
                          Verduidelikking van proses – 1 punt                                       (2)

          2.1.4           Die ETG ('RAM') word deur die hoeveelheid geheue wat die
                          bedryfstelsel kan addresseer of gebruik beperk
                          OF
                          'n 32-bis bedryfstelsel kan slegs 4 GG ETG ('RAM') addresseer ,
                          enige iets meer vereis 'n 64-bis bedryfstelsel.                           (2)

          2.1.5           Enige TWEE
                          • Draagbaarheid/ Hoef nie ekstra toestelle saam te dra nie
                          • Alle noodsaaklike komponente is geïntegreer in een omhulsel
                             /kompak
                          • Batterykrag beskikbaar in geval van kragonderbreking                    (2)

          2.1.6           Enige EEN 
                          • Kan koppel met rekenaar rekenaar/tablet/slimfoon
                          • Afstand beheer van ander toestelle
                          • Ontvang kennisgewings/om toegang te kry van materiaal op
                             ander toestelle
                          • Moniteering van gesondheid                                              (1)

2.2       2.2.1           Any ONE 
                          • Bluetooth is 'n koordlose konneksie en Ethernet is 'n gekabelde
                             netwerk
                          • Ethernet het ‘n vinnige dataorrdragspoed
                          • Ethernet kan oor ‘n langer afstand gebruik word                         (1)
Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2                           4                                      DBE/2015
                                          SSE – Memorandum

          2.2.2           500 GB                                                                       (1)

          2.2.3 (a) Vaste Toestand Aandrywer/Solid State Drive                                         (1)

                  (b) Enige TWEE 
                      • Geen bewegende dele/Robuust
                      • Vinniger toegangspoed
                      • Energie besparend
                      • Ligter in gewig
                      • Kleiner afmetings                                                               (2)

          2.2.4           Enige EEN 
                          • Vingerafdruk skandeerder
                          • Iris skandeerder
                          • Stemaktivering
                          • Gesigherkenning                                                             (1)

2.3       2.3.1 (a) Daar is tans 698 aktiewe/multi rafeldrade (' threads') wat uitvoer.                 (1)

                  (b) Een program word in onafhanklike prosesse opgebreek wat
                      gelyktydig uitgevoer kan word                                                    (2)

          2.3.2           Om te kompenseer vir die verlies in effektiwiteit wanneer 'n vinniger
                          medium  met 'n stadiger medium moet kommunikeer 
                          OF
                          Enige toepaslikke verduidelikking                                             (2)

          2.3.3           Verduideliking: Elke taak wat uitgevoer moet word kry 'n deel van
                          die SVE se verwerkingstyd 
                          OF
                          Enige voorbeeld                                                               (1)

2.4       2.41            Enige EEN 
                          • USB
                          • FireWire
                          • Thunderbolt
                          • eSATA                                                                       (1)

          2.4.2           •   Gebruik veelvuldige skywe 
                          •   Maak spieëlbeelde ('mirrors')/kopieë OF versprei die data oor
                              die skywe                                                                (2)

                                                                      TOTAAL AFDELING B:                25

Kopiereg voorbehou                                                                 Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2                         5                                   DBE/2015
                                        SSE – Memorandum

AFDELING C:          KOMMUNIKASIETEGNOLOGIEË EN NETWERKTEGNOLOGIEË

VRAAG 3

3.1       3.1.1           Enige TWEE 
                          • Hoë bandwydte
                          • Meer betroubare/konstante oordragspoed
                          • Verbeterde sekuriteit                                                  (2)

          3.1.2           Enige TWEE 
                          • Vatbaar vir EMI
                          • 'Crosstalk'
                          • Beperkings op afstand /seinverswakking                                 (2)

          3.1.3 (a) Stertopologie                                                                 (1)

          3.1.3 (b) Enige TWEE 
                    • Maklik om foutsporing te doen
                    • Maklik om 'n foutiewe rekenaar te verwyder en te
                       vervang/indien een rekenaar nie werk nie, word res van die
                       netwerk nie beïnvloed nie
                    • Maklik om uit te brei/rekenaars by te voeg
                    • Toegewyde verbinding vir elke toestel                                        (2)

          3.1.4           Enige EEN 
                          • Gee toegang tot die lêers/berging
                          • Bestuur toegang tot netwerkhulpbronne soos netwerkdrukkers
                          • Bestuur sekuriteit/regte op die network/logon server                   (1)

3.2       3.2.1           Enige EEN 
                          • Konnekteer rekenaars aan gekabelde netwerke/Beheer die
                             vloei van data tussen rekenaar en die kabelstelsel
                          • Berei data voor om oor kabels tussen rekenaars versend te
                             word
                          • Ontvang inkomende data en vertaal dit na verstaanbare data             (1)

          3.2.2           Enige EEN 
                          • Skakelaar ('Switch') lei verkeer tussen toestelle wat in die
                             netwerk gekoppel is na die regte toestelle
                          • Konnekteer alle toestelle aan 'n sentrale punt sodat
                             kommunikasie kan plaasvind                                            (1)

3.3       3.3.1           Roeteerder  (Aanvar ook modem)                                          (1)

          3.3.2           Enige EEN 
                          Baie gebruikers deel dieselfde konneksie/ groot hoeveelhede data
                          moet oorgedra word oor 'n enkele konneksie
                          OF
                          Hoëspoed dataoordrag sal die tyd wat verlore gaan terwyl gewag
                          word vir data om afgelaai te word, beperk.                               (2)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2                           6                                    DBE/2015
                                          SSE – Memorandum

3.4       3.4.1           Enige TWEE of 
                          • Skep/verwyder/bestuur gebruikersrekeninge
                          • Opdatering van sagteware
                          • Administreer netwerksekuriteit

                          Moenie aanvaar nie: Maak van rugsteun                                       (2)

          3.4.2           Data word gestoor op bedieners/rekenaars  op die Internet/in die
                          wolk ('cloud')                                                             (2)

          3.4.3           Enige TWEE 
                          • Sinkronisering van datalêers tussen toestelle
                          • Minder hardeware vereistes
                          • Toegang tot lêers vanaf enige plek
                          • Beperkte gratis aanlynstoor
                          • Rugsteun is outomaties vanaf perseel af                                   (2)

          3.4.4           Data word verander  na 'n formaat wat nie herkenbaar deur
                          andere is nie /sodat dit nie gelees kan word nie                           (2)

3.5       3.5.1           Enige TWEE 
                          • Die wagwoord is te kort, moet ten minste 8 karakters bevat
                          • Moet mengsel van hoofletters en kleinletters gebruik
                          • Behoort spesiale karakters in te sluit
                          • Behoort nie voorspelbare inhoud soos voorletters               en
                             werknemernommers te bevat nie                                            (2)

          3.5.2           •   Administrateur het volle beheer oor die stesel /kan sagteware
                              en hardewaredrywers installeer, skep en verander van
                              gebruikersrekenings, verander van wagwoorde, volledige
                              toegang tot alle lêers.
                          •   Standaardgebruikers kan aanteken, veranderings aanbring aan
                              hulle rekenings, met lêers werk waartoe toegang verleen is, hul
                              eie wagwoorde verander. Kan nie enige veranderings aan
                              stelsel maak nie.
                              Konsepte:
                              Beheer van sagteware 
                              Beheer van gebruikersrekenninge/regte                                  (2)

                                                                    TOTAAL AFDELING C:                25

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2                          7                                     DBE/2015
                                         SSE – Memorandum

AFDELING D: DATA- EN INLIGTINGSBESTUUR

VRAAG 4

4.1       4.1.1           Enige EEN
                          • Invoeg
                          • Opdateer
                          • Verwyder                                                                  (1)

          4.1.2           Konsepte
                          • Skep meer tabelle 
                          • Spesifeseer sleutelvelds in elke tabel 
                          • Gekoppel in 'n verwantskap met die BestuurderID 

                          Alternatief 1
                          Deur gebruik te maak van die gegewe databasis: Die velde vir
                          bestuuders van winkels, name van winkels, kontaknommers en
                          departemente bevat almal data wat herhaal word. Skep aparte
                          tabelle (b.v. een vir winkels en een vir bestuuders), elkeen met sy
                          eie primêre sleutel en koppel hierdie tabelle in 'n verwantskap.

                          Alternatief 2
                          Gebruik 'n diagram om die konsepte wat met kolpunte hierbo
                          aangedui is.

                                            tblWinkels
                                            PK- WinkelNo
                                            Naam van winkel
                                            Huurgeld
                                            FK – BestuuderID
                                           tblBestuurder
                                           PK – BestuuderID
                                           Bestuurder van winkel
                                           Telefoonnommer van
                                           bestuurder
                                                                                                      (3)

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2                         8                                   DBE/2015
                                        SSE – Memorandum

4.2       4.2.1 (a) SELECT BylynNom, BestuurderNaam                FROM tblDepartmens
                    ORDER BY BylynNom
                     SELECT BylynNom, BestuurderNaam
                     FROM tblDepartmente
                     ORDER BY BylynNom                                                            (3)

          4.2.1 (b) SELECT Van, Naam, (Salaris*1.085) AS NuweSalaris FROM
                    tblWerknemers WHERE DepID = "T1"
                     SELECT Van, Naam
                     Salaris*1.085 – bereken van nuwe salaris
                     AS NuweSalaris
                     FROM tblWerknemers
                     WHERE DepID = "T1"                                                           (5)

          4.2.1 (c)       SELECT Van, Naam FROM tblWerknemers, tblDepartmente
                          WHERE (tblWerknemers.DepID = tblDepartmente.DepID) and
                          (BestuurderNaam = “J Zwane”) and (Salaris > 3000)
                           SELECT Van, Naam (Aanvaar as salaris ook vertoon is)
                           FROM tblWerknemers, tblDepartmente
                           WHERE tblWerknemers.DepID = tblDepartmente.DepID
                          (Aanvaar ook inner join/left join)
                           ANDBestuurderNaam = “J Zwane”
                           And Salaris > 3000                                                     (6)

          4.2.2           UPDATE tblWerknemers SET DepID = ‘T2' where WerkerID =
                          "B124"
                           UPDATE in plaas van SELECT
                           where klousule – WerkerID =”B124”                                      (2)

4.3       4.3.1           'n Verspreide databasisstelsel is 'n stelsel waar dele van die
                          databasis oor bedieners op verskillende plekke versprei is.            (2)

          4.3.2           Enige TWEE 
                          • Om stadige netwerkverkeer as gevolg van hoë volumes data
                              te vermy
                          • Om hoë koste vir die oordrag van groot hoeveelhede data te
                              vermy
                          • Om die risiko vir die hele besigheid om af te sluit as daar
                              probleme met 'n gesentraliseerde databasis is te vermy
                          • Nie nodig om alle prosese/verhandelings op ‘n kontinue basis
                              te sinkroniseer nie                                                  (2)

4.4       4.4.1           'n Ouditspoor hou boek van wie/wat veranderinge aan die
                          databasis gemaak het en wanneer die veranderinge gemaak is.            (2)

          4.4.2           Enige EEN 
                          • Die werkverrigting van die databasis word stadiger gemaak.
                          • Groot heoveelheid data moet gestor word                                (1)

                                                                  TOTAAL AFDELING D:               27

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2                         9                                       DBE/2015
                                        SSE – Memorandum

AFDELING E: OPLOSSINGSONTWIKKELING

VRAAG 5

5.1       5.1.1           Privaat attribute word teen veranderinge sonder die bedoeling om
                          die veranderinge te maak beskerm 
                          OF
                          Voorkom toegang tot privaat attribute deur ander klasse                      (1)

          5.1.2 (a) Enige TWEE 
                       • Kontroleer dat alle karakters syfers is
                       • Kontroleer die lengte van die stringe (telefoonnommer moet
                          10 syfers en ID moet 13 karakters wees)
                       • Een spesifieke kontrole wat verband hou met die formaat
                          van die telefoonnommer
                       • Een spesifieke kontrole wat verband hou met die format van
                          die identiteidsnommer                                                        (2)

          5.1.2 (b) Hoewel die data wat ingesleutel is geldig sal wees volgens die
                    kontroles kan die spesifieke telefoonnommer of identiteitsnommer
                    nie dit van daardie persoon wees nie                                              (1)

5.2       5.2.1           K     M      L       L=K?        M=1?      Afvoer
                          15
                                7
                                       14
                                               Nee
                                6
                                                           Nee
                                       12
                                               Nee
                                5
                                                           Nee
                                       15
                                               Ja
                                                                     5 is die
                                                                     grootste
                                                                     faktor van
                                                                     15

                     Ken 1 punt vir elke korrekte stel stellings soos deur die krulhakkies
                     aangedui word ( } toe                                                        (5)

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2                       10                                        DBE/2015
                                       SSE – Memorandum

          5.2.2      Toekenning van punte
                     toevoer
                      lusstruktuur/vervang alles
                      toets vir ‘e’ of 'E'
                      vervang ‘e’ of 'E' met asterisk (*)
                      anders hou die oorsprinklike karakter
                      Vertoon beide woorde

                     Voorbeeld van pseudokode

                     Sleutel die woord in
                     Lus/herhaal van 1 tot lengte van woord
                         As die karakter by die posisie van lus-teller = 'e' of 'E' dan
                            modwoord  modwoord + '*'
                         Anders
                            modwoord  modwoord + karakter by posisie van lus-teller
                     Vertoon woord en modwoord                                                         (6)

          5.2.3      Toekenning van punte
                      inisialiseer 'n veranderlike om hoogste waarde te hou
                      buitenste lus
                      inisialiseer teller vir bespreekte sitplekke
                      binneste lus
                      as sitplek leeg is
                                inkrement teller vir bespreekte sitplekke
                      as sitplekke wat bespreek is meer is as hoogste waarde
                                 stoor ry se nommer
                                 verander hoogste waarde na sitplekke wat in hierdie ry
                                  bespreek is
                                  (Laaste twee stellings kan in enige volgorde wees)

                     Voorbeeld van pseudokode

                     hoogste 0
                     lus/herhaal ry van 1 tot 20 (getal rye)
                       sitplekke bespreek  0
                       lus/herhaal sitplek van1 tot 30 (getal sitplekke per ry)
                          as skikking[ry,sitplek] <> ‘’ dan
                             inkrementeer getal bespreekte sitplekke
                       as getal bepreekte sitplekke > hoogste dan
                           rynommer ry
                           hoogste  getal bespreekte sitplekke
                     (Laaste twee stellings kan in enige volgorde wees)

                     Penaliseer as nie reg ingekeep nie/nested                                         (9)

                                                                    TOTAAL AFDELING E:                 24

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2                         11                                     DBE/2015
                                         SSE – Memorandum

AFDELING F: GEÏNTEGREERDE SCENARIO

VRAAG 6

6.1       6.1.1           Radiogolwe/Mikrogolwe                                                      (1)

          6.1.2           Stuur en ontvang seine                                                     (1)

          6.1.3           •   Seine word deur strukture soos mure verswak word/wye
                              dekking
                          •   Baie gebruikers sal een toegangspunt deel wat die bandwydte
                              wat vir elke gebruiker beskikbaar is, sal verminder                     (2)

6.2       6.2.1           Die bedryfstelsel is ontwerp om die toestel te alle tye aan en
                          werkend te hou soos wat dit take in die agtergrond uitvoer selfs as
                          die skerm donker is.
                          Konsepte:
                          bedryfstelsel continues to function 
                          Verskillende take/apps word steeds uitgevoer                               (2)

          6.2.2           Enige TWEE 
                          • Stel die skerm om outomaties af te skakel wanneer dit nie
                             gebruik word nie/krag beheer
                          • Maak toepassings wat nie gebruik word nie toe
                          • Skakel GPS af
                          • Skakel Wi-Fi/Bluetooth af
                          • Moenie medialêers op luidsprekers speel nie, gebruik eerder
                             oorfone                                                                  (2)

          6.2.3           Android bedryfstelsel                                                       (1)

          6.2.4           Enige EEN 
                          3G/4G/LTE/HSDPA/Edge                                                        (1)

6.3       6.3.1           Om die huurders bewus te maak van gedrag wat verwag word
                            • terwyl die netwerk en Internet gebruik word  en
                            • enige konsekwensies van verkeerde gedrag                               (2)

          6.3.2           Enige TWEE 
                          • Gedragskode wat huurders opvoed omtrent die gebruik van die
                             netwerk en Internet
                          • Lys van gevolge van die oortree van voorwaardes
                          • Wanneer en waar om eie mobiele toestelle te gebruik
                          • Beperking ten opsigte van installering van harde- en sagteware
                          • Prosedures wat gevolg moet word as hulle slagoffers van
                             kubermisdaad word
                          • Wenke om die pleeg van plagiaat te vermy
                          • Enige ander voorbeeld                                                     (2)

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2                          12                                       DBE/2015
                                          SSE – Memorandum

          6.3.3           Enige TWEE 
                          • Https in die URL
                          • Padlock in die blaaier
                          • Kontroleer die digitale sertifikaat van die webtuiste                        (2)

6.4       'n Privaat netwerk/netwerk binne 'n organisasie  wat dokumente en bronne
          wat aan 'n koppelvlak wat soos 'n webtuiste lyk beskikbaar gestel word, bevat
                                                                                                        (2)

6.5       6.5.1           Enige TWEE 
                          • Versamel inligting omtrent die items/afslag/afslag-items
                          • Spoed en gemak van gebruik/beheer van voorraad
                          • Lees etikette selfs al is dit weggesteek/buite sig maar steeds
                             binne reikafstand
                          • Voorkom diefstal/sekuriteit
                          • Hoef nie fisies die voorraad te hanteer nie
                          • Die lees van etikette lei tot vinniger toegangsbeheer
                          • Geen foute in datavaslegging                                                 (2)

          6.5.2           Enige EEN 
                          • Koop met kredietkaarte/lojaliteitskaarte
                          • Location basd computing/Blaai deur patrone wat op die web
                             gemonitor word
                          • Betaal met slimkaarte
                          • Sekuritiets videos                                                           (1)

6.6       6.6.1           Enige EEN 
                          • Blootstelling/Advertering
                          • Lok kliënte plaaslik en internasionaal
                          • Kan blog/forum byvoeg
                          • Aanlyn opgedateerde inligting oor die sentrum
                          • Terugvoer/kommentaar vanaf kliënte
                          • Skakels na sosiale media
                          • Enige ander voorbeelde                                                       (1)

          6.6.2           Staties – vertoon van data is onverandered – meestal gerig op
                          inligting
                          Dinamies – bladsy uitleg/inhoud verander gebasseer op jou
                          individuele voorkeure                                                          (2)

          6.6.3           RSS-voerings                                                                   (1)

Kopiereg voorbehou                                                                  Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2                           13                                 DBE/2015
                                           SSE – Memorandum

          6.6.4 (a) Enige TWEE 
                    • Verander privaatheidsinstellings sodat slegs sekere mense
                       toegelaat word om toegang te kry
                    • Begin slegs vriendskappe met mense wat aan jou bekend is
                       /wees versigtig met wie jy 'n vriendskap begin
                    • Hou privaat inligting konfedensieël/moenie privaat inligting deel
                       wat teen jou gebruik kan word nie
                    Konsepte:
                    Watter inligting word gedeel
                    Met wie word die inligting gedeel                                               (2)

          6.6.4 (b) •         Kan gebruik word om rigting na naaste OTM/koffiewinkel/bank
                              te vind. 
                          •   Inligting kan verkry word oor winkels/spesiale aanbiedings in
                              onmiddelike omgewing                                                 (2)

          6.6.5           Digitale sertifikaat                                                     (1)

6.7       6.7.1           Enige TWEE 
                          • Benodig nie 'n baie groot hardeskyf nie – het nie nodig om
                             programlêers te stoor nie
                          • Benodig nie 'n spesifieke platform nie
                          • Sommige toepassings is gratis/hoef nie lisensies te koop
                             nie/kan sagteware huur
                          • Aanlyn stoor van datalêers
                          • Toegang op enige tyd en plek
                          • Kan aanlyn saamwerk aan projekte /dokumente
                          • Uitkontraktering     ('outsourcing')   van    sagteware    en
                             opgraderings/het altyd die nuutste weergawe van sagteware              (2)

          6.7.2           Enige EEN 
                          • Benodig deurlopend 'n Internetkonneksie
                          • Sekuriteitsrisikos
                          • Slegs beskikbaar solank as wat die diensverskaffer besigheid
                             doen
                          • Slegs beskikbaar indien huur betaal word
                          • Data kostes                                                             (1)

6.8       Enige TWEE 
          • Genereer elektroniese state/kwitansies
          • Gebruik energie doeltreffende produkte
          • Hervul/Hergebruik ink/'toner' kasette
          • Skakel rekenaars/skerms af wanneer nie gebruik word nie
          • Herwin ou/stukkende rekenaarkomponente
          • Stuur e-rommel na maatskappy wat dit kan vernietig
          • Moenie onnodige drukstukke maak nie
          • Kommuikeer/adverteer elektronies
          • Enige ander geldig voorbeeld                                                            (2)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2                         14                                DBE/2015
                                         SSE – Memorandum

6.9       6.9.1           Skadelike sagteware wat ontwerp word om 'n negatiewe invloed 
                          op die werking van die rekenaar te hê.                             (1)

          6.9.2           Enige TWEE 
                          • Anti-virus program rapporteer 'n virus is opgespoor
                          • Foutboodskappe wat verskyn
                          • Lêers wat verlore raak
                          • Rekenaar raak drasties stadiger
                          • Oop spasie op stoor/berging verminder
                          • Rekenaar wil nie meer aan die gang kom nie
                          • Enige ander geldig voorbeeld                                     (2)

6.10      Enige EEN 
          • VPN
          • Afgeleë tafelrekenaar-konneksie/ 'Remote desktop'-konneksie                      (1)

                                                                    TOTAAL AFDELING E:       39
                                                                        GROOTTOTAAL:         150

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [IT P2 MEMO GR12 SEPT2015 (ENG)](https://www.hlayiso.com/library/it-p2-memo-gr12-sept2015-eng/ede4321e-b5a0-403e-a86f-4199fa522997) — Information Technology · Memo · 2015 · Eng
- [Information Technology P2 Feb-March 2015 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-information-technology-2015-supplementary-exam-memorandum-paper-2-english/0b7ab643-dab4-4a87-95c0-6767340def68) — Information Technology · Memo · 2015 · Eng
- [Information Technology P2 May June 2018 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/information-technology-p2-may-june-2018-memo-afr/53776df3-0cf3-4d09-a7e5-fb431e799895) — Information Technology · Memo · 2018 · Afr
- [Information Technology P2 May June 2017 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/information-technology-p2-may-june-2017-memo-afr/6da80f60-503e-4b1b-82cc-20d06ddbb825) — Information Technology · Memo · 2017 · Afr
- [Information Technology P2 May June 2016 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/information-technology-p2-may-june-2016-memo-eng/f5e735aa-40b5-4040-82d7-4d4a107316a9) — Information Technology · Memo · 2016 · Eng
- [Information Technology P1 June July 2015 Afr](https://www.hlayiso.com/library/information-technology-p1-june-july-2015-afr-2/99bccf2f-17ab-41f3-b2cd-41e24e170d07) — Information Technology · QP · 2015 · Afr

## More from Grade 12 Information Technology

- [IT-P2-GR12 QP-Afr-SEP-2025 watermark](https://www.hlayiso.com/library/it-p2-gr12-qp-afr-sep-2025-watermark/569cc299-ae7c-4635-9514-cf03f9242ebc) — QP · 2025 · Afr
- [IT P2 QP GR12 SEPT 2024 AFR](https://www.hlayiso.com/library/it-p2-qp-gr12-sept-2024-afr/9016098b-e233-49f4-b1dc-f0838363c6af) — QP · 2024 · Afr
- [IT P2 QP GR12 SEPT 2024 English](https://www.hlayiso.com/library/it-p2-qp-gr12-sept-2024-english/83309154-2856-47f1-82cc-cc04c8ab38b1) — QP · 2024 · Eng
- [Information Technology P1 Nov 2024 Afr](https://www.hlayiso.com/library/information-technology-p1-nov-2024-afr/f4b19c44-77ce-482a-9f85-438813c25f87) — QP · 2024 · Afr
- [Information Technology P2 Nov 2024 Eng](https://www.hlayiso.com/library/information-technology-p2-nov-2024-eng/3afa20d1-1c0f-4969-8a56-d690e9b24d70) — QP · 2024 · Eng
- [Information Technology P1 May-June 2023 MG Eng](https://www.hlayiso.com/library/information-technology-p1-may-june-2023-mg-eng/f868554b-8f4f-4370-aa4e-cfa745fc806d) — Memo · 2023 · Eng

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
