# Information Technology Grade 12 P2 NSC June 2016 Memo (Afr)

> Grade 12 Information Technology Paper 2 memorandum from the NSC June Exam 2016 (Afrikaans), 13 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/information-technology-p2-may-june-2016-memo-afr/379ff36b-5a96-4c10-91fb-659cbadaf8a5
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Information Technology
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2016
- Exam period: NSC June Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 13

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Information Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/information-technology) › [Information Technology Grade 12 P2 NSC June 2016 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/information-technology-p2-may-june-2016-memo-afr/379ff36b-5a96-4c10-91fb-659cbadaf8a5)

## About this document

Information Technology · Grade 12 · NSC June Exam · 2016. Memorandum, 13 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                      SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

                            INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2

                                         2016

                                   MEMORANDUM

                                                                      PUNTE: 150

                      Hierdie memorandum bestaan uit 13 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                 Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2                       2                           DBE/2016
                                       SSE – Memorandum

AFDELING A: KORTVRAE

VRAAG 1

1.1.1     B                                                                            (1)

1.1.2     A                                                                            (1)

1.1.3     C                                                                            (1)

1.1.4     D                                                                            (1)

1.1.5     A                                                                            (1)

1.2.1     Koekie ('Cookie')                                                            (1)

1.2.2     Inprop-en-speel ('Plug and Play')/PnP                                        (1)

1.2.3     Spoef ('Spoofing') /Uitvissing(Phising)                                      (1)

1.2.4     SQL-invoeging                                                                (1)

1.2.5     Stroming ('Streaming')                                                       (1)

1.2.6     Kunsmatige intelligensie /KI(AI)                                             (1)

1.2.7     Gemedieerde soek ('Mediated search')                                         (1)

1.2.8     DBMS – Databasisbestuursagteware ('Database Management Software')            (1)

1.2.9     Statiese webtuiste                                                           (1)

1.2.10    Eweknie ('Peer-to-peer')                                                     (1)

                                                          TOTAAL AFDELING A:            15

Kopiereg voorbehou                                                 Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2                           3                                     DBE/2016
                                           SSE – Memorandum

AFDELING B: STELSELTEGNOLOGIEË

VRAAG 2

2.1       2.1.1(a)         Enige EEN 
                           Kasgeheue is ‘n klein hoeveelheid hoë-spoed geheue waar data
                           wat moontlik volgende deur die SVE benodig gaan word gestoor
                           word, om te voorkom dat die data/instruksies vanaf die stadiger
                           RAM af verkry moet word.
                           Konsepte:
                           • Spaar tyd met haal van instruksies
                           • Hoë spoed geheue                                                        (2)

          2.1.1(b)         Kasgeheue is ingebou in die verwerker                                    (1)

          2.1.1(c)         Enige TWEE 
                           • Vinniger met selflaaityd/vinniger toegangstyd
                           • Geen bewegende dele sodat dit nie maklik beskadig nie/
                              langer leeftyd/hou langer/Meer betroubaar
                           • Gebruik minder krag
                           • Genereer minder hitte
                           • Kleiner afmetings                                                       (2)

          2.1.2(a)         Enige TWEE 
                           • Voorsien 'n gebruikerskoppelvlak
                           • T/A ('I/O')-bestuur (Toevoer-/afvoerbestuur)
                           • Prosesbestuur
                           • Bestuur stelsel geheue
                           • Lêerbestuur/Stoorbestuur
                           • Sekuriteit
                           • Optlmalisering van effektiewe tyd/spoed                                 (2)

          2.1.2(b)(i)      Android: ontwerp vir mobiele toestelle of voorbeeld van mobiele
                           toestel                                                                   (1)

          2.1.2(b)(ii) Unix: ontwerp om meestal in 'n netwerk-omgewing of
                       Bediener/Tafelrekenaar-omgewing gebruik te word (Nie Mobiel
                       nie)                                                                          (1)

          2.1.2(c)         Webblaaie waartoe daar onlangs toegang verkry is  word lokaal
                           op die hardeskryf gestoor  en word vinniger uit die kasgeheue
                           verkry wanneer toegang die volgende keer daartoe verkry moet
                           word eerder as van die webbediener.                                      (3)

2.2       2.2.1           Anige EEN
                          • Bestuur/Onderhou/Beheer rekenaarhulpbronne.
                          • Voeg meer funksionaliteit by om spesifieke take te verrig                (1)

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2                           4                                    DBE/2016
                                           SSE – Memorandum

          2.2.2           Enige EEN
                          •      Internetfiltreerders
                          •      Spamblokkeerders
                          •      Opspring('pop-up') blokkeerders
                          •      Anti-spamprogramme
                          •      Strikroof ('phishing') filtreerders
                          •      Enige ander aanvaarbare filter meganisme                            (1)

          2.2.3           Enige EEN aspek volledig verduidelik 
                          • Programme deel dikwels lêers wat dikwels oor verskillende
                             lêergidse versprei is en wat dit onmoontlik maak om al die lêers
                             met die hand te kry.
                          • As jy een van hierdie gedeelde lêers uitvee, kan 'n ander
                             program wat die lêers gebruik het, dalk nie meer reg werk nie.
                          • Die registerinskrywings ('registry') moet ook in kennis gestel
                             word dat 'n program nie meer bestaan nie omdat daardie
                             program met sekere lêertipes geassosieer word.                          (2)

          2.2.4(a)        •   Rugsteun: maak 'n kopie  van huidige lêers en word gebruik
                              vir operasionele herwinnings/Om te gebruik indien lêer verlore
                              of beskadig raak
                          •   Argivering: skuif  van data/lêers wat minder gereeld gebruik
                              word na ‘n ander stoorplek                                             (2)

          2.2.4(b)        Verliesende samepersing – onbelangrike/onopspoorbare deel 
                          van data word opgeoffer/gaan verlore  wanneer saampersing
                          plaasvind.                                                                 (2)

2.3       2.3.1           Virtuele geheue 
                          Aanvaar: Sektor                                                            (1)

          2.3.2           As die ETG ('RAM') vol is sal die bedryfstelsel data/instruksies
                          wat nie gebruik word nie na die hardeskyf skuif om ruimte in die
                          ETG beskikbaar te stel.
                          Konsepte:
                             •    Verwys na RAM vol/te min
                            •     Gebruik hardeskyf spasie
                             •    Geheue toekenning word opgedeel                                    (3)

2.4       Enige TWEE
          OBS: Toegang tot bronkode
          OBS: Vryheid om bronkode aan te pas en te verander volgens eie behoeftes
          OBS: Toegang tot gemeenskap van gebruikers/ondersteuning                                   (2)

                                                                    TOTAAL AFDELING B:               26

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2                           5                                     DBE/2016
                                           SSE – Memorandum

AFDELING C:          KOMMUNIKASIE- EN NETWERKTEGNOLOGIEË

VRAAG 3
3.1       Enige TWEE 
          • Hoë vlak van kundigheid is nodig om dit op te stel
          • Benodig 'n hoë vlak van sekuriteit
          • Skadelike sagteware ('malware') kan maklik versprei
          • As die netwerk 'n probleem ontwikkel kan niemand werk nie
          • 'n Sentrale probleem met die bediener kan lei tot die verlies van konneksie
             met die netwerk/netwerkhulpbronne
          • Koste van apparatuur                                                                      (2)

3.2       3.2.1            skakelaar ('switch')/Sentrale koppelings punt
                           rekenaars
                           apart gekoppel aan die skakelaar
                          2 Punte vir diagram sonder byskrifte
                             PR                     PR

                                    Skakelaar

                               PR
                                                 PR
                                                                                                      (3)

          3.2.2           Enige TWEE 
                          • Maklik om probleme op te spoor
                          • Maklik om nuwe nodusse by te voeg
                          • Kan enige rekenaar wat nie werk nie verwyder sonder om die
                             netwerk te affekteer/Stabiliteit
                          • Maklik om op te stel
                          • Vinniger oordrag van data na regte rekenaar deur 'n skakelaar             (2)

3.3       3.3.1           Enige EEN 
                          • Goedkoop om te installeer
                          • Maklik om te installeer
                          • Buigbaarheid van kabels
                          • Hoë bandwydte oor kort afstande                                           (1)

          3.3.2           Enige TWEE 
                          Nie aanvaarbaar nie:
                          • Duur bekabeling
                          • Benodig 'n kundige om hierdie kabels te installeer
                          • Meer geskik vir 'n ruggraatnetwerk
                             OF
                          Aanvaarbaar omdat
                          • Hoë bandwydte
                          • Baie gebruikers                                                           (2)

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2                           6                                   DBE/2016
                                           SSE – Memorandum

3.4       3.4.1           HTTPS                                                                    (1)

          3.4.2           Maak klank/stem/video oproepe oor die internet
                          OF
                          Voorsien 'n verskeidenheid van metodes om tweerigting-
                          multimediakommunikasie oor die Internet te bewerkstelling                 (1)

3.5       3.5.1           Video op Aanvraag ('Video on Demand')                                    (1)

          3.5.2           Warmkol ('Hotspot')                                                      (1)

          3.5.3           Om Internettoegang te voorsien 
                          OF
                          Internetdiensverskaffer                                                   (1)

          3.5.4           WI-Fi/Kabellose konnektiwiteit                                           (1)

          3.5.5           Enige EEN 
                          • Kort reikafstand
                          • Spoed van oordrag is stadig
                          • Verminder batterykrag                                                   (1)

3.6       3.6.1           GPS                                                                      (1)

          3.6.2           Enige EEN 
                          • Bemarking/Advertensie wanneer jy in nabye omgewing van
                             intenetkafee is
                          • Opspoorstelsel in die geval wanneer toestelle gesteel word              (1)

3.7       3.7.1           Die bediener sal die toestel in kennis stel dat 'n nuwe boodskap
                          gearriveer het  en sal die boodskap outomaties na die toestel toe
                          aflaai. 
                          OF
                          E-pos word outomaties afgelaai na die toestel sonder dat die
                          gebruiker sy e-pos hoef na te gaan.
                          Konsepte:
                          • Outomatiese aflaai
                          • Notifikasie/geen gebruiker aksie                                        (2)

          3.7.2           Enige TWEE 
                          • Aanhangsels kan stoorruimte opgebruik
                          • Aanhangsels word nie outomaties afgelaai nie
                          • Beperk tot die getal boodskappe wat op die toestel gestoor kan
                             word
                          • Mag dalk nie program (app) hê om aanhegsels (attachments)
                             oop te maak nie
                          • Nie maklik om sekere dokumente te lees nie a.g.v. die grootte
                             van die skerm                                                          (2)

                                                                    TOTAAL AFDELING C:              23

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2                            7                                        DBE/2016
                                            SSE – Memorandum

AFDELING D: DATA- EN INLIGTINGSBESTUUR

VRAAG 4

4.1       4.1.1           Enige TWEE 
                          • Slegs 1 opsie kan op 'n slag geselekteer word
                          • Slegs die geldige/spesifieke opsies beskikbaar
                          • Spaar tyd – hoef nie in te sleutel nie
                          • Hoef nie spelling, hoofletters, ens. te kontroleer nie                        (2)

          4.1.2           Enige EEN 
                          • Gebruik 'n maskerteksblokkie ('mask edit') (Delphi)
                          • Gebruik 2 kombinasielyste ('combo boxes') – een vir ure en een
                             vir minute
                          • Gee voorbeeld van tydformaat in teksblokkie ('text box')                      (1)

          4.1.3           (1 punt vir geldig met korrekte voorbeeld) (1 punt vir reg met
                          korrekte voorbeeld) 

                          Geldig – kom spesifikasies na, bv. ure moet binne die reeks van
                          0 tot 24 wees
                          Reg – Die data is binne die spesifikasies maar verkeerd volgens
                          die spesifieke inligting, bv. in plaas daarvan om 10 in te sleutel wat
                          die korrekte uur is, word 'n ander verkeerde maar geldige uur (bv.
                          11) ingesleutel
                          Of enige ander korrekte verduideliking                                          (2)

4.2       4.2.1           RekenaarNommer is die primêre sleutel in die tblRekenaar-tabel 
                          en moet in die tblGebruikers-tabel as 'n vreemde sleutel geplaas
                          word. Die RekenaarNommer-veld in beide tabelle kan gebruik
                          word om die tabelle te koppel.
                          Konsepte:
                          • Tabel uitleg: Derde tabel of voeg veld by huidige tabel in
                          • Korrekte velde gekoppel: primêre- en vreemde sleutels                         (2)

                          NOTA: ignoreer aanhalingstekens in alle SQL-stellings
          4.2.2(a)        SELECT UittekenTyd FROM tblGebruikers WHERE BetaalMetode
                          = 'Debietkaart' ORDER BY UittekenTyd

                           SELECT UittekenTyd
                           FROM tblGebruikers
                           WHERE BetaalMetode = 'Debietkaart'/LIKE ‘Debiet%’
                           ORDER BY UittekenTyd
                          Mag nie in omgekeerde volgorde (DESC) wees nie                                  (4)

          4.2.2(b)        UPDATE tblGebruikers SET BetaalMetode = 'Kredietkaart'
                          WHERE GebruikerIDNr = '7311017564076'

                           UPDATE tblGebruikers
                           SET BetaalMetode = 'Kredietkaart'
                           WHERE GebruikerIDNr = '7311017564076'                                         (3)

Kopiereg voorbehou                                                                   Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2                            8                                 DBE/2016
                                            SSE – Memorandum

          4.2.2(c)        SELECT Count(tblGebruikers.GebruikerIDNr) AS TelKontantIDs
                          FROM tblGebruikers
                          WHERE BetaalMetode ='Kontant'

                           SELECT Count(GebruikerIDNr)
                           AS TelKontantIDs
                           FROM tblGebruikers
                           WHERE BetaalMetode='Kontant'

                          NOTA: Enige veld kan gebruik word om die aantal gebruikers te
                          bepaal                                                                   (4)

          4.2.2(d)        SELECT * FROM tblGebruikers WHERE (AantekenTyd > '12:00')
                          AND (AantekenDatum = #2016/02/25#)

                           SELECT * FROM tblGebruikers
                           WHERE (AantekenTyd >'12:00')
                           AND
                           (AantekenDatum = #2016/02/25#)
                          Annvaar ook GebruikerIDNr as die veldnaam                                (4)

4.3       Ouditspoor – teken aan wie veranderinge in die databasis aanbring  en
          wanneer die veranderinge aangebring is                                                  (2)

4.4       4.4.1           Enige TWEE 
                          • Deur gebruik te maak van kredietkaart of lojaliteitskaart
                             wanneer aankope gedoen word
                          • Met die voltooiing van vorms vir kompetisies, ens.
                          • Deurblaai van die Internet/selektering van webblaaie
                          • Wanneer e-etikette gebruik word
                          Of enige ander korrekte antwoord                                         (2)

          4.4.2           Data-ontginning                                                          (1)

                                                                   TOTAAL AFDELING D:              27

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2                           9                                     DBE/2016
                                           SSE – Memorandum

AFDELING E: OPLOSSINGSONTWIKKELING

VRAAG 5

5.1       5.1.1           Een keer                                                                 (2)

          5.1.2           Oneindig/Oneindige lus/Aanhoudend/Eindig nooit                           (2)

5.2       5.2.1           Ruimte is in die geheue geskep  om die attribute van die
                          spesifieke objek te stoor 
                          OF
                          Gebruik die konstruktor om ‘n instansie van die objekklas te skep
                          OF
                          Instansiëring is die skep van 'n werklike geval van 'n spesifieke
                          begrip van 'n abstraksie of templaat (soos 'n klas) van 'n objek.          (2)

          5.2.2           (a)   Toegangsmetode ('Accessor'): om toegang           tot   pivaat
                                data/velde/attribute se waardes te kry                              (1)

                          (b)   Mutator: laat toe dat velde/attribute se waardes verander of
                                gestel word                                                          (1)

          5.2.3            kry aantekentyd-minute
                           kry uittekentyd-minute
                           kry aanteken-uur
                           kry uitteken-uur
                           bereken die aantal ure
                           bereken die aantal minute
                           skakel ure om na minute en tel minute by
                           vermenigvuldig met 3

                          Oplossing 1:
                          aantekenMin copy aanteken minute uit
                          uittekenMin  copy uitteken minute uit
                          aantekenUur  copy aanteken uur uit
                          uittekenUur  copy uitteken uur uit
                          totaalMinAanteken  aantekenUur * 60 + aantekenMin
                          totaalMinUitteken  uittekenUur * 60 + uittekenMin
                          getalMinute  totaalMinUitteken – totaalMinAanteken
                          koste  getalMinute x 3

                          Oplossing 2:
                          aantekenMin copy die aanteken minute uit
                          uittekenMin  copy die uitteken minute uit
                          aantekenUur  copy die aanteken uur uit
                          uittekenUur  copy uit teken uur uit
                             getalMinute  (uittekenUur – aantekenUur)
                                       * 60 + uittekenMin – aantekenMin
                          koste  getalMinute x 3

                          Of enige ander oplossing                                                   (8)

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2                          10                                  DBE/2016
                                          SSE – Memorandum

5.3                       Is Gevind
                                                        Is
            Gevind                    eweKansGet   eweKansGet     Teller   Vertoon
                            waar?
                                                     = getal?
            Vals          Nee/Vals
                                  5              Nee               xxxx
                                  40             Ja                         xxxxx
          1 punt vir eerste 4 kolomme se aanvangklike waardes
          1 punt vir aanduiding dat die teller en teller afvoer ongedefinieerd is

          Foute
          1 punt vir initialiseer teller
          1 punt vir inkrementering ongeag die As(if)-stelling
          Teller gestel op 0
                  Tel 1 by Teller voordat dit vertoon word
          OF
          Verander die As (If)-stelling soos volg:
                  As getal = eweKansGet dan
                          Gevind = waar
                  Inkrementeer Teller
          OF
          Kan ook die inkrementering gedeelte in die else gedeelte van die As(if)-
          stelling doen
          OF
          Inisialiseer teller op 1 (2 punte)                                                      (4)

5.4       0100
          0111                                                                                   (2)

                                                                 TOTAAL AFDELING E:               22

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2                         11                                 DBE/2016
                                         SSE – Memorandum

AFDELING F: GEÏNTEGREERDE SCENARIO

VRAAG 6

6.1       6.1.1       Radiogolwe /Verduideliking van hoe die tegnologie werk                    (1)
          6.1.2       Enige TWEE 
                      • Item kan opgespoor word
                      • Maklik om voorraad te neem/kan etiket skandeer
                      • Hoef nie baie naby aan die etiket te wees om dit te lees nie
                      • Kan meer as een etiket op 'n slag lees
                      • Kan etikette wat weggesteek is lees
                      • Kommunikeer met data wat op etiket gestoor is
                      • Gebruik etiket om inligting omtrent die omgewing uit te saai (bv.
                         temperatuur)
                      Enige ander geldige voorbeeld                                              (2)

6.2       6.2.1       Gespesialiseerde netwerksagtewarevaardighede en -kennis word
                      vereis om die netwerksagteware te bestuur. 
                      Aanvaar ook voorbeelde van gespesialiseerde pligte                         (1)
          6.2.2       Enige TWEE 
                      • Gebruik 'n wagwoord met baie karakters
                      • Sluit spesiale karakters in
                      • Moenie algemene woorde gebruik nie
                      • Moenie jou persoonlike inligting gebruik nie
                      • Gebruik hoof- en klein letters
                      • Vermy partone/herhalings                                                 (2)
          6.2.3       Afgeleë toegang tot rekenaar (Remote desktop of geskikte
                      voorbeeld)  gebruik sagteware om na die skerm van die bediener
                      op 'n lokale rekenaar te kyk en die bediener van 'n afstand te
                      beheer. 
                      VPN (of geskikte voorbeeld) is 'n veilige konneksie met die
                      bediener deur die Internet                                                (4)
          6.2.4       Enige EEN 
                      • Installeer 'n netskans ('firewall')
                      • Installeer antivirussagteware
                      • Hou antivirussagteware op datum
                      Enige ander korrekte antwoord                                              (1)
          6.2.5       Enige TWEE 
                      • Toekenning van gebruikersregte
                      • Byvoeging en verwydering van gebruikers
                      • Die maak van rugsteunlêers
                      Enige ander korrekte antwoord
                      Moenie uitreik van wagwoorde of vermy virus aanvalle op netwerk
                      aanvaar nie                                                                (2)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2                        12                                  DBE/2016
                                        SSE – Memorandum

6.3       6.3.1       Ongewenste  gemors/advertensies/e-pos word aan baie
                      ontvangers op 'n slag gestuur met die bedoeling om die ontvanger
                      te oortuig om 'n produk te koop of 'n webtuiste te besoek.                 (2)

          6.3.2       Enige TWEE 
                      • Moenie persoonlike inligting op webtuistes verskaf nie
                      • Kyk of die webtuiste veilig is
                      • Moenie antwoord op vals e-posse nie

                      Of enige ander aanvaarbare voorbeeld                                       (2)

          6.3.3       Enkripsie                                                                 (1)

          6.3.4       'n Digitale sertifikaat word gebruik om die
                      webtuiste/persoon/organisasie te verifieer                                (1)
          6.3.5       Enige TWEE 
                      • Kyk of die outeur betroubaar is
                      • Kyk of die webtuiste betroubaar is
                      • Vergelyk inligting oor die onderwerp op verskillende webtuistes.
                      • Kyk na die datum waarop dit geskep is – behoort nie verouderde
                         inligting te wees nie.                                                  (2)

          6.3.6       Toestelle wat met die Internet koppel  en dikwels met mekaar
                      kommunikeer soms sonder menslike interaksie /of afgeleë
                      toegang tot toestelle                                                      (2)

          6.3.7       Enige TWEE 
                      • Verander die vertoon-instelling na dof.
                      • Skakel die GPS af
                      • Skakel die Bluetooth/Wi-Fi af
                      • Moenie video's op die toestel speel nie
                      • Maak onnodige toeps ('apps') wat in die agtergrond uitvoer, toe
                      Enige ander korrekte antwoord                                              (2)

          6.3.8       Versameling programme, ontwerp om administratiewe regte  te
                      verkry om beheer oor die rekenaar oor te neem op die laagste
                      moontlike vlak                                                            (2)
6.4       6.4.1       Eweknie-protokol /Internet                                                (1)
          6.4.2       Enige EEN 
                      • IP-adresse is beskikbaar aan ander gebruikers/sekuriteit van jou
                         rekenaar word ingeboet
                      • Afgelaaide inhoud mag geroof/onwettig wees
                      • ‘n groot gedeelte van oplaai bandwydte word vinnig opgebruik en
                         die internet konneksie stadig.                                          (1)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2                       13                                DBE/2016
                                       SSE – Memorandum

6.5       6.5.1       Enige TWEE 
                      • Aanhangsels/lêers kan soms te groot wees om per e-pos te stuur
                      Aanvaar ook enige voordeel van lêer deel diens soos:
                      • Samewerking
                      • Moontlik om gelyktydig aan dokumente te verander
                      • Lêers is altyd opgedateer/Altyd nuutste weergawe van lêers         (2)

          6.5.2       Lêersinkroniseringsdiens:
                      • Alle lêers word outomaties na die wolkbediener gekopieer 
                      • Het toegang tot alle lêers al is jy nie aanlyn nie 
                      • Het enige tyd, enige plek toegang tot die onlangsste weergawe
                      • Slegs veranderings aan lêer word weer opgelaai                     (3)

6.6       Enige DRIE  
          • Maklik om jou weg te vind op die koppelvlak/Skerm grootte
          • Beheer Internet data gebruik
          • Minder geheue
          • Minder stoorplek
          • Kleiner verwerkings kapasiteiet
          • Toegewyde doel/spesifiek vir 'n organisasie ontwerp
          • Kan gebruik maak van addisionele sensors                                       (3)

                                                               TOTAAL AFDELING E:          37
                                                                   GROOTTOTAAL:            150

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Information Technology P2 May June 2016 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/information-technology-p2-may-june-2016-memo-eng/f5e735aa-40b5-4040-82d7-4d4a107316a9) — Information Technology · Memo · 2016 · Eng
- [INFT GR12 P2 MEMO SEPT2016 Engl](https://www.hlayiso.com/library/inft-gr12-p2-memo-sept2016-engl/f67a1ec0-17a6-4ad5-9845-4b08f2fe4d8b) — Information Technology · Memo · 2016
- [INF TECH P2 GR12 MEMO SEPT2016 Afr](https://www.hlayiso.com/library/inf-tech-p2-gr12-memo-sept2016-afr/16a8152b-c801-4b1c-a324-f7f1abdb51e5) — Information Technology · Memo · 2016 · Afr
- [Information Technology P2 Nov 2016 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/information-technology-p2-nov-2016-memo-afr/85756101-2bb5-41d5-9333-dc1f7e95dff6) — Information Technology · Memo · 2016 · Afr
- [Information Technology P2 Feb March 2016 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/information-technology-p2-feb-march-2016-memo-afr/805129dc-fdaa-4484-891a-107105c9964f) — Information Technology · Memo · 2016 · Afr
- [Information Technology P2 May June 2018 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/information-technology-p2-may-june-2018-memo-afr/53776df3-0cf3-4d09-a7e5-fb431e799895) — Information Technology · Memo · 2018 · Afr

## More from Grade 12 Information Technology

- [IT-P2-GR12 QP-Afr-SEP-2025 watermark](https://www.hlayiso.com/library/it-p2-gr12-qp-afr-sep-2025-watermark/569cc299-ae7c-4635-9514-cf03f9242ebc) — QP · 2025 · Afr
- [IT P2 QP GR12 SEPT 2024 AFR](https://www.hlayiso.com/library/it-p2-qp-gr12-sept-2024-afr/9016098b-e233-49f4-b1dc-f0838363c6af) — QP · 2024 · Afr
- [IT P2 QP GR12 SEPT 2024 English](https://www.hlayiso.com/library/it-p2-qp-gr12-sept-2024-english/83309154-2856-47f1-82cc-cc04c8ab38b1) — QP · 2024 · Eng
- [Information Technology P1 Nov 2024 Afr](https://www.hlayiso.com/library/information-technology-p1-nov-2024-afr/f4b19c44-77ce-482a-9f85-438813c25f87) — QP · 2024 · Afr
- [Information Technology P2 Nov 2024 Eng](https://www.hlayiso.com/library/information-technology-p2-nov-2024-eng/3afa20d1-1c0f-4969-8a56-d690e9b24d70) — QP · 2024 · Eng
- [Information Technology P1 May-June 2023 MG Eng](https://www.hlayiso.com/library/information-technology-p1-may-june-2023-mg-eng/f868554b-8f4f-4370-aa4e-cfa745fc806d) — Memo · 2023 · Eng

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
