# Information Technology Grade 12 P2 NSC June 2017 Memo (Afr)

> Grade 12 Information Technology Paper 2 memorandum from the NSC June Exam 2017 (Afrikaans), 12 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/information-technology-p2-may-june-2017-memo-afr/6da80f60-503e-4b1b-82cc-20d06ddbb825
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Information Technology
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2017
- Exam period: NSC June Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 12

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Information Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/information-technology) › [Information Technology Grade 12 P2 NSC June 2017 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/information-technology-p2-may-june-2017-memo-afr/6da80f60-503e-4b1b-82cc-20d06ddbb825)

## About this document

Information Technology · Grade 12 · NSC June Exam · 2017. Memorandum, 12 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                      SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

                            INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2

                                          2017

                                   NASIENRIGLYNE

                                                                         PUNTE: 150

                      Hierdie nasienriglyne bestaan uit 12 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2                         2                             DBE/2017
                                        SSE – Nasienriglyne

AFDELING A: KORTVRAE

VRAAG 1

1.1       1.1.1       D                                                                    (1)

          1.1.2       B                                                                    (1)

          1.1.3       D                                                                    (1)

          1.1.4       B                                                                    (1)

          1.1.5       D                                                                    (1)

1.2       1.2.1       Datalimiet ('CAP')/Databondel                                        (1)

          1.2.2       Blog/Weblog                                                          (1)

          1.2.3       Kuberkraker/Kraker                                                   (1)

          1.2.4       DNS (Domain Name System)                                             (1)

          1.2.5       HTTPS/SSL                                                            (1)

          1.2.6       'Flashing'  van die LAG ('ROM')                                      (1)

          1.2.7       'Instant messaging' (IM)                                             (1)

          1.2.8       MP3 (MPEG-1, Audio Layer 3)                                          (1)

          1.2.9       'Piggybacking'                                                       (1)

          1.2.10      'POST' ('Power-on-self-test')                                        (1)

                                                              TOTAAL AFDELING A:            15

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2                          3                                   DBE/2017
                                         SSE – Nasienriglyne

AFDELING B: STELSELTEGNOLOGIEË

VRAAG 2

2.1       Enige TWEE redes vir die gebruik van dun-kliënte: 
          • Minder hardeware maak dit goedkoper/Benodig nie baie kragtige
             hardeware nie aangesien bediener die verwerking doen
          • Minder fisiese spasie nodig
          • Sagteware hoef net op bediener installeer te word /Programme word vanaf
             bediener gelaai en gedeel
          • Verminder sekuriteitsbedreigins                                                        (2)

2.2       2.2.1       Op die LAG ('ROM') skyfie  (OF enige ander tipe LAG)                        (1)

          2.2.2       Enige TWEE funksies van die BTAS('BIOS') 
                      • Kontroleer dat alle hardeware gekonnekteer en in werkende
                         toestand is ('POST')
                      • Voorsien die gebruiker van ‘n keuselys met opstellingsopsies
                         konfigurering op laagste vlak/'CMOS' verstellings
                      • Vind en laai die bedryfstelsel
                      • Beheer hardeware op lae vlak                                               (2)

2.3       2.3.1       Multiverwerking                                                             (1)

          2.3.2(a) Die hoofdoel is om te voorkom dat 'n stadiger medium  die
                   werkverrigting van 'n vinniger medium stadiger maak.                           (2)

          2.3.2(b) Skyf-kasberging:
                   Elke hardeskyf het ingeboude hoë-spoed geheue (LSG)  wat
                   gebruik word om data wat gelees/geskryf word op die skyf te berg,
                   en dus die volgende versoek vir die van dieselfde data vanaf die
                   hardeskyf vinniger sal plaasvind.                                              (2)

          2.3.3       Enige EEN: (Benoeming)  (verduideliking) 
                      • Vergroot LSG/geheue – om meer data en instruksies te kan
                         stoor/minder gebruik van virtuele geheue
                      • Gebruik van VTA in plek van hardeskyf – vinniger toegangspoed
                      • Beter grafikakaart – beelde word vinniger genereer en verminder
                         las/lading op SVE
                      • Vervang ou moederbord met 'n nuwe bord met hoër bus-spoed –
                         vinniger dataoordrag
                      • Multikernverwerker - vervang enkel kern verwerker met
                         multikernverwerker                                                        (2)

2.4       Omskakel/vertaal/verander bronkode/hoëvlak-taal se kode  na masjienkode
           wat die SVE verstaan.

          LET WEL:
          Om die uitvoerbare program-kopie ('exe'-lêer) te skep in verkeerde omdat dit
          nie ŉ algemene taak is nie.                                                              (2)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2                         4                                     DBE/2017
                                        SSE – Nasienriglyne

2.5       Enige TWEE aspekte wat oorweeg moet word: 
          • Versoenbaarheid
          • Koste
          • Sagteware vereistes                                                                     (2)

2.6       2.6.1       Enige TWEE maniere om elektrisiteitsverbruik te verminder: 
                      • Verminder helderheid van skerms
                      • Prop laaiers wat nie gebruik word nie uit
                      • Verander die balans tussen kragverbruik en werkverrigting
                      • Stel toestelle om te slaap/hiberneer
                      • Koop energie effektiewe toestel aan                                         (2)

          2.6.2       Enige TWEE voordele: 
                      • Groter produktiwiteit – spaar tyd om elektroniese dokumente te
                         skep/Elektroniese kommunikasie verhoog produktiwiteit
                      • Beskikbaarheid van inligting – toegang tot huidige/akkurate
                         data/beskikbaarheid van inligting op die web
                      • Minder werknemers – bespaar op loonrekening se uitgawes
                      • Koste besparing – hoef nie alles te druk nie wat papier spaar

                      LET WEL:
                      Moenie punte toeken vir herhaling van dieselfde konsep nie of vir
                      enige verwysing na die gebruik van die Internet.                              (2)

2.7       2.7.1       Enige TWEE 
                      Effektiewe rugsteunprogram sluit die volgende in:
                      • Skep 'n skedule om lêers te rugsteun/Onthou om gereelde
                         (daagliks, weekliks en maandeliks) rugsteunkopieë te maak
                      • Kies om net lêers te rugsteun wat na laaste rugsteun verander is
                      • Gebruik inkrementele rugsteun
                      • Samepersing van lêers om spasie op rugsteunmedium te spaar
                      • Moenie rugsteun op dieselfde rekenaar se hardeskyf stoor nie
                      • Hou rugsteunkopie verkieslik gestoor op ŉ ander plek
                      • Rugsteun slegs gebruikerdata aangesien sagteware weer
                         installeer kan word                                                        (2)

          2.7.2       Skyffragmentasie van hardeskyf vind plaas wanneer: volledige
                      rekenaarlêers nie in aaneenlopende klusters op hardeskyf gestoor
                      word nie .                                                                   (1)

2.8       Enige TWEE 
          • Klein fisiese afmetings
          • Geen bewegende dele/meer robuus
          • Vinniger dataoordrag
          • Gebruik minder elektrisiteit                                                            (2)

                                                                  TOTAAL AFDELING B:                25

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2                            5                                    DBE/2017
                                           SSE – Nasienriglyne

AFDELING C:          KOMMUNIKASIE- EN NETWERKTEGNOLOGIE

VRAAG 3

3.1       3.1.1           Enige TWEE:
                          • Maklik op te installeer
                          • 'UTP' is goedkoper as optiese vesel
                          • Buigbaar                                                                  (2)

          3.1.2           Roeteerder 

                          Aanvaar ook: Enige tipe modem                                               (1)

          3.1.3           Ster                                                                       (1)

3.2       Enige TWEE voordele in gebruik van kliënt-bediener netwerk: 
          • Meer gesofistikeerde sekuriteit
          • Beter werkverrigting (vinniger)
          • Groot hoeveelheid berging op die bediener sodat werkstasie nie groot
             hardeskywe benodig nie
          • Meer geskik vir 'n groot aantal/veelvuldige rekenaars/gebruikers                          (2)

3.3       3.3.1           Enige EEN rede om sagteware te opdateer: 
                          • Stel foute reg wat rekenaar vatbaar maak vir kuberkrakers
                          • Stel foute reg wat kan lei tot data verlies wanneer program faal
                          • Maak sekuriteit-skuiwergate toe
                          • Voeg nuwe funksies by in bestaande sagteware                              (1)

          3.3.2           Enige TWEE pligte van die stelseladministrateur: 
                          • Maak gereelde rugsteun
                          • Skep/verwyder gebruiker
                          • Bestuur/monitering van gebruikersregte
                          • Roetine onderhoud op lêers/huishouding
                          • Byvoeg/installering van hardeware.                                        (2)

3.4       3.4.1           Wagwoord beskerming: om ongemagtigde toegang/veranderings
                          aan data te voorkom .                                                      (1)

          3.4.2           'Malware' is: sagteware wat spesifiek ontwerp is om sonder die
                           gebruiker se medewete dit-self te installeer  en dan 'n negatiewe
                           uitwerking op rekenaarstelsel te hê. 

                          NOTA - Moenie voorbeelde aanvaar nie.                                       (2)

          3.4.3           'n Skansmuur ('firewall') verskaf sekuriteit deur die kommunikasie
                          en poorte te monitor  om ongemagtigde toegang  tot hierdie
                          poorte en tot die netwerk te voorkom.                                       (2)

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2                            6                                       DBE/2017
                                           SSE – Nasienriglyne

3.5       3.5.1           Koekie is 'n tekslêer  wat lokaal op die hardeskyf gestoor word
                          wanneer 'n webtuiste besoek word, met konfigurasie verstellings
                          wat die gebruiker se voorkeure weerspieël.                                  (2)

          3.5.2           'n Dinamiese webblad word deur sagteware wat op die
                          webbediener loop elke keer wanneer die webblad besoek word
                          geskep. 
                          Wanneer 'n dinamiese webblad deur verskillende gebruikers
                          besoek word sal elke gebruiker verskillende inhoud sien.                    (2)

          3.5.3           'Cascading style sheet (CSS)' bevat die formaat vir hoe 'n
                          spesifieke objek op die webdeurblaaier vertoon moet word en
                          dus hoef die web ontwerper nie afsonderlike kode vir elke webblad
                          volgens gebruikers se individuele konfigurasie/voorkeure te skep
                          nie  bv.: verskillende kleurskemas                                          (2)

          3.5.4(a)        Bevestig die identiteit van 'n persoon/organisasie/webtuiste                (1)

          3.5.4(b)        Enige TWEE 
                          • Eienaar se publieke sleutel
                          • Eienaar se naam
                          • Land van oorsprong
                          • Datum van uitreiking
                          • Vervaldatum van publieke sleutel
                          • Naam van uitreiker
                          • Serienommer van sertifikaat
                          • Digitale handtekening van uitreiker                                        (2)

                                                                     TOTAAL AFDELING C:                23

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2                           7                                    DBE/2017
                                          SSE – Nasienriglyne

AFDELING D: DATA- EN INLIGTINGBESTUUR

VRAAG 4

4.1       Oracle                                                                                    (1)
4.2       Enige TWEE 
          • Data integriteit
          • Data onafhanklikheid
          • Data sekuriteit
          • Data oortolligheid                                                                       (2)
4.3       4.3.1           Rekord – versameling velde/1 ry data/gegewens van 'n entiteit             (1)

          4.3.2           BeginDatum of EindDatum 
                          Teks moet verander na DatumTyd ('DateTime') datatipe 

                          LET WEL: GidsTelNom kan nie verander word nie                              (2)

          4.3.3(a)        Opdaterings onreëlmatigheid:
                          Indien die telefoonnommer van die toergids Kajal Singh
                          verandersal die inligting in al die rekords waar Kajal Singh die
                          toergids is verander moet word. 

                          Konsepte:
                          • Telefoonnommer verandering
                          • Baie rekords moet opdateer word                                          (2)

          4.3.3(b)        Verdeel die tabel in meer as een tabel 
                          Elke tabel moet 'n primêre sleutel hê 
                          Skep 'n een-tot-baie verwantskap tussen tabelle                           (3)

          4.3.4           Al die rekords in die tabel sal uitgevee word

                          LET WEL: Moenie uitvee van die tabel aanvaar nie                           (2)

4.4       Die data word gespieël/dupliseer in parallelle stelle  van data, sodat indien
          die een stel faal die ander stel gebruik sal kan word.                                    (2)

4.5       Data-ontginning – Sagteware word gebruik om tendense/patrone  in groot
          hoeveelhede data  te identifiseer.                                                        (2)

4.6       'n Kuberkraker tik 'n SQL-stelling  in 'n dataveld/navraag parameter in, in die
          plek van die vereiste data.                                                               (2)

4.7       4.7.1       Enige TWEE van: 
                      • Voorkom opeenhoping van dataverkeer op 'n enkele bediener
                      • Voorkom onnodige oordrag van data
                      • Stelsel sal nie van lyn af wees indien 'n enkele bediener faal nie           (2)

          4.7.2       Duplisering 
                      Partisionering                                                                (2)

                                                                    TOTAAL AFDELING D:               23
Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2                             8                                      DBE/2017
                                            SSE – Nasienriglyne

AFDELING E: OPLOSSINGSONTWIKKELING

VRAAG 5
5.1     5.1.1(a)     1) Combo box/List box/Radio group/Radio button
                     2) Spin edit/Spinner/Slider
                     3) Check box/Combo box/Radio group/Radio button                               (3)

        5.1.1(b)     Enige TWEE
                     • Kliëntnaam
                     • Datum van besoek
                     • Begindatum
                     • Einddatum
                     • Getal dae

                     Enige ander geldige voorbeeld.                                                 (2)

        5.1.2(a)     (i)     Geldige data – Die data voldoen aan die spesifieke vereistes
                             vir formaat/reeks/data tipe 

                     (ii)    Geverifieerde data – Die gebruiker het bevestig dat die regte
                             opsie wel selekteer/regte data ingelees is.                           (2)

        5.1.2(b)     Die akkommodasie kan slegs selekteer word  vanaf die betrokke
                     seleksie komponent se lys van aanvaarbare waardes.                             (1)

5.2     5.2.1        Logiese fout – alhoewel die program werk wanneer dit uitgevoer
                     word  word foutiewe resultate/afvoer gelewer                                 (2)
        5.2.2(a)     • X ← teller1
                     • Y ← 3 OF (Delphi – teller2 + 1)

                     Aanvaar ook:
                          arrBesoekers[teller1, 3] ← totaal                                         (2)

        5.2.2(b)     A  (tussen reëls 6 en 7)                                                      (1)

        5.2.3               2 For teller2 ← 1 to 2 
                            3   totaal ← 0
                            4   For teller1 ←1 to 12 
                            5        totaal ← totaal + arrBesoekers [teller1,teller2]

                     LET WEL: Verseker data indekse nie in reël 5 omgeruil is nie.                  (2)

        5.2.4        tydelik  arrBesoekers[5,1] 
                     arrBesoekers[5,1]  arrBesoekers[5,2] 
                     arrBesoekers[5,2]  tydelik                                                   (3)

Kopiereg voorbehou                                                                  Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2                          9                                    DBE/2017
                                         SSE – Nasienriglyne

5.3.    5.3.1        Objekgeoriënteerde Programmering 
                     ('Object-oriented Programming')                                           (1)

        5.3.2        Word gebruik om 'n objek mee te instansieer                              (1)

        5.3.3        Die getal dae kan bereken word  vanuit die ander velde/attribute         (1)

        5.3.4        Dit is slegs beskikbaar in die objekklas. 
                     Of
                     Nie toeganklik vanaf ander klasse nie                                     (1)

        5.3.5        Om die beginDatum veld/attribuut in die objek te verander, indien
                     die oorspronklike begindatum van die bespreking verander het             (2)

        5.3.6        Die toString metode word gebruik om al die attribute van die objek
                     te kombineer  as 'n enkel string                                        (2)

                                                                   TOTAAL AFDELING E:          26

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2                        10                                     DBE/2017
                                        SSE – Nasienriglyne

AFDELING F: GEÏNTEGREERDE SCENARIO

VRAAG 6

6.1       6.1.1       Enige EEN motivering vir die gebruik van mobiele toestelle: 
                      • Konvergensie/baie funksies in een toestel
                      • Kan toegang kry tot e-pos
                      • Kan sekere dokumente oopmaak en lees
                      • Persoonlike organiseerder
                      • Aanlyn bank

                      Moenie vewysings na grootte/mobiliteit/draagbaarheid aanvaar nie             (1)

          6.1.2       Enige TWEE nadele in gebruik van slimfone: 
                      • Moeilik om data toe te voer op klein skerm
                      • Beperkte battery lewe - moet gereeld gelaai word
                      • Mobiele bedryfstelsel beperk die toepassings
                      • Nie maklik om uit te brei met randapparatuur
                      • Koste van data wat op foon gebruik word                                    (2)

          6.1.3       Aanlyn sinchronisasiediens                                                  (1)

6.2       Enige TWEE metodes om toegang te verkry: 
          • Biometriese skandeerders
          • RFID kaarte
          • NFC kaarte
          • Sleutelpaneel met wagwoorde                                                            (2)

6.3       6.3.1       Aanvaarbare gebruiksbeleid ('Acceptable Use Policy')                        (1)

          6.3.2       Enige TWEE van die volgende: 
                      • Watter stoortoestelle mag gebruik word
                      • Watter webtuistes mag nie besoek word nie (internet gebruik)
                      • Wanneer mag rekenaars gebruik word
                      • Waarvoor mag e-pos gebruik word
                      • Watter aksies sal geneem word teen oortreders van die beleid

                      Enige ander geldige voorbeeld                                                (2)

          6.3.3       •   Gebruik van maatskappy se tyd vir persoonlike gebruik/versteur
                          deur voortdurende onderbreking van media boodskappe 
                      •   Misbruik van maatskappy se hulpbronne, soos bandwydte                   (2)

6.4       6.4.1       Intranet is:
                          • 'n lokale privaat netwerk 
                          • Is beskikbaar op ŉ blaaier as webbladsye 

                      OF
                      Die   maatskappy      se   dokumente     is    beskikbaar deur
                      webblaaie/internet tipe omgewing aan die reisagente met
                      toegangsregte op die maatskappy se privaat netwerk.                          (2)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2                        11                                     DBE/2017
                                        SSE – Nasienriglyne

          6.4.2       Teken in op VPN                                                              (1)

6.5       6.5.1       Enige EEN van 
                      NKB maak dit moontlik vir rekenaar om aan die netwerk te koppel.
                      NKB beheer die vloei van data na die netwerk                                  (1)

          6.5.2       Die doel van die MAC adres is om te verseker dat die
                      netwerktoestel 'n unieke adres het                                           (1)

6.6       6.6.1       Neem 'n foto met 'n slimfoon/digitale kamera                                 (1)

          6.6.2       Enige TWEE redes om toestelle te netwerk: 
                      • Deel van dokumente via 'NAS'
                      • Deel van sagteware
                      • Maklike kommunikasie
                      • Deel van data/dokumente
                      • Sentralisering van data
                      • Verbeterde bestuur van toestelle en hulpbronne                              (2)

          6.6.3       Enige EEN 
                      • Bluetooth
                      • Wi-Fi
                      • Aanvaar ook koordlose konneksie                                             (1)

6.7       6.7.1       Enige EEN
                      • Webdeurblaaier wat 'n wolkgebaseerde koppelvlak uitvoer
                      • Installeerbare gebruikers-koppelvlak/toepassing/toep                        (1)

          6.7.2       Enige TWEE voordele van 'SaaS': 
                      • Huur sagteware eerder as om 'n lisensie te koop
                      • Kan op veelvuldige toestelle geinstalleer word
                      • Kan die wolk weergawe op enige toestel gebruik
                      • Het toegang tot 'n sekere hoeveelheid wolk-stoorspasie
                      • Opdatering word outomaties gedoen/altyd die nuutste weergawe
                      • Toeganklik vanaf enige toestel met Internet toegang                         (2)

          6.7.3       Die hulpbronne van kragtige rekenaars word gedeel tussen 'n groot
                      aantal gebruikers – virtuele bediener 
                      OF
                      Die hulpbronne van 'n groot aantal rekenaars word kombineer om 'n
                      baie kragtige diens te skep - dit kom voor asof dit 'n enkele masjien
                      is.                                                                           (2)

          6.7.4       Enige TWEE nadele van wolk rekenaarverwerking: 
                      • Benodig Internet konneksie/stabiele konneksie
                      • Sekuriteit van data
                      • Gratis stoor is beperk
                      • Moet aanlyn wees om te kan saamwerk
                      • Is slegs beskikbaar solank as wat maatskappy wat diens verskaf
                         bestaan
                      • Data-koste                                                                  (2)
Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2                        12                                    DBE/2017
                                        SSE – Nasienriglyne

6.8       6.8.1       Data word deurmekaar gemaak  volgens 'n spesifieke algoritme            (2)

          6.8.2       Publieke sleutel-enkripsiemetode: Gebruik 'n Publieke sleutel om
                      data te enkripteer  en 'n Privaat sleutel (geheim/versteek) om data
                      te dekripteer .                                                          (2)

          6.8.3       Enige EEN nadeel in die gebruik van BitCoin: 
                      • Transaksies kan nie kanselleer word nie/omgekeer word nie
                      • Geen persoon/entiteit is aanspreeklik nie
                      • Moet eers as gebruiker aanlyn registreer                                (1)

6.9       6.9.1       Eweknie protokol  vir die oordrag van groot lêers  oor 'n
                      netwerk/Internet                                                          (2)

          6.9.2       Enige TWEE voordele in die gebruik van ' BitTorrents': 
                      • Baie gebruikers kan populêre lêers vinnig aflaai
                      • 'n Enkele persoon is nie alleen verantwoordelik vir al die koste
                         om lêers beskikbaar te stel vir aflaai nie/Verminder koste om
                         lêers beskikbaar te stel
                      • Sekere mate van gelykheid in deling – wanneer 'n gebruiker
                         lêers aflaai, word dit ook aan ander gebruikers beskikbaar gestel
                         om vanaf hierdie rekenaar af te laai/te deel
                      • Effektiewe gebruik van aflaai-bandwydte
                      • Kliënte sagteware is gewoonlik gratis                                   (2)

6.10      Enige TWEE: 
          • Aflaai van Gratisware ('Freeware')
          • Aflaai van Deelware ('Shareware') en demonstrasie sagteware
          • Aflaai van geregistreerde Eiendomsregtelike sagteware                               (2)

                                                                  TOTAAL AFDELING E:            38
                                                                      GROOT TOTAAL:             150

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [INFO TECH P2 GR12 MEMO SEPT2017 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/info-tech-p2-gr12-memo-sept2017-afrikaans/134bed6e-9b93-42cb-bc7b-bdb89503c63d) — Information Technology · Memo · 2017 · Afr
- [INFO TECH P2 GR12 MEMO SEPT2017 English](https://www.hlayiso.com/library/info-tech-p2-gr12-memo-sept2017-english/f96c9e7f-ffb6-4de4-8251-890f2b85f074) — Information Technology · Memo · 2017 · Eng
- [Information Technology P2 Feb March 2017 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/information-technology-p2-feb-march-2017-memo-eng/9e275f4f-1ac8-4ce5-add3-20989cfd5a32) — Information Technology · Memo · 2017 · Eng
- [Information Technology P2 May June 2018 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/information-technology-p2-may-june-2018-memo-afr/53776df3-0cf3-4d09-a7e5-fb431e799895) — Information Technology · Memo · 2018 · Afr
- [Information Technology P2 May June 2016 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/information-technology-p2-may-june-2016-memo-eng/f5e735aa-40b5-4040-82d7-4d4a107316a9) — Information Technology · Memo · 2016 · Eng
- [Information Technology P2 June July 2015 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/information-technology-p2-june-july-2015-memo-afr/404cef0e-5ff8-4efd-8b8b-351975ba246c) — Information Technology · Memo · 2015 · Afr

## More from Grade 12 Information Technology

- [IT-P2-GR12 QP-Afr-SEP-2025 watermark](https://www.hlayiso.com/library/it-p2-gr12-qp-afr-sep-2025-watermark/569cc299-ae7c-4635-9514-cf03f9242ebc) — QP · 2025 · Afr
- [IT P2 QP GR12 SEPT 2024 AFR](https://www.hlayiso.com/library/it-p2-qp-gr12-sept-2024-afr/9016098b-e233-49f4-b1dc-f0838363c6af) — QP · 2024 · Afr
- [IT P2 QP GR12 SEPT 2024 English](https://www.hlayiso.com/library/it-p2-qp-gr12-sept-2024-english/83309154-2856-47f1-82cc-cc04c8ab38b1) — QP · 2024 · Eng
- [Information Technology P1 Nov 2024 Afr](https://www.hlayiso.com/library/information-technology-p1-nov-2024-afr/f4b19c44-77ce-482a-9f85-438813c25f87) — QP · 2024 · Afr
- [Information Technology P2 Nov 2024 Eng](https://www.hlayiso.com/library/information-technology-p2-nov-2024-eng/3afa20d1-1c0f-4969-8a56-d690e9b24d70) — QP · 2024 · Eng
- [Information Technology P1 May-June 2023 MG Eng](https://www.hlayiso.com/library/information-technology-p1-may-june-2023-mg-eng/f868554b-8f4f-4370-aa4e-cfa745fc806d) — Memo · 2023 · Eng

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
