# Information Technology Grade 12 P2 NSC June 2018 Memo (Afr)

> Grade 12 Information Technology Paper 2 memorandum from the NSC June Exam 2018 (Afrikaans), 13 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/information-technology-p2-may-june-2018-memo-afr/53776df3-0cf3-4d09-a7e5-fb431e799895
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Information Technology
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2018
- Exam period: NSC June Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 13

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Information Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/information-technology) › [Information Technology Grade 12 P2 NSC June 2018 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/information-technology-p2-may-june-2018-memo-afr/53776df3-0cf3-4d09-a7e5-fb431e799895)

## About this document

Information Technology · Grade 12 · NSC June Exam · 2018. Memorandum, 13 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                      SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

                            INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2

                                          2018

                                   NASIENRIGLYNE

                                                                        PUNTE: 150

                      Hierdie nasienriglyne bestaan uit 13 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2                           2                                   DBE/2018
                                          SSE – Nasienriglyne

AFDELING A:          KORTVRAE

VRAAG 1

1.1       1.1.1           C                                                                        (1)

          1.1.2           D                                                                        (1)

          1.1.3           D                                                                        (1)

1.2       1.2.1           C                                                                       (2)

          1.2.2           B                                                                       (2)

1.3       1.3.1           RIT (Ryk Internet Toepassings)
                          ('RIA (Rich Internet Applications))                                       (1)

          1.3.2           Besluitsteunstelsel (BSS)  ('Decision Support System(DSS)')              (1)

          1.3.3           Adware                                                                   (1)

          1.3.4           Botnet                                                                   (1)

          1.3.5           CMOS                                                                     (1)

          1.3.6           Data-verifikasie                                                         (1)

          1.3.7           Swarthoed-kuberkraker/-krapper ('Black hat hacker'/cracker)              (1)

          1.3.8           Punt van verkope (PVV) stelsel ('Point of Sale (POS) system')            (1)

          1.3.9           Spam                                                                     (1)

                                                                  TOTAAL AFDELING A:                16

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2                          3                                      DBE/2018
                                         SSE – Nasienriglyne

AFDELING B:          STELSELTEGNOLOGIEË

VRAAG 2

2.1       2.1.1       Die moederbord is opgemaak uit verskillende aparte komponente                  (1)

          2.1.2       Enige EEN 

                      •   Sleutelbord
                      •   Muis
                      •   Monitor
                      •   Netwerkkabel
                      •   Klankkabel/Luidspreker                                                      (1)

          2.1.3       Om data en instruksies wat verwerk word te hou                                 (1)

          2.1.4       Kasgeheue is hoëspoed geheue wat data en instruksies hou wat
                      waarskynlik volgende deur die SVE gebruik gaan word en versnel
                      so die verwerking deur toegang tot data en instruksies wat op 'n
                      stadiger medium gestoor is vinniger te maak.

                      Konsepte:
                       Hoëspoed geheue
                       Stoor data en instruksies wat waarskynlik volgende gebruik gaan
                      word/ Onlangs gebruik is
                       Wag nie vir stadiger medium nie/kry vanaf stadiger medium                     (3)

          2.1.5       Multiverwerking:
                      Meervoudige      kerne       word     gebruik        om   meervuldige
                      programme/'threads' gelyktydig uit te voer                                     (2)

2.2       2.2.1       Enige TWEE redes om mobiele toestelle te verkies: 

                      •   Altyd aan funksionaliteit
                      •   Beskikbaar vir kommunikasie
                      •   Kan omgeskakel word/Konvergensie ('Convergent')
                      •   Kragtig/spoed

                      Aanvaar ook: Enige ander geskikte rede/voorbeeld                                (2)

          2.2.2       Enige TWEE beperkende faktore van gebruik van mobiele
                      toestelle: 

                      •   Beperkte batterylewe
                      •   Klein skermgrootte
                      •   Moeilik om op klein virtuele sleutelbord te tik
                      •   Beperkte stoorskapasiteit                                                   (2)

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2                            4                                  DBE/2018
                                           SSE – Nasienriglyne

          2.2.3           Enige TWEE redes vir die gebruik van SSD's in plaas van
                          VTS'e: 

                          •   Geen bewegende dele wat beskadig kan raak in mobiele
                              omgewing nie/Meer robuus
                          •   Vinniger om aan die gang te kom/Vinniger dataoordrag-tempo
                          •   Kleiner dimensies om in klein toestelle in te pas
                          •   Laer kragverbruik om krag te spaar                                    (2)

2.3       2.3.1           Enige EEN verduideliking van Wolktoepassing:

                          Die verwerking van die sagteware op bedieners op die Internet
                          OF
                          'n Toepassing wat op die Internet is en nie op 'n lokale rekenaar
                          nie                                                                       (1)

          2.3.2           Enige TWEE redes vir die gebruik van SaaS: 

                          •   Sagteware word gehuur en nie gekoop nie/Goedkoper omdat
                              dit nie gekoop hoef te word nie/betaal vir opdaterings/
                              opdatering van sagteware
                          •   Het altyd toegang tot die laaste weergawe van die sagteware
                          •   Kan sagteware op 'n aantal toestelle gebruik/Kan programme in
                              enige blaaier ('browser') oopmaak
                          •   Kry beperkte gratis wolkstoorruimte                                   (2)

          2.3.3           Enige EEN nadeel van wolkrekenaarverwerking: 
                          • Die diensverskaffer kan toemaak/sluit
                          • Sekuriteitskwessies
                          • Het nog steeds 'n goeie rugsteunbeleid nodig
                          • Stadige oplaai/aflaai probleme                                          (1)

          2.3.4           Virtualisering
                          • Deel die bronne van kragtige masjiene tussen meervuldige
                              gebruikers 
                          • Kombineer bronne van baie masjiene in een kragtige masjien             (2)

2.4       2.4.1           Aanlyn digitale mediabron:
                          Aanlyn stoorplek  wat eksklusief vir digitale inhoud soos musiek
                          en video's gebruik word                                                   (1)

          2.4.2           Enige TWEE redes vir die gebruik van 'n mediabron: 
                          • Gesentraliseerde data/maklike toegang
                          • Spaar lokale toestel se stoorspasie                                     (2)

2.5       Enige EEN rede vir die gebruik van aanlyn rugsteun: 
          • Om 'n kopie van die data op 'n ander plek te hê
          • Om data te rugsteun in die geval van 'n natuurramp                                      (1)
                                                              TOTAAL AFDELING B:                    24

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2                            5                                       DBE/2018
                                           SSE – Nasienriglyne

AFDELING C:          KOMMUNIKASIETEGNOLOGIE EN NETWERKTEGNOLOGIE

VRAAG 3

3.1       3.1.1           Enige EEN 

                          •   Draagbaarheid en mobiliteit/'n Gebruiker kan deur middel van 'n
                              skootrekenaar of ander toestel koppel met die netwerk/Toegang
                              tot die netwerk van 'n wye area af
                          •   'n Toestel kan maklik by die netwerk gevoeg word
                          •   Koste effektief deur datakoste te spaar                                  (1)

          3.1.2           Enige EEN

                          •   Verskaf 'n unieke adres vir kommunikasie
                          •   Om konflik te voorkom met adresse tydens kommunikasie                    (1)

          3.1.3           Enige TWEE 

                          •   Te ver weg van die roeteerder
                          •   Te veel gebruikers wat terselfdertyd toegang wil hê/tekort aan
                              genoeg bandwydte
                          •   Inmenging/Steurings ('Interferences') soos Elektromagnetiese
                              steurings ('EMI')
                          •   Steurings/Inmenging deur strukture soos bome/geboue                      (2)

3.2       3.2.1           Enige TWEE 

                          •   E-pos
                          •   Veilig web-aanbieding
                          •   Filtrering van spam                                                      (2)

          3.2.2           Enige TWEE 

                          •   Hoë spoed/permanente konneksie
                          •   Laat Internet toegang en telefoongebruik terselfdertyd toe
                          •   Relatief goedkoop wanneer baie data gebruik word
                          •   Aanpasbaarheid ('Scalability')                                           (2)

          3.2.3           Koppel toestelle aanmekaar  en rig/reguleer verkeer tussen
                          toestelle.                                                                  (2)

          3.2.4(a)        Enige EEN 

                          •   Glasvesel
                          •   Lig
                          •   Laser                                                                    (1)

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2                            6                                      DBE/2018
                                           SSE – Nasienriglyne

          3.2.4(b)        Enige TWEE 

                          •   Minder steurings/inmenging/minder elektromagnetiese
                              inmenging ('EMI')
                          •   Veilig en moeilik om toegang te kry/Geen afluistering nie
                          •   Baie vinnige spoed
                          •   Kan groter afstande dek sonder om geregenereer te word                   (2)

3.3       3.3.1           Enige EEN 

                          'n Dun kliënt het:
                          • Geen hardeskyf
                          • Beperkte hardeware-bronne                                                  (1)

          3.3.2           Enige TWEE 

                          •   Slegs nodig om sagteware op die bediener te installeer
                          •   Spaar koste as gevolg van minder spesifikasie van kliënte
                          •   Stoor spasie as gevolg van minder dimensies                              (2)

          3.3.3           Enige EEN 

                          •   Voorsien krag vir 'n kort tydperk as daar 'n kragonderbreking is
                          •   Voorsien krag om genoeg tyd te hê om die bediener op die
                              regte manier af te sluit ('shut down')                                   (1)

3.4       3.4.1           Die personeel kan werk met bronne al is hulle weg van die
                          besigheidspersele/kantore enige tyd van die dag of nag 
                          OF
                          Kan van 'n ander plek af toegang tot die besigheid se netwerk kry
                          met dieselfde sekuriteit as 'n lokale konneksie                              (1)

          3.4.2           Enkripsie                                                                   (1)

          3.4.3           Enige TWEE 

                          •   Blokkering deur skansmuur ('Firewall')
                          •   VPN se sekuriteitsbesonderhede is verkeerd ingesleutel/
                              Verkeerde wagwoord
                          •   Geen Internettoegang
                          •   Nie as 'n gebruiker op die VPN geregistreer nie
                          •   Verkeerde konfigurasie van die VPN se sagteware                          (2)

3.5       Aanpasbaarheid  ('Scalability')                                                             (1)

                                                                     TOTAAL AFDELING C:                22

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2                           7                                      DBE/2018
                                          SSE – Nasienriglyne

AFDELING D:          DATA- EN INLIGTINGBESTUUR

VRAAG 4

4.1       4.1.1           Relasionele databasis is a databasis wat uit verskillende tabelle
                          wat met verwantskappe gekoppel is bestaan                                   (2)

          4.1.2           Enige EEN 
                          Sluit van rekords word vereis:
                          • Om te voorkom dat veranderinge wat deur een van die
                             personeellede gemaak is verlore gaan
                          • As die rekord gesluit is, kan slegs een gebruiker toegelaat word
                             om veranderinge aan die inhoud van die rekord te maak.
                          • Toegang tot een rekord op dieselfde tyd kan veroorsaak dat
                             data korrup raak
                          • Anomalieë kan voorkom - data behoort betroubaar te bly                     (2)

          4.1.3           Enige    TWEE     verantwoordelikhede      van     'n    databasis-
                          administrateur 

                          (uitsluitend beplanning en skep van databasis)
                          • Stel gebruikersrekeninge en gebruikers se regte op
                          • Stel rugsteunstrategieë vir die databasis op
                          • Skep navrae vir die gebruikers van die databasis
                          • Monitor die werking van die databasis                                      (2)

4.2       4.2.1           Dit verwys na 'n veld(e) wat dit moontlik maak dat die rekord uniek
                          geïdentifiseer kan word.                                                    (1)

          4.2.2           Vreemde sleutel                                                             (1)

          4.2.3           Dit beteken dat die primêre sleutel uit meer as een veld kan
                          bestaan.                                                                    (1)

          4.2.4           Een tot baie verwantskap 
                          Een student kan baie boeke uitneem                                          (2)

          4.2.5           Enige EEN 
                          'n Rekord aan die een kant (tblStudente) van die verwantskap kan
                          nie uitgevee word as dit gekoppel is met rekords aan die baie kant
                          (tblBoekeUitgeneem) van die verwantskap nie.
                          OF
                          'n Nuwe rekord kan nie ingesleutel word aan die baie
                          (blBoekeUitgeneem) kant van die verwantskap sonder 'n
                          ooreenstemmende rekord in die een (tblStudente) kant van die
                          verwantskap nie.                                                             (2)

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2                           8                                 DBE/2018
                                          SSE – Nasienriglyne

          4.2.6           (a)   SELECT StudentNaam, StudentVan, FondseBeskikbaar
                                FROM tblStudente WHERE FondseBeskikbaar <= 30

                                 SELECT met 3 regte velde -StudentNaam, StudentVan,
                                FondseBeskikbaar
                                FROM tblStudente
                                WHERE FondseBeskikbaar <= 30                                     (3)

                          (b)   SELECT tblStudente.StudentNommer, Count(ISBN) AS
                                GetalUitgeneem FROM tblStudente, tblBoekeUitgeneem
                                WHERE tblStudente.StudentNommer =
                                tblBoekeUitgeneem.StudentNommer GROUP BY
                                tblStudente.StudentNommer HAVING (GetalUitgeneem > 2)

                                SELECT tblStudente. StudentNommer
                                Count(ISBN)
                                AS GetalUitgeneem
                                FROM tblStudente, tblBoekeUitgeneem
                                WHERE tblStudente. StudentNommer =
                                tblBoekeUitgeneem.StudentNommer
                                GROUP BY tblStudente.StudentNommer
                                HAVING (GetalUitgeneem > 2)                                      (7)

                                                                 TOTAAL AFDELING D:               23

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2                              9                                   DBE/2018
                                             SSE – Nasienriglyne

AFDELING E:          OPLOSSINGSONTWIKKELING

VRAAG 5

5.1       5.1.1           Kode wat uitgevoer gaan word as die toepassing begin/as die
                          program oopmaak/uitvoer                                                     (1)

          5.1.2           Enige EEN: 

                          •     Die aantal herhalings is onbekend
                          •     Die aantal herhalings hang van 'n voorwaarde af                        (1)

          5.1.3           Om te bepaal wat die ASCII/ordinale waarde van 'n karakter is               (1)

5.2       5.2.1           (a)    As 'n klas/eenheid sy veranderlikes privaat hou/verklaar 
                                 sodat dit nie van buite die klas/eenheid toeganklik is nie 
                                 OF
                                 Besonderhede van die attribute is weggesteek en nie direk
                                 beskikbaar/toeganklik van buite die klas/eenheid nie                  (2)

                          (b)    Enige EEN: 

                                 •   DateTime
                                 •   String
                                 •   Date                                                              (1)

                          (c)    +getStudentKode:String                                               (1)

                          (d)    +setAantekenNommer(iAantekenNommer:integer)                          (1)

                          (e)    'Auxiliary'/formatterings-/wysigingsmetode                           (1)

          5.2.2           (a)    Liniêr/sekwensieel                                                   (1)

                          (b)    Enige EEN: 

                                 •   Maak voorsiening vir toetsing vir hoof- en kleinletters
                                 •   Vermy die gebruik van vaste waardes soos 1000/Kan
                                     slegs vir 1000 of meer studente gebruik word
                                 •   Soektog gaan aan al is die rekord gevind                          (1)

                          (c)    bGevind false       
                                 iPos1              
                                 while bGevind = false  AND iPos <= length van skikking 
                                     if arrStudNommers[iPos] =sSoek 
                                          arrWiskResultate[iPos] = sleutel nuwe punt in 
                                          bGevind true
                                     inkrementeer iPos                                                (8)

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2                           10                              DBE/2018
                                           SSE – Nasienriglyne

5.3

            NOT(Upcase(sNa
sNaam       am[A]) in                sKode            A          Is sNaam[A]   Vertoon
            ['A','E','I','O','U'])                               = ' '?
Mark                                 ''               1
Simon
            True
                                     M
                                                      2
                                                                 False

            False
                                                      3
                                                                 False

            True
                                     Mr
                                                      4
                                                                 False

            True
                                     Mrk
                                                      5
                                                                 True
                                                                               Mrk

                                                                                                (12/2
                                                                                                = 6)

                                                                 TOTAAL AFDELING E:             25

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2                         11                                      DBE/2018
                                         SSE – Nasienriglyne

AFDELING F:          GEÏNTEGREERDE SCENARIO

VRAAG 6

6.1       6.1.1       Aanvaarbare Gebruiksbeleid ('Acceptable Use Policy')                           (1)

          6.1.2       Om die gebruiker van 'n netwerkomgewing te voorsien van regte en
                      verantwoordelikhede  wanneer hulle hulle IKT ('ICT')-bronne/
                      netwerk gebruik                                                                (2)

6.2                   Sinchronisering van leer ('File syncing'):
                      Maak seker dat alle toestelle  die mees onlangse opdatering van
                      dieselfde dokument bevat                                                       (2)

6.3       6.3.1       Enige TWEE vaardighede: 
                      • Sagtewareprogrammeringsvaardighede
                      • Grafiese ontwerp vaardighede
                      • Kennis van MRK (Mens-Rekenaar-Koppelvlak) ('HCI') beginsels
                      • Kreatiwiteit en verbeelding
                      • Kennis omtrent voortuitgang in tegnologie                                     (2)

          6.3.2       Enige TWEE faktore: 
                      • Bladsy moet outomaties van grootte verander/voorsiening maak
                         vir kleiner skerms
                      • Ander formaat en bladsy-uitleg/leesbaarheid
                      • Verkleinde grootte van beeldlêers ('image files')/minder data om
                         af te laai
                      • Sluit sekere inhoud uit/funksionaliteit/flitsspelers ('flash players')
                      • Moet werk op verskillende platvorms
                      • Beperkings in terme van verwerking en stoor op kleiner toestelle              (2)

6.4       6.4.1       Enige EEN definisie van metadata: 
                      • Addisionele data/inligting op die video wat saam met die lêer
                         gestoor is
                      • Data omtrent data                                                             (1)
          6.4.2
                      Enige EEN 
                      • MPEG-2
                      • MPEG-4
                      • .MP4
                      • .avi
                      • MKV
                      Aanvaar ook enige ander aanvaarbare saampersingstandaard                        (1)

6.5       6.5.1       Aanlyn seminare                                                                (1)

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2                           12                                     DBE/2018
                                           SSE – Nasienriglyne

          6.5.2           Enige EEN 
                          • Maak gebruik van RSS-invoere ('feeds')
                          • Geskikte toeps ('apps')
                          • Boodskapkennisgewings ('Message alerts')/SMS                               (1)

6.6       6.6.1           Enige DRIE funksies van 'n bedryfstelsel: 
                          • Voorsien 'n koppelvlak
                          • Bestuur prosesse en take
                          • Bestuur geheue
                          • Bestuur toevoer en afvoer
                          • Bestuur die skryf/skrywe ('disk/s')                                        (3)

          6.6.2           Enige EEN voordeel van gebruik van kommersiële bedryfstelsel: 
                          • Formele ondersteuning in terme van hulp wat beskikbaar is/Die
                             maatskappy wat die bedryfstelsel besit voorsien 'n hulpsentrum
                             ('help desk')
                          • Regstellings ('Patches')/Dienspakkette word vrygestel met
                             opdaterings wat aan almal beskikbaar gestel word                          (1)

6.7       6.7.1           Radiofrekwensie-identifikasie ('Radio Frequency Identification')            (1)

          6.7.2           Passiewe etikette ontvang al die krag wat hulle nodig het van die
                          RFID-leseren hulle kan met die leser begin kommunikeer sodra
                          hulle binne die elektromagnetiese veld wat deur die leser
                          gegenereer word kom. 
                          Aktiewe etikette ontvang hulle krag van hulle eie batterye ('on
                          board') wat hulle toelaat om langer afstande te dek/konstante
                          kommunikasie.                                                               (3)

          6.7.3           Enige TWEE 
                          • Geneig tot foute (menslike foute)
                          • Tydrowend
                          • Koste is betrokke vir die huur van personeel                               (2)

6.8       Net-etiket beskryf gedrag wanneer e-posse of enige ander vorm van
          elektroniese kommunikasie gestuur word 

          (Enige EEN aanvaarbare voorbeeld )
          • Jy behoort nie e-pos te gebruik om produkte te adverteer nie
          • Moenie lang e-posse stuur nie
          • Moenie baie groot dokumente aanheg aan jou e-posse nie
          • Vermy spelfoute
          • Moenie deelneem aan slegsê sessies per eposse nie ('flame wars')
          • Moenie spam/slenters (hoaxes') aanstuur nie
          • Moenie hoofletters gebruik nie
          LET WEL:
          Moenie algemene opmerkings aanvaar nie – die voorbeeld moet verband hou
          met elektroniese kommunikasie.                                                               (2)

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2                          13                                    DBE/2018
                                          SSE – Nasienriglyne

6.9       Enige EEN 
          • Mense wil die meer populêre, algemene en wenslike kulture volg en
             verlaat op hierdie manier hulle eie kulture.
          • Mense neig om meer te beweeg na wat as meer gesofistikeerde en
             aantreklike kulture lyk en gee dan hulle eie tradisies, taal en lewenstyl op.
          • Enige ander aanvaarbare antwoord                                                      (1)

6.10      6.10.1      (a)      Enkripsie is die deurmekaarkrap van teks/data na 'n nuwe
                               formaat  deur van 'n spesifieke stel reëls gebruik te maak       (2)

                      (b)      Publieke sleutel enkripsie:
                               • 'n Publieke sleutel word na die gebruiker/kliënt gestuur. 
                               • Die boodskap word met die publieke sleutel geënkripteer
                               • Die boodskap kan slegs met die privaat sleutel wat deur
                                 die ontvanger gehou word, gedekripteer word.                    (3)

          6.10.2      (a)      Die URL bevat https:                                              (1)

                      (b)      Enige TWEE 

                               •   Die sertifikaat word deur 'n derde party maatskappy soos
                                   VeriSign voorsien
                               •   Dit is aan 'n spesifieke webtuiste se adres gekoppel wat
                                   die geldigheid daarvan bevestig
                               •   Datum van geldigheid                                           (2)

          6.10.3      (a)      Sosiale manipulasie verwys na die mislei ('conning') of skep
                               van 'n strik/skelmstreek  wat veroorsaak dat 'n persoon uit
                               eie wil  persoonlike inligting verskaf of uitgee.                 (2)

                      (b)      Sensitiewe inligting soos wagwoorde of ander inligting wat
                               gebruik kan word om diefstal van identifikasie te pleeg.
                               Of enige ander gevolg wat sin maak/realisties is                   (1)

6.11      6.11.1      Inisiatiewe om tegnologie in 'n omgewingsvriendelike of
                      ekovriendelike manier te ontwerp, gebruik en weg te gooi/van
                      ontslae te raak.                                                            (1)

          6.11.2      Enige TWEE 

                      •     Stoor rekords elektronies – gebruik minder papier
                      •     Skandeer navorsing uit boeke eerder as om kopieë te maak
                      •     Skakel rekenaars af as dit nie gebruik word nie
                      •     Stel rekenaars op slaapmodus ('sleep mode')                           (2)

                                                                    TOTAAL AFDELING F:            40
                                                                        GROOTTOTAAL:              150

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Information Technology P2 May June 2018 Afr](https://www.hlayiso.com/library/information-technology-p2-may-june-2018-afr/6b269923-729c-48cc-82f7-9ddd5ac3d72b) — Information Technology · QP · 2018 · Afr
- [Information Technology P1 May June 2018 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/information-technology-p1-may-june-2018-memo-eng/b14c831b-ce05-4e30-81c6-0fca0f7f50f7) — Information Technology · Memo · 2018 · Eng
- [Information Technology P2 Nov 2018 FINAL Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/information-technology-p2-nov-2018-final-memo-afr/e606bf7e-39ef-42a7-908b-0193e164cc67) — Information Technology · Memo · 2018 · Afr
- [Information Technology P2 May June 2017 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/information-technology-p2-may-june-2017-memo-afr/6da80f60-503e-4b1b-82cc-20d06ddbb825) — Information Technology · Memo · 2017 · Afr
- [Information Technology P2 May June 2016 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/information-technology-p2-may-june-2016-memo-eng/f5e735aa-40b5-4040-82d7-4d4a107316a9) — Information Technology · Memo · 2016 · Eng
- [Information Technology P2 June July 2015 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/information-technology-p2-june-july-2015-memo-afr/404cef0e-5ff8-4efd-8b8b-351975ba246c) — Information Technology · Memo · 2015 · Afr

## More from Grade 12 Information Technology

- [IT-P2-GR12 QP-Afr-SEP-2025 watermark](https://www.hlayiso.com/library/it-p2-gr12-qp-afr-sep-2025-watermark/569cc299-ae7c-4635-9514-cf03f9242ebc) — QP · 2025 · Afr
- [IT P2 QP GR12 SEPT 2024 AFR](https://www.hlayiso.com/library/it-p2-qp-gr12-sept-2024-afr/9016098b-e233-49f4-b1dc-f0838363c6af) — QP · 2024 · Afr
- [IT P2 QP GR12 SEPT 2024 English](https://www.hlayiso.com/library/it-p2-qp-gr12-sept-2024-english/83309154-2856-47f1-82cc-cc04c8ab38b1) — QP · 2024 · Eng
- [Information Technology P1 Nov 2024 Afr](https://www.hlayiso.com/library/information-technology-p1-nov-2024-afr/f4b19c44-77ce-482a-9f85-438813c25f87) — QP · 2024 · Afr
- [Information Technology P2 Nov 2024 Eng](https://www.hlayiso.com/library/information-technology-p2-nov-2024-eng/3afa20d1-1c0f-4969-8a56-d690e9b24d70) — QP · 2024 · Eng
- [Information Technology P1 May-June 2023 MG Eng](https://www.hlayiso.com/library/information-technology-p1-may-june-2023-mg-eng/f868554b-8f4f-4370-aa4e-cfa745fc806d) — Memo · 2023 · Eng

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
