# Information Technology Grade 12 P2 NSC June 2022 Memo (Afr)

> Grade 12 Information Technology Paper 2 memorandum from the NSC June Exam 2022 (Afrikaans), 13 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/information-technology-p2-may-june-2022-mg-afr/316c760b-7454-4232-9dba-e56aac33db43
- Updated: 2026-10-29
- Subject: Information Technology
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2022
- Exam period: NSC June Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 13

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Information Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/information-technology) › [Information Technology Grade 12 P2 NSC June 2022 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/information-technology-p2-may-june-2022-mg-afr/316c760b-7454-4232-9dba-e56aac33db43)

## About this document

Information Technology · Grade 12 · NSC June Exam · 2022. Memorandum. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN/
            NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

                           INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2

                                          2022

                                  NASIENRIGLYNE

                                                                        PUNTE: 150

                      Hierdie nasienriglyne bestaan uit 13 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2                          2                                 DBE/2022
                                       SS/NSS – Nasienriglyne

AFDELING A: KORTVRAE

VRAAG 1

1.1       1.1.1       B - Bluetooth                                                             (1)

          1.1.2       D - koekie ('cookie')                                                     (1)

          1.1.3       A - Ekspertstelsel                                                        (1)

          1.1.4       C - buitensporige hoë verkeervolumes wat data vanaf die webtuiste
                      versoek.                                                                  (1)

          1.1.5       D - ytoje                                                                (2)

1.2       1.2.1       K                                   Kuberafknouery                        (1)

          1.2.2       F                                   iOS                                   (1)

          1.2.3       E                                   RSI                                   (1)

          1.2.4       A                                   Algoritme                             (1)

          1.2.5       H                                   Spam                                  (1)

          1.2.6       D                                   Hiperskakel                           (1)

          1.2.7       R                                   Masjiensiklus                         (1)

          1.2.8       C                                   Masjienkode                           (1)

          1.2.9       L                                   GIGO                                  (1)

                                                                   TOTAAL AFDELING A:            15

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2                       3                                   DBE/2022
                                    SS/NSS – Nasienriglyne

AFDELING B: STELSELTEGNOLOGIEË

VRAAG 2

2.1.1     a) DIMM slot                                                                         (1)

          b) Enige TWEE funksies van die moederbord: 
              Huisves komponente (aanvaar ook spesifieke komponente)
              Konnekteer komponente / kommunikasie
              Verskaf/versprei krag na komponente                                              (2)

           c) Verhoogde gebruik van virtuele geheue sal daartoe lei dat toegang tot
              data teen 'n stadiger/laer tempo verkry word
              Instruksies en data word teen 'n stadiger tempo van berging afgehaal as
              van RAM 
           
              OF

                Verminder die gebruik van geheue/meer data en instruksies kan in LSG
                (RAM) gestoor word
                Instruksies en data word vinniger vanaf die LSG gehaal as vanaf berging        (2)

2.1.2     „n Kern is 'n enkele aparte verwerker op die SVE skyfie                            (1)

2.1.3     Enige EEN tipe van stoor medium om stoor spasie te verhoog: 
            SD kaart / geheue kaart                                                            (1)

2.1.4     Hoekom sal toestel C meer skik wees om QR_kodes te skandeer:

          Mobiliteit/draagbaarheid
          Toegang tot kamera/ voor en agter kameras/ingeboude kamera                          (2)

2.1.5     Sentrale Verwerkingseenheid (SVE)                                                    (1)

2.1.6     Enige EEN motivering vir die gebruik van ‘n grafika kaart : 
            Word benodig vir grafika intensiewe toepassings (Video redigeer / CAD
            Verbeter algehele verwerkingsvermoë
            Verminder die verwerkings lading op die SVE
            Kripto-mynbou („Crypro mining‟)                                                    (1)

2.2.1     Enige EEN van die volgende: 
           'n Rekenaar is opgebou uit aparte modules/parte
           „n Indikasie dat „n rekenaar uit verskillende komponente bestaan                    (1)

2.2.2     Enige EEN rede vir die gebruik van modulêre ontwerp: 
            Komponente kan gekombineer word volgens jou behoeftes
            Maklik om te gradeer/vervang
            Maklik om te herste                                                                (1)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2                        4                                       DBE/2022
                                     SS/NSS – Nasienriglyne

2.3.1     Enige TWEE eienskappe van SVE kasgeheue: 
           Hoë spoed geheue/ statiese geheue
           Geheue op die SVE
           Stoor instruksies wat gereeld gebruik word/Stoor instruksies wat geneig is
             om volgende gebruik te word                                                             (2)

2.3.2     Enige TWEE ander tipes van kasgeheue wat gebruik word in ‘n rekenaar
          stelsel:

          Web kasberging
          Skyf kasberging                                                                           (2)

2.4.1     'n Trojaan is skadelike sagteware wat vermom is as nuttige sagteware 
          'n Gebruiker word geflous om die Trojaan te installeer met die aanname dat
          dit wettige/legitieme sagteware is

          KONSEPTE
           Skadelike sagteware vermom as nuttige/ legitieme sagteware
           Aktiveer deur die aksie van die gebruiker (aflaai/installeer)                            (2)

2.4.2     'n Netskans („firewall‟) monitor/kontroleer/filtreer verkeer op 'n netwerk/internet
          (inkomende en uitgaande verkeer) en verhoed ongemagtigde
          kommunikasie/toegang                                                                     (2)

2.5       Die verskil tussen ‘n opdatering en ‘n regstelling (patch):

          'n Opdatering maak kode reg/voeg nuwe funksies by/verbeter sekuriteit die
          sagteware 
          'n Regstelling (patch) verwyder foute/vervang foutiewe kode/verwyder
          kwesbare kode                                                                             (2)

2.6       Enige TWEE maniere om stoorplek vry te maak: 
           Gebruik disk clean-up funksie/ voorbeeld van skuif skoonmaak
           Verwyder duplikaat lêers
           Verwyder installasie van gebruikte sagteware/toepassings
           Maak die recycle bin leeg
           Pers data saam wat nie gereeld gebruik word nie
           Maak argief van data
           Skuif/lêers na wolkberging/ eksterne toestel                                             (2)

                                                                  TOTAAL AFDELING B:                 25

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2                            5                                     DBE/2022
                                         SS/NSS – Nasienriglyne

AFDELING C:          KOMMUNIKASIE- EN NETWERKTEGNOLOGIEË

VRAAG 3

3.1       3.1.1           Enige EEN tipe kabel in ‘n bedrade LAN:
                           UTP/ Ethernet kabel (CAT 5/6/7)
                           Optiesevesel                                                               (1)

          3.1.2           Enige EEN van media gebruik om WiMAX te versend:
                           Radiogolwe
                           Elektromagnetiese golwe                                                    (1)

          3.1.3           Wi-Fi                                                                       (1)

3.2       3.2.1           VPN (Virtuele Privaat Netwerk)                                              (1)

          3.2.2(a)        IP-adres:
                          „n Unieke adres/kode wat die toestel  op die netwerk identifiseer           (1)

          3.2.2(b)        Doel van DNS:
                          Om die korrekte IP-adres vir 'n spesifieke URL te verkry/koppel 'n
                          URL aan 'n IP-adres                                                         (1)

          3.2.3           Die netwerkkoppelvlakkaart (NIC) enkodeer/dekodeer data wat
                          oor die netwerk versend word 

                          OF

                          Voorsien „n netwerk poort vir die rekenaar om om data oor „n
                          netwerk te stuur.                                                            (2)

          3.2.4           Intranet is 'n netwerk soortgelyk aan die Internet/deurblaaier
                          gebaseerde netwerk  waarvan die toegang beperk is tot 'n
                          spesifieke organisasie                                                      (2)

3.3       3.3.1           Enige EEN eienskap van stroming:
                           Die onmiddellike en intydse aflewering van media inhoud na die
                             toestel wat dit ontvang
                           Die lêer word nie gestoor op die berging van die toestel nie, dit
                             word slegs gespeel op die toestel
                           Lewendig kyk/ beeld op aanvraag (VOD)                                      (1)

          3.3.2           Enige EEN manier om ongemagtigde gebruikers te verhoed: 
                           Word gebruik op 'n geslote kanaal/konnekteer nie aan 'n groter
                             netwerk nie
                           Gebruik aanteken/wagwoord om toegang tot die materiaal te
                             beheer                                                                    (1)

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2                             6                                        DBE/2022
                                          SS/NSS – Nasienriglyne

3.4       3.4.1           Jy sal “HTTPS” in URL vind                                                     (1)

          3.4.2 (a) Verander die formaat van die data  met „n wiskundige
                    formule/sleutel om ongemagtigde toegang te verhoed 

                                 OF

                          Enige TWEE eienskappe van enkripsie vir BSL (‘SSL’):
                           Die publieke sleutel word gebruik om die data mee te
                             enkripteer.
                           Die data kan net dekripteer word met die spesifieke privaat
                             sleutel
                           Die private en publieke unieke bypassende sleutels word
                             verskaf deur komplekse wiskundige algoritmes.
                           Die private sleutel beweeg nooit op netwerk nie en kan dus nie
                             onderskep word nie.                                                          (2)

          3.4.2 (b)       Die CA (sertifiseringsoutoriteit) verifieer dat die besigheid of
                          organisasie geldig is.                                                         (1)

3.5       Verskil tussen die funksies van ‘n roeteerder en ‘n modem:
          „n Modem skakel die formaat van die sein tussen rekenaar vir „n spesifieke
          kommunikasie medium 
          „n Roeteerder bepaal die beste/korrekte roete  vir die transmissie van „n
          boodskap/kommunikasie tussen twee punte van „n netwerk                                         (3)

3.6       3.6.1           Semantiese soektog                                                             (1)

          3.6.2           Die doel van SEO:
                          Om te verseker dat „n soekenjins  die maatskappy hoër plaas in
                          die volgorde van soek resultate.                                               (2)

3.7       3.7.1           FTP (File Transfer Protocol)                                                   (1)

          3.7.2           Enige EEN van lêerdelingsdienste 
                           Wolkberging
                           BitTorrent
                           Git/Git hub

                          Aanvaar ook voorbeelde van lêerdelingdienste soos Google Dive,
                          One Drive, ens.                                                                 (1)

          3.7.3           Enige EEN voordeel van lêerdelingsdienste: 
                           Toeganklik vanaf baie toestelle/plekke
                           Samewerking/deel
                           Spaar stoorspasie op die plaaslike skyf
                           Bediener neem verantwoordelikheid vir die maak van rugsteun                   (1)

                                                                        TOTAAL AFDELING C:                25

Kopiereg voorbehou                                                                   Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2                             7                                   DBE/2022
                                          SS/NSS – Nasienriglyne

AFDELING D: DATA- EN INLIGTINGBESTUUR

VRAAG 4

4.1       Dit is die primêresleutel.                                                                 (1)

4.2       Primêresleutel:
          Moet uniek wees 
          Kan nie leeg wees nie/'n nul waarde hê nie/vereiste veld                                   (2)

4.3       IDNommer                                                                                   (1)

4.4       Geskikte data tipe vir die VoertuigRegNommer en motivering:
          Short Text (enige teks datatipe) 
          'n Voertuig registrasienommer bevat letters en syfers                                      (2)

4.5       Hoekom moet die name en vanne in twee velde geskei word:
          Daar is meer as een tipe inligting in die veld 
          OF
          Enige aanduiding dat dit mag nodig wees om afsonderlik te werk met die
          naam en van waardes                                                                         (1)

4.6       4.6.1           Data oortolligheid verwys na die onnodige herhaling van data               (1)

          4.6.2           Normalisasie                                                               (1)

4.7       4.7.1           Voorbeeld van nuttige inligting vanuit die data:

                          Vasstelling van die frekwensie van oortredings/mees algemene
                          oortreding/minste algemene oortreding

                          Aanvaar enige ander relevante of korrekte antwoord van inligting
                          wat uit die tabel verkry is                                                 (1)

          4.7.2           Hoe kan stap 3 & 4 in die dataprogressiediagram toegepas word:

                          „n logiese oplossing  gebaseer op die inligting verkry 
                          Voorbeeld - Verhoogde polisiëring by „n stopteken

                          Aanvaar ook ander korrekte voorbeelde wat op die inligting vanuit
                          VRAAG 4.7.1 gebaseer is                                                     (2)

          4.7.3           Vae logika („fuzzy logic‟) werk met beredenering wat gebaseer is
                          op waarskynlikhede. 

                          Bestuurders wat nie by stopstrate stop nie is roekelose bestuurders
                          / daar is baie roekelose bestuurders in die gemeenskap 

                          Aanvaar ook ander korrekte voorbeelde                                       (2)

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2                             8                                    DBE/2022
                                          SS/NSS – Nasienriglyne

4.8       4.8.1           SQL-inspuiting:
                          'n Krakingstegniek (hacking technique) waar SQL-stellings
                          ingelees word  in data toevoervelde  in die plek van data.                 (2)

          4.8.2           Ouditspoor:
                          'n Rekord of „spoor‟ wat gemaak word om na te spoor wie 
                          veranderings gemaak het in 'n databasis en wanneer  die
                          veranderings gemaak is                                                       (2)

4.9       4.9.1 (a) Logiese integriteit                                                               (1)

          4.9.1 (b) Fisiese integriteit – verseker dat data beskerm word teen
                    beskadiging deur kragstuwings, natuurrampe, diefstal ens.                         (1)

          4.9.2           Enige TWEE maniere om te verseker die datum is in die regte
                          formaat ingevoer: 

                             Verskaf 'n lys/komponente om vanuit te selekteer / date picker /
                              calendar
                             Spesifiseer die formaat in die toevoerkomponent / „ghost text‟
                             Formaat/Datatipe kontrol/ die toepassing van 'n valideringsreël
                             Invoermasker (Input mask)                                                (2)

4.10      Hoe transaksieverwerking ('transaction processing') gebruik word
          om data-integriteit in stand te hou:
           In transaksieverwerking, word transaksies wat afhanklik is van mekaar
             saamgroepeer .
           Die transaksie sal slegs voltooi word indien al die onderlinge transaksies
             suksesvol is. 
           Indien enige EEN van die dele/instruksies nie suksesvol voltooi nie, sal
             alles teruggerol word.                                                                   (3)

                                                                     TOTAAL AFDELING D:                25

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2                          9                                       DBE/2022
                                       SS/NSS – Nasienriglyne

AFDELING E: OPLOSSINGSONTWIKKELING

5.1     5.1.1 2                                                                                       (1)

        5.1.2 0-9 A-F                                                                                (2)

5.2     5.2.1 Enige EEN rede vir die gebruik van skikking vs. veranderlike: 
               Wanneer met 'n groot aantal waardes/veranderlikes gewerk word
               'n Skikking kan 'n groot aantal waardes stoor
               'n Veranderlike net een waarde kan stoor.                                              (1)

        5.2.2 Enige EEN rede hoekom name en ouderdom nie in die skikking wat
              voorsien is gestoor kan word nie: 
               'n Skikking kan slegs waardes stoor van een spesifieke datatipe
               Naam en ouderdom verskillende datatipes het.
               Die skikking wat gegee is, kan slegs integer waardes stoor                             (1)

        5.2.3 Lus k indeks 10  down to 7                      Lus k indeks 9  down to 6 
               arrNom[k]  arrNom[k-1]             OR          arrNom[k+1]  arrNom[k] 
              arrNom[6]  92                                   arrNom[6]  92                        (5)

5.3     5.3.1     (a)         VALS                                                                    (1)

                  (b)         WAAR                                                                    (1)

                  (c)         VALS                                                                    (1)

        5.3.2     'n Toegangsmetode (accessor method) stuur die waarde van 'n attribuut
                   van 'n objek terug en 'n wysigingmetode (mutator method) verander
                  die waarde van 'n attribuut van 'n objek                                            (2)

5.4               Nommer Faktor        Lus     Getal mod        Faktor = 1   Afvoer
                                               Lus = 0
                          4        0
                                         2
                                                True/Yes
                                   1
                                         3
                                                False/No
                                         4
                                                True/Yes
                                   2
                                                                 False/No
                                                                               4 is NIE 'n
                                                                             priemgetal NIE
                                                                                

                 Notas:
                  Waardes mag in dieselfde reël geplaas word solank as wat die
                    progressie van die algoritme duidelik is.
                  Merk met die fout deur slegs vir die fout te penaliseer in die kolom
                    waar dit voorkom.                                                                  (5)

                                                                        TOTAAL AFDELING E:             20
Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2                         10                                      DBE/2022
                                       SS/NSS – Nasienriglyne

AFDELING F: GEÏNTEGREERDE SCENARIO

VRAAG 6

6.1       6.1.1       Skarebefondsing:
                      Die proses waardeur 'n projek befonds word deur geld in te samel
                      by 'n groot aantal mense  wat elkeen 'n klein bedrag bydra, tipies
                      via die internet/sosiale netwerke.                                              (1)

          6.1.2       (a)   Enige TWEE voordele van die gebruik van tegnologie om die
                            montering van nuwe voertuie te outomatiseer: 
                             Veiliger werksomgewing
                             Minder mense in diens/ koste besparing
                             Groter presisie/konsekwentheid van herhalende take
                             Groter effektiwiteit
                             Verbeterde produktiwiteit

                            AANVAAR OOK ander geldige antwoorde.                                      (2)

                      (b)   Hoe sal ‘n leeralgoritme gebruik word om die vervaardiging en
                            verkope van nuwe voertuie te verbeter:

                            'n Leer-algoritme observeer die huidige prosesse/tendense wat
                            gevolg word , byvoorbeeld kleurvoorkeur van voertuie, sowel
                            as ekstras wat gewild is, maak 'n stel reëls gebaseer op die
                            observasie  en skep 'n optimale proses wat implementeer
                            kan word 

                            KONSEPTE:
                             Studeer/ observeer huidige tendense
                             Opstel van „n stel van reëls
                             Opstel van „n optimale proses                                           (3)

6.2       6.2.1       Radio Frequency Identification                                                 (1)

          6.2.2       Enige TWEE maniere hoe passiewe skyfies gebruik word: 
                       Energie vanaf die leser se radiosein by die tolhek verskaf krag
                         aan die skyfie
                       Skyfie stuur 'n sein uit wat die leser in staat stel om die skyfie te
                         identifiseer
                       Bedrag word outomaties van leserhouer se rekening afgetrek                    (2)

          6.2.3       (a)   GPS                                                                      (1)

                      (b)   Enige EEN rede hoekom aktiewe lesers nodig sal wees vir
                            satelliet sporing: 
                             Die sein moet oor lang afstande versend word
                             Sterker sein word benodig om met satelliet te kommunikeer
                             Sein moet aaneenlopend uitgesaai word                                   (1)

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2                         11                                   DBE/2022
                                       SS/NSS – Nasienriglyne

6.3       6.3.1       Geen limiet (‘uncapped’):
                      Onbeperkte hoeveelheid data kan in 'n maand gebruik word 
                      OF
                      Geen limiet op die hoeveelheid data wat gebruik word nie.                    (1)

          6.3.2       Enige EEN rede vir die installering van vesel eerder as LTE: 
                       Vasteligging internet het „n laer koste per GG
                       Optiesevesel mag vinniger konneksiespoed hê – afhangende
                         van die pakket.

                            AANVAAR OOK ander geldige antwoorde.                                   (1)

          6.3.3       Roeteerder/ONT                                                              (1)

          6.3.4       Sal 70GB Night Surfer Data ‘n voorbeeld hou vir die maatskappy.
                      Ja. rugsteun/opdateer prosedures kan in die nag geskeduleer word
                      
                       OF enige ander geldige motivering

                      OF

                      Nee. Buite normale kantoor ure
                      OF enige ander geldige motivering                                            (2)

6.4       6.4.1       (a)    Skimverklikker:
                             Sagteware ontwerp om administrateurs regte tot 'n rekenaar te
                             bekom vir ongemagtigde toegang.                                      (1)

                      (b)    Enige EEN risiko vir data a.g.v. skimverklikker: 
                              Maak rekenaar vatbaar vir kraking/ongemagtigde toegang
                                tot datalêers
                              skep agterdeur vir ander skadelike sagteware
                              word gebruik as 'n bot vir aanvalle op ander rekenaars en
                                netwerke.

                              AANVAAR OOK ander geldige antwoorde.                                 (1)

          6.4.2       Sosiale manipulasie
                      'n Poging om iemand te manipuleer en te mislei  om sagteware te
                      installeer en om sensitiewe persoonlike inligting uit te gee.               (2)

          6.4.3       Enige EEN manier wat anti-virussagteware kwaadwillige sagteware
                      identifiseer: 
                       Die anti-virus sagteware skandeer die lêers om bekende
                          bedreigings te identifiseer deur gebruik te maak van
                          virushandtekeninge/definisies
                       Kyk vir stukkies kode wat uniek is aan spesifieke virusse.                 (1)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2                          12                                     DBE/2022
                                        SS/NSS – Nasienriglyne

6.5       6.5.1       Enige TWEE hoe kunsmatige sagteware met groot data werk: 
                       vind moontlike konneksies tussen datastelle
                       erkenning van kennis deur gebruik te maak van natuurlike taal
                          verwerking
                       kan gebruik word om te data voorbereiding te outomatiseer en
                          te versnel
                       kan algemene menslike fout patrone leer
                       Herken en oplos van potensiële foute in inligting
                       Kan leer deur te kyk hoe die gebruiker skakel met 'n analitiese
                          program
                       Kan datatipes herken
                       Kan gebruiker in kennis stel van onreëlmatighede en
                          onverwagte patrone in data
                       Identifiseer moontlike bedreigings vanuit stelsel aantekenings
                          en sosiale netwerke data
                      AANVAAR ook ander geldige antwoorde.                                            (2)

          6.5.2       Met die dupliseringsmodel, stoor elke aparte tak 'n volledige kopie
                      van die hele databasis. 
                      Met die partisioneringsmodel, stoor en bestuur elke tak slegs die
                      deel van die databasis waarmee dit werk  en laai die databasis in
                      geskeduleerde bondelverwerking.                                                 (2)

          6.5.3       (a)   Skoonvee (‘purging’):
                            Uitvee/verwydering rekords  permanent uit die databasis                  (1)

                      (b)   Enige EEN rede hoekom rekords uitgevee moet word: 
                             om die grootte van die databasislêer te beperk.
                             Verwyder verouderde/oortollige/verouderde rekords
                             Verbeter die werkverrigting van die databasis                           (1)

6.6       6.6.1           Virtualisasie is die gebruik van sagteware  om 'n entiteit te skep
                          wat slegs bestaan solank as wat die sagteware uitgevoer word.              (2)

          6.6.2           Enige EEN rede vir virtualisasie: 
                           Bespaar op hardeware
                           Kan sagteware uitvoer wat vir ander platforms geskryf is
                           Gemak om nie veelvoud toestelle hoef te hou nie                           (1)

          6.6.3           Is dit vir die maatskappy verpligtend om vir die addisionele
                          outeursreg('proprietary')-bedryfstelsel te betaal:
                          Ja, die gebruiker moet betaal vir die bedryfstelsel om te keer dat
                          roofkopiëring plaasvind                                                    (2)

          6.6.4           TWEE maniere waarop virtualisasie hier toegepas word sodat
                          aanpasbaarheid van hierdie dienste moontlik gemaak word:
                          Kombinering van die hulpbronne van 'n groot aantal masjiene om
                          een kragtige diens te skep 
                          Deel van hulpbronne van een kragtige masjien tussen 'n groot
                          aantal gebruikers                                                          (2)
Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2                       13                                    DBE/2022
                                     SS/NSS – Nasienriglyne

6.7.1     Enige EEN rede om rereeld wagwoord te verander: 
           Vir sekuriteit redes
           Voorkom toegang tot jou rekening weens wagwoorde wat uitlek

          AANVAAR OOK ander geldige antwoorde.                                                 (1)

6.7.2     Enige TWEE redes hoekom mfundi nie ‘n sterk wagwoord is nie: 
           Wagwoord te kort/moet meer as 8 karakters hê
           Slegs kleinletters/moet ook hoofletters, getalle en spesiale karakters hê
           Kan maklik geraai word/moenie persoonlike inligting gebruik nie                    (2)

6.7.3     (a)    Hoe Quantum-rekenaarverwerking in die statistiese proses gebruik kan
                 word om die verspreiding van 'n virus te voorkom:
                 Dit is maklik om op data navraag te doen, te monitor, te analiseer en op
                 te tree , ongeag die bron.                                                   (1)

          (b)    Enige TWEE probleme van wolkrekenarisering wat deur die gebruik van
                 Edge-rekenaarverwerking opgelos word: 
                  Omseil die latensie wat veroorsaak word deur wolk
                    rekenaarverwerking.
                  Tree op as mini data sentrums wat ontbreek by wolk
                    rekenaarverwerking.
                  Word gebruik om tyd-sensitiewe data op afgeleë plekke met
                    beperkte of geen konneksie aan 'n sentrale ligging, te verwerk.            (2)

                                                                 TOTAAL AFDELING F:            40
                                                                     GROOTTOTAAL:              150

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Information Technology P2 May June 2021 Eng](https://www.hlayiso.com/library/information-technology-p2-may-june-2021-eng-1/7454979b-cba2-4b39-a884-69e6b1c0f5c6) — Information Technology · QP · 2022 · Eng
- [Information Technology P2 May June 2021 Afr](https://www.hlayiso.com/library/information-technology-p2-may-june-2021-afr-1/500d3219-d02f-4c1c-af0e-452a5fe87f3b) — Information Technology · QP · 2022 · Afr
- [Information Technology P2 May June 2018 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/information-technology-p2-may-june-2018-memo-afr/53776df3-0cf3-4d09-a7e5-fb431e799895) — Information Technology · Memo · 2018 · Afr
- [Information Technology P2 May June 2017 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/information-technology-p2-may-june-2017-memo-afr/6da80f60-503e-4b1b-82cc-20d06ddbb825) — Information Technology · Memo · 2017 · Afr
- [Information Technology P2 May June 2016 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/information-technology-p2-may-june-2016-memo-eng/f5e735aa-40b5-4040-82d7-4d4a107316a9) — Information Technology · Memo · 2016 · Eng
- [Information Technology P2 June July 2015 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/information-technology-p2-june-july-2015-memo-afr/404cef0e-5ff8-4efd-8b8b-351975ba246c) — Information Technology · Memo · 2015 · Afr

## More from Grade 12 Information Technology

- [IT-P2-GR12 QP-Afr-SEP-2025 watermark](https://www.hlayiso.com/library/it-p2-gr12-qp-afr-sep-2025-watermark/569cc299-ae7c-4635-9514-cf03f9242ebc) — QP · 2025 · Afr
- [IT P2 QP GR12 SEPT 2024 AFR](https://www.hlayiso.com/library/it-p2-qp-gr12-sept-2024-afr/9016098b-e233-49f4-b1dc-f0838363c6af) — QP · 2024 · Afr
- [IT P2 QP GR12 SEPT 2024 English](https://www.hlayiso.com/library/it-p2-qp-gr12-sept-2024-english/83309154-2856-47f1-82cc-cc04c8ab38b1) — QP · 2024 · Eng
- [Information Technology P1 Nov 2024 Afr](https://www.hlayiso.com/library/information-technology-p1-nov-2024-afr/f4b19c44-77ce-482a-9f85-438813c25f87) — QP · 2024 · Afr
- [Information Technology P2 Nov 2024 Eng](https://www.hlayiso.com/library/information-technology-p2-nov-2024-eng/3afa20d1-1c0f-4969-8a56-d690e9b24d70) — QP · 2024 · Eng
- [Information Technology P1 May-June 2023 MG Eng](https://www.hlayiso.com/library/information-technology-p1-may-june-2023-mg-eng/f868554b-8f4f-4370-aa4e-cfa745fc806d) — Memo · 2023 · Eng

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
